{"id":108638,"date":"2012-02-14T09:14:43","date_gmt":"2012-02-14T09:14:43","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-3\/"},"modified":"2025-08-20T21:58:44","modified_gmt":"2025-08-20T21:58:44","slug":"die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-3","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-3\/","title":{"rendered":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3"},"content":{"rendered":"<p>Gedurende die<br \/>\nonlangse jare, het die kennis van die Skepper se kalender gesamentlik met die<br \/>\nsewende-dag Sabbat en die berekeninge volgens daardie  kalender, het dit toegeneem in gebruik en<br \/>\nversprei. Verskeie besware was geopper teen hierdie waarheid. Alhoewel, toe<br \/>\nhierdie besware geweeg is in die skynende lig van die Skrif en die historiese feite<br \/>\nse gegewens wat aan ons  bekend is, verdedig<br \/>\nhierdie feite die waarheid van die Bybelse Sabbat, en kan dit net gevind word deur<br \/>\ndie gebruik van die maan-son kalender wat in gebruik was tydens die Skepping. Alle<br \/>\nander dae van aanbidding, wat bereken word deur alle ander kalenders is<br \/>\nnamaaksels.<\/p>\n<h3 align=\"center\"><strong>Hier volg 9 algemene <font color=\"#0000cc\">besware<\/font><br \/>\nwat geopper teenoor die Bybelse Maan Sabbat, en hulle onderskeie <em><font color=\"#006600\">Antwoorde<\/font>.<\/em><\/strong><\/h3>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 1:<\/strong><\/font> <em>\u201cDie maan-son<br \/>\nkalender mag miskien goed genoeg werk in \u0149 perfekte klimaat as jy naby die<br \/>\newenaar woon. Alhoewel, dit nie goed sal werk as jy naby die Suidpool of<br \/>\nNoordpool woon.\u201d  <\/em><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Die<br \/>\nwonder van die Skepper se kalender is dat dit net so goed werk by die Noordpool<br \/>\nas by die Suidpool, en ook net so goed werk by die ewenaar. <\/p>\n<p>Die nuwe jaar volgens die maan-son kalender, begin in die lente, wat die middelpunt is tussen die uiterste van<br \/>\nsomer en winter is , selfs ook in die streke van die pole.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"north pole\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/north-pole-5.jpg\" align=\"right\" height=\"225\" width=\"300\">Sodra die<br \/>\nastronomiese beginsels van die maan-son kalanderings  metode verstaan word, kan die kalender van<br \/>\ndie nuwe jaar bereken word volgens die Nuwemaan se verskyning in die eerste<br \/>\nmaand van die Lente.<\/p>\n<p>Omdat die<br \/>\nmaanmaande 29,5 dae lank is, kan `n persoon dit bereken deur die gemiddeld van<br \/>\nelke volgende maand te neem wat `n maand van 30 dae is, en al die ander maande<br \/>\nwat 29  dae lank is. Dit is heel moontlik<br \/>\nwat die vroe\u00eb Christene gedoen het toe hulle verplig was om in die katakombes<br \/>\nte skuil, of as slawe gewerk het in die myne en dit nie moontlik was om die<br \/>\nhemelruim te sien. <\/p>\n<p>Omdat die Nuwemaan<br \/>\nbereken kan word met groot akkuraatheid, is aanbidding volgens die maan \u2013 son<br \/>\nkalender in die pool streke ook geen probleem. <br \/>\nSoortgelyk wat Saterdag &#8211; Sabbatari\u00ebrs doen volgens die Gregoriaanse<br \/>\nkalender, en \u0149 mens kan die heilige tyd nakom vanaf sonsopkoms, tot daar na bed<br \/>\ngegaan word die aand.  <\/p>\n<p>Die kalender van die Skepping is die mees  gebruikers vriendelike kalender wat bestaan,<br \/>\nen kan gebruik word ongeag waar hulle woon.<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 2:<\/strong><\/font> <em>\u201cDie Joodse<br \/>\nTalmud ondersteun duidelik nie die Sabbat volgens die maan nie. Dit verwys na<br \/>\ngebede wat opges\u00ea moet word wanneer die Nuwemaan op die Sabbat verskyn, en daar<br \/>\nis ook spesiale voorskrifte vir die Pasga, as dit voorkom op die sestiende dag<br \/>\nvan die kalender.\u201d Sulke verklarings kan nie gemaak word, tensy dit \u0149 feit is<br \/>\ndat die Jode op die maan Sabbat aanbid, omdat, volgens die maan kalender, kom<br \/>\nnie een van die verskynsels voor, op die Nuwemaan of die sestiende dag van die<br \/>\nmaand, of op die weeklikse Sabbat.\u201d<\/em><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> \u201cDie<br \/>\nTalmoed was eers geskrywe na die vernietiging van Jerusalem gedurende die jaar<br \/>\n70 n.C. Terwyl sekere beginsels getrou die Bybelse se waarhede kan weergee, kan<br \/>\nsulke standpunte alleenlik bevestig word wanneer dit vergelyk word, met ander<br \/>\nSkriftuurlike bewyse.