{"id":108866,"date":"2012-07-08T02:03:21","date_gmt":"2012-07-08T02:03:21","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-yahushua-se-dood-skaf-dit-die-wet-af\/"},"modified":"2025-08-21T01:39:25","modified_gmt":"2025-08-21T01:39:25","slug":"yahushua-se-dood-skaf-dit-die-wet-af","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/yahushua-se-dood-skaf-dit-die-wet-af\/","title":{"rendered":"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af?"},"content":{"rendered":"<p>Satan word die \u201cVader van die leuens\u201d genoem. Yahushua<br \/>\nSelf het verklaar dat die duiwel:- \u201c was `n mensemoordenaar van die begin af,<br \/>\nen staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie . . .<br \/>\n. omdat hy `n leuenaar is en die vader daarvan.\u201d  (Johannes 8:44). Misleiding is van nature<br \/>\nswak. Dit sal nooit die mag h\u00ea wat die Waarheid besit nie. `n Leuen, wanneer<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"waarheid gemeng met leuens\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/truth-mixed-with-lies-background-1-3.jpg\" align=\"left\" height=\"191\" width=\"400\">dit alleen staan sal altyd, nie by magte wees om te mislei nie. Die Satan weet<br \/>\ndit, daarom verdraai hy sy leuens met waarheid. Hoe nader aan die waarheid hy<br \/>\nsy leuen kan bring hoe misleidender sal dit wees.<\/p>\n<p>Satan weet dat die wet `n transkripsie van Yahuwah se<br \/>\nheilige karakter is. Daarom is dit so onveranderlik soos die Wet Gewer Homself.<br \/>\nSatan wil h\u00ea dat mense die heilige Wet van Yahuwah moet breek. Om dit te kan<br \/>\ndoen, moet hy hulle mislei in die veronderstelling dat Yahuwah se wet verander<br \/>\nof dat dit nie langer nodig is om gehou te word nie. Niemand sal so `n<br \/>\nvermetele leuen glo as dit nie verweef was met waarheid nie. Dus haal Satan<br \/>\nSkrifte aan om sy leuen te \u201cbewys\u201d. Vir `n feit, is dit nie eens `n volledige<br \/>\nsin nie. Dit is slegs twee sinsnedes was uit verband geneem en verdraai is ter<br \/>\nondersteuning van Satan se leuen. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">.  . <br \/>\n.  . in sy vlees die vyandskap tot<br \/>\nniet gemaak het, naamlik die wet van gebooie wat uit insettinge bestaan het;<br \/>\nsodat Hy, deur vrede te maak, die twee in Homself tot een  nuwe mens kon skep.\u201d  (Sien Efesi\u00ebrs 2:15)<\/p>\n<p>Dit is hoogs onwaarskynlik om te veronderstel dat die<br \/>\nVader van die ganse, juiste en regverdige Wet Sy eie Heilige Wet sou<br \/>\nafskaf!  Geen menslike regering kan sonder<br \/>\nwette klaarkom nie. Net so die hemelse regering. Paulus sal die laaste wees wat<br \/>\naaspraak sal maak dat die wet  by die<br \/>\nkruis \u201cafgeskaf was\u201d, want hy self het verklaar: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"hamer en skubbe\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/gavel-and-scales-4.jpg\" align=\"right\" height=\"282\" width=\"425\">\u201cDus is die wet heilig, en<br \/>\ndie gebod is heilig en regverdig en goed.