{"id":108695,"date":"2012-03-23T05:35:44","date_gmt":"2012-03-23T05:35:44","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-paulus-valse-profeet-of-ware-apostel\/"},"modified":"2025-08-20T22:56:01","modified_gmt":"2025-08-20T22:56:01","slug":"paulus-valse-profeet-of-ware-apostel","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/paulus-valse-profeet-of-ware-apostel\/","title":{"rendered":"Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel?"},"content":{"rendered":"<table align=\"left\" height=\"408\" border=\"0\" width=\"298\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-top: 0px; margin-right: 15px\" alt=\"Rembrandt's painting of Apostle Paul\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rembrandt-the-apostle-paul-3.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"left\">\n<td style=\"text-align: left; font-size: 11px\" align=\"center\">Rembrand se \u201cApostel Paulus\u201d met vergunning van die Nasionale Gallery van Kunste<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahushua het geweet dat wanneer Hy terugkeer<br \/>\nna die Hemel, Satan die jong Christen Ekklesia sou<br \/>\nwil vernietig. Deur bespotting, deur dwang, deur verraad, het Satan inderdaad<br \/>\nprobeer om dit wat Yahushua opgebou het, te vernietig.<\/p>\n<p>In die voorsiening van die noodgeval, het<br \/>\nYahuwah: \u201cSommige gegee as apostels, ander as profete, ander as evangeliste,<br \/>\nander as herder en leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot<br \/>\nopbouing van die liggaam van . . . Yahushua. ( Sien Efes\u00efers 4:11, 12).<\/p>\n<p>Die doel van hierdie groot gawe was \u201ctotdat<br \/>\nons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van<br \/>\n. . .[Yah], tot `n volwasse man, . . . sodat ons nie meer kinders sou wees nie<br \/>\nwat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering,<br \/>\ndeur die bedrie\u00ebry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te<br \/>\nbring. (Efesi\u00ebrs 4:13-14)<\/p>\n<p>Een wind van leerstelling wat in sterkte<br \/>\ntoegeneem het is die oortuiging dat Paulus `n valse apostel was, ingebring deur<br \/>\ndie duiwel om die nuwe Christen geloof te verwoes. Paulus se waarskuwing in Handelinge<br \/>\nis `n verwysing na hom, as `n bedrieer en afvallige:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant ek weet dit, dat na my vertrek wrede<br \/>\nwolwe onder julle sal inkom en die kudde nie sal spaar nie.\u201d(Hand 20: 29 O.V.)<\/p>\n<p>Verskeie sinsnedes, af en toe `n volle teks,<br \/>\nuit die geskrifte van Paulus word uit verband geneem en gebruik om die bewering<br \/>\nte ondersteun dat hy `n valse profeet was, ingebring deur die duiwel om<br \/>\nverwoesting te veroorsaak in die \u201cbyeenkomste\u201d van gelowiges.<\/p>\n<p>Hierdie sinsnedes, veral uit die Eerste en<br \/>\nTweede boeke van Korinthi\u00ebrs geneem, beskuldig Paulus van:<\/p>\n<ol>\n<li>Windmakerigheid;<\/li>\n<li>Diefstal;<\/li>\n<li>Hoogmoed;<\/li>\n<li>Knoeiery;<\/li>\n<li>Vloekery;<\/li>\n<li>Deur NIE te spreek in belang van<br \/>\nYahuwah NIE;<\/li>\n<li>Dat hy kullery en misleiding<br \/>\ngebruik;<\/li>\n<li>Dat hy oordele uitspreek oor<br \/>\nander;<\/li>\n<li>Dat hy vir Petrus, Jakobus en<br \/>\nJohannes verkleineer;<\/li>\n<li>Met Satan raadsitting hou;<\/li>\n<li>`n Ho\u00eb dunk van homself handhaaf;<\/li>\n<li>Sy eie idees in die Skrifte ingee;<\/li>\n<li>`n Ander evangelie verkondig;<\/li>\n<li>Foutiewe huweliksberading verskaf;<\/li>\n<li>Getroude manne vertel om weer `n enkellopende<br \/>\nlewe te leef;<\/li>\n<li>Behoorlike haarstyle vir mans voor<br \/>\nte skryf;<\/li>\n<li>Oordeel uitspreek teenoor honger,<br \/>\ngrommende mae.