{"id":108542,"date":"2011-11-15T20:03:46","date_gmt":"2011-11-15T20:03:46","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-laaste-avondmaal-pasga-of-nie\/"},"modified":"2025-08-20T20:07:17","modified_gmt":"2025-08-20T20:07:17","slug":"die-laaste-avondmaal-pasga-of-nie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-laaste-avondmaal-pasga-of-nie\/","title":{"rendered":"Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie?"},"content":{"rendered":"<p>Die Laaste Avondmaal het kwessies in die<br \/>\nverstande van baie mense na vore gebring. Was dit die Pasga maal? Of was dit<br \/>\nnet `n gewone maal waartydens die Heiland die nagmaal ingestel het as `n<br \/>\nherdenking van Sy dood?<\/p>\n<p>Dit lyk of die Evangelie van Johannes die<br \/>\nLaaste Avondmaal op die dag <em>voor<\/em> die<br \/>\nPasga plaas: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En voor die fees van die pasga het, . . .  [Yahushua] omdat Hy wis dat sy uur gekom het dat Hy uit die w\u00eareld sou oorgaan na die Vader, en omdat Hy sy eie mense in die w\u00eareld liefgehad het, hulle liefgehad het tot die einde toe . . . En na die maaltyd verby was . . . het [Yahushua] begin om die voete van die dissipels te was . . . &#8221;  (Johannes 13: 1, 2, 5 NV)<\/p>\n<p> <\/p>\n<p>Aan die anderkant, kom dit voor dat sekere<br \/>\nverse in Matth\u00e9\u00fcs, Markus en Lukas die Laaste Avondmaal <em>op <\/em>die Pasga plaas. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En op die eerste<br \/>\ndag van die ongesuurde brode kom van die dissipels na . . . [Yahushua] en s\u00ea<br \/>\nvir Hom: \u201cWaar wil U h\u00ea dat ons vir U klaarmaak om die Pasga te eet?\u201d (Matth\u00e9\u00fcs<br \/>\n26:17)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En die Pasga en<br \/>\ndie Fees van Ongesuurde Brode sou oor twee dae wees. (Markus 14:1)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">En die dag van die<br \/>\nOngesuurde Brode het gekom waarop die Pasga geslag moes word. Toe stuur Hy<br \/>\nPetrus en Johannes en s\u00ea: \u201cGaan berei die pasga vir ons, dat ons kan eet.\u201d<br \/>\n(Lukas 22: 7, 8)<\/p>\n<p>Een rede waarom dit veronderstel was dat<br \/>\ndie Laaste Avondmaal die Pasga maal was, is die eeue oue oortuiging dat die<br \/>\nHebreeuse dag met sonsondergang, liewers as met sonsopkoms begin. Omdat die<br \/>\nSkrifte bekend maak dat Yahushua op die Pasga gekruisig is, die dag voor die<br \/>\nSabbat (sien Johannes 19:31 en Markus 15: 42) as die \u201cdag\u201d met sonsondergang begin,<br \/>\nsou hulle die Laaste Avondmaal op die Pasga ge\u00ebet het wat dan die tradisionele<br \/>\nPasga\/Seder maal sou wees.<\/p>\n<p>Maar as die Laaste Avondmaal inderdaad die<br \/>\nPasga maal was, sou vele probleme opgeduik het. <\/p>\n<p>In die eerste plek, verwys die<br \/>\nherhaaldelike gebruik van die woord \u201cVoorbereiding\u201d in die Skrifte na die dag<br \/>\nvan die kruisiging wat die aanduiding gee dat die aand tyd Pasga maal (waarvoor<br \/>\nvoorbereiding gemaak moes word) <em>nog nie<br \/>\nge\u00ebet was nie.<\/em> (Sien Matth\u00e9\u00fcs 27:62, Markus 15:42, Lukas 23:54,<br \/>\nJohannes 19:31.) Baie mense verwys na die sesde<br \/>\ndag van die Bybelse week as die \u201cVoorbereidingsdag\u201d \u2013 die dag waarop mens vir<br \/>\ndie Sabbat voorberei. Maar in die Skrifte is die gebruik daarvan opgeteken<br \/>\nslegs vir die 14<sup>de<\/sup> van Abib of die Pasga. Die Pasga maal het in die<br \/>\naand plaasgevind, sodat die dag <em>voor die<br \/>\nmaal na verwys is as die<\/em> \u201cVoorbereiding.