{"id":108705,"date":"2012-03-28T08:58:44","date_gmt":"2012-03-28T08:58:44","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-ongehude-lewe-die-geheim-van-vervulling\/"},"modified":"2025-08-20T23:07:18","modified_gmt":"2025-08-20T23:07:18","slug":"die-ongehude-lewe-die-geheim-van-vervulling","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-ongehude-lewe-die-geheim-van-vervulling\/","title":{"rendered":"Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><font size=\"4\"><strong>\u201cMeer as die grootste<br \/>\nliefde deur die w\u00eareld<br \/>\ngeken, <br \/>\ndit<br \/>\nis die liefde wat Ek aan jou gee alleen\u201d <\/strong><\/font><\/p>\n<p><font size=\"4\"><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"4\"><strong>Nino<br \/>\nOliviero<\/strong><\/font> <\/p>\n<p>Die hunkering om gekoester, waardeer en kosbaar te<br \/>\nwees, is basies aan elke persoon. Die meeste mense soek vir daardie gevoel van<br \/>\nvervulling en volmaaktheid in `n maat. Of daardie maat `n \u201cmetgesel\u201d van<br \/>\ndieselfde geslag is,`n klomp verhoudings op `n streep met geen blywende<br \/>\ntoegewydheid, of `n verhouding met `n lid van dieselfde geslag, is die dryfveer<br \/>\nagter sulke verhoudings die verlange om iemand te vind wie jou werklik aanvaar,<br \/>\nliefhet en waardeer vir wat hy-of sy self is.<\/p>\n<p>Flieks, verhale en popul\u00eare musiek dra almal by tot die oortuiging dat tensy jy verenig is met<br \/>\ndie \u201cLiefde van jou lewe,\u201d is jy onvolmaak en, gevolglik, nie instaat om ware<br \/>\nvreugde te ervaar nie. Liedjies soos \u201cHow Am I Suppose To Live Without You,\u201d <sup>1<\/sup><br \/>\n\u201cI\u2019m Saving All My Love (For You),\u201d <sup>2<\/sup> \u201cEndless Love,\u201d <sup>3 <\/sup>en<br \/>\nvele meer, fokus op \u201cromantiese liefde.\u201d Menigtes word gelei om te glo dat<br \/>\nindien hulle nie `n menslike maat het, wat hulle daardie alles \u2013 verterende,<br \/>\npassie belaaide emosies soos in die liedjies voorgestel, laat voel nie, is daar<br \/>\n`n te kort in hul lewens. Hierdie gevoelens kan veral intens wees onder<br \/>\nenkellopendes. <\/p>\n<p>Die hunkering na eenheid met iemand anders wie jou verstaan,<br \/>\nliefh\u00ea en aanvaar vir wie en wat jy is (sowel as vir wie en<br \/>\nwat jy nie is nie!) was deur die Skepper Homself ontwerp. Dit is `n baie belangrike<br \/>\ndeel daarvan om werklik gelukkig en tevrede te wees omdat ons met die behoefte <em>geskep<\/em> was om so `n verhouding met<br \/>\niemand anders te h\u00ea. Die<br \/>\nprobleem is, Satan het baie gelei om vir daardie verhouding in `n verkeerde<br \/>\nplek te soek, met die verkeerde \u201ciemand anders.\u201d<\/p>\n<p>Die apostel Paulus het `n duidelike waarskuwing<br \/>\nteenoor sulke dwalinge gegee: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><sup><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"smiling Asian woman\" style=\"margin-top: 10px; margin-right: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/oriental-woman-1-4.png\" align=\"left\" height=\"400\" width=\"400\">8<\/sup>Pas op<br \/>\ndat niemand julle as `n buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding<br \/>\nnie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van<br \/>\ndie w\u00eareld en nie volgens [Yahushua] nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><sup>9<\/sup>Want in<br \/>\nHom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><sup>10<\/sup>en<br \/>\njulle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">(Kolosense<br \/>\n2: 8\u201310)<\/p>\n<p>Om \u201cvervuld\u201d te wees beteken om jou behoeftes en verlangens,<br \/>\nten volle  en  geheel en al vervuld te h\u00ea. Om die volmaaktheid te h\u00ea, is waarna almal hunker. Maar volgens die Skrifte is<br \/>\nenige oortuiging dat jy volmaaktheid en vervulling vind in enigiemand anders as<br \/>\ndie Heiland,  `n \u201coorlewering van die<br \/>\nmense\u201d vol van \u201cnietige misleidings\u201d wat julle net as \u201cbuit sal wegvoer.