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Hierdie verstrooide tekste en gedeeltelike sinsnedes word uit verband<br \/>\ngeneem en gebruik as \u201cbewyse\u201d dat Paulus self een van die verskeurende wolwe was,<br \/>\nwaarteen hy gewaarsku het. Om verse uit verband te neem moet altyd waarskuwings<br \/>\nvlaggies in elkeen se gedagtes laat hys.<\/p>\n<p>Sulke aansprake neem nie die verband van die<br \/>\nomliggende verse in ag nie; hulle oorweeg nie die omgewing waarin Paulus groot<br \/>\ngemaak is n\u00f3g die kultuur aan wie hy geskryf het nie.<\/p>\n<p>Die skryfstyl van Paulus se geskrifte is in<br \/>\nharmonie met die liter\u00eare styl van die eerste eeu A.D. Hy het `n<br \/>\n\u201cpunt-en-teen-punt\u201d styl van redenering gebruik wat algemeen was onder die<br \/>\nIsraelitiese geleerdes van sy tyd.<\/p>\n<p>Verwerping van die geskrifte van Paulus eindig<br \/>\nnie tipies met die uitsluiting van sy sendbriewe uit die Bybel nie, wat 14 van<br \/>\ndie 27 boeke tel van die Nuwe Testament. Beginselvastheid vereis dat as Paulus<br \/>\n`n valse apostel is wie se boeke uit die Bybel verwyder moet word, dan moet die<br \/>\ntwee boeke geskryf deur sy medegenoot, Lukas, ook verwerp word omdat Lukas vir<br \/>\nPaulus sonder weerga ondersteun, as `n apostel wat be-opdrag is vir die evangelie<br \/>\nwerk van Yahushua.<\/p>\n<p>Maar dit eindig nie daar nie. As Paulus `n<br \/>\nbedrie\u00ebr is wie se geskrifte verwerp moet word, dan moet die magtiging van die<br \/>\nander apostels ook bevraagteken word, want die leidende apostels, Petrus,<br \/>\nJakobus en Johannes, het Paulus se apostelskap aanvaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c&#8230;en toe hulle merk<br \/>\ndie genade wat aan my gegee is, het Jakobus en C\u00e9fas en Johannes, wat as pilare<br \/>\ngeag is, aan my en Barnabas die regterhand van gemeenskap gegee, sodat ons na<br \/>\ndie heidene en hulle na die besnedenes kon gaan.\u201d (Galasi\u00ebrs 2:9)<\/p>\n<p>Die Jakobus wie die \u201cregterhand van gemeenskap\u201d<br \/>\nna Paulus uitgesteek het, was nie Jakobus, die broer van Johannes nie, omdat hy<br \/>\nalreeds teen daardie tyd gemartel was. Hierdie Jakobus was die<br \/>\nhoogsgerespekteerde half-broer van Yahushua en skrywer van die Nuwe Testamentiese<br \/>\nboek van Jakobus.<\/p>\n<p>As Paulus `n valse leermeester was, dan moet<br \/>\ndie betroubaarheid van diegene wie die regterhand van gemeenskap aan hom gegee<br \/>\nhet, ook bevraagteken word. Die resultaat is dat ag ander boeke van die oorblywende<br \/>\n11 boeke van die Nuwe Testament dan eenkant geskuif moet word. Hulle is:<\/p>\n<ul>\n<li><em>Die Evangelie van Johannes<\/em><\/li>\n<li><em>Eerste Sendbrief van Petrus<\/em><\/li>\n<li><em>Tweede Sendbrief van Petrus<\/em><\/li>\n<li><em>Jakobus<\/em><\/li>\n<li><em>Eerste Sendbrief Johannes<\/em><\/li>\n<li><em>Tweede Sendbrief van Johannes<\/em><\/li>\n<li><em>Derde Sendbrief van Johannes<\/em><\/li>\n<li><em>Die Openbaring<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die enigste boeke<br \/>\nwat oorbly in die Nuwe Testament sal dan wees <em>Matthe\u00fcs, Markus en Judas<\/em>. Selfs hulle is nie onaantasbaar nie.