\u201d (Romeine 7:12) <\/p>\n<p>Yahuwah het nie gekom om die wet af te skaf nie! Hy<br \/>\nhet ges\u00ea: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMOENIE dink dat Ek gekom<br \/>\nhet om die wet en die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind<br \/>\nnie maar om te vervul. Want voorwaar Ek s\u00ea vir julle , voordat die hemel en die<br \/>\naarde verbygaan, sal nie een jota of titteljie van die wet verbygaan totdat<br \/>\nalles gebeur het nie. Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie<br \/>\nbreek en die mense s\u00f3 leer sal die minste genoem word in die konnkryk van die hemele;<br \/>\nmaar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van<br \/>\ndie hemele.\u201d  (Mattheus 5: 17-19)<\/p>\n<p>Yahushua het die hemelse Wet perfek onderhou. Deur die<br \/>\nhemelse wet noukerig te hou, het Yahushua `n voorbeeld gestel wat almal moet<br \/>\nvolg. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOmdat Christus ook vir<br \/>\njulle gelei het en julle `n voorbeeld na gelaat het, sodat julle in Sy<br \/>\nvoetstappe kan volg ; Hy wat geen sonde gedoen het nie .  .  .  .\u201d  (1<br \/>\nPetrus 2:21-22) <\/p>\n<p>Skrifte leer altyd dat die hemelse wet ewigdurend is.<br \/>\nDat dit altyd onderhou moet word, beide in die hemel en op aarde, regdeur die<br \/>\neindelose siklusse van die ewigheid. Enige Bybelvers wat gebruik word as<br \/>\n\u201cbewys\u201ddat die wet aan die \u201ckruis vasgenael\u201d was,<br \/>\nverdraai die Skrifte om Satan se leuen te bevestig dat die hemelse Wet nie meer<br \/>\nnodig is om te onderhou nie. Die korrekte insig van Efesi\u00ebrs 2:15 word duidelik<br \/>\nwanneer die ganse gedeelte in konteks gelees word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Waarin julle tevore<br \/>\ngewandel het volgens die loop van hierdie w\u00eareld, volgens die owerstes van die<br \/>\nmag van hierdie lug, van die gees wat nou in die kinders van die<br \/>\nongehoorsaamheid werk . . .<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Maar Yahuwah, wat ryk is in<br \/>\nbarmhartigheid, het ons deur Sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook<br \/>\ntoe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saammet Yahushua, &#8211; uit genade<br \/>\nis julle gered \u2013 <em>en saam opgewek en saam<br \/>\nlaat sit in die hemele in Yahushua. <br \/>\n.  .  .<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Daarom, onthou dat julle wat<br \/>\nHeidene in die vlees was en onbesnedenes genoem word deur die sogenaamde Besnydenis<br \/>\nwat in die vlees met hande verrig word, dat julle in die tyd sonder Yahushua<br \/>\nwas , vreemdelinge van die burgerskap van Israel en vreemdelinge ten aansien<br \/>\nvan die verbonde van die belofte, sonder hoop en sonder Yahuwah in die w\u00eareld.<br \/>\nMaar nou in Yahushua het julle wat vroe\u00ebr ver was, naby gekom deur die bloed<br \/>\nvan Yahushua .  .  .  .<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want Hy is ons vrede, Hy wat<br \/>\nalmal een gemaak het en die middelmuur van skeiding afgebreek het deurdat Hy in<br \/>\nSy vlees die vyandskap tot niet gemaak het, <em>naamlik<\/em><br \/>\ndie wet van gebooie wat in insettinge bestaan; sodat Hy, deur vrede te maak,<br \/>\ndie twee in Homself tot een nuwe mens kon skep. En albei in een liggaam met<br \/>\nYahuwah kon versoen deur die kruis, nadat Hy daaraan die vyandskap doodgemaak<br \/>\nhet. En Hy het die evangelie van vrede kom verkondig aan julle wat ver was en<br \/>\naan die wat naby was.  (Efesi\u00ebrs 2:2,<br \/>\n4-6, 11-17)<\/p>\n<p>Paulus skryf aan die<br \/>\nHeidene, om hulle te herinner, dat voor hulle Gelowiges geword het, \u201cjulle<br \/>\ntevore gewandel het volgens die loop van hierdie w\u00eareld\u201d (vers 2) Die beloop<br \/>\nvan hierdie w\u00eareld is een van mens-gemaakte tradisies wat lei tot die<br \/>\nvooroordeel en uitsluitendheid. Die Israeliete was een van die mees eksklusiewe<br \/>\nmense op die planeet. Yahuwah se plan vir Israel was om die \u201clig van die w\u00eareld\u201d<br \/>\nte wees. (Mattheus 5:14). Instede hiervan het die Israeliete `n baie geslote gemeenskap<br \/>\ngeword, oortuig van hul eie meerderwaardigheid, wie buitestaanders verwerp het.<br \/>\nPaulus verwys na die bevooroordeelde afskeidings tussen die verskillende volke<br \/>\nwanneer hy s\u00ea: \u201cWaarin julle tevore gewandel het volgens die loop van hierdie<br \/>\nw\u00eareld, volgens die owerstes van die mag van die lug.\u201d  (Efesi\u00ebrs 2:2) Satan se gewoonte was altyd om<br \/>\nhaat, suspisie, vooroordeel, en verdeeldheid tussen mense te bring. Dit is die<br \/>\n\u201cloop van die w\u00eareld\u201d Yahushua het gekom om eenheid te bring deur hemelse<br \/>\nLiefde. Hy was net so tuis en aanvaarbaar in die huise van die armstes, soos Hy<br \/>\nwas in die paleise  van die welgesteldes.<br \/>\n Dat Yahuwah \u201cgeen aannemer van die<br \/>\npersoon is nie, maar in elke nasie die een wat Hom vrees en geregtigheid doen,<br \/>\nhom welgevallig is.\u201d  (Handelinge 10:34,<br \/>\n35) Dit was `n konsep wat selfs aan die Apostels moeilik was om te begryp. Dit<br \/>\nhet `n hemels-gestuurde droom gekos voordat Petrus sy voet oor die drumpel van<br \/>\n`n Heidense huis gesit het, selfs later het hy geswig onder druk van ander<br \/>\nIsraeliete wat bevooroordeeld was.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant voordat sommige van<br \/>\nJakobus afgekom het, was hy gewoond om saammet die Heidene te eet; maar na<br \/>\nhulle koms het hy hom teruggetrek en hom eenkant gehou uit vrees vir die wat<br \/>\nuit die besnydenis is.\u201d (Galasi\u00ebrs 2:12)  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"muur van skeiding vernietig deur Yahushua\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wall-afrikaans.jpg\" align=\"right\" height=\"253\" width=\"380\">Toe Paulus sien wat besig is<br \/>\nom te gebeur het hy gou `n stop gesit voor hierdie afsonderings gedrag. Die<br \/>\nwoord \u201cinsettinge\u201d waarna Paulus verwys het toe hy praat van die \u201cwet van<br \/>\ngebooie wat uit insettinge bestaan\u201d <br \/>\n(Efesi\u00ebrs 2:15) kom van die woord \u201cdogma\u201d (#1378) Dit is dieselfde \u201coorleweringe<br \/>\nvan ou mense\u201d waarvan Yahushua verwys met die uitdruklike vraag, \u201cwaarom<br \/>\noortree julle ook die gebod van Yahuwah terwille van julle oorleweringe.