{"id":108624,"date":"2012-02-14T02:04:19","date_gmt":"2012-02-14T02:04:19","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-2\/"},"modified":"2025-08-20T21:42:08","modified_gmt":"2025-08-20T21:42:08","slug":"die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-2","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-2\/","title":{"rendered":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2"},"content":{"rendered":"<p>Die waarheid kan homself nie weerspreek nie.<br \/>\nWanneer daar algehele verwarring en chaos is, staan die Waarheid as onaantasbaar.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"open bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/E9Tp9PHw-open-bible-6.jpg\" align=\"right\" height=\"198\" width=\"300\">In die verwarring<br \/>\nen lawaai oor baie se beswaarde denke, en verkillende aansprake wat gemaak is<br \/>\nteenoor die Bybelse maan Sabbat. Is die<br \/>\nmeerderheid net as gevolg eenvoudig,  \u0149<br \/>\ngebrek aan kennis, en asook om nie die waarheid te verstaan.<\/p>\n<p>Elkeen het foute en<br \/>\ntradisies ge\u00ebrf wat oorgelewer is van die verheidense Christendom.  Alhoewel die Bybel sy geheime bekend maak aan<br \/>\nelke Soeker vir die Waarheid. Niemand hoef te vertoef in verwarring of<br \/>\nverkeerdheid.<\/p>\n<p>Following are 7 common objections raised<br \/>\nagainst the Biblical Lunar Sabbath, and their respective Answers. <\/p>\n<h3 align=\"center\"><strong>Die volgende is<br \/>\n7 algemene <font color=\"#0000cc\">besware<\/font> wat geopper is oor die<br \/>\nBybelse Maan Sabbat, en hulle onderskeie <font color=\"#006600\">Antwoorde<\/font>. <\/strong><\/h3>\n<p><strong><font color=\"#0000cc\">BESWAAR # 1: <\/font><em>\u201cMaan Sabbatari\u00ebrs tel nie al die dae van die week. Hulle kalender is<br \/>\nvol van dae wat nie bestaan!\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Daar<br \/>\nbestaan  nie so iets as \u2018n wat \u201cdag wat<br \/>\nnie bestaan\u201d of \u0149 blanko dag.\u201d  Van alle<br \/>\ntyd moet rekenskap gegee word en die Bybelse maan &#8211; son  kalender, laat geen tyd buite berekening. Son<br \/>\nen maan kalenders gebruik beide die omwentelinge van die aarde rondom die son<br \/>\nvir die berekening van die jaar. Omdat die son jaar  365,25 dae lank is, is daar toegelaat vir<br \/>\nbykomende tyd volgens die Gregoriaanse kalender deur die byvoeging van \u0149<br \/>\nskrikkel jaar. Hierdie skrikkel dag is Februarie 29 en kom elke vier jaar<br \/>\nvoor.  <\/p>\n<p>Volgens Son<br \/>\nkalenders, is die maande willekeurig in lengte, en nie geanker tot enige iets<br \/>\nin die natuur.  Die Bybelse maan \u2013 son<br \/>\nkalender, en is dit weer op sy manier, is die maande geanker volgens die<br \/>\nsiklusse van die maan. Die maan se omwenteling, is nie soos die son jaar \u0149<br \/>\nafgeronde nommer.  \u0149 Maansomwenteling<br \/>\nbestaan uit 29,5 dae.  Omdat sommige<br \/>\nmaande uit 29 dae bestaan, en die ander maande bestaan uit 30 dae.   <\/p>\n<p>Met die maansomloop<br \/>\nvan 30 dae, kom die 30ste dag voor tussen die laaste sewende &#8211; dag Sabbat van<br \/>\ndie maand, en die volgende maand se dag van die Nuwemaan. Dit is nie deel van \u0149<br \/>\nweeklikse siklus maar dit is NIE  \u0149<br \/>\n\u201cblanko\u201d dag. Dit het \u0149 datum volgens die maandelikse siklus. <\/p>\n<p><strong><font color=\"#0000cc\">BESWAAR # 2:<em> <\/em><\/font><\/strong><strong><em>\u201cVolgens die maan kalender wissel die Sabbat! Elke maand,<br \/>\nen kom die weeklikse Sabbat voor op verskillende dae van die week. Somtyds is<br \/>\ndit op \u0149 Maandag, en die volgende maand verander dit na Woensdag, en kom dan<br \/>\nweer voor op \u2019n Donderdag.  Dit bly  nie koersvas<\/em><\/strong>.