{"id":108566,"date":"2012-01-12T12:16:24","date_gmt":"2012-01-12T12:16:24","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-huweliks-seremonies-vir-uitverkorenes\/"},"modified":"2025-08-20T20:34:56","modified_gmt":"2025-08-20T20:34:56","slug":"huweliks-seremonies-vir-uitverkorenes","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/huweliks-seremonies-vir-uitverkorenes\/","title":{"rendered":"Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes"},"content":{"rendered":"<p>Die krag van tradisie is gevind in die <em>emosies<\/em> wat mense bind aan verskillende<br \/>\ndade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot  generasie bring \u2018n gevoel van kontinu\u00efteit mee.<br \/>\nDit herinner aan emosies van eertydse ondervindings en sorg vir n sterk<br \/>\nemosionele band oor tyd en afstand heen. In tye van rou, kan tradisie \u2018n gevoel<br \/>\nvan troos bring. Kulture en selfs indiwiduele families koester tradisies wat<br \/>\nvan sentimentele waarde het vir hul betekenisvolheid.<\/p>\n<p>Tradisie bring mooiheid en betekenis na baie<br \/>\nverskillende areas van die lewe. Terwyl geestelike geloof op die Skrifte eerder<br \/>\nas op tradisie gebaseer moet word,  is daar<br \/>\nbaie ander areas waarin tradisie grootliks die lewe van ander kan vervul wat<br \/>\ndaarby betrokke is. \u2018n Huwelik is een aangeleentheid waaraan baie tradisies aan<br \/>\nverbonde is.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"bridal boquet\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bridal-boquet-3.png\" align=\"right\" height=\"466\" width=\"300\">Vir baie paartjies wat hulle huwelik op die Skrifte en<br \/>\ndie Skrifte alleen wil baseer, wat alle ondertone  van \u201cBabilon\u201d opsy wil  sit, is daar baie vrae. <em>Wat is `n Bybelse huweliks seremonie? Moet die troue in die kerk<br \/>\nplaasvind? Kan dit plaasvind in `n geregtelike hof? Is dit verkeerd om `n<br \/>\n\u201cwettige\u201d huwelikssertifikaat te h\u00ea , of moet mens net `n  eed voor familie en vriende  afl\u00ea? Beskryf die Bybel watter tyd van die dag<br \/>\ndie troue moet plaasvind? Wat van \u201ctradisionele\u201d trou klere? Mag Yahuwah se kinders<br \/>\ntrou ringe dra?<\/em><\/p>\n<p>Hierdie is alles wettige vrae. Die Skrifte gee nie<br \/>\nspesifieke instruksies van hoe \u2018n troue gehou moet word nie. Hoe dit ookal sy,<br \/>\ndie voorbeelde wat die Bybel gee voorsien `n  basis hoe om elke vraag te beantwoord.<\/p>\n<p>Baie kulture het verskillende definisies van wat  \u2018n troue voorstel. Aangesien Skrifte stil is<br \/>\noor hoe om \u2018n huweliks seremonie te bestuur, dit is aanvaarbaar om die verskillende<br \/>\ntradisies van jou indiwiduele kulture in te bring om \u2018n mooi en sinvolle troue<br \/>\nte maak. <\/p>\n<p> Dit wat twee<br \/>\nindiwidue as `mn eenheid saamvoeg in een huwelikspartjie, is nie die plek, of<br \/>\ndie blomme, of die klere, die koek, of die trou ringe nie. Dit is die eed wat<br \/>\nhulle voor Yahuwah en die gaste afl\u00ea wat dien as menslike getuienis vir die<br \/>\nseremonie.<\/p>\n<p>Die vereniging van man en vrou in `n  huwelik staan gewoonlik bekend as \u201cin die<br \/>\nhuwelik tree.\u201d Dit is \u2018n heilige verhouding wat verskil van enige ander verhouding<br \/>\nof vennootskap wat \u2018n persoon ooit sal h\u00ea. Tydens die skepping, het Yahuwah<em> albei<\/em> geslagte gemaak. Dit was in die vereniging van van beide man <em>en<\/em> vrou dat die karakter van Yahuwah<br \/>\nopenbaar moes wees in die ganse skepping.