{"id":108813,"date":"2012-06-12T04:01:01","date_gmt":"2012-06-12T04:01:01","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-praat-in-tale\/"},"modified":"2025-08-21T00:50:10","modified_gmt":"2025-08-21T00:50:10","slug":"praat-in-tale","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/praat-in-tale\/","title":{"rendered":"Praat in Tale"},"content":{"rendered":"<h2 align=\"center\"><font color=\"#6699cc\"><br \/>\nHemelse<br \/>\nGawe vir Evangelisasie<\/p>\n<p><\/font><\/h2>\n<p>Yahuwah<br \/>\nhet kosbare gawes aan Sy volk hier op aarde verskaf. Een van die<br \/>\ningewikkeldste, en mins-verstane Hemels-gegewe gawes is die <em>spreek<br \/>\nin tale. <\/em>Vandag glo baie Christene dat tensy `n persoon die \u201cgawe<br \/>\nvan die Heilige Gees\u201d ontvang het en in \u201ctale kan spreek\u201d hy of<br \/>\nsy nie deur die \u201cGees gedoop is nie.\u201d Spreek in tale word as `n<br \/>\ntoets gebruik om te bewys of `n persoon gered is of nie. Die \u201cspreek<br \/>\nin tale\u201d wat deur vele hedendaagse Christene beoefen word as hulle<br \/>\ns\u00ea dat hulle bid en aanbid, is inteenstelling met die egte, Bybelse<br \/>\nspreek in tale.<\/p>\n<p>Net<br \/>\nvoordat Yahushua na die Hemel teruggekeer het, het Hy Sy dissipels<br \/>\nmeegedeel: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cGaan<br \/>\nuit, die hele w\u00eareld in, en verkondig die evangelie aan die hele<br \/>\nmensdom. Die volgende wondertekens sal voorkom by d\u00ede wat glo: in my<br \/>\nNaam sal hulle duiwels uitdrywe; en in ander tale sal hulle praat.\u201d<br \/>\n(Markus 16: 15, 17, NV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Pentecost (Dore's Woodcut)\" style=\"margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"Pentecost (Dore's Woodcut)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pentecost-dores-woodcut-7.jpg\" height=\"531\" align=\"right\" width=\"350\">Aan<br \/>\ndie dissipels was die opdrag gegee om die waarheid van verlossing aan<br \/>\ndie ganse w\u00eareld te bring! Om hulle te bemagtig om dit te doen, het<br \/>\nYahushua beloof dat hulle die gawe sal ontvang om in \u201cnuwe of ander<em> tale<\/em> te praat.\u201d Hierdie unieke gawe was vir die eerste keer<br \/>\nuitgestort op <a href=\"\/yahuwahs-calendar\/pinkster-berekening-herstelling.html\" title=\"\">Pinkster<\/a> en het tot<br \/>\ndie redding van duisende kosbare siele gelei. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201c En<br \/>\ntoe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een<br \/>\nplek bymekaar. Skielik was daar `n geluid uit die hemel soos van `n<br \/>\ngeweldige stormwind, en . . . Almal is met die Heilige Gees vervul en<br \/>\nhet in ander tale begin praat, soos die Heilige Gees dit aan hulle<br \/>\ngegee het om onder sy leiding te doen. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cDaar<br \/>\nhet godsdienstige Jode uit al die nasies onder die son in Jerusalem<br \/>\ngewoon. Toe die mense die geluid hoor, het `n groot skare saamgedrom.<br \/>\nEn omdat elkeen gehoor het hoe dit in sy eie taal gepraat word, het<br \/>\nhulle nie geweet hoe hulle dit het nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cVerras<br \/>\nen verbaas s\u00ea hulle toe: \u201cDie mense wat daar praat, is tog almal<br \/>\nGalile\u00ebrs. Hoe hoor elkeen van ons dan sy eie moedertaal? Perse,<br \/>\nMedi\u00ebrs en Elamiete, sowel as die inwoners van Mesopotami\u00eb, Judea,<br \/>\nen Kappadosi\u00eb, Pontus en die Provinsie Asi\u00eb, Frigi\u00eb en Pamfili\u00eb.<br \/>\nEgipte en die dele van Libi\u00eb om Sirene, mense uit Rome, Jode sowel<br \/>\nas heidene wat die Joodse geloof aangeneem het, Kretenser en Arabiere<br \/>\n\u2013 ons hoor hulle in ons eie tale praat oor die groot dinge wat &#8230;<br \/>\n[Yah] gedoen het.\u201d <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201c Hulle<br \/>\nwas almal verbaas en uit die veld geslaan. Party het vir mekaar<br \/>\ngevra: Wat kan dit tog beteken?