{"id":108854,"date":"2012-07-07T12:11:16","date_gmt":"2012-07-07T12:11:16","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-nuwemane-sabbatte-en-die-gregoriaanse-kalender\/"},"modified":"2025-08-21T01:28:45","modified_gmt":"2025-08-21T01:28:45","slug":"nuwemane-sabbatte-en-die-gregoriaanse-kalender","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/nuwemane-sabbatte-en-die-gregoriaanse-kalender\/","title":{"rendered":"Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender"},"content":{"rendered":"<p class=\"indenttext\">Julle<br \/>\nmoet sekerlik my sabbatte onderhou, want dit is \u2019n teken tussen My en julle in<br \/>\njulle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ek Yahuwah is wat julle heilig.  Onderhou dan die Sabbat, want dit moet vir<br \/>\njulle heilig wees&#8230;.\u2019n ewige verbond. (Lees Eksodus 31 verse 13 tot 14 en 16.)<\/p>\n<table width=\"278\" height=\"267\" cellspacing=\"15\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Ooreenkoms (Verbond)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/covenant-contract-a-10.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Die Sabbat is \u0149 \u201cewigdurende verbond,\u201d \u0149 nimmereindigende ooreenkoms, tussen Yahuwah en Sy mense.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Sabbat is \u0149<br \/>\n\u201cewigdurende verbond,\u201d \u0149 nimmereindigende ooreenkoms, tussen Yahuwah en Sy<br \/>\nmense.  Dit is \u0149 teken wat onderskei tussen<br \/>\nYahuwah se volgelinge, en die res van die w\u00eareld.  Dit is nie net sommer enige dag wat die<br \/>\nBybelse Sabbat is, \u201dmaar die sewende dag Sabbat is die Sabbat van Yahuwah jou Elohim.\u201d<br \/>\n(Lees Eksodus 20 vers 10.)  Baie<br \/>\nChristene aanbid op Sondag as eerbetoon aan die opstanding.  Hulle noem die Sondag \u201cdie dag van die Here,\u201d en<br \/>\nglo dat die sewende dag Sabbat aan die \u201c<a title=\"Wat was Vasgenael aan die Kruis? \u0149 Noukeurige ondersoek van Kolossense 2\" href=\"\/winds-of-doctrine\/wat-was-vasgenael-aan-die-kruis-noukeurige-ondersoek-van-kolossense-2.html\">kruis<br \/>\nvasgenael is<\/a>.\u201d  Yahuwah se wet is ewigdurend.  Yahushua het ook die Sabbat onderhou toe Hy<br \/>\nop aarde was, en so ook al die apostels en die vroe\u00eb Christene.  Yahushua het eienaarskap van die Sabbat<br \/>\nopge\u00ebis toe Hy verklaar het: \u201c want die Seun van die mens is Here ook van die<br \/>\nSabbat.\u201d (Mattheus 12 vers 8.)  Die ware<br \/>\n\u201cDag van die Here,\u201d volgens die Skrif is die sewende dag Sabbat!  <\/p>\n<p>Omdat die ware<br \/>\nSabbat \u0149 bepaalde dag is, is dit lewens belangrik dat die regte metode van<br \/>\nberekening van tydmeting gebruik moet word vir die bepaalde dag.  Regdeur die geskiedenis, is verkillende<br \/>\nmetodes gebruik vir die meting van tyd.  In<br \/>\nAfrika en Suid Amerika, was daar weke met die en vyf dae wat gebruik is.  Egiptenare en die Franse Republiek het son<br \/>\nkalenders gebruik met weke wat tien dae lank is.  Die hedendaagse Ismaelitiese kalender is \u0149<br \/>\nkalender wat alleenlik gegrond is op die bewegings van die maan.  Die jare volgens die maan is korter as die<br \/>\njare volgens die son, so blyk dit dat Ramadan terug beweeg gedurende die<br \/>\nGregoriaanse jaar kalender.  Die<br \/>\nGregoriaanse kalender is gegrond op die tyd wat dit neem vir die son om een<br \/>\nomwenteling in die hemelgewelf te voltooi, van die een ewening tot dieselfde<br \/>\newening.  Dit is \u0149 son kalender.  <\/p>\n<p>Daar is niks<br \/>\nverkeerd met die meting van tyd volens enige van hierdie metodes. Hulle almal<br \/>\nmeet tyd net op verskillende maniere.  Soortgelyk,<br \/>\nsoos die metrieke sisteem wat meters gebruik en die imperiale sisteem wat<br \/>\njaarts gebruik: beide sisteme word gebruik vir die meting van lengte.  Tyd meting kan ook verskillende metodes<br \/>\ngebruik.  Alhoewel, die ware Sabbat dag \u0149<br \/>\nbepaalde dag is.  In orde om daardie<br \/>\nbepaalde dag te vind, moet daar van \u0149 bepaalde metode van tydsberekening<br \/>\ngebruik word gebruik gemaak word.  \u0149 Man<br \/>\nwat aanges\u00ea word om na die \u201csewende huis op die regterkant\u201d te gaan, sal hy nie<br \/>\nin staat wees om die regte huis te vind as hy in die verkeerde straat is.  Hy moet eers in die regte straat wees voordat<br \/>\nhy kan tel tot die sewende huis.  Die<br \/>\nenigste metode van tydhouding wat die ware sewende dag openbaar, is die maan \u2013<br \/>\nson kalender vanaf die Skepping.  Alleenlik<br \/>\ndie Bybelse kan akkuraat die bepaalde dag bereken wat \u0149 teken is tussen Yahuwah<br \/>\nen Sy mense.  <\/p>\n<p>Dit is waar dat<br \/>\nSaterdag die sewende dag van die hedendaagse week is.  Alhoewel, dit nie maak dat dit die Saterdag<br \/>\nsewende dag die van die Skrif is.  Die<br \/>\nhedendaagse week het sy oorsprong vanaf die heidense week volgens die planete.  Dit was deur die Juliaanse kalender aangeneem<br \/>\nwat op \u0149 Saterdag begin het!  Die<br \/>\nhedendaagse Gregoriaanse kalender kan nie die fases van die <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"fases van die maan\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vSUgmpRX-moon-phases-8.jpg\" width=\"450\" height=\"338\" align=\"left\">maan gebruik vir<br \/>\ndie berekening van die ware sewende dag Sabbat omdat te kort skiet aan<br \/>\nbelangrike Bybelse eienskappe vir die meting van tyd en die maande volgens die<br \/>\nmaan.  Die Skepper se kalender begin elke<br \/>\nmaand op <a title=\"Nuwe Maan Dag: Die Dagbreek Na Konjunksie\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/nuwe-maan-dag-die-dagbreek-na-konjunksie.html\">die dag van die Nuwemaan<\/a>.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe s\u00ea Dawid vir<br \/>\nJ\u00f3natan: Kyk, m\u00f4re is dit nuwemaan, en ek moet sekerlik met die koning saam<br \/>\naansit om te eet&#8230;.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Verder het J\u00f3natan<br \/>\nvir hom ges\u00ea: M\u00f4re is dit nuwemaan, en jy sal gemis word, want jou sitplek sal<br \/>\nleeg wees&#8230;&#8230;.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Daarop het Dawid<br \/>\nhom in die veld weggesteek.  En toe dit<br \/>\nnuwemaan was, gaan die koning aan die maaltyd sit om te eet&#8230;. maar Dawid se<br \/>\nplek was leeg.\u201d (1 Samuel 20 verse 5 en 18 en 24 tot 25.)<\/p>\n<p>Die Hebreeuse woord<br \/>\nvir \u201cmaand,\u201d is <em>chodesh<\/em>, en dit<br \/>\nbeteken in werklikheid:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cnuwemaan, maand,\u201d<em>Chodesh<\/em> kan verwys na \u0149 \u201cmaand,\u201d of na<br \/>\ndie periode van een nuwemaan na die ander. (Chodesh, #2320, <em>The New Strong\u2019s Expanded Dictionary of<br \/>\nBible Words<\/em>.)<\/p>\n<p>Aangesien die<br \/>\nBybelse maand begin met die Nuwemaan, is die weeklikse Sabbatte opsigself<br \/>\nverbind aan die maan. Die dag van die Nuwemaan hernu die weeklikse siklus.  Yahuwah het die ligte aan die hemel vir die<br \/>\nuitsluitlike doel geskep vir die berekening van tyd.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cLaat daar ligte wees aan die uitspansel van<br \/>\ndie hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as<br \/>\ntekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.\u201d (Genesis 1 vers 14.)<\/p>\n<p>Die woord<br \/>\n\u201cseisoene\u201d kom van die woord <em>mo\u2019ed<\/em>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>M\u014d\u2019\u0115d of m\u014d\u2019\u0101d\u0101h<\/strong>; vergadering,<br \/>\nfeestelike byeenkoms, aangewese, teken&#8230;.. <br \/>\nAangesien die Joodse feestye met gereelde tussenposes plaasgevind het,<br \/>\nword hierdie woord met hulle ge\u00efdentifiseer. <br \/>\nM\u014d\u2019\u0115d word in \u2018wye sin vir al die godsdienstige vergaderings.  Dit was in \u0149 noue verband geassosieer met die<br \/>\ntabernakel self&#8230; [Yahuwah] het Israel daar ontmoet op bepaalde tye, en om Sy<br \/>\nwil aan hulle bekend te maak.  Dit is \u0149<br \/>\nalgemene term wat gebruik word vir aanbiddingvergadering van&#8230;.. [Yahuwah] se<br \/>\nmense. (# 4150, <em>Hebrew-Greek Key Word<br \/>\nStudy Bible<\/em>)<\/p>\n<table width=\"328\" height=\"235\" cellspacing=\"15\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"maan en aarde\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/moon-crop-10.jpg\" width=\"293\" height=\"227\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>\u201cHy het die maan gemaak vir die vaste tye  [mo\u2019ed].