<\/p>\n<p>Gedurende die<br \/>\nVerlosser se verblyf op aarde, het die Israeliete steeds die oorspronklike<br \/>\nkalender gebruik. Die ho\u00ebpriester, was altyd verkies uit die regerende geledere<br \/>\nvan die Sadduse\u00ebrs, wat verantwoordelik was die verklaring wanneer \u0149 nuwe maand<br \/>\nbegin. Die Farise\u00ebrs, wie se \u201ctradisies van manne\u201d wat die Verlosser so<br \/>\nvolstrek aangekla het, <strong>Nie<\/strong> die<br \/>\nkalender beheer nie. <\/p>\n<p>Dit \u0149 uiterste punt<br \/>\nvan belang omdat die kalender wat vandag deur die Jode gebruik word vir die<br \/>\nberekening van hulle feesdae korrup is, en \u0149 veranderde weergawe van die<br \/>\noorspronklike kalender. Dit is gewysig deur die Farise\u00ebrs en hulle het dit<br \/>\ngeregverdig deur die veranderings te maak van hulle tradisies volgens<br \/>\nmondelinge ooreenkomste.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jewish Rabbi\" style=\"margin-top: 0px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Sabbath4-5.jpg\" align=\"right\" height=\"167\" width=\"146\">Met die vernietiging<br \/>\nvan die Tempel (70 n.C.) het die Sadduse\u00ebrs heeltemal verdwyn, wat die<br \/>\nregulering van al die Joodse aangeleenthede betref, en dit in die hande van die<br \/>\nFarise\u00ebrs gelaat was. Dus voortaan, was die Joodse leefwyse gereguleer deur die<br \/>\nFarise\u00ebrs; en die volle geskiedenis van Juda\u00efsme was heringestel volgens \u0149<br \/>\nFaraoniese uitgangspunt, en \u0149 nuwe voorkoms is gegee vir die Sanhedrin van die<br \/>\nverlede. \u0149 Nuwe reeks van tradisies het die ouer priesterlike tradisies<br \/>\nverdring  (Abot1:1) Farise\u00efsme het die<br \/>\nkarater van Juda\u00efsme gevorm en die lewe en denke van die toekomstige Jode en<br \/>\nvir al die geslagte van die toekoms. (&#8220;Pharisees,&#8221;  The Jewish Encyclopedia, Vol. 9, [1901-1906<br \/>\ned.], p. 666.)<\/p>\n<p>Die gebruik van die<br \/>\nTalmoed op die een of ander manier om te \u201cbewys\u201d of die maan \u2013 son<br \/>\nkalender  vals is, en  is daar geen bewys van enige belang.  Al hierdie handelinge stel net vas dat dit<br \/>\nis, tradisies van die Farise\u00ebrs, as segevierend oor die Israeliete se<br \/>\nverwerping van die Messias.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Farise\u00ebrisme het<br \/>\nTalmoedisme geword.. en [is] dit die gees van die antieke Farise\u00ebrs wat<br \/>\nonveranderd voortleef. Wanneer die jood&#8230;. die Talmoed bestudeer, is dit in<br \/>\nwerklikheid die herhaling van argumente wat gebruik word deur die Palestynse<br \/>\nakademici&#8230;. Die gees van die [Farise\u00ebrs] se leerstellings het lewendig en<br \/>\ndeurslaggewend gebly. (Louis Finklestein, The Pharisees:  The Sociological Background  of their Faith,   [Jewish Publication Society  of America], Vol. 4, p. 1332.)<\/p>\n<p>Moderne Joodse<br \/>\ngeleerdes het hulle geloof gegrond volgens die Talmoed wat weer op sy beurt \u0149<br \/>\ndirekte weergawe is van die leerstellings van die Farise\u00ebrs. Die Verlosser het<br \/>\ndaarna gestreef om die goddelike wet en die Sabbat te bevry van hierdie<br \/>\n\u201ctradisies\u201d van die oudstes. Deur \u0149 geloof te grond op die Talmoed is om jou geloof<br \/>\nte vestig op die einste tradisies wat die Messias verwerp het.<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 3:<\/strong><\/font> <em>\u201cDie woord<br \/>\n\u201cweek\u201d is afgelei van die woord sewe. Voor die hand liggend, verwys dit na<br \/>\nsiklus van herhaling van sewe dae! Terselfdertyd- Saterdag die dag waarop die<br \/>\nJode aanbid<\/em>!\u201d <\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Die<br \/>\nHebreeuse woord \u201cshabuwa\u201d beteken, letterlik \u201csevened\u201domdat die Hebreeuse week<br \/>\nsewe dae lank was. Dit is ook vertaal in Afrikaans as week. Verskeie<br \/>\nkulture  regdeur die tye het weke gehad<br \/>\nvan verskillende lengtes.<\/p>\n<p>Verskeie dele van<br \/>\nAfrika het drie, vier, vyf, ses, en agt dae weke gehad wat gesentreer was<br \/>\nrondom mark dae. In die Kongo is dit \u0149 feit dat die woord week dieselfde woord<br \/>\nis, as wat vir mark gebruik word.<\/p>\n<p>Die Maia of die<br \/>\nYucatan het gebondelde weke van vyf dae gehad. Die Muyscas van Suid-Amerika,<br \/>\nwat ook genoem word Bachica, het \u0149 drie dae week gehad, terwyl die Chibchas wat<br \/>\nook geken is as die Musca of Mosca, het \u0149 vierdae week gehad het.<\/p>\n<p>Die Etruscans, en<br \/>\ndie Romeine het ook \u0149 agtdae week gehad, terwyl die Egiptenare en die Franse<br \/>\nRevolusion\u00eares \u0149 10-dae week  gehad het.<\/p>\n<p>Geen definisie van<br \/>\ndie woord \u201cShabuwa,\u201d wat ook al, verwys na \u0149 siklus van weke. Al die antieke<br \/>\nweeklikse siklusse het begin met die Nuwemaan. Die feit is dat die moderne week<br \/>\n\u0149 aaneenlopende siklus is kan toegeskryf aan verskeie ander faktore daartoe<br \/>\nbygedra het maar beslis NIE die oorspronklike kalender soos by die Skepping.