{"id":108609,"date":"2012-02-12T05:21:24","date_gmt":"2012-02-12T05:21:24","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-1\/"},"modified":"2025-08-20T21:25:24","modified_gmt":"2025-08-20T21:25:24","slug":"die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-1","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-1\/","title":{"rendered":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel  1"},"content":{"rendered":"<p class=\"indenttext\">\u201cEn hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier<br \/>\naanbid&#8230;. En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name<br \/>\nnie van die grondlegging van die w\u00eareld af in die boek van die lewe van die Lam<br \/>\nwat geslag is, geskrywe is nie.\u201d (Openbaring 13 verse 4 tot 6 en 8. )<\/p>\n<p>Hierdie profesie is opgeteken in die laaste boek van die Bybel, en is<br \/>\ndit \u0149 openbaring van die nabye toekoms. Dit bevestig dat die finale stryd sal<br \/>\nwees tussen die magte van die goeie en die magte van die Bose, en dit sal gaan oor<br \/>\naanbidding. <\/p>\n<p>Die feit is dat die stryd oor aanbidding so \u0149<br \/>\nbelangrike rol speel in die profesie\u00eb oor die finale stryd, dat dit wil te<br \/>\nkenne gee dat daar iets verskillend moet wees, twee omsigtige sieninge oor<br \/>\naanbidding wat nog nie voorheen deel, en in die kollig van W\u00eareld se Godsdiens gesprekvoerings<br \/>\nwas.   <\/p>\n<p>Hierdie teenstrydigheid kan alleenlik net gaan oor die dag van<br \/>\naanbidding, omdat, die dag waarop aanbid word, wys dit jou lojaliteit  watter godheid jy aanbid. Yahuwah Homself het<br \/>\ndit benadruk op watter dag Hy aanbid moet word toe Hy vermaan het:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die sewende dag is die Sabbat van Yahuwah jou<br \/>\nElohim. (Lees Exodus 20 verse 8 tot 10) <\/p>\n<p>Gedurende die onlangse jare, het toenemende<br \/>\nlig oor die Sabbat \u0149 lank vergete waarheid ontbloot, en die feit is dat hierdie<br \/>\nBybelse sewende dag Sabbat, nie gevind kan  word deur die gebruik van \u0149 heidense kalender.<br \/>\n Alleenlik deur die gebruik van die<br \/>\nantieke Hebreeuse kalender, wat in gebruik was by die Skepping, kan die ware<br \/>\nSabbat gevind word.      <\/p>\n<p>Verskeie besware oor die uitgangspunt van<br \/>\nhierdie waarheid is geopper. Sommige het hulle gehaas na hulle pastoor en met<br \/>\nywerige navrae: \u201cIs al hierdie dinge waar?\u201d Ander was weer verward deur<br \/>\nweersprekings. Vele artikels en video\u2019s was gemaak om hierdie \u201cfout\u201d oor die<br \/>\ngeloof van die Sabbat volgens die maan te bewys.<\/p>\n<p>Deur \u0149 versigtige ondersoek van die Skrif word<br \/>\nhierdie waarheid bewys. In die lig van die Skrif, word die \u201cbewys\u201d teen die<br \/>\nmaan Sabbat, dat dit nie teenstrydig is met die Bybel, en ook bewys word, en<br \/>\nook in die manier hoe Yahuwah werk.<\/p>\n<h3 align=\"center\"><strong>Hier volg 10 algemene <font color=\"#0000cc\">besware<\/font> wat geopper word teenoor die Bybelse Maan<br \/>\nSabbat, en met elkeen  sy onderskeie <font color=\"#006600\">Antwoord<\/font>.<\/strong><\/h3>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 1:<\/strong><\/font> <strong>\u201c<em>As die Maan Sabbat<br \/>\nwaar is waarom het ons nie voorheen daarvan gehoor? Dit kan tog nie waar wees<br \/>\nomdat God dit nooit sal toelaat dat die Sabbat verlore en vergeet word!!\u201d <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font> <\/strong>Omdat die Sabbat so baie belangrik is, het baie hierdie<br \/>\nveronderstelling gemaak. Alhoewel, dit \u0149 verkeerde veronderstelling is. Die<br \/>\nBybel profeteer self dat die ware Sabbat vergeet sal word.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahuwah het soos \u0149 vyand geword, Hy het Israel verslind, al sy paleise<br \/>\nverslind, sy vestings verwoes en geklaag en geklag by die dogter van Juda<br \/>\nvermenigvuldig. En Hy het sy eie omheining soos \u2018n tuin verniel, sy eie<br \/>\nfeesplek verwoes; die Yahuwah het in Sion feestyd en sabbat laat vergeet, en in<br \/>\nsy grimmige toorn koning en priester verwerp.