\u201d<\/p>\n<p>Die waarheid is, dat <em>slegs <\/em>Yahushua kan in die behoefte van die menslike hart vir<br \/>\nliefde, aanvaarding en insig met mekaar voorsien. Die enigste ware salf vir die<br \/>\neensaamheid wat deur <em>elkeen<\/em><br \/>\n(ongetroudes en getroudes) ondervind word, is `n nabye, intieme verhouding met<br \/>\nHom.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dit is<br \/>\nbaie moeilik vir die menslike wesens om hierdie eenvoudige dog magtige waarheid<br \/>\nte aanvaar. Waarom? Omdat die nietige wysbegeertes van die w\u00eareld elke deel van onderig binnegedring het, selfs die<br \/>\ngodsdienstige w\u00eareld.<br \/>\nHierdie filosofi\u00eb is <strong>magtig<\/strong> omdat<br \/>\nhulle hul oorsprong met die vader van leuens (Satan) het. Hulle is <strong>gewild<\/strong> omdat Satan se leuens in die<br \/>\nsmaak val van ons natuurlike (menslike) redenasie, gevoelens en behoeftes.<br \/>\nGeestelike waarhede het nie hierdie voordele nie. In 1 Korinthi\u00ebrs 2:14 word ons vertel: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><sup>14<\/sup>Maar<br \/>\ndie natuurlike mens neem die dinge van die Gees van (Yah) nie aan nie; want dit<br \/>\nis vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik<br \/>\nbeoordeel word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Geestelike waarheid blyk dwaas te wees vir ons<br \/>\nnatuurlike denke omdat dit radikaal verskil van die nietige oorlewering en<br \/>\ntradisionele onderig van hierdie w\u00eareld. <em>Hoe <em>betekenisvoller<\/em><\/p>\n<p> en magtiger die waarheid,<br \/>\nhoe radikaler skei dit van die leerstellinge, en hoe dwaser kom daardie<br \/>\nwaarheid aan ons natuurlike denke voor.<sup>4<\/sup><\/em><\/p>\n<p>Die gemeenskap en die gewilde media dra almal by tot<br \/>\ndie oortuiging dat sonder `n menslike maat, sulke vervulling onmoontlik is om<br \/>\nte ondervind. Die behoeftes vir eensgesindheid met iemand anders maak dat<br \/>\nenkelinge huiwer om daardie vervulling in hul Maker te vind. Ons het so<br \/>\nge\u00efndoktrineerd<\/p>\n<p> geraak in die oortuiging dat volmaaktheid net deur `n ander<br \/>\npersoon kan kom, sodat baie vrees dat `n intieme verhouding met Yahuwah nie in <em>al<\/em> hul behoeftes kan voorsien nie. Maar,<br \/>\nhoe kontrasterend dit ookal mag voorkom, openbaar die Skrifte dat slegs die<br \/>\nSkepper by magte is om <em>elke<\/em> area van die<br \/>\nmenselike lewe te vervul.<\/p>\n<p>Enkellopendes wie na vervulling en gemeensaamheid met<br \/>\niemand anders verlang sal dit in dieselfde plek vind waar getroude pare dit<br \/>\nvind: net in Yahuwah. Dit is vir die meeste mense moeilik om te verstaan maar<br \/>\nas mens die tevredenheid van eensgesindheid wil ervaar, moet dit deur geloof<br \/>\naanvaar word \u201cwant wat dwaas is by [Yahuwah], is wyser as die mense, en wat<br \/>\nswak is by [Yahuwah], is sterker as die mense\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 1: 25)<\/p>\n<p>`n Man het die paradox tussen geestelike werklikheid<br \/>\nen Satan se leuens goed beskryf toe hy skryf van Yahushua se vertoon van Yahuwah<br \/>\nse wysheid.