<\/p>\n<p>Een Joodse geleerde, \u0149 professor aan die<br \/>\nRutger Universiteit roem daarop:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dat \u0149 aaneenlopende<br \/>\nsewende dag siklus wat regdeur die geskiedenis loop en geensins ag slaan op die<br \/>\nmaan en sy fases is dit  \u0149 uitsluitlike<br \/>\nJoodse instelling. Meer nog, die distansi\u00ebring van die sewende dag week van<br \/>\ndie  natuur was een van die mees<br \/>\nmerkwaardigste bydraes van Juda\u00efsme  tot<br \/>\ndie beskawing&#8230;.. dit  is die vergemakliking<br \/>\nen die vestiging van wat Lewis Mumford ge\u00efdentifiseer het as \u0149 \u201cmeganiese<br \/>\nperiodisiteit\u201d wat dus noodsaaklik is vir toenemende afstand tussen die mens<br \/>\nen  die natuur. Kwasi weke [weke wat se<br \/>\nsiklus begin met die  Nuwemaan] en [<br \/>\naaneenlopende siklus] vir die weke, verteenwoordig eindelik twee fundamentele<br \/>\nonderskeie maniere van die w\u00eareldse organisasie van die mens se lewe, deur die<br \/>\nvorige en die gedeeltelike aanneming van die natuur, en die latere wat<br \/>\nbeklemtoon die algehele bevryding van dit. Die instelling van die aaneenlopende<br \/>\nweek was daarvoor een van die mees merkwaardigste deurbrake van menslike<br \/>\npogings wat weg beweeg het van om gevangenis van die van die natuur te wees en<br \/>\ndie skepping van `\u0149 sosiale w\u00eareld van hulle eie.\u201d (Eviatar Zerubavel, The<br \/>\nSeven Day Circle: The History and Meaning of the Week, p. 11)<\/p>\n<p>Hierdie verklaring<br \/>\nis niks anders as afvalligheid en, dit moet verstaan word in die konteks van<br \/>\ndie Joodse byvoegings dat die moderne Juda\u00efsme is die geestelike erfgename van<br \/>\ndie Farise\u00ebrs, wie se \u201ctradisies,\u201d \u201cbyvoegings,\u201d en \u201cdubbelsinnigheid\u201d en deur die<br \/>\nVerlosser veroordeel was.  <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 4:<\/strong><\/font> <em>\u201c Dit is ontmoontlik om die Pasgafees<br \/>\nvolgens die Maan son kalender te bereken.\u201d<\/em><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD: <\/strong><\/font>Die<br \/>\nteendeel is, dat die enigste manier om presies vas te stel wanneer die<br \/>\nPasgafees plaasgevind het, is deur die maan \u2013 son kalender, omdat deur die<br \/>\nBybelse kalender te gebruik kan aan  al<br \/>\ndie vereistes voldoen word.  <\/p>\n<p>Die Bybel voorsien<br \/>\ndrie tyd vereistes wat aan voldoen moet word, alvorens dit moontlik is  om presies die tyd van die Pasgafees te<br \/>\nbereken. Hulle word duidelik verskaf in Levitikus 23 verse 15 en 16:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDan moet julle tel<br \/>\nvan die dag n\u00e1 die sabbat, van die dag af as julle die beweegoffergerf bring<br \/>\nsewe volle weke moet dit wees; tot die dag n\u00e1 die sewende sabbat moet julle<br \/>\nvyftig dae tel;&#8230;.\u201d(Levitikus 23 <\/p>\n<p>Die drie vereistes waaraan voldoen moet word<br \/>\nvolgens die Skrif is:<\/p>\n<ol>\n<li>Deur te begin tel<br \/>\nvanaf die dag wanneer die Beweegoffergerf gebring is, \u201cdie dag na die Sabbat.\u201d (Lees Levitikus 23 vers 11.)<\/li>\n<li>Sewe Sabbatte moet voltooi wees.<\/li>\n<li>Die getal van 50 dae.<\/li>\n<\/ol>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"wheat\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wheat-5.jpg\" align=\"left\" height=\"228\" width=\"346\">Met sewe Sabbatte voltooi voorsien dit aan<br \/>\nsewe voltooide weke, die begin van die Beweegoffer.<\/p>\n<p>Op die dag na die<br \/>\nsewe Sabbatte, begin met die telling van die vyftig dae.  Dit sal jou bring na die 28ste of die 29ste<br \/>\nvan die Vierde Maand, afhangende die aantal dae van die Vierde Maand, of<br \/>\nmaanmaand. (Kyk na die Tabel.)  Dit bring<br \/>\nons by die volledige telling vanaf die Beweegoffergerf, rofweg  tot ongeveer 100 dae wat ons verwag het,<br \/>\ngegee dat die fees van die weke roteer rondom die eerste vrugte van die somer<br \/>\nen die koringoes, want die koring neem ongeveer 100 tot 120 dae voor dit ryp<br \/>\nis, ongeveer vier maande. ( Lees Levitikus 23 verse<br \/>\n17 tot 20.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHierdie hoof<br \/>\nkenmerk van die vieringe oor die [Fees van die Weke] was met die bring van die<br \/>\ntwee bode wat gebak is van die eerste gerwe van die koringoes.\u201d  ( Pentecost, Smith`s Bible Dictionary)<\/p>\n<p>Yahushua het na hierdie waarheid verwys toe Hy<br \/>\nkort na die Pasga ges\u00ea het: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cS\u00ea julle nie: Dit is nog vier maande, dan kom<br \/>\ndie oes nie?\u201d (Johannes 4 vers 35)<\/p>\n<p>Historici en Bybel geleerdes stem almal saam<br \/>\ndat die Fees van die Weke ook as \u0149 gedenkteken staan vir die gee vir die Wet by<br \/>\ndie berg Sinai.