{"id":108996,"date":"2012-08-30T04:09:52","date_gmt":"2012-08-30T04:09:52","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-opstanding-paasfees-of-eerste-vrugte\/"},"modified":"2025-08-21T03:41:45","modified_gmt":"2025-08-21T03:41:45","slug":"die-opstanding-paasfees-of-eerste-vrugte","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-opstanding-paasfees-of-eerste-vrugte\/","title":{"rendered":"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte?"},"content":{"rendered":"<p>Paassondag is die<br \/>\nhoogtepunt van die godsdienstige jaar vir baie mense. Baie geliefde tradisies<br \/>\nword geassosieer met hierdie vakansie tydperk. Paassondag, is die grondslag van<br \/>\ndie hedendaagse Christendom. Dit is rede waarom die groot meerderheid van die<br \/>\nChristendom op Sondag aanbid. Die algehele teologie is gebou op die geloof dat<br \/>\ndie sewende \u2013 dag Sabbat, wat <a title=\"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2\" href=\"\/winds-of-doctrine\/wat-was-vasgenael-aan-die-kruis-noukeurige-ondersoek-van-kolossense-2.html\"><u>vas gespyker<\/u><\/a> is aan die kruis, en dat die heiligheid van die<br \/>\nSabbat verander na Sondag. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paasfees Sondag Kerk Markies \u2013 (skerm)\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/church-signs-a-8.jpg\" width=\"430\" height=\"280\" align=\"right\">Paassondag is die<br \/>\nKerk se Kenmerk, dat Paasfees die <em>tradisionele<\/em><br \/>\ndag van Yahushua se opstanding is, en die rede wat gegee word vir die<br \/>\naanbidding op Sondag.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie Dag van die Here\u201d \u2013 soos dit Sondag genoem word vanaf die Apostoliese tydperk \u2013 en is<br \/>\ndaar ook altyd spesiale aandag daaraan verleen in die geskiedenis van die Kerk,<br \/>\nomdat dit in noue verbintenis is met die kern van die besonderse Christen geheimenis.<br \/>\nDie feit is, in die weeklikse erkenning van tyd, is Sondag die herinnering aan<br \/>\ndie dag van Christus se Opstanding. Dit is Paasfees wat week vir week terugkeer,<br \/>\nvir die viering van Christus se oorwinning oor sonde en die dood, die<br \/>\nvervulling in hom van die eerste skepping, en die aanbreek van \u2018die nuwe<br \/>\nskepping\u2019.\u201d (Pous Johannes Paulus II, <em>Dies<br \/>\nDomini<\/em>, Proloog, 1, bladsy 1.) <\/p>\n<p>Protestante is<br \/>\nvinnig om die Roomse Katolieke te volg in die aanbidding op Sondag<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSondag,<br \/>\nis die dag van Christus se opstanding, en die verskyning aan die dissipels van<br \/>\ndie gekruisigde en opgestaande Christus, en is dit die vernaamste dag waarop<br \/>\nChristene byeenkom, om te vergader in aanbidding. Dit is by hierdie byeenkomste<br \/>\ndat die Woord gelees word en gepredik word en die sakramente gevier word.\u201d (<em>Die Gebruik en die Betekenis van Genade,<br \/>\nEvangeliese Lutherse Kerk van Amerika.) <\/em><\/p>\n<p>Die probleem is,<br \/>\ndat Yahushua die Verlosser nie opgewek was op Sondag van die hedendaagse<br \/>\nkalender! Die verwarring het ontstaan deur twee feite:<\/p>\n<ol>\n<li>Sondag<br \/>\nis die eerste dag van die Gregoriaanse week.<\/li>\n<li>Die<br \/>\nSkrif leer ons dat Yahushua opgewek is: \u201cEN baie vroeg in die m\u00f4re, op die<br \/>\neerste dag van die week.\u201d <span>(Lukas 24 vers 1.)<\/span><\/li>\n<\/ol>\n<p>Omdat die Bybel duidelik<br \/>\nis dat Yahushua opgewek is op die eerste dag van die week, en sedert Sondag die<br \/>\neerste dag is van die <a title=\"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen.\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-hedendaagse-sewe-dae-week.html\"><u>hedendaagse week<\/u><\/a>,<br \/>\nen die veronderstelling dat Yahushua opgewek is op Sondag blyk oortuigend te<br \/>\nwees. Alhoewel die hedendaagse kalender nie deur die Israeliete gebruik is<br \/>\ngedurende die tyd van Yahushua. Dit uitgedink is deur die <a title=\"Wie is die Jesu\u00efete?