<\/p>\n<p align=\"center\">Dit<br \/>\nlyk of ek Hom my lewe lank verbeel het<br \/>\nAs<br \/>\ndie wysste van die ganske mensdom<br \/>\nMaar<br \/>\nas [Yah] se heilige wysheid dwaas is vir die mens,<br \/>\nMoes<br \/>\ndit lyk of hy sonder insig is.<\/p>\n<p align=\"center\">Want<br \/>\nself sy familie het ges\u00ea Hy was<br \/>\ngek,<br \/>\nEn<br \/>\n`n priester s\u00ea dis `n<br \/>\ndemoon se skuld.<br \/>\nMaar<br \/>\n[Yah] in die vorm van die \u201ckwaai\u201d jong man<br \/>\nKon<br \/>\nnie volmaak verstandiger voorkom nie.<\/p>\n<p align=\"center\">Toe<br \/>\nons in ons dwaasheid gedink het ons is wys<br \/>\nHet<br \/>\nhy die dwaas gespeel en ons o\u00eb<br \/>\ngeopen.<br \/>\nToe<br \/>\nons in ons swakheid glo ons is sterk,<br \/>\nHet<br \/>\nhy hulp`loos geword om te wys ons is verkeerd.<sup>5<\/sup><\/p>\n<p>Die<sup><\/sup>huiwering om te aanvaar dat Yahuwah in enige van ons behoefte om vervuld<br \/>\nen volmaak te wees kan voorsien in die twee areas waarin enkelinge die meeste<br \/>\nworstel is 1.) eensaamheid en, 2.) seksuele passies. Dit maak nie aan die<br \/>\nmenslike verstand sin dat Yahuwah hierdie areas kan vervul nie. Dit is<br \/>\n\u201cmenslike\u201d worstelinge. Hoe kan Yahuwah ten volle vir `n vrou se eensaamheid<br \/>\nvir kameraadskap voorsien? Hoe kan hy `n  man se seksuele behoeftes bevredig?<\/p>\n<p>`n Te kort<br \/>\naan geloof van wat Yahuwah beloof het Hy sal doen, het die uitvloeisel geword<br \/>\nvan baie ongelukkige huwelike. Baie mense is tevrede met `n minder-ideale<br \/>\nvennoot eenvoudiglik net omdat die dryfveer om hierdie twee areas te bevredig<br \/>\nso intens is dat hulle nie glo (of self weet) dat Yahuwah ook in hierdie twee<br \/>\nareas kan voorsien nie.<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Eensaamheid<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Kom ons<br \/>\nwees openhartig: as dit nie vir eensaamheid was nie, sou die meeste mense <em>verkies<\/em> het om alleen te lewe. Jy sou<br \/>\nnie vir enigiemand anders se behoeftes verantwoordelik hoef te wees nie of om<br \/>\nhul verskille hoef te respekteer nie. Jy kan eet wanneer jy wil, versier soos<br \/>\njy wil, jou geld en jou tyd spandeer hoe jy wil &#8211; alles sonder om met iemand<br \/>\nanders te beraadslaag. Jy kon doen <em>wat<\/em><br \/>\njy wou, <em>wanneer<\/em> jy dit wou doen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar die<strong>behoefte<\/strong> om geliefd te voel vereis<br \/>\ndat om `n intieme verhouding met `n geliefde ander een te h\u00ea sodat die pyn van<br \/>\nonvervuldheid en eensaamheid sal eindig. Dan, leer die w\u00eareld se filosofie ons dat <strong>enige<\/strong> verhouding met <strong>enige<\/strong><br \/>\ngeliefde ander aanvaarbaar is solank as dit wil voorkom om die probleem van<br \/>\neensaamheid op te los, mens vry moet voel om daardie verhouding te be\u00ebindig en een te vind wat vervul. As tradisie het die<br \/>\nChristelike kerk `n radikaler benadering verkondig<\/p>\n<p> in die oplossing van die<br \/>\neensaamheidsprobleem. Die kerk het ooreengestem dat eensaamheid `n probleem is<br \/>\nwat opgelos moet word in `n verhouding met `n geliefde ander\u2026 Maar, gewoonlik<br \/>\nvoeg die kerk `n paar Bybelse riglyne by wat dit baie meer beperkender as die w\u00eareldse filosofie maak rakende daardie verhouding.<br \/>\nTradisioneel het die kerk geleer dat die enigste aanvaarbare verhouding, die<br \/>\nhuwelik is (Gen 2:24), en die enigste aanvaarbare belangrike ander is een van<br \/>\ndie teenoorgestelde geslag. (Gen 1:27; 2:23).