{"id":108779,"date":"2012-04-15T01:05:57","date_gmt":"2012-04-15T01:05:57","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-evangelie-vanaf-die-sonde-tot-by-redding\/"},"modified":"2025-08-21T00:17:00","modified_gmt":"2025-08-21T00:17:00","slug":"die-evangelie-vanaf-die-sonde-tot-by-redding","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-evangelie-vanaf-die-sonde-tot-by-redding\/","title":{"rendered":"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding"},"content":{"rendered":"<p>Al die boodskappe<br \/>\nvan die Bybel word pragtig opgesom in net twee verse:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant so lief het Yahuwah die w\u00eareld gehad,<br \/>\ndat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore<br \/>\nmag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea. Want Yahuwah het sy Seun in die<br \/>\nw\u00eareld gestuur nie om die w\u00eareld te veroordeel nie, maar dat die w\u00eareld deur<br \/>\nHom gered kan word.\u201d (Lees Johannes 3 verse 16 en 17.)<\/p>\n<p>Yahuwah het \u0149<br \/>\nwonderlike w\u00eareld geskape. Nadat Hy die w\u00eareld geskape het en dit gevul het met<br \/>\nelke goeie ding, was die kroon van die Skepping, die maak van twee mense, en<br \/>\nwat na die Skepper se eie beeld geskape is. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\nYahuwah het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van Yahuwa het Hy hom<br \/>\ngeskape; man en vrou het Hy hulle geskape.\u201d (Genesis 1 vers 27.)<\/p>\n<p>Gevorm in die beeld<br \/>\nvan die Skepper! Een met die goddelike verstand, Suiwer en volmaak in elke<br \/>\nbesonderheid was die goddelike plan,die oorsprong van die menslike ras. <\/p>\n<p>Toe word dit<br \/>\nvernietig.  Satan, die \u201cteenstander\u201d van<br \/>\nYah en die mens, het ons eerste ouers in versoeking gebring om die goddelike<br \/>\nwet te oortree. Toe hulle geluister het na die misleier en hulle verbondskap met<br \/>\ndie Skepper verander het na die van Sy vyand, het daar \u0149 tragiese verandering<br \/>\nplaasgevind.  <\/p>\n<p>Hulle gedagtes en<br \/>\ngevoel, wat gevorm is in die goddelike beeld, het verslawend geword tot hulle<br \/>\nmeester, Satan.<\/p>\n<p>Dit was \u0149 noodgeval<br \/>\nvan ongekende omvang. Die Skrif is duidelik:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cElkeen<br \/>\nwat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid, want die sonde is<br \/>\nwetteloosheid.\u201d (1 Johannes 3 vers 4.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt='Paradise contrasted with a barren land - \"The wages of sin is death.\"' style=\"margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wages-of-sin-afrikaans.jpg\" align=\"left\" height=\"292\" width=\"450\">Die straf vir die<br \/>\nverbreking van Wet is, en was nog altyd, die dood.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die loon van<br \/>\ndie sonde is die dood, maar die genadegawe van Yahuwah is die ewige lewe in Yahushua die Messias, onse<br \/>\nMeester.&#8221; (Romeine 6 vers 23)<\/p>\n<p>Dit was om die<br \/>\nmensdom te red van die gevolge van sonde, dat Yahuwah en Sy Seun, Yahushua,<br \/>\nsaamgebind is in \u0149 heilige verbond om ten alle koste vir Hulself die mensdom te<br \/>\nred.<\/p>\n<p>Die mooiheid van<br \/>\ndie Vader se hart van liefde is, terwyl Hy die sonde haat, is Hy lief vir die<br \/>\nsondaar.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant Ek het geen<br \/>\nbehae in die dood van hom wat sterwe nie, spreek Yahuwah julle Elohim . Bekeer<br \/>\njulle dan en lewe.\u201d (Lees Esegi\u00ebl 18 vers 32.)<\/p>\n<p>Die goddelike Wet<br \/>\nkan nie verander. \u201cDus is die wet heilig en die gebod is heilig en regverdig en<br \/>\ngoed.\u201d (Romeine 7 vers 12.) Yahuwah se regverdige en heilige Wet is die<br \/>\ntoonbeeld van Sy eie persoonlikheid. Daarom as dit verander word sou dit te<br \/>\nkenne gee dat Yahuwah is nie volmaak.