\u201d<\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Skepper se Son-Maan Kalender\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/luni-solar-calendar-afrikaans-new-1.png\" align=\"left\" height=\"347\" width=\"450\">ANTWOORD:<\/strong><\/font> Die<br \/>\nmees merkbare verskil tussen die Gregoriaanse kalender en die Bybelse kalender<br \/>\nword gevind in die weeklikse siklus. Die Gregoriaanse kalender, en ook die Juliaanse kalender vantevore,<br \/>\nbestaan uit \u0149 aaneenlopende weeklikse siklus. Die Bybelse kalender en ook al<br \/>\ndie antieke kalenders het nie bestaan uit \u0149 aaneenlopende weeklikse siklus.  <\/p>\n<p>Dit is die enigste<br \/>\nverskil is die weeklikse siklusse, en die maan Sabbat wat gevestig is volgens<br \/>\ndie maan, kom voor of dit wissel van maand tot maand, volgens die Gregoriaanse<br \/>\nkalender. <\/p>\n<p>Die Bybelse<br \/>\nkalender is baie koersvas. Omdat die Bybelse kalender begin elke keer met die<br \/>\nNuwemaan, en die datums kom altyd voor op dieselfde dae van die week.<\/p>\n<p>Dit is nie so met<br \/>\ndie Gregoriaanse son kalender. Die sewende \u2013 dag Sabbat wissel van datum tot<br \/>\ndatum, tot die datum van elke maand, regdeur die jaar.   <\/p>\n<p>Nie naastenby aan wisseling  van die ware Bybelse Sabbat, en wat  baie koersvas is, en kom dit altyd voor op die<br \/>\n8ste, die 15de, 22ste en die 29ste van die maan maand.   <\/p>\n<p><strong><font color=\"#0000cc\">BESWAAR # 3:<\/font><\/strong> \u201c <strong><em>Die<br \/>\ndae van die Nuwemaan  kan nie Sabbatte<br \/>\nwees as gevolg omdat die Bybel verskaf aan verskeie voorbeelde van mense wat op<br \/>\nreis is, en wat werk op die dag van die Nuwemaan<\/em><\/strong>\u201d<\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Dit is waar dat die Bybel voorsien aan voorbeelde van mense wat op<br \/>\nreis is en ook die oprigting van die tabernakel op die dae van die Nuwemaan.  Dit is so omdat die dae van die Nuwemaan nie<br \/>\n\u0149 sewende \u2013 dag Sabbat is.  Die verskeie<br \/>\nbeperkende maatre\u00ebls teen die reis en voedsel voorbereiding op die sewende \u2013<br \/>\ndag Sabbat was nie toegepas op die dae van die Nuwemaan.  <\/p>\n<p>Alhoewel, die dae<br \/>\nvan die Nuwemaan ook aanbiddingsdae is. Daarom is hulle ook \u0149 tyd vir blyskap<br \/>\nen danksegging, en vir die se\u00ebninge wat ontvang is, gedurende  die afgelope maand, en vir die toewyding vir<br \/>\ndie maand wat volg. Die dae van die Nuwemaan vir aanbidding is heeltemal in \u0149<br \/>\nander groep van aanbidding dae, en op hulle eie.    <\/p>\n<p>Dit word weergegee<br \/>\nin die lys wat benodig word vir die offerandes soos in Numeri, hoofstuk 28 en<br \/>\n29.  Die dae wat die minste offerandes<br \/>\nbenodig het, was gewone werkdae.  Die<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat het meer offerandes benodig as gewone werkdae.  Die dae van die Nuwemaan het meer offerandes<br \/>\nbenodig as sewende \u2013 dag Sabbatte.  Net<br \/>\ndie jaarlikse feeste het meer daaglikse offerandes benodig as die<br \/>\nofferandes volgens die dae van die Nuwemaan.   <\/p>\n<p>Die Bybel verwys na<br \/>\ndie tye van die Nuwemaan as aanbidding tye in die toekoms, tot in alle ewigheid:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn<br \/>\nelke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te<br \/>\naanbid voor my aangesig, s\u00ea Yahuwah.\u201d (Jesaja 66<br \/>\nvers 23)<\/p>\n<p>Almal wat begeer om die Skepper te aanbid sal<br \/>\ndit doen op Sy aangewese tye: soos die weeklikse, maandelikse en jaarlikse tye<br \/>\nvan aanbidding.