{"id":108581,"date":"2012-02-02T12:04:17","date_gmt":"2012-02-02T12:04:17","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-hierdie-dag-saam-met-yahuwah\/"},"modified":"2025-08-20T20:51:48","modified_gmt":"2025-08-20T20:51:48","slug":"hierdie-dag-saam-met-yahuwah","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/hierdie-dag-saam-met-yahuwah\/","title":{"rendered":"Hierdie Dag Saam Met Yahuwah"},"content":{"rendered":"<p><\/p>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\" bgcolor=\"#dddddd\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\">Nader<br \/>\ntot Yahuwah, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en<br \/>\nsuiwer die harte, julle dubbelhartiges! Verneder julle voor Yahuwah, en Hy sal<br \/>\njulle verhoog. (Sien Jakobus 4:8, 10)<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\nIn John Bunyan se opvolgreeks van sy tydlose<br \/>\nklassieke werk<em>, Pelgrim se Reise<\/em>,<br \/>\nstel hy `n o\u00ebnskynlike onmoontlike paradoks voor: dit is beide makliker om<br \/>\nverlore te wees en makliker om gered te word! Dit is makliker om verlore te<br \/>\ngaan want dit vereis geen poging van enigeen om verlore te gaan nie. Almal het `n<br \/>\nnatuurlike neiging om te doen wat verkeerd is want almal is gebore met `n<br \/>\nsondige geaardheid. Daarom is dit `n baie maklike en natuurlike ding om net<br \/>\n\u201cmet die stroom te gaan\u201d en verlore te wees.<\/p>\n<p>Terselfdertyd is dit makliker om gered te word!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want die weg van die<br \/>\noortreder is moeilik. Hy het nie `n morele kompas ook nie `n stem vanuit die<br \/>\nhemel wat s\u00ea \u201cdit is die weg, en wandel daarin.\u201d &#8230; \u2018Dis maklik om gered te<br \/>\nword want &#8230;[Yahushua] het die prys vir ons verlossing betaal. Hy het ons<br \/>\nlyding geneem en ons Sy vrede gegee. Hy het ons swakheid vir Sy sterkte<br \/>\nverruil, &#8230; ons sonde vir Sy regverdigheid. Soos Jesaja ges\u00ea het, \u201cDeur Sy<br \/>\nwonde het daar vir julle genesing gekom.\u201d<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Yahuwah respekteer almal se reg na vryheid van<br \/>\nkeuse. Hy sal niemand dwing om redding te aanvaar nie. Want almal is gebore met<br \/>\n`n natuurlike neiging om verkeerd te doen, as enigeen nie aktief <em>kies <\/em>om gered te word nie, sal hy of sy,<br \/>\ndeur versuim, verlore gaan.<\/p>\n<p>Baie mense sal verlore bly terwyl hulle begeer<br \/>\nom gered te word. Sulke indiwidue het hulle nie onderwerp aan die reinigende,<br \/>\nsuiwerings proses wat hulle sou gevorm het tot die goddelike beeld, gepaste<br \/>\nkandidate vir die Hemel nie. Hulle het die gawe van ewige lewe begeer, maar nie<br \/>\n`n persoonlike verhouding met die Lewe-gewer nie. Die daaglikse opofferings wat<br \/>\nvereis word van almal wat die ewige lewe sou be\u00ebrwe, was weerstaan en die werk<br \/>\nvan transformasie het op die oppervlak gebly. Dit het nie tot die skuilhoeke<br \/>\nvan die hart, gedagte en siel deurgedring nie.<\/p>\n<p>As jy die ewige lewe wil be\u00ebrwe, sal dit jou<br \/>\nalles kos. Dit sal toewyding aan jou doel vereis en `n gewilligheid om alles op<br \/>\nte offer wat in jou pad staan. Maar redding en die ewige lewe kan nie  \u201cbereik\u201d word deur enigiets wat jy doen nie.<br \/>\n\u201cWant uit <em>genade<\/em> is julle gered, deur<br \/>\ndie geloof,en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van [Elohim]; nie uit<br \/>\ndie werke nie, sodat niemand mag roem nie.