\u2019\u201d (Handelinge 2: 1-12, NV)<\/p>\n<p>Daar<br \/>\nen dan kon Petrus aan die skare verduidelik wat aan`t gebeur was: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cJode<br \/>\nen almal wat in Jerusalem woon, ek moet vir julle verduidelik wat<br \/>\ngebeur het. Luister  na wat ek gaan s\u00ea: . . . hier gebeur wat [Yah]<br \/>\ndeur die profeet Jo\u00ebl ges\u00ea het: \u2018S\u00f3 sal dit in die laaste dae<br \/>\nwees, s\u00ea [Yahuwah]: Ek sal My Gees uitstort op alle mense: julle<br \/>\nseuns en julle dogters sal as profete optree.\u2019\u201d  (Handelinge 2:<br \/>\n14, 16, 17, NV)<\/p>\n<p>Petrus<br \/>\nse preek was deur almal teenwoordig verstaan, ongeag van hulle<br \/>\nmoedertaal. Die resultate was wonderbaarlik.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cDi\u00e9<br \/>\nwat sy woorde aangeneem het is gedoop, en omtrent drie duisend mense<br \/>\nis daardie dag by die gelowiges gevoeg. Hulle het hulle heelhartig<br \/>\ntoegel\u00ea op die leer van die apostels en die onderlinge<br \/>\nverbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.\u201d<br \/>\n(Handelinge 2:41, 42 NV)<\/p>\n<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" height=\"226\" align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"15\" cellspacing=\"15\" width=\"286\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p align=\"left\"><font color=\"#999999\"> <font color=\"#666666\" size=\"4\">Die<br \/>\nware <font color=\"#ff0000\">\u201cgawe<br \/>\nvan tale\u201d<\/font> sal<br \/>\naltyd Yahuwah verheerlik en is slegs gegee vir die doel om goddelike<br \/>\nwaarhede aan diegene te gee wie nie op `n ander wyse die woorde wat<br \/>\nuitgespreek word verstaan nie.<\/font><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die<br \/>\n\tware \u201cgawe van tale\u201d sal altyd Yahuwah verheerlik en is slegs<br \/>\n\tgegee vir die doel om goddelike waarhede aan diegene te gee wie nie<br \/>\n\top `n ander wyse die woorde wat uitgespreek word verstaan nie.<br \/>\n\tInsteenstelling met die geluide wat deur baie gemaak word wie daarop<br \/>\n\taanspraak maak dat hulle die \u201cgawe van tale\u201d het as niks meer as<br \/>\n\tnet betekenislose gebrabbel nie. Die geluide gemaak is nie<br \/>\n\tgevestigde tale nie en hulle onderrig vir seker nie in enige<br \/>\n\twaarheid en geregtigheid nie. Inderwaarheid is die gebrabbel, of<br \/>\n\t\u201cpraat in tale,\u201d wat deesdae deur die meeste van die mense<br \/>\n\tbeoefen word direk  inteenstelling met die Skriftelike leiding wat<br \/>\n\tverduidelik of dit eg of vals is.<\/p>\n<p>Yahushua<br \/>\n\thet duidelik gewaarsku:  <\/p>\n<div id=\"Section1\" dir=\"LTR\">\n<p>\u201cWanneer<br \/>\n\tjulle bid, moet julle nie soos die heidene `n stortvloed van woorde<br \/>\n\tgebruik nie. Hulle verbeel hulle hulle gebede sal verhoor word omdat<br \/>\n\thulle baie woorde gebruik. Moet dan nie soos hulle maak nie.\u201d<br \/>\n\t(Matth\u00e9\u00fcs 6: 7, 8, NV)<\/p>\n<p>Van<br \/>\n\tal die Nuwe Testamentiese skrywers,  het Paulus die meeste oor die<br \/>\n\tgawe van tale gepraat. Hy het gewaarsku teen die moderne<br \/>\n\tbetekenislose geluide wat baie vandag die \u201cgawe van tale\u201d noem. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cMaar<br \/>\n\tdie onheilige en sinlose praatjies moet jy vermy, want die wat dit<br \/>\n\tversprei, sal nog verder in goddeloosheid verval.\u201d  (2 Timoth\u00e9\u00fcs<br \/>\n\t2:16, NV)<\/p>\n<p>Paulus<br \/>\n\thet verstaan dat alle tale `n goddelike gawe is, geskenk met die<br \/>\n\tdoel om te kommunikeer. Maar as een persoon nie verstaan wat die<br \/>\n\tander persoon s\u00ea nie, vind geen kommunikasie plaas nie! Enige taal<br \/>\n\tword dan net `n warboel van betekenislose geluide: sinlose<br \/>\n\tpraatjies. Op `n tyd was die gelowiges te Korinte in gevaar,<br \/>\n\tbegerig vir die gawe van tale oor dieselfde rede wat baie van vandag<br \/>\n\tdit begeer \u2013 hulle het geglo dat dit hulle heiliger en belangrik<br \/>\n\tlaat voorkom. Paulus het hulle vinnig reggehelp dat om woorde te<br \/>\n\tspreek wat niemand verstaan nie, nie die waarheid kommunikeer en<br \/>\n\tvervul nie,  die oorspronklike doel waarom die Hemel die gawe van<br \/>\n\ttale in die eerste plek gegee het nie!