{"id":108957,"date":"2012-08-23T01:00:43","date_gmt":"2012-08-23T01:00:43","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-dag-van-die-nuwemaan-n-geskenk-van-die-skepper\/"},"modified":"2025-08-21T03:02:38","modified_gmt":"2025-08-21T03:02:38","slug":"die-dag-van-die-nuwemaan-n-geskenk-van-die-skepper","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-dag-van-die-nuwemaan-n-geskenk-van-die-skepper\/","title":{"rendered":"Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper"},"content":{"rendered":"<p>Yahuwah is bekend<br \/>\nmet die behoeftes van Sy skepsele. Deur Sy liefde, het Hy afsonderlik voorsien<br \/>\nvir elkeen. Yahuwah weet dat die mens nie aanhoudend kan werk sonder enige<br \/>\nonderbreking. Deur ons swakheid te ken, en ons behoefte aan rus, en ook ons<br \/>\nbehoefte om gehoorsaam te wees, het Hy aan verdeling van tyd voorsien, Die<br \/>\nkortste verdeling van tyd is die DAG\/Nag siklus, wat verdeel word deur daglig<br \/>\nen duisternis. Die volgende verdeling was die WEEK en die MAAND en wat regeer<br \/>\nword die OMWENTELING van die maan. Na dit volg die vier SEISOENE, en die somer<br \/>\nen die winter sonstilstandpunt, en die lente en herfs eweninge wat die JAAR<br \/>\nvolgens die son verdeel. Hierdie verdelings van tyd buite die bereik van die<br \/>\nhande van die mens, en is dit onder die direkte beheer van Skepper en word dit<br \/>\nbeheer deur die hemelse liggame.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"son,maan,en sterre\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-clouds-1-4.jpg\" width=\"300\" height=\"450\" align=\"right\">\u201cEn<br \/>\n[Elohim] het ges\u00ea: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om<br \/>\nskeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel<br \/>\nvir vaste tye, asook vir dae sowel as jare&#8230;..En dit was so. (Genesis<br \/>\n1 vers 14 en 15.)<\/p>\n<p>Elke maansomwenteling<br \/>\nwas verdeel deur vier Sabbatte \u2013 ses dae van werk en op die sewende dag te rus.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gedenk<br \/>\ndie sabbatdag, dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen;<br \/>\nmaar die sewende dag is die sabbat van Yahuwah jou Eloah&#8230;&#8230; <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want<br \/>\nin ses dae het die Here die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat<br \/>\ndaarin is, en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het die Here die<br \/>\nsabbatdag gese\u00ebn en dit geheilig. <span>(Lees Eksodus 20 verse 8 tot<br \/>\n11.)<\/span><\/p>\n<p>Yahuwah is lief vir<br \/>\nvryheid en begeer dit ook vir al Sy kinders. Hy het die maanomwenteling gelas,<br \/>\nen dat  die maand verdeel word deur vier<br \/>\nSabbatte, maar het Hy die verdeling daarvan gelaat het in die in die hande van<br \/>\ndie mens om hulle trou tot die Elohim van die Hemel te bewys, en hulle<br \/>\ngehoorsaamheid aan die 4de gebod. Terwyl die Sabbat rofweg die fases van die<br \/>\nmaan volg, dit nie duidelik \u0149 onderskeidende verdeling van tyd is soos die dae<br \/>\nvan die maand.  Yahuwah het verkies om<br \/>\ndit minder beskrywend te maak, en die gee van die geleentheid aan die mens om<br \/>\ngehoorsaam of om ongehoorsaam te wees, afhangende wat in sy hart is om te doen.<\/p>\n<p>Diegene wat lief is<br \/>\nvir hulle Skepper en daarna streef om Hom te aanbid op die sewende dag van die<br \/>\nweek. Is hulle maansomloop onderverdeel in vier sewe dae weke, met \u0149<br \/>\n\u201cverplasing\u201d van \u0149 dag gedurende \u0149 maand van 30 dae. Diegene wat wens om in<br \/>\nopstand te kom teenoor hierdie duidelike goddelike bevel word die vryheid<br \/>\nvergun om dit te doen. \u0149 30 dae maansomwenteling kan verdeel word in drie<br \/>\ntiendae weke, soos wat gedoen is met die kalender<br \/>\nvan die Franse Republiek vanaf 1793 tot 1806, toe die regering<br \/>\ndaarna gestreef het om Frankryk te ontkersten deur weg te beweeg vanaf \u0149<br \/>\nsewedaagse week. Dit kan ook verdeel word in ses weke, elkeen met  \u0149 week van vyf dae.    <\/p>\n<p>Aanbidding op die<br \/>\nsewende \u2013 dag van \u0149 week, volgens \u0149 sewedaagse week, en volgens die son \u2013 maan<br \/>\nkalender is \u0149 teken van trou aan die Skepper. Dit erken Hom as die Lewe en<br \/>\nWetgewer aan wie, gehoorsaamheid, liefde en toegewydheid verskuldig is. Die<br \/>\ngeestelike doel vir die verdeling van tyd is om tyd toe te laat vir<br \/>\nselfondersoek. Elke sewende \u2013dag Sabbat bring jou van aangesig tot aangesig met<br \/>\ndie heiligheid van Yahuwah. Dit staan in sterk kontras van jou eie mislukkings<br \/>\nen onvolmaaktheid. In die aangesig van die goddelike heiligheid, roep die<br \/>\nbelydende sondaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWee<br \/>\nmy, ek is verlore! Want ek is \u2019n man onrein van lippe en woon onder \u2019n volk wat<br \/>\nonrein van lippe is; want my o\u00eb het die Koning, [Yahuwah] van die le\u00ebrskare,<br \/>\ngesien!\u201d <span>(Jesaja 6 vers 5.)<\/span><\/p>\n<p>\u0149 Bykomende<br \/>\naanbiddingsdag was gegee met elke maansomloop sodat \u0149 persoon kan ondersoek<br \/>\nwaar hy misluk het in die afgelope maansomloop, en om voornemings te maak vir<br \/>\ndie komende maansomloop. Hierdie aanbiddingsdag is die Dag van die Nuwemaan, <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Maan \u2013 Son Kalender wat die Dag van die Nuwemaan en Sabbatte aandui\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"Maan \u2013 Son Kalender wat die Dag van die Nuwemaan en Sabbatte aandui\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/luni-solar-calendar-afrikaans.png\" width=\"425\" height=\"328\" align=\"left\">en<br \/>\nis dit die eerste dag van die Maan \u2013 Son kalender, en dui dit die Dag van die<br \/>\nNuwemaan aan, asook die Sabbatte van elke maand, en is dit voor die aanvang van<br \/>\ndie werksweek wat op die tweede dag van die maand begin. <em>Die Dag van die Nuwemaan is \u0149 tyd om te na te dink, en om jou<br \/>\ngeestelike status te oorweeg. Hoe dit gegaan het tydens die maansomloop wat<br \/>\nverby is? Wat om verskillend te doen, en om my wil en my lewe ooreenkomstig die<br \/>\nwil van die Skepper te bring? <\/em>Dit is \u0149 tyd om vergiffenis te vra vir die<br \/>\nmislukkings van die verlede, en hulp vir die komende maand. \u0149 Gebedsdagboek kan<br \/>\nbaie handig wees, wanneer die elke Nuwemaan opgedateer word. Mense maak nuwe<br \/>\nvoornemings maar selde word dit onderhou meer as een of twee maande. Yahuwah<br \/>\nverstaan hierdie menslike mislukkings, en gee aan ons die geleentheid om ons<br \/>\nvoornemings te verfyn en te op te rig vir elke nuwe maand.  <\/p>\n<p>Die <a title=\"\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/nuwemane-sabbatte-en-die-gregoriaanse-kalender1478839756.html\">hedendaagse Gregoriaanse kalender<\/a>, soos die<br \/>\nJuliaanse kalender voorheen, het bestaan uit maande wat heeltemal geskei is van<br \/>\ndie siklus van die maan. Sodoende, bestaan daar nie Dae van die Nuwemaan in<br \/>\nhierdie alternatiewe metode van tydmeting. <br \/>\nAlhoewel, dit nie enige iemand verskoon om terug te keer om Yahuwah te<br \/>\naanbid op die Dae van die Nuwemaan.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie<br \/>\nNuwemaan bestaan steeds, asook die oorspronklike Sabbat wat afhanklik is van<br \/>\ndie maan se siklus&#8230; Oorspronklik, was die Dag van die Nuwemaan gevier op<br \/>\ndieselfde manier as die Sabbat, geleidelik het dit minder belangrik geword<br \/>\nterwyl die Sabbat meer \u0149 dag van godsdiens en humanisme, en godsdienstige<br \/>\noordenking en onderrig geword het, en vir vrede en genot vir die siel.