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Elohim het ges\u00ea: \u201c<em>Laat ons<br \/>\nmense maak na ons beeld<\/em>, na ons gelykenis, en laat <em>hulle<\/em> heers . . . oor die hele aarde, en oor al die diere wat op<br \/>\ndie aarde kruip. En . . . [Elohim] het die mens geskape na Sy beeld; na die<br \/>\nbeeld van . . . [Elohim] het Hy hom geskape; man <em>en<\/em> vrou het Hy <em>hulle<\/em><br \/>\ngeskape.  (Gen 1:26 \u2013 27,KJV, klem<br \/>\nvoorsien)<\/p>\n<p>Die huwelik is daarvoor baie meer as net \u2018n wettige<br \/>\nkontrak tussen twee partye. Dit is \u2018n <em>verbonds<\/em><br \/>\ngetuienis aan en word geseen deur die Skepper.<\/p>\n<p>In die menslike wettige sisteem, word die huwelik<br \/>\nbeskou as \u2018n <em>wettige<\/em> <em>kontrak<\/em>. Dit is waarom nie enigeen<br \/>\ntoegelaat word om die huwelik seremonie te voltrek nie. Net persone wat<br \/>\ntoestemming verkry het van die Staat mag <br \/>\nhuwelik seremonies waarneem.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"outdoor wedding\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/outdoor-wedding-3.png\" align=\"left\" height=\"266\" width=\"400\">Vir die gelowiges is die huwelik baie meer as net \u2018n<br \/>\nwettige kontrak. Dit is `n  <em>verbond<\/em> \u2013 \u2018n ooreenkoms gebonde onder<br \/>\ndie wet van die Koninkryk van die Hemel wat erken en  bekragtig word deur die Groot Wet-gewer. \u2018n <em>Kontrak<\/em> is bindend in menslike geregshowe,<br \/>\nmaar \u2018n verbond onderneem by \u2018n indrukwekkende eed en getuienis by die<br \/>\nOppermagtige van die Heelal voor Homself is baie meer bindend. As sulks<br \/>\nmag  die wette van menslike howe die<br \/>\n\u201cwettige kontrak\u201d van die huwelik verbreek, maar die verbond sal steeds bindend<br \/>\nbly onder die wette van die Hemelse hof.  <\/p>\n<p>Die besef dat die eed wat voor Yah geneem word bindend<br \/>\nis vir enige troue het gelei dat baie die vraag gevra het of dit nodig is of<br \/>\nselfs raadsaam is om wettig getroud te wees met \u2018n troulisensie in \u2018n seremonie<br \/>\nwat deur \u2018n staatsamptenaar waaargeneem was. Wanneer die regering `n  lisensie uitgee dui dit aan in daardie wet<br \/>\ndie kennisname dat wat die Regering toestemming kan gee om te doen jou ook die<br \/>\nreg om te trou kan ontneem.  Die regering<br \/>\nplaas sekere beperkings op die huwelik. Die meeste regerings  weier  huwelike:<\/p>\n<ul>\n<li>Tussen indiwidue wat te na aan mekaar is, soos broer en suster, ouer en<br \/>\nkind verhoudings en soms niggie<br \/>\nen neef,<\/li>\n<li>Tussen persone met dieselfde geslag,<\/li>\n<li>Tussen persone en diere of enige iets anders wat nie menslik van aard is<br \/>\nnie <\/li>\n<li>As een of albei onder die wettige ouderdom is, om hulle te beskerm van<br \/>\nstatut\u00eare verkragting,<\/li>\n<li>As een of albei reeds getroud is<\/li>\n<\/ul>\n<p>Dit is waar, \u2018n huwelikslisensie maak jou nie getroud  in die o\u00eb van die Hemel nie. Nietemin dit<br \/>\nbeteken nie dat paartjies wat hulle lewe saambind in die huwelik moet weier om<br \/>\ndie wettige vereistes na te kom vir die huwelik van `n landsregering waarin<br \/>\nhulle woon nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cLaat elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom aangestel is,<br \/>\nwant daar is geen ander mag behalwe