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie<br \/>\ndag van die Pasga was ook onderhou deur die Jode as \u0149 fees om die gee van die<br \/>\nwet by berg Sinai te herdenk.\u201d (\u201cBarnes\u201d Notes on the New Testament) <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie fees van die weke gehou ter herdenking<br \/>\nvan die gee van die wet&#8230;\u201d (Matthew Henry Concise)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie Pasgafees, of<br \/>\nvan Weke&#8230;.. wanneer die eerste vrugte ( spesifiek die graan) was aangebied,<br \/>\nter herdenking en ook oor die gee van die Wet by die berg Sinai. ( History of<br \/>\nThe Jewish Nation)<\/p>\n<p>Deur net eenvoudig<br \/>\ndie 50 dae vanaf Beweegoffer en gedurende die Ongesuurde Brode te tel, dan was<br \/>\ndie Pasga  gevier lank voor die kinders<br \/>\nvan Israel by die ber Sinai aangekom het. <br \/>\nAlhoewel, wanneer die maan \u2013 son kalender gebruik is, sien ons die<br \/>\ntydlyn wat deur die Skrif gegee is, as bewys dat die Bybelse en die historiese<br \/>\nbewyse van Pasga as, \u0149 herdenking is vir die gee van die Wet.<\/p>\n<p>Met sewe [maan]<br \/>\nSabbatte voltooi sal dit altyd voorkom op die 8ste van die Derde Maand.  Eksodus 19 vers 1 vermeld dat die kinders van<br \/>\nIsrael by die berg Sinai aangekom het op dieselfde dag as toe hulle Egipte<br \/>\nverlaat het, die 15de.  Hier is die<br \/>\neerste sewe dae van die telling tot 50. <br \/>\nEksodus 19 verse 10 tot 16 vermeld dat Yahuwah aan Moses ges\u00ea om die<br \/>\nmense te heilig.  Drie dae later, het<br \/>\nYahuwah op die berg Sinai neergedaal. <br \/>\nDus is daar nog drie dae om bygevoeg te word tot ons telling, wat ons<br \/>\ntot die som totaal bring van tien dae. <br \/>\nEksodus 24 vermeld dat Yahuwah vir Moses versoek is om saam met die<br \/>\noudstes die berg te bestyg, Moses, Aaron, Abihu en die oudstes het die berg<br \/>\nSinai bestyg.  Yahuwah het toe vir Moses<br \/>\naan Moses alleen om die berg verder te bestyg. <br \/>\nNa veertig dae, het Moses van die berg afgeklim met die oorspronklike<br \/>\nTafels van Klip wat beskrywe is met die vinger van Yahuwah. Dit voeg nog<br \/>\nveertig meer dae by, en wat ons die som totaal gee van vyftig dae!<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Chart showing the count to Pentecost: 7 Lunar Sabbaths + 50 Days, Counting from Wave Sheaf\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pentecost-count-chart-afrikaans-1.png\" height=\"708\" width=\"729\"> <\/p>\n<p>\u0149 Verdere bewys is<br \/>\ndie feit dat op die 49ste dag van die telling volgens Exods 32 dat Aaron<br \/>\naankondig:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cM\u00f4re<br \/>\nis daar \u0149 fees tot eer van Yahuwah.\u201d (Lees Eksodus<br \/>\n32 vers 5)<\/p>\n<p>Aaron was die<br \/>\nho\u00ebpriester wat deur Yahuwah aangewys is, en hy het ook Yahuwah  aanskou in sy teenwoordigheid soos \u0149<br \/>\n\u201cvloerwerk van saffierstene\u201d Eksodus 24. Dit was nie net sommer \u0149 fees wat los<br \/>\nen vas gehou is nie, alhoewel die kinders van Israel die heiligedag,  ontheilig het met hulle afvallige gedrag. Dit<br \/>\nwas die Fees van die Weke presies 50 dae nadat die 7 Sabbatte voltooi was<br \/>\nvolgens die maan \u2013 son kalender! Die feit is dat alleenlik deur die telling van<br \/>\ndie 7 voltooide Sabbatte volgens die maan \u2013 son kalender, en dan die bytelling<br \/>\nvan die vyftig dae kan daar uitgekom word by die ware fees van die Weke (<br \/>\nPasgafees)! Nie naastenby vir die verkeerd bewys van die maan Sabbat, Die<br \/>\nBybelse berekening van die Fees van die Weke is een van die mees merkwaardigste<br \/>\nbewyse ten gunste van die maan Sabbat!  <\/p>\n<p>Vir \u0149 meer volledige studie hoe om presies die<br \/>\nFees van die Weke te bereken, gaan na die verwysing oor die Pasga \u2502 Die Berekening en Herstel.  <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 5:<\/strong><\/font> <em>\u201cDaar is so baie<br \/>\nteenstrydige gedagtes oor die maan Sabbat. Yahuwah is nie die skepper van<br \/>\nverwarring.  As dit waar is, sal die Maan<br \/>\nSabbatari\u00ebrs tog eensgesind gewees het, in hulle geloof. Soos dit is, is hulle<br \/>\nmaar baie Verdeeld, sommige onderhou die Nuwemaan konjunksie, ander weer die<br \/>\nLAASTE sigbare sekelmaan, en sommige die EERSTE sigbare sekelmaan en ander weer<br \/>\ndie volgens die wassende maan en ook die ander volgens die volmaan. Alles in<br \/>\nverwarring en tog die fout is so duidelik.