<\/p>\n<p><strong><font color=\"#0000cc\">BESWAAR # 4:<\/font><\/strong> \u201c <strong><em>Hierdie maan Sabbat weerspreek homself! As die teorie waar was, beteken<br \/>\ndit dat die uittog plaasgevind het op die maan Sabbat, en sodoende die<br \/>\nverbreking  van die Sabbat.\u201d<\/em><\/strong>  <\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Dit<br \/>\nis waar dat die Israeliete Egipte verlaat op die 15de dag van die Eerste maand.  Alhoewel hulle nie die Sabbat verbreek het,<br \/>\nomdat die heilige ure alreeds verby was op die tyd toe hulle Egipte verlaat<br \/>\nhet.   <\/p>\n<p>Bybelse bewyse<br \/>\nvoorsien twee baie belangrike leidrade met betrekking tot hierdie<br \/>\naangeleentheid, en ten opsigte van die tyd met betrekking tot die uittog.  <\/p>\n<p>Numiri 33 vers 3 voorsien aan die datum van<br \/>\ndie Uittog:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHulle het van Ra\u00e4mses af opgebreek in die<br \/>\neerste maand, op die vyftiende dag van die eerste maand; op die dag n\u00e1 die<br \/>\npasga het die kinders van Israel deur \u0149 ho\u00eb hand voor die o\u00eb van al die<br \/>\nEgiptenaars uitgetrek.\u201d (Numeri 33 vers 3)<\/p>\n<p>Deuteronomium 16 vers 1 onthul dat dit in die<br \/>\nnag plaasgevind het:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOnderhou die maand Abib en hou pasga vir die Yahuwah<br \/>\njou Elohim; want in die maand Abib het Yahuwah jou Elohim jou in die nag uit<br \/>\nEgipte uitgelei.\u201d  (Lees Deuteronomium 16 vers 1) <\/p>\n<p>Die dag van die<br \/>\nUittog was die 15de van Abib, die eerste maand op die dag van die Pasga.<br \/>\nGedurende die maanmaand, en die 15de wat altyd \u0149 sewende \u2013 Sabbat is. Alhoewel<br \/>\ndie Israeliete in die nag getrek nadat die heilige ure verby was, van die<br \/>\nSabbat.<\/p>\n<p>Dit moet onthou<br \/>\nword dat Yahuwah die wetgewer is.  Dus ook,<br \/>\nkan die waarheid homself nie weerspreek, Yahuwah Homself is die Waarheid, en<br \/>\nsal nooit Sy eie wette verbreek.  <\/p>\n<p><strong><font color=\"#0000cc\">BESWAAR # 5:<\/font><\/strong> <strong><em>\u201cSaterdag was nog altyd die sewende \u2013 dag Sabbat.  Die feit die woord \u201cSabbat\u201d is bewaar in<br \/>\nmenige tale en is altyd aangewys as die sewende \u2013 dag Saterdag.\u201d<\/em><\/strong> <\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Die<br \/>\nfeit dat die woord \u201cSabbat\u201d in baie tale verskyn is dit nie \u0149 bewys is dat<br \/>\nSaterdag die Bybelse se Sabbat is. Al wat dit bewys, is die wyd verspreide, en<br \/>\nwydverspreide verheidense Christendom. <br \/>\n\u201cSaterdag\u201d is net soos die aaneenlopende weeklikse siklus, en is dit<br \/>\neers \u0149 onlangse byvoeging tot die kalender. <\/p>\n<p>Toe Julius Ceaser<br \/>\ndie maan \u2013 son kalender van die Romeinse Republiek tersyde gestel het, en die alleenlik<br \/>\n son kalender aanvaar het, en die week<br \/>\nwat agt dae gehad het en waarvan die dae aangewys is deur die letters A tot H.<\/p>\n<p align=\"center\">\n<p align=\"center\"><span style=\"font-size: 11px\"><br \/>\n<\/span><img decoding=\"async\" alt=\"roman republic calendar\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image002.jpg\" border=\"0\"> <\/p>\n<p align=\"center\"><span style=\"font-size: 11px\"><span class=\"hasTip\" title=\" :: Palazzo Massimo Alle Terme, ed. Adriano La Regina, 1998. \"><em>Die gekonstrueerde Fasti Antiates, die enigste kalender wat nog bestaan van die Romeinse Republiek.<br \/>\n(Palazzo Massimo Alle Terme, ed Adriano La Regina,1998.) <\/em><br \/>\n<\/span><\/span><\/p>\n<p>Soos<br \/>\ndie Persiese verborgenheid van Mithra\u00efsme gewildheid verkry het in Rome, is die<br \/>\nplanet\u00eare week aanvaar.  Dit was \u0149<br \/>\nsewende dag week wat begin het op dies Saturni, of Saturnus dag.  