van . . . [Yahuwah] nie, en die wat daar<br \/>\nis, is deur . . . [Yahuwah] ingestel. (Romeine 13: 1-2)<\/p>\n<p>Eeue gelede in Engeland, was huwelike gehou op \u2018n<br \/>\ntradisionele manier, met die uitruil van armband en sonder die teenwoordigheid<br \/>\nvan \u2018n priester, dit was genoem \u2018n \u201cgewone wet\u201d huwelik. <em><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"bride and groom holding hands\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/holding-hands-3.png\" align=\"right\" height=\"266\" width=\"400\"><\/em>Dit was beskou as \u2018n wettige<br \/>\nbindende huwelik, dit het `n  groot<br \/>\nskandaal veroorsaak toe een vroe\u00eb Saxon Koning sy \u2018gewone wet\u2019 vrou los om met<br \/>\n`n ander vrou saam te bly  en laat toe<br \/>\ndie Priester die huwelik inse\u00ebn. Alle lande het toe soort van hierdie huwelik<br \/>\ngehad.<\/p>\n<p>Met die verspreiding van die Rooms Katolike Kerk  regoor Europa het die `gewone wet` huwelik uit<br \/>\ndie mode  geraak. Slegs daardie huwelike<br \/>\nwat gese\u00ebn was deur \u2018n priester was beskou as geestelik bindend. Uiteindelik in<br \/>\n1753, het Engeland die \u201cgewone wet\u201d huwelik afgeskaf onder die Huweliks Akte.<br \/>\nHiervandaan moes die huwelik deur \u2018n priester van die Kerk van Engeland gedoen<br \/>\nword, vry vir die Jode of Quakers.<\/p>\n<p>Tot vandag laat baie lande die\u201cgewone wet\u201d huwelike toe<br \/>\nomdat die reg om te trou lank voor die gevestige regerings bestaan het, sodoende<br \/>\ngaan die instelling van die huwelik die gevestigde wet vooraf. Dit ges\u00ea die wet<br \/>\nerken die krag van \u2018n gewone wet huwelik as \u2018n reg, hulle erken altyd die<br \/>\npaartjies wat nie \u2018n wettige staat huweliks sertifikaat het nie. Dit is \u2018n<br \/>\nbekommernis omdat dit ander wette affekteer.<\/p>\n<p>\u2018n Huwelik affekteer die eienaarskap van eiendom, die<br \/>\nregte van die langslewende, eggenoots voordele en enige ander huweliks voordele\/geriewe,<br \/>\ndit sluit in  ander dinge soos belasting<br \/>\npersentasies. Die registrasie van die huwelik met die regte wettige outoriteit<br \/>\nis belangrik vir die beskerming van albei indiwidue betrokke. Verder as die<br \/>\npaartjies kinders het sal hulle ook beskerm word en dit kan nie geignoreer word<br \/>\nnie omdat menslike regerings die wettige dokumentasie uitreik.<\/p>\n<p>\u2018n Huwelik sertifikaat gee \u2018n gedeeltelike beskerming<br \/>\nvan dood en egskeiding. Regerings wat gewone wet huwelike aanvaar soek soms<br \/>\nbewyse dat daar \u2018n huwelik was as dit hof toe moet gaan of bewys van die<br \/>\nhuwelik as die oorledende se boedel afgehandel moet word. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gewone wet huwelike \u201cbeheer\u201d nie so danig die optrede nie, of die<br \/>\nbestaan van \u2018n huwelik nie dis meer `n  bewys of aantekening om te kan s\u00ea of die man<br \/>\nen vrou inderwaarheid  getroud was of<br \/>\ngebruik hulle net die woord huwelik sonder dat daar enige bewys was dat hulle<br \/>\ngetroud was. <em>In kort, gewone wet huwelike<br \/>\nword nie altyd bevraagteken nie tensy die huwelik  bevraagteken word in die hof.<\/em>  Dan sal die wet die gewone wet huwelike<br \/>\ngebruik om seker te maak of die huwelik waarlik gewettig was.