\u201d (Efesi\u00ebrs 2: 8, 9)<sup>2<\/sup><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man standing on stairs\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/stairs-5.jpg\" align=\"right\" height=\"424\" width=\"283\">Die vrye gawe van redding kan alleenlik verwerf<br \/>\nword deur voordurende <em>oorgawe van die eie<br \/>\nek<\/em>. Eerder as `n stap-vir-stap proses van bekwaamhede, om jou weg na die<br \/>\nHemel te open, is dit `n stap-vir-stap proses na <em>benede<\/em> na volle en totale oorgawe. Deur daagliks minder en minder<br \/>\nin jou eie o\u00eb te wees, soos jou aandag vir altyd ten volle op die Redder<br \/>\nverenig. Die proses van daaglikse oorgawe van jou wil na die ho\u00ebr wil van jou<br \/>\nMaker laat jou geen ruimte om te roem nie. Maar dit is van kardinale belang as<br \/>\njy gered wil wees.<\/p>\n<p>Dit is hier wat baie mense sukkel om die <em>kennis van<\/em> <em>redding<\/em> te verstaan. Die gevoel van wonderlike gevoelens van<br \/>\nvreugde en vrede toe hulle die eerste keer die Redder aanvaar het, het te veel<br \/>\nmense aangeneem dat \u201ceen keer gered hulle altyd gered is.\u201d Ander maak weer die<br \/>\nfout: hulle word in die versoeking gebring om te voel dat tensy hulle al<br \/>\ndaardie mooi, warme, snoesige gevoelens ervaar wat ons almal geniet om te voel,<br \/>\nhulle verlore is.<\/p>\n<p>Nie een van die twee is waar nie. Yah sal<br \/>\nnooit die wil dwing nie. `n Persoon wat eendag gered is, kan op `n later<br \/>\nstadium van plan verander. Niemand sal teen hul wil gered word nie. Terselfdertyd,<br \/>\ngoeie gevoelens <em>of te kort daaraan<\/em>,<br \/>\nis geen indikasie van of redding of verlore wees nie. Goeie gevoelens is<br \/>\nYahuwah se gawe om te gee. Jou deel is om elke dag die beloftes deur geloof te<br \/>\neis soos jy jouself aan Hom oorgee. \u201cGeloof is joune om uit te oefen as die<br \/>\ngawe van [Yahuwah]. Jy hoef nie tussen hoop en vrees en moedeloosheid te wissel<br \/>\nnie. Wees verseker dat as jy [Yahuwah] nader, sal jy sekerlik weet dat Hy tot<br \/>\njou nader, om jou siel te voed, en aan te moedig, en te verryk.\u201d<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Die beste tyd om `n volle oorgawe aan jou<br \/>\nMaker te maak is die eerste ding in die oggend wanneer jy wakker word. In die<br \/>\nbegin van die dag, wanneer die gedagte skoon en nie in `n warboel is met die<br \/>\nsake van die dag nie, ruim tyd in om saam met Yahuwah te spandeer.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wy jouself toe aan<br \/>\n[Yahuwah] in die oggend; maak dit jou eerste groot werk. Laat jou gebed wees,<br \/>\n\u201cNeem my, O [Yahuwah] om ten volle aan U te behoort. Ek l\u00ea al my planne aan U<br \/>\nvoete neer. Gebruik my vandag in U diens. Vertoef met my, en laat al my werk in<br \/>\nU gesetel wees.\u201d Dit is `n daaglikse saak. Wy jouself elke oggend aan Yahuwah<br \/>\ntoe vir daardie dag. Gee al jou planne aan Hom oor, om uitgevoer te word of om<br \/>\nopgegee te word soos Sy voorsienigheid uitwys. Sodoende sal jy dag na dag jou<br \/>\nlewe in die hande van [Yahuwah] gee, en dan sal jou lewe meer en meer gevorm<br \/>\nword volgens die lewe van [Yahushua].