\u201d     <\/em><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Hierdie<br \/>\nniksseggende argument. Dit kan net sowel teen die Christendom gebruik word, wat<br \/>\nuit honderde verskillende denominasies bestaan en  wat nie eensgesind is, oor die dag van<br \/>\naanbidding, en die natuur van Christus, asook wat gebeur na die dood, en \u0149<br \/>\nmenigte van ander leerstellings.   <\/p>\n<p>Die Bybel verklaar dat Yahuwah dit toegelaat<br \/>\nhet dat die Sabbat vergeet moet word.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahuwah<br \/>\nhet soos \u2018n vyand geword, Hy het Israel verslind, al sy paleise verslind, sy<br \/>\nvestings verwoes&#8230;.. En Hy het sy eie omheining soos \u2018n tuin verniel, sy eie<br \/>\nfeesplek verwoes; Yahuwah het in Sion feestyd en sabbat laat vergeet.\u201d (Klaagliedere 2 verse 5 tot 6.)<\/p>\n<p>In Hosea 2 vers 11, verklaar Yahuwah: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Ek maak \u2018n einde aan al haar vreugde, haar<br \/>\nfeeste, haar nuwemane en haar sabbatte, ja, aan al haar feestye.\u201d (Hosea 2 vers<br \/>\n11.)<\/p>\n<p>Hierdie aangewese tye vir aanbidding is almal<br \/>\nbereken volgens dieselfde maan \u2013 son kalender van die Skepping.<\/p>\n<p>Alhoewel, die versekering gegee is dat in die<br \/>\nlaaste dae alle waarhede herstel sal word: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Yahuwah sal jou<br \/>\ngedurigdeur lei&#8230;.En die wat uit jou voortkom, sal die ou puinhope bou; die<br \/>\nfondamente van vorige geslagte sal jy oprig, en jy sal genoem word: Herbouer<br \/>\nvan gebreekte mure, hersteller van paaie, om bewoonbaar te maak. As jy jou voet<br \/>\nterughou van die sabbat\u2014om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy<br \/>\ndie sabbat \u2018n verlustiging noem&#8230;..\u201d (Lees Jesaja<br \/>\n58 verse 11 tot 13.)<\/p>\n<p>Die proses van die<br \/>\nherstel van waarhede wat begrawe is het begin gedurende die Protestantse<br \/>\nHervorming en dit gaan vandag nog steeds voort vir die herstel van die Bybelse<br \/>\nkalender en sy Sabbatte. Dit is geen maklike taak om ou en lang vergete<br \/>\nwaarhede uit te grawe. Dit neem tyd en toegewydheid.<\/p>\n<p>Alhoewel, die feit<br \/>\ndat daar verskillende menings is tussen hulle wat soek vir die herstel vir<br \/>\nverlore waarhede is dit nie \u0149 argument teen dit.  Liewer, dat almal in vryheid toegelaat word,<br \/>\nen van denke, en godsdiens vryheid om dit <br \/>\nte bestudeer, en om hulle self te oortuig. <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 6:<\/strong><\/font> \u201cHierdie teorie oor die maan Sabbat is eenvoudig \u0149<br \/>\nherlewing van die antieke kultus  van die<br \/>\nmaan, wat getooi is in moderne kleredrag. Dit is niks anders as die aanbidding<br \/>\nvan die maan.\u201d <\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Alle<br \/>\ntyd word bereken deur beweging. Sonder die beweging van die hemelliggame met<br \/>\nbetrekking tot die posisie van die aarde, kan tyd nie gemeet word.  <\/p>\n<p>Daar is vier basiese kalenders:<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"stars\" style=\"margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/stars-2-5.jpg\" align=\"left\" height=\"80\" width=\"103\"><\/p>\n<p> <\/p>\n<p>Die Sideriese kalender<br \/>\ngebruik die skynbare beweging van die sterre in vergelyking met die aarde.<\/p>\n<p> <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"sun\" style=\"margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sun-5.jpg\" align=\"left\" height=\"80\" width=\"84\"><\/p>\n<p> <\/p>\n<p>Son kalenders gebruik die omwentelinge van die<br \/>\naarde rondom die son vir die berekening van die jaar. Maande is onafhanklik van<br \/>\nenigiets in die natuur. <\/p>\n<p> <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"moon\" style=\"margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/moon-5.jpg\" align=\"left\" height=\"80\" width=\"80\"><\/p>\n<p> <\/p>\n<p>Maan kalenders is streng  gegrond op die siklusse van die maan. Omdat<br \/>\ndie maanjaar korter is as die sonjaar, maanmaande wissel der die sonjaar, soos<br \/>\nmet die Islamitiese kalender <\/p>\n<p>\nMaan \u2013 son<br \/>\nkalenders gebruik die son vir die meting vir die lengte van die jaar, en die<br \/>\nsiklusse van die maan en die bepaling van maande, of maanmaande.<\/p>\n<p>Die hedendaagse<br \/>\nGregoriaanse kalender is \u0149 son kalender. Die Bybelse kalender is \u0149 maan \u2013 son<br \/>\nkalender. Dit beteken nie dat die maan aanbid word nie. Dit beteken eenvoudig<br \/>\nnet dat die maan en son word beide gebruik word vir die meting van tyd. Dit was<br \/>\ndie doel wat aan hulle toebedeel is volgens Genesis 1.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn God het ges\u00ea: Laat daar ligte wees aan die<br \/>\nuitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en<br \/>\nlaat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as<br \/>\njare&#8230;..