<sup>6<\/sup><\/p>\n<p>Die feit is dat die huwelik <em>nie<\/em> die vervulling en kompleetheid voorsien waarna die mense hart `n<br \/>\nbehoefte aan het nie. Die oortuiging dat `n mens intieme verhouding met `n<br \/>\nander persoon in die <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"lonely woman peering out of a window\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 5px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lonely-woman-1-4.jpg\" align=\"right\" height=\"562\" width=\"375\">behoefte- na kompleetheid kan voorsien, is so `n diep ingewortelde<br \/>\nmenslike filosofie sodat  baie mense,<br \/>\nwanneer met die realiteit van ongelukkige huwelike gekonfronteer word, steeds<br \/>\nkleef aan die oortuiging dat <em>hulle <\/em>huwelik<br \/>\nanders sal wees \u2013 <em>as<\/em> hulle maar net<br \/>\ndie regte maat kan vind.<\/p>\n<p>Dit is `n leuen wat te veel mense hulleself vertel dat<br \/>\n\u201c<em>My<\/em> man\/vrou sal <em>my<\/em> nie so behandel nie. Ek sal nie `n man\/vrou trou wat dit sou<br \/>\ndoen nie!\u201d Maar die waarheid is dat die mense `n Yah- gegewe reg vir Vryheid<br \/>\nvan keuse het. `n Huweliksmaat wat perfek voorkom in mens se 20\u2019s mag, vyftien<br \/>\nof twintig jaar later, `n karakter ontwikkel het, deur persoonlike lewens<br \/>\nkeuses wat so breed verskil van wat voorgehou was terwyl sy nog jonk was.<\/p>\n<p>Daar is drie soorte eensaamheid: 1) eensaamheid <em>voor<\/em> die huwelik; 2) eensaamheid <em>in<\/em> die huwelik; 3) eensaamheid <em>na<\/em> die huwelik. Die enigste verskil<br \/>\ntussen eensaamheid voor die huwelik en eensaamheid na die huwelik is dat die<br \/>\neensaamheid binne in die huwelik mense laat besef dat die huwelik aan `n<br \/>\nmenslike maat<em> eensaamheid nie wegneem nie<\/em>.<br \/>\nIn teenstelling daarmee, kan jy eintlik nog eensamer voel in `n huwelik, wanneer<br \/>\ndie skrynende verskil tussen wat jy dink moet wees en wat eintlik is, baie<br \/>\nnader aan die werklikheid is. Te dikwels raak huwelike `n bespotting van al die<br \/>\ndrome wat mense voor die huwelik gehad het.<\/p>\n<p>Die enigste verhouding wat die hele hartsbehoeftes van<br \/>\ndie menslike siel bevredig is die persoonlike verhouding wat elke indiwidue met<br \/>\ndie Verlosser het. Net Hy kan in jou behoeftes voorsien, jou onvoorwaardelik<br \/>\nliefh\u00ea, jou drome en ambisies ondersteun, jou aanvaar vir wie jy is (en wie jy<br \/>\nnie is nie), en jou help om te groei om die regte persoon te wees waarvoor jy<br \/>\ngeskape is. Slegs eengesindheid met jou Maker sal die eensaamheid van die hart<br \/>\nbevredig. Yahushua het Sy eie missie verduidelik: \u201cEk het gekom, dat hulle lewe<br \/>\nin oorvloed kan h\u00ea.\u201d (Johannes 10:10).<\/p>\n<p>Mense, veral vroue, wie nooit getrou het nie, word<br \/>\ndikwels versoek om onvervuld te voel asof ware geluk hulle vermy het. Die<br \/>\nbehoefte om getroude liefde te ervaar, die behoefte om seksuele intimiteit te<br \/>\ndeel, die smagting om `n kind te h\u00ea, kan die vele vreugdes van die lewe<br \/>\noorskadu wat in mens se lewe bestaan.<\/p>\n<p>Dit is `n tragiese fout vir enigeen om die jare van sy<br \/>\nof haar lewe weg te kwyn, deur te hunker na wat hy of sy nooit gehad het nie.