\u201d (Lees Klaagliedere<br \/>\n2 verse 5 tot 6. )<\/p>\n<p>Wanneer die waarheid nie gekoester word soos dit moet wees, verwyder<br \/>\nYahuwah dit vir veilige bewaring.  Toe<br \/>\ndie vroe\u00eb Christene \u0149 ooreenkoms gemaak het, en heidendom omhels het, is die<br \/>\nSabbat deur Yahuwah se handeling, versteek. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Ek maak \u0149 einde aan al haar vreugde, haar<br \/>\nfeeste, haar nuwemane en haar sabbatte, ja, aan al haar feestye.\u201d (Lees Hosea 2 vers 11)<\/p>\n<p>Die belofte is egter dat die laaste oorblyfsel<br \/>\nteen die einde van tyd, die waarheid sal herstel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cNogtans het my volk My vergeet,&#8230;.. di\u00e9 het<br \/>\nhulle laat struikel op al hul we\u00eb, op die ou paaie, om te loop op sypaaie, \u0149<br \/>\nongemaakte pad;&#8230;.\u201d ( Jeremiah 18 vers 15)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"> \u201cSo<br \/>\nspreek die HERE: Staan op die we\u00eb, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die<br \/>\ngoeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel.\u201d (Lees Jeremiah 6 vers 16)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn die wat uit jou voortkom, sal die ou puinhope bou; die fondamente<br \/>\nvan vorige geslagte sal jy oprig, en jy sal genoem word: Herbouer van gebreekte<br \/>\nmure, hersteller van paaie, om bewoonbaar te maak.  As jy jou voet terughou van die sabbat\u2014om nie<br \/>\njou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die sabbat \u2018n verlustiging<br \/>\nnoem&#8230;..\u201d (Jesaja 58 verse 12 en 13)<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 2:<\/strong><\/font><strong><em> \u201cDie weeklikse<br \/>\nsiklus het ononderbroke vanaf die Skepping gekom. Saterdag is die sewende \u2013 dag<br \/>\nvan die week, natuurlik is dit die ware Sabbat!\u201d  <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Tyd is in homself aaneenlopend. Alhoewel, daar verskillende maniere<br \/>\nis om daardie tyd te meet. Die kalenderformaat van \u0149 ononderbroke weeklikse<br \/>\nsiklus het nie verander,   totdat die Babiloni\u00ebrs een aangeneem het, \u0149<br \/>\npaar honderd jaar voor die geboorte van die Verlosser. Alle antieke kalenders<br \/>\nhet bestaan uit weeklikse siklusse wat hernu is, elke maand met die Nuwemaan,<br \/>\nof jaarliks met die sluiting van die Oujaar.       <\/p>\n<p>Volgens \u0149 kalender waar die weeklikse siklusse hernu met elke maand,<br \/>\nsal die dae van die week altyd voorkom op dieselfde datums as die kalender.<br \/>\nWanneer die weeklikse siklus met elke Nuwemaan hernu, kom die sewende \u2013 dag van<br \/>\nelke week altyd voor op 8ste, 15de, 22ste en die 29ste dae van die maand.   <\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Skepper se Son-Maan Kalender\" title=\"Die Skepper se Son-Maan Kalender\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/C7EpWNmN-luni-solar-calendar-afrikaans-new.png\" height=\"347\" width=\"450\"> <\/p>\n<p>Die Bybel ondersteun hierdie kalender formaat. Dit is merkwaardig dat<br \/>\nelke keer wanneer daar in die Bybel  \u0149<br \/>\ndatum gegee is vir \u0149 sewende \u2013 dag <br \/>\nSabbat, direk of in teksverband, kom dit altyd voor op die 8ste, die<br \/>\n15de, 22ste of die 29ste. Dit bevestig dat die Bybelse kalender volgens die<br \/>\nmaanmaand is, waarin die dae van die week altyd voorkom op dieselfde datums van<br \/>\ndie maand.    <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 3:<\/strong><\/font> <strong><em>\u201cDie maan was eers op die vierde dag gemaak! Dit is duidelik dat dit<br \/>\nnie die Sabbat kan bepaal omdat dit nie gemaak is voor die Vierde Dag van die<br \/>\nSkeppings week!\u201d  <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Hierdie argument is<br \/>\nnet so geldig teen Saterdag as wat dit is teen die maan Sabbat. Saterdag word<br \/>\neers gevind  in die latere Juliaanse, \u0149<br \/>\nheidense kalender, en in die hedendaagse Gregoriaanse kalender, \u0149 pouslike<br \/>\nkalender. Die juliaanse en Gregoriaanse kalenders is beide son kalenders. As<br \/>\ndie ligte wat aan die hemel op die vierde dag gemaak is, nie gebruik kan word<br \/>\nvir tydhouding, dan moet Saterdag ook verwerp word, omdat die Gregoriaanse<br \/>\nkalender gegrond is op die aarde se, son, en maan, son  tye.   <\/p>\n<p>Die feit is, dat beide die son en maan was gemaak deur \u0149 verordening<br \/>\nvan die Skepping. Hulle is gemaak toe die verstand van Yahuwah dit bedink het,<br \/>\nen daar gespreek is, en hulle het bestaan. Yahuwah het ouderdom in alles<br \/>\ngeskape. Adam en Eva is volmaakte voorbeelde van geskape ouderdom. Adam was nie<br \/>\ngeskape om \u0149 fetus te wees of as om soos baba gebore te word, maar as \u0149<br \/>\nvolgroeide man.  So is ook die vo\u00ebls en<br \/>\ndiere was nie geskape as onuitgebroeide eiers, of blinde hulpbehoewende baba<br \/>\ndiere.  <\/p>\n<p>Net soos die juwelier \u0149 horlosie na die regte tyd stel, het die Skepper<br \/>\ndie maan op regte posisie akkuraat geplaas, om tyd te hou van al die tyd wat<br \/>\nsal kom. Toe Yuhawah die son gemaak het, het Hy hom op die presiese plek<br \/>\ngeplaas: die korrekte afstand vanaf die aarde wat sal voorsien aan die korrekte<br \/>\ntemperature, nie te naby en nie te v\u00ear. So het Hy versigtig en doelbewus die<br \/>\nmaan in die presiese posisie geplaas wat nodig is die vir werking van Sy<br \/>\ntydhouding sisteem.   <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 4:<\/strong><\/font> <strong><em>\u201cMy pastoor het my vertel dat die maan son kalender was alleenlik<br \/>\ngebruik vir die feeste, en NIE vir die Sabbat!\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Die Bybel leer ons<br \/>\nnet van een metode om tyd te bereken: die maan son kalender. Genesis 1 vers 14<br \/>\nverklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn God het ges\u00ea: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die<br \/>\nhemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens<br \/>\nsowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.\u201d<\/p>\n<p>Die woord \u201cseisoen\u201d is afgelei vanaf die<br \/>\nHebreeuse woord, \u201cmo\u2018ed.\u2019<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMo\u2019ed, mo\u2019adah: vergadering, feestelike samekoms, aangewese,<br \/>\nteken&#8230;.. [Yahuwa] het Israel op bepaalde tye ontmoet op tye om Sy wil aan<br \/>\nhulle bekend te maak. Dit is algemene naam vir die aanbiddings  byeenkomste van &#8230;. [Yahuwah se volk.\u201d (#<br \/>\n4150, Lexical Vigs to the old Testament, Key \u2013 Word Study Bible.) <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"crescent moon\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/crescent-moon-1-6.jpg\" align=\"left\" height=\"272\" width=\"274\">Die sekel maan \u201cMo\u2019ed\u2019 is ook vertaal as<br \/>\n\u201cseisoene\u201d in Psalm 104 vers 19:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy het die maan gemaak vir vaste tye [<br \/>\nmo\u2019adah].\u201d<\/p>\n<p>Dit bepaal duidelik dat die maan was gemaak<br \/>\nvir die uitsluitlike doel om die tye van aanbidding .<\/p>\n<p>Die feeste (mo\u2019adah) van Yahuwah word beskryf<br \/>\nin Levitikus 23.  Die einste eerste fees<br \/>\nwat genoem word, is die Sewende \u2013 dag Sabbat! <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cVerder het die HERE met Moses gespreek en ges\u00ea:  Spreek met die kinders van Israel en s\u00ea vir<br \/>\nhulle: Die feestye van die HERE wat julle moet uitroep as heilige samekomste<br \/>\ndit is my feestye. Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag<br \/>\nis dit \u0149 dag van volkome rus, \u0149 heilige vierdag; g\u00e9\u00e9n werk mag julle doen nie<br \/>\ndit is \u0149 sabbat van Yahuwa in al julle woonplekke.\u201d (Lees<br \/>\nLevitikus 23 verse 1 tot 3)<\/p>\n<p>Die Bybel bied nie aan ons twee kalenders: een vir die weeklikse Sabbat,<br \/>\nen \u0149 ander een vir die jaarliksefeeste. Boonop,<br \/>\nmoet dit onthou word toe maan vasgestel is, was dit vir die doel vir die<br \/>\nvasstelling van aanbiddingstye, en was daar nog nie ander feeste! Die enigste<br \/>\n\u201cfees\u201d in die Skeppingsweek was die weekliksefees: die sewende \u2013 dag<br \/>\nSabbat.      <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 5:<\/strong><\/font> <strong><em>\u201c Johannes 7 tot 9<br \/>\nbewys dat somtyds die weeklikse Sabbat voorgekom het op \u0149 datum verskillend as<br \/>\ndie 8ste, 15de, 22ste of die 29ste. In hierdie gedeelte het die sewende \u2013 dag<br \/>\nvoorgekom op die 23ste na die laaste dag van die Huttefees op die 22ste!\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Johannes 7 tot en<br \/>\nmet 9 is daar die bewyse ten gunste van die Sabbat wat bereken is volgens die<br \/>\nmaan. Dit verbind duidelik die sewende \u2013 dag <br \/>\nSabbat tot die 22ste dag van die maand. Die verhaal begin met \u0149<br \/>\nverklaring wat deur die Verlosser gemaak is op die sesde dag van die week:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn op die laaste dag,<br \/>\ndie groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en ges\u00ea: As<br \/>\niemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!\u201d (Lees<br \/>\nJohannes 7 vers 37)<\/p>\n<p>Die Fees waarna verwys is die huttefees, want<br \/>\nin Johannes 7 vers verklaar dit:    <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cEn die<br \/>\nfees van die Jode, die huttefees, was naby.\u201d (Johannes 7 vers 2)<\/p>\n<p>Die Huttefees is \u0149 sewedaagse fees wat<br \/>\nonmiddellik opgevolg is deur die sewende \u2013 dag Sabbat wat in Levitikus 23<br \/>\ngenoem word \u0149 <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSpreek met die kinders van Israel en s\u00ea: Op die vyftiende dag van<br \/>\nhierdie sewende maand is dit sewe dae lank die huttefees vir Yahuwah. Sewe dae<br \/>\nlank moet julle aan Yahuwah \u2018n vuuroffer bring. Op die agtste dag moet daar vir<br \/>\njulle \u0149 heilige vierdag wees, en julle moet aan Yahuwah \u0149 vuuroffer bring.  Dit is \u0149 feestyd; julle mag geen beroepswerk<br \/>\ndoen nie.\u201d (Lees Levitikus 23 verse 34 en 36)  <\/p>\n<table style=\"width: 299px; height: 240px\" align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"10\">\n<tbody>\n<tr align=\"center\">\n<td valign=\"top\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-top: 0px; margin-left: 10px\" alt=\"Feast of Tabernacles Calendar\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/lunar-sabbath-in-defense-7th-month-afrikaans.jpg\" border=\"0\" height=\"340\" width=\"450\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong>Die Huttefees is \u0149 sewe daagse fees, wat begin op die 15de en eindig op die 21ste.<\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Huttefees begin altyd op die 15de dag van die sewende maand, of op<br \/>\ndie vyftiende dag in opvolging van die Nuwemaan. Dit is \u0149 sewedaagse fees wat<br \/>\neindig op die 21ste van die maand. Dus, is die einste volgende dag  \u0149 sewende dag Sabbat.   <\/p>\n<p>Johannes 7 tot 9 ondersteun dit. Die Bybel wys<br \/>\ndaarop, \u201cEn op die \u201claaste dag, die groot dag van die fees,\u201d het Yahushua gestaan<br \/>\nen uitgeroep en ges\u00ea:\u201d Op die laaste dag van die fees dit is die 21ste. Nadat<br \/>\nYahushua tot die mense gespreek het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Het elkeen het huis toe gegaan. \u201cMaar Jesus het na die Olyfberg gegaan.<br \/>\nEn vroeg in die m\u00f4re het Hy weer in die tempel gegaan, en al die mense het na<br \/>\nHom gekom, en Hy het gaan sit en hulle geleer.\u201d (Lees<br \/>\nJohannes 8 vers 1 en 2) <\/p>\n<p>Die Verlosser het die nag deurgebring op die Olyfberg, en vroeg die<br \/>\nvolgende m\u00f4re, op die Sabbat het Hy weer in die tempel gegaan. Dit was by die<br \/>\ngeleentheid dat Jode hom probeer stenig het vir godslastering. <\/p>\n<p>Alhoewel: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahushua<br \/>\nhet stilletjies uit die tempel gegaan en tussen hulle deurgeloop; en so het Hy<br \/>\nvertrek En toe Hy verbygaan, sien Hy \u0149 man wat blind was van sy geboorte af.\u201d (Lees Johannes 8 verse 59 en 9 vers 1.) <\/p>\n<p>Die Verlosser se hart van liefde was nie in<br \/>\nstaat om weg te draai sonder om hierdie siel in nood te help. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cspuug Hy op die grond en maak klei van die<br \/>\nspuug en smeer die klei aan die o\u00eb van die blinde man&#8230;.. En dit was sabbat<br \/>\ntoe Jesus die klei gemaak en sy o\u00eb geopen het.