\u201d (Lees Genesis 1 vers 14)<\/p>\n<p>Deur die gebruik<br \/>\nvan die son en maan vir die meting van tyd maak nie van jou \u0149 aanbidder van die<br \/>\nmaan!<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 7:<\/strong><\/font> <em>\u201cDie Romeinse<br \/>\nsenator en historikus Cornelius Tacitus maak dit duidelik dat die Jode \u0149<br \/>\nSaterdag Sabbat onderhou het. Die feit dat \u0149 heidense bondgenootskap van  Sabbat onderhouding en Saturnus as die bewys,<br \/>\ndat die Romeinse dag van die week \u201c dag van Saturnus\u201d was dieselfde as die<br \/>\nBybelse \u201cSabbat dag.\u201d <\/em><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Die Bybel verwys na die<br \/>\nIsraeliete wat Saturnus aanbid het. Saturnus was \u0149 planet\u00eare god.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAanbidding van die planete op hulle bepaalde<br \/>\ndae was deel van die aanbidding van hemelliggame. (Robert L. Odom, Sunday in<br \/>\nRoman Paganism, p. 158.)<\/p>\n<p>Saterdag is die \u201cdag van Saturnus,\u201d en dit is<br \/>\nwaarskynlik wanneer die Israeliete besig was om hierdie god van die planete te<br \/>\naanbid, op die dag: van Saterdag. Alhoewel, sulke handelinge van aanbidding was<br \/>\naltyd gedoen toe Israel betrokke was in groot afvalligheid, en in opstand teen<br \/>\ndie Hemel was.      <\/p>\n<p>Heel besonder na die verwysing van die<br \/>\nIsraeliete se eerste afvalligheid oor Saturnus word gevind in Eksodus 32: die<br \/>\nafvalligheid oor die goue kal. Toe die kalf gemaak is het hulle ges\u00ea: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarop s\u00ea hulle: Dit is jou gode, o Israel,<br \/>\nwat jou uit Egipteland laat optrek het.\u201d (Eksodus 32 vers 4)<\/p>\n<p>Die goue kalf was die simbool van<br \/>\nSaturnus:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie gewone manier waarin die gewilde<br \/>\nEgiptiese god Osiris geheimsinnig verteenwoordig was in die vorm van \u0149 jong bul<br \/>\nof kalf \u2013 die kalf Apis \u2013 waarvan die Israeliete \u0149 voorbeeld <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Apis - the golden calf\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/apis-golden-calf-5.jpg\" align=\"right\" height=\"300\" width=\"236\">gemaak het. Daar<br \/>\nwas \u0149 rede waarom die kalf nie gewoonlik verskyn in die gepaste simbole van die<br \/>\ngod wat hy teenwoordig het, omdat die beeld van die kalf die god verteenwoordig<br \/>\nhet van Saturnus,  \u201ddie VERBORGE een,<br \/>\nApis\u201d wat net maar \u0149 ander naam is vir Saturnus.\u201d (Alexander Hislop, The Two<br \/>\nBabylons, p. 45.)    <\/p>\n<p>Eeue later toe die<br \/>\nkoninkryk van Israel  verdeel was tussen<br \/>\ndie 10 Noordelike stamme en die twee Suidelike stamme, het die eerste koning<br \/>\nvan die Noordelike koninkryk van Israel, Jerobeam,  die aanbidding van Saturnus heringestel.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Jer\u00f3beam het in<br \/>\nsy hart ges\u00ea: Nou sal die koningskap na die huis van Dawid terugkeer: as<br \/>\nhierdie volk opgaan om offers te bring in die huis van die HERE in Jerusalem,<br \/>\ndan sal die hart van hierdie volk terugkeer na hulle heer, na Reh\u00e1beam, die<br \/>\nkoning van Juda, en hulle sal my om die lewe bring en teruggaan na Reh\u00e1beam,<br \/>\ndie koning van Juda.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Daarom het die<br \/>\nkoning raad gehou en twee goue kalwers gemaak en aan hulle ges\u00ea: Julle het lank<br \/>\ngenoeg opgegaan na Jerusalem\u2014hier is, o Israel, jou gode wat jou uit Egipteland<br \/>\nlaat optrek het!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En die een het hy<br \/>\nin Bet-el opgerig en die ander in Dan opgestel. En hierdie saak het tot sonde<br \/>\ngeword; ja, die volk het voor die een gaan aanbid tot by Dan.\u201d (Lees 1 Konings 12 verse 26 tot 30.)<\/p>\n<p>In genade het Yahuwah die profeet Amos gestuur<br \/>\nom die Israeliete wakker te skud van die gevaar van die afvalligheid. Die<br \/>\nboodskap wat Yahuwah deur Amos aan hulle gestuur het vra: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHet julle aan My<br \/>\nslagoffers en spysoffers gebring veertig jaar lank in die woestyn, o huis van<br \/>\nIsrael, en ook gedra Sakkut, julle koning, en Kewan, julle beelde, julle stergod wat<br \/>\njulle vir julle gemaak het?\u201d (Amos 5 verse 25 en 26)<\/p>\n<p>Volgens die, \u201cThe New Strongs Exhaustive<br \/>\nConcordanance of the Bible, the word Chiun (Afrikaans Kewan) is: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cdit net \u0149 ander naam vir die god Saturnus.