{"id":108592,"date":"2012-02-07T07:01:13","date_gmt":"2012-02-07T07:01:13","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-wiskunde-van-die-huwelik\/"},"modified":"2025-08-20T21:04:42","modified_gmt":"2025-08-20T21:04:42","slug":"die-wiskunde-van-die-huwelik","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-wiskunde-van-die-huwelik\/","title":{"rendered":"Die Wiskunde van die Huwelik"},"content":{"rendered":"<p>Die huwelik was die grootste geskenk aan<br \/>\ndie mens gegee tydens die Skeppingsweek. Na die skepping van `n perfekte<br \/>\nw\u00eareld, beklee met alles wat voorsien vir die gesondheid, sintuie vreugde<br \/>\nverskaf en die denke van die mensekind fassineer, het Yahuwah ges\u00ea, \u201c Dit is<br \/>\nnie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom `n hulp maak wat by hom<br \/>\npas.\u201d   (Genesis 2:18, OV)<\/p>\n<p>Die gawe van intieme vriendskap met iemand<br \/>\nwie \u201cbeen van my gebeente , en vlees van my vlees\u201d<sup> 1<\/sup> is `n gawe<br \/>\nuniek aan die mense ras.  Dit was nie aan<br \/>\ndie engele of aan die ander se\u00ebvierende rasse gegee nie. Dit was om twee redes<br \/>\ngegee:  1) om tot se\u00ebn te wees vir die<br \/>\nmense ras deur die menslike te omskep na die beeltenis van die goddelike; 2) om<br \/>\naan al die geskape wesens die liefdevolle karakter van Yahuwah te wys.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"hou hande\" style=\"margin: 10px 0px 10px 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/holding-hands-2.jpg\" align=\"right\" height=\"265\" width=\"400\">Dit was om hierdie redes waarom Yahuwah die<br \/>\nmenslike ras geskep het as twee dele van een geheel. Beide die man en die vrou<br \/>\nwas geskep in die beeld van Elohim : \u201cEn . . .[Elohim] het die mens geskape na<br \/>\nsy beeld; na die beeld van . . . [Elohim] het Hy hom geskape;  <em>man en<br \/>\nvrou het Hy hulle<\/em> <em>geskape.<\/em>\u201d   (Genesis 1: 27, OV) <\/p>\n<p>Die <br \/>\neenheid van `n man en `n vrou openbaar fasette van Yahuwah se<br \/>\nkarakter  wat nie  andersinds verstaan sal word nie.  \u201c Daarom moet die man sy vader en sy moeder<br \/>\nverlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word\u201d  (Efesi\u00ebrs 5:31)<\/p>\n<p>Die huwelik van twee mense wat toegewy  is om hul Skepper te vereer is `n magtige<br \/>\ngetuigskrif aan die w\u00eareld. Yahuwah-gesentreerde huwelike bring gelykertyd eer<br \/>\naan Yahuwah en is `n se\u00ebning aan ander. Satan weet dit  en het doelgerig  gefokus op die vernietiging van indiwiduele<br \/>\nhuwelike en huwelike self as `n insetting.<\/p>\n<p>Daar is baie redes wat mense gee waarom<br \/>\nhulle trou. Dit verskil so breed soos die verskeie persone self.  Sommige redes is romanties:  <em>Sy is<br \/>\nmy sielsmaat.  Ek is verlief op hom.  <\/em>Ander redes is prakties: <em>`n Huwelik sal vir my sekuriteit bring. Hy<br \/>\nsal `n goeie broodwinner wees. <\/em>Somtyds speel  sosiale druk `n rol in die besluit om te<br \/>\ntrou:  <em>Ek`s swanger. Ek raak ouer; as ek nie nou trou nie sal ek nooit trou<br \/>\nnie.<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext-left\"><strong>Jou huwelik sal net so sterk wees soos die rede<br \/>\nwaarom jy in die eerste plek in die huwelik getree het. <\/strong> <\/p>\n<p> Gevolglik<br \/>\n, \u201cbepaal die rede vir die troue die koers van jou huwelik.\u201d<sup>2<\/sup><\/p>\n<p>Hoe solieder jou rede vir getroud wees ,<br \/>\nhoe sterker sal jou huwelik wees en hoe meer genot sal jy daaruit put. Net so,<br \/>\nhoe swakker jou rede vir getroud wees , hoe groter is jou kanse vir ongelukkigheid<br \/>\nen , eindelik , skeiding. Om `n langdurende huwelik te h\u00ea wat `n seen aan albei<br \/>\npersone is, moet jy `n goeie rede h\u00ea om getroud te wees.Skrifte leer dat slegs<br \/>\nYahuwah \u201cgoed\u201d is. Daarom sal enigiets wat <em>goed<\/em> is, verenigbaar wees met Yahuwah. <\/p>\n<p>Die enigste \u201cgoeie\u201d  rede, dan, <br \/>\nom getroud te wees is dat  beide<br \/>\nindiwidue glo dat dit Yahuwah se wil vir hul lewens is. Dit beteken nie dat jy<br \/>\nkan trou met wie jy wil en dan vir Yahuwah vra om jou keuse te se\u00ebn nie. Dit<br \/>\nbeteken om jou wil aan jou Skepper oor te laat en Hom toe te laat om jou te lei<br \/>\nin die keuse van `n lewensmaat.