\u201d <\/p>\n<p>Die  hele<br \/>\nrede vir die vinnige verwydering van die liggame van die kruise af, was omdat<br \/>\ndit die \u201cVoorbereiding\u201d vir die aand Pasga maal was sowel as vir die <em>volgende<\/em> dag, wat die eerste dag vir die<br \/>\nFees van die Ongesuurde Brode,  was`n<br \/>\nSpesiale Sabbat. Die Laaste Avondmaal was ge\u00ebet op die dag voordat Yahushua gekruisig<br \/>\nwas. As die Laaste Avondmaal eintlik die Pasga maal was, sou die volgende dag<br \/>\nnie herhaaldelik na verwys was as die \u201cVoorbereiding\u201d nie. <\/p>\n<p>Ten tweede, as die Laaste Avondmaal die<br \/>\neintlike Pasga maal was, sou die harmonieuse simboliek van Yahushua as die \u201cLam<br \/>\nvan Yah wat die sonde van die w\u00eareld wegneem\u201d (Johannes 1: 29) <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"lamb\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Lamb20crop.jpg\" align=\"right\" height=\"523\" width=\"350\">vernietig wees.<br \/>\nDie beeldskone simboliek van die bloed van Yahushua wat die bloed van die Pasga<br \/>\nLam is deur wie se bloed ons \u201c<em>verby<br \/>\ngegaan<\/em>\u201d is \u201coorgesien is\u201d sou vernietig gewees het as Hy nie op die tyd van<br \/>\ndie aand slagoffer gesterf het <em>op<\/em> die<br \/>\ndag van die Pasga, nie.<\/p>\n<p>`n Nougesette en versigtige ondersoek van<br \/>\ndie Skrifte stel bekend dat die Laaste Avondmaal  inderwaarheid <em>nie<\/em> op die Pasga plaasgevind het nie. Daarom was dit nie die Pasga<br \/>\nmaal nie. Dit is nie in die bestek van hierdie artikel om die veronderstelde<br \/>\nkontrasterende verslae aangaande die tydlyn van die Laaste Avondmaal te<br \/>\nverduidelik soos dit in die Evangelies verskyn nie. So `n verslag is voorsien<br \/>\nin <em>Die Pasga<br \/>\nLegkaart. <\/em>Hierdie artikel sal bykomende bewyse ondersoek dat die<br \/>\nLaaste Avondmaal nie die tradisionele Pasga maal was nie. <\/p>\n<p>Johannes 13 stel dit duidelik bekend dat<br \/>\ndie tyd van die Laaste Avondmaal, die \u201cfees\u201d (soos die Pasga maal gewoonweg na<br \/>\nverwys is) <em>nog nie genuttig was nie. <\/em>Aan<br \/>\ntafel het Yahushua aangekondig dat een van die twaalf dissipels Hom sou<br \/>\nverraai. Dit het die dissipels in `n groot verwarring gebring. Toe  Johannes stilweg gevra het: \u201cWie is dit?\u201d Het Yahushua<br \/>\ngeantwoord: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDit is aan hom<br \/>\nvir wie Ek `n stukkie brood sal gee wanneer Ek dit ingedoop het.\u201d En nadat Hy<br \/>\ndie brood ingedompel het, het Hy dit aan Judas Isk\u00e1riot, die seun van Simon<br \/>\ngegee. (Johannes 13: 26, N.V.)<\/p>\n<p>Teen hierdie tyd was Judas ten volle<br \/>\noortuig om die Heiland te verraai. Die Skrifte deel ons mee dat Satan Judas ten<br \/>\nvolle beheer het, waarop Yahushua in daardie tyd iets aan Judas s\u00ea wat die<br \/>\nander dissipels nie verstaan het nie. Dit is hierdie verkeerdelike insig aan<br \/>\ndie kant van die dissipels wat verklaar dat die Laaste Avondmaal inderwaarheid<br \/>\nnie die Pasga maal was nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Nou net na die<br \/>\nstukkie brood het Satan van hom besit geneem. Toe s\u00ea Yahushua aan hom, \u201cWat jy<br \/>\nmoet doen, doen dit gou.\u201d Maar niemand aan tafel kon s\u00ea vir watter rede Hy dit<br \/>\naan hom ges\u00ea het nie. Omdat sommige gedink het dat Judas die geldbeursie gehad<br \/>\nhet, dat . . .[Yahushua] aan hom ges\u00ea het, \u201c<em>Koop<br \/>\ndaardie dinge wat ons vir die fees nodig het,\u201d <\/em>of dat hy aalmoese aan die<br \/>\narmes moes gee. (Johannes 13: 27-29, NV, klem voorsien)<\/p>\n<p>Die <strong>Ou Vertaling <\/strong>stel vers 29 as volg voor:<br \/>\nWant sommige het gedink, terwyl Judas die beurs gehad het, dat . . .Yahushua]<br \/>\nvir hom s\u00ea: <em>Koop wat ons nodig het vir<br \/>\ndie fees;<\/em> . . . .