{"id":108669,"date":"2012-02-17T05:30:51","date_gmt":"2012-02-17T05:30:51","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-paasfees-%e2%94%82-die-heidense-pasga\/"},"modified":"2025-08-20T22:30:46","modified_gmt":"2025-08-20T22:30:46","slug":"paasfees-%e2%94%82-die-heidense-pasga","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/paasfees-%e2%94%82-die-heidense-pasga\/","title":{"rendered":"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga"},"content":{"rendered":"<p>Lente is een van die aangenaamste seisoen van<br \/>\ndie jaar vir baie mense. Warmer sonnige dae, en nuwe lewe wat voorspruit uit<br \/>\ndie aarde. Blomme, bottende bome en baba diertjies: almal is vreugdevol om aan<br \/>\nte kondig om aan te kondig dat die winter verby is. <\/p>\n<p>Geen ander Lente gebruik vang hierdie<br \/>\nfeesvieringe van nuwe lewe so vas as die van Paasfees. Vanaf baba diertjies, en<br \/>\nPaaseiers en die Paaseier skattejag, asook die Sondag diens met sonsopkoms en<br \/>\nvele meer, Paasfees is \u0149 geliefde tradisie vir baie mense.<\/p>\n<p>Paassondag is die hoogtepunt van die Roomse<br \/>\nKatolieke Kerk se liturgiesejaar wanneer die opstanding van Jesus Christus<br \/>\ngevier word.  <\/p>\n<p>Volgens hulle kategismus:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Is Paasfees nie net<br \/>\neenvoudig een van die feeste van al die ander, maar is dit die Fees van feeste,<br \/>\ndie \u201cPlegtigheid van alle plegtighede,\u201d en net soos die Eucharistie \u201cSakrament<br \/>\nvan sakramente is\u201d (die Groot Sakrament) <br \/>\nSt. Athanasius noem Paasfees die \u201cGroot Sondag\u201d en die Oosterse Kerke<br \/>\nnoem dit die Heilige Week \u201c die Groot Week.\u201d Die geheimenis van die Opstanding,<br \/>\nwaarin Christus die dood oorwin het&#8230;&#8230; ( Catechism of the Catholic Church, Part<br \/>\n2, Sec.1, Chapter 2, Article 1, #1169)    <\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"10\" height=\"387\" width=\"259\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 0px; margin-right: 10px\" alt=\"Artemis (Semiramis)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/artemis-8.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font size=\"1\">Artemis van  Ephesus  (Semaramis in een van haar vele vermommings). 1ste eeu CE Romeinse afbeelding van die kultus standbeeld van die Tempel van Ephesus. Standbeeld in die Museum van Efes (Turkye) LW. Sy is geklee met eiers.<\/p>\n<p><\/font><font size=\"1\"><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die oorsprong van<br \/>\nPaasfees word  egter onthul, dat dit<br \/>\ndirek afkomstig is van die antieke heidendom. Afgode aanbidding  is kort na die sondvloed op die aarde<br \/>\nheringestel deur Nimrod. Na die dood van Nimrod is hy verhoog as die<br \/>\noorspronklike songod. Sy weduwee Semiramis, was genoem die \u201chemel koningin.\u201d<br \/>\nVerskeie kulture het voort gegaan in die aanbidding van die oorspronklike<br \/>\nafgode onder verskillende name. Semiramis, was vir die Egiptenare Isis. Sy was<br \/>\nas Beltis bekend vir die Babiloni\u00ebrs, en ook die metgesel van die afgod Bel.<br \/>\nVir die Kananiete was sy Astarte en die Assiri\u00ebrs het haar Ishtar genoem <\/p>\n<p>Die aanbidding van<br \/>\nhierdie godinne het plaas gevind, met okkultiese vrugbaarheid gebruike. Hierdie<br \/>\nvernederende gebruike was ook self deur die Israeliete gebruik tydens hulle<br \/>\nafvalligheid. Yahuwah het Israel sterk veroordeel oor hulle betrokkenheid by<br \/>\nheidense feesvieringe. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cSien<br \/>\njy nie wat hulle in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem doen nie?