<\/p>\n<p>Die evangelies van<br \/>\nMatth\u00e9\u00fcs en Markus ondersteun Petrus en Johannes as mense wie deur Yahuwah<br \/>\nbeopdrag was. Maar as Petrus en Johannes onbetroubaar is vir aanvaarding dat<br \/>\nPaulus een van hulle is, dan is die oordeel van Matth\u00e9\u00fcs en Markus twyfelagtig<br \/>\nvir die aanvaarding van Petrus en Johannes. Die enigste boek wat oorbly in die<br \/>\nNuwe Testament is die enkel-hoofstuk boek van Judas.<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"list of books that must be dismissed if one rejects the inspiration of Paul\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/if-no-paul-then-no-afrikaans.png\" height=\"444\" width=\"650\"> <\/p>\n<p>Die werklike gevaar in die<br \/>\nverwerping van Paulus se geskrifte, is aanvanklik te vinde in die <em>motivering<\/em>  wat sulke aantuigings teen hierdie mees<br \/>\nproduktiewe skrywer van die Nuwe Testament maak.<\/p>\n<p>Die hele Hebreeuse bedeling het die<br \/>\nverlossingsplan as `n  tipe van simboliek<br \/>\ngeopenbaar. Dit was hoekom, toe Yahushua Sy missie wou verduidelik die aand na<br \/>\nSy opstanding, \u201c<em>En Hy het begin van<\/em> <em>Moses <\/em>en al die Profete af en vir hulle<br \/>\nuitgel\u00ea in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het.\u201d(Lukas 24: 27)<\/p>\n<p>Paulus was groot gemaak en opgevoed as `n Farise\u00ebr.<br \/>\nHy was `n lid van die Sanhedrin. Israelitiese tradisie vereis dat enige<br \/>\nvoornemende lid van die Sanhedrin die Torah, die vyf boeke van Moses, heeltemal<br \/>\ngememoriseer het teen die ouderdom van 12.<\/p>\n<p>Paulus se opvoeding as `n Fariseer het hom wel<br \/>\nbekend gemaak met die Wet, ook watter gedeelte die tradisies van mense was. Dit<br \/>\nhet hom `n uiters bekwame leermeester van die evangelie gemaak, met `n<br \/>\nregverdige verdeling van die woord tussen Waarheid en Tradisie.<\/p>\n<p>Paulus se veroordeling van die rite van<br \/>\nbesnydenis het sommiges gelei om sy geskrifte as `n Wetsoortreder, te verwerp.<br \/>\nNiks kan verder van die waarheid af wees nie. Paulus het die goddelike Wet<br \/>\nonderhou: \u201cDus is die wet heilig en die gebod is heilig en regverdig en<br \/>\ngoed.\u201d(Rom 7:12)<\/p>\n<p>Besnydenis is een van die insettinge. Paulus<br \/>\nhet nie geargumenteer teen besnyding as `n insetting nie. Hy het eenvoudig verduidelik dat<br \/>\ndit een of ander manier nie een se redding sal <em>verdien <\/em>nie.<\/p>\n<p>Die hele stukrag van Paulus se bediening was <em>geregtigheid deur geloof<\/em>. Duidelike<br \/>\ninsig dat redding deur genade alleen is, deur geloof, Paulus se geskrifte moet<br \/>\nin die konteks van sy stryd teen die kettery van redding deur werke verstaan<br \/>\nword.<\/p>\n<p>Alle valse godsdienste is op een of ander wyse<br \/>\nop redding deur werke gebaseer. Ook die Israelitiese godsdienste het ontaard in<br \/>\n`n sisteem van redding deur werke onder die tradisies van die ouderlinge wie herhaaldelik<br \/>\ndeur Yahushua tereggewys was.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" alt=\"Righteousness by Faith (Galatians 5:5)\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.png\" align=\"right\" height=\"259\" width=\"450\">Joodse gelowiges, wat uit die heidendom gekom<br \/>\nhet, was maklik terug gelok in die redding deur werke wat deur \u201cJuda\u00efsme\u201d geleer<br \/>\nwas. Die Joodsgesindes beweer om in Yahushua te glo as die Messias, maar hulle<br \/>\ninvloed was om terug te keer na die tradisies van mense as die middel tot<br \/>\nredding.<\/p>\n<p>Hulle verwerp redding as `n gratis geskenk,<br \/>\ngegee wanneer een verkies om geloof in die Redder te h\u00ea.