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Vertrou op Yahuwah met jou hele hart en<br \/>\nsteun nie op jou eie insig nie . Wees nie wys in jou eie o\u00eb nie; vrees Yahuwah,<br \/>\nen wyk af van die kwaad; dit sal genesing wees vir  jou liggaam en verkwikking wees vir jou<br \/>\ngebeente. (Sien Spreuke 3:5-8)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"ouer paartjie in 'n blom tuin\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/older-couple-2.png\" align=\"left\" height=\"266\" width=\"400\">Die eintlike doel om in die huwelik  saam te bind is sodat die twee van julle \u201ceen<br \/>\nvlees\u201d kan word. Selfs as jou oorspronklike rede om getroud te wees nie `n<br \/>\ngoeie een was nie, is dit moontlik om verby dit te groei , en met Yahuwah se<br \/>\ngoedkeuring , jou huwelik op `n soliede voetstuk te plaas. Namate julle twee<br \/>\nvasbeslote is om jul huwelik aan Yahuwah toe te wy, sal Hy jul pogings se\u00ebn en<br \/>\njul eenheid sal Hom verheerlik. <\/p>\n<p>Die beginsels waarop huwelike gebaseer is<br \/>\nword opgesom in hierdie woorde:  \u201cDaarom<br \/>\nsal die man sy vader en sy moeder verlaat en  sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees<br \/>\nwees.\u201d  (Genesis 2:24,  OV) `n Paartjie ervaar vreugde in die huwelik<br \/>\nin verhouding tot hoe versmelt hulle in \u201ceen vlees\u201d is onder die se\u00ebninge van<br \/>\nYahuwah. Eweneens, die hartseer en ongelukkigheid ondervind is in verhouding<br \/>\nmet die <em>onenigheid<\/em> in die huwelik<br \/>\nervaar.<\/p>\n<p>Satan verstaan hierdie beginsel en is<br \/>\ndaarop uit om die blydskap van menigtes  te<br \/>\nvernietig deur paartjies te lei om \u201ceen\u201d te word in wyse wat ongesond is of<br \/>\nneig na misbruik. Gregory L. Jackson het omvangryke navorsing gedoen in wat<br \/>\nware Bybelse huweliks beginsels behels. Sy navorsing stel drie basiese metodes<br \/>\nbekend wat in `n bre\u00eb spektrum deur paartjies gebruik word om \u201ceen\u201d te word.<br \/>\nDie verskeie metodes het groter of minder krag en swakhede , maar nie een is<br \/>\nideaal nie. Slegs een metode, die vierde, is in lyn met ander  geestelike beginsels en sal lei na ware en<br \/>\nvolhoudende blydskap.<\/p>\n<p>Dit is baie belangrik om hierdie metodes te<br \/>\nken en te verstaan, want die wyse hoe jy probeer om \u201ceen\u201d te word sal jou<br \/>\nhuwelik maak of breek. As die regte metode gebruik word, sal jou huwelik<br \/>\nsterker raak en sal julle twee nader na mekaar groei.  As die verkeerde metode gebruik word, sal jy<br \/>\nen jou maat verder  en verder van mekaar<br \/>\ngroei en die huwelik sal swakker en swakker <br \/>\nen swakker raak. <\/p>\n<p>Jackson illustreer  die drie verkeerde metodes wat deur paartjies<br \/>\ngebruik word om \u201ceen\u201d te word deur  drie<br \/>\nverskillende wiskundige metodes te gebruik om te kom by nommer een. Hierdie<br \/>\nmetodes is: optelling, aftrekking, en verdeling.<\/p>\n<h3><strong>Die Optellings Metode<\/strong><\/h3>\n<p>Omdat `n persoon nie deur zero<br \/>\nverteenwoordig kan word nie, gebruik die optellings metode deeltjies om tot by<br \/>\neen te kom:  <sup>1<\/sup>\/<sub>2<\/sub>+<sup>1<\/sup>\/<sub>2 <\/sub>= 1. Hierdie huweliksmodel word deur mense<br \/>\ngebruik wie <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"jong Oosterse egpaar\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/oriental-couple-2.jpg\" align=\"right\" height=\"265\" width=\"400\">glo dat hulle nie volmaak is tensy hulle nie `n ander persoon in<br \/>\nhul lewens het nie. Hulle glo om  volkome<br \/>\ngeliefd en in die lewe vervuld te wees, moet hulle `n lewensmaat h\u00ea. ( Hoewel<br \/>\ndit hul oortuiging is, is dit gebasseer op `n foutiewe stelling, want net<br \/>\nYahuwah kan die hartsbegeerte vervul.)