<br \/>\nDie kinders maak hout bymekaar, en die vaders steek die vuur aan, en die vroue<br \/>\nknie deeg om koeke te maak vir die hemelkoningin en vir ander gode drankoffers<br \/>\nuit te giet om My te terg.\u201d (Jeremiah 7 verse 17 tot 18)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"> \u201cEn Hy<br \/>\ns\u00ea vir my: Jy sal nog ander groot gruwels sien wat hulle doen.  Hy het my toe gebring na die noordelike<br \/>\ningang van die poort by die huis van die HERE, en kyk, daar het die vroue gesit<br \/>\nwat Tammus beween.\u201d (Esegi\u00ebl 8 verse 13 tot 14) <\/p>\n<p>Die hedendaagse Paasfees het geen grond om op<br \/>\nte staan in die ware godsdiens van die Hemel. Al die tradisies is van heidense<br \/>\nafkoms. <\/p>\n<p>Paasfees (Ishtar) Eiers in \u0149 mandjie. (Easter<br \/>\ndie Engelse weergawe)<\/p>\n<ul>\n<li>Paashase en gekleurde eiers<br \/>\nsimboliseer vrugbaarheid.<\/li>\n<li>Paasbroodtjies was die \u201ckoeke\u201d wat<br \/>\ngeoffer was aan die hemel koniging.<\/li>\n<li>Die veertigdae van geween oor<br \/>\nTammuz is nou die 40 dae van Vastyd wat opgevolg word met Paasfees<\/li>\n<li>Sonsopkoms  dienste was gehou deur die heidense priesters<br \/>\ntot ere van die songod.<\/li>\n<\/ul>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"10\" height=\"\" width=\"\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 0px; margin-left: 10px\" alt=\"Easter (Ishtar) Eggs in a basket\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/easter-egg-basket-8.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><font size=\"1\">Paaseiers  (Ishtar)<br \/>\nhttp:\/\/commons.wikimedia.org<br \/>\n<\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Paasfeesvieringe is nie tot eer van die sterwe<br \/>\nen die opstanding van die Verlosser. Deelname <br \/>\naan heidense gebruike vereer Satan. Geen aantal naam veranderinge om dit<br \/>\nmet Christen name te vervang kan Paasfees suiwer van heidense se oorsprong.<\/p>\n<p>Paasfees is baie meer as net \u0149 heidense bedrog<br \/>\nspul wat voorgee dat dit Christelik is. Verskuil agter die front van mooiheid,<br \/>\nis Paasfees die verbloeming van die grootste bedrog van alle tye: en \u0149 kalender<br \/>\nverandering wat die ware dag van die opstanding en die ware sewende dag Sabbat<br \/>\nverberg.   <\/p>\n<p>Met die verloop van jare  en die dood van die eerste Christene, het<br \/>\nheidenisme die eens ware geloof verdorwe. Die Kerk van Rome, en haar gulsigheid<br \/>\nvir altyd groter mag was altyd op soek na maniere  om haar invloed te vergroot.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOm die heidene oor<br \/>\nte haal in vennootskap met die Christene, het Rome in die nastrewe van sy<br \/>\ngewone beleid, is maatre\u00ebls geskep om die Christen en Heidense feeste saam te<br \/>\nvoeg in \u0149 moeilike maar kundige verandering van die kalender, dit nie \u0149<br \/>\nmoeilike taak  gewees het, en in die<br \/>\nalgemeen, om die Heidene en Christene \u2013 wat nou reeds gedaal het in die<br \/>\naanbidding van afgode \u2013 en dit en nog baie meer ander dinge om hande te<br \/>\nvat&#8230;&#8230;. Die verandering in die kalender met betrekking tot Paasfees was<br \/>\ngoedgekeer met gewigtige gevolge. Dit het met die afstootlikste verdorwenheid<br \/>\nen bygeloof die kerk binnegedring&#8230;.. \u201c (Alexander Hislop, The two Babylons,<br \/>\npp. 105 &#8211;  106)           <\/p>\n<p>Die verandering van die kalender het ook die<br \/>\ndae van aanbidding verander. Dit is erken deur die Roomse Katolieke Kerk wat<br \/>\ndaarna verwys as die teken van hulle gesag.