{"id":108875,"date":"2012-07-17T06:40:03","date_gmt":"2012-07-17T06:40:03","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-gesprekke-met-die-dode-gesprekke-met-demone\/"},"modified":"2025-08-21T01:49:41","modified_gmt":"2025-08-21T01:49:41","slug":"gesprekke-met-die-dode-gesprekke-met-demone","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/gesprekke-met-die-dode-gesprekke-met-demone\/","title":{"rendered":"Gesprekke  met die Dode: Gesprekke met Demone"},"content":{"rendered":"<p>Die meeste van die w\u00eareldse godsdienste<br \/>\nleer dat die siel nie met die liggaam sterf nie. Baie glo dat die bewussyn van<br \/>\n`n persoon voortbestaan selfs nadat die liggaam gesterf het. Diegene wie<br \/>\ngeliefdes selfs in die dood verloor het, mis steeds die persoon wie hulle geken<br \/>\nhet. Hulle verlang steeds na  kontak en<br \/>\nleiding van die een wie gesterf het. In `n desperate poging om ander kant <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"jong vrou treur in begraafplaas\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/grieving-in-cemetary-a-2.jpg\" align=\"right\" height=\"486\" width=\"375\">die<br \/>\ngraf te kommunikeer, keer baie na s\u00e9ances, beswymings, Ouiji borde en mediums<br \/>\nom die dode te kontak. Die liefdevolle hemelse Vader is van voorneme om Sy<br \/>\nkinders te beskerm teen hierdie gevaar. Hy waarsku duidelik:<\/p>\n<p align=\"center\">\u201cWant die lewendes weet  dat hulle moet sterwe,<br \/>\nmaar <em>die dooies weet glad niks nie.\u201d<br \/>\n<\/em>(Prediker<br \/>\n9:5)<\/p>\n<p>Omdat daar geen siele lewe na die dood is<br \/>\nnie, is <em>enige <\/em>kommunikasie in <em>enige <\/em>vorm wat aanspraak maak dat dit<br \/>\nvan `n dooie persoon kom, eintlik afkomstig van `n demoon. Satan se gevalle engele is by magte om die dooies perfek na<br \/>\nte boots. Hoe die persoon gelyk het, hoe hy geloop het, die klank van sy stem,<br \/>\nsy presiese handskrif, kennis van persoonlike geheime, en herinnering van<br \/>\nprivate geskiedenis \u2013 alles kan perfek nageboots word deur `n demoon. Die<br \/>\nverhouding tussen man en vrou, ouer en kind, vriend en familie kan deur die<br \/>\ndemoon gebruik word om `n persoon te lok om na die afgestorwene uit te reik.<br \/>\nDie liefde wat die lewendes steeds voel vir die oorledene word gemanupileer<br \/>\ndeur die demoon om `n opening in die verstand te kry. Ontmoetings met demone<br \/>\nwat voorgee om afgestorwe geliefdes te wees is uitermate verslawend. Dit <em>voel<\/em>  verfrissend, spannend en lewensveranderend.<br \/>\nSulke buitengewone ontmoetings met demone bied die illusie van hoop,<br \/>\nvertroosting en \u201cbewys\u201d dat die geliefde steeds teenwoordig is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cVolgens `n<br \/>\nonlangse ondersoek deur die Baylor Instituut vir  Godsdienstige Studies, glo 20 persent<br \/>\nAmerikaanse vroue dat die lewende met die dode kan kommunikeer. In `n aanlyn<br \/>\nopname van 10,000 .  .  .het ses en veertig persent vroue wie<br \/>\nondervra is geglo dat \u2018die siele van die afgestorwenes die lewendes as geestes<br \/>\ngidse beskerm .  .  .  .\u2019 \u201d<br \/>\n( L . Marcus en L. Schneider, \u201cTalking to the Dead\u201d)<\/p>\n<p>Om te glo dat<br \/>\ndie siel nie sterf nie is `n oop deur vir demoniese misleiding. Wanneer jy glo<br \/>\ndat die dode steeds `n bewuste siel het en met jou kan kommunikeer, laat dit<br \/>\ndie demone toe om die geliefdes na te boots en direk met jou te kommunikeer.<br \/>\nDit kan gedoen word deur spookgedaanntes wat jy sien, stemme wat jy hoor, of `n<br \/>\nander persoon wat as `n kanaliserings medium jou vertel wat die afgestorwene<br \/>\nges\u00ea het.