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"marriage certificate\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/marriage-certificate-3.png\" align=\"left\" height=\"266\" width=\"400\">Alhoewel \u201cgewone wet\u201d huwelike wettig is in sommige<br \/>\nlande is daar \u2018n bre\u00eb beginsel wat oorbrug moet word. Dit is belangrik om die<br \/>\nvoorkoms van onheil te vermy. Met die verlaging van die moraal in die moderne<br \/>\nsamelewing het meer en meer mense begin saamwoon sonder die voordele van \u2018n<br \/>\nhuwelik. Wanneer  paartjies saam woon<br \/>\nsonder om die nodige papier werk te doen wat gevra mag word van die regering om<br \/>\n\u2018n wettige huwelik te erken, het dit die voorkoms van \u201cin sonde lewe\u201d. Terwyl<br \/>\n\u2018n persoon se vriende en familie getuies was by die seremonie wat voor Yahuwah<br \/>\ngedoen was, gee dit die indruk dat die paartjies nie ernstig is oor mekaar nie,<br \/>\nmaar dat hulle net bed maats is vir die voor die handliggende redes. <\/p>\n<p>Yahushua herken die belangrikheid van die vermyding van<br \/>\ndie voorkoms van onheil. Op die aangeleenthede wat nie die wet van Yahuwah<br \/>\noortree nie maar sal aanstoot gee wanneer die gewoontes ge\u00efgnoreer word, het Yahushua<br \/>\nse voorbeeld geleer dat menslike gebruike gevolg moet word.<\/p>\n<p>\u201cOp `n dag het diegene wie tempel belasting ingevorder het \u201cna Petrus<br \/>\ngekom en ges\u00ea: \u201c Betaal jou Meester nie die tempel belasting nie?\u2019 \u201d (Matth\u00e9\u00fcs<br \/>\n17:24, NKJV).<\/p>\n<p>Petrus gewaar ge\u00efnsinueerde kritiek oor sy geliefde Meester<br \/>\nen vinnig spring hy tot Sy verdediging toe. Yahushua is nie \u2018n wetbreker nie!<br \/>\nToe s\u00ea hy \u201cJa!\u201d<\/p>\n<p>Petrus het nie besef nie, maar tot groot tervredenheid<br \/>\nvan die Verlosser se vyande, het hy erken dat Yahushua nie die Messias was (die<br \/>\nGesalfde Een!) is nie. In die Hebreeuse ekonomie, het geen \u201cgesalfde\u201d by die<br \/>\nKoning, die prins, die priester of die rabbi belasting betaal nie. Die Messias<br \/>\nwas \u2018n wel gerespekteerde rabbi, tegnies moes Yahushua nie tempel belasting<br \/>\nbetaal nie.<\/p>\n<p>Yahushua het nie vir Petrus geskel nie. Hy het geweet<br \/>\nPetrus het uit geblaker om Hom te beskerm. Verdraagsaam, het Yahushua aan<br \/>\nPetrus verduidelik hoekom belastingaarders hom bevraagteken en hoekom die<br \/>\nVerlosser wettiglik nie veronderstel is om belasting te betaal nie. Sy volgende<br \/>\nwoorde wat instruksie bevat vir almal wat wettige reg van regering bevraagteken<br \/>\ndit wat die geestelike regering nie bevraagteken nie.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar dat ons hulle geen aanstoot gee nie, gaan na die see toe, gooi `n<br \/>\nhoek uit en neem die eerste vis wat opkom; en as jy sy bek oopmaak, sal jy `n<br \/>\nstater kry; neem dit en gee dit aan hulle vir My en vir jou.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 17:27)<\/p>\n<p>\u201cMaar dat ons hulle geen aanstoot gee nie\u201d Yahushua,<br \/>\ndie Messias het nie nodig gehad om belasting te betaal nie. Nietemin om<br \/>\naanstoot te vermy, het Yahushua vir Petrus instruksie gegee om die belasting in<br \/>\nelk geval te betaal \u2013 en Hy het \u2018n wonderwerk gedoen om die geld te voorsien<br \/>\nwat hy gebruik het om Sy belasting vry posisie vas te stel!