Die tweede dag van die week was dies Solis,<br \/>\nof dag van die Son.  Die derde dag van<br \/>\ndie week was dies Lunae , of dag van die Maan. Die week het ge\u00ebindig op dies<br \/>\nVeneris, of die dag van Venus, wat die hedendaagse Vrydag is. <\/p>\n<p>Die Romeinse<br \/>\naanvaarding van Mithra\u00efsme is direk verantwoordelik vir die wegdoening met die<br \/>\nagt \u2013 dae Juliaanse week, en die aanvaarding van die sewe &#8211; daagse week volgens<br \/>\ndie planete:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDit is nie te<br \/>\nbetwyfel dat die verspreiding van die Iranse [Persiese] verborgenheid \u0149<br \/>\nmerkbare aandeel gehad vir die algemene aanvaarding daarvan, deur die heidene,<br \/>\nvan die week met Sondag as \u0149 heilige dag. <br \/>\nDie name wat ons gebruik, en ook onbewustelik van die ander ses dae, het<br \/>\nin gebruik  gekom op dieselfde tyd toe<br \/>\nMithra\u00efsme haar volgelinge vergroot het in die provinsies van die Weste, en \u0149<br \/>\nmens moet nie oorhaastig wees in die vestiging van \u0149 verhouding van toeval, en<br \/>\ntussen die oorwinning van die gepaardgaande verskynsel.\u201d  (Robert L. Odom,Sunday in Roman Pagansim, p.<br \/>\n157.)<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"10\" height=\"307\" width=\"225\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" style=\"margin-top: 0px; margin-left: 0px\" alt=\"mithra statue\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/mithra-statue-6.jpg\" border=\"0\" height=\"274\" width=\"200\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong>Die Romeinse Standbeeld van Mithra<\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Mithra\u00efsme was \u0149 okkulte van die son.<br \/>\nGevolglik het die dag van die Son meer en meer belangrik geword.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie voorrang wat gegee aan dies Solis [dag<br \/>\nvan die Son] het ook beslis daartoe bygedra tot die algemene erkenning van<br \/>\nSondag as \u0149 vakansie dag.  Dit is in<br \/>\nverband met \u0149 meer belangrike feit, naamlik die aanvaarding van die week deur<br \/>\nal die Europese lande.\u201d (Franz Cumont, Astrology and Religion Among the Greeks<br \/>\nand Romans, p. 163.)<\/p>\n<p>Die sewedae planet\u00eare week is vernoem na die<br \/>\ngode van die planete. Soos dit versprei het deur die ganse Europa, het die name<br \/>\nvan die dae van die week ook saam versprei.<\/p>\n<p>Baie lande vandag<br \/>\ntoon bewyse van die Katolieke invloed, en deur die herdoping van die eerste dag<br \/>\nvan die week, Sondag as \u201cdie dag van die Here,\u201d en Saterdag as die sewende- dag<br \/>\nvan die week, \u201cSabbat.\u201d Alhoewel hulle NIE die oorspronklike name was, van die<br \/>\ndae van die week.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">&#8220;Was die<br \/>\nastrologiese invloed, natuurlik selfs meer verklaarbaar met die omhelsing van<br \/>\ndie kalender deur die Romeinse Ryk, en waar die Christendom dit eers veel later<br \/>\ngevestig het.  Engels, Nederlands,<br \/>\nBreton, Wallies, en Skots, is van die enigste Europese tale wat tot vandag toe<br \/>\nnog die oorspronklike planet\u00eare name bewaar het van al die sewe dae van die<br \/>\nweek, en wat in gebruik was in gebiede wat vry was van enige Christelike<br \/>\ninvloed, gedurende die eerste eeue van ons tyd, toe die astrologiese week versprei<br \/>\nis oor die hele Romeinse Ryk.  &#8220;(Eviatar<br \/>\nZerubavel. Thie Seven Day Circle: The History and Meaning of the week, p. 24.)<\/p>\n<p>Saterdag, volgens<br \/>\ndie heidense Juliaanse kalender was aanvaar in die eerste eeue n.C., en dit is<br \/>\nonherroeplik heidens.  