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSondag&#8230;.<br \/>\nis \u0149 suiwere skepping van die Katolieke Kerk.\u201d( American Catholic Quarterly<br \/>\nReview, January 1833)  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHulle [die Protestante] ag dit hulle plig om<br \/>\ndie Sondag heilig te hou. Waarom? Omdat die Katolieke Kerk hulle aans\u00ea om dit<br \/>\nte doen. Daarom het hulle geen ander rede&#8230;&#8230;. Die outeur van die<br \/>\nSondagswet  is die Katolieke Kerk. (<br \/>\nEcclesiastical Review, February 1914 )<\/p>\n<p>\u0149 Katolieke Biskop gaan so v\u00ear en verklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDit was die<br \/>\nKatolieke Kerk wat die wet gemaak wat ons verplig om Sondag heilig te hou. Die<br \/>\nKerk het hierdie wet uitgevaardig lank nadat die Bybel geskryf was. Daarom op<br \/>\nstuk van sake is dit  nie in die Bybel.<br \/>\nThe Kat[olieke ] Kerk het nie alleenlik die Sabbat verander nie maar ook al die<br \/>\nander Joodsefeeste.\u201d (T. Enright, Bishop of St. Alphonsus Churh. St. Louis,<br \/>\nMissouri, June, 1905, emphasis, supplied.) <br \/>\n     <\/p>\n<p>Die Joodsefees wat<br \/>\nnietig verklaar was ten gunste  van die<br \/>\nPaasfees was die Pasga. Al die vroe\u00eb <br \/>\nChristene het die feeste van Yahuwah onderhou soos wat uiteengesit is in<br \/>\nLevitikus 23. Verheidens se Christene wat steeds wou Paasfees vier terwyl die<br \/>\nApostoliese Christene, vasgehou het aan die suiwere geloof, en het hulle die<br \/>\nPasga onderhou. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSedert die tweede<br \/>\neeu n.C. was daar \u0149 verskil van mening oor die datum waarop die paschal<br \/>\n(Paasfees) die herdenking van die Here se lyding en (dood, begrafenis en<br \/>\nopstanding.) Die oue  gebruik wat blyk<br \/>\ndie meeste in gebruik was vir die onderhouding was die veertiende (die datum<br \/>\nvir die Pasga), dit is die vyftiende, en die sestiende dag van die maan maand,<br \/>\nongeag die dag van die [Juliaanse ] week en waarop hierdie datums  voorkom jaar na jaar. Die Biskoppe van Rome<br \/>\nwas in begerigheid vir die versterking <br \/>\nen die onderhouding van Sondag as \u0149 kerklike feesdag, en het beveel dat<br \/>\ndie jaarlikse feesvieringe moet altyd gehou word op die Vrydag, Saterdag en<br \/>\nSondag wat volg op die veertiende van die maan maand&#8230;.. hierdie twispunt het<br \/>\namper vir twee eeue bestaan, totdat [die Keiser] Constantine ingegryp het<br \/>\nnamens die Roomse Biskoppe, en die ander groep nietig verklaar het.\u201d(Robert L.<br \/>\nOdom, Sunday in Roman Paganism, p.188, emphasis supplied.)    <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cHierdie standpunt<br \/>\nhet geblyk om die misleiding  eenvoudig<br \/>\nte maak: die Pasga teenoor die Paasfees. Hierdie saak op die spel was egter<br \/>\ngroot. Die enigste manier om te bepaal wanneer die Pasga plaasvind is om die<br \/>\nmaan \u2013 son kalender van die Bybel te gebruik&#8230;.\u201d. (eLaine Vornholt &amp; L.L.<br \/>\nVornholt \u2013 Jones, Calendar Fraud,p.49)  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cHierdie standpunt<br \/>\nhet die kerke van Asi\u00eb verontrus sedert die tyd van die Roomse Biskop Victor,<br \/>\nwat die Kerke van Asi\u00eb vervolg het vir die navolging van die 14de dag dwaalleer<br \/>\nsoos hulle dit genoem het, met die verwysing na die Pasga&#8230;.. Die toekomstige<br \/>\nPaasfees  se onderhouding en berekening<br \/>\nis onafhanklik van die Joodse berekeninge gedoen.