{"id":108836,"date":"2012-06-28T04:37:09","date_gmt":"2012-06-28T04:37:09","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-yah-se-liefde-vir-homoseksueles\/"},"modified":"2025-08-21T01:11:51","modified_gmt":"2025-08-21T01:11:51","slug":"yah-se-liefde-vir-homoseksueles","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/yah-se-liefde-vir-homoseksueles\/","title":{"rendered":"Yah se liefde vir homoseksueles"},"content":{"rendered":"<div>\n<p>Die aangenaamste woorde wat ooit op<br \/>\nmenslike ore geval het was die woorde wat <br \/>\ndeur Yahushua gespreek was aan die vrou wat in owerspel gevang was: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Verlosser hou die hand van die vrou vas wat aan Sy voete neergewerp is. (Johannes 8)\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/john-8-a-4.jpg\" align=\"left\" height=\"281\" width=\"425\">\u201cEk veroordeel jou<br \/>\nook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.\u201d (Johannes 8:11, OV)<\/p>\n<p>Die Skrifte<br \/>\nverklaar duidelik, \u201cWant die Vader oordeel ook niemand nie, maar het die hele<br \/>\noordeel aan die Seun gegee.\u201d  (Johannes<br \/>\n5:22) Die Seun wie die regter <em>is<\/em><br \/>\nveroordeel niemand nie want terwyl die Vader en dieSeun sonde haat, <em>het Hulle die sondaar lief.<\/em> Dit is<br \/>\nongelukkig so dat baie wie aanspraak maak op die naam \u201cChristen\u201d, diegene wie<br \/>\ns\u00ea dat hulle `n  \u201cChristelik-lewe\u201d<br \/>\nuitleef, volg alte dikwels nie die voorbeeld wat deur Yahushua gestel was nie.<br \/>\nHulle veroordeel en verdoem andere wie se sondes van hulle se veronderstelde <em>kleiner <\/em>sondes, mag verskil. Dalk is<br \/>\nhierdie bejammerende waarheid n\u00earens anders s\u00f3 duidelik gedemonstreer as in die<br \/>\ngeval van homoseksualiteit nie. Homoseksualiteit word beskryf as die seksuele<br \/>\ndaad tussen persone van dieselfde geslag. Skrifte is baie duidelik dat die<br \/>\nbetrokkenheid in `n homoseksuele daad `n sonde en `n gruwel is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMet `n<br \/>\nmanspersoon mag jy ook geen gemeenskap h\u00ea soos `n mens met `n vrou het nie. Dit<br \/>\nis `n gruwel.\u201d (Levitikus 18:22)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn as `n man met<br \/>\n`n manspersoon gemeenskap het soos `n mens met `n vrou het, het hulle altwee<br \/>\niets gruweliks gedoen.\u201d (Levitikus 20:13)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn daar was ook<br \/>\nskandseuns in die land; hulle het gehandel volgens al die gruwels van die<br \/>\nnasies wat . . . [Yahuwah] voor die kinders van Israel uit verdrywe het. \u201c(1<br \/>\nKonings 14:24)<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"15\" height=\"604\" width=\"341\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 0px\" alt=\"Vinger wysende man wat die Bybel vashou\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pointing-man-holding-bible-a-4.jpg\" border=\"0\" height=\"NaN\" width=\"350\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 10px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Dit is ongelukkig so dat<br \/>\nbaie wie aanspraak maak op die  die naam<br \/>\n\u201cChristen\u201d, diegene wie s\u00ea dat hulle `n \u201cChristelike lewe\u201duitleef, volg alte<br \/>\ndikwels nie die voorbeeld wat deur Yahushua gestel was nie. Hulle veroordeel en<br \/>\nverdoem andere wie se sondes van hulle, veronderstelde <em>kleiner<\/em> sondes<em>,<\/em> mag<br \/>\nverskil.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit is natuurlik<br \/>\nvir die sondige mensehart om andere te veroordeel, terwyl hy sy eie<br \/>\ntekortkominge oorsien. So gebruik baie wie nie homoseksueles is nie die Skrifte<br \/>\nas `n swaard om ander aan te val op wie hulle neersien \u2013 en kyk die ander<br \/>\nareas  in hul eie lewens mis wat ook deur<br \/>\ndie wet veroordeel word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOf weet julle<br \/>\nnie dat die onregverdiges die koninkryk van [Yahuwah] nie sal be\u00ebrwe nie?<br \/>\nMoenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of<br \/>\nwellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of<br \/>\nkwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van [Yahuwah] be\u00ebrwe nie.