\u201d (<br \/>\nThe New Strongs Exhaustive Concordanance of the Bible, p. 194) <\/p>\n<p>Die besonderhede<br \/>\nvan Israel se baie kere van afvalligheid, soos dit in die Bybel vermeld  word, het <br \/>\ndie aanbidding van Saturnus, hoofsaaklik voorgekom in hulle<br \/>\ngodsdienstige opstandigheid. <\/p>\n<p>Die dag waarop<br \/>\naanbid word vereer die god van daardie dag. Saturnus is die god van Saterdag.<\/p>\n<p>Yahuwah, die<br \/>\nSkepper, moet aanbid word op Sy heilige Sabbat dag, wat bereken is deur Sy maan<br \/>\n\u2013 son kalender. Aanbidding op enige ander dag, en wat bereken is deur enige<br \/>\nander kalender, verskaf eer aan \u0149 god anders as die Skepper. <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 8:<\/strong><\/font> \u201c <em>Verskeie<br \/>\nhistorici van die antieke tyd, soos Cassius tot Frontinus en vele ander, het<br \/>\ndit duidelik gestel dat die Jode geweier het om te veg op die \u201cdie dag van<br \/>\nSaturnus.\u201d Selfs die vernietiging van Jerusalem in die jaar 70 n.C., het<br \/>\nplaasgevind op die \u201cdag van Saturnus.\u201d Dit is duidelik dat dit \u0149 sewende \u2013 dag<br \/>\nSabbat was op daardie tydstip.\u201d<\/em><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Hierdie beswaar is gegrond<br \/>\nop die veronderstelling dat die week in die tyd van hierdie Romeinse Historici<br \/>\nwas soortgelyk aan die hedendaagse week. Dit is nie waar nie!<\/p>\n<p>Die Juliaanse kalender het oorspronklik<br \/>\nbestaan uit \u0149 agt dae week. Soos<br \/>\nMithra\u00efsme sy gewildheid in die heidense Rome verkry het, so ook het die<br \/>\nplanet\u00eare week van sewe dae ook gewildheid verkry. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dit blyk of daar \u0149<br \/>\ngeestelike genie beheer het oor die heidense w\u00eareld het, en dinge so bestel het<br \/>\ndat die heidense planet\u00eare week op die regte tyd voorgestel vir [Mithra\u00efsme,]<br \/>\ndie mees gewildste Son okkulte van alle eeue, en gekom het om die dag van die<br \/>\nSon verhoog het bo ander dae, en meer te heilig as al die ander dae. Sekerlik<br \/>\nwas dit nie net sommer toevallig gewees. \u201d( Robert L. Odom, Sunday  in Roman Paganism, p. 157)     <\/p>\n<p>Historiese bewyse<br \/>\nwat eis dat die Israeliete aanbid het op \u201cdie dag van Saturnus,\u201d bewys nie dat<br \/>\ndie hedendaagse Saterdag die Sabbat van die Bybel is. Dit net eerder een van<br \/>\ntwee feite bewys naamlik: <\/p>\n<ol>\n<li>Die Israeliete<br \/>\nhet in afvalligheid verkeer, en dit is waarom Yahuwah  dit toegelaat het dat hulle verower word.<\/li>\n<li>Dat die<br \/>\nweeklikse siklusse van die Israeliete se kalender verskil het van die Romeinse<br \/>\nkalender.<\/li>\n<\/ol>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"A stick calendar found at the Baths of Titus depicting Saturday (or dies Saturni \u2013 the day of Saturn) as the first day of the pagan planetary week\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"A stick calendar found at the Baths of Titus depicting Saturday (or dies Saturni \u2013 the day of Saturn) as the first day of the pagan planetary week (constructed 79 \u2013 81 A.D.)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image004-17.png\" align=\"left\" height=\"231\" width=\"296\">\u0149 Stok kalender wat<br \/>\ngevind is by die Baddens van Titus en Saterdag (of dies Saturni \u2013 die dag van<br \/>\nSaturnus ) uitbeeld as die eerste dag van die planet\u00eare week gedurende die jare<br \/>\n79 tot 81 n.C., dit  was gevind by  openbare baddens wat opgerig was, deur Keiser<br \/>\nTitus aan die voet van die Esquilline heuwel in Rome. Hierdie baddens wat<br \/>\nbekend staan as die baddens van Titus, het baie muur versierings wat aangebring<br \/>\nwas  deur die kunstenaar Famullus. Op een<br \/>\nvan hierdie mure is daar hierdie stok kalender. Dit is een van die vroegste<br \/>\nuitbeeldings van die Romeinse sewe daagse planet\u00eare week.     <\/p>\n<p>Die merkwaardigheid<br \/>\nvan hierdie kalender is dit dat dit onthul dat die heidense planet\u00eare week het<br \/>\noorspronklik begin op Saturnus dag. Saterdag volgens die vroe\u00eb Juliaanse<br \/>\nkalender was nie die sewende dag maar die eerste dag, wat opgevolg is deur<br \/>\nSondag, en dan Maandag en wat eindig op dies Veneris, of die hedendaagse<br \/>\nVrydag.<\/p>\n<p>Dit was tot en met<br \/>\ndie Konsilie Nicea gedurende die vierde eeu dat die sewende \u2013 dag planet\u00eare<br \/>\nweek finaal gestandaardiseer  was,<br \/>\nvolgens die Juliaanse kalender wat begin het op Sondag en ge\u00ebindig het op<br \/>\nSaterdag. <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR<br \/>\n# 9:<\/strong><\/font> <em>\u201cDit is<br \/>\neenvoudig net te moeilik! Die ganse w\u00eareld gebruik \u0149 verskillende kalender. Om<br \/>\nvolgens daardie kalender te aanbid sal ek my werk verloor. Hoe sal my kinders<br \/>\nkan skool gaan? Jy kan nie in \u0149 moderne w\u00eareld leef en volgens daardie kalender<br \/>\naanbid nie!