{"id":108680,"date":"2012-02-16T12:37:20","date_gmt":"2012-02-16T12:37:20","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-kersfees-oorsprong-geskiedenis-en-tradisies\/"},"modified":"2025-08-20T22:43:25","modified_gmt":"2025-08-20T22:43:25","slug":"kersfees-oorsprong-geskiedenis-en-tradisies","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/kersfees-oorsprong-geskiedenis-en-tradisies\/","title":{"rendered":"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies"},"content":{"rendered":"<p>\u201cFeesdag\u201d Vir die meeste mense word die woord toegedig op net een<br \/>\nfeestelikheid in besonders\u2026<em>Feesdag!<\/em><\/p>\n<p>Die definisie van die woord \u201cfeesdag\u201d bring \u2018n godsdienstige element na<br \/>\nvore waarvan baie mense onbewus is.<\/p>\n<p>Feesdag: \u201c \u2018n godsdienstige feestelikheid; [\u2018n] heilige dag.\u201d (<em>Webster\u2019s New Universal Unabridged<br \/>\nDictionary<\/em>)<\/p>\n<p>Kersfees <em>is<\/em> \u2018n godsdienstige<br \/>\nfeesdag.<br \/>\nTenspyte van al die kommersi\u0205le<br \/>\nlokmiddele van die moderne feesvieringe, bly Kerfees, uit oorsprong, \u2018n <em>godsdienstige<\/em> fees. Dit is \u2018n tyd<br \/>\nwanneer \u2018n godheid onthou en vereer word.<\/p>\n<p>Christene vier die geboorte van Jesus met Kersfees. Hulle ruil geskenke<br \/>\nuit ter ere van die \u201cgrootste geskenk wat ooit gegee is\u201d. Hulle s\u00ea: \u201c<em>Jesus is die Rede<br \/>\nvir die Vrede<\/em>\u201d en praat daarvan om Christus terug <em>te bring na die Christus fees<\/em>.<\/p>\n<p>Die probleem is ,Yahushua die Heiland was nog nooit \u201c<em>in\u201d<\/em> Kersfees om mee te begin nie! Hoewel<br \/>\ndie skrifte nie die Heiland se geboortedatum verskaf nie, stem die meeste<br \/>\ngeleerdes ooreen dat Hy in die herfs gebore was, <em>nie<\/em> Desember 25 <em>nie<\/em>!<\/p>\n<p>Om uit te vind watter god op Kersfees vereer was, is dit nodig om sy<br \/>\npaganistiese oorsprong na te speur. Feesvieringe op Desember 25 het kort na die<br \/>\nvloed met die geboorte van Tammus begin as die reinkarnasie van Nimrod. Vandag<br \/>\nse Kersfees tradisies kom oorspronklik van antieke Babilon en paganistiese<br \/>\nRome.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"10\" height=\"412\" width=\"145\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 0px; margin-right: 10px\" alt=\"statue of Saturn and child victim\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/saturn-statue-5.png\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font size=\"1\"><\/p>\n<p>Saturn, met \u2018n slagoffer-kind.<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die paganistiese Romeine het die god, Saturnus,vereer met \u2018n week-lange<br \/>\nfeestelikheid in Desember,bekend as <em>Saturnali\u0205<\/em><br \/>\n\/ <em>Saturnusfees<\/em>. Saturnus was die<br \/>\nRomeinse god van Tyd en van die oeste, Hy was gewoonlik voorgestel met \u2018n sekel<br \/>\nin sy hand. Die wreedste, <em>booste <\/em>van<br \/>\nalle paganistiese gode. Hy het aangedring op <em>kinders as slagoffers<\/em>.<\/p>\n<p>Die Romeine was nie die enigstes wat die bose god aanbid het nie. Saturnus<br \/>\naanbidding het oorheers in die antieke w\u00eareld. Selfs die Israeliete het<br \/>\nSaturnus aanbid tydens hul rebellie teen die hemel. Die god deur Israel gereeld<br \/>\naanbid tydens hul afvalligheid, was die god Saturnus, in die Bybel bekend as<br \/>\nKewan, Molech, of Remfan. Selfs die Israeliete het hul kinders aan hierdie<br \/>\nwaglike, bloeddorstige god, geoffer.<\/p>\n<p>\u201cSaturnus het [ook] getriomfeer in Afrika-paganisme . . . as Baal-Haman<br \/>\nin Feniciese Karthage, was hy die objek van kinder offerandes . . . Hoewel \u2018n<br \/>\nvrugbaarheids god, Saturn-Baal . . . was hy nogtans harteloos in die offer wat<br \/>\nhy verlang.