<\/p>\n<p>Dus, kan die<br \/>\ngoddelike Wet nie verander word, al is dit om sondaars te red. Het Satan dit<br \/>\ngeweet. Hy het daarop staat gemaak. Die dood van Adam en Eva, as straf vir<br \/>\nhulle sonde, sou twyfel saai in die verstand van die ongevalle engele en sou<br \/>\naan Satan die geleentheid bied om die Skepper te beskuldig van hardvogtigheid<br \/>\nen wreedheid. <\/p>\n<p>Die Vader en Seun<br \/>\nwas voorbereid om hierdie krisis te ontmoet. Vanaf die vroegste tyd, het Hulle<br \/>\n\u0149 oplossing gehad. Dit was \u0149 geheim, wat in stilte gehou was regdeur die eeue<br \/>\ningeval daar ooit \u0149 nood sou opduik.<\/p>\n<p>Hierdie oplossing was \u0149 groot skok vir Satan.<br \/>\nHy was heeltemal onvoorbereid op die goddelike antwoord wat gegee is, vir die<br \/>\nsataniese noodgeval.<\/p>\n<p>Satan was onvoorbereid vir gee van GENADE.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Genade<br \/>\nis \u201cdie vrye onverdiende liefde en guns van [Yahuwah}, die oorsprong en bron<br \/>\nvan al die voordele, wat deur die mens van Hom ontvang word&#8230;. [Dit is] die<br \/>\ntoediening van [Yahushua] se geregtigheid aan die sondaar.\u201d (Noah Webster,<br \/>\nAmerican Dictionary of the English Language, 1828)<\/p>\n<p>Die heelal het nog<br \/>\nnooit voorheen genade ervaar. In die volmaakte heilige milieu, was daar nooit \u0149<br \/>\nbehoefte daaraan! Genade is die onverdiende, en onverdiende guns van Yahuwah,<br \/>\nwat uitgestort op skuldige sondaars.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Grace\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/grace-afrikaans-gospel.jpg\" align=\"right\" height=\"304\" width=\"450\">Aan Yahuwah die<br \/>\neer, \u201cen waar die sonde meer geword het, het die genade nog meer oorvloedig<br \/>\ngeword.\u201d (Romeine 5 vers 20.)<\/p>\n<p>So gou as wat daar<br \/>\nsonde was, was daar \u0149 Verlosser. Die goddelike oplossing vir die krisis was dat<br \/>\nYahuwah se eie Seun sou intree as die Plaasvervanger. Yahushua sou sterwe in<br \/>\ndie plek van die mens, sodat die mens vergiffenis kan ontvang en herstel kan<br \/>\nword tot die goddelike guns, en die ewige lewe kan be\u00ebrwe.  <\/p>\n<p>Yahushua die Seun<br \/>\nvan Geregtigheid, het gekom om lig te verskaf aan die sonde benewelde verstand,<br \/>\nen om te openbaar die mooiheid van die goddelike persoonlikheid, wat in die Wet<br \/>\nvan Yah geskrywe staan.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cdie volk wat in duisternis sit, het \u0149 groot<br \/>\nlig gesien, en die wat sit in die land en skaduwee van die dood, vir hulle het<br \/>\n\u0149 lig opgegaan.\u201d (Mattheus 4 vers 16.)<\/p>\n<p>Terwyl die<br \/>\ngoddelike Wet nie verander kon word, het die oneindige Liefde voorsiening<br \/>\ngemaak volgens die Wet vir die redding van sondaars, sonder dat die Wet<br \/>\nverander word&#8230;. maar deur \u0149 ontsaglike offer deur die Skepper Self.<\/p>\n<p>Toe daar aan<br \/>\nYahushua gevra is, het hy die Wet as volg opgesom en deur te verklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy<br \/>\nmoet die Here jou God liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele siel en met jou<br \/>\nhele verstand. Dit is die eerste en groot gebod.\u201d (Mattheus 22 verse 37 en 38.)<\/p>\n<p>Toe het die Verlosser bygevoeg die rede hoekom<br \/>\nHy gewillig was om te sterf vir die sondaars:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\ndie tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefh\u00ea soos jouself. <br \/>\nAan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.\u201d (Mattheus 22 verse<br \/>\n39 tot 40.)<\/p>\n<p>Toe Yahushua<br \/>\ngewillig Sy lewe neergel\u00ea het vir die vrymaak van die skuldiges, het die Vader<br \/>\nsowel as die Seun ons lief gehad, self ons gevalle sondige toestand, was meer<br \/>\nas Hulle Self. Hierdie genade, is verskuil in die goddelike wet. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cmaar Yahuwah bewys<br \/>\nsy liefde tot ons daarin dat Yahushua vir ons gesterf het toe ons nog sondaars<br \/>\nwas.\u201d (Romeine 5 vers 8.)<\/p>\n<p>Yahushua is die plaasvervanger<br \/>\nin die dood sowel as in die lewe vir die mensdom. Hy het \u0149 lewe gelei in<br \/>\nvolkome gehoorsaamheid aan die goddelike Wet. Aan die einde van Sy lewe, het Hy<br \/>\nSy lewe neergel\u00ea vir die sondes van die mensdom wat op Hom geplaas is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy<br \/>\nwas verag en deur die mense verlaat, \u2018n man van smarte en bekend met<br \/>\nkrankheid;&#8230;..Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van<br \/>\nons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring,<br \/>\nwas op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cOns almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop;<br \/>\nmaar Yahuwah het die  ongeregtigheid van<br \/>\nons almal op Hom laat neerkom.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201c&#8230;.. en versadig word; deur sy kennis sal my Kneg, die Regverdige,<br \/>\nbaie regverdig maak; en  skuld dra&#8230;.. en<br \/>\nsaam met die oortreders getel was, terwyl Hy tog die sonde van baie gedra en<br \/>\nvir die oortreders gebid het.\u201d (Lees Jesaja 53 verse 3 tot 5 en 11 tot 12.)<\/p>\n<p>Elke sonde wat<br \/>\naltoos deur iemand gepleeg is, of  wat<br \/>\nimmers gelewe het of sal lewe was op Yahushua geplaas. Hy het die opgehoopte<br \/>\nskuld van die eeue gevoel. Dit was hierdie gewaarwording van skuld, asook die<br \/>\nemosionele pyn van die verwydering van Sy Vader, wat so vinnig Yahushua se lewe<br \/>\nuit Hom geforseer het aan die kruis op Golgota.<\/p>\n<p>Die wonderlikste<br \/>\nnuus is dat Yahushua nie in die graf gebly het nie! Alhoewel, Hy ons<br \/>\nplaasvervanger was vir ons sonde, was Hy sondeloos. Daarom, deur die Wet van<br \/>\nYahuwah was dit Sy reg om Sy Seun op te wek tot die lewe! <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarom<br \/>\nkan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot Yahuwah gaan, omdat Hy altyd leef<br \/>\nom vir hulle in te tree. Want so \u2018n ho\u00ebpriester was vir ons gepas, een wat heilig,<br \/>\nonskuldig, onbesmet, afgeskeie van die sondaars is, en wat ho\u00ebr as die hemele<br \/>\ngeword het.\u201d (Hebre\u00ebrs 7 verse 25 tot 26.)<\/p>\n<p>Op<br \/>\ngrond van die wette van oorerwing, elke seun en dogter van Adam en Eva is gedoem tot sonde en<br \/>\ndie loon van die sonde is die dood.<\/p>\n<p>Maar as gevolg van die dood van Yahushua, is aan ons almal &#8216;n tweede kans gegee: genadetyd om vir ons<br \/>\nself te kies of ons lojaal wil wees aan ons liefdevolle Skepper, of om voort te<br \/>\ngaan saam in rebellie met die aartsvyand, Satan. <\/p>\n<p>Die doel van die algehele<br \/>\nplan van Verlossing bevat baie meer as die losprys vir die redding van sondaars<br \/>\nvan die mag van Satan. Dit sluit in die HERSTEL van sondaars terug na die beeld<br \/>\nvan Yah.<\/p>\n<p>Soos een getroue gelowige so veelseggend<br \/>\nverklaar het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cRedding sonder Herstel is nie Verlossing.\u201d <\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt='\"Redemption without Restoration is not Salvation.\"' title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/redemption-afrikaans.jpg\" height=\"282\" width=\"425\"> <\/p>\n<p>Om gered te wees,<br \/>\nmaar nog steeds \u0149 slaaf te wees tot die gevalle natuur is nie ware verlossing.<br \/>\nOm heeltemal gered te wees moet ons herskep word tot \u0149 nuwe skepsel. Dit kan<br \/>\nALLEEN gedoen word deur geloof in die<br \/>\nVerlosser en Sy geregtigheid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\njulle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die<br \/>\nsondes&#8230;..Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde<br \/>\nwaarmee Hy ons liefgehad het,  ook toe<br \/>\nons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Yahushua&#8230;.Want uit<br \/>\ngenade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is<br \/>\ndie gawe van Yahuwah; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want<br \/>\nons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei<br \/>\nhet, sodat ons daarin kan wandel.\u201d (Lees Efesi\u00ebrs 2 verse 1 tot 10)<\/p>\n<p>Deur die dood van<br \/>\nYahushua, het die Skepper die Herskepper geword. Dan vind daar \u0149 wonderlike<br \/>\nverandering plaas. <\/p>\n<p>Wanneer ons geheel<br \/>\nen al ons oorgee aan Yahushua, sal Hy sy lewe uitleef en deur ons.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant<br \/>\ndie liefde van Yahushua dring ons&#8230;. en Hy het vir almal gesterwe, sodat die<br \/>\nwat lewe, nie meer vir hulself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle<br \/>\ngesterf het en opgewek is.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarom,<br \/>\nas iemand in Yahushua is, is hy \u2018n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan,<br \/>\nkyk, dit het alles nuut geword. En dit alles is uit Yahuwah wat ons met Homself<br \/>\nversoen het deur Yahushua die Messias&#8230;.naamlik dat Yahuwah in Yahushua die<br \/>\nw\u00eareld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te reken nie en<br \/>\ndie woord van die versoening aan ons toe te vertrou.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant<br \/>\nHy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan<br \/>\nword geregtigheid van Yahuwah in Hom.\u201d (Lees 2 Korinthi\u00ebrs 5 verse 14 tot 19 en<br \/>\nvers 21.)<\/p>\n<p>Ware Bybelse<br \/>\nChristenskap is afsonderlik van elke geloof op Aarde, omdat verlossing geskied<br \/>\ndeur persoonlike oorgawe, en nie deur wat persoonlik bereik is.<\/p>\n<p>Die berouvolle<br \/>\nkinders van Yah:<\/p>\n<ul>\n<li>Deur geloof, aanvaar ons die dood<br \/>\nvan Yahushua vir ons onthalwe.<\/li>\n<li>Deur geloof, aanvaar ons vervolgens<br \/>\ndie geregtigheid van Yahushua om ons foute en mislukkings te bedek.<\/li>\n<li>Deur geloof, word ons \u0149 nuwe mens,<br \/>\nwat herstel word na die beeld van Yahuwah.<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cwant deur die wet is ek vir die wet dood om<br \/>\nvir God te lewe. Ek is met Christus gekruisig, en \u00e9k leef nie meer nie, maar<br \/>\nChristus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof<br \/>\nin die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.\u201d (Lees<br \/>\nGalasi\u00ebrs 2 verse 19 en 20.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"scarred hand knocking on door\" style=\"margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/knocking-11-5.jpg\" align=\"right\" height=\"566\" width=\"375\">Die goddelike wet is te heilig, en<br \/>\nte suiwer, vir<br \/>\nenige iemand om dit te bereik deur hul eie pogings.<br \/>\nSo &#8216;n verandering is &#8216;n goddelike geskenk,<br \/>\nwat gegee word aan diegene wat<br \/>\ndit deur geloof aanvaar. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaar<br \/>\nis dan nou geen veroordeling vir die wat in Yahushua die Verlosser is nie, vir<br \/>\ndie wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Want die wet van die<br \/>\nGees van die lewe in Yahushua die Messias het my vrygemaak van die wet van die<br \/>\nsonde en die dood.  Want Yahuwah het wat<br \/>\nvir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees deur sy eie<br \/>\nSeun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die<br \/>\nsonde, die sonde veroordeel in die vlees, sodat die reg van die wet vervul kon<br \/>\nword in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. (Lees Romeine 8<br \/>\nvers 1 tot 4.)