{"id":108897,"date":"2012-07-21T02:28:41","date_gmt":"2012-07-21T02:28:41","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-geheim-van-verlossing\/"},"modified":"2025-08-21T02:07:28","modified_gmt":"2025-08-21T02:07:28","slug":"die-geheim-van-verlossing","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-geheim-van-verlossing\/","title":{"rendered":"Die Geheim van Verlossing"},"content":{"rendered":"<p>Woorde en uitdrukkings<br \/>\nword somtyds gelees of gehoor tydens eredienste wat nie duidelik verstaan word.<em> Regverdigheid deur geloof<\/em> is so \u0149<br \/>\nuitdrukking, wat dikwels gebruik word, maar weinig verstaan word. Dit is baie<br \/>\nbelangrik dat almal wat begeer om verewig te lewe saam met Yahuwah verstaan<br \/>\nduidelik en presies wat \u201cregverdigheid deur geloof\u201d is, omdat dit die enigste<br \/>\nmanier is waardeur enigiemand gered sal word. <br \/>\n <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"nadenkende jong man wat die Bybel bestudeer\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/studying-bible-7.jpg\" width=\"418\" height=\"287\" align=\"right\">Om \u201cgeregverdig\u201d te<br \/>\nwees is om in <em>ooreenstemming<\/em> met die<br \/>\ngoddelike wet te wees:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAs<br \/>\ndit toegepas word op die mens beteken dit wie heilig van hart is, en<br \/>\nonderhouers is van die goddelike bevele in die praktyk, as \u0149 regverdige mens.\u201d<br \/>\n(Noah Webster, <em>Amerikaanse Woordeboek oor<br \/>\ndie Engelse Taal,<\/em> 1828.)<\/p>\n<p>Die Skrif hierdie<br \/>\ndringende oproep: Maar jy, man van Yahuwah,&#8230;..en jaag n\u00e1 die geregtigheid,<br \/>\ngodsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.\u201d<span> (1<br \/>\nTimotheus 6 vers 11.)<\/span> (Herstelde Name van die Skrif) Alleenlik diegene wat<br \/>\ndie geregtigheid navolg, en diegene wat met hulle mees innerlike  gedagtes, en gevoel inooreenstemming met Yah<br \/>\nis, sal gered word.<\/p>\n<p>Die probleem is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar<br \/>\nis niemand regverdig nie, selfs nie een nie.<br \/>\nDaar<br \/>\nis niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat Yahuwah soek nie.<br \/>\n12Hulle<br \/>\nhet almal afgewyk, saam het hulle ontaard.<br \/>\nDaar is niemand wat goed doen nie, daar is<br \/>\nselfs nie een nie.<br \/>\n(Lees Romeine 3 verse 10 tot 12.)<\/p>\n<p>Dit is omdat alle<br \/>\nsondaars <a title=\"\" href=\"\/practical-godliness\/regverdigheid-deur-geloof.html\"><u>geregverdig word deur geloof<\/u><\/a>, en<br \/>\nis dit so \u0149 kosbare goddelike geskenk. Met verwysing na die Verlosser, verklaar<br \/>\ndie Skrif:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant<br \/>\nons het nie \u2019n ho\u00ebpriester wat nie met ons swakhede medelye kan h\u00ea nie, maar<br \/>\neen wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. Laat ons<br \/>\ndan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons<br \/>\nbarmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.\u201d <span>(Hebre\u00ebrs 4 verse 15 en 16.)<\/span><\/p>\n<p>Yahuwah se geskenk<br \/>\nvan Sy Seun omsluit baie meer as net die verlossing van sonde. Dit sluit ook in<br \/>\ndie herskepping van die mees innerlike denke en gevoel tot die beeld van die<br \/>\ngodheid. Die Verlosser van die mensdom was versoek op elke manier waarmee jy<br \/>\nversoek kon word, maar Hy het nooit gesondig.  Daarom, deur Sy dood vir jou, kan Hy Sy eie geregtigheid vir<br \/>\njou gee sodat jy mag staan voor Yahuwah asof jy nooit gesondig het nie, <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"glimlaggende vrou wat die Bybel vashou\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/happy-woman-holding-bible-7.jpg\" width=\"300\" height=\"451\" align=\"left\">Daarom, as iemand<br \/>\nin Christus is, is hy \u2019n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit<br \/>\nhet alles nuut geword. En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het<br \/>\ndeur Jesus Christus en ons die bediening van die versoening gegee het, naamlik<br \/>\ndat God in Christus die w\u00eareld met Homself versoen het deur hulle hul misdade<br \/>\nnie toe te reken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou.<br \/>\nWant Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, <em>sodat ons kan word geregtigheid van Yahuwah<br \/>\nin Hom.<\/em> (Lees 2 Korinthi\u00ebrs 5 verse 17 tot 19 en 21.)<\/p>\n<p>Die gawe van<br \/>\nYahuwah is die volkome terugvordering van die gevolge van sonde van almal wat<br \/>\nglo. <em>Dit<\/em> is <a title=\"\" href=\"\/view-video\/1411\/om-yahuwah-se-geregtigheid.html\"><u>Yahuwah se geregtigheid<\/u> <\/a>en<br \/>\nkan dit alleenlik verkry word as \u0149 gawe. Niemand kan Yahushua se geregtigheid<br \/>\nverkry deur hulle eie krag  of werke:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAangesien uit die<br \/>\nwerke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die<br \/>\nwet is die kennis van sonde.\u201d <span>(Romeine 3 vers 20.)<\/span><\/p>\n<p>Dit is alleenlik<br \/>\nwanneer die berouvolle sondaar vaskleef aan die kosbare beloftes van <em>geloof <\/em>wat geregverdig word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cKyk, sy siel is<br \/>\nopgeblase in hom en nie reg nie. Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy<br \/>\nlewe.\u201d <span>(Habakuk 2 vers 4.)<\/span><\/p>\n<p>Paulus verduidelik<br \/>\naan die gelowiges van Galasi\u00eb:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Terwyl ons weet dat<br \/>\ndie mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur<br \/>\ndie geloof in Yahushua die Gesalfde, selfs ons het in Yahushua die Gesalfde geglo,<br \/>\nsodat ons geregverdig kan word uit die geloof<u> <\/u>in<br \/>\nYahushua en nie uit die werke van die wet nie; omdat uit die werke van die wet<br \/>\ngeen vlees geregverdig sal word nie. <span>(Lees Galasi\u00ebrs 2 vers<br \/>\n16.)<\/span><\/p>\n<p>Yahuwah \u201cso loved<br \/>\nthe world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him<br \/>\nshould not perish, but have everlasting life.\u201d <br \/>\n(John 3:16, KJV)  However, in<br \/>\norder to accept this great gift and all the benefits it brings, you must<br \/>\nexercise faith.  \u201cFaith\u201d itself is not<br \/>\nalways clearly understood for what it is. <br \/>\nFaith is belief, but it is also much more.<\/p>\n<p>Want so lief het<br \/>\nGod die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in<br \/>\nHom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea. <span>(Johannes<br \/>\n3 vers 16.)<\/span> Alhoewel, in orde om hierdie groot geskenk te aanvaar, en al<br \/>\ndie voordele wat dit voorsien, moet jy <em>geloof<\/em><br \/>\nbeoefen. Geloof is om te glo, maar is dit veel meer as dit.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie<br \/>\ngeloof dan is \u2019n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, \u2019n bewys van die<br \/>\ndinge wat ons nie sien nie.\u201d<span>(Hebre\u00ebrs 11 vers 1.)<\/span><\/p>\n<p>Eenvoudig gestel,<br \/>\nis <em>geloof:<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie instemming van die verstand om die<br \/>\nwaarheid van wat verklaar word deur &#8216;n ander, berus op sy gesag en<br \/>\ngeloofwaardigheid, sonder enige ander bewyse;. Die oordeel wat ander verklaar of<br \/>\ngetuig  die waarheid is&#8221; (Noah<br \/>\nWebster<em>, Amerikaanse Woordeboek oor die<br \/>\nEngelse Taal<\/em>, 1828.)<\/p>\n<p>Om die geregtigheid<br \/>\nwat voortgebring is deur Yahushua deur Sy volmaakte lewe, moet daar eers <em>geloof beoefen<\/em> word want: \u201d En sonder<br \/>\ngeloof is dit onmoontlik om [Yahuwah] te behaag; want hy wat tot [Yahuwah]<br \/>\ngaan, moet glo dat Hy is en \u2019n beloner is van die wat Hom soek.\u201d <span>(Hebre\u00ebrs<br \/>\n11 vers 6.)<\/span> Ware geloof is <em>nie<\/em><br \/>\nemosie.  