<\/p>\n<p>Diegene wie die optellings metode gebruik<br \/>\nis romantieks wie dinge s\u00ea soos: <em>Hoe kan<br \/>\nek sonder jou lewe? Jy vervul my. Ek weet nie wat ek sonder jou sou doen nie.<br \/>\nJy is my alles.<\/em> Hoewel dit soos \u201cware liefde\u201d mag klink, kan dit nie die<br \/>\nware Bybelse \u201ceenheid\u201d volbring, wat die hartsverlange is van menslike harte-<br \/>\nen wat Yahuwah se verlange vir Sy kinders is nie. <\/p>\n<p>Jackson stel drie redes voor waarom die<br \/>\noptellingsmetode nie `n paartjie in algehele eensgesindheid  kan bring nie.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Eerstens, die optel metode maak dat een<br \/>\nvertrou op die verkeerde bron om vervuld te voel. Die woord van . . .[Yah] s\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\"><em>Pasop<br \/>\ndat niemand julle as buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding<br \/>\nnie, volgens die oorleweringe van mense, volgens die eerste beginsels van die<br \/>\nw\u00eareld  en nie volgens . . .[Yahushua]<br \/>\nnie.  Want in Hom woon al die volheid van<br \/>\ndie Godheid liggaamlik; en julle het die volheid in Hom [Yahushua], wat die<br \/>\nHoof is van alle owerhede en mag.  <\/em>(Kolosense 2: 8-10)<em> <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die optellings metode bederf ons, want dit<br \/>\nleer ons om op iemand anders as . . .[Yahushua] te vertrou om volmaak te voel. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Tweedens, die optellings metode maak dat<br \/>\nmens om die verkeerde rede trou.  . . .[Yahuwah<br \/>\nse doel vir die huwelik is om Sy beeltenis en karakter in ons te ontwikkel. Vir<br \/>\ndiegene wie die optellings metode volg is die doel vir die huwelik om volmaak<br \/>\nte voel. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Derdens, die optellings metode veroorsaak<br \/>\ndat mens die verkeerde tipe liefde gebruik om verwant te wees aan sy of haar<br \/>\nlewensmaat. Diegene wie hierdie metode volg  is verwant met mekaar in `n self-gesentreerde,<br \/>\nselsugtige liefde , omdat hul doel is om die ander te kry om in hul behoeftes<br \/>\nte voorsien.  . . . [Yahushua] se liefde<br \/>\nis `n ander-gesentreerde, selfverlo\u00ebnende liefde want die doel daarvan is om<br \/>\naan die behoeftes van ander te voorsien.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Paartjies wie hul huwelik modelleer volgens<br \/>\ndie optel metode doen dit weens `n <em>wedersydse<\/em><em>behoefte om volmaak te voel<\/em>. Dit is<br \/>\n`n probleem want slegs deur Yahuwah kan `n persoon ten volle geliefd en volmaak<br \/>\nvoel.Om na jou huweliksmaat daarna te kyk is `n verkeerde grondslag vir jou<br \/>\nhuwelik want dit fokus jou aandag op `n mens liewers as op jou Skepper. Sulke<br \/>\nliefde is self- gesentreerd, liewers as anders-gesentreerd, wat die basis is<br \/>\nvir Yahuwah se liefde en vir ware eenheid.<\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nAftrekkings Metode<\/strong><\/h3>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"paartjie stry\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-right: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/couple-fighting-2.png\" align=\"left\" height=\"422\" width=\"283\">Die aftrekkingsmetode om een te word verkry<br \/>\neenheid deur `n kleiner getal weg te neem van `n groter getal: 2-1=1. Van die<br \/>\ndrie metodes in algemene gebruik, is dit die metode wat die meeste neig tot<br \/>\nmisbruik en wat voordeel trek uit een maat. <br \/>\nPaartjies wat die aftrek metode gebruik glo dat een die ander een moet domineer.<br \/>\nSommige mans gebruik die metode om beheer uit te oefen oor hul vroue. Hulle s\u00ea<br \/>\ndinge soos: \u201cEk dra die broek in hierdie gesin! <br \/>\nEk is die hoof in die huis en jy sal doen wat ek wil!