\u201d<\/p>\n<p>Die <strong>New American Standard Bible <\/strong>vertaling<br \/>\nstel die vers so voor: \u201cWant sommige het gedink, omdat Judas die geld sakkie<br \/>\ngedra het, dat Jesus aan hom ges\u00ea het, \u2018Koop die dinge wat ons vir die fees sal<br \/>\nnodig kry\u2019. . . .\u201d  <\/p>\n<p>Die <strong>Complete Jewish Bible<\/strong> verklaar:<br \/>\n\u201cSommige het gedink omdat Y`hudah in beheer was van die gemeenskaplike beursie,<br \/>\nhet Yahushua hom aanges\u00ea: <em>\u2018Koop wat ons<br \/>\nvir die fees sal nodig h\u00ea. . . .\u2019 \u201d<\/em><\/p>\n<p>Dit is duidelik,<br \/>\nas Yahushua en Sy dissipels so pas die Pasga maal genuttig het, sou die<br \/>\ndissipels nie Sy kommentaar misverstaan het aan Judas dat dit beteken dat Judas<br \/>\nnie iets <em>vir <\/em> die Pasga moes koop nie. <\/p>\n<p>Selfs gewigtiger<br \/>\nbewyse is te vinde in die eintlike woorde wat gebruik word in die verwysing na<br \/>\ndie brood wat Yahushua gebreek het as `n simbool van Sy liggaam. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"unleavened bread\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Bread20crop.jpg\" align=\"left\" height=\"247\" width=\"366\">In die Hebreeuse<br \/>\nbedeling, was gis of suurdeeg `n simbool van sonde. Dit neem slegs `n klein<br \/>\ngedeelte suurdeeg om `n groot bak deeg te verander. Daarom was dit `n bekwame<br \/>\nsimbool van hoe selfs `n nietige sonde, gekoester in die hart, die siel kan<br \/>\nverander en vernietig.  Hierdie simboliek<br \/>\nwas deur Yahushua gebruik toe Hy die dissipels waarsku: \u201cPasop en wees op jul<br \/>\nhoede vir die suurdeeg van die Farise\u00ebrs en die Sadduse\u00ebrs.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 16:6)<\/p>\n<p>Die illustrasie<br \/>\nmoet onmiddelik deur die dissipels verstaan gewees het, maar dit het eers later<br \/>\ningesink: <em> <\/em> <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> Hulle het met mekaar geredekawel en ges\u00ea: \u201cDit<br \/>\nis omdat ons nie brood geneem het nie.\u201d Maar . . .[Yahushua] wat daarvan bewus<br \/>\nwas, het aan hulle ges\u00ea, . . . \u201cHoe is dit dat julle nie verstaan dat Ek met<br \/>\njulle oor brood gespreek het nie? \u2013 maar om op te pas vir die suurdeeg van die<br \/>\nFarise\u00ebrs en die Sadduse\u00ebrs.\u201d <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Toe het hulle<br \/>\nverstaan dat Hy nie bedoel het om op te pas vir die suurdeeg van <em>brood <\/em>nie, maar <em>vir die leerstelling<\/em> van die Farise\u00ebrs en Sadduse\u00ebrs. (Matth\u00e9\u00fcs 16:7,<br \/>\n8, 11, 12, NV, klem verskaf.)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"unleavened bread and grape juice\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/juice20and20bread20crop.jpg\" align=\"left\" height=\"472\" width=\"316\">Yahushua het<br \/>\nsuurdeeg gebruik as `n simbool van die sondige \u201cleerstelling van die mens\u201d wat<br \/>\ndie hoogmoedige Farise\u00ebrs en Sadduse\u00ebrs b\u00f3 die wet van Yahuwah verkies het.<br \/>\nVerkeerdelike \u201cleerstellinge van die mens\u201d be\u00efnvloed nog steeds baie geloofsisteme<br \/>\nin hierdie tyd. Die geloofsbelydenisse, doktrines en tradisies van<br \/>\ngeorganiseerde godsdienste het nodig om noukerig ondersoek te word sodat<br \/>\ndwaalleer nie in onkunde as waarheid <br \/>\naanvaar word nie. Net omdat `n geloofsoortuiging vir honderde jare<br \/>\naangekleef is, is nie `n bewys van sy geloofwaardigheid of Skriftuurlike<br \/>\ngrondslag nie. Almal wie verlang om die waarheid te weet, die hele waarheid en<br \/>\nniks anders as die waarheid nie sal elkeen van hulle geloofsoortuiginge<br \/>\nuitstudeer in die lig van die Skrifte. <\/p>\n<p>Deur die bevel van<br \/>\nYahuwah, was daar nie