Dit is eerder, die kalme besluit<br \/>\nom op Yahuwah se beloftes te vertrou, omdat vir <em>wie<\/em> en <em>wat<\/em> Hy is, en<br \/>\nbenodig dit geen bewys om te glo.  Baie<br \/>\nmense wag op \u0149 sterk gevoel voor hulle <em>voel<\/em><br \/>\ndat hulle geloof besit. Dit is \u0149 fout. Op die besonderse tyd wanneer geloof<br \/>\nbeoefen word, is wanneer jy beroof voel van Yahuwah se liefde en<br \/>\nteenwoordigheid. <\/p>\n<p>Baie begin hulle<br \/>\nChristelike wandel deur geloof te beoefen in die Verlosser om hulle te aanvaar<br \/>\nen te vergewe. Hulle glo, dat die Gees van Yah eerste aan hulle gegee sal word,<br \/>\nen as hulle gedoop is, met vreugde te vertrou in hulle Verlosser. Alhoewel soos<br \/>\ndie tyd aanstap, baie begin leef asof hulle gered sal deur hulle eie pogings om<br \/>\ndie wet te onderhou. Dit was die valstrik waarin die Galasi\u00ebrs gevang was.<br \/>\nPaulus vra reguit:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">o,<br \/>\nONVERSTANDIGE Gal\u00e1si\u00ebrs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam<br \/>\nte wees nie, julle voor wie se o\u00eb Jesus Christus afgeskilder is as onder julle<br \/>\ngekruisig? Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die<br \/>\nwerke van die wet of uit die prediking van die geloof?3Is julle so<br \/>\nonverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die<br \/>\nvlees? <span>(Lees Galasi\u00ebrs 3 vers 1 tot 3.)<\/span><\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" width=\"270\" height=\"120\" cellspacing=\"15\" cellpadding=\"15\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font face=\"Times New Roman\" color=\"#666666\"><span>Daar is niks wat enigiemand kan doen om op die manier verlossing te verdien. Dit is \u0149 geskenk aan die eerste en die laaste, wat deur geloof die beloftes van Yahuwah aanvaar.<\/span><\/font><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px\" alt=\"Die Geheim van Verlossing image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/VZvuZO1o-quotation-marks-right-1.png\" width=\"48\" height=\"40\" align=\"right\"> <\/span><\/h2>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Daar is niks wat<br \/>\nenigiemand kan doen om op die manier verlossing te verdien. Dit is \u0149 geskenk<br \/>\naan die eerste en die laaste, wat deur geloof die beloftes van Yahuwah aanvaar.<br \/>\nDie <strong>eerste  stap<\/strong> is om die geregtigheid van Yahushua<br \/>\nte aanvaar deur geloof en eenvoudig om die keuse te maak om te glo wat Hy ges\u00ea<br \/>\nhet, dat Hy dit sal doen. Hy het aan jou belowe: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c&#8230;.<br \/>\nEk sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.\u201d <span>(Johannes 6 vers 37.)<\/span><\/p>\n<p>Laat niemand<br \/>\nhuiwer, en spoor Hy verder aan;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cKom<br \/>\nna My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk<br \/>\nop julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal<br \/>\nrus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig.\u201d <span>(Mattheus<br \/>\n11 verse 28 tot 30.)<\/span><\/p>\n<p>Die <strong>tweede stap <\/strong>is om deur geloof die<br \/>\nwaarskuwing aan die Laodisense, dit van toepassing is op jou as indivudi.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEN<br \/>\nskryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense &#8230;.. Ek ken jou werke,<br \/>\ndat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm!&#8230;.. Want<br \/>\njy s\u00ea: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet<br \/>\nnie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is<br \/>\nnie. Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy<br \/>\nkan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou<br \/>\nnaaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou o\u00eb te salf, sodat jy kan sien.\u201d <span>(Lees Openbaring 3 verse 14 tot 18.)