\u201d  (1 Korinthi\u00ebrs 6:9, 10)<\/p>\n<p>Homoseksualiteit  <em>is `<\/em>n<br \/>\nsonde. Dit is `n sonde net soos owerspel , hoogmoed,<br \/>\nselfsugtigheid,alkoholisme, diefstal en enige ander sonde wat opgenoem kan<br \/>\nword. As `n liefdevolle Vader, haat Yahuwah die sonde oor wat dit aan Sy<br \/>\ngeliefde kind doen. Maar <em>as<\/em> `n<br \/>\nliefdevolle Vader, het Yahuwah nog steeds die <em>sondaar <\/em>lief. Yahuwah het Sy wette gegee sodat die verstande van<br \/>\ndie mens verlig kan word tot die besef om volhoubare liefde en verborgenheid te<br \/>\nvind, en ook watter optredes  verwerp<br \/>\nmoet word om  hartseer en lyding te  vermy.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar ons weet<br \/>\ndat die wet goed is as iemand dit wettiglik gebruik en as hy weet dat die wet<br \/>\nnie gegee is vir die regverdige nie, maar vir die wettelose en tugtelose mense,<br \/>\ngoddeloses en sondaars, onheiliges en ongewydes, vadermoordenaars en<br \/>\nmoedermoordenaars, moordenaars, hoereerders, sodomiete, mensediewe, leuenaars,<br \/>\nmeinediges en wat daar anders met die gesonde leer in stryd is, volgens die<br \/>\nevangelie van die heerlikheid van die salige [Yahuwah] wat aan my toevertrou<br \/>\nis.\u201d    (1Timotheus 1:8-11)<\/p>\n<p>Geen sondaar, ongeag  wat sy presiese sonde ook al mag wees, sal in<br \/>\ndie Hemel toegelaat word nie. Almal wat gered wil word moet gereinig en<br \/>\ngelouter wees nes Yahushua rein en smetteloos is. Homoseksualiteit nes ander<br \/>\nsondes, moet aan Yahushua oorgegee word as mens die ewige lewe wil be\u00ebrwe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die toorn<br \/>\nvan [Yahuwah] word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en<br \/>\nongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid ondersoek     .    <br \/>\n.     . Daarom het [Yahuwah]hulle<br \/>\nook in die begeerlikhede van hul harte oorgegee aan onreinheid, om hulle harte<br \/>\nonder mekaar te onteer  .   .  <br \/>\n.Daarom het [Yahuwah] hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want<br \/>\nhulle vroue het die natuurlike  verkeer<br \/>\nverander in dit wat teen die natuur is; en net so het die manne die natuurlike<br \/>\nverkeer met die vrou laat vaar en in hul wellus teenoor mekaar ontbrand; manne<br \/>\nhet met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding<br \/>\nvan hulle dwalinge ontvang.\u201d  (Romeine<br \/>\n1:18, 24, 26-27)<\/p>\n<p>Binne in die<br \/>\nverdorwe gemeenskappe van die Weste, het homoseksualiteit meer en meer algemeen<br \/>\ngeword. Sommige regerings  het selfs die<br \/>\ndefinisie vir huwelike uitgebrei om homoseksuele verhoudings te akkomodeer.<br \/>\nHomoseksualiteit het al  van antieke tye<br \/>\naf bestaan. Minder as 400 jaar na die vloed, was die manne van Sodom en Gomorra<br \/>\nbekend vir hul geneigdheid na homoseksualiteit, met die term  \u201cSodomiet\u201d <br \/>\nwat al die pad deur die tyd kom as die term vir `n manlike homoseksueel.<br \/>\nIn Muslim lande, is homoseksuele omgang `n  oortreding wat met die dood strafbaar is.<br \/>\nNogtans was daar `n toename in die afgelope jare in alle lande wat homoseksualiteit<br \/>\nbetref. Geslags verwarring was selfs opgeteken onder  skool <br \/>\nkinders wat gekla het dat hulle in die \u201cverkeerde liggaam gebore is.\u201d<\/p>\n<p>Daar is verskeie  oorsake tot homoseksualiteit. Terwyl `n paar<br \/>\ndit mag verkies as `n \u201calternatiewe lewenswyse\u201d <br \/>\nword die meeste homoseksueel weens mishandeling wat hulle tydens<br \/>\nkinderjare ondervind het en nog meer is eenvoudig maar net met hierdie neigings<br \/>\ngebore. Onlangse, studies het  die<br \/>\nskokkende feit aan die lig gebring dat baie ho\u00eb vlakke van die vroulike<br \/>\nhormoon, estrogeen in die riviere van Noord Amerika gevind word. Verder nog<br \/>\nomdat die meeste geblikte kosse met Bisphemal A uitgel\u00ea word , word selfs meer<br \/>\nvroulike hormone in die voedsel vrygestel wat deur die menigtes ge\u00ebet word. Die<br \/>\nmeeste plastiek houers en waterbottels bevat ook hoogsbesoedelende bestandele,<br \/>\nwat nog verder bydra tot die vlakke van estrogeen wat deur die bevolking<br \/>\ningeneem word.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Verlosser met uitgestrekte hand\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/outstretched-hand-a-4.jpg\" align=\"left\" height=\"525\" width=\"350\">Yahuwah oordeel<br \/>\nnie en Yahushua verdoem nie. Niemand moet op hom of haarself die werk om te<br \/>\nveroordeel en te verdoem neem nie, wat nie eens die Vader of  die Seun op hulle neem nie. Yahushua se<br \/>\naanmoediging is: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMoenie oordeel<br \/>\nnie, sodat julle nie geoordeel word nie.Want met die oordeel waarmee julle<br \/>\noordeel,  sal julle geoordeel word; en<br \/>\nmet die maat waarmee julle meet, sal julle gemeet word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn waarom sien<br \/>\njy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk in jou eie oog merk<br \/>\njy nie op nie? <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cOf hoe sal jy<br \/>\nvan jou broeder s\u00ea: Laat my toe om die splinter uit jou oog uit te haal, en<br \/>\nkyk, in jou eie oog is die balk! <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cGeveinste, haal<br \/>\neers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter uit die<br \/>\noog van jou broeder uit te haal.