{"id":108942,"date":"2012-08-05T11:55:56","date_gmt":"2012-08-05T11:55:56","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-paulus-romeine-die-sabbat\/"},"modified":"2025-08-21T02:48:05","modified_gmt":"2025-08-21T02:48:05","slug":"paulus-romeine-die-sabbat","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/paulus-romeine-die-sabbat\/","title":{"rendered":"Paulus, Romeine &#038; Die Sabbat"},"content":{"rendered":"<p>Sekere gedeeltes van die Skrifte mag voorkom asof hulle die ander<br \/>\ngedeeltes kontrasteer. Wanneer Bybel studente dit ontdek, neem hulle dikwels die<br \/>\nBybel as onbetroubaar aan. Hulle verwerp die Bybel eerder as om die konflik op<br \/>\nte los. <\/p>\n<p>Elke student van die Skrifte moet onthou:<\/p>\n<h2 align=\"center\"><strong>Die waarheid is harmonieus.<\/strong><\/h2>\n<h2 align=\"center\"><\/h2>\n<h2 align=\"center\"><strong>Die waarheid kontrasteer haarself nooit nie.<\/strong><\/h2>\n<h2 align=\"center\"><\/h2>\n<p>Wanneer `n dit lyk of een Bybel teks in konflik is met `n ander Bybel vers, is dit die<br \/>\nHemel se uitnodiging om meer te studeer.  Alle feite en beginsels wat betrekking het op<br \/>\ndie onderwerp wat studeer word, moet vir ondersoek voorgel\u00ea word. Die slotsom<br \/>\nwat nie met die gewig van bewyse in konflik is of kontrasteer <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"twee mense wie die Bybel studeer\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/couple-bible-study-1-7.jpg\" width=\"425\" height=\"283\" align=\"right\"> nie, is die<br \/>\nkorrekte een. Verdere ondersoek sal altyd die skynbare kontrastering oplos<br \/>\nomdat <em>Waarheid haarself nooit kontrasteer<br \/>\nnie. <\/em>  <\/p>\n<p>Een gedeelte wat baie mense verwar het word gevind in Romeine 14: 5, 6:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die een ag die een dag bo die ander, die ander ag al die dae gelyk. Laat<br \/>\nelkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees. Hy wat die dag waarneem, neem<br \/>\ndit waar tot eer van Yahuwah; en wie eet, eet tot eer van Yahuwah; want hy dank<br \/>\nYahuwah; en wie nie eet nie, eet nie tot eer van Yahuwah, en hy dank Yahuwah.<br \/>\n(Sien Romeine 14:5-6.)<\/p>\n<p>Die frase, \u201cLaat elkeen in sy eie gemoed oortuig wees\u201d word dikwels<br \/>\ngebruik as \u201cbewys\u201d dat almal vry is om te kies op watter dag, indien daar enige<br \/>\nis, om die Skepper te aanbid. Mense wie aanvoer om \u201celke\u201d dag te aanbid gebruik<br \/>\nook Romeine 14 as hulle Bybelse ondersteuning om nie `n spesifieke Sabbat dag<br \/>\nvir aanbidding te gebruik nie. So `n oortuiging is gebaseer op die<br \/>\nveronderstelling dat Paulus van Sabbatte en feesdae in die aangehaalde gedeelte<br \/>\npraat. Maar `n noukerige ondersoek van die konteks, en die res van Paulus se<br \/>\ngeskrifte, maak die dwaling van hierdie idee bekend. <a title=\"Yahuwah se Feeste: Deur die Apostels Onderhou\" href=\"\/winds-of-doctrine\/yahuwah-se-feeste-deur-die-apostels-onderhou.html\">Paulus<br \/>\nhet altyd die<\/a> feeste <br \/>\nen die sewende-dag<br \/>\nSabbat onderhou en het sy bekeerlinge<br \/>\ngeleer om dieselfde te doen. <em>Nooit<\/em><br \/>\nhet Paulus geleer dat die goddelike wet nie meer bindend was nie. Vroe\u00ebr in<br \/>\nRomeine het Paulus erken: \u201cDus is die wet heilig en die gebod is heilig en<br \/>\nregverdig en goed.\u201d (Romeine 7:12, OV) <br \/>\nPaulus het <em>altyd <\/em><a title=\"Regverdigheid deur Geloof!\" href=\"\/practical-godliness\/regverdigheid-deur-geloof.html\">regverdigmaking deur geloof<\/a> gebalanseer met die erkenning dat die goddelike wet steeds<br \/>\nbindend is en gehou moet word.<em> <\/em> <\/p>\n<p align=\"center\"><strong><font size=\"3\">Wat dan? Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder genade? Nee stellig nie! (Sien Romeine 6:15.) <\/font><\/strong>\n<\/p>\n<p>Die konteks van Romeine 14:5 &amp; 6 verduidelik wat Paulus bedoel<br \/>\nomtrent die agting van een dag soos die ander. Hy het na paganistiese gewoontes<br \/>\nverwys. Romeine 14 begin met Paulus wie instruksies gee aan die Romeinse<br \/>\ngelowiges om die nuweling bekeerlinge wie \u201cswak is in die geloof\u201d te ondersteun<br \/>\nen nie om in gesprekke betrokke te raak wat hulle nuutgevonde geloof sou laat<br \/>\nwankel nie.    <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><sup> <\/sup>En neem hom aan wat swak is in die<br \/>\ngeloof, nie om oor sy gevoelens te oordeel nie. Die een glo dat `n mens alles<br \/>\nmag eet, maar hy wat swak is eet groente. Hy wat eet, moet hom wat nie eet nie,<br \/>\nnie verag nie; en hy wat nie eet nie, moet hom wat eet, nie oordeel nie, want<br \/>\nYahuwah het hom aangeneem. Wie is jy wat die huiskneg van `n ander oordeel?. .<br \/>\n.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die een ag die een dag bo die ander, die ander ag al die dae gelyk. Laat<br \/>\nelkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees. Hy wat die dag waarneem, neem<br \/>\ndit waar tot eer van Yahuwah; en hy wat die dag nie waarneem nie, neem dit nie<br \/>\nwaar nie, tot eer van Yahuwah; en wie eet, eet tot eer van Yahuwah, want hy<br \/>\ndank Yahuwah; en wie nie eet nie, eet nie tot eer van Yahuwah, en hy dank<br \/>\nYahuwah. (Sien Romeine 14:1-7.)<sup> <\/sup><\/p>\n<p>Die nuweling bekeerlinge het uit paganisme gekom. Daar was `n neiging<br \/>\nonder sulke persone om steeds die mag van hulle ou afgode te vrees. Baie was<br \/>\nsteeds be\u00efnvloed deur ou bygelowe. Omdat meeste van die vleis in die stad aan<br \/>\nafgode geoffer was, het baie van die nuwe bekeerlinge hulle onthou van vleis,<br \/>\nwie verkies het om instede daarvan slegs vrugte, graan en groente te eet.<br \/>\nPaulus was bewus dat die afgodsmag van demone gekom het, en dat die mag van<br \/>\nYahuwah sterker was. Paulus het geen probleem met die eet van vleis wat aan<br \/>\nafgode geoffer was, gehad nie, omdat hy geweet het dat die afgode hoegenaamd<br \/>\nnie gode was nie. Afgode en die voedsel aan hulle geoffer was nie `n kwessie<br \/>\nvir Paulus nie omdat hy nie `n deelnemer was aan die inwydings seremonie nie.<br \/>\nPaulus was `n geloofs soldaat sowel as `n saggeaarde herder van die kudde.<br \/>\nAlhoewel sy geloof nie gewankel het deur vleis te eet wat aan afgode gewy is<br \/>\nnie, was hy bewus dat ander nie sy siening gehad het nie.  <\/p>\n<table width=\"407\" height=\"321\" cellspacing=\"5\" border=\"0\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-right: 15px; margin-left: 0px\" alt=\"Hooflose afgode in die museum van antieke Korinthe\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/corinth-idols-a-7.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Koplose afgode in die museum van antieke Korinthe<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Die kennis is egter nie in almal nie; maar sommige, nog altyd bewus van<br \/>\ndie afgod, eet dit as `n afgodsoffer, en hulle gewete, wat swak is, word<br \/>\nbesoedel. Maar die voedsel bring ons nie nader by Yahuwah nie; want as ons eet,<br \/>\nhet ons geen oorvloed nie, en as ons nie eet nie, ly ons geen gebrek nie.  (Sien 1 Korinthi\u00ebrs 8:7, 8.) <\/p>\n<p>Paulus was vasbeslote om nooit iets te doen wat die geloof van `n ander<br \/>\nsou verswak nie. Hy het sy instruksies so voortgesit: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar pasop dat hierdie vryheid van julle nie miskien `n struikelblok<br \/>\nword vir die wat swak is nie. Want as iemand jou wat kennis het, aan tafel sien<br \/>\nin `n afgodstempel, sal sy gewete, as hy `n swak man is, nie aangemoedig word<br \/>\nom van die offervleis aan die afgode te eet nie? En moet die swakke broeder vir<br \/>\nwie Yahushua gesterf het, verlore gaan deur jou kennis? Maar deur so teen die<br \/>\nbroeder te sondig, en hulle gewete, wat swak is seer te maak, sondig julle teen<br \/>\nYahushua. Daarom, as voedsel my broeder laat struikel, sal ek in der ewigheid<br \/>\ngeen vleis eet nie, om my broeder nie te laat struikel nie. (Sien 1 Korinthi\u00ebrs<br \/>\n8:9-13.)