net geen suurdeeg ge\u00ebet nie, maar alle suurdeeg of enige<br \/>\nander soort gistings agent moes uit die wonings verwyder word tydens die Fees<br \/>\nvan Ongesuurde Brode. Omdat die eerste dag van die fees begin het op `n<br \/>\nsewende-dag Sabbat , was die werk om die suurdeeg te verwyder deel van die<br \/>\n\u201cvoorbereidings\u201d werk wat op die dag van Voorbereiding (Abib die 14<sup>de<\/sup>)<br \/>\ngedoen was. <\/p>\n<p>Die Pasga maal was<br \/>\naltyd met ongesuurde brood ge\u00ebet. Dit was `n beeldskone simbool van Yahushua,<br \/>\ndie Brood van die Lewe, wie geen sonde geken het nie. Dus, as die Laaste<br \/>\nAvondmaal dan die amptelike Pasga maal was, sou hulle <em>ongesuurde <\/em>brode ge\u00ebet het. <\/p>\n<p>In Hebreeus is<br \/>\ndaar een woord wat die Engelse frase \u201congesuurde brode\u201d beskryf. Die Engelse<br \/>\nfrase \u201congesuurde brode\u201d kom ook van `n enkele Hebreeuse woord. Om die idee van<em>ingesuurde <\/em>of <em>ongesuurde <\/em>brood oor te dra, moes `n ekstra woord in die Engels<br \/>\nbygevoeg word. Maar in die Hebreeus is die konsep daarvan in net een woord<br \/>\nomsluit. Dieselfde geld vir Grieks en net sowel as vir Aramees.<sup>2<\/sup>      <\/p>\n<p><strong>Hebreeus<\/strong><\/p>\n<p>Ongesuurde brood =<em>matzah <\/em>(of <em>matzot <\/em>vir meer as een.)<\/p>\n<p>Ingesuurde brood =<em>lekhem<\/em> (of <em>lekhemim <\/em>vir meer as een.)<\/p>\n<p><strong>Aramees<\/strong><\/p>\n<p>Ongesuurde brood =<em>patireh<\/em><\/p>\n<p>Ingesuurde brood =<em>lakhma<\/em><\/p>\n<p><strong>Grieks<\/strong><\/p>\n<p>Ongesuurde brood =<em>azumos <\/em>(of <em>azumon <\/em>of <em>azuma <\/em>vir meer<br \/>\nas een.)<\/p>\n<p>Ingesuurde brood =<em>artos <\/em>(of <em>arton<\/em> vir meer as een.)<\/p>\n<p>Deur te praat van<br \/>\ndie Fees van Ongesuurde Brode, in alle gevalle sonder uitsondering, gebruik die<br \/>\nSkrifte die woord vir <em>ongesuurde brode \u2013<\/em><br \/>\nbrood sonder suurdeeg.<\/p>\n<p>Exodus<br \/>\n12:18 verwys na die ete van die ongesuurde brode op die<br \/>\n14<sup>de<\/sup> dag van die eerste maand.<\/p>\n<p>Exodus<br \/>\n23:15 verwys weereens na die Fees van Ongesuurde Brode<br \/>\nwat die woord vir <em>gis vrye <\/em>brood<br \/>\ngebruik.<\/p>\n<p>Lev\u00edtikus<br \/>\n23:6 beveel die ete van gis vrye brood tydens die Fees<br \/>\nvan Ongesuurde Brode aan. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"basket of unleavened bread\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-left: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bread20basket20crop.jpg\" align=\"right\" height=\"247\" width=\"369\">Numeri<br \/>\n28:17 verklaar dat Ongesuurde Brood tydens die sewe dae<br \/>\nfees ge\u00ebet moes word.<\/p>\n<p>Sonder uitsondering gebruik elke verwysing<br \/>\nna die Fees van Ongesuurde Brode die woord <em>matzot  <\/em>om te verwys na die gis vrye brood wat<br \/>\ntydens daardie fees ge\u00ebet word, wat met die Pasga maal begin op die aand van<br \/>\ndie  14<sup>de<\/sup>.<\/p>\n<p>In teenstelling,<br \/>\nverwys Lev\u00edtikus 23:17 na twee stene brood wat voor Yahuwah beweeg moet word op<br \/>\ndie Pinkster dag. Die vers s\u00ea uitdruklik: \u201cDit moet van fyn meel wees; <em>gesuurd<\/em> moet dit gebak word\u201d In hierdie<br \/>\ngeval, is die Hebreeuse woord wat gebruik was <em>lekhem<\/em> omdat dit brood was wat met suurdeeg uitgerys was.<\/p>\n<p>In die Nuwe<br \/>\nTestament is die Skriftelike verslag beginselgetrou, ongeag of Arame\u00ebs of<br \/>\nGrieks gebruik word.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Matth\u00e9\u00fcs 26: 17 \u2013 <\/strong>En op<br \/>\ndie eerste <em>dag van die ongesuurde brode<\/em><br \/>\nkom die dissipels na  . . .