<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cEn<br \/>\n\tnou, broeders, as ek na julle toe kom en ongewone tale of klanke<br \/>\n\tgebruik, van watter nut sal ek vir julle wees?  Ek sal vir julle net<br \/>\n\tvan nut wees as ek `n openbaring of kennis of Yahuwah se boodskap of<br \/>\n\tlering aan julle meedeel. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cDit<br \/>\n\tis net soos met lewelose instrumente wat `n klank afgee, soos `n<br \/>\n\tfluit of `n siter, as daar nie klankverskille is nie, hoe sal `n<br \/>\n\tmens weet wat op die fluit of siter gespeel word? <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cSo<br \/>\n\tis dit ook met julle. As julle ongewone tale of klanke gebruik en<br \/>\n\tnie `n verstaanbare woord praat nie, hoe sal `n mens weet wat daar<br \/>\n\tges\u00ea word?  Dan praat julle mos in die wind! <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Maar as ek `n taal nie<br \/>\n\tken nie, sal die een wat dit praat, vir my onverstaanbaar wees en ek<br \/>\n\tvir hom.\u201d  (1 Korinthi\u00ebrs 14:6, 7, 9, 11, NV)<\/p>\n<p>Paulus<br \/>\n\thet so ver gegaan deur te s\u00ea dat sou die taal wat gepraat word nie<br \/>\n\tverstaan word of uitgel\u00ea word deur iemand anders teenwoordig wie<br \/>\n\took daardie taal kan praat nie, dan moet die persoon wie in \u201ctale<br \/>\n\tpraat\u201d eerder stil bly. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cWat<br \/>\n\tdie ongewone tale of klanke betref. . . en daar moet een wees wat<br \/>\n\tdit uitl\u00ea. As daar nie iemand is wat dit kan uitl\u00ea nie laat hy<br \/>\n\tstilbly in <span class=\"tooltips\" id=\"example-target-ekklesia\"><font color=\"#a40000\"><u>ekklesia<\/u><\/font><\/span>. (1<br \/>\n\tKorinthi\u00ebrs 14: 27-28, NV)<\/p>\n<\/div>\n<table style=\"margin-left: 10px\" height=\"198\" align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"10\" width=\"251\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<p><font color=\"#666666\" size=\"4\">Paulus<br \/>\nhet geglo in die <font color=\"#ff0000\">gawe van tale<\/font>. Hy het dit baie keer gebruik! Maar hy<br \/>\nhet verstaan dat die ware \u201cgawe<br \/>\nvan tale\u201d altyd<br \/>\n`n bekende verstaanbare taal was.<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Paulus<br \/>\n\thet geglo in die gawe van tale. Hy het dit baie keer gebruik! Maar<br \/>\n\thy het verstaan dat die ware \u201cgawe van tale\u201d <em>altyd<\/em> `n<br \/>\n\tbekende verstaanbare taal was.<\/p>\n<div class=\"tooltip-content yellowstyle border\" id=\"example-content-ekklesia\">\nDie rede waarom ons Ekklesia en nie kerk in verwysing na Yahushua se getroues in WLC inhoud<\/p>\n<p>gebruik nie, is omdat die woord \u201ckerk\u201d nie met akkuraatheid die betekenis van die oorspronklike<\/p>\n<p>Griekse, \u201cEkklesia\u201d oordra nie. Regdeur die Nuwe Testament, verwys Ekklesia na die Uit Geroeptes.<\/p>\n<p>Die woord \u201ckerk\u201d wat op `n groep klem l\u00ea, is dus dan `n verkeerdelike vertaling en moes nooit<\/p>\n<p>gebruik word nie. Christene is letterlik die Uit Geroeptes.Die ware volgelinge van Yahushua is<\/p>\n<p>inderdaad die Uit Geroeptes  vanuit die georganiseerde denominasies  en gevalle Babiloniese<\/p>\n<p>godsdienste.Wanneer die boodskap om uit Babilon te vlug gehoorsaam is, moet niemand weer<\/p>\n<p>terugkeer na Babiloniese kerke en godsdiensvorme nie. <\/p><\/div>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cEk<br \/>\n\tdank . . .Elohim dat ek meer ongewone klanke en tale gebruik as<br \/>\n\tjulle almal. Maar in die ekklesia van die gemeente wil ek liewer <em>vyf<\/em><br \/>\n\twoorde met my verstand praat om ook ander te onderrig, as <em>duisend<\/em><br \/>\n\twoorde in [ongewone] tale en klanke.  (1 Korinthi\u00ebrs 14: 18-19, NV)<\/p>\n<p>Paulus<br \/>\nhet die verskil tussen diegene verduidelik wie sinnelose geluide<br \/>\ngemaak het teenoor diegene wie eintlik begunstig was met die<br \/>\nbekwaamheid om ander te onderrig met die waarheid in `n vreemde taal:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cDie<br \/>\neen wat ongewone tale of klanke gebruik, bou net <em>homself<\/em><br \/>\nop, maar die een wat Yahuwah se boodskap verkondig, bou die <em>ekklesia<\/em><br \/>\nop. Ek sou graag wou h\u00ea dat julle almal ongewone tale of klanke<br \/>\ngebruik, tensy hy dit ook uitl\u00ea sodat die ekklesia daardeur opgebou<br \/>\nkan word.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 14:4-5, NV)<\/p>\n<p>Die<br \/>\n\u201cgawe van tale\u201d is maar net dit: `n GAWE, gegee deur die Hemel,<br \/>\nvir die uitdruklike doel om waarheid aan ander te kommunikeer. Paulus<br \/>\nhet die Korinthi\u00ebrs so bemoedig: Julle moet die liefde nastreef. L\u00ea<br \/>\njulle toe op die gawe van die Gees.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 14:1) Maar die<br \/>\nHemelse gawe word nie verkry op vraag en aanbod nie. Hulle word slegs<br \/>\ngegee aan diegene wie, in nederigheid van hart, gevul is met die Gees<br \/>\nvan Yahushua en Sy werk doen. Nie almal word dieselfde gawe gegee nie<br \/>\nen niemand ontvang die gawe van die Gees wie dit gebruik vir<br \/>\nselfverheerliking nie. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"gift wrapped in gold paper\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 0px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/gold-present-7.png\" height=\"400\" align=\"left\" width=\"400\">\u201cDaar<br \/>\nis `n verskeidenheid van genadegawes, maar dieselfde Gees versprei<br \/>\ndit.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 12: 4, NIV)<\/p>\n<p>Die<em> vrug <\/em>van die Gees,<br \/>\ndaarteenoor, is die liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid,<br \/>\ngoedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.\u201d<br \/>\n(Galasi\u00ebrs 5: 22-23, NV) <\/p>\n<p>Dit<br \/>\nverskaf Yahuwah vreugde om aan Sy kinders die gawe van die Heilige<br \/>\nGees te skenk. Yahushua verseker almal: <\/p>\n<p>\u201cAs<br \/>\njulle wat sleg is, dan weet om goeie dinge vir julle kinders te gee \u2013<br \/>\ndie Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir<br \/>\ndi\u00e9 wat vra.\u201d (Lukas 11: 13, NV)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nhemel is meer as gewillig om hierdie gawes van die Gees uit te stort<br \/>\nas wat die afvallige mens dit wil ontvang. <\/p>\n<p>\u201cElke<br \/>\ngoeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die<br \/>\nVader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle<br \/>\nverander en verduister nie.\u201d (Jakobus 1: 17, NV)<\/p>\n<p>Almal<br \/>\nwie hul harte sal verootmoedig, en volle gehoorsaamheid aan die wil<br \/>\nvan Yahuwah soek, sal gese\u00ebn word met die vrugte van die Gees. Dan,<br \/>\nwanneer Yahuwah hulle nodig het, sal Hy Sy kinders <em>gee<\/em><br \/>\nvan die gawes noodsaaklik vir hulle om Sy wil hier op aarde te<br \/>\nvolbring. Onsinnige gebrabbel, hetsy in aanbidding of in gebed, dien<br \/>\nnet tot verheffing van die een wie daarop aanspraak maak dat hy die<br \/>\n\u201cgawe van tale\u201d het. Dit stig of gee nie instruksies in<br \/>\ngeregtigheid aan enigeen nie as niemand kan verstaan wat ges\u00ea word<br \/>\nnie. Sulke sinnelose brabbeltaal openbaar slegs `n <em>te kort<\/em> van die vrugte van die Gees wat uit<br \/>\nnoodsaaklikheid die <em>gawes <\/em>van<br \/>\ndie Gees moet vergesel. Liefde, lydsaamheid, en vriendelikheid gaan<br \/>\nverlore wanneer iemand roem in sy eie self-bewuste belangrikheid deur<br \/>\ndie gebrabbel van onsinnige geluide. Die gebed en aanbidding<br \/>\naanvaarbaar aan Yahuwah is dit wat kom uit `n hart met liefde gevul,<br \/>\nwant so `n hart is gevul met die Gees van Yahuwah.