<\/span><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man wat na homself in die spie\u00ebl staar\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-looking-into-mirror-7.jpg\" width=\"388\" height=\"310\" align=\"left\">Jy kan nie die<br \/>\ndiepte en die verlaging van sonde in jou eie hart sien.  Daarom is dit nodig om deur die geloof te<br \/>\naanvaar dat die omstandighede van Laodisea van toepassing is op jouself. Dan en<br \/>\ndan alleenlik sal die Groot Geneesheer die goddelike genesing voorsien. Dit<br \/>\nword ontvang deur <em>geloof<\/em> en <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWees my genadig, o<br \/>\n[Yahuwah], na u goedertierenheid; delg my oortredinge uit na die grootheid van<br \/>\nu barmhartigheid. Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my<br \/>\nsonde&#8230;..Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter<br \/>\nkan wees as sneeu&#8230;.. Skep vir my \u2019n rein hart, o [Yahuwah] en gee opnuut in<br \/>\ndie binneste van my \u2019n vaste gees.\u201d <span>(Psalm 51 verse 3 en 4, 9<br \/>\nen 12.)<\/span><\/p>\n<p>Dan kies <strong>finaal,<\/strong> <em>om te glo<\/em> wat Hy gedoen het omdat Hy belowe het dat Hy dit sal<br \/>\ndoen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDAAROM<br \/>\ndan, terwyl ons so \u2019n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke<br \/>\nlas afl\u00ea en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop<br \/>\nloop wat voor ons l\u00ea,die oog gevestig op [Yahushua], die Leidsman en Voleinder<br \/>\nvan die geloof&#8230;.\u201d <span>(Hebre\u00ebrs 12 vers 1 en 2.)<\/span> <\/p>\n<p>Yahushua het gekom<br \/>\nom te openbaar dat goddelikheid saamgevoeg met menslikheid nie sonde pleeg.<br \/>\nDiegene wat deur geloof die geregtigheid van Yahushua aanvaar, sal vind as<br \/>\nhulle alles doen volgens Yahuwah se wil, hulle die beloftes uitvoer deur die<br \/>\naansporing van hulle eie begeertes.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant<br \/>\nhiertoe is julle geroep, omdat [Yahushua ook vir julle gely het en julle \u2019n<br \/>\nvoorbeeld nagelaat het, sodat julle sy voetstappe kan navolg;  Hy wat geen sonde gedoen het nie, en in wie<br \/>\nse mond geen bedrog gevind is nie;&#8230;. wat self ons sondes in sy liggaam op die<br \/>\nkruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid<br \/>\nlewe; deur wie se wonde julle genees is.\u201d<span> (1 Petrus 2 verse 21<br \/>\nen 22 en 24.)<\/span><\/p>\n<p>Regverdigheid deur<br \/>\ngeloof is meer as \u0149 net \u0149 ingesteldheid van die verstand. Dit is die resultaat<br \/>\nvan die ingesteldheid van die verstand. Regverdigheid deur geloof is om te doen<br \/>\nwat reg is in geloof, <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"glimlaggende jong meisie wat die Bybel lees\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/smiling-with-bible-rev-7.jpg\" width=\"300\" height=\"449\" align=\"right\">en deur die krag van Yahushua. Die gesuiwerde wil is EEN<br \/>\nmet Yahuwah. Dit is ware regverdigheid deur geloof, en voorsien dit aan die<br \/>\ngoddelike vrede, en is die rus onbekend aan diegene wat probeer om die Hemel te<br \/>\nverkry deur hulle eie pogings. Die Sabbat is die simboolvan daardie rus, en dit<br \/>\nwag op almal wat ophou om deur hulle eie pogings om gered te word, en in plaas<br \/>\ndaarvan om te vertrou in die meriete van die herrese Verlosser. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar<br \/>\nbly dus \u2019n sabbatsrus oor vir die volk van Yahuwah; want wie in sy rus ingegaan<br \/>\nhet, rus ook self van sy werke soos God van syne.<span> (Hebre\u00ebrs 4<br \/>\nverse 9 en 10.)<\/span><\/p>\n<p>Diegene wat die<br \/>\ngeregtigheid van Yahushua aanvaar deur geloof, sal die goddelike wet wil<br \/>\nonderhou. Dit is op hulle harte geskrywe en is daarom nie meer \u0149 las, maar \u0149<br \/>\nvreugde!  