{"id":108532,"date":"2011-09-23T22:15:45","date_gmt":"2011-09-23T22:15:45","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-ewige-liefde-%e2%94%82-deel-3-die-mens-se-reaksie\/"},"modified":"2025-08-20T19:56:23","modified_gmt":"2025-08-20T19:56:23","slug":"die-ewige-liefde-%e2%94%82-deel-3-die-mens-se-reaksie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-ewige-liefde-%e2%94%82-deel-3-die-mens-se-reaksie\/","title":{"rendered":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"John 3:16-17\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-love-part-3-q1-afrikaans.png\" height=\"311\" width=\"500\"> <\/p>\n<p>Yahuwah is liefde.<br \/>\nWanneer die stryd tussen goed en kwaad finaal verby is, sal YaHuwah die oorwinnaar<br \/>\nwees omdat liefde die sterkste mag is in die ganse heelal.\u201d Groot waters kan<br \/>\ndie liefde nie uitblus en riviere dit nie oorstroom nie; al gee \u0149 man ook al<br \/>\ndie goed van sy huis vir die liefde, hulle sou hom diep verag.\u201d (Hooglied 8<br \/>\nvers 7)<\/p>\n<p>Die reeds lank<br \/>\nbestaande stryd tussen die Koninkryk van Liefde en die koninkryk van die bose<br \/>\nhet twee verskillende beginsels geopenbaar. Yahuwah gebruik in Sy optrede en veldtog<br \/>\nvir die lojaliteit en die wen van siele die beginsels wat gebaseer is op<br \/>\nliefde, vergewingsgesindheid en regverdigheid. Satan gebruik die beginsels van<br \/>\nmag, wreedheid en misleiding om menige na vernietiging te lei. Met tye blyk dit<br \/>\ndat die stryd nie gelyk is omdat Yahuwah alleenlik die maniere gebruik wat in<br \/>\nooreenstemmig is met Sy norm van Liefde.  <\/p>\n<p>Aan die einde,<br \/>\nalhoewel Yahuwah wen omdat LIEFDE die mees magtiger mag van alles is.\u201d  Liefde wek liefde. \u201cDeur liefde te gee word<br \/>\nliefde ontvang.\u201d<sup>1 <\/sup>Hier kyk die Mens na Liefde in die <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Man looking off in the distance\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Man20looking.png\" align=\"right\" height=\"271\" width=\"400\">diepste geheimenis<br \/>\nvan sy geweldige mag.  Liefde is in staat<br \/>\nom te transformeer \u2013 geweld kan nie.  Self die verhardste hart mag reageer op<br \/>\nliefdevolle vriendelikheid, terwyl geweld eenvoudig net voortbring die hardheid<br \/>\nvan hart.  <\/p>\n<p>Geweld kan die<br \/>\nliggaam onderwerp, maar dit transformeer nie die verstand. \u201c \u0149 Man wat teen sy<br \/>\neie  wil handel is steeds aangewese op sy<br \/>\neie sienning.<sup>2  <\/sup>Liefde<br \/>\nalleenlik het die mag om emosies en geloof te transformeer, en om vyande in<br \/>\nvriende te verander.<\/p>\n<p>Die omvang van die<br \/>\nmenslike liefde word so opgesom in die Skrif: \u201cGroter liefde het niemand as dit<br \/>\nnie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.\u201d (Johannes 15 vers 13)<\/p>\n<p>Die bewys van die goddelike Liefde word<br \/>\ngedemonstreer, toe Yahuwah Sy enigste Seun geoffer het, en dit het,  \u0149 Liefde openbaar het wat by verre alle ander<br \/>\nliefde oortref: Yahuwah  het Sy eie Seun<br \/>\ngeoffer vir die redding van Sy vyande!  <\/p>\n<p>\u201cWant so lief het Yahuwah<br \/>\nGod die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het\u201d&#8230;. alles.  Toe die sonde die w\u00eareld binnegekom het, is<br \/>\nYahuwah se liefde geopenbaar tot op die dieptes wat nie voorheen gesien<br \/>\nis.  Hy het \u0149 liefde openbaar wat sondes<br \/>\nvergewe en sondaars red. Hy het die w\u00eareld so lief gehad dat \u201cHy sy eniggebore<br \/>\nSeun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die<br \/>\newige lewe kan h\u00ea.\u201d (Johannes 3 vers 16.)<\/p>\n<p>Die Bybel voorsien<br \/>\naan ons die rede waarom Yahuwah gewillig was om Sy eie Seun op te offer: \u201cWant<br \/>\nYahuwah het sy Seun in die w\u00eareld gestuur nie om die w\u00eareld te veroordeel nie,<br \/>\nmaar dat die w\u00eareld deur Hom gered kan word.\u201d (Johannes 3 vers 17.)<\/p>\n<p>Wanneer hierdie<br \/>\nfeit oordink word, en die realiteit oor hierdie liefdevolle liefde begin om in<br \/>\nte sink in die verstand en om die transformasie te verstaan wat teweeg gebring word.  Kan dit nie gehelp word, dat dankbaarheid in<br \/>\ndie hart wakker gemaak word wanneer daar besef word dat Yahuwah Sy Seun gestuur<br \/>\nhet om te <em>red <\/em>en nie om te <em>veroordeel<\/em>!    <\/p>\n<p>Dankbaarheid is baie noodsaaklik as deel van<br \/>\ndie gevoel van liefde. Die grootste geskenk mag gegee word, maar as hulle nie erken<br \/>\nword vir wat hulle is, en deur die demonstrerings van liefde, sal daar geen<br \/>\nontwaakte dankbaarheid en terugkerende liefde <br \/>\nwees. <\/p>\n<p>Kinders is lief om te gee. Hulle klein<br \/>\nhartjies sien uit na maniere om hulle liefde te wys, al is dit ook \u0149<br \/>\nkleurprent, of \u0149 hand vol perdeblomme.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"young girl holding flowers\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Dandlion20Gift.png\" align=\"left\" height=\"482\" width=\"325\">My jongste<br \/>\nkleinkind hou daarvan om vir my blomme te pluk en dit maak nie saak of dit<br \/>\nperdeblomme of rose is.  As sy \u0149 blom<br \/>\nsien, moet dit gepluk word om aan iemand te gee vir wie sy lief is.  Sy sien dissels  nie as onkruid wat alles oorneem wat in sy pad<br \/>\nis, en wat ons as volwassenes onkruid beskou. <br \/>\nInplaas daarvan sien sy dit as \u0149 pragtige stervormige blom, wat sy wil<br \/>\npluk en gee as \u0149 blyk van haar liefde.   <\/p>\n<p>Verskeie kere<br \/>\nbeantwoord ek haar klop aan die deur, net om haar stralende blink gesiggie te<br \/>\nsien en haar hand wat agter haar rug is. <br \/>\nSy glimlag stralend, \u201c Ek het \u0149 verrassing vir jou!\u201d  Dan hou sy haar kosbare geskenk van liefde<br \/>\nomhoog.<\/p>\n<p>Gedurende een<br \/>\ngeleentheid, het ek haar saamgevat dorp toe. Toe sy die groot uitstalling van<br \/>\nblomme gewaar, het sy met smeking in haar o\u00eb gevra, \u201ckan ek asseblief geld kry?<br \/>\nEk het geld nodig! Asseblief?\u201d  <\/p>\n<p>Wetende presies wat<br \/>\nsy gesien het wat haar skielik gedronge laat voel vir die begeerte na geld, en dit<br \/>\nlaat my dink aan al die ander dinge waarvoor ek so versigtig geld gespaar het.  Alhoewel haar gretige blik, en die<br \/>\nminsaamheid in haar o\u00eb, my  laat swyg het<br \/>\noor my behoeftes as volwassene en bekommernisse.