{"id":108966,"date":"2012-08-27T10:06:35","date_gmt":"2012-08-27T10:06:35","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-yahushua-ons-groot-hoe-priester\/"},"modified":"2025-08-21T03:12:58","modified_gmt":"2025-08-21T03:12:58","slug":"yahushua-ons-groot-hoe-priester","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/yahushua-ons-groot-hoe-priester\/","title":{"rendered":"Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hebre\u00ebrs 6:17-20\" title=\"Hebrews 6:17-20\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/high-priest-quote-afrikaans.png\" width=\"650\" height=\"288\"> <\/p>\n<p>\nDie oneidige wysheid en onbeperkte liefde van Yahuwah het `n plan<br \/>\nontwerp waardeur die sondige, afvallige mens weer tot die goddelike guns<br \/>\nherstel kan word. Hierdie plan omsluit ver meer as die wettiese verlossing van<br \/>\ndie mensdom uit die beheer van Satan. Dit doen ook `n beroep vir die herstel<br \/>\nvan die goddelike karakter binne-in die menslike siel. Dit is hierdie hoop,<br \/>\nalgehele herstel terug na die goddelike beeltenis, waarna Paulus verwys het. En<br \/>\ndis hierdie werk waarmee Yahushua tans besig is.    <\/p>\n<p>Om die intriges van <a title=\"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-evangelie-vanaf-die-sonde-tot-by-redding.html\"><u>die verlossingsplan<\/u><\/a>, te leer,<br \/>\nhet Yahuwah Moses bevel om `n tabernakel te bou waarvan die dienste en einste<br \/>\noprigting die mens in die waarhede van verlossing onderrig het. \u201cHulle moet vir<br \/>\nMy `n heiligdom oprig dat Ek tussen hulle kan woon.\u201d (Eksodus 25:8, NV) Die<br \/>\nhoogtepunt van hierdie heilige dienste was die jaarlikse seremonie op die<br \/>\nVersoendag gevier. <\/p>\n<p>Dit was die plegtigste dag van die ganse jaar. Dit was `n dag van vrees<br \/>\nen bewing . . . sowel as uitnemende geestelike se\u00ebninge. Dit was voorafgegaan<br \/>\ndeur `n diepsinnige en hartlike siels-ondersoek en gebedvolle bekering van<br \/>\nsonde. Dit was op die Versoendag dat daardie sondes waarvan bekeer is, uitgewis<br \/>\nwas \u2013 beide uit die verslagboeke in die Hemel sowel as die karakter van die<br \/>\nindiwidu.  <\/p>\n<p>Hierdie uitnemende geskenk, in geloof aanvaar, het die mense toegelaat<br \/>\nom elke jaar met `n nuwe blaadjie te begin. Diegene wie hulle sondes voor die<br \/>\ntyd, deur belydenis en bekering na die heiligdom gebring het, kon deur geloof<br \/>\nop `n nuwe hart <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Tabernakel in die woestyn\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/moses-tabernacle-drawing-a-6.jpg\" width=\"450\" height=\"443\" align=\"right\">aanspraak maak. Dit is die werk, die spesiale werk van reiniging,<br \/>\nop die Versoendag gedoen en is steeds vandag beskikbaar aan almal wie, nes<br \/>\nIsrael van ouds, wil deelneem aan die werk van siels-ondersoek en bekering. <\/p>\n<p>Tydens die daaglikse tabernakel dienste, was die sondes van die<br \/>\nbekeerdes wettiglik oorgedra na die heiligdom deur die bloed van diere:<br \/>\nlammetjies, bokke en verskalwers. Bloed was binne-in die Heiligdom gedra en die<br \/>\nsondaar was as vergewe beskou, alhoewel die verslag van sy sonde gebly het. Op<br \/>\ndie Versoendag, het die Ho\u00eb Priester binne-in die Allerheiligste van die<br \/>\ntabernakel inbeweeg. Net een maal per jaar het hy ingegaan maar dit was hierdie<br \/>\ndiens wat die uitwissing van sondes, beskikbaar, aandui.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">S\u00f3 . . . het die priesters gereeld die voorste gedeelte van die<br \/>\nverbondstent [die Heilige] binnegegaan om die dienste te verrig. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar in die agterste gedeelte [die Allerheiligste] het alleen die<br \/>\nho\u00ebpriester ingegaan, en dit net eenkeer in die jaar, en dan nie sonder bloed<br \/>\nnie, om vir hom self te offer en die sondes wat die volk onwetend gedoen het.<br \/>\nHiermee maak die Heilige Gees bekend dat die pad na die Allerheiligste toe nie<br \/>\noop is solank die voorste gedeelte van die verbondstent bestaan nie. (Hebre\u00ebrs<br \/>\n9:6-8, NV) <\/p>\n<p>Die aardse tabernakel was gegee om van die wettige transaksies te leer, gedoen<br \/>\nin die Hemelse heiligdom om sondaars te red. Die dienste van die aardse<br \/>\ntabernakel was deur die bloed van lammers gedoen. Die dienste van die Hemelse<br \/>\nis met die bloed van Yahushua Self gedoen, die Lam van Yah wat die sondes van<br \/>\ndie w\u00eareld wegneem.