[Yahushua] en<br \/>\ns\u00ea vir Hom, \u2018Waar wil U h\u00ea dat ons moet klaarmaak om die pasga te berei?\u2019 \u201c<\/p>\n<p>Die teksvers is `n<br \/>\nbietjie misleidend, soos verduidelik in die Die Pasga<br \/>\nLegkaart, die (bogenoemde) skuins gedrukte woorde, was deur vertalers<br \/>\nbygevoeg, en kom nie in die oorspronklike teks voor nie. En die woord \u201ceerste\u201d<br \/>\nbeteken eintlik \u201cvoor.\u201d Dus s\u00ea die vers eintlik dit: \u201cEn voor die Ongesuurde<br \/>\nBrode, het die dissipels na Yahushua gekom.\u201d Die woorde wat hier gebruik word<br \/>\nof in Aramees of Grieks, verwys hier na die suurdeeg-vrye brood wat met die<br \/>\nPasga en die Fees van Ongesuurde Brode gebruik was. <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Markus 14: 1 en 12 \u2013 <\/strong>\u201cEn<br \/>\ndie Pasga en <em>die<\/em> <em>Fees <\/em>van Ongesuurde Brode. . . . En op die eerste dag van die<br \/>\nongesuurde brode, wanneer hulle gewoonlik die Pasga geslag het, s\u00ea sy dissipels<br \/>\nvir Hom: \u201cWaar wil U h\u00ea dat ons moet klaarmaak dat U die Pasga kan eet?\u201d<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Weereens stem die<br \/>\nGriekse en Aramese woorde met mekaar saam: hierdie verse verwys na gis-vrye,<br \/>\nongesuurde brode.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Lukas 22:1 en 7 &#8211;<\/strong> \u201cEn die fees van ongesuurde brode, wat die Pasga genoem word, was naby.  .  . En die dag van ongesuurde brode het gekom waarop die Pasga geslag moes word.\u201d<\/p>\n<div>Die Griekse en Aramese woorde stem weereens<\/p>\n<p> met mekaar ooreen: hierdie tekste verwys na gis-vrye, ongesuurde brode.<\/p><\/div>\n<p>As die Laaste<br \/>\nAvondmaal die Pasga was, sou die Hebreeuse en Aramese woorde verwysend na die<br \/>\n\u201cbrood\u201d wat die Heiland gebreek en aan die dissipels gegee het, dieselfde<br \/>\nwoorde wees soos hierbo gebruik vir <em>ongesuurde<\/em>brode.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"loaves of bread\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bread-loaves20crop.jpg\" align=\"left\" height=\"273\" width=\"364\">`n Noukerige<br \/>\nhersiening van die Evangelie verwysings oor die Laaste Avondmaal verklaar `n<br \/>\nverrassende woordkeuse: die brood wat gebruik was, was ingesuurde brood! Brood<br \/>\nmet <em>suurdeeg! <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Matth\u00e9\u00fcs 26: 26 \u2013 \u201c<\/strong>En<br \/>\nterwyl hulle eet, neem . . .[Yahushua die brood, en nadat Hy gedank het, breek<br \/>\nHy dit en gee dit aan Sy dissipels en s\u00ea: Neem eet, dit is My liggaam.\u2019\u201d<\/p>\n<p>Die woorde wat hier vir \u201cbrood\u201d gebruik was<br \/>\ndui daarop dat \u201csuurdeeg brood\u201d gebruik was. Albei die Aramese en die Grieke<br \/>\ngebruik die woord vir die gewone suurdeeg brood.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Markus 14: 22 \u2013 \u201c<\/strong>En terwyl<br \/>\nhulle eet, neem . . .[Yahushua] brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en<br \/>\ngee dit aan hulle en s\u00ea: \u2018Neem, eet, dit is My liggaam.\u2019\u201d   <\/p>\n<p>    Die Aramese en die Griekse woorde stem ooreen<br \/>\ndat die brood gewone brood was, met suurdeeg gebak.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Lukas 22: 19 \u2013<\/strong> \u201cDaarop<br \/>\nneem Hy brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en s\u00ea:<br \/>\nDit is My liggaam wat aan julle gegee word; doen dit tot My gedagtenis.\u2019\u201d<\/p>\n<p>Weereens is die Aramees en die Grieks in ooreenstemming<br \/>\nmet mekaar in hul woordkeuse dat die brood in gebruik gewone brood was, nie<br \/>\nongesuurde brood nie.