<sup>4<\/sup> <\/p>\n<p>As jy nie kan onthou om dit eerste ding in die<br \/>\noggend te doen nie, vra Yahuwah om jou te help. Die beste manier om `n gedagte<br \/>\nte h\u00ea wat na Yahuwah keer eerste ding in die m\u00f4re, is om aan Hom te dink en te<br \/>\nbid die laaste ding in die aand. Soos jy aan die slaap raak, vertrou jou weer<br \/>\ntoe aan Yahuwah. Dank Hom vir Sy sorgsaamheid deur die dag en die vele se\u00ebninge<br \/>\nwat jy van Hom ontvang het. Dit sal jou gedagtes help om in voeling te wees met<br \/>\ndie Skepper van die eerste ontwakingsoomblikke want die verstand is geneig om<br \/>\nna die gedagtes te gaan wat jy gehad het toe jy gaan slaap. <\/p>\n<p>Daar is vyf basiese areas wat jy moet oorgee<br \/>\naan Yahuwah elke dag. Hulle is:<\/p>\n<ol>\n<li>Wil<\/li>\n<li>Gedagte<\/li>\n<li>Liggaam<\/li>\n<li>Tyd<\/li>\n<li>Geld<\/li>\n<\/ol>\n<p>Begin jou gebed deur Yahuwah te verheerlik.<br \/>\nNie net verheerlik dit Hom nie, maar die dankbaarheid wat jy sal voel wanneer<br \/>\njy Sy vorige goedertierenheid onthou, sal jou geloof versterk om te vra vir<br \/>\nhuidige behoeftes.<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Wil<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Die oorgawe van die wil is argumentsomshalwe<br \/>\ndie belangrikste ding wat jy kan doen in samewerking met Yahuwah vir die<br \/>\nredding van jou siel. Dit is in die oorgawe van die wil waarin meeste mense<br \/>\nmisluk om te verstaan die rol wat hulle moet speel in samewerking met Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Baie vra, \u201cHoe moet<br \/>\nek myself oorgee aan [Yahuwah]?\u201d Jy begeer om jouself aan Hom te gee, maar jy<br \/>\nis swak in morele krag, in slawerny aan twyfel, en beheer deur die gewoontes<br \/>\nvan jou lewe van sonde. Jou beloftes en voornemens is soos toue van sand. Jy<br \/>\nkan nie jou gedagtes, jou drange, jou gevoelens beheer nie. Die kennis van jou<br \/>\nverbreekte beloftes en <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young woman praying\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/young-woman-praying-5.png\" align=\"left\" height=\"440\" width=\"296\">verbeurdverklaarde waarborge verswak jou selfvertroue in<br \/>\njou eie opregtheid, en laat voel jou dat [Yahuwah] jou nie kan aanvaar nie;<br \/>\nmaar jy hoef nie te twyfel nie. Wat jy moet verstaan is die ware krag van die<br \/>\nwil. Dit is die regerende mag in die natuur van die mens, die krag van besluite,<br \/>\nof van keuses. Alles hang van die regte aksie van die wil af. Die mag van keuse<br \/>\nwat [Yahuwah] vir die mens gegee het; is hulle s`n om uit te oefen. Jy kan nie<br \/>\njou hart verander nie, jy kan nie uit jouself aan [Yahuwah] sy gevoelens gee<br \/>\nnie; maar jy kan <em>kies <\/em>om Hom te dien.<br \/>\nJy kan Hom jou wil gee; Hy sal dan in jou werk om te wil en te doen volgens Sy<br \/>\ngoeie plesier. Dus word jou hele natuur onder die beheer van die Gees van [Yahushua]<br \/>\ngebring; jou gevoelens sal op Hom gesentreerd wees, jou gedagtes sal in<br \/>\nharmonie wees met Hom.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Begeertes vir<br \/>\ngoedheid en heiligheid is reg so ver hulle strek; maar as jy hier stop, sal<br \/>\nhulle niks baat nie. Baie sal verlore wees terwyl hulle hoop en begeer om<br \/>\nChristene te wees. Hulle kom nie tot die punt om die wil oor te lewer aan<br \/>\n[Yahuwah] nie. Hulle <em>kies<\/em> nie nou om<br \/>\nChristene te wees nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Deur die regte<br \/>\noefening van die wil, mag `n totale verandering in jou lewe gemaak word. Deur<br \/>\noorgawe van jou wil aan [Yahushua], verenig jy jouself met die krag wat bo alle<br \/>\nvorstedom en kragte is. Jy sal krag kry van bo om jou standvastig te hou, en<br \/>\ndus deur konstante oorgawe aan [Yahuwah] sal jy in staat wees om die nuwe lewe<br \/>\nte lei, selfs die lewe van geloof.