<br \/>\n( Psalm 104 vers 19 ).<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hierdie Psalm<br \/>\nbevestig die feit dat die maan vir \u0149 bepaalde doel gemaak is vir die berekening<br \/>\nvan \u201cseisoene\u201d of [<em>mo\u2019ed<\/em>].\u201d  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy<br \/>\nhet die maan gemaak vir die vaste tye [<em>mo\u2019ed<\/em>].\u201d<br \/>\n(Psalm 104 vers 19.  )  <\/p>\n<p>Nuwemane is<br \/>\ngekoppel aan die sewende \u2013 dag Sabbatte regdeur die Skrif.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cSo s\u00ea Yahuwah Elohim: \u201cDie poort van die<br \/>\nbinneste voorhof wat na die ooste kyk, moet gedurende die ses werkdae gesluit<br \/>\nwees; maar op die sabbatdag moet dit oopgemaak word; ook moet dit op die dag<br \/>\nvan die nuwemaan oopgemaak word.\u201d (Lees Esegi\u00ebl 46 vers 1.)  <\/p>\n<p>Die jaarliksefeeste is ook onafskeidbaar gekoppel aan<br \/>\ndie Nuwemane omdat dit ontmoontlik is om hulle te bereken volens enige iets<br \/>\nanders as die maanmaand.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cBlaas<br \/>\ndie basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag.  Want dit is \u0149 insetting vir Israel, \u0149<br \/>\nverordening van die Elohim van Jakob.\u201d (Lees Psalm 81 verse 3 en 4.)  <\/p>\n<p>Die dag van die<br \/>\nNuwemaan was \u0149 tyd hertoewyding tot Yahuwah. <br \/>\nGeen handel het plaasgevind op die dag van die Nuwemaan.  Die teruggevalle Israeliete was dikwels<br \/>\nongeduldig oor die beperkinge wat godsdiensonderhouding geplaas het op hulle<br \/>\nbesigheid en aktiwiteite.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cwanneer<br \/>\nis die nuwemaan verby, sodat ons koring kan verkoop, en die sabbat, sodat ons<br \/>\ndie graanskuur kan oopsluit.\u201d (Amos 8 vers 5.)<\/p>\n<p>Omdat elke<br \/>\nmaanmaand begin met die dag van die Nuwemaan, kom die datums van elke maan \u2013 maand<br \/>\nvoor op dieselfde dag van die week.  Die<br \/>\ndag van die Nuwemaan is die eerste van elke maand.  Dit word opgevolg deur die eerste dag van die<br \/>\nwerksweek op die tweede dag van elke maand. <br \/>\nDie Sewende \u2013 dag Sabbatte kom voor op die 8ste,die 15de, die22ste en<br \/>\ndie 29ste van elke maanmaand.  <\/p>\n<p>Omdat die weeklikse<br \/>\nsiklus hernu met die begin van die Nuwemaan, blyk dit dat die Sabbatte \u201csweef\u201d<br \/>\ndeur die Gregoriaanse week.  In die<br \/>\nwerklikheid is dit die Gregoriaanse maande wat sweef deur die konstante formaat<br \/>\nvan die maan \u2013 maande.  Toe die Skepper<br \/>\nSy volkome metode van tydmeting ontwerp het, Hy beide die son en die maan<br \/>\ngeskape vir \u0149 akkurate en pragtige kalender: die maan \u2013 son kalender.  Die maan reguleer die maande, en die son<br \/>\nreguleer die jare.<\/p>\n<p>Saterdag is \u0149 namaaksel<br \/>\nvan die ware sewende dag Sabbat.  Die Gregoriaanse<br \/>\nkalender is \u0149 son kalender.  Dit gebruik<br \/>\nalleenlik die son as \u0149 grondslag vir tydhouding.  Die Nuwemane word nie eers geag volgens die<br \/>\nGregoriaanse kalender.  Hulle word<br \/>\nverseker nie gebruik vir die bepaling van die sewende dag Sabbat.  Terwyl enige kalender gebruik mag word vir<br \/>\ndie telling van tyd, dit alleenlik die gekombineerde handeling van beide die<br \/>\nmaan en die son, volgens die maan \u2013 son kalender van die Skepping gebruik mag<br \/>\nword vir die bepaling van die <a title=\"Die Hemele se Heiligedae\" href=\"\/view-video\/1546\/die-hemele-se-heiligedae.html\">Hemel se heilige <em>mo\u2019ed<\/em><\/a>: die weeklikse sewende<br \/>\n\u2013 dag Sabbat en die jaarlikse feeste.  <\/p>\n<p>Satan het verklaar<br \/>\ndat hy \u201ctyd en wette\u201d sal verander. (Lees Daniel 7 vers 25.)  Hy het dit gedoen deur die w\u00eareld te lei om<br \/>\nte verenig in die gebruik van \u0149 namaaksel sisteem van tydhouding, die<br \/>\nGregoriaanse son kalender.<\/p>\n<p>Yahuwah verklaar:<br \/>\nWant Ek, Yahuwah, het nie verander nie.\u201d (Lees Maleagi 3 vers 6.)  