\u201d (Sien Johannes 1:29.) Die aardse heiligdom was simbolies<br \/>\nvan wat gedoen sou word in die Hemelse na die dood van Yahushua. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dit [die aardse heiligdom] alles wys vooruit na die huidige tyd waarin<br \/>\noffergawes en diereoffers gebring word wat nie vir die een wat dit bring, `n<br \/>\nvolkome skoon gewete kan gee nie. Dit het net betrekking op voedsel, drank en<br \/>\n`n verskeidenheid reinigingsgebruike. Dit is voorskrifte wat slegs die uiterlike<br \/>\nraak en wat opgel\u00ea is tot die tyd dat Yahuwah `n beter orde sou instel.<br \/>\n(Hebre\u00ebrs 9:9, 10, NV) <\/p>\n<p>In werklikheid kon die bloed van diere, geeneen van sonde reinig nie.<br \/>\nDit het nie daardie mag gehad nie. Hulle was maar net simbole wat vooruit gewys<br \/>\nhet na die eintlike slagoffer vir sonde: Yahushua.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want die wet, wat `n skaduwee van die toekomstige weldade, nie die beeld<br \/>\nself van die dinge nie, kan nooit deur dieselfde offers wat jaar na jaar<br \/>\ngedurig gebring word, die wat toetree, tot volmaaktheid lei nie. Anders sou<br \/>\nhulle opgehou het om geoffer te word, omdat die wat die diens verrig, nadat<br \/>\nhulle eenmaal gereinig is, geen bewussyn meer van sondes sou gehad het nie.<br \/>\nMaar in di\u00e9 offers is daar jaar na jaar `n herinnering van die sondes; want die<br \/>\nbloed van stiere en bokke kan onmoontlik die sonde wegneem. (Hebre\u00ebrs 10:1-4,<br \/>\nOV)   <\/p>\n<p>Net die bloed van Yahushua kan van sonde reinig. Diegene wie na die<br \/>\naardse heiligdom gekom het, het geloof beoefen vir wanneer die Heiland sou kom,<br \/>\nsal die finale vergifnis, reiniging en herstel kan plaas vind. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar [Yahushua], wat opgetree het as Ho\u00eb Priester van die toekomstige<br \/>\nweldade, wat deur die groter en volmaakter tabernakel wat nie met hande gemaak<br \/>\nis nie, dit wil s\u00ea, wat nie aan hierdie skepping behoort nie, ook nie met die<br \/>\nbloed van bokke en kalwers nie, maar met sy eie bloed, een maal ingegaan in die<br \/>\nheiligdom en `n ewige verlossing teweeggebring het. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want as die bloed van stiere en bokke en die as van `n vers wat<br \/>\nverontreinigdes besprinkel, heilig maak tot reiniging van die vlees, hoeveel te<br \/>\nmeer sal die bloed van [Yahushua], wat Homself deur die ewige Gees aan Yahuwah<br \/>\nsonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende<br \/>\n[El] te dien? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En daarom is Hy Middelaar van `n nuwe testament, sodat, terwyl daar `n<br \/>\ndood plaasgevind het vir die verlossing van die oortredinge onder die eerste<br \/>\ntestament, die wat geroepe is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang.<br \/>\n(Hebre\u00ebrs 9:11-15, OV) <\/p>\n<p>As die diere aanvaar was om mense van hulle sondes te reinig, hoeveel te<br \/>\nmeer is die bloed van die Seun van Yah aanvaarbaarder om vergifnis en reiniging<br \/>\nvan die mens? <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"twee jong lammetjies\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lambs-6.jpg\" width=\"450\" height=\"299\" align=\"left\">\u201cVolgens die wet is alle dinge gereinig deur bloed, en sonder storting<br \/>\nvan bloed is daar geen reiniging\u201d van sonde nie. (Hebre\u00ebrs 9:22) Omdat die<br \/>\nbloed van Yahushua gestort is, is daar geen veroordeling vir hulle, wie deur<br \/>\ngeloof in Hom, van hulle sondes bekeer het en Sy vergifnis en reiniging aanvaar<br \/>\nhet nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Yahushua die Gesalfde<br \/>\nis nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. (Sien<br \/>\nRomeine 8:1)  <\/p>\n<p>Nadat Yahushua, die Lam van Yah, vir die sondes van die w\u00eareld gesterf<br \/>\nhet, het Hy na die Hemelse Heiligdom teruggekeer. Daar het Hy die Hemelse<br \/>\nHeiligdom binnegegaan om vir jou en my versoening te doen vir almal wie na Hom<br \/>\nsoek. Wat gedoen kon word aan die gelowiges deur geloof in die beloofde Heiland,<br \/>\nkon nou in realiteit gedoen word. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die aardse afbeeldings van die hemelse dinge moes dus noodwendig deur<br \/>\nhierdie middele gereinig word, maar die hemelse dinge self deur beter offers as<br \/>\nhierdie. [Yahushua] het nie ingegaan in `n heiligdom wat deur mense gemaak is<br \/>\nen `n namaaksel van die ware is nie. Nee, Hy het in die hemel ingegaan om nou terwille<br \/>\nvan ons voor [El] te verskyn. Hy het nie ingegaan om Homself herhaaldelik te<br \/>\noffer nie, soos die ho\u00ebpriester elke jaar die Allerheiligste binnegaan met die<br \/>\nbloed wat nie sy eie is nie. Dan sou Hy immers herhaaldelik moes gely het,<br \/>\nreeds van die skepping van die w\u00eareld af. Maar nou het Hy net eenkeer in die<br \/>\nvoleinding van die tye verskyn om deur Sy offer die sonde weg te neem.<br \/>\n(Hebre\u00ebrs 9:23-26, NV)<\/p>\n<p>Yahushua se dood aan die kruis was `n eenmalige dood. Hy hoef nooit weer<br \/>\nte sterf nie. Hy, die volmaakte Lam, was eenmaal geoffer vir die oortredinge<br \/>\nvan vele. Vergifnis, volmaak en vry, is nou aan almal gegee wie na Hom kom en,<br \/>\ndeur geloof, die gawe aanvaar, met so `n ho\u00eb koste betaal, nogtans so vryelik<br \/>\nen goedgunstiglik geskenk. \u201cAs ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig<br \/>\nom ons ons sondes te vergewe, en ons van alle ongeregtigheid te reinig.\u201d (1<br \/>\nJohannes 1:9, OV)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">`n Mens is bestem om net eenmaal te sterf, en daarna kom die oordeel. So<br \/>\nis [Yahushua] ook net eenmaal geoffer om die sondes van baie weg te neem. As Hy<br \/>\ndie tweede keer verskyn, kom Hy nie in verband met sonde nie, maar om<br \/>\nverlossing te bring vir di\u00e9 wat Hom verwag. (Hebre\u00ebrs 9:27-28, NV)<\/p>\n<p>Skrifte stel Yahushua voor waar Hy in die teenwoordigheid van Yahuwah<br \/>\nstaan, en nou selfs Sy bloed vir die versoening van ons sondes offer. Hy wag,<br \/>\nmet verlangende hart, om amal wie deur geloof na Hom kom, te reinig en te<br \/>\ngenees. Die aardse heiligdom het vooruitgewys na wat NOU beskikbaar is en net<br \/>\nwag vir jou aanvaarding daarvan deur geloof.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cVerder, elke priester staan dag vir dag sy diens en verrig, en bring<br \/>\nelke keer weer dieselfde offers, wat tog nooit die sonde kan wegneem nie. Maar<br \/>\n[Yahushua die Gesalfde] het \u00e9\u00e9n offer vir die sondes gebring en vir altyd aan<br \/>\ndie regterhand van [El] gaan sit. Nou wag Hy daar totdat Sy vyande aan Hom<br \/>\nonderwerp is. Deur die \u00e9\u00e9n offer [Sy dood] het Hy die wat vir [Yahuwah]<br \/>\nafgesonder word, vir altyd van sonde vry gemaak.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Ook die Heilige Gees betuig dit aan ons, Eers s\u00ea Hy: \u201cDit is die verbond<br \/>\nwat Ek met hulle na daardie dae sal sluit, s\u00ea [Yahuwah]: Ek sal hulle die wet<br \/>\nin die hart gee, in die verstand sal Ek dit skrywe,\u201d Dan s\u00ea Hy verder: \u201cAan<br \/>\nhulle oortredinge sal Ek nooit meer dink nie.\u201dWaar die sondes vergewe is, is<br \/>\ngeen offer daarvoor meer nodig nie.\u201d (Hebre\u00ebrs 10: 11-18, NV) <\/p>\n<p>Wanneer Yahushua in die wolke van die Hemel kom, sal die oordeel verby<br \/>\nwees. Dit sal alreeds besluit wees wie as vergewe beskou is, en wie skuldig sal<br \/>\nbly. Een van die laaste stellings van Yahushua in die Skrifte opgeneem stel dit<br \/>\nduidelik: \u201cKyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saammet My om elkeen te beloon<br \/>\nvir wat hy gedoen het.\u201d (Openbaring 22:12, NV) <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"biddende vrou\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/NXDItAWU-young-woman-praying-5.png\" width=\"300\" height=\"448\" align=\"left\">Vir die Heiland om die loon met Hom saam te bring, volg dit daarop dat<br \/>\ndit alreeds vas gestel is wie watter loon ontvang: aan wie die ewige lewe<br \/>\ngeskenk word, en wie in die poel van vuur, saam met die duiwel en sy engele<br \/>\ngewerp sal word. <\/p>\n<p>Terwyl genadetyd steeds talm, is dit tyd om jou roeping en verkiesing<br \/>\nseker te maak. Deursoek jou hart, bely jou foute en bekeer jou. Pleit met<br \/>\nYahuwah in gebed: \u201cDeurgrond my, O [El], en ken my hart; toets my en ken my<br \/>\ngedagtes; en kyk of daar by my `n weg is van smart, en lei my op die ewige<br \/>\nweg!  <\/p>\n<p>Die finale generasie bestaan uit diegene wie uit Babilon geroep is.<br \/>\nHulle is uit die gevalle kerke geroep; hulle is uit tradisie, dwaalleer, sonde<br \/>\nen afvalligheid geroep. En, namate hulle gehoor gee aan die oproep om Babilon<br \/>\nte verlaat en terug te keer na hulle Skepper, word `n wonderlike verandering<br \/>\nteweeggebring; reiniging word aan hulle geskenk, volmaak en geheel. Aan hulle<br \/>\nword `n nuwe hart en nuwe gees geskenk. Die weerkaatsing van die goddelike<br \/>\nbeeld skyn uit hulle. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk sal julle tussen die nasies uit wegvat, julle uit al die lande<br \/>\nbymekaarmaak en julle na julle land toe bring. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk sal reinigingswater oor julle uitgooi sodat julle rein kan word. Ek<br \/>\nsal julle reinig van al julle onreinheid en van julle afgodery.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk sal julle `n nuwe hart en `n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit<br \/>\njulle liggaam uithaal en julle `n hart van vleis gee. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk sal My Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens My<br \/>\nvoorskrifte leef en My bepalings gehoorsaam en nakom . . . julle sal My volk<br \/>\nwees en Ek sal julle [El] wees. Ek sal julle bevry van alles waarmee julle<br \/>\njulle verontreinig het.\u201d (Esegi\u00ebl 36:24-29, OV) <\/p>\n<p>Dit is waarop jou Heiland wag om vir jou te doen. Hy wil `n rein hart,<br \/>\nen `n opregte gees aan jou gee. Hy wil die goddelike beeld van Yahuwah in jou<br \/>\nherstel.<\/p>\n<p>Aanvaar die lieflike<br \/>\nuitnodiging vandag nog. Bekeer. Wees gereinig. En jy sal in die Geliefde aanvaar<br \/>\nword.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":219484,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108966","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die oneidige wysheid en onbeperkte liefde van Yahuwah het `n plan ontwerp waardeur die sondige, afvallige mens weer tot die goddelike guns herstel kan word. Hierdie plan omsluit ver meer as die wettiese verlossing van die mensdom uit die beheer van Satan. Dit doen ook `n beroep vir die herstel van die goddelike karakter binne-in [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T03:12:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushua-our-great-high-priest-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/\",\"name\":\"Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-our-great-high-priest-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-08-27T10:06:35+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T03:12:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-our-great-high-priest-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-our-great-high-priest-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester - Worlds Last Chance","og_description":"Die oneidige wysheid en onbeperkte liefde van Yahuwah het `n plan ontwerp waardeur die sondige, afvallige mens weer tot die goddelike guns herstel kan word. Hierdie plan omsluit ver meer as die wettiese verlossing van die mensdom uit die beheer van Satan. Dit doen ook `n beroep vir die herstel van die goddelike karakter binne-in [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T03:12:58+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushua-our-great-high-priest-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/","name":"Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-our-great-high-priest-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-08-27T10:06:35+00:00","dateModified":"2025-08-21T03:12:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-our-great-high-priest-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-our-great-high-priest-poster-afrikaans.jpg","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-our-great-high-priest\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua: Ons Groot Ho\u00eb Priester"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108966","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108966"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219484"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108966"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}