<\/p>\n<p>Toe ek aan haar geld gee, sy my entoesiasties<br \/>\nbeveel, \u201cMoenie nou kyk nie! Dit is \u0149 verassing!\u201d<\/p>\n<p>Na  \u0149 paar<br \/>\nminute  kondig haar dansende voete haar terugkoms<br \/>\naan. <\/p>\n<p>\u201cHier! Dit is vir jou! Is hulle nie pragtig?\u201d<\/p>\n<p>Ek sal nooit die<br \/>\nliefde wat uit haar gesig gestraal het, en die blydskap in haar stem kan<br \/>\nvergeet, toe sy uitdrukking gee aan haar liefde vir my.  Ek het nie die blomme nodig gehad, maar sy<br \/>\nhet geleentheid benodig deur dit te gee om haar liefde te betoon.<\/p>\n<p>As \u0149 wyse hemelse<br \/>\nVader, weet Yahuwah dat al die liefdegawes in die heelal nie die harte van Sy<br \/>\nkinders sal nader trek as hulle nie Sy gawes herken en \u0149 gevoel van<br \/>\ndankbaarheid betoon.  Hy benodig nie ons<br \/>\nbetoning van liefde en dankbaarheid \u2013 maar Hy weet van die behoefte om dit te<br \/>\ngee. <\/p>\n<p>Satan het Yahuwah<br \/>\ndaarvan beskuldig dat Hy wesens geskape het sodat Hy hulle dienste kan ontvang<br \/>\nen in selfsugtigheid hulle aanbidding en prysing kan geniet. Ongelukkig glo<br \/>\nbaie mense hierdie leuen. Dit mis geheel en al die punt. Die enigste weg is,<br \/>\nliefde wek liefde as dit erken word. Een maal as liefde erken word, en dankbaarheid<br \/>\nwek word wederkerende liefde verkry. <\/p>\n<p>Die wyse ouer sal<br \/>\nverlang dat sy kind moet, \u201cDankie\u201d s\u00ea.\u201d  Alles<br \/>\nwat aan \u0149 kind gegee word moet deur hom erken en aanvaar word met \u0149 gebaar van<br \/>\ndankbaarheid.  So ook met gee van water<br \/>\nom te drink, asook helder verpakte geskenke verdien om \u201cDankie te s\u00ea.\u201d  Hierdie gewoonte van erkenning vir die<br \/>\nvoordeel bou die gevoel van liefde en van dankbaarheid in die verstand van die<br \/>\nkind. <\/p>\n<p>Met die geboorte is<br \/>\n\u0149 ouer onmiddellik lief vir hulle kind, maar is dit nie noodwendig so dat die<br \/>\nkind die band van liefde voel vanaf die ouer. <br \/>\nSo dikwels is daar stories in die nuusblaaie van aaklige verhale van<br \/>\nkinders wat hulle bejaarde ouers misbruik en haat.  Terwyl daar baie redes is vir die<br \/>\nonderleggende oorsaak dat kinders hulle ouers as vanselfsprekend beskou.  Dankbaarheid kan nie deur \u0149 voorbeeld aan \u0149<br \/>\nkind geleer word.  Dit word bekom as \u0149<br \/>\nre\u00ebl  van gewoonte en as deel van die<br \/>\nkarakter van die kind.   <\/p>\n<p>Dit is vir hierdie<br \/>\nrede dat Yahuwah vereis het na geleenthede vir Sy volgelinge vir die erkenning<br \/>\nen die gebaar van dankbaarheid vir Sy se\u00ebninge. Die Vader is bewus wat in die<br \/>\nhart en verstand aangaan van elke persoon. Hy is intiem bekend met elke<br \/>\nindividu asof daar nie een enkele ander persoon is op die aangesig van die<br \/>\nplaneet.  Hy is bekend met ons gedagtes<br \/>\nen gevoel.  Hy benodig nie dat ons moet<br \/>\naanbid vir Sy onthalwe.  