\u201d (<em>Quodvult dues van Karthage<\/em>,vertaling<br \/>\nen kommentare,Thomas Macey Finn,pp.14 en 115)<\/p>\n<p>Alhoewel die Romeine menslike offers vroe\u00ebr al be\u00ebindig het, was bloed<br \/>\nsteeds deur die swaardvegters tydens die Saturnalia feesvieringe in Desember<br \/>\nverspil. Saturnalia was \u2018n <em>godsdienstige<\/em><em>feesviering<\/em> en almal het verstaan dat<br \/>\ndie bloed van gladiaters \u2018n offerande was aan Saturnus.<\/p>\n<p>\u201cDie gladiater vertonings was gewy [aan Saturnus].\u201d Johann D.Fuss, <em>Roman Antiquities,<\/em>p.359)<\/p>\n<p>\u201cDie amfiteaters het die gladiaters vir hulleself, sodat hulle aan die<br \/>\neinde van Desember met hul bloed, die sekel-draende Seun van die Hemel<br \/>\n[Saturnus] bevredig het.\u201d (Ausonius,<em>Ecolg<\/em>,<br \/>\ni. p. 156)<\/p>\n<p>Die gladiaters het op die Saturnalia geveg . . . en het dit gedoen met<br \/>\ndie doel om Saturnus te paai en om versoening.\u201d (Justus Lipsius, tom. Ii. <em>Saturnalia Sermonum Libri Duo, Qui De<br \/>\nGladiatoribus<\/em>, lib. i. cap. 5)<\/p>\n<p>Die beginsels waarop al hierdie gladiatoriese<br \/>\nvertonings uitgevoer was. . .omdat dit gevier was as soen offers . . . .wanneer<br \/>\nso baie manne in die slag moes bly vir \u2018n Romeinse feesdag! Wanneer daar<br \/>\nherdenk word dat Saturnus self in stukke gesny was, is dit eenvouding om te<br \/>\nsien hoe die idee ontstaan het om \u2018n welkome soenoffer aan hom te bring deur<br \/>\nmanne daar te stel om mekaar in stukke te sny op sy verjaarsdag, om sy guns te<br \/>\nwen deur versoening. (Alexander<br \/>\nHislop, <em>The Two Babylons<\/em>, p. 153) <\/p>\n<p>Ten spyte van die geweld en bloedvergieting, was<br \/>\nSaturnalie\u00eb \u2018n tyd van feesvieringe en jolyt. Die verskeie antieke feesvieringe<br \/>\nter verering van die bloeddorstige god is aan ons oorgelewer as die<br \/>\nmees-geliefde Kersfees tradisies w\u00eareldwyd gevier.<\/p>\n<p>Hierdie tradisies sluit:<\/p>\n<ul type=\"disc\">\n<li>die Twaalf dae<br \/>\n     van Kersfees <\/li>\n<\/ul>\n<ul type=\"disc\">\n<li>lekkerny was in<br \/>\n     die skemer uitgedeel<\/li>\n<li>Kersfees bome<br \/>\n     met ligte versier (Die<br \/>\n     was oorspronklik kerse gemaak uit die vet van die verbrande liggamme van<br \/>\n     die kinder slagofferondes.)<\/li>\n<li>Kersfees bome behang met balle (destyds was dit<br \/>\n     behang met hoofde van die slagoffers)<\/li>\n<li>Partyjies met geraasmakers<\/li>\n<li>geskenke is uitgeruil<\/li>\n<li>soentjies onder die mistel<\/li>\n<li>gelukpakkies<\/li>\n<li>mistels<\/li>\n<li><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/santa-crying-baby-5.png\" align=\"right\" height=\"334\" width=\"300\">kersliedere word van huis tot huis gesing<br \/>\n     (gewoonlik gedoen deur naakte sangers wie toegee aan losbandige optrede.)<\/li>\n<li>\u201cAdvent\u201d kerse<\/li>\n<li>Krismis karte<\/li>\n<li>\u2026 en vele meer.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Selfs die nabootsing van Kers<br \/>\nVader, of Sinterklaas, het \u2018n merkwaardige ooreenkoms met Saturnus \u2018n ou man,<br \/>\nmet \u2018n lang baard, omring deur kinders.<\/p>\n<p>Saturnus, die bose,kind-slagofferande<br \/>\nverwagtende ou man, verskyn in die hedendaagse gemeenskappe as twee gedaantes. Elke<br \/>\nDesember, verskyn Saturnus, die god van tyd as <br \/>\n\u201cOu Vadertjie Tyd.\u201d Babatjie Nuwe Jaar in die simbool van die<br \/>\nkinder-slagoffer.