{"id":108656,"date":"2012-02-16T03:51:06","date_gmt":"2012-02-16T03:51:06","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-internasionale-datum-lyn-verandering-die-sabbat-onveranderd\/"},"modified":"2025-08-20T22:17:47","modified_gmt":"2025-08-20T22:17:47","slug":"die-internasionale-datum-lyn-verandering-die-sabbat-onveranderd","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-internasionale-datum-lyn-verandering-die-sabbat-onveranderd\/","title":{"rendered":"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd?"},"content":{"rendered":"<p>Donderdag, die<br \/>\n29ste Desember,2011 het Samoa en Toeklau na wes getree die toekoms in, oor die<br \/>\nInternasionale Datum Lyn heen . Met die oorslaan van Vrydag, die 30ste<br \/>\nDesember, en die volgende dag  wat<br \/>\nverklaar is as Saterdag die 31ste Desember2011. Daar was eenvoudig geen Vrydag<br \/>\nin Samoa en Toeklau.  <\/p>\n<p>Hierdie verandering was uitsluitlik vir die<br \/>\nonthalwe van  ekonomiese gerieflikheid.<br \/>\nSamoa het noue handelsbande met Australi\u00eb, New Zeeland, en Sjina. As gevolg<br \/>\ndeur een dag \u201cagter\u201d te wees van hulle nabye bure, het dit twee dae<br \/>\nafgesny  van elke week (Maandae en Vrydae.)  <\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"10\" height=\"\" width=\"\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-top: 0px; margin-left: 10px\" alt=\"International Date Line\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/afrikaans-dateline-1.jpg\" border=\"0\" height=\"480\" width=\"464\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong>http:\/\/www.bbc.co.uk\/news\/world-asia-16351377<\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Terwyl die meeste  Samoane die verandering verwelkom het van die<br \/>\noorgeslane datum,  het dit ernstige<br \/>\ngevolge ingehou het vir die toegewyde Christene, wat geglo het dat die weeklikse<br \/>\nse siklus sonder onderbreking was, sedert die Skepping, en hulle behoefte om op<br \/>\nbepaalde dae te aanbid. As dit belangrik is om op \u0149 bepaalde dag te aanbid, en<br \/>\nas daar \u0149 dag verwyder van kalender, kan dit gewigtige gevolge inhou.    <\/p>\n<p>Die feit is, die<br \/>\nInternasionale datum Lyn is maar \u0149 onlangse mens gemaakte uitvindsel. Dit<br \/>\nkronkel oor die Stille Oseaan en is verskeie kere verander oor die jare. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die Internasionale<br \/>\nDatum Lyn is \u0149 denkbeeldige lyn op die aarde wat twee kalenderdae oortuigend<br \/>\nverdeel.  Dit is die datum in die<br \/>\nOosterse Halfrond, aan die linkerkant van die lyn, is dit altyd een dag voor<br \/>\ndie datum van die Westerse Halfrond.  Dit<br \/>\nis erken as \u0149 saak vir gerieflikheid, en kan dit nie deur internasionale<br \/>\nwetgewing afgedwing word nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Sonder die<br \/>\nInternasionale Datum Lyn sal reisigers wat weswaarts reis ondek, dat wanneer<br \/>\nhulle huiswaarts keer, sal hulle ondervind daar een dag meer wees wat verby is,<br \/>\nas wat hulle gedink het, selfs al het hulle sorgvuldig die telling van die dae<br \/>\ngedoen.  Dit het eerste gebeur met<br \/>\nMagellan se bemanning na die eerste reis om die w\u00eareld.  Eweneens, as \u0149 persoon wat ooswaarts<br \/>\nreis  daar een dag minder verby is as<br \/>\nwaarvan rekening gehou is, soos wat gebeur het met Phileas Fogg met sy reis van<br \/>\n\u201cAround the World in Eighty days\u201d opgeteken deur Jules Verne. ( \u201cThe<br \/>\nInternational Date Line,\u201d United States Naval Observatory)  <\/p>\n<p>Die algemene bekende<br \/>\nPous Gregory XIII, en waarna die Gregoriaanse kalender vernoem is, het ook die<br \/>\ngebruik van dit inwerking gestel, en is dit nog die blywende Internasionale<br \/>\naanvaarde kalender tot vandag.