<\/p>\n<p>Paulus se wekroep tot die Joodse gelowiges<br \/>\nweergalm vandag in die ore van soekers na waarheid:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c<em>Want uit genade is julle gered deur die geloof<\/em>, en dit nie uit<br \/>\njulleself nie: dit is die gawe van . . . [Yahuwah]; <em>nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.\u201d <\/em>(Efesi\u00ebrs 2: 8,<br \/>\n9)<\/p>\n<p>Aanneming van die tradisies van die Jode bring<br \/>\nnie redding nie. Die dra van tossels en hoof bedekking beveel nie een by<br \/>\nYahuwah aan nie. Die gebruik van Hebreeuse woorde wat niemand verstaan nie,<br \/>\nmaak een nie `n beter Wet-houer nie.<\/p>\n<p>Redding deur werke is baie aanloklik vir die<br \/>\nafvallige menslike karakter. Aanneming van Joodse tradisies, kleding of woorde<br \/>\nkan een maklik beter laat voel as diegene wie nie dieselfde tradisies aangeneem<br \/>\nhet nie.<\/p>\n<p>Of die leef-styl keuses gevind word in Skrifte<br \/>\nof maar net Joodse tradisie is, die punt is dat redding deur werke mag die ego<br \/>\nstreel maar sal nooit iemand redding bied nie.<\/p>\n<p>Wet-houers <em>sal<\/em><br \/>\nversigtig wees in die\u00ebt en kleding. Maar om dit te gebruik as `n maatstaf om<br \/>\nandere se meriete te oordeel, vernietig die wesenlikheid van die Wet wat <em>Liefde<\/em> is.<\/p>\n<p>Die Farise\u00ebrs het die moets en moenies van die<br \/>\nWet streng onderhou, maar het liefde, vriendelikheid, geregtigheid en genade<br \/>\nverwaarloos. Yahushua het aan hulle gese:<\/p>\n<p>\u201cWee julle,<br \/>\nskrifgeleerdes en Farise\u00ebrs, geveinsdes, want julle gee <\/p>\n<p>tiendes van<br \/>\nkruisement en anys en koljander, en die swaarste van <\/p>\n<p>die wet laat julle<br \/>\nna: die reg en die barmhartigheid en die trou. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hierdie dinge behoort<br \/>\njulle te doen sonder om die ander na te laat.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 23:23)<\/p>\n<p>Redding deur werke sal nooit iemand red nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn dat niemand deur<br \/>\ndie wet by [Yahuwah] geregverdig word nie, is duidelik; <em>want die<\/em> <em>regverdige sal uit<br \/>\ndie geloof lewe<\/em>.\u201d (Galasi\u00ebrs 3: 11)<\/p>\n<p>Satan weet dat niemand ooit gered gaan word<br \/>\ndeur werke nie. Hy het mense gelei om Paulus se geskrifte verkeerd te verstaan<br \/>\nen die duidelikste leringe in die Skrifte aangaande die lewensbelangrike<br \/>\nleerstelling: <em>die geregtigheid waarop ons<br \/>\nhoop, <\/em>te verwerp.<\/p>\n<p>Hierin l\u00ea die ware geheim agter die verwerping<br \/>\nvan Paulus. Paulus se duidelike insig van die Wet teen Tradisie het hom gelei om<br \/>\ndie wet te verwerp as die middel om verdienste tot redding.<\/p>\n<p>Paulus het geleer dat die Wet onderhou moet<br \/>\nword. Hoe ookal, het hy verstaan dat dit net onderhou kan word deur geloof in<br \/>\nYahuwah.<\/p>\n<p>Die enigste hoop wat enige een het is om op te<br \/>\nhou om een se weg na die Hemel wil oop te werk. Aanvaar dat al die \u201cwerke van<br \/>\ndie wet\u201d wat jy al gedoen het jou nie kan red nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cen<br \/>\nal ons geregtighede soos `n besoedelde kleed.\u201d(Jesaja 64: 6)<\/p>\n<p>Geregtigheid deur geloof beteken Yahushua leef<br \/>\nSy lewe in jou. Jou wil is gebring in perfekte harmonie met Hom. Dan en<br \/>\nalleenlik dan is die goddelike Wet volmaak onderhou.<\/p>\n<p>Paulus, `n apostel, goddelik be-opdrag deur<br \/>\ndie Hemel om die evangelie na die Heidene <br \/>\nte neem, het `n boodskap vir almal vandag wie gered wil wees:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek is met . .