<\/p>\n<p>\u2018n Ysingwekkender uitbeelding van<br \/>\nVader Tyd met Baba Nuwe Jaar kan gevind word in hierdie illustrasie van die<br \/>\n19de eeu (onder). Vader Tyd (Saturnus, as die god van<br \/>\nTyd) staan voor \u2018n groot horlosie, sekel in die hand. Die ou jaar gaan verby in volwasse liggamme toegedraai<br \/>\nin begrafnis gewaad. Die Nuwe Jaar kom in as \u2018n jong kind. Terwyl die toneel<br \/>\ntaamlik donker is, verlig die vuur se lig die klein seuntjie terwyl weerskante<br \/>\nrookwalms drentel. Die nuwe jaar wat moet kom word voorgestel as kinders gereed<br \/>\nom geoffer te word. Slagoffer-kinders was altyd goed versluierd sodat hul ouers<br \/>\nhulle nie moes uitken wanneer hul kind verbrand word nie. Al die grillerige<br \/>\nelemente van hierdie afskuwelike god word omskryf in hierdie prent.<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/father-time-2-5.jpg\"> <\/p>\n<p>Saturnus duik ook op in hedendaagse<br \/>\ngemeenskappe as die Norse Maaier, wat sy doodsbleek siele in oes. Baie min in<br \/>\nhedendaagse gemeenskappe erken dat Kersfees Vader, die Norse Maaier en Ou<br \/>\nVadertjie Tyd niemand anders is as die weersinswekkendste van alle gode nie. Terwyl,<br \/>\ndie antieke mense hulle onmiddelik herken het as niemand anders as Saturnus<br \/>\nnie. Die sinnebeelde wat Saturnus identifiseer is dieselfde wat Ou Vader Tyd en<br \/>\ndie Norse Maaier identifiseer:Sekels en iets wat die verloop van tyd aandui.<\/p>\n<p>Daar is baie verskonings gegee deur<br \/>\nopregte persone in die tyd waarom hulle kleef aan paganistiese feesdae ter verering<br \/>\nvan Saturnus:<\/p>\n<ul type=\"disc\">\n<li>\u201cKrismis is \u2018n wonderlike tyd om met familie te spandeer. Ons is so<br \/>\n     besig deur die jaar dat dit die enigste tyd van die jaar is om bymekaar te<br \/>\n     wees.\u201d<\/li>\n<li>\u201cKersfees is \u2018n goeie tyd vir getuienis. Mense is ontvankliker in<br \/>\n     hierdie tyd daarom gebruik ek dit as geleentheid om te gee.\u201d<\/li>\n<li>\u201cKrismis is die enigste feestyd wat werklik fokus<br \/>\n     op <em>Jesus<\/em>!\u201d<\/li>\n<li>\u201cEk weet dat Jesus nie werklik op die dag gebore was nie. Ek is nie<br \/>\n     mislei nie. Nogtans aanbid ek nie enige paganistiese god nie, daarom is<br \/>\n     dit goed vir my!\u201d<\/li>\n<\/ul>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/saturncronus-1-5.png\" align=\"left\" height=\"225\" width=\"300\">Die afgodsaanbidders was onkundig<br \/>\naangaande Yahuwah die Skepper. Hulle het demoniese gode aanbid uit onkunde. Dieselfde kan nie vandag van<br \/>\nChristene ges\u00ea word nie.<\/p>\n<p>Die Skrifte leer:<\/p>\n<p> \u201cYahuwah het dan die tye van onkunde oorgesien<br \/>\nen verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer.\u201d (Handelinge<br \/>\n17:30)<\/p>\n<p><em>Kennis<\/em> dat<br \/>\nKrismis \u2018n heidense fees is<em>, kennis<\/em><br \/>\ndat die moderne rituele <em>identies<\/em> is<br \/>\nmet die antieke heidense rites wat Saturnus vereer, en nog steeds aanspraak<br \/>\nmaak op vrystelling van sonde <em>omdat<\/em><br \/>\nons weet, is onsettend teenstrydig.<\/p>\n<p>Kersfees is werklik \u2018n <em>feesdag<\/em>, \u2018n <em>godsdienstige feesdag<\/em>. Deur die bose god, Saturnus te verheerlik,<br \/>\ndoen ons Yahuwah, die Skepper van die Hemel en aarde, <u>oneer<\/u> aan.<\/p>\n<p>Die Heiland self het \u2018n goddelike<br \/>\nbeginsel gestaaf toe Hy s\u00ea:<\/p>\n<p> \u201cNiemand kan twee here dien nie; want \u00f3f hy<br \/>\nsal die een haat en die ander liefh\u00ea, \u00f3f hy sal die een aanhang en die ander<br \/>\nverag. Julle kan nie . . . Yahuwah en Mammon dien nie.\u201d Mattheus 6:24<\/p>\n<p>Saturnus oortref die ander valse<br \/>\ngode meer, in sy karaktertrekke ooreenstemmend met die van Satan. Kersfees is sy godsdienstige feestyd. Deelname in Kersfees vieringe is eerbetoon vir hierdie bose, sataniese<br \/>\ngodheid.