\u201d <br \/>\n(Mattheus 7: 1-5)<\/p>\n<p>Yahuwah vind nie<br \/>\nfout met enigeen omdat hy homoseksueel <em>is<\/em><br \/>\nnie. Die Bybelse verwysing na homoseksualiteit  as `n sonde, fokus altyd  op die <em>gedrag<\/em><br \/>\nen nie die <em>toestand<\/em> nie. Om<br \/>\nhomoseksueel gebore te wees, of om te veel van die verkeerde hormone  te h\u00ea vir jou geslag weens  omgewingsinvloede , word nie deur die Hemel<br \/>\nverdoem nie. Dit is slegs die resultate omdat ons in`n sondige w\u00eareld leef.<br \/>\nMaar, soos met enige ander sonde, gee dit ons nie die vryheid om aktief daarin<br \/>\ndeel te neem nie. Die Bybelse definisie vir die huwelik is duidelik: dit is<br \/>\ntussen een man en een vrou.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarom moet die<br \/>\nman sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle sal een vlees<br \/>\nword.\u201d  (Efesi\u00ebrs 5:31)<\/p>\n<p>Dit is Yahuwah se<br \/>\nstandaard vir die huwelik en dit is die standaard waarby almal wat die hemelse<br \/>\nwet liefhet moet toegee. Die vervulling en kameraadskap waarna almal  in `n lewensmaat soek,   kan slegs gevind word in Yahuwah.<br \/>\nHomoseksuele mans en vroue, nes hul gewone medemense wie ongetroud is, moet die<br \/>\nkeuse maak om selibaat te bly, en in Yahuwah vertrou om in hul emosionele en<br \/>\nseksuele vervulling te voorsien.<\/p>\n<p>Toe Hy gevra was<br \/>\naangaande huwelike en egskeiding, het Yahushua verduidelik dat diegene wie<br \/>\nverkies om selibaat te lewe net soveel verheerliking na Yahuwah kan bring, en<br \/>\nin sy wil kan lewe, soos hulle wie getroud is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar Hy<br \/>\n[Yahushua] s\u00ea vir hulle: \u2018Almal vat hierdie woord nie, maar net di\u00e9 aan wie dit<br \/>\ngegee is:  want daar is persone wat<br \/>\nonbekwaam is om te trou, wat van die moederskoot af so gebore is, en daar is<br \/>\npersone wat deur die mense onbekwaam gemaak is, en daar is persone wat hulle<br \/>\nself onbekwaam gemaak het terwille van die koninkryk van die hemele. Wie dit<br \/>\nkan vat, laat hom dit vat\u2019\u201d  (Mattheus<br \/>\n19: 11, 12)<\/p>\n<p>Yahuwah haat  sonde, maar Hy het die sondaar lief. Dit sal<br \/>\ndie houding wees van elkeen wie daarop aanspraak maak dat hy `n kind van Yah<br \/>\nis. Yahushua het die norm ingestel toe Hy met nadruk ges\u00ea het: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cLaat die een van<br \/>\njulle wat sonder sonde is die, die eerste `n klip op haar gooi.\u201d  (Johannes 8:7) <\/p>\n<\/div>\n<div>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Yah se liefde vir homoseksueles image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahs-love-q1-afrikaans.png\" align=\"right\" height=\"295\" width=\"323\">Gemeenskappe mag<br \/>\nsommige sondes opdeel as verskrikliker as ander, maar <em>enige <\/em>sonde sal ons uit die koninkryk van die Hemel hou. Te dikwels<br \/>\nhet skynheilige \u201cChristene\u201d die duidelike sondes van homoseksualiteit  veroordeel, terwyl dronkenskap en<br \/>\nsedeloosheid, in hul eie harte, hoogmoed, selfsug en liefde vir die w\u00eareld<br \/>\nonverhinderd heers <\/p>\n<p>In die Bybel, was<br \/>\nhomoseksualiteit strafbaar met die dood, <br \/>\nnes vraatsug. Maar vandag, word die homoseksueel verwerp terwyl die<br \/>\nvraatsugtige met die\u00ebt pille en simpatie oorlaai word.Net soos niemand `n<br \/>\nvolgende moet oordeel nie oor `n anderste vel of haarkleur nie,of om anderste<br \/>\noorge\u00ebrfde sondige neigings te h\u00ea nie, moet niemand homoseksueles oordeel nie.Almal<br \/>\nis sondaars en almal het ewe veel behoefte aan `n Heiland. <\/p>\n<\/div>\n<p>Elkeen sal in sy<br \/>\nof haar eie lewe sommige sondes vind wat nie in die indiwidu se eie krag oorwin<br \/>\nkan word nie. Almal moet goddelike verlossing h\u00ea. Dit maak nie saak wat die<br \/>\nindiwiduele  sonde is nie \u2013 slegs Yahushua<br \/>\nkan van die mag van sonde en Satan verlos. Of jou geneigtheid om te sondig<br \/>\noorge\u00ebrf of gekweek is, is daar nog steeds net een antwoord: die versoenende<br \/>\nbloed van die Heiland. Daar is net een manier om sonde te oorwin.