\u201d  (Johannes 15:2) Die \u201cwet\u201d en die \u201cgebooie\u201d waarna<br \/>\nPaulus verwys het in Efesi\u00ebrs 2:15 was <em>nie<\/em>die hemelse Wet waarvan Paulus erken dat dit heilig, regverdig, en goed was<br \/>\nnie. Paulus het verwys na mens-gemaakte tradisies, die lastige beperkinge wat<br \/>\ndeur die godsdienstige leiers ingestel is wie die mense geleer het om hul weg<br \/>\nna die hemel oop te werk deur hierdie opgemaakte re\u00ebls te gehoorsaam. Hierdie<br \/>\nmenslik-ingestelde re\u00ebls en beperkinge was grotendeels verantwoordelik vir die<br \/>\ngevoelens van vooroordeel, suspisie, haat, en verdeling tussen die Israeliete<br \/>\nen die Heidene.  Sulke mens-gemaakte<br \/>\nre\u00ebls was verantwoordelik vir die ho\u00eb \u201cmiddel muur van skeiding\u201d tussen die<br \/>\nIsraeliete en die Heidene. Paulus se punt in <br \/>\nEfesi\u00ebrs 2 is dat Yahushua gekom het om die volke oraloor te verlos.<br \/>\nYahushua het nie net die mens met Yahuwah versoen nie, maar ook die mens met sy<br \/>\nmedemens. Daar moes nie meer `n skeidsmuur wees tussen Israeliet en Heiden, man<br \/>\nen vrou, verloste of verlorene nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar nou in Yahushua het<br \/>\njulle wat vroe\u00ebr ver was, naby gekom deur die bloed van die Gesalfde. Want Hy<br \/>\nis ons vrede, Hy wat almal een gemaak het en die middelmuur van skeiding<br \/>\nafgebreek het deurdat Hy in Sy vlees die <br \/>\nvyandskap tot niet gemaak het, <em>naamlik<\/em> die wet van gebooie wat in insettinge bestaan; sodat Hy , deur vrede te<br \/>\nmaak , die twee in Homself tot een nuwe mens kan skep.\u201d (Efesi\u00ebrs 2:13-15)<\/p>\n<p>Yahushua was die volmaakte<br \/>\nverpersoonliking van die hemelse Wet. Sodoende het Hy die wette van menslike<br \/>\noorleweringe en vooroordeel afgebreek wat ingestel is deur klein-geestige mense<em>. Liefde<\/em> is die hoogste vervulling van<br \/>\ndie Wet. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die hele wet word<br \/>\nvervul in een woord, naamlik; Jy moet jou naaste liefhet soos jouself.\u201d<br \/>\n(Galasi\u00ebrs 5:14) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie liefde doen die naaste<br \/>\ngeen kwaad nie ;  daarom is die liefde<br \/>\ndie vervulling van die wet.\u201d  (Romeine<br \/>\n13:10)<\/p>\n<p>Almal is verenig in die<br \/>\nLiefde in Yahushua. Efesi\u00ebrs 2 jubel in die nuut-gevonde broederlike liefde wat<br \/>\ndeur Yahushua en Sy onderhouding van die nimmer-eindigende, heilige,<br \/>\nregverdige, en goeie hemelse Wet. <\/p>\n<p align=\"center\">In Yah is daar nie Oos of<br \/>\nWes<br \/>\nIn Hom nie Suid of Noord;<br \/>\nMaar een groot liefdes<br \/>\nsamesyn<br \/>\nRegdeur die wye w\u00eareld heen.<\/p>\n<p align=\"center\">In Hom sal opregte harte<br \/>\noraloor<br \/>\nHul hoogste gemeenskap vind;<br \/>\nSy diens is die goue koord,<br \/>\nDigbindend menslikheid.<\/p>\n<p align=\"center\">Bind hande saam, dan , lede<br \/>\nvan geloof,<br \/>\nWat ook jou ras mag wees!<br \/>\nWie my Vader dien as Sy kind<br \/>\nIs verseker verwant aan my.<\/p>\n<p align=\"center\">In Yah ontmoet beide Oos en<br \/>\nWes,<br \/>\nIn Hom ontmoet Noord en Suid;<br \/>\nAlle Christ\u2019lik siele is een<br \/>\nin Hom<br \/>\nRegoor die aarde wyd en<br \/>\nheel.