<\/p>\n<p>Yahuwah het Sy  Seun vanaf die Hemel gestuur om jou te red.\u201comdat<br \/>\nek juis hierop vertrou, dat Hy wat \u2018n goeie werk in julle begin het, dit sal<br \/>\nvoleindig tot op die dag van Yahushua die Messias.\u201d (Fillipense 1 vers 6.)<\/p>\n<p>Die tyd is kort en die genadetyd sal spoedig<br \/>\nsluit. Nou, terwyl die uitnodiging steeds daar is, kies vir jouself om oor te<br \/>\ngee aan alles van jou Verlosser. Hy sal jou ontvang as Sy seun, en Sy dogter en<br \/>\njou herskape in Sy eie beeld. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c<em>Vandag<br \/>\nas julle sy stem hoor,  verhard julle<br \/>\nharte nie&#8230;.\u201d<\/em>(Hebre\u00ebrs 3 vers 7 tot 8.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><font color=\"#ff0000\">\u201cKyk,<br \/>\nEk staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak,<br \/>\nsal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.\u201d<\/font> (Openbaring 3 vers 20.)<\/p>\n<p>Ons smeek jou,<br \/>\ngeliefde, onderwerp jou in alles aan Yahushua. Gee die liefde terug wat so<br \/>\nvrylik uitgegiet oor jou. Wy jou toe aan Sy sorg. Daar is geen groter vreugde,<br \/>\nen geen groter vrede!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn dit<br \/>\nis die belofte wat Hy ons beloof het, naamlik die ewige lewe.\u201d (1 Johannes 2<br \/>\nvers 25.)<\/p>\n<p><em>Die keuse is joune&#8230;.!<\/em><\/p>\n","protected":false},"featured_media":218358,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108779","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Al die boodskappe van die Bybel word pragtig opgesom in net twee verse: \u201cWant so lief het Yahuwah die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea. Want Yahuwah het sy Seun in die w\u00eareld gestuur nie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-21T00:17:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-gospel-from-sin-to-salvation-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/\",\"name\":\"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-gospel-from-sin-to-salvation-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-04-15T01:05:57+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-21T00:17:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-gospel-from-sin-to-salvation-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-gospel-from-sin-to-salvation-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding - Worlds Last Chance","og_description":"Al die boodskappe van die Bybel word pragtig opgesom in net twee verse: \u201cWant so lief het Yahuwah die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea. Want Yahuwah het sy Seun in die w\u00eareld gestuur nie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-21T00:17:00+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-gospel-from-sin-to-salvation-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/","name":"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-gospel-from-sin-to-salvation-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-04-15T01:05:57+00:00","dateModified":"2025-08-21T00:17:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-gospel-from-sin-to-salvation-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-gospel-from-sin-to-salvation-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-gospel-from-sin-to-salvation\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Evangelie | Vanaf die Sonde tot by Redding"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108779","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108779"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/218358"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108779"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}