\u201d (Lees Johannnes 9 vers 6 en<br \/>\nvers 14.)<\/p>\n<p>Sommige mense het aangeneem dat hierdie Sabbat<br \/>\nmoes voorgekom het op die 23ste van die sewende maand.  Alhoewel hierdie foutiewe veralgemening is<br \/>\ngegrond op \u0149 verkeerde begrip van die \u201claaste dag die groot dag\u201d van die Huttefees.  Soos dit verduidelik word in Levitikus 23, is<br \/>\ndie laaste dag van die Huttefees die 21ste van die sewende maand, omdat dit<br \/>\nslegs \u0149 sewe daagse fees is wat begin op die 15de van die weeklikse<br \/>\nSabbat.  Baie v\u00ear vir die<br \/>\nweerlegging van die maan Sabbat, Johannes 7<br \/>\ntot 9 ondersteun dit eindelik.  <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 6:<\/strong><\/font> <strong><em>\u201cMaar waar word die kalender in die Bybel verduidelik? Verskaf aan my \u0149<br \/>\nteks, net een teks, wat dit verduidelik hoe hierdie kalender werk!\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Dit blyk \u0149 billike versoek te<br \/>\nwees. Is dit in ooreenstemming met die Bybel? <br \/>\nDaar is \u0149 aantal verskeie dinge wat nie in die Bybel bewys kan word deur<br \/>\nnet een enkele teks. Verder die <br \/>\nbeginsels van betroubare Bybelstudie word<br \/>\ngegee in die Bybel as:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant dit is gebod op gebod, gebod op gebod,<br \/>\nre\u00ebl op re\u00ebl, re\u00ebl op re\u00ebl, hier \u0149 bietjie, daar \u0149 bietjie.\u201d (Jesaja 28 vers<br \/>\n10.)<\/p>\n<p>Elke student van die Skrif moet vra: Hoe swaar weeg die bewys? As al die tekste saamgevoeg<br \/>\nword oor \u0149 onderwerp, wat is die gevolgtrekking oor hierdie saak?<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"folded hands resting on open Bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hands-open-bible-6.jpg\" align=\"left\" height=\"212\" width=\"315\">Dit is ontmoontlik om \u0149 Saterdag \u2013 Sabbat<br \/>\nvolgens die Skrif te bewys. Die gewig van die bewyse ondersteun duidelik die<br \/>\nSabbat wat bereken word volgens die Nuwemaan, die \u201cmaan\u201d Sabbat.  <\/p>\n<p>Daar is nie een  enkele vers in<br \/>\ndie Bybel wat die formaat van die maan \u2013 son kalender kan verduidelik, omdat<br \/>\ndit algemene kennis was! Al die nasies het oorspronklik die son \u2013 maan kalender<br \/>\ngebruik.<\/p>\n<p>\u0149 Algemene veronderstelling wat deur baie gemaak word, is dat die<br \/>\nJuliaanse week in die eerste eeu v.C. en n.C., identies was as die hedendaagse<br \/>\nweek, wat begin op Sondag, en eindig op Saterdag.  Argeologiese en historiese bewyse het<br \/>\nvasgestel sonder enige twyfel dat die vroe\u00eb Juliaanse week bestaan het uit \u0149<br \/>\nagt dae week!  Toe die heidense week volgens die planete aanvaar is in die eerste eeue<br \/>\nn.C., het dit begin op Saturnus dag en het dit ge\u00ebindig op Venus Dag, of, die<br \/>\nmoderne Vrydag.   <\/p>\n<p>Die waarskynlikheid vir die vind van \u0149 verduideliking van die Juliaanse<br \/>\nkalender tussen die geskrifte van die vroe\u00eb \u201cKerk Vaders\u201d is hoogs<br \/>\nonwaarskynlik.  Net soos die Bybelse<br \/>\nskrywers dit aangeneem het dat die lesers geweet het van die maan \u2013 son<br \/>\nkalender, so het die verheidense Christene aangeneem dat die lesers geweet het<br \/>\nvan die Juliaanse kalender, soos en wat die kalender was wat toe in gebruik<br \/>\nwas.<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 7:<\/strong><\/font> <strong><em>\u201cAs<br \/>\ndie Jode tydens Christus se tyd op aarde die verkeerde Sabbat gebruik het, sou<br \/>\nHy die reggestel het.  Omdat Hy dit nie<br \/>\ngedoen het, kan ons met sekerheid aanvaar dat hulle die ware Sabbat onderhou<br \/>\nhet.\u201d <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Dit is waar dat die Verlosser sou die dit reggestel het vir die<br \/>\nIsraeliete as hulle op die verkeerde dag sou aanbid het.  Die absolute feit is dat Hy dit nie gedoen<br \/>\nhet nie, is dit die bewys dat op daardie tydstip, het hulle op die ware Sabbat<br \/>\naanbid het.  