<\/p>\n<p align=\"center\">Hy<br \/>\nbid goed, wie goed liefhet<\/p>\n<p align=\"center\">Beide<br \/>\nmens en vo\u00ebl en dier<\/p>\n<p align=\"center\">Hy<br \/>\nbid die beste, wie die beste liefhet<\/p>\n<p align=\"center\">Alle<br \/>\ndinge beide groot en klein;<\/p>\n<p align=\"center\">Want<br \/>\ndie liewe . . . [Yah] wie ons bemin <\/p>\n<p align=\"center\">Het<br \/>\nalles gemaak en almal lief.\u201d<\/p>\n<p align=\"center\">(Samuel<br \/>\nTaylor Coleridge)<\/p>\n<p>Laat<br \/>\nelkeen die Vader in die Hemel verheerlik, en die Vader wat alles sien<br \/>\nen weet sal die nederiges van hart gebruik om Sy heilige naam te<br \/>\nverheerlik en die waarheid en geregtigheid regdeur die aarde<br \/>\nversprei. <\/p>\n<hr>\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1375\/praat-in-tale.html\" title=\"\">hier<\/a> om na die video te kyk!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":218573,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108813","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-speaking-in-tongues"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Praat in Tale - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Praat in Tale - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hemelse Gawe vir Evangelisasie Yahuwah het kosbare gawes aan Sy volk hier op aarde verskaf. Een van die ingewikkeldste, en mins-verstane Hemels-gegewe gawes is die spreek in tale. Vandag glo baie Christene dat tensy `n persoon die \u201cgawe van die Heilige Gees\u201d ontvang het en in \u201ctale kan spreek\u201d hy of sy nie deur die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T00:50:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/speaking-in-tongues-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/\",\"name\":\"Praat in Tale - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/speaking-in-tongues-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-06-12T04:01:01+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T00:50:10+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/speaking-in-tongues-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/speaking-in-tongues-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Praat in Tale\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Praat in Tale - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Praat in Tale - Worlds Last Chance","og_description":"Hemelse Gawe vir Evangelisasie Yahuwah het kosbare gawes aan Sy volk hier op aarde verskaf. Een van die ingewikkeldste, en mins-verstane Hemels-gegewe gawes is die spreek in tale. Vandag glo baie Christene dat tensy `n persoon die \u201cgawe van die Heilige Gees\u201d ontvang het en in \u201ctale kan spreek\u201d hy of sy nie deur die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T00:50:10+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/speaking-in-tongues-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/","name":"Praat in Tale - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/speaking-in-tongues-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-06-12T04:01:01+00:00","dateModified":"2025-08-21T00:50:10+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/speaking-in-tongues-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/speaking-in-tongues-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/speaking-in-tongues\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Praat in Tale"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108813","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108813"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/218573"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108813"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}