Die gebed is vir<br \/>\nons voordeel sodat ons verhef kan word om te dink volgens  Sy denke, en dat dit Sy verstand kan<br \/>\nbinnedring <\/p>\n<p>Gebed voorsien aan die geleentheid om stil te<br \/>\nstaan van die gewoeste gejaag van die dag, en om na te dink oor die se\u00ebninge wat<br \/>\nons ontvang het, en die belydenis van ons mislukkings, en die ervaring van<br \/>\nvergiffenis.  Die dankbaarheid word<br \/>\ngevoel wanneer daar erkenning gegee word vir se\u00ebninge en dit die skep van<br \/>\nliefde en vertroue in die menslike hart \u2013 wat dit benodig. <\/p>\n<p>Eweneens Is,\u201d Die<br \/>\nsabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat.\u201d (Markus 2 vers 27)<br \/>\nYahuwah het geweet sonder die vereiste vir eendag se rus en aanbidding, die<br \/>\ngulsige mens sal aanhou om te werk vir tydelike gewin en die verlies van sig<br \/>\noor die ewige realiteite.  Daarom dat<br \/>\nvoedsel voorbereiding gedoen moet word die dag tevore, en die bevryding van die<br \/>\nvrou as slaaf voor \u0149 warm stoof, in die voorbereiding van \u0149 maaltyd vir die<br \/>\nfamilie.  Die vereiste dat geen slawe<br \/>\nwerk  verrig word, verskaf aan geheel die<br \/>\nfamilie en sowel as die diensknegte en diere, \u0149 tyd om te rus en te verfris.     <\/p>\n<p>Die<br \/>\nhuweliksherdenking kan \u0149 tyd wees van kosbare herinneringe en \u0149 verbintenis tot<br \/>\ndie toekoms.  Sabbatte is die herdenkings<br \/>\ngeleenthede van die Skepping van die w\u00eareld. <br \/>\nDie tersyde stelling van die daaglikse arbeid op die Sabbat is \u0149<br \/>\nherinnering aan die beloftes van die Skepper aan  heel die begin \u2013 en vir se\u00ebninge en die<br \/>\nonderhouding van ons, en om te voorsien <br \/>\naan alles wat nodig is vir ons onderhoud en geluk.   <\/p>\n<p>Die maandelikse Nuwemane is ook tye van verheuging.  Die se\u00ebninge van die vorige maand word onthou<br \/>\nmet dankbaarheid en die aanmoediging en die hertoewyding vir die komende<br \/>\nmaand.  Die jaarlikse feeste het verreis,<br \/>\ndat tye vasgestel is vir hernuwing en hertoewyding asook spesiaal vir<br \/>\ndanksegging.<\/p>\n<p>Die Huttefees van<br \/>\nal die jaarlikse feeste was spesifiek geskep vir danksegging. Dit was \u0149 groot<br \/>\nfees wat \u0149 <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie image\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Feast20of20Tabernacles.png\" align=\"right\" height=\"293\" width=\"432\">week lank geduur het met danksegging en feesvieringe!  Die jaarlikse oeste is ingebring en dit was \u0149<br \/>\ntyd om te verwys na die baie liefdesgawes wat in die verlede van die Vader<br \/>\nontvang is.  Sonskyn, re\u00ebn en vir die<br \/>\ngroei van die oeste, asook die beskerming teen vyande en die gesondheid van die<br \/>\nfamilies  \u2013 alles vir die opwek en die erkenning<br \/>\nvir die spesiale se\u00ebninge van die hemel. <br \/>\n <\/p>\n<p>Toe die Israeliete<br \/>\nKana\u00e4n verower, het hulle \u0149 land wat reeds bewoon was verower.  Hulle vyande was vooruit verdryf en daar het<br \/>\nop hulle gewag ten volle gemeubileerde huise en volop wingerde, vrugbare boorde,<br \/>\nbaie water en elke goeie ding wat benodig is vir \u0149 voorspoedige lewe.  Yahuwah is bewus, en alhoewel die gevalle<br \/>\nmenslike hart gou is om die groot se\u00ebninge te vergeet, en om dit as<br \/>\nvanselfsprekend beskou is.  <\/p>\n<p>Hy wou hulle<br \/>\nherinneringe vars hou sodat hulle in Hom sal vertrou om voort te gaan om vir<br \/>\nhulle te sorg.  Hy het vereis dat die<br \/>\nIsraeliete in \u0149 laer bymekaar kom en klein hutte te maak van takke en palmtakke.  Hulle moes dit doen elke jaar met die<br \/>\nHuttefees en hulle verheug in die hemels se ryke goedertierenheid.  Dat hulle altyd moet onthou dat die hemelse<br \/>\nVader hulle uitgelewer het <em>as \u0149 nasie<\/em><br \/>\nvan die Egiptiese slawerny.  <\/p>\n<p>Dankbaarheid vir<br \/>\nalgehele vryheid en vir die huidige aardse se\u00ebninge, wat die liefde en vertroue<br \/>\nlewendig sal hou in hulle harte.  Dit sal<br \/>\ndie beskerming wees teen Satan se versoekinge en verleidings vir die<br \/>\nafvalligheid vir afgode aanbidding. <br \/>\nSatan was bewus dat hy die Israeliete sal laat draai teenoor  hulle verbondskap tot Yahuwah, en hulle wend<br \/>\ntot die aanbidding van valse gode, dan kan die hemel hulle nie beskerm teen die<br \/>\nverowering van omliggende vyande.    <\/p>\n<p>Dit is baie<br \/>\ninteressant dat die einste eerste fees wat die Israeliete nagelaat het om te<br \/>\nonderhou was die Fees van danksegging die Huttefees.  Ware aanbidding het ontaard in bloot vormgodsdiens.  Dit het \u0149 godsdiens geword van tradisie en<br \/>\nredding deur werke.  Volle<br \/>\nafgodeaanbidding het vinnig gevolg. <br \/>\nHierdie ontaarding van hulle geestelike ondervindings moet dien as \u0149<br \/>\nsombere waarskuwing vir die belangrikheid, om  al Yahuwah se feeste met \u0149 opregte hart van<br \/>\ndankbaarheid te onderhou.  <\/p>\n<p>Yahuwah benodig nie<br \/>\ndat die Israeliete se uitdrukking van dankbaarheid meer is as wat Hy jou<br \/>\nuitdrukking van dankbaarheid benodig.  Alhoewel,<br \/>\nHy bewus is, net soos die Israeliete is dit nodig dat jy verander om Sy<br \/>\nse\u00ebninge te onthou, met dankbaarheid herken en erken dat  Sy gawes <br \/>\njou hart laat swel van liefde as reaksie.  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"two smiling girls\" style=\"margin-right: 10px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Two20happy20girls.png\" align=\"left\" height=\"271\" width=\"400\">Wanneer daar vir iemand lief is, en hulle<br \/>\naanvaar word met \u0149 onsterflike, onvoorwaardelike liefde word grense afgebreek.  Die hart kan dit nie help om te reageer omdat<em>Liefde wek liefde<\/em>!  <\/p>\n<p>Die natuurlike<br \/>\nreaksie van die hart wat die gevoel van liefde ervaar, is om deur die  reaksie van  wederkerige liefde, liefde te betoon. Dit word<br \/>\ndie mees natuurlike handeling om die Vader te gehoorsaam.  Die eens opstandige hart, is nou versag deur<br \/>\ndie liefde, en vind sy grootste vreugde in die onderhouding van die goddelike<br \/>\nwet van Liefde. <\/p>\n<p>Yahushua se<br \/>\nvoortgesette ware toets of \u0149 persoon vir Hom lief is: \u201cAs jy vir My lief is,<br \/>\nsal jy My gebooie onderhou.\u201d<sup>3 <\/sup>Gehoorsaamheid aan al Yahuwah se<br \/>\ngebooie is \u0149 natuurlike reaksie van \u0149 hart wat gevul met die liefde vir die Wetgewer.<\/p>\n<p>Dit is nie wetties.  