\" href=\"\/end-time-prophecy\/wie-is-die-jesuete.html\"><u>Jesu\u00efetiese<\/u><\/a> astroloog, genaamd Christophorus<br \/>\nClavius, gedurende 1582. Tevore, het Europa die <a title=\"Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender\" href=\"\/view-video\/1538\/die-geskiedenis-van-die-juliaanse-kalender.html\"><u>Juliaanse<br \/>\nkalender<\/u><\/a> gebruik. Geen dae was<br \/>\nverlore toe daar oor gegaan is vanaf die Juliaanse kalender na die Gregoriaanse<br \/>\nkalender. Alhoewel, dit nie \u0149 bewys is dat Yahushua opgewek is op Paassondag.<\/p>\n<table width=\"432\" height=\"400\" cellspacing=\"10\" cellpadding=\"0\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 5px\" alt=\"Juliaanse Kalender op klip gedeeltes, wat dateer vanaf die tyd van Augustus (63 v.C. tot 14 n.C.) tot Tiberius (42 n.C. tot 37 n.C.).\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wmbm3LEi-image003-7.png\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 10px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>\u0149 Voorbeeld van die Juliaanse Kalender op klip gedeeltes, wat dateer vanaf die tyd van Augustus (63 v.C. tot 14 n.C.) tot Tiberius (42 n.C. tot 37 n.C.), is bewaar op hierdie gedeeltes van klip. Die agtdae week is duidelik waarneembaar.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Juliaanse<br \/>\nkalender was uitgedink deur die heidense astroloog, Sosigenes, gedurende 45<br \/>\nv.C.. Dit het bestaan uit \u0149 agtdae week. Die dae van die week is aangewys deur<br \/>\ndie letters vanaf A tot H. Yahushua en die Israeliete gedurende Sy dae het nie<br \/>\nhierdie kalender gebruik van hulle Romeinse verowerraars. Hulle het nie die<br \/>\nSabbat of die heilige feeste volgens hierdie heidense agtdae week bereken. Die<br \/>\nIsraeliete het die antieke \u201cmosa\u00efese\u201d kalender gebruik \u2013 die metode van tyd<br \/>\nberekening wat vasgestel is, deur Yahuwah met die Skepping, en wat herbevestig<br \/>\nis aan Moses ten tye van die Uittog.  <\/p>\n<p>Volgens die <a title=\"Die Skepper se Kalender\" href=\"\/view-video\/1314\/die-skepper-se-kalender.html\"><u>Skepper se kalender<\/u><\/a>, hernu die weeklikse siklus<br \/>\nelke maand met die Nuwemaan. Sodoende kom die dae voor van elke maand altyd op<br \/>\ndieselfde dag van die week. Levitikus 23 voorsien aan die datum vir die Pasga:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cIn die eerste maand, op die veertiende van<br \/>\ndie maand, teen die aand, is die pasga van die [Yahuwah].\u201d <span>(Levitikus<br \/>\n23 vers 5.)<\/span><\/p>\n<p>Die veertiende van<br \/>\nelke maand volgens die maan kom altyd voor op die sesde dag van die week.<br \/>\nGedurende die eerste maand, word die Pasga onmiddellik opgevolg deur die begin<br \/>\nvan die Fees van Ongesuurde Brood. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cen op die vyftiende dag van hierdie maand is<br \/>\ndie fees van die ongesuurde brode&#8230;&#8230;. \u201c <span>(Levitikus 23 vers<br \/>\n6.)<\/span><\/p>\n<p>Dit was genoem \u0149 \u201c<br \/>\nGroot Sabbat,\u201d omdat die eerste dag van die fees plaasvind op die weeklikse<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat. Yahushua was gekruisig op die <a title=\"Die Pasga Legkaart\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-pasga-legkaart.html\">Pasga<\/a>,<br \/>\ndie sesde dag van die week wat die \u201cVoorbereidingsdag\u201d was, vir die Fees van<br \/>\ndie Ongesuurde Brode.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\ndat die liggame nie op die sabbat aan die kruis sou bly nie, aangesien dit die<br \/>\nvoorbereiding was \u2014 want die dag van daardie sabbat was groot \u2014 het die Jode<br \/>\nPilatus gevra dat hulle bene gebreek en hulle weggeneem moes word.\u201d <span>(Johannes 19 vers 31.)<\/span><\/p>\n<p>Die datums wat<br \/>\ngegee word in die Skrif vir die kruisiging. Is dit duidelik datums volgens die<br \/>\nantieke maan \u2013 son kalender. Dit vertel nie dat die Jode die liggame vanaf die<br \/>\nkruis wou neem omdat dit Dag F (die sesde dag) van die Juliaanse kalender was.<br \/>\nOok vertel dit nie,  dat die volgende Dag<br \/>\nH was, die laaste dag van die Romeinse agtdae week.<\/p>\n<p>Yahushua was<br \/>\nopgewek op die 16de van die maand, wat genoem word die dag van die Eerste<br \/>\nVrugte. Dit was ook die eerste dag van die week volgens die maan. Paulus<br \/>\nverleen erkenning aan die simboliek van die opstanding, en oor die Fees van die<br \/>\nEerste vrugte toe hy verklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar<br \/>\nnou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat<br \/>\nontslaap het&#8230;. Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal<br \/>\nin Yahushua lewend gemaak word&#8230;.. as eersteling Yahushua, daarna die wat aan<br \/>\nChristus behoort by sy koms. (<span>Lees 1 Korinthi\u00ebrs 15 verse 20 en<br \/>\n22 tot 23.)<\/span><\/p>\n<table width=\"398\" height=\"228\" cellspacing=\"5\" cellpadding=\"0\" border=\"0\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die herkonstruksie van die Babiloniese Poort van Ishtar in die Pergamum Museum in Berlyn.\" style=\"margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ishtar-gate-2-8.jpg\" width=\"430\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 10px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Die herkonstruksie van die Babiloniese Poort van Ishtar in die Pergamum Museum in Berlyn.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><a title=\"   Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/paasfees-die-heidense-pasga.html\">Paasfees is \u0149 heidense fees<\/a>, wat die<br \/>\nfees is van die godin van liefde en oorlog, Ishtar en wat gespel word as ISHTAR,<br \/>\nen wat uitgespreek word as EASTER (Engels). Die heidense ritus wat beoefen is<br \/>\nwanneer die godin van liefde en vrugbaarheid se feeste gehou was dit onder<br \/>\nandere die mees vernederendste van die heidenisme. <\/p>\n<p>Die Paashaas, en<br \/>\ndie gekleurde eiers is antieke vrugbaarheid simbole wat nog steeds die korrupte<br \/>\ngodin vereer.<\/p>\n<p>Die suiwere<br \/>\ngodsdiens van die vroe\u00eb Christene het nooit toegelaat dat die heidense<br \/>\nfeesvieringe onderhou word, en verseker was hulle nooit die grondslag gewees<br \/>\nvir wanneer aanbid moet word. Die Apostoliese Christene het altyd aanbid op die<br \/>\nantieke sewende \u2013 dag Sabbat, wat bereken was volgens die maan \u2013 son kalender.<br \/>\nDit was eers gedurende die vierde eeu dat die Konsilie van Nicea, byeen geroep<br \/>\nis deur die heidense keiser, Konstantyn, en die dekreet uitgevaardig is vir die<br \/>\nverbanning van die onderhouding van Paasfees. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cTydens die<br \/>\nKonsilie van Nicea [sic.] was die naelstring geknip wat die Christendom verbind<br \/>\nmet sy voorvaders. Die fees van Paasfees was tot nou toe vir die grootste deel<br \/>\nvan die tyd gevier volgens die tyd van die Joodse Pasga, en inderdaad volgens<br \/>\ndie dae wat bereken is, en vasgestel is deur die Sanhedrin van Judea om op fees<br \/>\nte vier, maar die toekomstige berekeninge vir die onderhouding sal geheel en al<br \/>\nonafhanklik van die Joodse kalender wees&#8230;.\u201d (Heinrich Graetz, <em>Geskiedenis van die Jode, Vol. 2, bladsy 563<\/em>.)<\/p>\n<p>Die heidendom het <a title=\"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/wisselkind-christene-wat-paganisties-raak.html\"><u>ten volle getriomfeer<\/u><\/a> oor<br \/>\ndie Apostoliese <span class=\"tooltips\" id=\"example-target-ekklesia\"><font color=\"#a40000\"><u>ekklesia<\/u><\/font><\/span> toe die <a title=\"Die Sabbat volgens die Maan\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\"><u>antieke Sabbat<\/u><\/a> tersyde gestel is met die aanvaarding van Paasfees. <\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<div class=\"tooltip-content yellowstyle border\" id=\"example-content-ekklesia\">Die rede waarom ons <u><em>Ekklesia<\/em><\/u> en nie <em>kerk<\/em> in verwysing na Yahushua se getroues in WLC inhoud gebruik nie, is omdat die woord \u201ckerk\u201d nie met akkuraatheid die betekenis van die oorspronklike Griekse, \u201cEkklesia\u201d oordra nie. Regdeur die Nuwe Testament, verwys Ekklesia na die Uit Geroeptes. Die woord \u201ckerk\u201d wat op `n groep klem l\u00ea, is dus dan `n verkeerdelike vertaling en moes nooit gebruik word nie. Christene is letterlik <em>die Uit Geroeptes<\/em>. <u>Die ware volgelinge van Yahushua is inderdaad die Uit Geroeptes  vanuit die georganiseerde denominasies  en gevalle Babiloniese godsdienste<\/u>. Wanneer die boodskap om uit Babilon te vlug gehoorsaam is, moet niemand weer terugkeer na Babiloniese kerke en godsdiensvorme nie.