{"id":108737,"date":"2012-04-02T01:02:29","date_gmt":"2012-04-02T01:02:29","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-groot-kosbare-beloftes\/"},"modified":"2025-08-20T23:37:54","modified_gmt":"2025-08-20T23:37:54","slug":"die-groot-kosbare-beloftes","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-groot-kosbare-beloftes\/","title":{"rendered":"Die Groot &#038; Kosbare Beloftes"},"content":{"rendered":"<p>In<br \/>\nhierdie laaste dae van die aarde se geskiedenis, is die ware koste<br \/>\nvan die verkryging van die ewige lewe nou baie duidelik. Die Heiland<br \/>\nself het die koste bekend gemaak toe Hy s\u00ea: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cMet<br \/>\ndie koninkryk van die hemel gaan dit soos met `n handelaar wat op<br \/>\nsoek is na goeie p\u00earels. As hy `n baie waardevolle <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"die groot en kosbare p\u00earel\" style=\"margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pearl-of-great-price-2-5.png\" height=\"320\" width=\"400\" align=\"right\">p\u00earel raakloop,<br \/>\ngaan hy weg en verkoop alles wat hy het, en koop die p\u00earel.\u201d<br \/>\n(Matth\u00e9\u00fcs 13: 45-46)<\/p>\n<p>Om<br \/>\ndie hemel te verkry vereis die versaking van alles. Van jou sal nie<br \/>\nverwag word om net <em>gewillig<\/em><br \/>\nte wees om alles op te gee nie \u2013 jy sal alles moet opgee as jy die<br \/>\nKoninkryk van die Hemel wil verkry.<\/p>\n<p>Almal<br \/>\nwie die ware Sabbat sal aanvaar sal uitgeroep word om die kruis van<br \/>\ngehoorsaamheid op te neem. Dit is `n baie werklike kruis, omdat <em>elke<\/em><br \/>\narea van jou lewe geaffekteer word.<\/p>\n<ul>\n<li>Werk<\/li>\n<li>Opvoedkundige<br \/>\n\taangeleenthede<\/li>\n<li>Vriendskap<\/li>\n<li>Familie<br \/>\n\tbetrekkinge<\/li>\n<li>Kerk<br \/>\n\tverband<\/li>\n<li>Leefwyse<\/li>\n<\/ul>\n<p>Aanvaarding<br \/>\nvan die ware Sabbat sal nuwe uitdagings voorstel. Nuwe situasies sal<br \/>\nopduik wat meer as menslike wysheid verg. Hierin nes, in enige ander<br \/>\nsituasie, het Yahushua `n oplossing vir elke probleem verskaf.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cMag<br \/>\ngenade en vrede vir julle vermeerder word deur die kennis van<br \/>\n[Elohim] en [<u>Yahushua<\/u>]<br \/>\nonse Here! Immers,  sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot<br \/>\ndie lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het<br \/>\ndeur sy heerlikheid en deug, waardeur Hy ons die grootste en kosbare<br \/>\nbeloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van<br \/>\ndie goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat<br \/>\ndeur begeerlikheid in die w\u00eareld is.\u201d (2 Petrus 1: 2- 4)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nwoord van Yah bevat die mag om te doen wat dit s\u00ea. Maak dan<br \/>\naanspraak op Sy groot en kosbare beloftes! Dit is Sy geskenk aan jou.<br \/>\nJy kan veilig rus op al die beloftes omdat hulle die Woord van Yah is<br \/>\nen hulle bevat die mag om te doen wat hulle s\u00ea.<\/p>\n<p>Al<br \/>\ndie beloftes van die Skrifte is vir diegene wie hul Maker eerbiedig<br \/>\ndeur die onderhouding van Sy Sabbat dag. As jy, in gehoorsaamheid van<br \/>\nSy gebod, jy jouself oorweldig vind met probleme, maak aanspraak op<br \/>\nSy belofte!<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\no\u00eb van Yahuwah is op die regverdiges, en Sy ore tot hulle<br \/>\nhulpgeroep. Hulle roep, en Yahuwah hoor, en Hy red hulle uit al hul<br \/>\nbenoudhede. (Psalm 34: 16 &amp; 18.)<\/p>\n<p>Dit<br \/>\nkos moed om die waarheid wat jou anders maak te gehoorsaam. Mense wat<br \/>\ndie waarheid teenstaan mag baie hatig en selfs `n bedreiging word<br \/>\nteen diegene wie `n ferm stand inneem vir die waarheid.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cYahuwah,<br \/>\ntwis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry! Laat hulle<br \/>\nwat my lewe soek, beskaamd staan en in die skande kom; laat hulle wat<br \/>\nmy ongeluk beraam, agteruitwyk en rooi van skaamte word! (Psalm 35:<br \/>\n1, 4)<\/p>\n<p>Eerbetoon<br \/>\naan Yahuwah deur aanbidding op Sy heilige Sabbat mag uitloop op die<br \/>\nverlies van jou werk. Yahuwah ken jou behoeftes. Niemand wie op Hom<br \/>\nvertrou sal van honger omkom nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Deur<br \/>\nYahuwah word die gange van `n man bevestig, en Hy het `n welbehae in<br \/>\nSy weg. As hy val, dan stort hy nie neer nie; want Yahuwah ondersteun<br \/>\nsy hand. Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die<br \/>\nregverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie. (Sien<br \/>\nPsalm 37: 23-25)<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" height=\"120\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" width=\"300\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font face=\"Times New Roman\" color=\"#666666\"><span>Die<br \/>\nwoord van Yahuwah bevat die mag om te doen wat dit s\u00ea. Maak dan<br \/>\naanspraak op Sy groot en kosbare beloftes! Hulle is Sy geskenk aan<br \/>\njou. Jy kan alles veilig vertrou op die beloftes omdat hulle die<br \/>\nWoord van Yah is en hulle die mag het om te doen wat hulle s\u00ea. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Groot &amp;#038; Kosbare Beloftes image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Ly9nHPjs-quotation-marks-right.png\" height=\"65\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahuwah<br \/>\nis bewus van elke besonderheid van jou situasie.<\/p>\n<p>Die<br \/>\no\u00eb van Yahuwah is op die regverdiges, en Sy ore tot hulle<br \/>\nhulpgeroep. (Psalm 34: 16)<\/p>\n<p>Diegene<br \/>\nwie die waarheid teenstaan mag inderdaad `n bedreiging vir jou wees,<br \/>\ndie gevare wat jou in die gesig staar, baie werklik. Yahuwah het Sy<br \/>\nbeskerming aan jou belowe. <\/p>\n<p>Wees<br \/>\nnie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen<br \/>\nnie; want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos grasspruitjies sal<br \/>\nhulle verdroog. Vertrou op Yahuwah, en doen wat goed is; bewoon die<br \/>\naarde en beoefen getrouheid, en verlustig jou in Yahuwah; dan sal Hy<br \/>\njou gee die begeertes van jou hart. Laat jou weg aan Yahuwah oor en<br \/>\nvertrou op Hom, en Hy sal dit uitvoer; want die kwaaddoeners sal<br \/>\nuitgeroei word; maar die wat Yahuwah verwag, hulle sal die aarde<br \/>\nbesit. Want die arms van die goddelose sal verbreek word, maar<br \/>\nYahuwah ondersteun die regverdige. (Sien Psalm 37: 1-17)<\/p>\n<p>Situasies<br \/>\nsal opduik waarin jy nie weet hoe om op te tree nie. Moenie vrees<br \/>\nnie! Maak aanspraak op `n belofte! <\/p>\n<p>En<br \/>\nas iemand van julle wysheid kortkom, laat hom d\u00edt van Yahuwah bid,<br \/>\nwat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom<br \/>\ngegee word. (Jakobus 1: 5, OV)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"> \u201cMaar<br \/>\nwie tot die einde volhard, sal gered word.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 24: 13, NV)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nstryd tussen waarheid en leuens, geregtigheid en rebellie, sal net<br \/>\nintenser raak namate ons die <a href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-wederkoms-deel-1-die-triomfantlike-hereniging.html\" title=\"\">Tweede<br \/>\nKoms<\/a> nader.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cEn<br \/>\nalmal wat ook godvrugtig wil lewe in . . .[Yahushua], sal vervolg<br \/>\nword.\u201d (2 Timoth\u00e9\u00fcs 3: 12, OV) <\/p>\n<p>Familie<br \/>\nbetrekkinge is nie uitgesluit van die aangewende druk op die<br \/>\ngelowiges nie. Bejaarde ouers sal verlaat word; kinders sal verwerp<br \/>\nword. Huwelike is en sal vernietig word omdat een maat verkies om die<br \/>\nwaarheid te volg en die ander dit verwerp. Wanneer dit gebeur, sal<br \/>\nYahuwah jou moeder, jou vader en jou wederhelf wees.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Want<br \/>\nmy vader en my moeder het my verlaat, maar Yahuwah sal my aanneem.<br \/>\n(Psalm 27: 10.)<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cWees<br \/>\nnie bevrees nie, want jy sal nie beskaamd staan nie; en vrees nie<br \/>\nskande nie, want jy sal nie nodig h\u00ea om te bloos nie; maar jy sal<br \/>\ndie skande van jou jonkheid vergeet en aan die smaad van jou<br \/>\nweduweeskap nie meer dink nie. Want jou Maker is jou Man; \u2026.[Yahuwah]<br \/>\nvan die le\u00ebrskare is Sy Naam; en die Heilige van Israel is jou<br \/>\nVerlosser. Hy sal die [Elohim] van die hele aarde genoem word. \u201d<br \/>\n(Jesaja 54: 4, 5 OV)<\/p>\n<p>Die<br \/>\nHeiland weet dat Sy geliefde volgelinge toenemende vervolging sal<br \/>\nervaar tot aan die einde van die tyd. Een van Sy laaste <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"kind wie aan Yahushua vashou\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/in-the-arms-of-our-saviour-5.jpg\" height=\"524\" width=\"350\" align=\"right\">stellings die<br \/>\naand voor Sy kruisiging voorsien liefdevolle versekering vir almal in<br \/>\ndi\u00e9 dae:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cIn<br \/>\ndie w\u00eareld sal julle dit moeilik h\u00ea; maar hou moed: Ek het die<br \/>\nw\u00eareld klaar oorwin.\u201d (Johannes 16: 33, NV.)<\/p>\n<p>Ongeag<br \/>\nvan die situasie wat ontspruit namate jy die waarheid volg, het<br \/>\nYahuwah Hom voorgedoen om met jou elke tree van die weg te wandel,<br \/>\ndeur jou veilig deur elke beproewing te bring.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cEk<br \/>\nwil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou<br \/>\nraad gee en My oog oor jou hou.\u201d (Psalm 32: 8, NV.)<\/p>\n<p>Dit<br \/>\nis veilig om op Yahuwah te vertrou. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Vertrou<br \/>\nop Yahuwah met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken<br \/>\nHom in al jou we\u00eb, dan sal H\u00fd jou paaie gelykmaak. (Sien Spreuke 3:<br \/>\n5, 6.)<\/p>\n<p>Ongeag<br \/>\nvan wat voorl\u00ea, is jy veilig in die beskerming van jou Heiland.<br \/>\nNamate jy in geloof uitgaan, vasbeslote om te gehoorsaam, sal Yahuwah<br \/>\n`n wandelpad uitwys wat veilig is om te volg.<\/p>\n<p>Vertrou<br \/>\nYahuwah. L\u00ea elke las op Hom. Daar is geen beproewing vir Hom te<br \/>\nhewig om te dra nie; geen probleem te gekompliseerd wat Hy nie kan<br \/>\noplos nie; geen eensaamheid te groot vir troos deur Hom nie.<\/p>\n<p>Yahuwah<br \/>\nspreek vandag met jou:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u201cVrede<br \/>\nlaat Ek vir julle na; My vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir<br \/>\njulle gee, is nie die soort wat die w\u00eareld gee nie. Julle moet nie<br \/>\nontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.\u201d (Johannes 14:<br \/>\n27, NV.)<\/p>\n<h3 align=\"center\">\u201cEn<br \/>\nonthou, Ek is by julle al die dae tot aan die voleinding van die<br \/>\nw\u00eareld.\u201d <\/p>\n<p>(Matth\u00e9\u00fcs 28: 20b, NV.)  <\/h3>\n<p> <\/p>\n<hr style=\"height: 1px\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"4\"><br \/>\nVerwante artikels:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"\/practical-godliness\/hierdie-dag-saam-met-yahuwah.html\" title=\"\"><span class=\"breadcrumbs\"><span class=\"current\">Hierdie Dag Saam Met Yahuwah<\/span><\/span><\/a><\/li>\n<li><a href=\"\/yahuwahs-calendar\/berekening-van-koste.html\" title=\"\"><span class=\"breadcrumbs\"><span class=\"current\">Berekening van Koste<\/span><\/span><\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":218120,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108737","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Groot &amp; Kosbare Beloftes - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Groot &amp; Kosbare Beloftes - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In hierdie laaste dae van die aarde se geskiedenis, is die ware koste van die verkryging van die ewige lewe nou baie duidelik. Die Heiland self het die koste bekend gemaak toe Hy s\u00ea: \u201cMet die koninkryk van die hemel gaan dit soos met `n handelaar wat op soek is na goeie p\u00earels. As hy [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T23:37:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/qhpK4xaI-great-and-precious-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"158\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/\",\"name\":\"Die Groot & Kosbare Beloftes - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qhpK4xaI-great-and-precious-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-04-02T01:02:29+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T23:37:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qhpK4xaI-great-and-precious-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qhpK4xaI-great-and-precious-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":158},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Groot &#038; Kosbare Beloftes\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Groot & Kosbare Beloftes - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Groot & Kosbare Beloftes - Worlds Last Chance","og_description":"In hierdie laaste dae van die aarde se geskiedenis, is die ware koste van die verkryging van die ewige lewe nou baie duidelik. Die Heiland self het die koste bekend gemaak toe Hy s\u00ea: \u201cMet die koninkryk van die hemel gaan dit soos met `n handelaar wat op soek is na goeie p\u00earels. As hy [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T23:37:54+00:00","og_image":[{"width":250,"height":158,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/qhpK4xaI-great-and-precious-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/","name":"Die Groot & Kosbare Beloftes - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qhpK4xaI-great-and-precious-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-04-02T01:02:29+00:00","dateModified":"2025-08-20T23:37:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qhpK4xaI-great-and-precious-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qhpK4xaI-great-and-precious-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":158},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-great-precious-promises\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Groot &#038; Kosbare Beloftes"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108737","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108737"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/218120"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108737"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}