\u201d (Grace Amodon, Report of<br \/>\nCommitee, Part V, sec. B, p. 17) <\/p>\n<p>Hier is die ware<br \/>\nbelangrikheid van Paasfees. Sondag word gehou as \u0149 dag van aanbidding as gevolg<br \/>\nvan Paassondag! Dit word beweer dat die Verlosser opgewek is op Paassondag.<br \/>\nGevolglik word dit aangeneem dat die dag voor Paassondag, Saterdag is die<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat is. <\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Jewish Rabbi\" style=\"margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rabbis-for-palestine-a-7.jpg\" align=\"right\" height=\"NaN\" width=\"200\"><\/p>\n<p>Die Jode van vandag<br \/>\naanbid op Saterdag, eerder as op die Bybelse sewende \u2013 dag Sabbat. Alhoewel, Joodse geleerdes erken dat die kalender in<br \/>\ngebruik vir vandag vir aanbidding is nie dieselfde as die een wat gebruik was<br \/>\nin die Bybelse tye:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie<br \/>\nNuwemaan is steeds daar, en die oorspronklike Sabbat was afhanklik van die maan<br \/>\nse siklus.\u201d ( \u201cHolidays,\u201d Universal Jewish Encyclopedia, p. 410.) <\/p>\n<p>Die Jode wys daarop<br \/>\nvan die uiterste vervolging na die besluit van die Konsilie van Nicea, om die<br \/>\nJoodse tyd berekeninge  ter syde te stel<br \/>\nas die een rede hoekom hulle nie meer die Bybelse kalender gebruik. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie aankondiging<br \/>\nvan die nuwe maand&#8230;.. kon net deur die sanhedrin gedoen word. Ten tye van<br \/>\nHillel II [ 4de eeu C.E.]&#8230; het die Romeine hierdie gebruik verbied.\u201d ( The<br \/>\nJewish Calender; Changing the Calendar,\u201d www.torah.org)<\/p>\n<p>Joodse geleerdes<br \/>\nverstaan dit, dat die Christendom vry kan wegstap van die grondlegging van die<br \/>\nheidense Paasfees toe dit vervang is met die Pasga. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cTydens die<br \/>\nKonsilie van Nice [ Nicea] was die laaste naelstring geknip wat die Christendom<br \/>\nverbind het met sy vaderlike verbintenisse. Die feesvieringe van Paasfees wat<br \/>\ntot nou toe nog gevier is, en vir die grootste deel daarvan op dieselfde tyd as<br \/>\ndie Joodse Pasga, en inderwaarheid op die dae wat vasgestel was vir fesvieringe<br \/>\ndeur die Sanhedrin in Judea, maar die toekomstige onderhouding was bereken,<br \/>\nheeltemal onafhanklik van die Joodse kalender.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201c[Keiser<br \/>\nConstantine het verklaar:\u201d want dit is onvanpas en bomatig dat ons op hierdie<br \/>\nheilige feesvieringe, die gebruike moet volgens die Jode. Voortaan laat ons<br \/>\nniks in gemeen het met hierdie gehate mense, ons Verlosser het ons \u0149 ander pad<br \/>\ngewys. Inderdaad sal dit belaglik wees as die jode kon spog dat ons nie in<br \/>\nstaat is om Pasga te vier sonder die hulp van hulle voorskrifte vir [tyd]<br \/>\nberekeninge.\u201d) Heinrich Graetz, History of the Jews, The jewish Publication<br \/>\nSociety of America, vol.II, pp. 563 \u2013 564, emphasis suplied.) <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/easter-pagan-passover-q1-afrikaans.png\" align=\"left\" height=\"236\" width=\"302\">Paasfees is \u0149<br \/>\nverdoeselling. Die waarheid is, Paasfees is bedrog. Dit is nie die dag waarop<br \/>\ndie Verlosser herrys het uit die graf en ook nie is Saterdag  die sewende \u2013 dag Sabbat van die Bybel.