\u201d<\/p>\n<p>Hierdie metode is ook gebruik deur vroue as<br \/>\n`n verskoning om nie te dink en vir hul self te studeer nie. Wanneer nuwe en<br \/>\nmeer waarheid aan `n vrou voorgestel word in di\u00e9 tipe huwelik, sal haar reaksie<br \/>\ndikwels wees, \u201cMy man is so veel beter om sulke dinge uit te sorteer. Ek sal<br \/>\nkyk wat hy te s\u00ea het.\u201d <sup>4<\/sup>    <\/p>\n<p>Mense wie die aftrek metode gebruik het `n<br \/>\noor-hoofse verlange om  magtig te voel.<br \/>\nSelfs hulle wie die dominerende maat  in<br \/>\nso `n huwelik is, het daardie selfde verlange, dit is waarom hulle afpaar met<br \/>\ndiegene wie hulle glo ook magtig <em>is;<\/em><br \/>\ndiegene wie daardie behoefte <em>vir<\/em><br \/>\nhulle kan vervul.  <\/p>\n<p>Nes paartjies wie die optel metode gebruik<br \/>\nom `n gemeenskaplike behoefte te vervul, sal paartjies wie die aftrek metode<br \/>\ngebruik om eenheid te verkry so doen vanuit `n gemeenskaplike behoefte om<br \/>\nmagtig en in beheer te voel.  Die aftrek<br \/>\nmetode faal om dieselfde rede as die optel metode: dit steun op die verkeerde<br \/>\nbron (die maat) om te voorsien in die behoefte om sterk en magtig te voel.<br \/>\nOmdat dit die verkeerde rede is om in die huwelik te tree, word die verkeerde<br \/>\ntipe liefde vertoon om die eenheid te kry. <\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nVerdelings Metode <\/strong><\/h3>\n<p>Die verdelings metode is klaarblyklik die<br \/>\npopul\u00earste metode wat deur die jeug van vandag gebruik word. Van die drie<br \/>\nmetodes, is dit die beste , maar, soos ons sal sien, is dit ook nie ideaal nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die optel metode kom uit by die getal een<br \/>\ndeur twee onvoltooides te verenig, die aftrek metode kom  by die getal een uit deur `n kleiner getal <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jong paartjie in die kombuis\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/couple-in-kitchen-2.jpg\" align=\"right\" height=\"400\" width=\"300\">deur `n groter getal onderdanig te maak, maar die verdelings metode kom by die<br \/>\ngetal een uit deur twee gelykes bymekaar te bring. Verdeling leer, `n getal wat<br \/>\nverdeel word deur  dieselfde getal sal<br \/>\nuitloop in die nommer een. Byvoorbeeld, 4\/4=1. Getroude paartjies wat die<br \/>\nverdelings metode gebruik glo dat die huwelik `n eenheid van gelykes moet wees.<br \/>\nHulle het nie die huwelik nodig om volmaak of magtig en in beheer te voel nie.<br \/>\nHulle is self-versorgende persone met `n gesonde self- konsep. Hulle is nie<br \/>\nteen die idee van `n huwelik nie. Die idee van `n huwelik is aannemend vir<br \/>\nhulle as dit `n weg voorsien om `n gelyke metgesel te wees in die lewe met<br \/>\niemand wie dieselfde ekonomiese, en opvoedkundige doelwitte het.(Sommige voeg<br \/>\nook  geestelike doelstellings daarby.)<br \/>\nHulle glo dat die beste manier om by die nommer een uit te kom is om  twee gelykes bymekaar uit te bring.<sup>5<\/sup><\/p>\n<p>Alhoewel die verdelings metode die beste<br \/>\neen van die drie tipes huweliks modelle, faal dit steeds om dieselfde drie redes<br \/>\nas die vorige twee: dit fokus op die verkeerde bron om soos `n gelyke te voel,<br \/>\ndus het dit die verkeerde rede vir die huwelik en gevolglik ,word die verkeerde<br \/>\nsoort liefde uitgedruk in hierdie huwelik. <\/p>\n<h3><strong>Die<br \/>\nBeste Metode <\/strong><\/h3>\n<p>Die allerbeste metode om die verlangde<br \/>\neenheid in die huwelik te verkry is om die eksponentele model te gebruik om by<br \/>\ndie nommer een uit te kom. In eksponentele huwelike, nes in eksponentele<br \/>\nwiskunde, word twee nommers bymekaar gevoeg op so `n wyse sodat die algehele<br \/>\nwaarde van beide vermeerder en versterk. <\/p>\n<p><strong>Optelling:  <\/strong><sup>1<\/sup>\/<sub>2<\/sub>+<sup>1<\/sup>\/<sub>2<\/sub> =1    <\/p>\n<p><strong>Aftrekking:  <\/strong>2-1=1<\/p>\n<p><strong>Verdeling:<\/strong> 2\/2 =1<\/p>\n<p class=\"indenttext\">In eksponentele