<\/div>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie<br \/>\nChristen [Romeinse] keisers het die Joodse metode vir die berekening van die kalender<br \/>\nverbied, en nie toegelaat dat die feesdae aangekondig word.\u201d (Grace Amadon,<br \/>\n\u201cHistorical Basis, Involvements, and Validity of the October 22, 1844,<br \/>\nPosition, p. 17.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cHierdie<br \/>\nverandering van die kalender met betrekking tot Paasfees is bygewoon met gewigtige<br \/>\ngevolge. Dit het in die Kerk die grofste korrupsie en die slegste vorm van<br \/>\nbygeloof ingebring. . . &#8220;(A. Hislop, The Two Babylons, bl. 106.)<\/p>\n<table width=\"231\" height=\"234\" cellspacing=\"5\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 15px\" alt=\"kind wat paaseiers bymekaar maak ( skattejag)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/easter-egg-hunt-8.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 10px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p> Dit is tragies, dat baie Christene nie eers die heidense tradisies bevraagteken wat hulle beoefen. <\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Vanaf die vroegste<br \/>\ntye, was Paasfees gevier volgens die eerste volmaan na die lentenagewening.<br \/>\n\u201cPaassondag\u201d word nou deur miljoene gevier op die eerste Sondag na die volmaan<br \/>\nna die lentenagewening. <\/p>\n<p>Hierdie verandering<br \/>\nvan aanbidding van die Bybelse Sabbat na Sondag ter ere van \u201cPaassondag,\u201d word<br \/>\nerken deur die Roomse Katolieke:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSondag<br \/>\nis \u0149 suiwere skepping van die Katolieke Kerk.\u201d.\u201d (<em>American Catholic Quarterly Review, January 1883<\/em>)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cSondag&#8230;<br \/>\nis die alleenlik wet van die Katolieke Kerk..\u201d (<em>American Sentinel (Catholic), June 1893<\/em>)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cSondag is \u0149<br \/>\nKatolieke instelling en die aanspraak vir aanbidding kan alleenlik verdedig<br \/>\nword volgens Katolieke beginsels. Vanaf die begin tot aan die einde van die<br \/>\nSkrif is daar nie enkele gedeelte wat dit regverdig vir die verandering van die<br \/>\nweeklikse openbare aanbidding vanaf die laaste dag van die week na die eerste.\u201d<em>Catholic Press,<\/em> Sydney, Australia,<br \/>\nAugust, 1900)<\/p>\n<p>Almal wat aanbid op<br \/>\nSondag ter ere van \u201cPaassondag\u201d as die dag van die Verlosser opstanding vereer<br \/>\n\u0149 Roomse Katolieke instelling wat opsigself gevestig is op antieke heidense vrugbaarheid<br \/>\nfeesvieringe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHulle [die<br \/>\nProtestante] ag dit hulle plig om Sondag heilig te hou. Waarom? Omdat die<br \/>\nKatolieke Kerk aan hulle voorskryf om so te doen. Daar is geen ander rede is&#8230;.<br \/>\nDie onderhouding van Sondag word sodoende \u0149 kerklike wet wat in sy geheel<br \/>\nafsonderlik is van die goddelike wet vir die onderhouding van die Sabbat&#8230;. <em>Die outeur van Sondagwetgewing&#8230; is die<br \/>\nKatolieke Kerk.\u201d (Ecclesiastical Review<\/em>, February 1914)<\/p>\n<table width=\"231\" height=\"234\" cellspacing=\"5\" border=\"0\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-right: 15px; margin-left: 0px\" alt=\"Die Opstanding: \u201cMaria, Petrus, en Johannes by die le\u00eb graf van Yahushua\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/resurrection-morning-8.jpg\" width=\"425\" height=\"NaN\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 10px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p> Daar is geen Bybelse bewyse van die apostels of die vroe\u00eb Christene wat Yahushua se opstanding gevier het behalwe, as en deur die vervulling van die Fees van die Eerste Vrugte.