<\/p>\n<p>Die Evangelie van Johannes verwys na die<br \/>\nbrood, maar instede daarvan vertel dit van die voetewassing. Die Geskrifte van<br \/>\nPaulus s\u00ea wel meer omtrent die Laaste Avondmaal.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"bread and juice\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-left: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/juice20and20bread20220crop.jpg\" align=\"right\" height=\"263\" width=\"391\">1 Korinthi\u00ebrs 11: 23 \u2013 <\/strong>\u201cWant<br \/>\nek het van . . . [Yahuwah] wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat die . . .<br \/>\n[Verlosser Yahushua] in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het; en<br \/>\nnadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en ges\u00ea: Neem eet; dit is My liggaam<br \/>\nwat vir julle gebreek word; doen dit tot My gedagtenis.\u2019\u201d <\/p>\n<p>Paulus se woordkeuse stem ooreen met die<br \/>\nwoordkeuse van die Evangelies: die brood wat gebruik was, was <em>suurdeeg <\/em>brood! <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>1 Korinthi\u00ebrs 11: 27 \u2013 <\/strong>\u201cWie<br \/>\ndan op onwaardige wyse hierdie brood eet of die beker van Yahushua drink, sal<br \/>\nskuldig wees aan die liggaam en bloed van <br \/>\n. . .[Yahushua].\u201d<\/p>\n<p>Die Aramees en die Grieks stem ooreen: die<br \/>\nwoorde gebruik is vir gewone, suurdeeg brood.<\/p>\n<div>\n<p class=\"indenttext\"><strong>1 Korinthi\u00ebrs 11:28<\/strong> &#8211; \u201cMaar die mens moet homself beproef en s\u00f3 van die brood eet en uit die beker drink.\u201d<\/p>\n<\/div>\n<div>Weereens stem Aramees en Grieks ooreen: die woord gebruik is vir gewone, ingesuurde brood. <\/div>\n<p>Daar is geen manier dat die Laaste Avondmaal<br \/>\ndie nasionale feestelikheid van die Pasga kon gewees het nie, anders moes die<br \/>\nbrood wat gebruik was <em>ongesuurde<\/em><br \/>\nbrood wees. Dit is duidelik dat die Laaste Avondmaal die dag voor die Pasga<br \/>\nplaasgevind het. <\/p>\n<p>Yahushau het geweet dat Hy dood sal wees,<br \/>\nwanneer die Pasga maal sou aanbreek. Die Laaste Avondmaal was Sy finale maaltyd<br \/>\nvoordat Hy as die Lam van Yah gekruisig word. Sy dood op die Pasga op die<br \/>\nvasgestelde tyd vir die aandoffer was `n volmaakte vervulling, die groot<br \/>\nteenbeeld, van al die lammetjies wat geslag was sedert Adam en Eva hulle vermoeiende<br \/>\ntre\u00eb uit Eden uit gegee het.<\/p>\n<p>Die skoonheid van hierdie simboliek was<br \/>\ndeur Paulus verduidelik toe hy die Korinthi\u00ebrs gewaarsku het: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Julle roem is nie<br \/>\nmooi nie. Weet julle nie dat `n bietjie suurdeeg die hele deeg suur maak nie?<br \/>\n[`n Nietige sonde vernietig die hele mens.] <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Suiwer dan die ou<br \/>\nsuurdeeg uit, sodat julle `n nuwe deeg kan wees \u2013 soos julle inderdaad<br \/>\nongesuurd is \u2013 want ook ons Paaslam is vir ons geslag, naamlik [Yahushua]. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Laat ons dan<br \/>\nfeesvier, nie met die ou suurdeeg of die suurdeeg van ondeug en boosheid nie, maar<br \/>\nmet die ongesuurde brode van reinheid en waarheid. (1 Korinthi\u00ebrs 5: 6-9, OV)<\/p>\n<p>Die nagmaalsdiens, wat deur Yahushua tydens<br \/>\ndie Laaste Avondmaal ingestel is, is `n herdenking van Sy dood. Dit is nie van<br \/>\nbelang om suurdeeg brood te gebruik in deelname van die nagmaal net omdat<br \/>\nYahushua ingesuurde brood gebruik het nie. Deur die ongesuurde brood te gebruik<br \/>\nsaammet die suiwer sap van die druif<sup>4<\/sup> vir die Pasga, is die eintlike<br \/>\nkern van albei seremonies.