wiskunde is een verhoog tot<br \/>\ndie mag van twee. In al die ander wiskundige metodes word die nommer een of<br \/>\nverminder of verdubbel deur die nommer waaraan dit <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"gelukkige paartjie stap\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hiking-2.png\" align=\"left\" height=\"266\" width=\"400\">verwant is, maar in<br \/>\neksponentele wiskunde is die nommer een vermeerder deur die nommer waaraan dit<br \/>\nverwant is. Dit word nie verhoog in numeriese waarde nie, dit is vermeerder in<br \/>\ndie mag daarvan. Wanneer jy daarna kyk sien jy die nommer een, maar wanneer jy<br \/>\nsy impak voel, voel jy die nommer twee. Dit is een wat die mag van twee het.<br \/>\n[Yahuwah se] metode om een te word is, twee volmaakte mense om een groter<br \/>\ngeheel te vorm. Hulle beweeg deur die lewe soos een, maar hul inpak in die lewe<br \/>\nhet die mag van twee.Wanneer twee een word soos [Yahuwah] bedoel het , raak die<br \/>\nlewe nie slegter nie, nog bly dit dieselfde; dit raak beter. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dat die eksponentele model van eenheid moet<br \/>\nwerk, moet beide huweliksmaats volmaak wees <br \/>\nof vervuld wees voordat hulle een word. Hulle kan nie in die verhouding<br \/>\nkom om te ontvang nie; hulle moet kom om te gee. Elkeen moet sy of haar<br \/>\nbesonderse talente en vermo\u00ebns bring na die huwelik. Elkeen, moet die talente<br \/>\nen magte van die ander erken, waardeer, en toegee aan die talente van die<br \/>\nander. Ook, moet elkeen bereid wees om van hul talente en magte vir die behoud<br \/>\nvan die huwelik te gee ongeag wat die persoonlike opoffering sal wees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Diegene wie die optel model  gebruik, skiet v\u00e9r te kort aan [Yahuwah se]<br \/>\neenheid omdat hulle meer fokus om te ontvang as om te gee. Selfs as hulle sou<br \/>\ngee, is dit omdat hulle wil ontvang. Diegene wie die aftrek model volg skiet<br \/>\nv\u00e9r te kort aan [Yahuwah se] eenheid, omdat hulle nie die talente en kragte van<br \/>\ndie ander erken, waardeer en daaraan toegee nie.  Diegene wat die verdelings model volg skiet<br \/>\nv\u00e9r te kort aan [Yahuwah se] eenheid omdat hulle nie gewillig is om  van hul krag en talente in `n selfopofferende<br \/>\nen onselfsugtige  wyse te gee nie. Die<br \/>\neksponentele model is die enigste een wat die bestandele uitbring wat nodig is<br \/>\nom een te word in die einste wyse wat [Yahuwah] bedoel het.Dit   word volbring omdat dit die enigste een is<br \/>\nwat [Yahuwah se] doel van die huwelik vervolmaak.<sup>6<\/sup> <\/p>\n<p>`n Bybel vers wat dikwels uit verband<br \/>\ngeneem word om op `n verkeerde metode om een te word, ondersteun, is: \u201cVroue wees<br \/>\naan julle eie mans onderdanig\u201d (Efesi\u00ebrs 5:22) Daar is sommige wat <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"ongelukkig vrou\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/unhappy-woman-2.jpg\" align=\"right\" height=\"278\" width=\"400\">glo dat<br \/>\nselfs as die man verwag dat die vrou iets moet doen wat moreel  en volgens die wet verkeerd is, moet sy  net gehoorsaam en haar man sal verantwoordelik<br \/>\ngehou word vir die <em>sonde<\/em>.     <\/p>\n<p>Die gebruik van hierdie vers word die algemeenste<br \/>\ngebruik onder paartjies wie die optel en aftrek modelle gebruik vir eenheid.<br \/>\nDiegene wie die verdelings metode gebruik verwerp die vers gewoonlik as niks<br \/>\nmeer as net Paulus se persoonlike opinie wat gebasseer is op die sosiale idees<br \/>\nvan die tye waarvan hy geskryf het. Maar die tipiese manier waarop hierdie vers<br \/>\nvertolk word, word nie ondersteun deur die konteks van die deel en dit moet<br \/>\nsekerlik nie verwerp word op grond van die verkeerde uitleg van die vers nie. <\/p>\n<p>`n Algemene veronderstelling is dat die<br \/>\nSkrifte beveel dat vroue \u201conderdanig\u201dmoet wees aan hul mans, terwyl dit slegs<br \/>\ndie mans beveel om hul vroue \u201clief\u201d te h\u00ea. Hierdie ongelykheid het die deur<br \/>\ngeopen vir `n groot mate van mishandeling sowel as spyt. Vroue wil glo dat hul<br \/>\nmanne hulle liefhet, dus sal hulle arbei onder `n swaar las met die gedagte dat<br \/>\nhulle sondig deur \u201conderdanig,\u201d te wees terwyl al wat hulle moet doen is om hul<br \/>\nmans \u201clief\u201d te h\u00ea.