<sup>5<\/sup><\/p>\n<p>Satan sal streef om jou bang te maak met die<br \/>\ngedagte dat Yahuwah jou wil sal vrslaaf, jou dwing om te doen wat jy nie wil<br \/>\ndoen nie. Verban sulke gedagtes. Hulle kom van die vyand. Dwang is `n beginsel<br \/>\nvan Satan se koninkryk, nie Yahuwah s`n nie. Jou Vader in die Hemel het Sy Seun<br \/>\nopgeoffer om jou vryheid van keuse te waarborg. Hy sal nooit jou wil forseer<br \/>\nnie. Dit hang van jou af om te <em>kies <\/em>of<br \/>\njy jou wil aan Hom wil oorgee of nie.<\/p>\n<p>Filippense 2:12 en 13 vermaan almal \u201cwerk<br \/>\njulle eie heil uit met vrees en bewing. Want dit is [Elohim] wat in julle werk<br \/>\nom te wil sowel as om te werk na sy welbehae.\u201d Verstaan dat as jy nie jou wil<br \/>\noorgee aan Yahuwah nie, sal jy deur versuim, `n slaaf word aan die wil van<br \/>\nSatan.<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Gedagtes<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Min mense besef dat dit hul plig is om hul<br \/>\ngedagtes te beheer. `n Mens wie nie sy gedagtes beheer nie is meer vatbaar om<br \/>\ngevange geneem te word deur liggaamlike passie. Satan sal hom verlei <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"smiling man wearing a suit\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-5.jpg\" align=\"right\" height=\"424\" width=\"283\">om die<br \/>\nvrouens rondom hom te begeer. In hierdie moderne w\u00eareld, waar so baie vrouens<br \/>\nonwelvoeglik geklee is, sal net die man wie beheer van sy gedagtes aan Yahuwah<br \/>\noorgegee het, beheer oor sy gedagtes en liggaam behou. <\/p>\n<p>Vrouens moet ook hulle gedagtes beheer. In die<br \/>\nonophoudelike rondte van daaglikse pligte, is dit `n eenvoudige ding om die<br \/>\ngedagte te laat dwaal na dagdrome en onproduktiewe idees. Amal wie toelaat dat<br \/>\ndie gedagtes eenvoudiglik heen en weer dwaal, bied openlike uitnodigings aan<br \/>\nSatan wie altyd gereed is om onsuiwer gedagtes en emosies voor te stel.<\/p>\n<p>Wanneer die sonde uiteindelik in die lewe<br \/>\nuitgevoer word, is dit die resultaat van `n lang proses wat begin met die sonde<br \/>\nin een se gemoet. Korrupsie in die hart kom te staan voor versoeking van buite<br \/>\nen die persoon word dan `n prooi vir Satan.<\/p>\n<p>Die belangrikheid van oorgawe selfs van een se<br \/>\ngedagtes aan Yahuwah word onderskryf in 2 Korinthi\u00ebrs:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">(Want die wapens van<br \/>\nons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur [Elohim] om vestings neer te<br \/>\nwerp,) terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die<br \/>\nkennis van [Elohim], en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan<br \/>\n[Yahushua] &#8230;. (2 Korinthi\u00ebrs 10: 4, 5)<\/p>\n<p>In die begin kan die beheer van een se<br \/>\ngedagtes oorweldigend moeilik lyk. Maar moet nie opgee nie. As dit begin dwaal,<br \/>\nbring dit in nederigheid weer na Yahuwah terug. Hy het belowe om ook in di\u00e9<br \/>\narea te help.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Soek [Yahuwah] terwyl<br \/>\nHy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is. Laat die goddelose sy weg<br \/>\nverlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot [Yahuwah] bekeer,<br \/>\ndan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse [Elohim], want Hy vergeef menigvuldiglik.