Dit is nie \u0149 ware<br \/>\nBybelse sewende-dag Sabbat en geen poging van herbenaming as die \u201cSabbat,\u201d kan<br \/>\ndit verander in die ware Bybelse Sabbat.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">&#8220;Die heidense<br \/>\nname van die dae van die week volgens die name van planete is verewig in die<br \/>\nkalender wat in gebruik is onder die sogenaamde Christelike nasies.  Elke keer as ons kyk na die kalender wat ons<br \/>\nvoor ons is, dit &#8216;n konstante herinnering is van die eenwording  van die heidendom met die Christendom wat<br \/>\nplaasgevind het as gevolg van die groot godsdienstige afvalligheid &#8211; dat &#8221;<br \/>\ndie afdwaal&#8221; soos voorspel is deur die apostel Paulus, en wat plaasgevind<br \/>\nhet tydend die vroe\u00eb eeue van die Christelike kerk, en dit het die moderne<br \/>\nBabel gevestig met teenstrydige sektes en geloofsbelydenisse wat die naam van<br \/>\nChristus bely.&#8221; (Robert L. Odom, Sunday in Roman Paganism, p. 202)<\/p>\n<p><strong><font color=\"#0000cc\">BESWAAR # 6:<\/font><\/strong><strong><em><\/em><\/strong><strong><em> \u201dDie maan siklus<br \/>\nveroorsaak dat die mens oortree teen werklike sewende-dag Sabbat wat terug<br \/>\ndateer tot by die week van die Skepping.\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Dit<br \/>\nis \u0149 aanvaarding wat gebaseer is op \u0149 ou gebruik, dat die week se siklus sonder<br \/>\nonderbreking gewissel het sedert die Skepping. <br \/>\nAlhoewel, die hedendaagse week direk afkomstig is van heidendom.  Vanaf die name van die dae van die week, tot<br \/>\ndie aaneenlopende weeklikse siklus, kan die heidense oorsprong van die moderne<br \/>\nweek vasgestel word. ( Die valsheid van die aaneenlopende weeklikse siklus word<br \/>\nverder gedemonstreer deur die mensgemaakte Internasionale<br \/>\nDatum &#8211; Lyn.)<\/p>\n<p>Die enigste ooreenkoms tot die Bybelse week is<br \/>\ndie aantal dae van die week. Beide die hedendaagse week en die Skeppings week<br \/>\nhet sewe dae. Alhoewel, die hedendaagse week is \u0149 misleiding van Satan en doel<br \/>\nbewus geskep as namaaksel van die Bybelse week.<\/p>\n<p>Die hedendaagse week volgens die planete was<br \/>\ngestandaardiseer volgings die moderne formaat met sy begin by Sondag en die<br \/>\neinde op Saterdag, tydens die sitting van Konsilie van Nicea gedurende die<br \/>\nvierde eeu n.C.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Emperor Constantine the Great of Rome\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-left: 15px\" title=\"Emperor Constantine the Great of Rome\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/emperor-constantine-the-great-rev-6.jpg\" align=\"right\" height=\"199\" width=\"300\">\u201cGedurende 321 nC,<br \/>\nhet Konstantyn, keiser van Rome&#8230; deur die burgerlike verordeninge dit as die<br \/>\n&#8220;eerwaardige dag van die Son&#8221; bekragtig, wat \u0149 dag was wat<br \/>\n&#8220;bekend is vir sy verering,&#8221; en het dit die weeklikse rusdag van die<br \/>\nryk geword. . . Die toepassing en die weeklikse nakoming van die Sondag as<br \/>\namptelike erkenning van die week van sewe dae, het daartoe gelei vir die bekendstelling<br \/>\ndaarvan, as die amptelike siviele kalender van Rome.  Die Romeine het die kalender aan ons oorgedra<br \/>\n, en daarin het ons nog steeds die ou planeet name van die dae van die<br \/>\nweek.&#8221; (Robert L. Odom, Sunday in Roman <br \/>\nPaganism, pp. 244.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"> \u201cValse aanbidding benodig `\u0149 valse kalender en<br \/>\ndie Konsilie van Nicea het daaraan voorsien. <br \/>\nBybelse kalandering  was vervang<br \/>\ndeur die heidense son kalandering, en die week volgens die planete het die<br \/>\nBybelse week vervang wat afhanklik is van die maan.