{"id":108907,"date":"2012-07-27T07:25:47","date_gmt":"2012-07-27T07:25:47","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-paulus-die-galasiers\/"},"modified":"2025-08-21T02:18:41","modified_gmt":"2025-08-21T02:18:41","slug":"paulus-die-galasiers","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/paulus-die-galasiers\/","title":{"rendered":"Paulus &#038; die Gal\u00e1si\u00ebrs"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#BDD4F7\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h3 align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><em><br \/>\nMoenie terugkeer na die swakke beginsels nie!<\/em><\/font><br \/>\n <\/h3>\n<p>Talle mense  word deesdae verwar deur die Boek van Gal\u00e1si\u00ebrs. Sondag-houers beweer dat Gal\u00e1si\u00ebrs leer dat die Sabbat aan die kruis vasgenael was vasgenael was. Saterdag-houers gebruik dieselfde teks om te beweer dat Yahuwah se feeste nie meer langer bindend is nie. Almal beweer dat die \u201c swakke en armoedige beginsels\u201d wat in Gal\u00e1si\u00ebrs 4 genoem word, verwys na die Israelitiese wet wat nie meer langer bindend op die Christene is nie. `n  Begrip van die betrokke uitslag openbaar iets heeltemal anders. Paulus het veral geskryf vir `n Heidense gehoor en die <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"two people reading Bible\" height=\"526\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reading-bible-5.jpg\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"350\">Hemel het sy werke grootliks gese\u00ebn.<\/p>\n<p align=\"left\" class=\"indenttext\">\u201cMaar,  toe hulle sien dat aan my die evangelie vir die onbesnedenes toevertrou is, net soos aan Petrus die vir die besnedenes &#8211; want Hy wat Petrus bekragtig het met die oog op die apostelskap vir die besnedenes, het my ook bekragtig met die oog op die heidene.\u201d(Gal\u00e1si\u00ebrs 2:7,8, N.V.)<\/p>\n<p>Paulus se boodskap was baie openhartig:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van Yahuwah; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. (Sien Efesi\u00ebrs 2: 8, 9.)<\/p>\n<p>Satan wou die geweldige welslae in die bediening van Paulus se uitermate sukses wat sy bediening onder die Heidene bewerkstelig het, vernietig.  Hy het Farise\u00ebrs geinspireer wie \u201cverander\u201d het na die Christendom om Paulus se boodskap van redding deur geloof,  te bederf. Die boodskap wat deur Christen-Farise\u00ebrs gebring was: was redding deur werke. Die Farise\u00ebrs het altyd <em>ekstra<\/em> wette by Yahuwah se wette gevoeg. Dit was bekend as die \u201ctradisies van die oudstes.\u201d Yahushua het herhaaldelik hierdie Farisese byvoegings veroordeel met die goddelike wet.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die Skrifgeleerdes en die Farise\u00ebrs sit op die stoel van Moses. Want hulle bind pakke saam wat swaar en moeilik is om te dra, en sit dit op die skouers van die mense. (Sien Matth\u00e9\u00fcs 23: 2 &amp; 4.)<\/p>\n<p>Toe die Farise\u00ebrs Yahushua gevra het hoekom sy dissipels die oorlewering van die ou mense oortree het, was Sy antwoord:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Waarom oortree julle ook die gebod van Yahuwah ter wille van julle oorlewering? (Sien Matth\u00e9\u00fcs 15:3)<\/p>\n<p>Christen-Farise\u00ebrs, bekend as Joodsgesindes, het die Heidense bekeerdes geleer dat hulle besny moet word vir redding.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn sekere persone wat van Judea af gekom het, het die broeders geleer: \u2018As julle nie besny word volgens die gebruik van Moses nie, kan julle nie gered word nie.\u2019 Toe daar nou geen klein stryd en woordewisseling van die kant van Paulus en B\u00e1rnabas teen hulle ontstaan het nie, het hulle besluit dat Paulus en B\u00e1rnabas en nog `n paar ander van hulle sou opgaan na die apostels en ouderlinge in Jerusalem in verband met hierdie kwessie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En by hulle aankoms in Jerusalem is hulle ontvang deur die gemeente en die apostels en die ouderlinge; en hulle het verslag gedoen van al die dinge wat Yahuwah met hulle gedoen het. Maar sommige gelowiges uit die party van die Farise\u00ebrs het opgestaan en ges\u00ea: \u2018Dit is noodsaaklik dat hulle besny word en bevel ontvang om die wet van Moses te onderhou.