<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"bride and groom at an outdoor wedding\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bride-and-groom-outside-1-3.png\" align=\"right\" height=\"524\" width=\"350\">Dit is \u2018n standpunt wat almal moet inneem wat vir Yahuwah<br \/>\nwil eer. Die regering van die Hemel mag nie \u2018n staats huwelikslisensie soek<br \/>\nnie; Nietemin \u201cuit vrees dat ons hulle aanstoot gee\u201d moet ons elke stap neem om<br \/>\ndie voorkoms van onheil te vermy. As \u2018n eenvoudige huwelikslisiensie aanstoot<br \/>\nvermy moet niemand weier om een te kry nie.<\/p>\n<p>Die  volgende vraag<br \/>\nwat opkom is ,waar om die troue te hou en wie moet dit waarneem? Is dit nodig<br \/>\nom die huwelik seremonie in \u2018n kerk te hou om Yahuwah se se\u00ebn te ontvang? Dit<br \/>\nis veral \u2018n probleem vir die mense wat vrystaan van georganiseerde denominasie.<\/p>\n<p>Hier sal  verskillende gewoontes en wette die antwoord<br \/>\nverskaf. In Noord Amerika is pastore die mag gegee van die staat om \u2018n huwelik<br \/>\nseremonie te kan hou. As die paartjie \u2018n familie lid het wat \u2018n pastoor is en<br \/>\ndit sal vir hulle meer betekenis het, is daar niks mee verkeerd as hy die<br \/>\nseremonie waarneem nie. Wanneer \u2018n persoon die kerke se gevalle toestand<br \/>\nverstaan, hoe ook al,  is dit ontoepaslik<br \/>\nom in \u2018n kerk te trou. Geen Israeliet sou getrou het in die tempel van Venus,<br \/>\ngodin van liefde nie, net omdat dit \u2018n mooi plek was om in te trou nie. Yahuwah<br \/>\nse volk wat ag slaan op die oproep om uit Babilon te kom sal verkies om nie in<br \/>\n\u2018n kerk te trou nie.   <\/p>\n<p>Van die mooiste troues het buite in die natuur plaas<br \/>\ngevind. Adam en Eva se huwelik het plaas gevind in die tuin. Ander geskikte<br \/>\nplekke vir die huwelik om plaas te vind is familie huise, vir groot troues huur<br \/>\n\u2018n saal of hotel, sake kamers kan ook troues akkomodeer.<\/p>\n<p>Die meeste lande gee nie die pastore wettige<br \/>\noutoriteit om huwelik seremonies te hou nie. In sulke lande, kan diegene wat<br \/>\ngodsdienstige seremonies wil h\u00ea, twee keuses: hulle trou by die wettige outoriteit<br \/>\nen dan hou hulle \u2018n gelowige seremonie op \u2018n ander plek. Daar is niks verkeerd<br \/>\nom by die hof te trou of by \u2018n amptenaar nie. Wat belangrik is waar ook al die<br \/>\ntroue plaasvind, maak nie saak of dit \u2018n pastoor is of \u2018n hofamptenaar is wat<br \/>\ndie seremonie voltrek nie, dit word erken, as \u2018n verbond bekragtig. Die<br \/>\nteenwoordigheid van vriende en familie as getuies is gewoonlik \u2018n baie belangrike<br \/>\ndeel by so \u2018n geleentheid.<\/p>\n<p>Daar is ander faktore wat eenvoudig nie  ge\u00efgnoreer kan word nie, net omdat dit nie Bybel<br \/>\n\u201cgebod\u201d is nie. Elke Kultuur het sy eie <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Chinese bridal couple\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/chinese-bridal-couple-3.png\" align=\"left\" height=\"266\" width=\"400\">tradisie wat mooiheid en betekenis<br \/>\nbring na \u2018n huwelik seremonie. \u2018n Israelitiese bruidegom sal so \u2018n trou kontrak<br \/>\noptrek vir sy aanstaande bruid. Die kontrak is \u2018n <em>ketubah <\/em>genoem, dit was vir die bruid gegee by \u2018n maaltyd wat haar<br \/>\nfamilie voorberei word.