{"id":108980,"date":"2012-08-28T12:43:56","date_gmt":"2012-08-28T12:43:56","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-kerk-van-die-uitverkorenes\/"},"modified":"2025-08-21T03:26:08","modified_gmt":"2025-08-21T03:26:08","slug":"kerk-van-die-uitverkorenes","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/kerk-van-die-uitverkorenes\/","title":{"rendered":"Kerk van die Uitverkorenes"},"content":{"rendered":"<p>Aanbid jy alleen? Verlang jy na aanbidding<br \/>\nmet eenders-denkende gelowiges? Verlang jy na `n liefdevolle kerk familie? <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young man praying\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/young-man-praying-4.jpg\" align=\"left\" width=\"283\" height=\"424\">Lig en waarheid is altyd aan die toeneem<br \/>\nvir hulle wie die Lam volg. Sodoende sal enige soeker na waarheid wie opreg<br \/>\ntoegewy is om Yahuwah te volg, een of ander tyd, te staan kom voor toenemende<br \/>\nlig wat verskil van wat hy voorheen geglo of beoefen het . Die aanvaarding van<br \/>\nhierdie nuwe waarheid sal hom weglei en skei van diegene met wie hy voorheen<br \/>\naanbid het indien hulle, dit op hul beurt nie aanvaar nie. <\/p>\n<p>`n Openhartige persoon woon nie `n kerk by<br \/>\ntensy hy glo dat die leerstellings wat daarin geleer word, Hemels-goedgekeurde<br \/>\nwaarhede is nie. Dit word dan `n baie maklike iets om getrouheid te verwar met<br \/>\niemand se getrouheid aan sy kerk met getrouheid aan Yahuwah. `n Aantal dikwels<br \/>\naangehaalde Bybel verse blyk om die idee dat die kerk die poorte na die<br \/>\nHemel is, te wees. Inderdaad leer sommige kerke dat lidmaatskap in hulle<br \/>\ndenominasie `n vereiste is om toegang tot die p\u00earelagtige poorte te verkry.<\/p>\n<p>Een van die mees algemene aangehaalde Bybel<br \/>\ntekste is `n stelling wat deur Yahushua aan Simon Petrus gemaak is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Ek s\u00ea vir jou: Jy is Petrus, en op<br \/>\nhierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie<br \/>\noorweldig nie. Ek sal aan jou die sleutels van die koninkryk van die hemel gee,<br \/>\nen wat jy op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat jy op<br \/>\ndie aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. \u201d (Matth\u00e9\u00fcs 16:18-19, NV)<\/p>\n<p>Hierdie enkele Bybel vers was deur die<br \/>\nRooms Katolieke Kerk gebruik om vir meer as 1,500 jaar te leer dat verlossing<br \/>\nuitsluitlik vir hulle  gemeenskap is.<\/p>\n<p>Ander Bybel tekse word ook gebruik om<br \/>\noortuiging in en sterk getrouheid aan die \u201cKerk\u201d te ondersteun. \u201cEn [Yahuwah]<br \/>\ngeprys, Die hele volk was hulle goedgesind. En [Yahuwah] het elke dag mense wat<br \/>\ngered was by die gemeente gevoeg.\u201d (Handelinge 2:47, NV)<\/p>\n<p>In die NV van die Skrifte, was die woord<br \/>\n\u201ckerk\u201d 80 keer gebruik , waarvan almal in die Nuwe Testament voorkom. Die<br \/>\nprobleem is, die definisie van die Engelse woord \u201ckerk\u201d is nie gepas vir die<br \/>\noorspronklike woord nie. Die woord wat gebruik word is \u0115kkl\u0113sia (Strongs`s #<br \/>\n1577) en beteken \u201cop roep om uit te kom\u201d wat v\u00e9r verskil van die moderne<br \/>\nbetekenis van \u201ckerk.