<\/p>\n<p>Die woorde van \u2018n minsame Vader aan<br \/>\n\u2018n afvallige Israel herklink luidkeels aan Christene vandag:<\/p>\n<p>\u201c Maar soos \u2018n vrou troueloos skei<br \/>\nvan haar minnaar, so het julle troueloos teen My gehandel, O huis van Israel,<br \/>\nSpreek . . . [Yahuwah] . . . omdat hulle hul weg verdraai het, die  . . . Yahuwah hulle Elohim vergeet het. Keer<br \/>\nterug, O afkerige kinders; Ek sal julle afkerighede genees.\u201d (Jeremia 3:20-22)<\/p>\n<p>Deelname aan heidense tradisies,<br \/>\nOnteer die Skepper. Keer terug na jou liefdevolle Verlosser.<\/p>\n<p>\u201cEn watter ooreenstemming het<br \/>\nChristus met Belial [bose]? Of watter aandeel het \u2018n gelowige met \u2018n<br \/>\nongelowige? Of watter ooreenkoms het die tempel van . . . Yahuwah met die<br \/>\nafgode? . . . Daarom kom onder hulle uit en sonder julle af, spreek . . .<br \/>\n[Yahuwah]; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem.\u201d (2<br \/>\nKorinthiers 6:15-17)<\/p>\n<p>Kom onder hulle <em>uit<\/em>! Raak <em>nie<\/em> aan wat onrein is nie!!<\/p>\n<p>Sal JY uitkom?<\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Amutyanke <a href=\"\/view-video\/872\/kersfees-oorsprong-geskiedenis-en-tradisies.html\" title=\"\">aawa<\/a> kuti mulangilizye cipekupeku!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":217778,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108680","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-feast-days-vs-beast-days"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cFeesdag\u201d Vir die meeste mense word die woord toegedig op net een feestelikheid in besonders\u2026Feesdag! Die definisie van die woord \u201cfeesdag\u201d bring \u2018n godsdienstige element na vore waarvan baie mense onbewus is. Feesdag: \u201c \u2018n godsdienstige feestelikheid; [\u2018n] heilige dag.\u201d (Webster\u2019s New Universal Unabridged Dictionary) Kersfees is \u2018n godsdienstige feesdag. Tenspyte van al die kommersi\u0205le [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T22:43:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/christmas-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/\",\"name\":\"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/christmas-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-02-16T12:37:20+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T22:43:25+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/christmas-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/christmas-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cFeesdag\u201d Vir die meeste mense word die woord toegedig op net een feestelikheid in besonders\u2026Feesdag! Die definisie van die woord \u201cfeesdag\u201d bring \u2018n godsdienstige element na vore waarvan baie mense onbewus is. Feesdag: \u201c \u2018n godsdienstige feestelikheid; [\u2018n] heilige dag.\u201d (Webster\u2019s New Universal Unabridged Dictionary) Kersfees is \u2018n godsdienstige feesdag. Tenspyte van al die kommersi\u0205le [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T22:43:25+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/christmas-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/","name":"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/christmas-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-02-16T12:37:20+00:00","dateModified":"2025-08-20T22:43:25+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/christmas-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/christmas-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/christmas-origin-history-traditions\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Kersfees: Oorsprong, Geskiedenis En Tradisies"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108680","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108680"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217778"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108680"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}