\u201d (Elaine Vornholt en L. L.<br \/>\nVornholt- Jones, Calendar Fraud,p. 53.)  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cHierdie planet\u00eare<br \/>\nweek was die valse heidense namaaksel van die ware Bybelse week wat ingestel is<br \/>\ndeur die Skepper in die begin van die Aarde se geskiedenis.  In die valse week wat gebruik was deur die antieke<br \/>\nheidense,  \u201cwas  die eerbiedwaardige  agting wat deur heidene gegee is, meer as<br \/>\nvir  die ander ses dae omrede dit as \u0149<br \/>\nheilige dag van die Son geag is\u201d die hoof van die planet\u00eare gode&#8230;, en net<br \/>\nsoos die ware Sabbat is dit onafskeidbaar verbind met die Bybelse week, dus die<br \/>\nvalse Sabbat [Saterdag] van heidense oorsprong <br \/>\nbenodig dit \u0149 weeklikse siklus. Dus het ons gevind dat die heidense<br \/>\nplanet\u00eare week is Sondag se tweeling suster en dat die twee valse instellings<br \/>\nverbind is met mekaar&#8230;&#8230;\u201d (Robert L. Odom, Sunday in Roman Paganism,<br \/>\npp.234-244)<\/p>\n<p><strong><font color=\"#0000cc\">BESWAAR # 7:<\/font><\/strong> <strong><em>\u201cDie<br \/>\nkonflik wat bestaan tussen Sondag en Saterdag onderhouding was altyd teen die<br \/>\ndag wat algemeen bekend staan as \u201cSaterdag.\u201d <br \/>\nDaar is geen bewys van konflik wat bestaan teen Sondag en die wisselende<br \/>\nSabbat of enige bewys van Christene wat \u0149 verskillende kalender gebruik<\/em><\/strong>.\u201d<br \/>\n <\/p>\n<p><font color=\"#006600\"><strong>ANTWOORD:<\/strong><\/font> Dit<br \/>\nis nie waar nie, en die historiese geskiedenis bewys dit.  Die verplasing van aanbidding volgens die<br \/>\nBybelse kalender tot die volle aanvaarding van die heidense kalender was nie \u0149<br \/>\ngebeurtenis wat oornag plaas gevind het, of selfs deur een enkele leeftyd plaas<br \/>\ngevind het.  Dit was \u0149 kruipende proses<br \/>\nvan kompromie\u00eb oor eeue heen. So gou as wat sommige Christene begin om afvallig<br \/>\nte word, en begin om heidense gebruike te omhels, het ander Christene<br \/>\nstandvastig gebly vir die waarheid in die aangesig van strawwe teenkanting.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMet elke stap op<br \/>\ndie pad van afvalligheid en met elke stap wat geneem word met die aanneming van<br \/>\nverskillende maniere van sonaanbidding en die onderhouding daarvan, en die<br \/>\nteenkanting teen die aanvaarding, en die aanbidding en onderhouding daarvan<br \/>\nasook teen Sondag self, was daar altyd \u0149 konstante protes deur die opregte<br \/>\nChristene.  Deur hulle wat getrou gebly<br \/>\naan Christus [die Verlosser] en tot die waarheid van die ware woord van&#8230;<br \/>\n[Yahuwah] het hulle die Sabbat onderhou van [Yah} volgens Sy gebooie en volgens<br \/>\ndie woord van&#8230;[Elohim] wat die Sabbat as teken  gegee het \u0149 teken waarby [Elohim], die Skepper<br \/>\nvan hemel en aarde en onderskei kan word van ander gode. Daarom protesteer ons<br \/>\nteen elke vorm en gebruik van sonaanbidding. <br \/>\nAnder het met kompromie\u00eb veral in die Ooste die Sabbat sowel as die<br \/>\nSondag onderhou.  Maar in die Weste en<br \/>\nonder die invloed van Rome en onder die invloed van die leierskap van die<br \/>\nRoomse Kerk en die Bisdom van Rome was net Sondag alleenlik aangeneem en<br \/>\nonderhou.\u201d (A.T.Jones, The Two Republics,pp 320 \u2013 321)<\/p>\n<p>Die  onderkruipende kompromie\u00eb deur Christene het<br \/>\nsommige aanbid op beide die maan Sabbat sowel as die Sondag, ander het op<br \/>\nSaterdag en Sondag aanbid, en sommiges op Sondag alleen, wat groot verwarring<br \/>\nveroorsaak het tussen die heidense Mithraiste.