Bykomende bewyse is dat die<br \/>\nIsraeliete die ware Sabbat onderhou het, gedurende die Verlosser se tyd op<br \/>\naarde, en word dit gevind, in die feit dat gedurende daardie tyd, het Saterdag<br \/>\nnie bestaan in die Romeinse Juliaanse kalender. Die Juliaanse kalender van<br \/>\ndaardie tyd, het bestaan uit \u0149 agt- dae week. Die Israeliete was steeds besig<br \/>\nom te aanbid volgens die kalender van Moses, en nie volgens die kalender van<br \/>\ndie Romeinse veroweraars.   <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 8:<\/strong><\/font> <strong><em>\u201cVoor die hand liggend is Saterdag die ware Sabbat. Dit is wanneer die<br \/>\nJode aanbid en hulle het nog nooit die Sabbat verloor.\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Dit is waar dat die Jode op<br \/>\nSaterdag aanbid.  Dit is ook waar dat<br \/>\nhulle nog nooit die beginsel van die sewende \u2013 dag Sabbat \u201dverloor\u201d het.  Alhoewel deur hulle eie erkenning, het hulle<br \/>\ndoelbewus die Bybelse kalender wat deur die Nuwemaan bereken word tersyde<br \/>\ngestel. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie Nuwemaan bestaan nog altyd,<br \/>\nen ook die oorspronklike Sabbat, was en is altyd afhanklik van die maan<br \/>\nsiklus&#8230;..\u201d (Holidays,\u201d Universal Jewish Encyclopdia, p.410.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie bekendmaking van die begin van die nuwe<br \/>\nmaand en deur die waarneming van die verskyning van die nuwemaan, en die nuwe jaar met die aanbreek van die lente kon alleenlik<br \/>\ngedoen word deur die Sanhedrin. Gedurende die tyd Hillel II [4de eeu n.C.]&#8230;..<br \/>\nhet die Romeine hierdie gebruik verbied. Hillel II was toe verplig om \u0149 vaste<br \/>\nkalender vas te stel&#8230;&#8230;\u201d (\u201c The Jewish Calender; Changing the calender, <a href=\"http:\/\/www.torah.org.)\">www.torah.org.)<\/a> <br \/>\nRabbi  Louis Finklestein  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Rabbi Louis Finkelstein\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"Rabbi Louis Finkelstein\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rabbi-louis-finklestein-6.jpg\" align=\"right\" height=\"210\" width=\"158\">Rabbi Louis Finklestein, is \u0149 welbekende<br \/>\ngeleerde van die Joodse Teologiese Kweekskool van Amerika en hy het onomwonde<br \/>\nverklaar: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie hedendaagse Joodse kalender was vasgestel<br \/>\ngedurende die vierde eeu.\u201d ( Louis Finkelstein) <\/p>\n<p>Maimonides, \u0149 Middeleeuse Joodse geleerde, en baie ander Joodse<br \/>\ntydgenote stem saam, dat die hedendaagse Joodse kalender, is gegrond op die<br \/>\n\u201cgemiddelde bewegings\u201d van die son en die maan, en dat die ware (kalender)<br \/>\ntersyde gestel is.\u201d (Maimonides, kiddusch Ha \u2013 hodesch.)<\/p>\n<p>Die feit dat die Jode vandag aanbid op Saterdae is GEEN bewys dat<br \/>\nSaterdag is die sewende \u2013 dag Sabbat van die Bybel en moet nie gebruik word as<br \/>\n\u0149 bewys van enigiets behalwe \u0149 kalender verandering. <\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 9:<\/strong><\/font> <strong><em>\u201cVolgens die maan kalender, kry jy somtyds agt of nege dae tussen<br \/>\nSabbatte. Klaarblyklik is dit verkeerd, omdat die Sabbat elke sewende dag moet<br \/>\nwees.\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Die vierde gebod vermeld dat die Sabbat volg na ses dae se arbeid:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"open bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/open-bible-2a-6.jpg\" align=\"left\" height=\"195\" width=\"275\">\u201cSes<br \/>\ndae moet jy arbei en al jou werk doen; <br \/>\nmaar die sewende dag is die Sabbat van Yahuwah jou Elohim.\u201d ( Lees Eksodus 20 verse 9 en 10)<\/p>\n<p>Daar is nooit meer as ses dae se werk per week volgens die ware<br \/>\nkalender. Die weeklikse siklus hernu elke maand, maar die dag van die Nuwemaan is aanbidding dae.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOorspronklik, was die Nuwemaan gevier op dieselfde manier as die<br \/>\nSabbat, geleidelik het dit minder belangrik geword, terwyl die Sababbat meer en<br \/>\nmeer belangrik geword het as \u0149 dag vir godsdiens en menslikheid, en  van godsdienstige oordenking en onderrig&#8230;..\u201d<br \/>\n( \u201cHolidays,\u201d Universal Jewish Encyclopedia, p.410.)   <\/p>\n<p>Die dag van die Nuwemaan was dikwels<br \/>\ngekalsifiseer as Sabbatte in die Bybel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cSo s\u00ea<br \/>\ndie Adonai Yahuwah: Die poort van die binneste voorhof wat na die ooste kyk,<br \/>\nmoet gedurende die ses werkdae gesluit wees; maar op die Sabbatdag moet dit<br \/>\noopgemaak word; ook moet dit op die dag van die Nuwemaan oopgemaak word.\u201d (Lees Esegi\u00ebl 46 vers1.)<\/p>\n<p>Omdat die dag van die Nuwemaan ook aanbidding dae is, is daar nooit<br \/>\nmeer as ses werkdae voor die volgende dag van aanbidding.  Volgens die hedendaagse son kalender, word<br \/>\ndaar nie eers ag geslaan op die verskyning van die Nuwemaan dae, en dit daar<br \/>\ngelaat wat nog as \u0149 aanbiddingdag! Tog sal die dag van die Nuwemaan, as dag van<br \/>\naanbidding die grondslag wees vir Bybelse tydhouding, en sal dit onderhou word<br \/>\nop die nuwe aarde en regdeur tot in alle ewigheid! <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cEn<br \/>\nelke maand op die nuwemaan en elke week op die Sabbat sal alle vlees kom om te<br \/>\naanbid voor my aangesig, s\u00ea Yahuwah.\u201d ( Lees<br \/>\nJesaja  66 vers 23)<\/p>\n<p>As ons die Skepper gaan aanbid op die dag van<br \/>\ndie Nuwemaan regdeur tot in alle ewigheid, sal ons Hom,  nie nou ook op daardie dae aanbid?<\/p>\n<p><font color=\"#0000cc\"><strong>BESWAAR # 10:<\/strong><\/font> \u201c<strong><em>Die Sabbat volgens die maan is so moeilik om te verstaan! Die waarheid<br \/>\nmoet tog so eenvoudig wees dat selfs \u0149 kind dit sal kan verstaan. God sal nie \u0149<br \/>\ntoets uit enige iets, vir geloof so moeilik gemaak het om dit te verstaan.\u201d <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><font color=\"#006600\">ANTWOORD:<\/font><\/strong> Geen nuwigheid of gedagte, of probleme om te verstaan is \u0149 geldige<br \/>\nrede om iets as verkeerd te verwerp. Die Verlosser het self gebid:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEk loof U, Vader, Here van die<br \/>\nhemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige<br \/>\nmense en dit aan kindertjies geopenbaar het. Ja, Vader, want so was dit u<br \/>\nwelbehae. (Mattheus 11 verse 25 en 26)<\/p>\n<p>Die waarheid is dat  kinders het<br \/>\ndikwels \u0149 makliker manier om die tyd te  verstaan van die Bybelse kalender as<br \/>\nvolwassenes!  Enige jong kind kan tot<br \/>\nsewe tel. Die moeilikheid is wanneer daar van hulle verlang word om despotiese<br \/>\nheidense name vir dae en maande te memoriseer.<\/p>\n<p>Die onderwerp van \u0149 verskillende kalender is waarskynlik meer van \u0149<br \/>\nprobleem, vir volwassenes om te verstaan, omdat hulle vir soveel jare geleef<br \/>\nhet volgens die Gregoriaanse kalender. <br \/>\nDie verskillende metode van die meting van tyd, is as eerste manier vir<br \/>\nhulle moeilik om te begryp.<\/p>\n<p>Die moeilikheid is egter, alhoewel, dit nie<br \/>\ngaan oor om te bewys dat die maan Sabbat valse is. Dit meer een deels gaan oor<br \/>\ndie bevestiging van die waarheid wat die Skrif voorspel:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn hy<br \/>\nsal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die Allerhoogste<br \/>\nmishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander.\u201d (Daniel 7 vers 25)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man deep in thought\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-thinking-6.jpg\" align=\"right\" height=\"240\" width=\"362\">Hierdie onderwerp is veels te belangrik om dit te delegeer na iemand<br \/>\nanders om te bestudeer, of dit nou \u0149 priester of pastoor is.  Elkeen het die verantwoordelikheid om dit vir<br \/>\nhomself die waarhede van die Bybel te bestudeer.  Yahuwah se belofte om die \u201cGees van die<br \/>\nWaarheid\u201d te stuur aan almal wat die waarheid wil weet, in die waarheid.  Studeer asseblief hierdie belangrike<br \/>\nonderwerp vir jouself.  Studeer dit met \u0149<br \/>\noop gemoed \u2013 \u0149 gemoed wat gewillig is om te gehoorsaam, en as die Heilige Gees<br \/>\njou oortuig dat dit waar is. <\/p>\n<p>\u0149 Aanhaling van Winston Churchill oor wat hy<br \/>\nges\u00ea het:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie meeste mense strompel in hulle lewe, oor waarheid.  