<br \/>\n(Jesaja 55: 6, 7 OV)<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Liggaam<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Yahuwah het die ho\u00ebr natuur geskep, die<br \/>\nvoorhoofs lob van die brein om die liggaam te beheer. Na sondes ingetree het,<br \/>\nhet die laer natuur gesentreer aan die basis van die brein in die agterkant van<br \/>\ndie skedel, oorheers. Eerder as wat `n persoon se verstand sy wellus, begeertes<br \/>\nen aptyte beheer, dikteer en dring die redes, aksies, wellus, begeertes en aptyte<br \/>\nvan die laer natuur hom en sy optredes in die geval.<\/p>\n<p>Soos met die wil en gedagte is dit belangrik<br \/>\nom jou liggaam aan Yahuwah oor te gee op `n daaglikse basis. \u201cOf weet julle nie<br \/>\ndat julle liggaam `n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle<br \/>\nvan [Elohim] het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Want julle is duur<br \/>\ngekoop. Verheerlik [Yahuwah] dan in julle liggaam en in julle gees wat aan [Yahuwah]<br \/>\nbehoort.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 6: 19, 20 OV)<\/p>\n<p>Sonder om te let op versoekings, as jy jou wil<br \/>\nen jou liggaam aan die Redder oorgegee het, sal Hy jou al die krag gee om te<br \/>\noorwin. Jy kan meer verower deur Hom wie jou liefgehad het. (Sien Romeine 8: 31-37.)<br \/>\n\u201cGeen versoeking het julle aangegryp behalwe `n menslike nie; maar [Elohim] is<br \/>\ngetrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy<br \/>\nsal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan<br \/>\nverdra.\u201d(1 Korinthi\u00ebrs 10:13)<\/p>\n<p>Yahushua was versoek in elke areas waarin jy<br \/>\nwas \u2013 en meer! Hy ken die kragte van versoeking wat jou in die gesig staar, en<br \/>\nnet die hoeveelheid goddelike hulp om te stuur in jou stryd vir oorwinning. In<br \/>\nSy mag kan jy:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek vermaan julle dan,<br \/>\nbroeders, by die ontferminge van [Elohim], dat julle jul liggame stel as `n<br \/>\nlewende, heilige en aan [Elohim] welgevallige offer \u2013 dit is julle redelike<br \/>\ngodsdiens. En word nie aan hierdie w\u00eareld gelykvormig nie, maar word verander<br \/>\ndeur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en<br \/>\nwelgevallige en volmaakte wil van [Elohim] is. (Romeine 12: 1, 2)<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Tyd<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Tyd is nie iets wat mense gewoonlik aan dink<br \/>\nas iets wat aan Yahuwah oorgegee moet word nie. Maar tyd is `n kosbare gawe.<br \/>\nAlmal het tyd gemors maar die nabyheid van Yahushua se Wederkoms bring `n<br \/>\nplegtigheid na alle strewe. Elke dag wat verby gaan, is een dag nader na die<br \/>\neinde; een dag minder van proef tyd.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Pas dan op dat julle<br \/>\nnougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; en koop die tyd uit, omdat<br \/>\ndie dae boos is. Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat<br \/>\ndie wil van [Yahuwah] is. (Efesi\u00ebrs 5:15-17)<\/p>\n<p>Soos jy jou tyd aan Yahuwah oorgee, sal Hy jou<br \/>\nlei en rigting gee. Nie net sal Hy jou lei op die weg wat in jou beste belang<br \/>\nis nie, maar Hy sal jou lei soos jy sou kies as jy kon in die toekoms sien soos<br \/>\nHy kan. Hy het belowe, \u201cEk wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat<br \/>\njy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.