<\/p>\n<p>Sommige van die nuwe bekeerlinge in Rome het een dag bo die ander \u201cgeag\u201d<br \/>\nas `n voortsetting van die ou paganistiese geloofsoortuigings. Dikwels het die<br \/>\npaganiste op gedeeltelike vas dae gegaan, deur sekere voedselsoorte op<br \/>\nspesifieke dae te vermy. Dit is soortgelyk aan die Rooms Katolieke se vis etes,<br \/>\nmaar geen ander vleis op Vrydae nie. Nie net was sommige bekeerlinge bevrees om<br \/>\nvoedsel wat aan afgode gewy was te eet nie, maar andere was steeds besig om die<br \/>\ngode se verskeie vasdae te onderhou. Andere het weer alle dae gelyk geag, wie<br \/>\ngeen besondere respek aan een of ander dag te gee deur te vas nie. Dit was die<br \/>\nkwessie wat deur Paulus aangespreek was in Romeine 14. Hy het hoegenaamd nie na<br \/>\nSewende-dag Sabbatte of jaarlikse feeste verwys nie!  <\/p>\n<p>Die frase<br \/>\n\u201cLaat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees.\u201d (Romeine 14:5) was deur<br \/>\nvele mense misverstaan. Dit gee aan niemand die reg om die goddelike wet te<br \/>\noortree en hulle eie dag van aanbidding te kies nie. Instede daarvan, s\u00ea Paulus<br \/>\nin konteks dat elkeen het nodig om indiwidueel oortuig te wees van wat reg is<br \/>\nsodat hulle <em>die wet kan gehoorsaam!<\/em>  <\/p>\n<p>Die frase \u201cten volle oortuig\u201d of \u201cten volle oorreed\u201d kom van <em>plerophoreo. <\/em>Hierdie Griekse woord<br \/>\nbeteken: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Om ten volle uit te dra (in bewyse), bv. heeltemal versekerd, (of<br \/>\noortuig), ten volle bereik . . . Die woord beteken \u2018om voltallig te maak, te<br \/>\nvervul.\u2019 . . . in Romeine 14:5 word geheg aan die begrip [insig] van die wil<br \/>\nvan . . . [Yahuwah].\u201d (#4135, <em>Strong\u2019s Expanded Dictionary of Bible Words<\/em>, p. 1318.)<\/p>\n<p>Paulus het nooit daarop aanspraak gemaak dat die wet nie onderhou moet<br \/>\nword nie. Maar hy vertel die Romeine dat elkeen ywerig moet soek na `n volle<br \/>\ninsig van die wil van Yahuwah.   As die<br \/>\nRomeine werklik \u201cten volle oortuig was\u201d elkeen in sy eie verstand, sou daar<br \/>\ngeen probleme met sommige van die nuwe bekeerlinge wie steeds bevrees was vir bygelowe<br \/>\nof die viering van paganistiese vas dae, wees nie. Paulus se vermaning was dat die<br \/>\n\u201cbabas in die geloof\u201d moes beskerm word, en dat daar nie struikelblokke vir<br \/>\nhulle gestel word nie. Dan ook, moes hulle wie jonk in die geloof was, op hul<br \/>\nbeurt weer die verantwoordelikheid opneem om die wet en die wil van Yahuwah te<br \/>\nstudeer sodat elkeen van hulle die goddelike wet kan verstaan en in harmonie<br \/>\ndaarmee lewe.<\/p>\n<p>Yahuwah is besorgd oor die kleinste besonderhede van ons lewens. Maar Hy<br \/>\nverwag dat ons moet verstaan dat ons nie gered word deur werke, of ons eet of<br \/>\nvas, nie. Sy belang is die hartsmotief wat die aksie teweegbring. Paulus het<br \/>\nverstaan dat slegs diens wat uit liefde gedoen is, deur Yahuwah aanvaar sal word.<br \/>\nHy het die Romeinse gelowiges vermaan om nie ander te oordeel volgens hul werke<br \/>\nnie: vas of om nie te vas nie.  <\/p>\n<p>Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou<br \/>\nbroeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van die Gesalfde gestel word.<br \/>\nWant daar is geskrywe: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2018So waaragtig as Ek lewe, s\u00ea Yahuwah, Voor My sal elke knie buig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En elke tong sal Yahuwah bely.\u2019 <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">So sal elkeen van ons dan vir homself aan Yahuwah rekenskap gee.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">(Sien Romeine 14:10-12).<\/p>\n<p>Die volle stukrag van Paulus se boodskap was gehoorsaamheid aan die wet<br \/>\ndeur die geloof weens die liefde van die Vader. Paulus het die Romeine vermaan<br \/>\nteen veroordeling van andere, want onsself sal ook deur Yahuwah geoordeel word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die<br \/>\nvolle uitvoering van die wet.\u201d (Romeine 13:10, NV) <\/p>\n<p>Paulus se boodskap aan die Romeine is deesdae net so van toepassing as<br \/>\ntoe dit geskryf was. Laat elkeen die jonges in die geloof beskerm, om nie<br \/>\nandere te veroordeel of `n struikelblok vir hulle te wees nie. Laat elkeen<br \/>\ntoegewy wees, om te studeer en Yahuwah se wil te verstaan en sy lewe in<br \/>\nharmonie daarmee in te rig. Laat elkeen die goddelike wet onderhou, omdat hulle<br \/>\ndie Wet Gewer liefhet.  <\/p>\n<div align=\"center\">\n<hr width=\"100%\" size=\"1\" noshade align=\"center\"><\/div>\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Verwante Inhoud:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a title=\"Yahuwah se Feeste: Ewig Bindend\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/yahuwah-se-feeste-ewig-bindend.html\"><u>Yahuwah se<br \/>\nFeeste: Ewig Bindend<\/u><\/a><\/li>\n<li><a title=\"Paulus &amp; die Gal\u00e1si\u00ebrs\" href=\"\/winds-of-doctrine\/paulus-die-galasiers.html\"><u>Paulus<br \/>\n&amp; die Gal\u00e1si\u00ebrs<\/u><\/a><\/li>\n<li><a title=\"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2\" href=\"\/winds-of-doctrine\/wat-was-vasgenael-aan-die-kruis-noukeurige-ondersoek-van-kolossense-2.html\"><u>Wat was Vasgenael<br \/>\naan die Kruis? `n Noukerige ondersoek van Kollosense 2<\/u><\/a><\/li>\n<li><a title=\"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af?\" href=\"\/winds-of-doctrine\/yahushua-se-dood-skaf-dit-die-wet-af.html\"><u>Yahushua<br \/>\nse Dood: Skaf dit die Wet af?<\/u><\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":219331,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108942","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-answering-objections-to-sabbath-keeping"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Paulus, Romeine &amp; Die Sabbat - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Paulus, Romeine &amp; Die Sabbat - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Sekere gedeeltes van die Skrifte mag voorkom asof hulle die ander gedeeltes kontrasteer. Wanneer Bybel studente dit ontdek, neem hulle dikwels die Bybel as onbetroubaar aan. Hulle verwerp die Bybel eerder as om die konflik op te los. Elke student van die Skrifte moet onthou: Die waarheid is harmonieus. Die waarheid kontrasteer haarself nooit nie. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T02:48:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/paul-romans-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/\",\"name\":\"Paulus, Romeine & Die Sabbat - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-romans-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-08-05T11:55:56+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T02:48:05+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-romans-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-romans-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Paulus, Romeine &#038; Die Sabbat\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Paulus, Romeine & Die Sabbat - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Paulus, Romeine & Die Sabbat - Worlds Last Chance","og_description":"Sekere gedeeltes van die Skrifte mag voorkom asof hulle die ander gedeeltes kontrasteer. Wanneer Bybel studente dit ontdek, neem hulle dikwels die Bybel as onbetroubaar aan. Hulle verwerp die Bybel eerder as om die konflik op te los. Elke student van die Skrifte moet onthou: Die waarheid is harmonieus. Die waarheid kontrasteer haarself nooit nie. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T02:48:05+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/paul-romans-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/","name":"Paulus, Romeine & Die Sabbat - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-romans-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-08-05T11:55:56+00:00","dateModified":"2025-08-21T02:48:05+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-romans-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-romans-and-the-sabbath-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-romans-the-sabbath\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Paulus, Romeine &#038; Die Sabbat"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108942","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108942"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219331"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108942"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}