<\/p>\n<p>Yahushua was die volmaakte, sondelose Seun van<br \/>\nYahuwah. As die brood van die Lewe, is ongesuurde brood die volmaakte simbool<br \/>\naan Hom. Hy kon verseker versoek het dat ongesuurde brood voorsien word op die<br \/>\nLaaste Avondmaal wat Hy met Sy dissipels gehad het. Die feit dat Hy verkies het<br \/>\nom gewone gebakte brood met suurdeeg te gebruik as `n simbool van Sy liggaam,<br \/>\nvir ons gebreek, kan deur die feit verklaar word dat Hy ons <em>plaasvervanger<\/em> is. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want . .<br \/>\n.[Yahuwah] het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons<br \/>\nkan word geregtigheid van . . .[Yahuwah] in Hom. (2 Korinthi\u00ebrs 5: 21. OV)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Grape Juice and Bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-and-juice2020crop.jpg\" align=\"left\" height=\"268\" width=\"400\">Aan die dissipels<br \/>\nhet Yahushua die suurdeeg brood uitgedeel en ges\u00ea: \u201cDit is My liggaam wat vir<br \/>\njulle gegee word.\u201d (Lukas 22:19) Yahushua was heilig en sonder sonde. Maar as ons<br \/>\nplaasvervanger, het Hy <em>ons sonde op <\/em>Hom<em>geneem<\/em>. Die gevolgtrekking is dat<br \/>\nalmal wat in Hom glo, gered mag word. Sy vlekkelose geregtigheid is vryelik aan<br \/>\nalmal gegee wie Sy offerande in ons plek deur geloof sal aanvaar. Dit word<br \/>\ngesimboliseer deur die gebruik van ongesuurde brode in die nagmaal. Ons is<br \/>\nveilig in die <em>pas \u2013 gang <\/em>en die<br \/>\nvereistes van die oortrede wet vind hul versoening deur Sy bloed om ons<br \/>\nonthalwe gestort.<\/p>\n<p>Wanneer ons die<br \/>\nongesuurde brood ter nagedagtenis van Yahushua eet, verkondig ons Sy dood<br \/>\ntotdat Hy kom. Ons memorialiseer die grootste geskenk wat ooit aan die mens<br \/>\ngegee is: die Lam van Yah wie die sondes van die w\u00eareld wegneem. <\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><sup>1 <\/sup>Sien ook Lukas 22: 11, 13 en 15.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup><br \/>\nDie addisionele woorde is eenvoudig maar net verskillende vorme van dieselfde<br \/>\nwoord, bv. enkelvoudig teenoor meervoudsvorme van dieselfde woord.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> Die woord \u201ceeste\u201d is ontleen uit die woord &#8230;&#8230;&#8230;&#8230;&#8230; (pr\u014dt\u014fs)<br \/>\nwat \u201cvoorste (in tyd, plek, orde of belangrikheid beteken).\u201d Dit kan \u201cbegin\u201d en<br \/>\n\u201cbeste\u201d beteken, maar dit kan ook korrek vertaal word as \u201c<em>voor<\/em>\u201d. Wanneer &#8230;&#8230;&#8230;&#8230;. (pr\u014dt\u014fs) as \u201c<em>voor<\/em>\u201d vertaal word staaf Matth\u00e9\u00fcs 27:17 die volgende: En <em>op<\/em> die fees van ongesuurde brood kom die<br \/>\ndissipels na Yahushua en s\u00ea vir Hom &#8230;.\u201d D\u00edt stem met Johannes 13:1 ooreen.<br \/>\n\u201cEn <em>\u201cvoor\u201d <\/em>die fees van die pasga het<br \/>\nYahushua . . .\u201d (#G4413, <em>The New Strong`s<br \/>\nExpanded Dictionary of Bible Words.<\/em>) <em> <\/em><\/p>\n<p><sup>4<\/sup> Skuinsgedrukte woorde was deur vertalers ingevoeg. Die NV was hier<br \/>\ngebruik.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Die \u201cwyn\u201d wat op Pasga gedrink was, was suiwer,<br \/>\nongegiste druiwe sap. Daar was streng verbod geplaas teen die inname van alkohol<br \/>\nten tye van aanbidding voor Yahuwah. Sekere mense, veral die wie verbind was<br \/>\nmet die Nasarener gelofte, was verbied om ooit alkohol te drink. Yahushua, wie<br \/>\nselfs `n pynstiller met wyn gemeng, geweier het tydens die kruisiging (sien<br \/>\nMatth\u00e9\u00fcs 27:34) wou Homself nie verontreinig met gegiste wyn net toe Hy Sy<br \/>\nsending moes vervul het as die slagoffer Lam nie. \u2013 Sien asseblief: <a href=\"http:\/\/www.worldslastchance.com\/ecourses\/lessons\/the-book-of-daniel-ecourse\/15\/daniel-chapter-1-lesson.html\">http:\/\/www.worldslastchance.com\/ecourses\/lessons\/the-book-of-daniel-ecourse\/15\/daniel-chapter-1-lesson.html<\/a>.