Die meerderheid spring op, en stof hulle af,<br \/>\nen gaan haastig aan met hulle lewe  of<br \/>\nniks gebeur het.\u201d (Winston Churchill)<\/p>\n<p>Die waarheid is te belangrik om dit eenkant toe te skuif.  As dit aangebied word aan \u0149 persoon is dit sy<br \/>\nverpligting om dit vir homself te bepaal of dit so is of nie, en as dit is, om<br \/>\ndaaraan gehoorsaam te wees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWanneer \u0149 man eerlik verkeerd<br \/>\nis en die waarheid hoor, sal hy daarvan ontslae raak om verkeerd te wees, of<br \/>\nsal hy  ophou om eerlik te wees.\u201d<br \/>\n(Richard Humpal)   <\/p>\n<p>Will jy jou voorneem om die waarheid te<br \/>\nbestudeer?<\/p>\n<p>Wil jy aan daardie waarheid gehoorsaam wees<br \/>\nwanneer jy dit vind?<\/p>\n<p>Jou ewigheidbestemming mag be\u00efnvloed word oor jou<br \/>\nbesluit wat jy moet maak: om iemand anders se woord vir die waarheid te vat..<br \/>\nof om vir jouself dit te bestudeer.  <\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Kliek <a href=\"\/view-video\/1475\/ter-verdediging-van-die-sabbat-volgens-die-maan-deel-1.html\" title=\"\">hier<\/a> om na die<br \/>\nvideo te kyk!<\/font><\/p>\n","protected":false},"featured_media":217320,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108609","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-answering-objections-to-the-lunar-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 1 - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 1 - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cEn hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid&#8230;. En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die w\u00eareld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.\u201d (Openbaring 13 [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T21:25:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/CgnfVU7K-lunar-sabbath-in-defense-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"19 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/\",\"name\":\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 1 - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/CgnfVU7K-lunar-sabbath-in-defense-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-02-12T05:21:24+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T21:25:24+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/CgnfVU7K-lunar-sabbath-in-defense-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/CgnfVU7K-lunar-sabbath-in-defense-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 1\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 1 - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 1 - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cEn hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid&#8230;. En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die w\u00eareld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.\u201d (Openbaring 13 [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T21:25:24+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/CgnfVU7K-lunar-sabbath-in-defense-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"19 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/","name":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 1 - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/CgnfVU7K-lunar-sabbath-in-defense-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-02-12T05:21:24+00:00","dateModified":"2025-08-20T21:25:24+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/CgnfVU7K-lunar-sabbath-in-defense-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/CgnfVU7K-lunar-sabbath-in-defense-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath-the-defense-part-1\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Maan Sabbat | Die Verdediging \u2013 Deel 1"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108609","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108609"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217320"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108609"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}