\u2019<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En die apostels en die ouderlinge het vergader om hierdie saak te ondersoek.\u201d (Handelinge 15:1-6, NV)<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" height=\"\" width=\"\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" alt=\"Rembrandt's painting of Apostle Paul\" border=\"0\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rembrandt-apostle-paul-3.jpg\" style=\"margin-top: 0px; margin-right: 15px\" title=\"\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: left; font-size: 11px\">\n<div><font color=\"#6699cc\" size=\"2\"> <\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><font color=\"#6699cc\" size=\"2\"><em>Rembrandt&#8217;s &#8220;Apostle Paul&#8221;<\/em><\/font><\/p>\n<\/p><\/div>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die apostels het besluit dat die Joodsgesindes verkeerd was. Besnyding  van die Heidense bekeerdes was nie vereis as noodsaaklik vir redding nie. Die Jerusalem konferensie uitslag s\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie apostels en die ouderlinge en die broeders aan die broeders uit die heidene in Antioch\u00ed\u00eb en Siri\u00eb en Cil\u00edc\u00ed\u00eb: Groete! Aangesien ons gehoor het dat sommige wat van ons uitgegaan het, aan wie ons geen opdrag gegee het nie, julle met woorde ontstel en julle gemoedere verontrus deur te s\u00ea dat julle besny moet word en die wet moet onderhou. Want die Heilige Gees en ons het besluit om verder geen las op julle te l\u00ea nie as hierdie noodsaaklike dinge: dat julle jul onthou van afgodsoffers en van bloed en van wat verwurg is en van hoerery. As julle jul hiervan onthou, sal julle goed doen.\u201d (Handelinge 15: 23-29, NV)<\/p>\n<p>Dit behoort die uitkoms vir altyd afgehandel het, maar Paulus was herhaaldelik uitgeroep om die konflik aan te spreek met die Joodsgesindes wat `n voortdurende probleem gebly het. Dit was die situasie toe Paulus sy brief aan die Gal\u00e1si\u00ebrs geskryf het. Die Joodsgesindes het die Gal\u00e1si\u00ebrs vertel dat redding deur geloof nie genoeg was nie. Om gered te word, moes hulle ook besny word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar toe die Gal\u00e1si\u00ebrs van geloof na werke draai, het hulle nie gestop met die werke wat die Farise\u00ebrs aanbeveel en op aangedring het nie. Deur eerstens Heidens te wees, en nou terug beywer word van geloof na werke, het hulle hul eie heidense werke opgeneem, en ook die werke wat die Farise\u00ebrs aanbeveel het. Om gedraai te word van die Gees na die vlees, is te wagte dat hulle so iets sou doen: omdat die manier van die heidene meer bevredigend is aan die vlees as die manier van die Farise\u00ebrs, want d\u00edt was die dinge waaraan hulle vlees vroe\u00ebr gewoond was.\u201d(\u201cStudies in Galatians,\u201d A.T. Jones, <em>Review &amp; Herald<\/em>, 1900, # 20.)<\/p>\n<p>Toe Paulus die nuus ontvang het, was hy bedroef. Hy het geweet dat \u201caangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde.\u201d(Romeine 3:20) Paulus het onmiddelik aan die Gal\u00e1si\u00ebrs geskryf:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c Terwyl ons weet dat die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in . . . [Yahushua] . . ., omdat uit die werke van die wet geen vlees geregverdig sal word nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cO, ONVERSTANDIGE Galasi\u00ebrs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se o\u00eb Yahushua afgeskilder is as onder julle gekruisig? Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?\u201d (Gal\u00e1si\u00ebrs 2:16, 3:1-3, NV)<\/p>\n<p>Paulus wou hulle geloof in die verdienste van die Redder se bloed hervestig as die volmaakte offergawe. Geen dade deur die mens gedoen kan enigeen red nie. Dit is in Hoofstuk 4, dat baie deurmekaar geword het deur Paulus se boodskap aan die Gal\u00e1si\u00ebrs.