\u201d (Psalms 32:8)<\/p>\n<p>Jy sal jou grootste geluk en mees eindelose<br \/>\nsukses vind wanneer jy jou tyd oorgee aan Yahuwah. Die werk bereik onder Sy<br \/>\nleiding sal beloning bring wat strek tot in ewigheid want Yahuwah sal al jou<br \/>\npogings se\u00ebn en `n oorvloedige mate! (Sien Korinthi\u00ebrs 3:6) Daarom<strong>,           <\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Moenie vir julle<br \/>\nskatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe<br \/>\ninbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar<br \/>\ngeen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar<br \/>\njulle skat is, daar sal julle hart ook wees. (Matthe\u00fcs 6:19-21 OV)<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Geld<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Baie mense verwys verkeerdelik na tiende as<br \/>\n\u201c`n rekenin wat betaal moet word.\u201d In werklikheid, <em>behoort<\/em> alles aan Yahuwah, as die Skepper. Hy het ons genadelik<br \/>\ntoegelaat om 9\/10 te gebruik van alles wat Hy ons gegee het. Al wat Hy inruil<br \/>\nvra is 1\/10.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"world currencies (U.S. dollars, Euros, etc.)\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/money-4.jpg\" align=\"left\" height=\"300\" width=\"400\">Maar die offergawe van jou geld aan Yahuwah<br \/>\nomvat v\u00e9r meer as net terugbesorging van `n tiende. Dit is toewyding van die<br \/>\nfondse wat jy beskikbaar stel vir aanwending volgens Sy verlange. Daar is geen<br \/>\ngevaar in dit want Hy weet wat jy nodig het en het belowe om te daarin te voorsien.<br \/>\n(Sien Matthe\u00fcs 6:24-34) Daarom is dit onmoontlik<br \/>\nom Yahuwah te <em>oortref in uit-gawes<\/em>! Hy<br \/>\nhet jou geld voorsien. Wy die gebruik daarvan aan Hom toe. Soos Hy jou lei in<br \/>\ndie gebruik daarvan, sal jy vind dat Hy vir Sy eie sorg.<\/p>\n<p>Geld dra met dit die verantwoordelikheid om `n<br \/>\nwyse rentmeester te wees van dit sodat as een van Yahuwah se kinders `n<br \/>\nbehoefte het wat Hy op jou hart l\u00ea, sal jy in die posisie wees om dit te kan<br \/>\ndoen. \u201cWie hom ontferm oor die arme, leen aan [Yahuwah]; en Hy sal hom sy<br \/>\nweldaad vergelde.\u201d (Spreuke 19:17, OV) Die geskenk van jou geld aan Yahuwah<br \/>\nverskaf die grootste finansi\u00eble sekuriteit waarop jy kan hoop want Hy ken die<br \/>\ntoekoms. As jy jou geld op `n sekere manier wil spandeer maar eerste jou<br \/>\nverlange aan Hom oorgee, sal Hy jou belange beskerm. Omdat Hy die toekoms ken, kan<br \/>\nHy kan jou be\u00efndruk om nie jou geld op `n sekere manier te spandeer as nie,<br \/>\nwant  oor `n paar dae mag daar `n groter<br \/>\nbehoefte opduik waarvoor jy die geld nodiger sal kry.<\/p>\n<p>Soos jy elke area oorgee aan jou liefdevolle<br \/>\nVader, vertrou in Sy liefde en wysheid, doen vier dinge:<\/p>\n<ol>\n<li>Vra Yahuwah om jou hart te<br \/>\nondersoek, ook tot die dieptes wat jy nie kan bereik nie en nie ken nie. Maak<br \/>\nDawid se gebed joune: \u201cDeurgrond my, o [Elohim], en ken my hart; toets my en<br \/>\nken my gedagtes; en kyk of daar by my `n weg is van smart, en lei my op die<br \/>\newige weg!\u201d(Psalms 139:23,24) Luister vir die aansporing van die Heilige Gees.<br \/>\nHy is belowe aan jou om \u201cdie w\u00eareld te oortuig van sonde en van geregtigheid en<br \/>\nvan oordeel.\u201d (Johannes 16:8, OV.)<\/p>\n<p>Soos die verskeie areas oorgegee en hersien word; as daar<br \/>\nenige punte is wat die Heilige Gees onder jou aandag bring, erken hulle, eis<br \/>\ndie belofte van 1 Johannes 9: \u201cAs ons ons sondes bely, Hy is getrou en<br \/>\nregverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.\u201d<br \/>\n(OV). Ontvang met dankbaarheid Sy vergifnis en toegeskrewe regverdigheid vir<br \/>\njou sondes.