<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"business man\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/business-man-1-4.jpg\" align=\"left\" height=\"500\" width=\"375\">Gevoelens is die gevolge van gedagtes. Die denke oordeel nie outomaties of die<br \/>\ngevoelens reg of verkeerd is nie. Die gevoelens is eenvoudig maar net die<br \/>\nuitvloeisel van ons denke. Indien `n enkeling sou peins oor gevoelens van<br \/>\nonbevoegdheid en verwerping, is dit `n ope uitnodiging van Satan om te kom en<br \/>\nom te teister met spyt en verlangenes. Die gawe van Yahuwah is `n vervulling<br \/>\ndeur kammeraadskap en vreugde in en met Hom. Hierdie vervulling is iets wat<br \/>\nhierdie sondige w\u00eareld nooit kan voorsien nie. Dit is v\u00e9r werkliker as enigiets<br \/>\nondervind deur `n menslike maat.<\/p>\n<p> Yahuwah het die<br \/>\nantwoord verskaf vir alle behoefte ondervind deur die skepsele wat Hy gemaak<br \/>\nhet. Die behoefte om die lewens wat geskenk is te ondersteun was bevredig deur<br \/>\nvoedsel, water en lug deur Yahuwah geskape. Die behoefte aan musiek was vervul<br \/>\ndeur die liedjies van vo\u00eblgesang. Die behoefte aan verstandelike stimulasie<br \/>\nword voorsien deur die vele wonders van Yah se skepping, en die diepe waarhede<br \/>\nwat in Sy Woord aangeteken is wat spys vir studie sal voorsien regdeur die<br \/>\neindelose eeue van die ewigheid heen! Jou Yah \u2013 geskape behoefte vir `n intieme<br \/>\nverhouding met iemand anders kan slegs deur die Skepper vervul word.<\/p>\n<p>Die Bybel openbaar presies hoe jy algehele<br \/>\nkompleetheid in jou lewe kan ervaar, wat jou instaat stel om `n ryke lonende lewe<br \/>\nas `n enkellopende te geniet: jy moet eerste dinge eerste stel. \u201cMaar soek eers<br \/>\ndie koningryk van [Yah], en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir jou<br \/>\nbygevoeg word.\u201d (Matthe\u00fcs 6:33 OV)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die pyn van eensaamheid is slegs `n simptoon dat ons<br \/>\nbehoefte om geliefd en gekoesterd te voel nie doeltreffend voorsien word nie.<br \/>\nHoe minder doeltreffend hierdie behoefte bevredig word, hoe meer voel ons die<br \/>\npyn en eensaamheid. Wanneer ons eerste dinge eerste stel is [Yahuwah] nie net<br \/>\nby magte om hierdie behoefte met Sy wonderwerkende genade te bevredig nie, Hy<br \/>\nis selfs bevoeg om hierdie behoefte te vervul deur `n intieme verhouding met<br \/>\nander menslike wesens. Ons behoefte om regverdigheid te verkry laat Sy Heilige<br \/>\nGees toe om ons harte te vervul met die onvoorwaardelike liefde van [Yahushua]<br \/>\n(die onvoorwaardelike liefde van [Yahushua] is niks minder as [Yah se] agape<br \/>\nliefde) nie. Hierdie liefde is so vervullend dat ons verplig is om dit met<br \/>\nandere te deel. Namate ons hierdie onvoorwaardelike liefde van [Yahushua] met<br \/>\nandere wie ontvanklik is, deel, sluit ons siele `n band met hul siele en ons<br \/>\nvorm geestelike verhoudinge . . . .  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Deur eerste dinge eerste te stel, laat enkelinge toe<br \/>\nom die vreugde te ervaar wat getroude paartjies ontvang uit `n intieme<br \/>\nverhouding met `n ander persoon. Baie mense dink verkeerdelik dat die vreugde<br \/>\nvan daardie intimiteit ontvang word deur seksuele gemeenskap, maar dit is nie<br \/>\ndie geval nie. Die intimiteit wat vreugde verskaf aan `n huwelikspaartjie word<br \/>\ndeur die Gees van [Yah] in hul siele gevorm. Dit veroorsaak dat hulle op `n<br \/>\nveel dieper vlak verenig word as net die vleeslike. Tensy hulle die intimiteit<br \/>\nvan siel tot siel geniet, sal hul seksuele intimiteit geen ware vreugde verskaf<br \/>\nn\u00f3g volhoudende bevrediging. Die te kort aan hierdie insig het veroorsaak dat<br \/>\nvele huwelike in skeisake eindig en vele meer net in naam bestaan.