<\/p>\n<p>Die korrekte insig in hierdie vers kan<br \/>\nslegs gevind word in die gebruik van die eksponentele model om een te word. Die<br \/>\ntwee verse  wat die meeste verwarring<br \/>\nbring is: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig,<br \/>\nsoos aan Yahuwah<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Manne, julle moet julle eie vroue liefh\u00ea,<br \/>\nsoos Yahushua ook die gemeente liefgehad het En Homself daarvoor gegee<br \/>\nhet.  (Sien Efesi\u00ebrs 5:22 en 25.) <\/p>\n<p>Vroue moet hulleself aan hul mans toewy <em>soos aan Yahuwah. <\/em>Yahuwah het nooit<br \/>\niemand gevra om iets moreel of wetliks verkeerd <br \/>\nte doen nie. Derhalwe, Yahuwah forseer niemand om enigiets <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"gelukkig Indiese paartjie\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/indian-couple-2.png\" align=\"left\" height=\"266\" width=\"400\">teen sy\/haar<br \/>\nwil te doen nie. En dit is wat na vore gebring word in die instruksie aan<br \/>\nmanne: koester julle vroue nes Yahushua die kerk liefgehad het en daarvoor <em>gesterf<\/em> het! Baie vroue sal vinnig<br \/>\noptree deur te s\u00ea, \u201cMy man het my s\u00f3 lief dat hy selfs vir my sou sterf!\u201d  Elke vrou wil glo dat haar man haar so lief<br \/>\nhet om te sterf vir haar, maar dit is nie wat die vers bedoel nie. <\/p>\n<p>Yahuwah waarborg Vryheid van keuse aan<br \/>\nalmal. Met die sonde van Adam en Eva, het hul karakters, wat nes Yahuwah s`n<br \/>\ngemaak was, verwronge en onderhewig geword aan Satan. Adam en Eva en al hul<br \/>\nnasate na hulle sou hulpelose slawe-siele van Satan gebly het-As Yahuwah nie<br \/>\nbelowe het om Sy Seun te laat sterf vir sondaars om aan hulle `n tweede keuse<br \/>\nte  gee nie.<\/p>\n<p>Nota:  Yahushua se kruisdood forseer niemand om teen<br \/>\nsy\/haar wil gered te word nie. Yahushua se dood <em>bevry <\/em>die wil<em> <\/em>van<em> <\/em>elkeen<em> <\/em>om vir hulself te kies wie hulle wil dien: Yah of Satan. Met ander<br \/>\nwoorde, die wyse waarop Yahushua die kerk liefgehad het, was om haar <em>vryheid van keuse<\/em> te waarborg \u2013 selfs as<br \/>\ndaardie Vryheid van keuse mense sou toelaat om Hom opnuut te verwerp.<\/p>\n<p>`n Man wat sy vrou liefhet <em>nes Yahushua die kerk liefgehad het <\/em>sal<br \/>\nnooit sy vrou forseer om iets te doen wat sy nie wil doen nie. As hy sy vrou<br \/>\nregtig liefhet, nes Yahushua die kerk liefgehad het sal hy bereid wees om te<br \/>\nsterf om sy vrou se vryheid van keuse te beskerm \u2013 selfs as hy sou verskil met<br \/>\nhaar keuse! <em>Dit <\/em>is om mens se vrou<br \/>\nlief te h\u00ea \u201csoos Yahushua die gemeente liefgehad het en Homself daarvoor gegee<br \/>\nhet.\u201d  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"dame sit op 'n bank\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/senior-couple-2.jpg\" align=\"right\" height=\"266\" width=\"400\">Onder die eksponentele metode om een te<br \/>\nword, is dit veilig vir vroue om \u201conderdanig\u201d te wees aan hul mans, om op hom<br \/>\ndie anders-gesentreerde , onselfsugtige gee van liefde wat sy tuiste vind in<br \/>\ndie hart van die Skepper. Ewenwel, sulke Yah \u2013 tipe agape liefde word teruggegee<br \/>\naan die vrou wanneer die man haar met dieselfde onselfsugtige toewyding liefhet<br \/>\nwat deur Yahushua vertoon was toe Hy sy lewe gegee het om vryheid van keuse aan<br \/>\nsondaars te waarborg. Paartjies wat die eksponentele metode gebruik om een te<br \/>\nword smee `n hegte baie sterk band, as gevolg van Yahuwah se liefde.Hulle word<br \/>\nnie gebind deur `n behoefte om volmaak, of magtig, of in beheer of selfs deur<br \/>\ndie behoefte om gelyk te voel nie. Die huwelik is sterk omdat dit daarop<br \/>\ngebasseer is  dat beide onselfsugtiglik<br \/>\ngee vir die voordeel van die ander. Hoe meer elkeen onselfsugtiglik gee vir die<br \/>\nvoordeel van die ander, hoe meer \u201cword hulle een\u201den hoe gelukkiger raak hulle<br \/>\naltwee.