<\/p>\n<\/li>\n<li>As daar enige areas is wat jy weet<br \/>\njy sukkel, areas wat jou pyn, bekommer, verwarring of vrees veroorsaak, vertel<br \/>\njou Vader net hoe jy voel. As jy wil bid, sal Hy `n oor het om te luister en `n<br \/>\narm om te red.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">L\u00ea jou behoefte, jou<br \/>\nvreugdes, jou hartseer, jou sorge, en jou vrees voor [Yahuwah] neer. Jy kan Hom<br \/>\nnie belas nie; jy kan Hom nie vermoei nie. Hy wie die hare op jou hoof tel is<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"older woman praying\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/older-woman-5.jpg\" align=\"right\" height=\"426\" width=\"285\">nie onverskillig ten opsigte van die behoefte van Sy kinders nie, \u201c Die Here is<br \/>\nvol medelye en ontferming.\u201d(Jakobus 5:11). Sy hart van liefde word geraak deur<br \/>\nons hartseer en ook deur ons uitinge daarvan. Neem alles na Hom wat die<br \/>\nverstand verbyster. Niks is te groot vir Hom om te dra, want Hy hou die w\u00earelde<br \/>\nomhoog. Hy heers oor al die sake van die heelal.<\/p>\n<p>Niks wat op enige<br \/>\nmanier ons vrede raak is vir Hom te klein om raak te sien nie. Daar is geen<br \/>\nhoofstuk in ons ondervinding vir Hom te donker om te lees nie; daar is geen<br \/>\nverborgenheid te moeilik vir Hom om te ontbloot nie&#8230; Die verwantskap tussen<br \/>\n[Yahuwah] en elke siel is so afsonderlik asof daar nie `n ander siel op aarde<br \/>\nwas om sy sorgsaamheid te deel nie, nie `n ander siel vir wie Hy Sy geliefde<br \/>\nSeun gegee het nie.<\/p>\n<p>L\u00ea al julle laste op<br \/>\nYahuwah. Hy is die groot las draer. Ontvang Sy gerusstellende vrede en vreugde,<br \/>\nSy wysheid en krag.<\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p>Kies bewustelik om<br \/>\nbeheer oor te gee van alles in daardie sekere area  van jou lewe aan Yahuwah. Sit dit in woorde<br \/>\nom.<\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p>Kwoteer die Bybel<br \/>\nverse wat toepaslik is vir jou situasie. Die beloftes is vir almal wie in<br \/>\ngehoorsaamheid lewe, gee oor aan Hom. Hulle is vir jou. Eis hulle!<span><br \/>\n<\/span><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Vertrou op [Yahuwah]<br \/>\nmet jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou wee, dan<br \/>\nsal Hy jou paaie gelykmaak. (Spreuke 3:5,6 OV)<\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<p>Moet nie bekommerd wees of aan twyfel ingee as<br \/>\ndit in die begin lyk jy nie veel leiding in jou tye van  gebed ontvang het nie. Jou gebed is verhoor,<br \/>\nnie omdat jy voel dat dit gehoor is nie, maar omdat Hy belowe het om te luister.<br \/>\nDaar is geweldige krag in gebed en as jy bid, sal Hy luister en antwoord. \u201cDaar is<br \/>\ndan nou geen veroordeling vir die wat in [Yahuwah] is nie, vir die wat nie na<br \/>\ndie vlees wandel nie, maar na die Gees.\u201d (Romeine 8:1 OV)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En net so kom ook die<br \/>\nGees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die<br \/>\nGees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. En Hy wat die harte<br \/>\ndeursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die<br \/>\nwil van [Elohim] vir die heiliges intree.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Wat sal ons dan van<br \/>\nhierdie dinge s\u00ea? As [Yahuwah] vir ons is, wie kan teen ons wees? (Romeine<br \/>\n8:26-27, 31, OV)<\/p>\n<p>Rus in die versekering van Sy liefde en<br \/>\nsorgsaamheid. Nooi Hom om saam met jou regdeur die dag te wandel. Weet dat jy<br \/>\naanvaar is in die Geliefde \u2013 nie oor enige goedheid in jou, maar omdat <em>Hy<\/em> goed is, en <em>Hy belowe het om jou te aanvaar<\/em>.