<sup>7<\/sup><\/p>\n<p>Yahuwah het die behoefte in jou hart geskep vir<br \/>\nverlange na `n intieme verhouding met `n ander. Die filosofie van die mens,<br \/>\naangehits deur Satan, het baie gelei om dit te soek in `n ander persoon. Maar<br \/>\nnet in jou Skepper sal jy daardie behoeftes vervuld vind. Aanvaar deur geloof<br \/>\ndat Hy wie jou ontwerp het ook die bevoegdheid het om aan jou te voorsien \u2013<br \/>\nselfs die behoefte van kameraderie met `n ander wat die antwoord vir die<br \/>\nhartsgeroep van eensaamheid sal bevredig.<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Seksuele Passies<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Die mens was geskape om `n seksuele verhouding met `n<br \/>\nlewens-maat van die teenoorgestelde geslag te h\u00ea. Hierom, staan vele enkelinge<br \/>\nnie stil by die id\u00e9\u00e9 dat Yahuwah selfs hierdie area in hul lewens kan vervul<br \/>\nnie. Diegene wie stop om hierdie moontlikheid te oorweeg huiwer om hierdie area<br \/>\nvan hul lewens ten volle aan Yahuwah oor te gee weens hul vrees dat hulle<br \/>\nabnormaal sal raak of self al hul seksuele passies verloor indien hulle Hom sou<br \/>\ntoelaat om hul seksuele behoeftes te vervul. Dit word gekoppel aan die<br \/>\nsoortgelyke vrees &#8211; dat sou hulle Yahuwah toelaat om die pyn van hulle<br \/>\neensaamheid te bevredig, sal hulle nooit trou nie.<\/p>\n<p>Sulke vrese is totaal en al oneg. Hierdie twyfel en<br \/>\nvrese kom van Satan. Jy was geskape om seksuele passies en behoeftes te h\u00ea.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die probleem is dat wat [Yahuwah] ons gegee het, in<br \/>\nsonde ontaard en ons slawe gemaak het van ons seksuele passies. Wanneer ons daagliks<br \/>\nhierdie passies aan die beheer van die Heilige Gees oorlaat, en [Yahushua]<br \/>\ntoelaat om dit vir ons te bevredig, stel Hy ons vry van die verslawing. Hierdie<br \/>\nVryheid neem nie seksuele passies weg nie, dit herstel maar net die beheer wat<br \/>\nons oor dit gehad het toe [Yah] ons geskape het. Die hernude beheer laat ons<br \/>\ntoe om genot te put sonder om seksueel betrokke te raak met iemand wat<br \/>\n[Yahuwah] nie geskik sien om met ons in `n huwelik te tree nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Dit bring ons na die tweede vrees, \u201cEk sal nooit `n<br \/>\nhuweliksmaat kry indien ek [Yahushua] toelaat om met my eensaamheid te doen te<br \/>\nkry nie. Die redenasie van hierdie vrees is, \u201cAs ek [Yahushua] sou toelaat om<br \/>\nmy eensaamheid te bevredig om in my behoefte te voorsien om geliefd en<br \/>\nbelangrik te voel en my seksuele verlangens bevredig, sal [Yahuwah] nooit kies<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young man deep in thought\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/thinking-young-man-1-4.jpg\" align=\"right\" height=\"565\" width=\"375\">dat hierdie behoeftes deur `n huwelik bevredig word nie. \u201cNiks kan verder van<br \/>\ndie waarheid af wees nie; [Yahuwah] is die een wat die huwelik ingestel het.<br \/>\nMaar [ Yahuwah] het nie die huwelik ingestel oor die rede waaraan ons dink nie. Ons<br \/>\ndink dat [Yahuwah] die huwelik ingestel het om ons verlangens en seksuele<br \/>\nbehoeftes te bevredig deur liefde te <strong>ontvang<\/strong><br \/>\nvan `n ander mens, maar [Yah] het die huwelik ingestel om ons seksuele verlangens<br \/>\nen behoeftes te bevredig deur Sy liefde aan `n ander menslikes wese te <strong>gee en\/of te deel<\/strong>. As  uitvloeisel dat ons Sy liefde met iemand<br \/>\nanders deel voel ons Sy liefde dieper en ons behoefte en verlangens is, selfs<br \/>\ndie wat op seks van toepassing is, meer bevredigend. Vir `n huwelik om dit te bereik<br \/>\nmoet ons daeliks die beheer aan die Heilige Gees oorgee en [Yahushua] toelaat<br \/>\nom ons `n geheel te maak. Daarom, slegs hulle wat [Yahushua] toelaat om hul<br \/>\nbehoeftes te bevredig is gereed om die doelwit te bereik waarvoor [Yahuwah] die<br \/>\nhuwelik ingestel het.