<br \/>\n(Uittreksel: Die verbod van wyn was verwys na die nasarener gelofte, maar net<br \/>\nsowel as na die priesters diens, soos aangeteken in Lev.10:9. \u201cMoenie wyn of<br \/>\nsterk drank drink nie, jy of jou seuns saam met jou as jy in die tent van<br \/>\nsamekoms ingaan, dat jy nie sterwe nie; `n ewige insetting is dit vir julle<br \/>\ngeslagte.\u201d Hoewel `n sekere hoeveelheid wyn onder die mense van die antieke tyd<br \/>\ntoegelaat was, was dronkenskap strafbaar met die dood. Onder die nuwe verbond,<br \/>\nis almal priesters en konings, en as priesters wat diens doen in die tempel van<br \/>\ndie Heilige Gees, wat die menslike liggaam is, is onthouding van wyn `n<br \/>\nabsolute noodsaaklikheid. Maar Lev\u00edtikus 10:9 impliseer dat diegene wie<br \/>\nChristus in die diens van die Allerheiligste in die hemelse heiligdom volg, sal<br \/>\nook alle bedwelmende stowwe opsy sit as onbevoeg vir die heiligdom dienste<br \/>\nwaarin ons deur ons gebede daarin deelneem.)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":216794,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108542","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-passover-examination"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Laaste Avondmaal het kwessies in die verstande van baie mense na vore gebring. Was dit die Pasga maal? Of was dit net `n gewone maal waartydens die Heiland die nagmaal ingestel het as `n herdenking van Sy dood? Dit lyk of die Evangelie van Johannes die Laaste Avondmaal op die dag voor die Pasga [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T20:07:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/last-supper-passover-or-not-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"17 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/\",\"name\":\"Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/last-supper-passover-or-not-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2011-11-15T20:03:46+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T20:07:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/last-supper-passover-or-not-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/last-supper-passover-or-not-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie? - Worlds Last Chance","og_description":"Die Laaste Avondmaal het kwessies in die verstande van baie mense na vore gebring. Was dit die Pasga maal? Of was dit net `n gewone maal waartydens die Heiland die nagmaal ingestel het as `n herdenking van Sy dood? Dit lyk of die Evangelie van Johannes die Laaste Avondmaal op die dag voor die Pasga [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T20:07:17+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/last-supper-passover-or-not-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"17 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/","name":"Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/last-supper-passover-or-not-afrikaans.jpg","datePublished":"2011-11-15T20:03:46+00:00","dateModified":"2025-08-20T20:07:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/last-supper-passover-or-not-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/last-supper-passover-or-not-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-last-supper-passover-or-not\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108542","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108542"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/216794"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108542"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}