<\/p>\n<p>Sulke liefde is die sterkste van hulle<br \/>\nalmal omdat dit `n Yah \u2013 gesentreerde liefde is. Haar hoogste vreugde is om te<br \/>\ngee, mildelik en selfverlo\u00ebnend, aan die ander. Dit beopdrag nie ander nie,<br \/>\nmaar is gewillig om op te offer vir beter <br \/>\nvoordeel van ander en vir die huwelik. Sodoende word selfs onderwerping<br \/>\ngesien as `n voordeel omdat dit gesien word in die lig daarvan om jou vrou of<br \/>\njou man toe te laat om sy\/haar Yah-gegewe talente te gebruik vir die beste van<br \/>\ndie huwelik, en sodoende die behoeftes van albei  vervul. Onderwerping laat nie die een minder<br \/>\ngelyk voel nie, omdat dit op keuse gebasseer is. Elke indiwidu versterk<br \/>\nsodoende die huwelik deur sy\/haar indiwiduele gawes en talente te gebruik. As<br \/>\n\u201ceen\u201d kan die paartjies in die huwelik die rol van die ander waardeer  en die verhouding word as `n geheel  bevoordeel. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jong man sit alleen op 'n bank\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/alone-2.jpg\" align=\"left\" height=\"400\" width=\"300\">Dit moet wel verstaan word, dat, selfs die<br \/>\nbeste huwekliksmodel <em>slegs<\/em> sal werk<br \/>\nas <em>beide<\/em> maats indiwudueel toegewy is<br \/>\naan Yahuwah. Slegs wanneer die man en die vrou <em>albei<\/em> hul persoonlike behoeftes  in hul Skepper het, wanneer <em>albei <\/em>, om die beurt, die ander liefh\u00ea<br \/>\nmet die onselfsugtige, self-opofferende liefde van Yahuwah, sal die huwelik<br \/>\nsuksesvol wees. Dit kan bereik word slegs deur daaglikse oorgawe aan Yahuwah;<br \/>\ndeur die wil, die gedagtes en emosies, die hoop en drome in lyn met Hom te<br \/>\nbring.<\/p>\n<p>`n Persoon wie poog om sy\/haar huwelik op<br \/>\ndie eksponentele model te basseer terwyl die maat een van die ander drie<br \/>\ngebruik sal vind dat van hom\/haar voordeel getrek word en sal hy\/sy gebruik<br \/>\nvoel.Dit bring ons heeltemal terug in `n kringloop van wat in die begin van die<br \/>\nartikel ges\u00ea is: die enigste rede warom `n persoon mag trou is as hy\/sy weet<br \/>\ndat dit die wil van Yahuwah is.\u201dWanneer die doel van jou huwelik nie gebasseer<br \/>\nis op hoe jy voel of wat jy dink nie, maar liefs op die verlange van wat jy glo<br \/>\ndie wil van [Yahushua] is vir jou lewe, dan sal jou rede vir egskeiding <em>meer geneig<\/em> wees om op dieselfde ding<br \/>\ngebasseer te wees.\u201d<sup>7<\/sup><\/p>\n<p>Die enigste veilige koers dan vir enigeen,<br \/>\nenkel of getroud, is om as indiwidu Yahuwah se wil te volg in mens se eie<br \/>\nlewe.Of jy nou verloof of maar net dink aan trou, of jy nou in `n goeie huwelik<br \/>\nof `n slegte een is, as jy jou wil aan jou Skepper sal oorgee, sal Hy jou in<br \/>\nveilige we\u00eb lei.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Vertrou op Yahuwah met jou hele hart en<br \/>\nsteun nie op jou eie insig nie . Ken Hom in al jou we\u00eb, dan sal Hy jou paaie<br \/>\ngelyk maak. (Sien Spreuke 3:5,6.)<\/p>\n<p>Yahuwah se belofte vir jou en jou huwelik<br \/>\nis: <\/p>\n<div>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Want Ek weet<br \/>\nwatter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek Yahuwah, gedagtes van vrede,<br \/>\nen nie van onheil nie, om julle `n hoopvolle toekoms te gee. (Sien Jeremia<br \/>\n29:11.) <\/p>\n<div align=\"center\">\n<div align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"gelukkige jong paartjie\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/young-happy-couple-2.jpg\"><\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\">\n<p><sup>1<\/sup>  Genesis 2:23<\/p>\n<p><sup>2<\/sup><br \/>\nGregory L. Jackson, <em>How Surrender Makes<br \/>\nLife Happier, Divorce a Blessing,The Single Life Fulfilling, <\/em>p.18. Die<br \/>\nskrywer gee met blydskap erkenning aan Mr. Jackson se navorsing. Die konsep van<br \/>\nhierdie artikel is grotendeels uit sy boek geneem<em>.