Die oorblyfsel, <a title=\"\" href=\"\/end-time-prophecy\/die-144000-die-wet-en-die-feeste-van-yahuwah.html\"><u>is diegene wat opgeneem word in die Hemel sonder om die dood<br \/>\nte aanskou,<\/u><\/a> en is dit diegene wat die geregtigheid van Yahushua<br \/>\naanvaar deur geloof. Hulle word in Openbaring Beskrywe:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hier<br \/>\nkom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van Yahuwah<br \/>\nen die geloof in Yahushua bewaar. <span>(Lees Openbaring 14 vers 12.)<\/span><\/p>\n<p><em>Kies vandag<\/em> om Yahuwah op Sy<br \/>\nwoord te neem. <em>Aanvaar<\/em> die verlossing<br \/>\nwat vryelik aangebied word. <em>Glo<\/em> wat<br \/>\nHy ges\u00ea het, dat Hy dit sal doen, Dan sal \u201cons ook so in \u2019n nuwe lewe kan<br \/>\nwandel.\u201d <span>(Romeine 6 vers 4.)<\/span><\/p>\n<p> <\/p>\n<hr>\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Verwante Inhoud:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a title=\"\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/gospel-sin-to-salvation.html\">Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by<br \/>\nRedding<\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":219072,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108897","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Geheim van Verlossing - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Geheim van Verlossing - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Woorde en uitdrukkings word somtyds gelees of gehoor tydens eredienste wat nie duidelik verstaan word. Regverdigheid deur geloof is so \u0149 uitdrukking, wat dikwels gebruik word, maar weinig verstaan word. Dit is baie belangrik dat almal wat begeer om verewig te lewe saam met Yahuwah verstaan duidelik en presies wat \u201cregverdigheid deur geloof\u201d is, omdat [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T02:07:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-secret-of-salvation-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/\",\"name\":\"Die Geheim van Verlossing - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-salvation-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-07-21T02:28:41+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T02:07:28+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-salvation-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-salvation-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Geheim van Verlossing\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Geheim van Verlossing - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Geheim van Verlossing - Worlds Last Chance","og_description":"Woorde en uitdrukkings word somtyds gelees of gehoor tydens eredienste wat nie duidelik verstaan word. Regverdigheid deur geloof is so \u0149 uitdrukking, wat dikwels gebruik word, maar weinig verstaan word. Dit is baie belangrik dat almal wat begeer om verewig te lewe saam met Yahuwah verstaan duidelik en presies wat \u201cregverdigheid deur geloof\u201d is, omdat [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T02:07:28+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-secret-of-salvation-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/","name":"Die Geheim van Verlossing - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-salvation-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-07-21T02:28:41+00:00","dateModified":"2025-08-21T02:07:28+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-salvation-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-secret-of-salvation-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-secret-of-salvation\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Geheim van Verlossing"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108897","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108897"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/219072"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108897"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}