<br \/>\nPaasfees is en was nog altyd \u0149 heidense vakansiedag ter viering van<br \/>\nvrugbaarheid. Dit is die plaas vervanger vir Yahuwah se Pasga deur die Konsilie<br \/>\nvan Nicea gedurende die vierde eeu, toe die Kerk van Rome besluit het om die<br \/>\ntydsberekeninge volgens die Hebreeuse berekeninge van tyd ter syde te stel. <\/p>\n<p>Nou, gedurende laaste geslag, word die<br \/>\nwaarheid herstel. Almal wat wens om hulle dankbaarheid te bewys vir die dood<br \/>\nvan hulle Verlosser sal dit gedenk op die dag toe Hy gesterwe het: Pasga. Dit<br \/>\nkan alleenlik net bereken word deur die oorspronklike kalender soos by die<br \/>\nSkepping. Enige ander onderhouding verleen eer aan Satan, die een wat homself<br \/>\nverhef het in die stryd tot die Hemel.<\/p>\n<p>Vandag kan jy besluit wie verteenwoordig jou<br \/>\ngeloof: Pasga of Paasfees <\/p>\n<p>Jy kan kies tot watter mag jy wens om te eer<br \/>\nen te aanbid: die  Verlosser of Sy vyand<br \/>\nsatan.<\/p>\n<p>Jy kan kies op watter dag om te aanbid,<br \/>\nbereken volgens die kalender van jou keuse om te aanbid.  <\/p>\n<p>Die keuse is joune.<\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/view-video\/931\/paasfees-die-heidense-pasga.html\" title=\"\">hier<\/a> om na die video te kyk!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":217709,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108669","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-feast-days-vs-beast-days"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Lente is een van die aangenaamste seisoen van die jaar vir baie mense. Warmer sonnige dae, en nuwe lewe wat voorspruit uit die aarde. Blomme, bottende bome en baba diertjies: almal is vreugdevol om aan te kondig om aan te kondig dat die winter verby is. Geen ander Lente gebruik vang hierdie feesvieringe van nuwe [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T22:30:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/qSnCrHS5-easter-pagan-passover-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/\",\"name\":\"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qSnCrHS5-easter-pagan-passover-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-02-17T05:30:51+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T22:30:46+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qSnCrHS5-easter-pagan-passover-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qSnCrHS5-easter-pagan-passover-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga - Worlds Last Chance","og_description":"Lente is een van die aangenaamste seisoen van die jaar vir baie mense. Warmer sonnige dae, en nuwe lewe wat voorspruit uit die aarde. Blomme, bottende bome en baba diertjies: almal is vreugdevol om aan te kondig om aan te kondig dat die winter verby is. Geen ander Lente gebruik vang hierdie feesvieringe van nuwe [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T22:30:46+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/qSnCrHS5-easter-pagan-passover-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/","name":"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qSnCrHS5-easter-pagan-passover-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-02-17T05:30:51+00:00","dateModified":"2025-08-20T22:30:46+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qSnCrHS5-easter-pagan-passover-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/qSnCrHS5-easter-pagan-passover-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/easter-pagan-passover\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108669","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108669"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217709"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108669"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}