<\/p>\n<ol>\n<li>Deurdrenk die verstand met  woorde uit die Skrifte.  Dit is Yah se belofte aan jou.\n<p>\u201cDit sal<br \/>\ngenesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.\u201d  (Spreuke 3:8)<\/p>\n<\/li>\n<li>Kies vrywilliglik om jou wil<br \/>\naan jou Maker oor te gee. S\u00ea hierdie woorde in gebed.<\/p>\n<p>\u201cLaat nogtans nie my wil nie, maar U wil geskied!\u201d   (Lukas 22:42)<\/p>\n<\/li>\n<li>Maak aanspraak op die groot en kosbare beloftes.\n<p>\u201cWat sal<br \/>\nons dan van hierdie dinge s\u00ea? As [Yah] vir ons is wie kan teen ons wees. Maar<br \/>\nin al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad<br \/>\nhet.\u201d  (Romeine 8:31, 37)<\/li>\n<\/ol>\n<p>As jy met sondes in jou lewe<br \/>\nworstel, as daar oorge\u00ebrfde of gekweekte neigings tot sonde in jou lewe is<br \/>\nwaaroor jy geen beheer het nie, is Yahushua jou oplossing. Sy uitnodiging aan<br \/>\njou is: <\/p>\n<div>\n<p class=\"indenttext\">\u201cKom na My<br \/>\ntoe, almal wat bemoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op<br \/>\njulle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal<br \/>\nrus vind vir julle siele. Want my juk is sag en my las is lig.\u201d  (Mattheus 11:28-30) <\/p>\n<p align=\"center\"><span><img decoding=\"async\" alt=\"man met arms opgehef na die hemel en 'n Bybel in sy hand\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/upraised-hands-with-bible-a-4.jpg\"><\/span> <\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":218710,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108836","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-miscellaneous"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yah se liefde vir homoseksueles - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yah se liefde vir homoseksueles - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die aangenaamste woorde wat ooit op menslike ore geval het was die woorde wat deur Yahushua gespreek was aan die vrou wat in owerspel gevang was: \u201cEk veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.\u201d (Johannes 8:11, OV) Die Skrifte verklaar duidelik, \u201cWant die Vader oordeel ook niemand nie, maar het die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T01:11:51+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahs-love-for-homosexuals-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/\",\"name\":\"Yah se liefde vir homoseksueles - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahs-love-for-homosexuals-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-06-28T04:37:09+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T01:11:51+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahs-love-for-homosexuals-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahs-love-for-homosexuals-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yah se liefde vir homoseksueles\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yah se liefde vir homoseksueles - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yah se liefde vir homoseksueles - Worlds Last Chance","og_description":"Die aangenaamste woorde wat ooit op menslike ore geval het was die woorde wat deur Yahushua gespreek was aan die vrou wat in owerspel gevang was: \u201cEk veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.\u201d (Johannes 8:11, OV) Die Skrifte verklaar duidelik, \u201cWant die Vader oordeel ook niemand nie, maar het die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T01:11:51+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahs-love-for-homosexuals-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/","name":"Yah se liefde vir homoseksueles - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahs-love-for-homosexuals-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-06-28T04:37:09+00:00","dateModified":"2025-08-21T01:11:51+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahs-love-for-homosexuals-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahs-love-for-homosexuals-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahs-love-for-homosexuals\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yah se liefde vir homoseksueles"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108836","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108836"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/218710"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108836"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}