\u201d (<em>Universal Jewish Encyclopedia,<br \/>\n&#8220;Holidays,<\/em>&#8221; bladsy 410.)<\/p>\n<p>Die Nuwemane is \u0149<br \/>\ngroep van aanbiddingdae op hulle eie. Dit was tye van danksegging en vreugde<br \/>\noor die Hemel se goedertierenheid. In die outyd was hulle dae van fees viering<br \/>\nook. Die verbod van kook op Sabbatte was die van toepassing op die Dae van die<br \/>\nNuwemaan, en toegewyde Israeliete wat gevas het op ander dae, het nooit gevas<br \/>\ngedurende die Nuwemaan.  Werk vir Yahuwah<br \/>\nkan gedoen word op die Nuwemaan. Nadat die Tabernakel opgerig was in die<br \/>\nWoestyn, het Moses al die uiteenlopende onderdele gemonteer op die Dae van die<br \/>\nNuwemaan. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\nin die eerste maand, in die tweede jaar, op die eerste van die maand, is die<br \/>\ntabernakel opgerig. En Moses het die tabernakel opgerig: hy het sy voetstukke<br \/>\nneergesit en sy style daarop gesit en sy dwarshoute vasgemaak en sy pilare<br \/>\nopgerig. En hy het die tentseil oor die tabernakel gespan en die dekkleed van<br \/>\ndie tent daar bo-oor getrek, soos die Here Moses beveel het.\u201d <span>(Eksodus<br \/>\n40 verse 17 tot 19.)<\/span><\/p>\n<table width=\"433\" height=\"351\" cellspacing=\"15\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"twee mense wat geld ruil (\u0149 besigheidstransaksie)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/exchanging-cash-11.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Geen inkomste uit handel was gedoen op die Dag van die Nuwemaan.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Alhoewel, geen<br \/>\nbesigheid gedoen moes word.  Het die<br \/>\nwantrouige hart nooit die waardering gehad vir die geleenthede wat die Hemel<br \/>\nvoorsien het om tyd saam met die Skepper te spandeer.  Eeue later, het die opstandige Israel<br \/>\ngemurmureer oor die \u201cverlore\u201d besigheid en geleenthede as die Sabatte en<br \/>\nNuwemane aanbreek.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cdeur<br \/>\nte s\u00ea: Wanneer is die nuwemaan verby, sodat ons koring kan verkoop, en die<br \/>\nsabbat, sodat ons die graanskuur kan oopsluit \u2014 om die efa te verklein en die<br \/>\nsikkel te vergroot en bedrieglik te handel met \u2019n valse weegskaal; om die armes<br \/>\nvir geld te koop en die behoeftige vir \u2019n paar skoene; ook die afval van die<br \/>\nkoring sal ons verkoop.\u201d <span>(Amos 8 vers 5 en 6.)<\/span> <\/p>\n<p>Sulke gedrag is<br \/>\nhoogverraad teenoor die regering van die Hemel. Die dae van die Nuwemaan, ssos<br \/>\ndie sewende \u2013 dag- Sabbatte, is tye van heilige byeenkomste, en deur die<br \/>\nverwerping van hierdie heilige dae was dit \u0149 direkte oorsaak vir omverwerping<br \/>\nvan Israel deur Assiri\u00eb. Verklaar die volgende teks verse:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c[Yahuwah]<br \/>\nhet gesweer by die hoogheid van Jakob: Gewis, Ek sal in ewigheid nie een van<br \/>\nhulle werke vergeet nie. Moet hieroor die aarde nie bewe en elke inwoner<br \/>\ndaarvan nie treur nie?\u201d <span>(Amos 8 verse 7 en 8.)<\/span> <\/p>\n<p>Terwyl Yahuwah in<br \/>\ngenade met tye Sy \u201co\u00eb sluit\u201d vir ons onkunde en onwetendheid oor ons<br \/>\nongehoorsaamheid, en dit nie gesien word vir die opstandigheid wat dit is.<br \/>\nIsrael se aanbidding het ontaard wat ook al in \u0149 vorm van geen geestelike<br \/>\nwaarde.  <\/p>\n<p>Yahuwah het Israel<br \/>\nse aanbidding verwerp, en verklaar: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk<br \/>\nhaat, Ek versmaad julle feeste en het geen welgevalle aan julle feestye nie.