<sup>8<\/sup><\/p>\n<p>Volle oorgawe aan Yahuwah sal nooit van jou <em>minder<\/em> man of <em>minder <\/em>vrou maak nie. Jy sal liewers manliker of meer vollediger<br \/>\nvrouliker word namate jou Skepper die verswakkende effekte van sonde verwyder<br \/>\nen jou herstel na die volle gestalte van ware manne en vroue in Yahushua.<\/p>\n<p>Niemand hoef te vrees dat as hulle ten volle hul<br \/>\neensaamheid en hul seksuele begeertes aan Yahuwah oorgee nie, Hy hulle ongetroud<br \/>\nsal <em>hou<\/em> nie. Yahuwah het die huweliks<br \/>\ninstelling <em>geskep<\/em>! Die einste Skepper<br \/>\nhet ges\u00ea: \u201cDit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom `n hulp<br \/>\nmaak wat by hom pas.\u201d (G\u00e9nesis 2:18) Daar is een rede en net een rede waarom<br \/>\nYahuwah jou nie \u201ceen vlees\u201d sal maak met `n ander menslike wese nie. Die rede<br \/>\nis eenvoudig: omdat dit ontmoontlik vir Hom is om iemand te vind met wie Hy jou<br \/>\neen kan maak. Ja, daar is biljoene indiwidue in die w\u00eareld, maar nie almal van<br \/>\nhulle sal jou gelukkig maak en vervul in die sin wat Yahuwah se voornemens vir<br \/>\n`n huweliksverhouding moet wees nie.<\/p>\n<p>`n Toegewyde Christen wie `n maat trou wat nie so<br \/>\ntoegewyd aan Yahuwah is nie sal vind dat hulle `n huwelik en `n tuiste het waar<br \/>\ndie skadu`s nooit lig nie. Hierdie verderflike effekte sal `n oes van verdriet<br \/>\nvir hul ganse lewens inbring, soos hulle die negatiewe invloede raaksien wat<br \/>\ndie geestelike lewens van hul kinders affekteer, deur hulle en hul klein kinders.<br \/>\nIndien jy hunkeer om  getroud te wees,<br \/>\nvind jou vervulling in jou Skepper en vertrou in Hom om vir jou die regte maat te<br \/>\nbring <em>as daar een vir jou beskikbaar is<\/em>.<br \/>\nMoet nooit jou Elohim vooruithardloop nie en iemand net trou om jou begeertes<br \/>\nte bevredig nie. Jy sal vind dat sulke optredes net sal lei tot ontnugtering,<br \/>\npyn en verdriet.<\/p>\n<p>Die verlange vir volmaaktheid en vervuldheid, die<br \/>\neensaamheid en pyn wanneer iemand nie in `n koesterende, voedende verhouding is<br \/>\nnie, lei so baie om daarvoor te soek in `n ander mens terwyl die waarheid is<br \/>\ndat, slegs ons Skepper kan in daardie behoefte voorsien. Die genadevolle<br \/>\nuitnodiging was uitgestuur:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><sup>28<\/sup>Kom na My toe, almal wat<br \/>\nvermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. <sup>29<\/sup>Neem my juk op<br \/>\njulle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederige van hart, en julle sal<br \/>\nrus vind vir julle siele; <sup>30<\/sup> want My juk is sag en My las is lig. (Matth\u00e9\u00fcs<br \/>\n11: 28\u201330)<\/p>\n<p>Hierdie behoefte is nie net vir sonde nie. Dit is vir<br \/>\nenige las wat op die hart druk en jou geluk affekteer. Vertrou Yahuwah, Hy wat<br \/>\njou gemaak het, weet presies wat jy nodig het om jou blydskap, vervulling en `n<br \/>\nryke, belonende lewe te gee.