<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<h3><font color=\"#0000cc\">Die Tien Gebooie = `n Afskrif van Yahuwah se Onveranderlike Karakter:<\/font><\/h3>\n<ul>\n<li>\nREGVERDIG :  Yahuwah- Romeine 3:26; Sy Wet \u2013 Romeine 7:12.<\/li>\n<li>\nBETROUBAAR: Yahuwah &#8211; Johannes<br \/>\n3:33; Sy Wet- Nehemia  9:13.<\/li>\n<li>\nREIN :  Yahuwah- 1 Johannes 3:3; Sy Wet \u2013 Psalm<br \/>\n19:7,8.<\/li>\n<li>\nLIG : Yahuwah- 1 Johannes 1:5;<br \/>\nSy Wet \u2013 Spreuke 6:23.<\/li>\n<li>\nGETROU : Yahuwah \u2013 1 Korinthi\u00ebrs<br \/>\n1:9; Sy wet \u2013 Psalm 119:86.<\/li>\n<li>\nGOED : Yahuwah \u2013 Nahum 1:7; Sy<br \/>\nwet \u2013 Romeine 7:12, 16.<\/li>\n<li>\nGEESTELIK : Yahuwah \u2013 Johannes<br \/>\n4:24;  Sy wet \u2013 Romeine 7:14.<\/li>\n<li>\nHEILIG : Yahuwah-Jesaja 6:3, 1 Petrus<br \/>\n1:15; Sy wet \u2013 Eksodus 20:8, Rom. 7:12 <\/li>\n<li>\nWAARHEID : Yahuwah \u2013 Johannes 14:6;<br \/>\nSy wet- Psalm 119:142,151.<\/li>\n<li>\nLEWE: Yahuwah \u2013 Johannes 14:6 ;<br \/>\nSy wet- Mattheus 19:17.<\/li>\n<li>\nGEREGTIGHEID : Yahuwah-Jeremia<br \/>\n23:6; Sy wet \u2013 Psalm 119:172.<\/li>\n<li>\nVOLMAAK : Yahuwah- Mattheus<br \/>\n5:48; Sy wet-Jakobus 1:25.<\/li>\n<li>\nVIR EWIG : Yahuwah-Johannes<br \/>\n8:35; Sy wet \u2013 Psalm 111:7,8.<\/li>\n<li>\nVREDE : Yahuwah- Jesaja 9:6 ;<br \/>\nSy wet- Psalm 119:165.<\/li>\n<li>\nDIE WEG: Yahushua \u2013 1 Johannes<br \/>\n14:6 ; Sy wet \u2013 Psalm 119:30-32.<\/li>\n<li>\nGEWIS : Yahuwah- 2 Timothe\u00fcs<br \/>\n2:19; Sy wet \u2013Psalm 19:7, 111:7,8.<\/li>\n<li>\nONVERANDEREND : Yahuwah-Mal\u00e9agi<br \/>\n3:6;  Sy wet \u2013Psalm 111:7,8.<\/li>\n<li>\nSOET : Yahuwah-Psalm 34:9 ; Sy<br \/>\nwet-Psalm 19:11, 119:103.<\/li>\n<li>\nWYS : Yahuwah-Psalm 111:10; Sy<br \/>\nwet-Psalm 19:8<\/li>\n<li>\nONS OORPEINSING : Yahuwah-Psalm<br \/>\n63:7; Sy wet-Psalm 1:2.<\/li>\n<li>\nGeregtigheid : Yahuwah-Psalm<br \/>\n50:6; Sy wet-Jakobus2:12.<\/li>\n<li>\nVERLIG : Yahuwah-Psalm 18:29;<br \/>\nSy wet-Psalm 19:9.<\/li>\n<li>\n LIEFDE: Yahuwah-1 Johannes 4:7,8 ; Sy wet-<br \/>\nRomeine 13:8-10.<\/li>\n<li>\nSUIWER : Yahuwah- Psalm 19:9;<br \/>\nSy wet-Esegi\u00ebl 22:26.<\/li>\n<li>\nGESE\u00cbND : Yahuwah-Psalm 28:6;<br \/>\nSy wet-Eksodus 20:11.<\/li>\n<li>\nVERLUSTIGING : Yahuwah-Psalm<br \/>\n37:4; Sy wet-Psalm 1:2.<\/li>\n<li>\nWONDERBAAR:  Yahuwah-Jesaja 9:6;  Sy wet-Psalm 119:18.<\/li>\n<li>\nVRYLATING:  Yahuwah-Jesaja 61:1; Sy wet-Jakobus 1: 25,<br \/>\nPsalm 119:45.<\/li>\n<li>\nVERTROOSTING: Yahuwah-Psalm<br \/>\n23:4; Sy wet-Psalm 119:50.<\/li>\n<li>\nONS LIED: Yahuwah-Openbaring<br \/>\n15:3; Sy wet-Psalm 119:54.<\/li>\n<li>\nGENADIG: Yahuwah-Genesis 34:6;  Sy wet-Psalm 119:58.<\/li>\n<li>\nKENNIS: Yahuwah-Jesaja 11:2;  Sy wet-Psalm 119:66.<\/li>\n<li>\nHOOP: Yahuwah-Psalm 130:7; Sy<br \/>\nwet-Psalm 119:74.<\/li>\n<li>\nLEWE: Yahuwah-Psalm 36:10; Sy<br \/>\nwet-Spreuke 3:1, 2.<\/li>\n<li>\nOPREG: Yahuwah-Spreuke 8:13,<br \/>\n14; Sy wet-Psalm 119:80.<\/li>\n<li>\nVERSTANDIGER: Yahuwah-Psalm<br \/>\n147:5; Sy wet-Psalm119:99.<\/li>\n<li>\nGELUKKIG: Yahuwah-Psalm 146:5;<br \/>\nSy wet-Spreuke 29:18.