\u201d<\/p>\n<p>Die woordeboek beskryf \u201ckerk\u201d as:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">`n Spesifieke<br \/>\nliggaam van Christene verenig onder een vorm van godsdienstige regering, in een<br \/>\ngeloofbelydenis, wat dieselfde rituele en seremonies gebruik &#8230;.die<br \/>\ngeorganiseerde liggaam van Christene in enige spesifieke distrik, staat, of<br \/>\nlandstreek; . . . enige georganiseerde liggaam van Christene wat dieselfde<br \/>\nstigting vir godsdienstige aanbidding gebruik . . . wat te doene het met<br \/>\ngeorganiseerde Christelike aanbidding. (Webster`s New Universal Abridged<br \/>\nDictionary)<\/p>\n<p>Dit is baie anders as die eintlike Nuwe<br \/>\nTestamentiese woord wat verwys na `n oproep uit. Wat die verwarring verder<br \/>\nverstewig is die feit dat baie mense \u201ckerk\u201den \u201cdenominasie\u201d in waarskynlik<br \/>\ndieselfde lig beskou. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"church congregation\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/congregation-5.jpg\" align=\"right\" width=\"425\" height=\"282\">`n Denominasie is \u201c`n Klas, gemeenskap of<br \/>\nvergadering  van indiwidue, wat met<br \/>\ndieselfde naam genoem word.\u201d (American Dictionary of the English Language,<br \/>\n1828) \u201cDenominasioneel\u201d beteken \u201cvan, versorg deur, of onder die beheer van,<br \/>\neen of ander godsdienstige sekte of sektes.\u201d (Webster`s New Universal Abridged<br \/>\nDictionary)<\/p>\n<p>Die klem, of die woord \u201ckerk\u201d of \u201cdenominasie<br \/>\n,\u201d is, is op `n georganiseerde groep wat deur `n hierargiese sisteem beheer<br \/>\nword. Mense dink gewoonlik aan `n liggaam van gelowiges wat tiendes en<br \/>\noffergawes gee aan `n regerende liggaam wat oorsieners is, in `n mindere of<br \/>\nmeerdere mate, in die beheer van die groep. Die leierskap het dikwels die mag<br \/>\nom die struktuur se geloofbelydenis te omskryf en om die finansies te spandeer.<\/p>\n<p>Wat miskien die mees kenmerkendste is is<br \/>\ndie feit dat die leierskap van `n georganiseerde \u201ckerk\u201d die verantwoordelikheid<br \/>\nom met die regering saam te werk oor te neem om die vereistes te vervul om as<br \/>\n`n wettige entiteit beskou te word. Om as `n wettige denominasie beskou te<br \/>\nword, moet aan sekere wettige vereistes, soos deur die regering uiteengesit,<br \/>\nvoldoen word. Hierdie vereistes verskil van land tot land.  <\/p>\n<p>Daar is baie redes wat gegee word vir die<br \/>\nsoeke na erkenning as `n georganiseerde denominasie deur die regering. Dit is<br \/>\nonwettig om in sommige lande vir aanbidding byeen te kom, tensy die gelowiges<br \/>\ndaardie herkenning van hulle regering het. In ander lande weer, is dit<br \/>\nuitsluitlik oor finansi\u00eble redes sodat die kerk nie belasting hoef te betaal<br \/>\nnie. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young people singing in a church\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/church-family-5.jpg\" align=\"left\" width=\"426\" height=\"282\">Deur `n denominasie te wees, deur wettige<br \/>\nerkenning van die regering te kry, is nie volgens definisie, `n sonde nie. Maar<br \/>\ndit open die deur vir Satan om beheer oor die kerk te kry deur later van tyd<br \/>\ndie godsdienstige vereistes te verander. Wanneer `n kerk leerstelling polities nie-<br \/>\nkorrek raak nie, is dit `n versoeking om die teologie te verander om die<br \/>\nverlangde wettige erkenning en die gepaardgaande voordele te behou. <\/p>\n<p>Dit het in `n mindere of meerdere mate met<br \/>\nalle denominasies gebeur. Wanneer `n kerk `n geregistreerde entiteit en Staat<br \/>\nerkenning geniet, `n bestaan voer deur sy toelating, word dit onder die beheer<br \/>\nvan daardie regering geplaas. Wat die Staat toelaat om te doen, kan die Staat<br \/>\ntoestemming voor weier.<\/p>\n<p>Huis kerke is nie net eenvoudiglik `n alternatiewe vorm van aanbidding vir<br \/>\nYahuwah se volk in hierdie laaste dae van die aarde se geskiedenis nie. Maar<br \/>\ndit is die enigste beter opsie beskikbaar aan almal wie \u201cin gees en in waarheid\u201d<br \/>\nwil aanbid.  (Johannes 4:24)<\/p>\n<p>Alle georganiseerde denominasie bereken<br \/>\nhulle aanbiddingsdae volgens die moderne Gregoriaanse kalender \u2013 die kalender van<br \/>\nPous Gregory XIII, wat uit homself `n hersiening van die paganistiese Juliaanse kalender is. As sulks, aanbid geen georganiseerde kerk eintlik die<br \/>\nSkepper op Sy heilige dae wat bereken moet<br \/>\nword volgens Sy vasgestelde metode van tydhouding: die luni-solar<br \/>\nkalender nie.<\/p>\n<p>In Sy groot liefdevolle-genade, vergewe<br \/>\nYahuwah die onkunde  wat aanleiding gee<br \/>\ntot aanbidding op paganistiese fees dae. \u201c [Yahuwah] het die tye van onkunde<br \/>\noorgesien, maar nou roep Hy die mense oral op om hulle te bekeer.\u201d (Handelinge<br \/>\n17:30, NV) Met die herstel van die kennis van die ware Sabbat, bereken volgens die oorspronklike kalender van die Skepping, hoef<br \/>\nniemand langer in onkunde te bly nie. Almal wie die waarheid nou geleer het,<br \/>\nhet die verantwoordelikheid om die waarheid te gehoorsaam. <\/p>\n<p>Om voort te gaan om `n kerk by te woon wat<br \/>\nmet die waarheid bedien was en nogtans nie gehoor daaraan gegee het nie is om<br \/>\noneerbiedig teenoor Yahuwah te wees. Alle bekende lig moet deur <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"two men studying the Bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-study-5.jpg\" align=\"right\" width=\"283\" height=\"424\">`n kerk<br \/>\ngehoorsaam word, indien `n kerk met Yahuwah se teenwoordigheid gese\u00ebn wil wees.<br \/>\n`n Enkele leuen, wat gekoester en aan vasgehou word in die aangesig van<br \/>\ntoenemende lig, sal daardie kerk van die goddelike teenwoordigheid ontneem.<\/p>\n<p>Almal wie waarlik die Sabbat en die Skepper<br \/>\ndaarvan liefhet sal die waarheid van die Bybelse<br \/>\nsewende-dag Sabbat  met diegene<br \/>\ndeel vir wie hulle lief is. Indien hierdie waarheid verwerp word, is die<br \/>\npersoon wie getrou en gehoorsaam die toenemende lig aanvaar, met geen ander<br \/>\nkeuse gelaat as om te onttrek van aanbidding van `n kerk met wie hy of sy nie<br \/>\nmeer langer saamstem nie. \u201cSal twee met mekaar wandel tensy hulle <em>eers <\/em>afgespreek het?\u201d Amos 3:3, OV)<\/p>\n<p>Die enigste georganiseerde liggaam van<br \/>\ngelowiges deur Yahuwah erken is die Uitverkorenes met Yahushua as die hoof<br \/>\ndaarvan wie se regerende liggaam in die Hemel gebaseer is. Deur te praat van<br \/>\nYahushua as die hoof van die enigste groep gelowiges deur die Hemel erken,<br \/>\nskryf Paulus: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy is die hoof van die liggaam van die<br \/>\neklessia. Hy is die oorsprong daarvan, Hy is die Eerste, die Een wat uit die<br \/>\ndood opgestaan het, sodat Hy die eerste plek in die heelal inneem.\u201d  (Kolossense 1:18, NV)<\/p>\n<p>Die ware \u201ckerk\u201d bestaan uit daardie Uit<br \/>\nVerkorenes, oor die ganse aangesig van die aarde verstrooi. Onbekend en<br \/>\nongerekend op aarde, maar geliefd en vereer in die Hemel. Hulle is diegene wie<br \/>\ndie Heiland volg met `n diepe en blywende liefde, gewillig<br \/>\nom alles op te gee om Hom te vereer <br \/>\nwie ons weet  die ewige lewe is.<\/p>\n<p>Hulle hoort aan Yahushua en word gereken as<br \/>\nlede van die Hemelse familie &#8211; `n v\u00e9r ryker heerlikheid en gewigtiger eer as om<br \/>\nte wees in die lidmaatskapsrolle van die grootste w\u00eareldse kerk. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar julle het wel gekom . . . . by sy<br \/>\nmiljoene engele, by die feestelike samekoms, die vergadering van die<br \/>\neersgeborenes wie se name in die hemel opgeteken is. Julle het gekom by<br \/>\n[Yahuwah] wat Regter oor almal is, en by die geeste van di\u00e9 wat vrygespreek en<br \/>\nnou volmaak is, by Yahushua , die Middelaar van die nuwe verbond. . . .\u201d<br \/>\n(Hebre\u00ebrs 12:22-24, NV)<\/p>\n<p>Die Heiland het `n belangrike beginsel<br \/>\ngemaak toe Hy aan Pilatus s\u00ea: \u201cMy <br \/>\nkoninkryk is nie van hierdie w\u00eareld nie, As My koninkryk van hierdie<br \/>\nw\u00eareld was, sou My onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou<br \/>\nword nie. Maar nou is My koninkryk nie van hier nie.\u201d  (Johannes 18:36, NV)<\/p>\n<p>Nes Yahushua in die w\u00eareld was maar nie van<br \/>\ndie w\u00eareld nie, so, ook, sal Sy volgelinge wees. Hulle sal hulle nie in lyn<br \/>\nbring met georganiseerde godsdienstige liggame wat,  om gerieflikheidshalwe, op `n valse kalender<br \/>\naanbid nie. Die Hoof van die Uit Verkorenes is Yahushua. Nes Sy teenwoordigheid<br \/>\nverberg is aan almal behalwe vir die oog van die geloof, so is aanbidding `n<br \/>\nprivate saak tussen die indiwiduele persoon en Yahushua. Dit is nie `n<br \/>\nuitwendige handeling wat op die verhoog van `n gestruktureerde hierargie<br \/>\nuitgevoer moet word waar jou geloofsoortuiging moet konformeer met dit van die<br \/>\nmeerderheid nie, as jy in hulle lidmaatskap aanvaar sou word. Sulke toegewings<br \/>\nwas nooit deur Yahuwah goedgekeur nie. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"smiling older woman\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/fKWJWfPo-older-woman-5.jpg\" align=\"left\" width=\"422\" height=\"284\">Aanbidding tot Yahuwah benodig nie `n groep<br \/>\nnie. Die Uit Verkorenes is min en wyd verspreid, dikwels slegs bekend aan<br \/>\nYahuwah. Met tyd mag Hy ander na jou stuur, of Hy mag jou ook lei om alleen te<br \/>\naanbid. Soos Yahuwah met `n klein sagte stem met Sy kinders praat, mag Hy weet<br \/>\ndat jou grootste behoefte is om Hom alleen te aanbid dat in daardie einste<br \/>\nfluistering en stilte, jy Sy fluisteringe meer duideliker mag aanhoor, wat jou<br \/>\neie geestelike behoeftes aanspreek. <\/p>\n<p>Die Hemel se finale<br \/>\nwaarskuwings boodskap word aan die w\u00eareld voorgestel in Openbaring 18 waar<br \/>\ndiegene wie vir Yahuwah lief is uit Babilon geroep word: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHierna het ek `n ander engel uit die hemel sien<br \/>\nafkom. Hy het groot gesag gehad, en die aarde is deur sy heerlikheid verlig. Hy<br \/>\nhet met `n groot stem uitgeroep: \u201cGeval, geval het die grote Babilon. Dit het<br \/>\ndie woonplek van duiwels geword, die skuilplek van alle bose geeste, die<br \/>\nskuilplek van alle onreine roofvo\u00ebls. Omdat al die nasies van die dwelmdrank<br \/>\nvan haar onsedelikheid gedrink het . . . . Toe het ek `n ander stem uit die<br \/>\nhemel hoor s\u00ea: Gaan uit haar uit, my volk,<br \/>\nsodat  julle nie van haar sondes deel<br \/>\nkry, en die plae wat oor haar kom, julle ook nie tref nie. Haar sondes het tot<br \/>\naan die hemel opgehoop, en [Yahuwah] het haar ongeregtigheid onthou.\u201d<br \/>\n(Openbaring 18:1-5, NV)<\/p>\n<p>Wyn is `n benewelende drankie wat die<br \/>\nverstand benewel en die sinne verwar. Die \u201cwyn\u201d <br \/>\nvan Babilon wat die ganse w\u00eareld gedrink het is die aanvaarding van `n<br \/>\nvalse kalender vir godsdienstige onderhouding. Niemand wie gehoor gee aan die<br \/>\noproep om uit Babilon te vlug sal in die kerke gevind word, wie aanbid op valse<br \/>\nheilige dae nie.