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar destyds, toe julle Yahuwah nie geken het nie, het julle die gedien wat van nature geen gode is nie;<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar nou dat julle Yahuwah ken, of liewer deur Yahuwah geken is, hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste beginsels wat julle weer van voor af aan wil dien?<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Julle neem dae en maande en tye en jare waar. Ek vrees vir julle dat ek miskien tevergeefs aan julle gearbei het. (Sien Gal\u00e1si\u00ebrs 4: 8-11.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" align=\"right\" alt=\"man reading the Bible\" height=\"524\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reading-bible-1-4.jpg\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" width=\"350\">Die uitdruklike doel van die boodskap aan die Gal\u00e1si\u00ebrs was om die Joodsgesindes teen te spreek, en baie het aangeneem dat die \u201cswakke en armoedige beginsels\u201d waarna Paulus verwys die wet van Yahuwah met die insettinge en verordeninge, moes wees. Die gesegde, \u201cJulle neem dae en maande en tye en jare waar,\u201d word gesien as bewys dat die Sabbat en die jaarlikse feeste genael was aan die kruis en nie meer bindend is nie. Dit moet onthou word dat die Gal\u00e1si\u00ebrs <em>Heidene <\/em>was. Die Gal\u00e1si\u00ebrs kon nie weer terug draai na iets waarin hulle nooit geglo het voor hulle Christene geword het nie!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEnigeen wat die Sendbrief aan die Gal\u00e1si\u00ebrs lees, en oorpeins soos hy lees, moet weet dat die Gal\u00e1si\u00ebrs nie Jode was nie. Hulle het uit heidenisme bekeer. Dus, voor hulle bekering het hulle nooit enigiets te doen gehad met die godsdiens gebruike wat deur Jode beoefen was nie. Hulle het niks met die Jode in gemeen gehad nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cGevolglik, toe hulle weer terug draai na die \u2018swakke en armoedige beginsels\u2019 aan wat hulle gewillig was om in knegskap te wees, is dit duidelik dat hulle nie terug gaan na enige Joodse gebruike nie. Hulle het teruggekeer na hul oud heidense gebruike.\u201d (Glad Tidings, E.J. Waggoner, 175)<\/p>\n<p>Paulus was lief vir die goddelike wet. Hy sal nooit verkleinerend na Yahuwah se wet as \u201cswak en armoedige beginsels\u201d verwys nie. Hy het liewer uitdruklik ges\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDus is die wet heilig en die gebod is heilig en regverdig en goed.\u201d (Romeine 7:12 NV)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie apostel het ges\u00ea dat voor hulle . . . [Yahuwah] geken het, hulle die gedien het wat van nature geen gode is nie, maar nou dat hulle Yahuwah ken, hoe keer julle WEER terug tot die swakke en armoedige eerste beginsels wat julle WEER van voor af aan wil dien, was \u2018die beginsels van die wereld\u2019&#8230;\u201d(\u201cStudies in Galatians,\u201d A.T. Jones, <em>Review &amp; Herald<\/em>, 1900, # 20.)<\/p>\n<p>Sommiges het beweer dat die Lunar Sabbat verkeerd was deur te wys na Paulus se vermaning van die Gal\u00e1si\u00ebrs vir die aanmerking na \u201cdae en maande en tye en jare.\u201d Maar, Paulus s\u00ea nie dit nie. In Yahuwah se kalender is daar heilige dae, feestelike <em>weke<\/em>en ook sabbats <em>jare<\/em>. Maar daar is nie heilige <em>maande<\/em> of <em>tye<\/em> nie. Paulus het verwys na heidense gewoontes, dus bevestiging dat die \u201cswakke en armoedige eerste beginsels\u201d waarna die Gal\u00e1si\u00ebrs teruggekeer het, heidense gebruike was. Tussen die heidense gewoontes waarna die Gal\u00e1si\u00ebrs teruggekeer het was die viering van sekere feestelikhede. Hierdie was die einste feesvieringe waarteen Yahuwah spesifiek gewaarsku het met die Israeliete se intog in Kana\u00e4n:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAs jy kom in die land wat . . . [Yahuwah jou Elohim] jou sal gee, moet jy nie leer om volgens die gruwels van daardie nasies te doen nie. Daar mag niemand by jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan- wat met waars\u00eaery, goelery of met verklaring van voortekens of towery omgaan nie, of wat met besweringe omgaan, of wat `n gees van `n afgestorwene vra of `n gees wat waars\u00ea, of wat die dooies raadpleeg nie. Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir Yahuwah `n gruwel; en om hierdie gruwels ontwil verdryf [Yahuwah jou Elohim] hulle voor jou uit.\u201d (Deuteron\u00f3mium 18:9-12, NV)<\/p>\n<p>Gal\u00e1si\u00ebrs is `n sterk bevestiging dat redding `n geskenk vir almal, deur geloof is; nie deur werke nie, dat enigeen nie moet grootpraat nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want in Yahushua het n\u00f3g die besnydenis n\u00f3g die onbesnedenheid enige krag, maar `n nuwe skepsel. En mag daar vrede en barmhartigheid wees oor almal wat sal wandel volgens hierdie re\u00ebl. (Sien Gal\u00e1si\u00ebrs 6:15-16)<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"girl sitting in a field of flowers holding a Bible\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-flowers-4.jpg\" title=\"\"><\/p>\n<hr align=\"left\" style=\"width: 33%\">\n<ul>\n<li>\n<p><a href=\"\/winds-of-doctrine\/yahuwah-se-feeste-deur-die-apostels-onderhou.html\" title=\"\">Yahuwah se Feeste: Deur die Apostels Onderhou<\/a><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p><a href=\"\/winds-of-doctrine\/yahushua-se-dood-skaf-dit-die-wet-af.html\" title=\"\">Yahushua se Dood: Stel dit die Wet Af?<\/a><\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p><u><\/u><\/p>\n","protected":false},"featured_media":219135,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108907","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-answering-objections-to-sabbath-keeping"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Paulus &amp; die Gal\u00e1si\u00ebrs - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Paulus &amp; die Gal\u00e1si\u00ebrs - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T02:18:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/paul-and-the-galatians-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"158\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/\",\"name\":\"Paulus & die Gal\u00e1si\u00ebrs - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-and-the-galatians-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-07-27T07:25:47+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T02:18:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-and-the-galatians-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-and-the-galatians-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":158},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Paulus &#038; die Gal\u00e1si\u00ebrs\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Paulus & die Gal\u00e1si\u00ebrs - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Paulus & die Gal\u00e1si\u00ebrs - Worlds Last Chance","og_description":"While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T02:18:41+00:00","og_image":[{"width":250,"height":158,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/paul-and-the-galatians-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/","name":"Paulus & die Gal\u00e1si\u00ebrs - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-and-the-galatians-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-07-27T07:25:47+00:00","dateModified":"2025-08-21T02:18:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-and-the-galatians-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-and-the-galatians-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":158},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-the-galatians\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Paulus &#038; die Gal\u00e1si\u00ebrs"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108907","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108907"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219135"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108907"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}