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"10\" height=\"272\" width=\"289\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"Pope Gregory XIII\" style=\"margin-top: 0px; margin-right: 0px\" alt=\"Pope Gregory XIII\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pope-gregory-xiii-9.jpg\" border=\"0\" height=\"NaN\" width=\"300\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><span class=\"htmlTag\"><span class=\"imageTag\"><span class=\"attributeValue\">Die algemene bekende Pous Gregory XIII, en waarna die Gregoriaanse kalender  vernoem is, het dit inwerking gestel, en is dit nog die blywende Internasionale aanvaarde kalender tot vandag.<br \/>\n<\/span><\/span><\/span><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Gregoriaanse kalender<br \/>\nword vandag regoor die w\u00eareld gebruik en is dit sonkalender met \u0149 aaneenlopende weeklikse siklus.  Volgens  \u0149 sonkalender, word die dae en die jare gemeet<br \/>\nvolgens die son se siklus, maar die maande en die weke is, suiwer willekeurig,<br \/>\nen het dit geen verbinding met enigiets in die natuur. Dit was die noodsaaklikheid<br \/>\nvir \u0149 Internasionale Datum Lyn. Dit is deur die mens tot stand gebring, vir<br \/>\nvandag om die ganse w\u00eareld te verenig in die gebruik van die Gregoriaanse<br \/>\nkalender datums.  <\/p>\n<p>Dus, het die Internasionale Datum Lyn bewys<br \/>\ndat dit werklike probleem is vir die inwoners van Samoa. Dit was \u0149 probleem<br \/>\ndeur te verskil met een dag van die omliggende bure, wat daartoe gelei het dat<br \/>\nSamoa die plasing  van die Internasionale<br \/>\nDatum Lyn verander het. <\/p>\n<p>Die Internasionale Datum Lyn is \u0149 poging deur<br \/>\ndie mens om \u0149 mens veroorsaakde probleem op te los: verskillende weeklikse<br \/>\nsiklusse wat onafwendbaar voorkom op \u0149 ronde aarde, en wanneer daar gebruik<br \/>\ngemaak word van \u0149 aaneenlopende weeklikse siklus, wat nie geanker is in die<br \/>\nhemelse liggame, en die omwenteling van die aarde. <\/p>\n<p>Alhoewel, wanneer<br \/>\ndaar gekies word om die Maan \u2013 Son kalender te volg, is Yahuwah die skeidsman<br \/>\nvan tyd, waar die maan die maandelikse en weeklikse siklusse reguleer vir \u0149<br \/>\nbepaalde plek.  Hy verwyder AL die<br \/>\nbehoeftes van \u0149 Internasionale Datum Lyn en ook ALLE afhanklikheid van die<br \/>\nGregoriaanse Kalender en ander mens geskepte tegnologie.  Al wat benodig word is die maan om te weet<br \/>\nwanneer die weke en maande begin. <\/p>\n<p>Dit word algemeen<br \/>\ngeglo dat die aaneenlopende weeklikse siklus wat vandag gebruik word<br \/>\nononderbroke vanaf die Skepping oorgelewer is, vanaf Noag en sy seuns.  Die feit is, dat dit nie waar is,  word gedemonstreer deur die verskeie groepe<br \/>\nvan immigrasie wat plaasgevind het na die sondvloed. Toe sommiges van Noag se<br \/>\nafstammelinge ge\u00efmmigreer vanaf die Gebergtes van Ararat, het sommiges oos en<br \/>\nander wes getrek.  <\/p>\n<p>As \u0149 stam van<br \/>\nsewende dag Sabbat onderhoudende Semiete Oos getrek het, en die opkomende son<br \/>\ngevolg het, en uiteindelik \u0149 paar jaar later kom op \u0149 plek halfpad om die<br \/>\naarde.  As Sabbat onderhouers sou hulle<br \/>\nnoukeurig gelet het op die tydhouding van tyd. <br \/>\nVeronderstel vir hierdie voorbeeld dat hulle die aaneenlopende weeklikse<br \/>\nsiklus gebruik het.  