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Daar is geen<br \/>\nBybelse bewyse van die apostels of die vroe\u00eb Christene wat Yahushua se<br \/>\nopstanding gevier het behalwe as die vervulling van die Fees van die Eerste<br \/>\nVrugte. Hulle het Sy dood gedenk gedurende Paasfees, die 14de volgens die maan<br \/>\n\u2013 maand. Hulle het Yahuwah aanbid op die sewende \u2013 dag Sabbat gedurende die,<br \/>\n8ste, 15de, 22ste en die 29ste dae van elke maand volgens die maan. <\/p>\n<p>\u201cPaassondag\u201d, bly<br \/>\nwat dit altyd was: \u0149 heidense vrugbaarheid feesviering. Geen benaming deur<br \/>\nsogenaamde \u201cChristen\u201d name kan dit reinig van heidenisme. Almal wat in<br \/>\ndankbaarheid erkenning wil gee vir die Hemele se geskenk van Yahushua sal dit<br \/>\ndoen op die herdenking van Sy dood: Paasfees. Hulle sal aanbid op die sewende \u2013<br \/>\ndag Sabbat, wat bereken word volgens die Hemelse geordende sisteem van<br \/>\ntydhouding: die maan \u2013 son kalender.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Julle moet sekerlik<br \/>\nmy sabbatte onderhou, want dit is \u2019n teken tussen My en julle in julle<br \/>\ngeslagte, sodat die mense kan weet dat Ek Yahuwah is wat julle heilig. Onderhou<br \/>\ndan die sabbat&#8230;.. moet die sabbat onderhou deur die sabbat te vier&#8230;&#8230;as \u2019n<br \/>\newige verbond. (<span>Lees Eksodus 31 verse 12 tot 16.)<\/span><\/p>\n<p>Dit is vandag die<br \/>\nhemel se oproep aan elke opregte Christen om afstand te doen van heidenisme.<br \/>\nAanbid die Skepper op Sy aangewese dag, die sewende \u2013 dag Sabbat<\/p>\n<p align=\"center\">\n<iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/kXnpcWsqnzw?rel=0\" allowfullscreen=\"\" width=\"640\" height=\"360\" frameborder=\"0\"><\/iframe><\/p>\n<hr>\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\"><font size=\"3\"><\/font> Verwante Inhoud:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"\/view-video\/931\/paasfees-die-heidense-pasga.html\" title=\"Paasfees | Die Heidense Pasga\">Paasfees | Die Heidense Pasga<\/a> (Video)<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":219634,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108996","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-feast-days-vs-beast-days"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Paassondag is die hoogtepunt van die godsdienstige jaar vir baie mense. Baie geliefde tradisies word geassosieer met hierdie vakansie tydperk. Paassondag, is die grondslag van die hedendaagse Christendom. Dit is rede waarom die groot meerderheid van die Christendom op Sondag aanbid. Die algehele teologie is gebou op die geloof dat die sewende \u2013 dag Sabbat, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T03:41:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-resurrection-easter-or-first-fruits-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/\",\"name\":\"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-resurrection-easter-or-first-fruits-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-08-30T04:09:52+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T03:41:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-resurrection-easter-or-first-fruits-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-resurrection-easter-or-first-fruits-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte? - Worlds Last Chance","og_description":"Paassondag is die hoogtepunt van die godsdienstige jaar vir baie mense. Baie geliefde tradisies word geassosieer met hierdie vakansie tydperk. Paassondag, is die grondslag van die hedendaagse Christendom. Dit is rede waarom die groot meerderheid van die Christendom op Sondag aanbid. Die algehele teologie is gebou op die geloof dat die sewende \u2013 dag Sabbat, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T03:41:45+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-resurrection-easter-or-first-fruits-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/","name":"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-resurrection-easter-or-first-fruits-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-08-30T04:09:52+00:00","dateModified":"2025-08-21T03:41:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-resurrection-easter-or-first-fruits-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-resurrection-easter-or-first-fruits-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-resurrection-easter-or-first-fruits\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108996","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108996"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219634"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108996"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}