<\/li>\n<li>\nVROLIK: Yahuwah-Psalm 16:11; Sy<br \/>\nwet-Psalm 119:162.<\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p align=\"center\">\u201cMoenie dink dat Ek gekom het om die wet of<br \/>\ndie profete te ontbind nie. <br \/>\nEk het nie gekom om te ontbind nie, maar om te<br \/>\nvervul.\u201d  <br \/>\n( Mattheus 5:17)<\/p>\n<div align=\"center\">\n<p>\u201cSalig is die wat Sy gebooie doen, sodat hulle<br \/>\nreg kan h\u00ea op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad [Nuwe Jerusalem].\u201d <br \/>\n(Openbaring 22:14)<\/p><\/div>\n","protected":false},"featured_media":218893,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108866","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-answering-objections-to-sabbath-keeping"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Satan word die \u201cVader van die leuens\u201d genoem. Yahushua Self het verklaar dat die duiwel:- \u201c was `n mensemoordenaar van die begin af, en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie . . . . omdat hy `n leuenaar is en die vader daarvan.\u201d (Johannes 8:44). Misleiding is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T01:39:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushuas-death-abolishing-the-law-poster-afrikaans-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/\",\"name\":\"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-death-abolishing-the-law-poster-afrikaans-1.jpg\",\"datePublished\":\"2012-07-08T02:03:21+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T01:39:25+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-death-abolishing-the-law-poster-afrikaans-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-death-abolishing-the-law-poster-afrikaans-1.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af? - Worlds Last Chance","og_description":"Satan word die \u201cVader van die leuens\u201d genoem. Yahushua Self het verklaar dat die duiwel:- \u201c was `n mensemoordenaar van die begin af, en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie . . . . omdat hy `n leuenaar is en die vader daarvan.\u201d (Johannes 8:44). Misleiding is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T01:39:25+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushuas-death-abolishing-the-law-poster-afrikaans-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/","name":"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-death-abolishing-the-law-poster-afrikaans-1.jpg","datePublished":"2012-07-08T02:03:21+00:00","dateModified":"2025-08-21T01:39:25+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-death-abolishing-the-law-poster-afrikaans-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-death-abolishing-the-law-poster-afrikaans-1.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushuas-death-abolishing-the-law\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua se Dood: Skaf dit die Wet af?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108866","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108866"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/218893"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108866"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}