<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>1.<em> Christiana: The New Amplified Pilgrim\u2019s Progress<\/em>, <em>Part II<\/em>, bl. 178<\/p>\n<p>2. All Scripture verses are taken<br \/>\nfrom the King James Version unless otherwise noted.<\/p>\n<p>3. <br \/>\nE.G. White, <em>Manuscript Releases<\/em>, Vol. XIV, bl. 276.<\/p>\n<p>4. White, <em>Steps to Christ<\/em>, bl. 70.<\/p>\n<p>5. Ibidem, bls. 47-48.<\/p>\n<p>6. Ibidem, bl. 100<\/p>\n","protected":false},"featured_media":217105,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108581","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Hierdie Dag Saam Met Yahuwah - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hierdie Dag Saam Met Yahuwah - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Nader tot Yahuwah, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges! Verneder julle voor Yahuwah, en Hy sal julle verhoog. (Sien Jakobus 4:8, 10) In John Bunyan se opvolgreeks van sy tydlose klassieke werk, Pelgrim se Reise, stel hy `n o\u00ebnskynlike onmoontlike paradoks voor: dit is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T20:51:48+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/this-day-with-yahuwah-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"18 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/\",\"name\":\"Hierdie Dag Saam Met Yahuwah - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/this-day-with-yahuwah-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-02-02T12:04:17+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T20:51:48+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/this-day-with-yahuwah-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/this-day-with-yahuwah-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hierdie Dag Saam Met Yahuwah\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hierdie Dag Saam Met Yahuwah - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Hierdie Dag Saam Met Yahuwah - Worlds Last Chance","og_description":"Nader tot Yahuwah, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges! Verneder julle voor Yahuwah, en Hy sal julle verhoog. (Sien Jakobus 4:8, 10) In John Bunyan se opvolgreeks van sy tydlose klassieke werk, Pelgrim se Reise, stel hy `n o\u00ebnskynlike onmoontlike paradoks voor: dit is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T20:51:48+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/this-day-with-yahuwah-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"18 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/","name":"Hierdie Dag Saam Met Yahuwah - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/this-day-with-yahuwah-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-02-02T12:04:17+00:00","dateModified":"2025-08-20T20:51:48+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/this-day-with-yahuwah-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/this-day-with-yahuwah-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/this-day-with-yahuwah\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hierdie Dag Saam Met Yahuwah"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108581","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108581"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/217105"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108581"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}