<\/p>\n<p>Tertullian , \u0149<br \/>\nvroe\u00eb Christen skrywer, het hierdie feit erken. Hy het dit duidelik gestel dat<br \/>\nChristene wat aanbid op Saturnus dag as die sewende dag van die week, was self<br \/>\nbesig om weg te beweeg van \u0149 Israeliese gebruik waaroor hulle onkundig is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMiskien sal ons<br \/>\nmoontlik aangesien word as Persi\u00ebrs [Mithraiste&#8230;.Die rede vir dit is, ek<br \/>\nveronderstel blyk te wees dat hulle weet dat ons aanbid na die Ooste&#8230;&#8230;<br \/>\nAndersyds, as ons die dag van die Son wy tot feestelikheid (aan \u0149 verkillende<br \/>\nrede v\u00ear verwyderd van Son aanbidding) is ons dan in die tweede plek van hulle<br \/>\nwie die dag toewy aan Saturnus, deur so te redeneer het hulle self dan weg<br \/>\nbeweeg van die Joodse gebruik in onkunde.\u201d  ( Tertullian, Apologia.)<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellspacing=\"10\" height=\"307\" width=\"225\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 0px; margin-left: 0px\" alt=\"mithra statue\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image004-3.png\" border=\"0\" height=\"\" width=\"\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong>\u0149 Stok kalender wat gevind is by die baddens van Titus en wat Saterdag weergee as (of dies Saturni \u2013 die dag van Saturnus) as die eerste dag van die planet\u00eare week (opgerig gedurende 79 tot 81 n.C.) <\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die gewoonte om te<br \/>\naanbid op Saturnus dag, as die sewende dag van die week nadat dit oorgeplaas is<br \/>\n vanaf die eerste dag tot die laaste dag<br \/>\nvan die week, en wat gegrond is op \u0149 Israelitiese gebruik van aanbidding op die<br \/>\nsewende-dag Sabbat. Alhoewel, Saterdag op sigself was nie \u0149 Hebreeuse Sabbat<br \/>\nomdat die weeklikse siklusse verskil het.  <\/p>\n<p>Bykomende bewyse van Christene wat beide die<br \/>\nBybelse kalender, en ook die heidense Juliaanse kalender kan gevind op<br \/>\ngrafstene. Een van die oudste grafskrifte dateer uit die jaar 269 n.C. Dit lees<br \/>\nas volg;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gedurende<br \/>\nkonsulskap van Claudius en Paternus, op die \u201cNones van November,\u201d op die dag<br \/>\nvan Venus, en op die 24 ste dag van die maan maand, het Leuces [hierdie<br \/>\ngrafsteen opgerig] vir haar geliefde dogter Severa, en tot U Heilige Gees.  Sy is oorlede [op die ouderdom] van 55jaar,<br \/>\n11 maande [en] 10 dae. (E. Diehl, inscriptiones Latinae Christianae verteres,<br \/>\np. 193)  <\/p>\n<p>Hierdie bevestiging<br \/>\nvan Christene wat die maan maand gebruik het, is merkwaardig.  Die \u201cNones\u201d van November is die 5de November,<br \/>\nvan daardie jaar het voorgekom op die dag van Venus of op die Vrydag.  Alhoewel, die 24ste dag van die maan maand<br \/>\nhet voorgekom het op die tweede dag van die week! <\/p>\n<p>Die feit van die<br \/>\ngeskiedenis maak dit bekend dat Saterdag is niks meer as net \u0149 dag op die<br \/>\nheidense planet\u00eare week, tot eer van die bloeddorstige planet\u00eare god: Saturnus:<br \/>\n <\/p>\n<p>Hierdie<br \/>\nwydverspreide aanvaarding van tradisie het daartoe gelei dat menige aanvaar dat<br \/>\nhulle geloof, is alleenlik op die Skrif gegrond, die feit is egter dat baie<br \/>\ngelowe meer en deels gebaseer is op, ou gebruike wat oorgelewer is vanaf die<br \/>\nheidene.<\/p>\n<p>Almal het die<br \/>\nernstige verantwoordelikheid om elke geloof vir homself te bestudeer.  