<\/p>\n<p>Skrifte is duidelik. Die oorblyfsel \u201ckerk\u201d<br \/>\nis nie die laaste georganiseerde denominasie nie. Volgens definisie, kan daar<br \/>\ngeen finale georganiseerde struktuur wees nie. Maar hulle is eerder die finale<br \/>\noorblyfsel van die Uit Verkorenes. Hulle word uit alle denominasies uit geroep.<br \/>\nSkrifte stel die finale generasie voor as afgeskei VAN: van Babilon, van al<br \/>\nhaar kerke, van alle valse leerstellinge<br \/>\nen  gebruike. <\/p>\n<p>Staan vandag met die Uit Verkorenes. Vereer<br \/>\nHom  wie jou genoeg liefgehad het om Sy<br \/>\nSeun op te offer vir jou en aanbid Hom vry van alle dwalinge en tradisie. Sluit<br \/>\naan by die ekklessia van die Eersgeborene.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":219556,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108980","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-worship"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Kerk van die Uitverkorenes - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kerk van die Uitverkorenes - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Aanbid jy alleen? Verlang jy na aanbidding met eenders-denkende gelowiges? Verlang jy na `n liefdevolle kerk familie? Lig en waarheid is altyd aan die toeneem vir hulle wie die Lam volg. Sodoende sal enige soeker na waarheid wie opreg toegewy is om Yahuwah te volg, een of ander tyd, te staan kom voor toenemende lig [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T03:26:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/church-of-the-called-out-ones-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/\",\"name\":\"Kerk van die Uitverkorenes - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/church-of-the-called-out-ones-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-08-28T12:43:56+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T03:26:08+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/church-of-the-called-out-ones-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/church-of-the-called-out-ones-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Kerk van die Uitverkorenes\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kerk van die Uitverkorenes - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Kerk van die Uitverkorenes - Worlds Last Chance","og_description":"Aanbid jy alleen? Verlang jy na aanbidding met eenders-denkende gelowiges? Verlang jy na `n liefdevolle kerk familie? Lig en waarheid is altyd aan die toeneem vir hulle wie die Lam volg. Sodoende sal enige soeker na waarheid wie opreg toegewy is om Yahuwah te volg, een of ander tyd, te staan kom voor toenemende lig [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T03:26:08+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/church-of-the-called-out-ones-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/","name":"Kerk van die Uitverkorenes - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/church-of-the-called-out-ones-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-08-28T12:43:56+00:00","dateModified":"2025-08-21T03:26:08+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/church-of-the-called-out-ones-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/church-of-the-called-out-ones-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/church-of-the-called-out-ones\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Kerk van die Uitverkorenes"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108980","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108980"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219556"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108980"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}