<\/em><\/p>\n<p><sup>3<\/sup><br \/>\nJackson, pp. 39-40.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup><br \/>\nHierdie idee word oorgedra in hul verhouding met hul kerkleiers<em>. <\/em>In plaas daarvan om vir hulle self te<br \/>\nstudeer, is baie tevrede om te gaan met wat ookal hul pastore as waarheid<br \/>\naanvoer, ongeag van die hope bewyse inteendeel daarmee.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup><br \/>\nJackson, pp. 41-42.<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> <em>Ibid<\/em>., pp. 43-44.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup>  <em>Ibid<\/em>.,<br \/>\np. 18, klem oorspronklik. <\/p>\n","protected":false},"featured_media":217191,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108592","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-marriage-divorce-re-marriage"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Wiskunde van die Huwelik - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Wiskunde van die Huwelik - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die huwelik was die grootste geskenk aan die mens gegee tydens die Skeppingsweek. Na die skepping van `n perfekte w\u00eareld, beklee met alles wat voorsien vir die gesondheid, sintuie vreugde verskaf en die denke van die mensekind fassineer, het Yahuwah ges\u00ea, \u201c Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T21:04:42+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-mathematics-of-marriage-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"19 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/\",\"name\":\"Die Wiskunde van die Huwelik - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-mathematics-of-marriage-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-02-07T07:01:13+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T21:04:42+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-mathematics-of-marriage-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-mathematics-of-marriage-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Wiskunde van die Huwelik\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Wiskunde van die Huwelik - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Wiskunde van die Huwelik - Worlds Last Chance","og_description":"Die huwelik was die grootste geskenk aan die mens gegee tydens die Skeppingsweek. Na die skepping van `n perfekte w\u00eareld, beklee met alles wat voorsien vir die gesondheid, sintuie vreugde verskaf en die denke van die mensekind fassineer, het Yahuwah ges\u00ea, \u201c Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T21:04:42+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-mathematics-of-marriage-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"19 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/","name":"Die Wiskunde van die Huwelik - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-mathematics-of-marriage-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-02-07T07:01:13+00:00","dateModified":"2025-08-20T21:04:42+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-mathematics-of-marriage-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-mathematics-of-marriage-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-mathematics-of-marriage\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Wiskunde van die Huwelik"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108592","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108592"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217191"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108592"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}