Laat niemand \u0149 standpunt inneem teenoor die<br \/>\nwaarheid en teen die Bybelse kalender alvorens daar nie \u0149 deeglike studie van<br \/>\ndie onderwerp gemaak is. Die Skrif waarsku teen enige iemand wat \u0149 haastige<br \/>\nbesluit maak, en dit oor leerstellings wat daarteen is, voordat die waarheid<br \/>\nnie ondersoek is:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy wat antwoord<br \/>\ngee voordat hy gehoor het, vir hom sal dit \u0149 sotheid en \u0149 skande wees.\u201d<br \/>\n(Spreuke 18 vers 13)<\/p>\n<p>Die Sabbat, wat die teken is van lojaliteit<br \/>\ntot die Skepper, is van uiterste belangrikheid vir elkeen wat op aarde lewe.<br \/>\nDaarom:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cL\u00ea jou daarop toe om jou beproef voor Yahuwah<br \/>\nte stel as \u0149 werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die<br \/>\nwaarheid reg sny.\u201d (2 Timothe\u00fcs 2 vers 15) <\/p>\n<p>Wil die uitdaging van die Hemel aanvaar en vir<br \/>\njouself dit te bestudeer?<\/p>\n<p>Wil jy ondersoek om die ware sewende \u2013 dag<br \/>\nSabbat te vind, en om dit te onderhou? <\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1489\/ter-verdediging-van-die-sabbat-vogens-die-maan-deel-2.html\" title=\"\">hier<\/a> om na<br \/>\ndie video te kyk!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":217422,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108624","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-answering-objections-to-the-lunar-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2 - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2 - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die waarheid kan homself nie weerspreek nie. Wanneer daar algehele verwarring en chaos is, staan die Waarheid as onaantasbaar. In die verwarring en lawaai oor baie se beswaarde denke, en verkillende aansprake wat gemaak is teenoor die Bybelse maan Sabbat. Is die meerderheid net as gevolg eenvoudig, \u0149 gebrek aan kennis, en asook om nie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T21:42:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-afrikaans-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/\",\"name\":\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2 - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-afrikaans-1.jpg\",\"datePublished\":\"2012-02-14T02:04:19+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T21:42:08+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-afrikaans-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-afrikaans-1.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2 - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2 - Worlds Last Chance","og_description":"Die waarheid kan homself nie weerspreek nie. Wanneer daar algehele verwarring en chaos is, staan die Waarheid as onaantasbaar. In die verwarring en lawaai oor baie se beswaarde denke, en verkillende aansprake wat gemaak is teenoor die Bybelse maan Sabbat. Is die meerderheid net as gevolg eenvoudig, \u0149 gebrek aan kennis, en asook om nie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T21:42:08+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-afrikaans-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/","name":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2 - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-afrikaans-1.jpg","datePublished":"2012-02-14T02:04:19+00:00","dateModified":"2025-08-20T21:42:08+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-afrikaans-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-afrikaans-1.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 2"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108624","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108624"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217422"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108624"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}