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <sup>9<\/sup>Smaak<br \/>\nen sien dat [Yahuwah] goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil! <sup>10<\/sup>Vrees<br \/>\n[Yahuwah], o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie. Die jong<br \/>\nleeus ly armoede en het honger; die wat [Yahuwah] soek, het geen gebrek aan<br \/>\nenigiets nie. (Psalms 34: 9\u201310)<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><sup>1 <\/sup>Michael Bolton and<br \/>\nDouglas T. James<\/p>\n<p><sup>2 <\/sup>M. Masser and Gerry<br \/>\nGoffin<\/p>\n<p><sup>3 <\/sup>Lionel Richie<\/p>\n<p><sup>4 <\/sup>Gregory L. Jackson, <em>How Surrender Makes Marriage Happier,<br \/>\nDivorce a Blessing, The Single Life Fulfilling, pp. 151 \u2013 152, <\/em>vetgedrukte<br \/>\nwoorde oorspronklik, hakies voorsien. Die skrywers is dankbaar vir die<br \/>\nnavorsing van Mnr Jackson, wie \u2018n grondslag vir hierdie artikel voorsien het.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Michael Card \u201cGod\u2019s own<br \/>\nFool\u201d<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> Jackson, <em>op cit<\/em>., pp 152 -153, klem oorspronklik.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup><em>Ibid<\/em>em pp. 170 \u2013 171.<\/p>\n<p><sup>8 <\/sup><em>Ibid<\/em>em pp. 172 \u2013 173, klem<br \/>\noorspronklik.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":217927,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108705","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-marriage-divorce-re-marriage"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cMeer as die grootste liefde deur die w\u00eareld geken, dit is die liefde wat Ek aan jou gee alleen\u201d Nino Oliviero Die hunkering om gekoester, waardeer en kosbaar te wees, is basies aan elke persoon. Die meeste mense soek vir daardie gevoel van vervulling en volmaaktheid in `n maat. Of daardie maat `n \u201cmetgesel\u201d van [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T23:07:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-single-life-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"17 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/\",\"name\":\"Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-single-life-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-03-28T08:58:44+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T23:07:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-single-life-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-single-life-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cMeer as die grootste liefde deur die w\u00eareld geken, dit is die liefde wat Ek aan jou gee alleen\u201d Nino Oliviero Die hunkering om gekoester, waardeer en kosbaar te wees, is basies aan elke persoon. Die meeste mense soek vir daardie gevoel van vervulling en volmaaktheid in `n maat. Of daardie maat `n \u201cmetgesel\u201d van [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T23:07:18+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-single-life-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"17 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/","name":"Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-single-life-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-03-28T08:58:44+00:00","dateModified":"2025-08-20T23:07:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-single-life-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-single-life-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-single-life-the-secrets-of-fulfillment\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108705","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108705"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217927"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108705"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}