<br \/>\n.[Yahushua] gekruisig, en ek leef nie meer nie, <em>maar [Yahushua] leef in my.<\/em> En wat ek nou in die vlees lewe, <em>leef ek deur die geloof in die Seun van<br \/>\n[Yah] wat my liefgehad<\/em> het en Homself vir my oorgegee het. (Galasi\u00ebrs 2: 20)<\/p>\n<p>Moenie jou laat beheer deur die vele winde van<br \/>\nveranderinge nie.  Wees gewortel en<br \/>\ngegrondves in die Skrifte.<\/p>\n<p>Aanvaar die geregtigheid van Yahushua deur<br \/>\ngeloof. Selfs jy kan die vreugde van redding ondervind deur geloof in die<br \/>\nmeriete van die Heiland.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"tree with roots grounded in bible\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tree-with-biblical-roots-3.png\"> <\/p>\n","protected":false},"featured_media":217862,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108695","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-false-teachers-doctrines"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Rembrand se \u201cApostel Paulus\u201d met vergunning van die Nasionale Gallery van Kunste Yahushua het geweet dat wanneer Hy terugkeer na die Hemel, Satan die jong Christen Ekklesia sou wil vernietig. Deur bespotting, deur dwang, deur verraad, het Satan inderdaad probeer om dit wat Yahushua opgebou het, te vernietig. In die voorsiening van die noodgeval, het [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T22:56:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/paul-false-prophet-or-true-apostle-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/\",\"name\":\"Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-false-prophet-or-true-apostle-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-03-23T05:35:44+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T22:56:01+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-false-prophet-or-true-apostle-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-false-prophet-or-true-apostle-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel? - Worlds Last Chance","og_description":"Rembrand se \u201cApostel Paulus\u201d met vergunning van die Nasionale Gallery van Kunste Yahushua het geweet dat wanneer Hy terugkeer na die Hemel, Satan die jong Christen Ekklesia sou wil vernietig. Deur bespotting, deur dwang, deur verraad, het Satan inderdaad probeer om dit wat Yahushua opgebou het, te vernietig. In die voorsiening van die noodgeval, het [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T22:56:01+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/paul-false-prophet-or-true-apostle-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/","name":"Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-false-prophet-or-true-apostle-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-03-23T05:35:44+00:00","dateModified":"2025-08-20T22:56:01+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-false-prophet-or-true-apostle-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/paul-false-prophet-or-true-apostle-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/paul-false-prophet-or-true-apostle\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Paulus: Valse Profeet? Of Ware Apostel?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108695","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108695"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217862"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108695"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}