As gevolg die<br \/>\nomwenteling van die aarde en die feit dat hulle getrek in die rigting van die<br \/>\nopkomende son, en met hulle aankoms by verre <br \/>\nkant van die w\u00eareld, sou hulle 12 ure voor die oorspronklike tyd gewees<br \/>\nvan hulle oorspronklike beginpunt by Ararat. <\/p>\n<p>Veronderstel dat \u0149<br \/>\nstam van sewende dag Sabbat onderhoudende Jafletiete ook vanaf Ararat getrek<br \/>\nhet.  Alhoewel hierdie stam Weswaarts<br \/>\ntrek en die ondergaande son volg.  As<br \/>\nSabbat onderhouers, sou hulle ook noukeurig tyd gehou het van tyd.  Veronderstel weer terwille van hierdie<br \/>\nvoorbeeld, en ons neem aan dat hulle ook die aaneenlopende weeklikse siklus gebruik.  \u0149 Paar jaar later met hulle aankoms op<br \/>\ndieselfde plek op die aan die anderkant van die w\u00eareld, by die plek wat deur<br \/>\ndie Semitiese stam bewoon word wat ooswaarts getrek het, sal die stam<br \/>\nJafletiete wat weswaarts getrek het, deur die handeling van hulle getrek in \u0149<br \/>\nweswaartse rigting sal hulle 12 ure agter wees van die tyd by Ararat.  Die twee stamme, die een wat ooswaarts  getrek en die een wat weswaarts getrek het<br \/>\nsal ondek dat hulle \u0149 volle 24 uur van mekaar verskil<\/p>\n<p>Dit sal nie<br \/>\nveroorsaak gewees het  as gevolg daarvan<br \/>\ndat hulle rigting verloor het, Eerder, is dit eenvoudig as gevolg van  \u0149 handeling deur die omwenteling van die<br \/>\naarde, toe een groep ooswaarts getrek na die daglig voor hulle, terwyl die<br \/>\nander groep wat weswaarts getrek, het hulle <em>agteruit<br \/>\ndie nag in getrek wat voor die dag is. <\/em><\/p>\n<p>Watter groep is<br \/>\nreg?  Die antwoord is: as hulle die<br \/>\naaneenlopende weeklikse siklus gebruik het, sou beide reg wees het, <strong><em>wat<br \/>\nnie moontlik is<\/em><\/strong>. Hier l\u00ea die kern van die probleem. Hierdie raaisel<br \/>\nbewys werklik die ideologie van die aaneenlopende weeklikse siklusse vanaf die<br \/>\nSkepping as vals. <\/p>\n<p>Soos die mense<br \/>\nversprei het oor die w\u00eareld, en dit bewoon het in die eeue na die sondvloed,<br \/>\nhet hulle die metode van hoe om tyd te bereken wat gebruik was deur Adam en sy<br \/>\nafstammelinge, en wat ook oorgelewer is na die sondvloed deur Noag en sy seuns.<\/p>\n<p>Hierdie metode van<br \/>\ndie meting van tyd, is vasgestel deur Yahuwah by die Skepping, en was dit die<br \/>\nMaan \u2013 Son kalender. Verskillend van die Gregoriaanse son kalender, wat<br \/>\nalleenlik net die son gebruik vir die aanduiding van tyd, van dae en jare,<br \/>\ngebruik die Maan \u2013 son kalender beide die son en die maan vir die berekening<br \/>\nvir die aanwysing van tyd.<\/p>\n<p>Soos die son<br \/>\nkalender, gebruik die Bybelse Maan- Son kalender die son vir die bepaling van<br \/>\ndae en jare. Verskillend van die son kalender, gebruik die Maan \u2013 Son kalender<br \/>\ndie maan vir die regulering van die maande. Dit is op sy beurt bepaal dit die<br \/>\nsewe dae van die week, omdat die weeklikse siklus hernu met elke Nuwemaan. <\/p>\n<p>Die resultaat is:<br \/>\nsou die twee stamme vanaf Ararat getrek het, een na die weste en een na die<br \/>\nooste en hulle ontmoet mekaar \u0149 paar jaar later aan die anderkant van die<br \/>\nw\u00eareld, sal beide dieselfde  verskil van<br \/>\n12 ure h\u00ea, en nie 24 uur van mekaar verskil. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"crescent moon\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/moon-1-10.jpg\" align=\"right\" height=\"405\" width=\"400\">Soos elke stam trek<br \/>\nsal hulle noukeurig die tyd bepaal deur die dophou van die maan. Wanneer die<br \/>\ntwee stamme nader aan mekaar beweeg aan die verre kant van die aarde, sal hulle<br \/>\nwaarneming van die maan, verseker dat hulle nader aan mekaar beweeg, en dan<br \/>\nwanneer hulle ontmoet soos by die begin van hulle reis sal, dit  dieselfde dag wees vir albei.  <\/p>\n<p>Hier sien ons nou<br \/>\ndie mooiheid van die eweredigheid van die hemelse sisteem van tydhouding. By<br \/>\ndie Skepping het Yahuwah bepaal dat die ligte (meervoud) aan die hemel moet<br \/>\ngebruik word vir die meting van die gang van tyd, en vir al die godsdienstige vierings.<\/p>\n<p> \u201cEn Yahuwah het ges\u00ea: Laat daar ligte wees aan<br \/>\ndie uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en<br \/>\nlaat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.\u201d<br \/>\n(Genesis 1 verse 14)<\/p>\n<p>Die woord \u201cseisoen\u201d is afgelei van die woord<br \/>\nmo\u2019ed. Hierdie woord word algemeen gebruik om te verwys na goedsdienstige<br \/>\nbyeenkomste. Die feit is al hierdie feeste is opgeteken in Levitikus 23 (<br \/>\nwaarvan die eerste die sewende dag Sabbat) en wat ook genoem word mo\u2019ed.<\/p>\n<p>Toe die skepper die<br \/>\nSabbat vasgestel het, en dit gese\u00ebn en dit geheilig het as heilig, het Hy ook \u0149<br \/>\nsisteem geskep waardeur mense die gang van tyd kan meet, en wanneer die Sabbat<br \/>\naanbreek dat hulle Hom kan aanbid. Dit het sowel die son as maan benodig om<br \/>\nhierdie perfekte tydhou sisteem te skep.<\/p>\n<p>As die anker vir<br \/>\ndie maande en die weke, reguleer die maan akkuraat die tyd, waar ook al jy jou bevind<br \/>\nop die Aarde. Dus, sal die stam van Semiete en wat oos getrek het en die stam<br \/>\nvan Jafletiete wat wes getrek het, en \u0149 paar jaar later ontmoet, sal hulle<br \/>\nbymekaar kom op dieselfde weeklikse skedule, omdat hulle basis vir die weeklikse<br \/>\ntelling geanker is, in die hemel, en nie gegrond is in enige mens gemaakte<br \/>\ninstelling.    <\/p>\n<p>Die Skrif verklaar<br \/>\nduidelik dat die maan gemaak is vir die bepaling van die gang van tyd:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy het die maan gemaak vir die vaste tye; die<br \/>\nson ken sy tyd om onder te gaan.\u201d (Psalm 104 vers 19)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" alt=\"The International Date Line is simply a man-made solution to what is nothing more than a man-made problem.  (quote)\" style=\"margin: 0px 15px 5px 0px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/idl-q1-afrikaans.png\" align=\"left\" height=\"178\" width=\"323\">Die Internasionale<br \/>\nDatum Lyn is eenvoudig \u0149 mens gemaakte oplossing wat nie veel meer is as \u0149 mens<br \/>\nveroorsaakde probleem. (aanhaling) \u201d Dus, het die hedendaagse weeklikse siklus geen<br \/>\nverbintenisse met enigiets in die natuur, en kom daar probleme voor wat nie<br \/>\nbestaan in die Maan \u2013 Son kalender van die Skepping: veral in die behoefte vir<br \/>\n\u0149 willekeurige Internasionale Datum Lyn. Die aaneenlopende  weeklikse siklus is geanker aan niks van die natuur,<br \/>\nen  is dit  \u0149 menslike instelling. Dus is die<br \/>\nInternasionale Datum Lyn, \u0149 mens gemaakte oplossing wat niks meer is,  as \u0149 mens veroorsaakde probleem.\u201d <\/p>\n<p>Op die vervalste heidense\/<br \/>\npouslike kalender, is die maande willekeurig en die datums begin met \u0149<br \/>\nkunsmatige begin punt by die Internasionale Datum Lyn \u2013 wat self<br \/>\nwillekeurig  en beweeglik is. Alleenlik<br \/>\nen volgens die Bybelse kalender is die maande en dae geanker in die ligte van<br \/>\ndie hemel wat uitsluitlik gegee is vir die doel vir die regulering van tyd.   <\/p>\n<p>Yahuwah se kalender<br \/>\ngebruik die gekombineerde werking van die son en maan vir die meting van die<br \/>\ngang van dae, weke, maande en jare, en dit <br \/>\nsal bly bestaan tot in ewigheid. Dit is \u0149 integrale deel van elke<br \/>\nstruktuur van die hemele. Dit kan aanskou word en gebruik word deur almal op<br \/>\naarde, en dit reguleer die tyd akkuraat en die heilige dae. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSoos<br \/>\ndie maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is getrou.\u201d<br \/>\n(Psalm 89 vers 37)<\/p>\n<p>Watter kalender sal jy kies waarvolgens jy sal<br \/>\naanbid \u2013 van die mens of van Yahuwah?<\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1539\/die-internasionale-datumlyn-verander-die-sabbat-onverandered.html\" title=\"\">hier<\/a> om na die video te kyk!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":217636,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108656","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-the-fallacy-of-a-continuous-weekly-cycle"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Donderdag, die 29ste Desember,2011 het Samoa en Toeklau na wes getree die toekoms in, oor die Internasionale Datum Lyn heen . Met die oorslaan van Vrydag, die 30ste Desember, en die volgende dag wat verklaar is as Saterdag die 31ste Desember2011. Daar was eenvoudig geen Vrydag in Samoa en Toeklau. Hierdie verandering was uitsluitlik vir [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T22:17:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/international-date-line-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/\",\"name\":\"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/international-date-line-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-02-16T03:51:06+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T22:17:47+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/international-date-line-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/international-date-line-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd? - Worlds Last Chance","og_description":"Donderdag, die 29ste Desember,2011 het Samoa en Toeklau na wes getree die toekoms in, oor die Internasionale Datum Lyn heen . Met die oorslaan van Vrydag, die 30ste Desember, en die volgende dag wat verklaar is as Saterdag die 31ste Desember2011. Daar was eenvoudig geen Vrydag in Samoa en Toeklau. Hierdie verandering was uitsluitlik vir [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T22:17:47+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/international-date-line-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/","name":"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/international-date-line-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-02-16T03:51:06+00:00","dateModified":"2025-08-20T22:17:47+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/international-date-line-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/international-date-line-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/international-date-line-change-the-sabbath-unchanged\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108656","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108656"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217636"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108656"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}