Satan is baie gou ten alle tye om hierdie<br \/>\naanklag af te maak as wetties as \u0149 persoon probeer om die goddelike wet te<br \/>\nonderhou.  Ongelukkig, gehoorsaam baie<br \/>\nmense uit vrees vir gevolge \u2013 of omdat hulle glo dat hulle \u201c deur werke die<br \/>\nhemel kan bekom\u201d in gehoorsaamheid.  Dit<br \/>\nis nie altyd moontlik om onmiddellik te onderskei tussen \u0149 persoon wat<br \/>\ngehoorsaam is net om \u201cdeur werke die hemel te bekom\u201d teenoor \u0149 persoon wat<br \/>\ngehoorsaam is as gevolg deur liefde. <br \/>\nGehoorsaamheid kan dieselfde lyk al word dit deur teenoorgestelde<br \/>\nmotiverings voorges\u00ea. <\/p>\n<p>Alhoewel, Yahuwah<br \/>\ndit weet. \u201c Omdat Yahuwah dit nie sien soos die mens dit sien, omdat die mens<br \/>\nna die uiterlike voorkoms kyk, maar Yahuwah kyk na die hart.\u201d<sup>4<\/sup> As<br \/>\ngehoorsaamheid meer en deels \u0149 manier is om die hemel te \u201cverdien,\u201d sal die<br \/>\npersoon verlore wees.<\/p>\n<p>Yahushua verduidelik:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cNie elkeen wat vir My s\u00ea: <em>Yahushua, Yahushua<\/em>! sal ingaan in die<br \/>\nkoninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die<br \/>\nhemele is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Baie sal in daardie dag vir My s\u00ea: <em>Yahushua, Yahushua, het ons nie in u Naam<br \/>\ngeprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen<br \/>\nnie?<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">En dan sal Ek aan hulle s\u00ea: Ek het julle nooit<br \/>\ngeken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!\u201d (Mattheus 7<br \/>\nverse 21 tot 23)<\/p>\n<p>Dit is moontlik om deur al die bewegings te<br \/>\ngaan, en elke gebod te onderhou en steeds verlore te wees. Die verskil is die<br \/>\nmotivering sulke handeling. Word Sy gebooie onderhou deur liefde? Of vanuit die<br \/>\nbegeerte om die hemel te \u201cverdien\u201d?  <\/p>\n<p>Yahushua meld dat<br \/>\ndiegene wat al hierdie \u201cbaie wondervolle werke\u201d verrig het, dat hulle nie<br \/>\nkandidate is vir die hemel vir die eenvoudige rede: Dat Hy hulle nie ken.  Die woord \u201cken\u201d in die Skrif het \u0149 veel meer<br \/>\ndieper betekenis as die moderne Afrikaans. <br \/>\n\u201cEn die mens het sy vrou Eva beken, en sy het swanger geword en Kain<br \/>\ngebaar&#8230;..\u201d (Genesis 1 vers 4) Dit is veel meer as die kennis van die<br \/>\nverstand.  Dit is \u0149 intieme kennis, soos met<br \/>\n\u0149 geliefde.<\/p>\n<p>Deur Yahuwah te ken is om Hom lief te h\u00ea, en<br \/>\nis gehoorsaamheid die natuurlike reaksie van die hart wat lief is. Dus, is<br \/>\nalleenlik die diens en die gehoorsaamheid van liefde aanvaarbaar.<\/p>\n<p>Vreemd genoeg,<br \/>\nwanneer liefde die motivering vir gehoorsaamheid is, dat die \u201cwerke van die<br \/>\nwet\u201d nie eers opgemerk word as hulle uitgevoer word.  Liefde hou nie rekening, en verwag nie iets<br \/>\nin ruil vir die diens wat verrig is. <br \/>\nYahushua het dit pragtig ge\u00efllustreer <br \/>\nin hierdie les oor die einde van die w\u00eareld:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die<br \/>\nheilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit; en voor Hom<br \/>\nsal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die<br \/>\nherder die skape van die bokke afskei; en Hy sal die skape aan sy regterhand en<br \/>\ndie bokke aan sy linkerhand sit.