<\/p>\n<p>In die kontrak, praat die bruidegom van sy liefde vir<br \/>\nsy bruid en maak die beloftes aan haar en haar familie bekend. Hy brei uit oor hoe<br \/>\nhy beplan om haar en enige kinders wat hulle sal h\u00ea sal versorg, hoe hy sy<br \/>\nhuishouding bestuur wil h\u00ea, en hoe hy sy kinders groot gemaak wil h\u00ea. <\/p>\n<p>Nadat hy die huwelik kontrak voor gesit het vat hy \u2018n<br \/>\nglas druiwe sap, die beste kwaliteit wat hy kon bekostig dan neem hy \u2018n slukkie<br \/>\ndaarvan. Die jong vrou neem dan die kontrak \u201cketubah\u201d en bestudeer dit. Sy sal<br \/>\ndan deeglik deur die kontrak gaan en elke punt oorweeg en dan besluit sy of sy<br \/>\ndaarmee kan saamleef en of dit aanvaarbaar is. Dit sal \u2018n tydjie neem om deur<br \/>\nalles te gaan. Daar is geen haas nie. Na besorgde konsiderasie, as sy besluit<br \/>\nhet om die ketubah te aanvaar, neem sy dan ook \u2018n slukkie van die druiwe sap en<br \/>\nvan daardie punt af is hulle verloof. <\/p>\n<p>Die verskillende huweliks tradisies van die<br \/>\nverskillende kulture dra by tot die gewigtigheid van die ooreenkoms, wat albei<br \/>\n\u2018n wettige kontrak is en \u2018n heilige getuigskrif. Gedurende die dae van intensiewe<br \/>\nvervolging deur die Rooms Katolieke Kerk, is die Hugenote en Waldenses verbied<br \/>\nom enige gelowige seremonies te hou. Hulle kon net troues en begrafnisse hou.<br \/>\nOnder daardie omstandighede, het troues baie gelowige en heilige seremonies<br \/>\ngeword, dit was die een kans wanneer gelowiges bymekaar kon kom. Sulke heilige gewigtigheid<br \/>\nbring na die trou seremonie \u2018n baie geskikte en versekerde Hemelse se\u00ebn wat<br \/>\nmeer as net \u2018n informele gewoonte was, wat \u2018n grap maak van huweliks seremonies<br \/>\nvan vandag.<\/p>\n<p>Verskillende kulture hou troues op verskillende tye<br \/>\nvan die dag, Hebre\u00ebrs se troue word in die aand gehou. Die ster besaaide hemel beteken<br \/>\ndat sy nakomeling sal soos die sand van die see wees en die oneindige sterre in<br \/>\ndie hemel. Alhoewel dit nie \u2018n Bybelse mandaat is nie. Dit is net \u2018n tradisie<br \/>\nwat mooiheid en betekenis gee aan \u2018n Hebreuse troue.  <\/p>\n<p>In Engeland, is dit gewone praktyk om troues, in die<br \/>\noggend te hou. Om die waarheid te s\u00ea daar was \u2018n tyd toe troues nie toegelaat<br \/>\nwas in die namiddag nie. In Noord Amerika aan die ander kant, was troues tipies<br \/>\nin die na middag gehou, met die meeste troues wat in die aand gehou word. Geen een<br \/>\npraktyk is korrek, en al die ander verkeerd nie. Die paartjie moet trou die<br \/>\nbeste tyd wat dit vir hulle pas.<\/p>\n<p>Geen mens moet voel om meer geld te spandeer op die<br \/>\ntroue as wat die individu kan bekostig nie. Nietemin, sorg moet geneem word dat<br \/>\nalbei wat die huwelik betree moet omgee vir die ander. In die meeste kulture,<br \/>\nis rooi die tradisionele klere om in te trou en fees te vier en wit is die<br \/>\nklere vir rou. In die Westelike gemeenskap, waar swart gedra word vir rou, wit<br \/>\nis gedra word vir \u2018n <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Nepalese bride\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/nepalese-bride-3.png\" align=\"right\" height=\"266\" width=\"400\">simbool van skoonheid. Dit is nie nodig om baie geld te<br \/>\nspandeer op trou klere nie, om spesiale klere te dra is \u2018n manier hoe die<br \/>\nbruidegom eer bewys aan sy bruid en sy haar aanstaande man.  <\/p>\n<p>Trouringe is van heidense oorsprong nie nodig in om<br \/>\ngetroud te wees nie. Die goue ring was \u2018n simbool van die son. Dit was op die<br \/>\n\u201cring vinger\u201d op die linker hand omdat hulle geglo het dat daar \u2018n aar was wat<br \/>\nvan die vinger direk na die hart toe lei die bron van gevoelens. <\/p>\n<p>So \u2018n simbool is gegrond in heidendom, dit is<br \/>\nonaanvaarbaar vir die Uitverkorenes wie Babilon agter laat. In baie kulture,<br \/>\nmag die afwesigheid van \u2018n ring  lei tot<br \/>\ndie voorkoms dat \u2018n paartjie saambly sonder die voordele van die huwelik. As \u2018n<br \/>\npas getroude paartjie hulle self in so \u2018n situasie bevind, is \u2018n eenvoudige band,<br \/>\ngedra deur die vrou vir \u2018n paar weke totdat haar reputasie as \u2018n getroude vrou<br \/>\nvasgestel,  is en om die voorkoms van<br \/>\nonheil te vermy. Wanneer dit verseker is dan kan die band eenkant gesit word<br \/>\nanders word dit \u2018n onnodige versiering.<\/p>\n<p>Elke poging moet aangewend word om sentiment en<br \/>\nbetekenis na die spesiale geleentheid te bring. Jong meisies groei op en droom<br \/>\nvan die dag wanneer hulle \u2018n bruid van `n  liefdevolle bruidegom word wat alles in sy vermo\u00eb<br \/>\ndoen om haar te ondersteun en te versorg, sy uitverkorene soos sy ontwikkel na<br \/>\ndie vrou van sy drome.<\/p>\n<p>Terwyl meeste jong paartjies uitsien na  hulle huweliks seremonie as die begin van  hulle getroude lewe saam, sal ouer paartjies<br \/>\nwat al lank getroud is besef, in oorsig, dat ware getroude lewe <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ukranian wedding couple\" style=\"margin-top: 10px; margin-bottom: 10px; margin-right: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ukranian-wedding-couple-3.png\" align=\"left\" height=\"265\" width=\"400\">begin in die<br \/>\neerste paar dae van getroud wees. Die wittebrood is die ware begin van hulle<br \/>\nlewe as man en vrou. Lang, duur wittebrood is geensins nodig en geen mens moet<br \/>\nin skuld wees net om \u2018n wittebrood te h\u00ea nie. Nietemin, elke poging moet gemaak<br \/>\nword, na die beste van jou vermo\u00eb, om privaat tyd saam te spandeer reg van die<br \/>\nbegin van die huwelik. <\/p>\n<p>Lewenslange gewoontes kan gevorm word gedurende die<br \/>\nwittebrood wat vir elkeen \u2018n se\u00ebning sal wees vir die res van hulle lewe saam.<br \/>\nOggend en aand \u201cfamilie aanbidding\u201d reg van die begin, om tyd eenkant te sit<br \/>\nvir gebed saam, om saam te kuier en na mekaar te luister, dit sal die<br \/>\nhuweliksband sterker maak en ryke vrugte sal gepluk word in toekomende jare.<\/p>\n<p>Yahuwah erken die belangrikheid om \u2018n nuwe verhouding<br \/>\nte versterk in die begin stadium. Hy het opdrag gegee dat geen man moet gestuur<br \/>\nword om te gaan veg in die oorlo\u00eb nie in die eerstejaar van hulle huwelik nie.<br \/>\nHy moes eerder by die huis bly en sy vrou gelukkig maak. Duidelik, dit het nie<br \/>\nbeteken dat hy lui was nie of nie wou werk nie. Die eerste jaar van die huwelik<br \/>\nis `n baie spesiale tyd wanneer, s\u00ea die Skrif, die twee besig is om een vlees<br \/>\nte word. Dit is net deur gedeelde lewenservaring dat so \u2018n band gevorm word en<br \/>\nelke nuwe getroude paartjie moet strewe om hulle verhouding te verstrek in die<br \/>\nvrees van Yahuwah.  <\/p>\n<p>Die huweliks verhouding was ingestel deur Yahuwah, met<br \/>\ndie Skepper as die hoof van die huis, kan die huwelik \u2018n ware se\u00ebn wees. Net<br \/>\nsoos dit albei man en vrou geneem het om die beeld van \u201cYah,\u201d te openbaar so<br \/>\nkan die vereniging van man en vrou die openbaring bring van die wonderlike<br \/>\nkosbare waarheid van die Hemelse Vader. \u2018n Getroude paartjie aan Yahuwah kan \u2018n<br \/>\nskitterrende lig wees vir die sondige w\u00eareld. `n Wonderlike invloed vir goed<br \/>\nkan by die voorbeeld van \u2018n goddelike huwelik en \u2018n God gese\u00ebnde huis gesien<br \/>\nword.<\/p>\n<div>\n<p>Hemelse rykste se\u00ebning<br \/>\nmag rus op die wie saam hul lewe gee in diens vir die Skepper.<\/p>\n<hr style=\"width: 33%\" align=\"left\"><\/div>\n<p><sup>1<\/sup> <a title=\"\" target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.originalintent.org\/edu\/marriage.php,emphasis\">http:\/\/www.originalintent.org\/edu\/marriage.php,emphasis<\/a><br \/>\nsupplied<\/p>\n","protected":false},"featured_media":216999,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108566","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-marriage-divorce-re-marriage"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring \u2018n gevoel van kontinu\u00efteit mee. Dit herinner aan emosies van eertydse ondervindings en sorg vir n sterk emosionele band oor tyd en afstand heen. In tye van rou, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T20:34:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wedding-ceremonies-for-called-out-ones-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"166\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"17 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/\",\"name\":\"Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wedding-ceremonies-for-called-out-ones-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-01-12T12:16:24+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T20:34:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wedding-ceremonies-for-called-out-ones-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wedding-ceremonies-for-called-out-ones-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":166},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes - Worlds Last Chance","og_description":"Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring \u2018n gevoel van kontinu\u00efteit mee. Dit herinner aan emosies van eertydse ondervindings en sorg vir n sterk emosionele band oor tyd en afstand heen. In tye van rou, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T20:34:56+00:00","og_image":[{"width":250,"height":166,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wedding-ceremonies-for-called-out-ones-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"17 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/","name":"Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wedding-ceremonies-for-called-out-ones-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-01-12T12:16:24+00:00","dateModified":"2025-08-20T20:34:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wedding-ceremonies-for-called-out-ones-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/wedding-ceremonies-for-called-out-ones-afrikaans.jpg","width":250,"height":166},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/marriage-ceremonies-for-called-out-ones\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108566","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108566"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/216999"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108566"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}