<br \/>\nWant al bring julle vir My brandoffers saam met julle spysoffers, Ek het daar<br \/>\ngeen welbehae in nie, en die dankoffer van julle vetgemaakte kalwers sien Ek<br \/>\nnie met welgevalle aan nie. Verwyder van My die geraas van jou liedere! En na<br \/>\ndie geluid van jou harpe wil Ek nie luister nie.\u201d <span>(Amos 5 verse<br \/>\n21 tot 23.)<\/span><\/p>\n<p>While Israel went<br \/>\nthrough the motions of worshipping Yahuwah, they were, in fact, honoring Saturn<br \/>\nas had their forefathers in the Wilderness at the Golden Calf.  Yahuwah demanded:<\/p>\n<p>Terwyl Israel besig<br \/>\nwas in die in die deelneming vir die aanbidding van Yahuwah, was hulle vir die<br \/>\nfeit besig om Saturnus te vereer, net soos hulle voorvader gedoen het in die<br \/>\nWoestyn  met die aanbiiding van die Goue<br \/>\nkalf. Yahuwah het beveel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHet<br \/>\njulle aan My slagoffers en spysoffers gebring veertig jaar lank in die woestyn,<br \/>\no huis van Israel, en ook gedra Sakkut, julle koning, en Kewan, julle beelde,<br \/>\njulle stergod wat julle vir julle gemaak het? Daarom sal Ek julle anderkant<br \/>\nDamaskus in ballingskap wegvoer, s\u00ea [Yahuwah] wie se Naam [Yahuwah] van die<br \/>\nle\u00ebrskare is.\u201d <span>(Amos 5 verse 25 tot 27)<\/span><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Kewan \u2013 \u201cIs die<br \/>\nander vir die god Saturnus.\u201d (<em>The New<br \/>\nStrong\u2019s Exhaustive Concordance of the Bible<\/em>.)<\/p>\n<table width=\"393\" height=\"376\" cellspacing=\"15\" border=\"0\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"meisie wat weier om na die Bybel te kyk saam met haar familie\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/refusing-bible-study-3-11.jpg\" width=\"425\" height=\"312\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Dit is tragies, dat so baie belydende Christene vandag die toenemende lig verwerp oor Yahuwah se heilige kalender.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit is tragies dat<br \/>\nbaie belydende Christene vandag die toenemende lig oor Yahuwah se heilige<br \/>\nkalender verwerp.<\/p>\n<p>Ou Israel, soos die<br \/>\nhedendaagse geestelike Israel, verwerp Yahuwah se Dae van die Nuwemaan en keer<br \/>\nterug in aanbidding op die dag van Saturnus, of Saterdag.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cGebede aan die<br \/>\nplanete op hulle bepaalde dae was deel van die aanbidding van hemelse<br \/>\nliggaame.\u201d (R. L. Odom, <em>Sunday in Roman<br \/>\nPaganism,<\/em> bladsy. 158)<\/p>\n<p>Sulke aanbidding is<br \/>\nnie aanvaarbaar vir Yahuwah. In Amos reg nadat hy hulle veroordeel het vir die<br \/>\naanbidding van Saturnus, verklaar Yahuwah: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWEE<br \/>\ndie gerustes in Sion en die sorgelose op die berg van Samar\u00eda&#8230; julle wat die<br \/>\ndag van onheil veraf stel en die setel van geweld nader skuiwe! Daarom sal<br \/>\nhulle nou op die voorpunt van die ballinge in ballingskap gaan&#8230;..[Yahuwah]<br \/>\ndie Elohim het by Homself gesweer&#8230;Ek het \u2019n afsku van die trotsheid van Jakob<br \/>\nen haat&#8230;.. lewer Ek die stad oor en al wat daarin is.\u201d <span>(Amos<br \/>\n6 vers 1 en 3 en 7 en 8)<\/span><\/p>\n<p>Dieselfde lot wag<br \/>\nop almal wat vaskleefaan die aanbidding op Saterdag van die hedendaagse<br \/>\nnamaaksel van \u0149 kalender, en wat nie ag slaan op die plig om die Sabbatte en<br \/>\ndie Dae Nuwemane te onderhou volgens die <a title=\"\" href=\"\/view-video\/1314\/die-skepper-se-kalender.html\">Bybelse<br \/>\nmaan \u2013 son kalender.<\/a> <\/p>\n<p>Aanbidding op <a title=\"\" href=\"\/end-time-prophecy\/die-144000-die-wet-en-die-feeste-van-yahuwah.html\">AL die Sabbatte<\/a><u>,<\/u> of rus dae van Yahuwah, is die<br \/>\nonderskeidende merk wat Sy mense afsonderlik maak. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarby<br \/>\nhet Ek ook my sabbatte aan hulle gegee om \u2019n teken te wees tussen My en hulle,<br \/>\ndat hulle kan weet dat dit Ek, [Yahuwa,} is wat hulle heilig.\u201d <span>(Esegi\u00ebl 20 vers 12.)<\/span><\/p>\n<p>Inderdaad, deur<br \/>\nterug te keer na die aanbidding van die Skepper op Sabbatte en die Dag van die<br \/>\nNuwemaan sal dit een van die vreugdes wees van die Verlostes op die nuwe aarde<br \/>\nen regdeur tot in alle ewigheid.<\/p>\n<hr>\n<div align=\"center\"><font face=\"Georgia\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Isaiah 66:22-23\" title=\"Isaiah 66:22-23\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Isaiah-66-22-23-afrikaans.png\" width=\"700\" height=\"198\"><\/font>\n<\/div>\n<hr>\n<p>Verbind jou nou om<br \/>\nYahuwah te aanbid op <a title=\"\" href=\"\/view-video\/1546\/die-hemele-se-heiligedae.html\"><em>al<\/em> Sy heilige<br \/>\nrusdae<\/a>, Sabbatte, en Dae van die Nuwemaan en jaarlikse feeste.<br \/>\nOngekende vreugde wag op diegene wat gemeenskap soek met Hom in wie alle<br \/>\nvolheid van die Lewe woon.<\/p>\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Verwante Inhoud:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a title=\"\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/nuwe-maan-dag-die-dagbreek-na-konjunksie.html\">Nuwe Maan Dag: Die Dagbreek Na<br \/>\nKonjunksie<\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":219423,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108957","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-new-moon-day"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahuwah is bekend met die behoeftes van Sy skepsele. Deur Sy liefde, het Hy afsonderlik voorsien vir elkeen. Yahuwah weet dat die mens nie aanhoudend kan werk sonder enige onderbreking. Deur ons swakheid te ken, en ons behoefte aan rus, en ook ons behoefte om gehoorsaam te wees, het Hy aan verdeling van tyd voorsien, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T03:02:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moon-day-gift-of-the-creator-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/\",\"name\":\"Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-day-gift-of-the-creator-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-08-23T01:00:43+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T03:02:38+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-day-gift-of-the-creator-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-day-gift-of-the-creator-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper - Worlds Last Chance","og_description":"Yahuwah is bekend met die behoeftes van Sy skepsele. Deur Sy liefde, het Hy afsonderlik voorsien vir elkeen. Yahuwah weet dat die mens nie aanhoudend kan werk sonder enige onderbreking. Deur ons swakheid te ken, en ons behoefte aan rus, en ook ons behoefte om gehoorsaam te wees, het Hy aan verdeling van tyd voorsien, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T03:02:38+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moon-day-gift-of-the-creator-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/","name":"Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-day-gift-of-the-creator-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-08-23T01:00:43+00:00","dateModified":"2025-08-21T03:02:38+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-day-gift-of-the-creator-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-day-gift-of-the-creator-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moon-day-gift-of-the-creator\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Dag van die Nuwemaan: \u0149 Geskenk van die Skepper"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108957"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219423"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}