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"madonna in grotto\" style=\"margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/madonna-in-grotto-a-2.jpg\" align=\"left\" height=\"569\" width=\"375\">\u201cSommige bedrieg<br \/>\nhy op die een manier, en ander weer op `n ander. Hy het verskillende<br \/>\nmisleidings vir die verskillende soorte mense. Sommige sal die een dwaling met<br \/>\nafsku verwerp, terwyl hulle `n andereen geredelik sal aanneem. Die Satan<br \/>\nbedrieg sommige met Spiritisme. Ook kom hy<br \/>\nin die gedaante van `n engel van die lig, en verspei hy sy invloed oor die land<br \/>\n.  . <br \/>\n.  . Die kerke is in hul skik, en<br \/>\nhulle meen dat . . .[Yahuwah] op wonderbaarlike wyse vir hulle werk, terwyl dit<br \/>\nal die tyd die werk van `n ander gees is. Die opwinding bedaar later en dit<br \/>\nlaat die w\u00eareld en die kerk in `n slegter toestand as voorheen.\u201d  (E.G WHITE, <em>Eerste Geskrifte, <\/em>bl. 261.)<\/p>\n<p>Satan het baie<br \/>\nverskillende maniere om `n oortuiging in lewe na die dood uit te buit. Verskeie<br \/>\nmetodes word gebruik om gemoedere met verskillende agtergronde te betrek. Paganisme,<br \/>\nHindu\u00efsme, en Voodoo gebruik almal beswymings om met demone te kommunikeer.<br \/>\nHierdie beswyminge word teweeggebring deur buitengewone opgewondenheid van die<br \/>\ndansritme, kerkliedere, tromme en somtyds dwelms. Alle Rooms Katolieke wat na<br \/>\nMaria, die moeder van Jesus bid, bid tot `n dooie vrou wie hulle nie kan hoor<br \/>\nnie. Mariaanse spookverskynsels, deur baie geglo as Maria self, is niks meer as<br \/>\ndemoniese nabootsings nie. Gebede aan die \u201cheiliges\u201d is, soortgelyks, gebede<br \/>\nwat aan dooies geoffer word waarvan die Skrifte s\u00ea \u201c<em>glad niks weet nie.\u201d<\/em> Dit skep `n geleentheid vir demone om gebede<br \/>\nte \u201cbeantwoord\u201d en die oortuiging te bevestig dat lewe voortgaan na die dood.<br \/>\nEnige genesende wonderwerk wat gebeur as gevolg van hierdie gebede is van Satan<br \/>\nom `n persoon te bevestig in die oortuiging van lewe na die dood.<\/p>\n<p>Protestantse<br \/>\nChristelikheid is nie vrygestel van kommunikasie met demone nie. Spreek in Tale is eenvoudig net nog `n vorm van `n<br \/>\nbeswyming. Die persoon wat die brabbeltaal interpreteer vir diegene wat luister<br \/>\nontvang boodskappe van bonatuurlike invloed. Ongelowiges wie die bestaan van<br \/>\nduiwels ontken is spesifiek kwesbaar om oortuig te word deur bonatuurlike<br \/>\naktiwiteite dat die dooies met hulle praat. Algemene metodes wat deur gewone<br \/>\nmense gebruik word om met die dode te kommunikeer is Ouiji borde en s\u00e9ances,<br \/>\nTarot kaarte, en die sterre voorspel van die sterrebeelde. New Age diep<br \/>\nmeditasie en hipnotisme is besonders gevaarlik. Hulle word nie gesien as kanale<br \/>\nvir demone nie, maar hulle verskaf `n direkte voetpad vir demoniese invloede<br \/>\noor die gemoed.<\/p>\n<p>Kommunikasie met<br \/>\ndemone is uiters gevaarlik. Dit kan nie logies verduidelik word nie maar die<br \/>\ngevolge is `n werklikheid. Die lewende <em>wil<\/em><br \/>\nglo dat die afgestorwenes hulle nog steeds liefhet en kennis van anderkant die<br \/>\ngraf aanbied. Maar die demone wil almal vernietig wie na hulle luister. Alle<br \/>\nkommunikasie is om te verstrik en te vernietig. Yahuwah wil Sy kinders beskerm<br \/>\nvan hierdie euwel. Alle vorme van kommunikasie met<br \/>\ndie dode word streng deur Hom afgekeer en duidelik verbied want dit is<br \/>\nmet <em>demone<\/em>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"seance\" style=\"margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/seance-2.jpg\" align=\"right\" height=\"299\" width=\"450\">\u201cDaar mag niemand by julle gevind word .  . <br \/>\n.  .wat met waars\u00eaery, go\u00eblery of<br \/>\nmet verklarings van voortekens of towery omgaan nie, of wat met besweringe<br \/>\nomgaan, of wat `n gees wat waars\u00ea, of wat die dooies raadpleeg nie. Want elkeen<br \/>\nvan hierdie dinge is vir .  .  . Yahuwah `n gruwel. (Deuteron\u00f3mium 18:10-12,<br \/>\nOV.)<\/p>\n<p>Terwyl die<br \/>\nMessias op aarde was, het Hy elke demoon uitgedryf wat  van `n persoon besit geneem het wie in Sy<br \/>\nteenwoordigheid gekom het. Hy het die verlostes ges\u00ea om nie meer te sondig nie,<br \/>\ntensy `n groter euwel oor hulle kom. Dit was nie sommer net so `n hokus-pokus<br \/>\nbeswering nie, maar `n totale vertroue in die Vader se mag om enig een te bevry<br \/>\nwie in Hom geglo het. Yahuwah se mag om te red is vandag net so sterk soos in<br \/>\ndie dae toe die Messias die aarde bewandel het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Kyk, die hand van Yahuwah is nie te kort dat dit nie kan red nie, en<br \/>\nSy oor nie te swaar dat dit nie kan hoor nie. (Sien Jesaja 59:1.)<\/p>\n<p>Sy liefdevolle<br \/>\nuitnodiging is steeds aan almal gerig: \u201cKom na My toe, almal wat vermoeid en<br \/>\nbelas is en Ek sal  julle rus gee.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs<br \/>\n11:28, OV.) As jy versoek  of getreiter<br \/>\nword deur demoniese geeste, verlang jy na die vrede en vertroosting wat net van<br \/>\ndie Hemel is, is daar hoop. Roep die naam van<br \/>\nYahuwah aan en maak aanspraak op Sy mag om jou te verlos. Sy woorde is<br \/>\n`n bemoediging aan almal: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan, sodat<br \/>\nons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te<br \/>\nword.\u201d (Hebre\u00ebrs 4:16, OV)<\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1413\/gesprek-met-die-dooies-gesprek-met-demone.html\" title=\"\">hier<\/a> om die video te sien!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":218950,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108875","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-state-of-the-dead"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die meeste van die w\u00eareldse godsdienste leer dat die siel nie met die liggaam sterf nie. Baie glo dat die bewussyn van `n persoon voortbestaan selfs nadat die liggaam gesterf het. Diegene wie geliefdes selfs in die dood verloor het, mis steeds die persoon wie hulle geken het. Hulle verlang steeds na kontak en leiding [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T01:49:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/\",\"name\":\"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg\",\"datePublished\":\"2012-07-17T06:40:03+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T01:49:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone - Worlds Last Chance","og_description":"Die meeste van die w\u00eareldse godsdienste leer dat die siel nie met die liggaam sterf nie. Baie glo dat die bewussyn van `n persoon voortbestaan selfs nadat die liggaam gesterf het. Diegene wie geliefdes selfs in die dood verloor het, mis steeds die persoon wie hulle geken het. Hulle verlang steeds na kontak en leiding [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T01:49:41+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/","name":"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg","datePublished":"2012-07-17T06:40:03+00:00","dateModified":"2025-08-21T01:49:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/talking-to-the-dead-talking-to-demons\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108875","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108875"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/218950"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108875"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}