\u201d<\/em><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Die een argument wat sy<br \/>\ngeliefdes en sy bevorderraars teen die waarheid nog nooit kon ontken is dat<br \/>\ngehoorsaamheid aan die waarheid \u0149 kruis is: die kruis van gehoorsaamheid.  <\/p>\n<p>Die hedendaagse<br \/>\nlewe word gereguleer deur die Gregoriaanse kalender: werksdae, skooldae,<br \/>\nnaweke, vakansies word almal bereken deur die gebruik van \u0149 aaneenlopende<br \/>\nweeklikse siklus. As die lig van die ware Sabbat aanvaar word, sal daar<br \/>\nverwydering wees. Dit is onvermydelik.<\/p>\n<p>Werk was verloor,<br \/>\nen huwelike vernietig wanneer \u0149 persoon die waarheid aanvaar en die ander nie.<br \/>\nAlhoewel, dit nie die ware volgelinge van Yahuwah afskrik. Hulle wat die<br \/>\nwaarheid bo alles stel wag nie dat die waarheid gewild word, of gehoorsaamheid<br \/>\nvriendelik is. Wanneer daar oortuiging is van die waarheid hulle doebews die<br \/>\nkruis aanvaar, en saamstem met die apostel Paulus dat \u201cWant ons ligte<br \/>\nverdrukking wat vir \u2018n oomblik is, bewerk vir ons \u2018n alles oortreffende ewige<br \/>\ngewig van heerlikheid;&#8230;.\u201d (2 Korinthiers 4 vers 17)<\/p>\n<p>Die lig van die waarheid beur vorentoe.<br \/>\nLeerstelling van lank gelede wat begrawe as verkeerd deur veronderstelling,<br \/>\nWord nou herstel.  <\/p>\n<p>Sal jy die volgende wil kies?<\/p>\n<p>Sal jy die prys van waarheid hoog genoeg ag om<br \/>\ndit te gehoorsaam, en ongeag wat dit sal kos?<\/p>\n<p>\u0149 Ewige lewe van geluk wag op diegene wat<br \/>\nhierdie keuse maak.<\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Klier <a href=\"\/view-video\/1492\/ter-verdediging-van-die-sabbat-volgens-die-maan-deel-3.html\" title=\"\">hier<\/a> om na die video te kyk!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":217520,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108638","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-answering-objections-to-the-lunar-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3 - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3 - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gedurende die onlangse jare, het die kennis van die Skepper se kalender gesamentlik met die sewende-dag Sabbat en die berekeninge volgens daardie kalender, het dit toegeneem in gebruik en versprei. Verskeie besware was geopper teen hierdie waarheid. Alhoewel, toe hierdie besware geweeg is in die skynende lig van die Skrif en die historiese feite se [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T21:58:44+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-3-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"22 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/\",\"name\":\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3 - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-3-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-02-14T09:14:43+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T21:58:44+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-3-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-3-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3 - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3 - Worlds Last Chance","og_description":"Gedurende die onlangse jare, het die kennis van die Skepper se kalender gesamentlik met die sewende-dag Sabbat en die berekeninge volgens daardie kalender, het dit toegeneem in gebruik en versprei. Verskeie besware was geopper teen hierdie waarheid. Alhoewel, toe hierdie besware geweeg is in die skynende lig van die Skrif en die historiese feite se [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T21:58:44+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-3-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"22 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/","name":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3 - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-3-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-02-14T09:14:43+00:00","dateModified":"2025-08-20T21:58:44+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-3-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-3-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-3\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 3"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108638","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108638"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217520"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108638"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}