Die Sabbat is net so bindend vandag as wat<br \/>\ndit was aan die einde van die Skeppingsweek toe Hy \u201cdie sewende dag gese\u00ebn en<br \/>\ndit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat&#8230; [Elohim] geskape<br \/>\nhet deur dit te maak.\u201d (Genesis 2 vers 3.)  Regdeur tot in alle ewigheid in die toekoms,<br \/>\nsal elkeen wat lojaal is aan die Koninkryk van die Hemel voortgaan om die<br \/>\nSkepper te aanbid op Sy kalender.  Die<br \/>\nkalender wat dan gebruik sal word vir die berekening van die Sabbat sal die<br \/>\nmaan \u2013 son kalender wees.  Die dag van<br \/>\ndie Nuwemaan en die sewende dag Sabbat sal weereens \u0149 tyd van verheuging, en<br \/>\ndanksegging wees wanneer daar \u0149 stroom van harmonie en liefde en dankbaarheid<br \/>\nvoortvloei van \u0149 verenigde Skepping terug na die bron van liefde, en alle<br \/>\nvreugde en geluk, na Yahuwah die Skepper. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p>\u201cWant soos die<br \/>\nnuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek<br \/>\ndie HERE, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees.  En elke maand op die nuwemaan en elke week op<br \/>\ndie sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, s\u00ea Yahuwah.\u201d (Lees<br \/>\nJesaja 66 verse 22 en 23.)<\/p>\n<p align=\"center\"><span><img decoding=\"async\" alt=\"maan oor meer\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moon-wide-10.jpg\"><\/span> <\/p>\n","protected":false},"featured_media":218823,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108854","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-creator-s-calendar-vs-rome-s-calendar-the-issues-at-stake"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Julle moet sekerlik my sabbatte onderhou, want dit is \u2019n teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ek Yahuwah is wat julle heilig. Onderhou dan die Sabbat, want dit moet vir julle heilig wees&#8230;.\u2019n ewige verbond. (Lees Eksodus 31 verse 13 tot 14 en 16.) Die Sabbat is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T01:28:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moon-sabbath-and-the-gregorian-calendar-afrikaans-poster.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/\",\"name\":\"Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-sabbath-and-the-gregorian-calendar-afrikaans-poster.jpg\",\"datePublished\":\"2012-07-07T12:11:16+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T01:28:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-sabbath-and-the-gregorian-calendar-afrikaans-poster.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-sabbath-and-the-gregorian-calendar-afrikaans-poster.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender - Worlds Last Chance","og_description":"Julle moet sekerlik my sabbatte onderhou, want dit is \u2019n teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ek Yahuwah is wat julle heilig. Onderhou dan die Sabbat, want dit moet vir julle heilig wees&#8230;.\u2019n ewige verbond. (Lees Eksodus 31 verse 13 tot 14 en 16.) Die Sabbat is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T01:28:45+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-moon-sabbath-and-the-gregorian-calendar-afrikaans-poster.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/","name":"Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-sabbath-and-the-gregorian-calendar-afrikaans-poster.jpg","datePublished":"2012-07-07T12:11:16+00:00","dateModified":"2025-08-21T01:28:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-sabbath-and-the-gregorian-calendar-afrikaans-poster.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/new-moon-sabbath-and-the-gregorian-calendar-afrikaans-poster.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/new-moons-sabbaths-the-gregorian-calendar\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuwemane, Sabbatte, en die Gregoriaanse Kalender"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108854","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108854"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/218823"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108854"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}