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDan sal die Koning vir die wat aan sy regterhand is, s\u00ea: Kom, julle<br \/>\ngese\u00ebndes van my Vader, be\u00ebrf die koninkryk wat vir julle berei is van die<br \/>\ngrondlegging van die w\u00eareld af. Want Ek het honger gehad, en julle het My te<br \/>\nete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was \u2018n<br \/>\nvreemdeling, en julle het My herberg gegee; Ek was naak, en julle het My<br \/>\ngeklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle<br \/>\nhet na My gekom.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDan sal die regverdiges Hom antwoord en s\u00ea: Here, wanneer het ons U<br \/>\nhonger gesien en gevoed; of dors, en te drinke gegee? En wanneer het ons U \u2018n<br \/>\nvreemdeling gesien, en herberg gegee; of naak, en geklee? En wanneer het ons U<br \/>\nsiek gesien of in die gevangenis, en na U gekom?\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn die Koning sal antwoord en vir hulle s\u00ea: Voorwaar Ek s\u00ea vir julle,<br \/>\nvir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders<br \/>\nvan My, het julle dit aan My gedoen.\u201d (Mattheus 25 verse 31 tot 40) <\/p>\n<p>Om die Vader en die<br \/>\nSeun intiem te ken, en om deur hulle geken te wees, is dit nodig om tyd te<br \/>\nspandeer met hulle.  As jy nie die<br \/>\nverhouding met hulle het waarvan jy nie hou nie, spandeer tyd aan hierdie<br \/>\nverhouding, soos jy sal doen met enige ander vriendskap.  Lees van hulle in hulle Woord, en studeer<br \/>\nhulle uitdrukkings van liefde in die natuur.<\/p>\n<p>As jy emosioneel<br \/>\nverwyderd voel en nie lief is vir die Vader en Seun met jou hele hart, verstand<br \/>\nen siel, kan dit verander word.  Deur<br \/>\ndoelbewus te kies en om te dink aan vrouens, en te dink aan <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"woman thinking\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 5px; margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Lady20Thinkinga.png\" align=\"right\" height=\"269\" width=\"400\">die baie se\u00ebninge<br \/>\nin jou lewe, en op die baie maniere hoe hulle liefde aan jou gewys het.  Was daar tye in jou lewe waar daar spesiale<br \/>\nbeskerming was?  Kan jy geleenthede<br \/>\nonthou toe jy ongewone voordele ontvang het? <br \/>\nBepeins hierdie dinge.  Hou dit<br \/>\nvars in jou geheue.   <\/p>\n<p>Wees verseker om<br \/>\ndie baie klein dingetjie op te merk wat na jou toe aankom op \u0149 daaglikse basis.  Laat jou hart aangetrokke wees tot jou<br \/>\nSkepper in gebed.  As jy jou huis verlaat<br \/>\nna buite, dank Hom vir die aangename weer&#8230;of die sambreel wat die re\u00ebn uithou.  Wanneer daar berge van wasgoed is, dank Hom<br \/>\nvir die voorreg om jou familie te klee. <br \/>\nTerwyl jy besig is in jou rondtes met jou daaglikse take, dank Hom vir<br \/>\ndie krag wat voorsien is en wat nodig is om die behoeftes te doen wat gedoen<br \/>\nmoet word.  <\/p>\n<p>Vir lewe, vir<br \/>\ngesondheid, vir waarheid, vir liefde, vir vriende, vir enige iets wat vreugde<br \/>\nverskaf, vir tevredenheid en vrede, die groot gawes  Gewer kan erken word en bedank word. Dit is \u0149<br \/>\nperfekte genesing vir eensaamheid en depressie ook.<\/p>\n<p>Die vreugde wat jy<br \/>\nsal ondervinding in die hemel sal in verhouding wees tot die liefde en vertroue<br \/>\nwat jy hier op aarde geleer het om aan Yahuwah te gee. Regdeur die eindelose<br \/>\neeue van die ewigheid, sal die geredde sy grootste vreugde vind in die liefde<br \/>\nen om geliefd te wees deur hulle Skepper. \u201cDie beminde van Yahuwah\u2014hy sal<br \/>\nveilig by Hom woon; Hy beskerm hom die hele dag.\u201d ( Deuteronomium 33 vers 12)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar sal die<br \/>\nonsterflike verstand bepeins oor die nimmer eindige vreugde die wonders van die<br \/>\nskeppende mag en die geheimenisse van die versoenende liefde.  Daar is nie die hardvogtige misleidende vyand<br \/>\nvir die versoekinge om van Yahuwah te vergeet. <br \/>\nElke talent sal ontwikkel word en vermo\u00eb verdubbel word.  Die verkryging van kennis sal nie die<br \/>\nverstand vermoei of jou energie uitput.  Die<br \/>\ngrootste ondernemings mag voortgebring word, en die hoogste ambisie sal<br \/>\nrealiseer, en daar sal steeds nuwe hoogtes wees om te bereik, en  om te oorkom asook nuwe wonders om te<br \/>\nbewonder, nuwe waarhede om te begryp, en nuwe dinge wat die mag van die<br \/>\nverstand en die siel en die liggaam oproep. <br \/>\n <\/p>\n<p class=\"indenttext\">&#8230;&#8230;  Die jare van die ewigheid soos hulle<br \/>\naanbeweeg, sal voorbring ryker en meer glorieryke openbaringe van [die Vader en<br \/>\nSeun] Soos die kennis toeneem, so ook die liefde, en die eerbied en die geluk<br \/>\nvermeerder.<sup>5<\/sup>   <\/p>\n<p>\u0149 Ewigheid van<br \/>\naltyd toenemende vreugde, tevredenheid, interessante nerings en die ewigdurende<br \/>\nliefde wat vir jou wag omdat Yahuwah is liefde.<\/p>\n<p align=\"center\"><strong>\u201cLuister na die<br \/>\nStem van My geliefde\u201d<\/strong><\/p>\n<p align=\"center\">Hoor<br \/>\ndie stem? Van my geliefde<br \/>\nWat<br \/>\nvriendelik roep met die sluiting van die dag.<br \/>\n\u201cKom,<br \/>\nmy geliefde! O kom en ontmoet My.<br \/>\nStaan<br \/>\nop, O staan op, en kom weg.<\/p>\n<p align=\"center\">Die<br \/>\nwinter se donker sal gou verby wees.<br \/>\nEn die<br \/>\nre\u00ebn is amper verby.<br \/>\nBlomme<br \/>\nblom en die bome bot.<br \/>\nDie tyd<br \/>\nvir sing het begin.<\/p>\n<p align=\"center\">Ek het<br \/>\ngewag deur die skaduwee<br \/>\nVir my<br \/>\nMeester om na my te roep.<br \/>\nNou<br \/>\nbreek die ewige m\u00f4re aan.<br \/>\nIn Sy<br \/>\nlig, Sy aangesig sien ek.<br \/>\nNou<br \/>\nbreek die ewige m\u00f4re aan,<br \/>\nEn<br \/>\neindelik sien ek Sy aangesig.<\/p>\n<p align=\"center\">Wanneer<br \/>\njy die vyeboom sien bot<br \/>\nSal jy<br \/>\nweet die somer is hier.<br \/>\nWanneer<br \/>\njy die woorde hoor wat ek gespreek het<br \/>\nSal jy<br \/>\nweet My koms is naby.<\/p>\n<p align=\"center\">Hou aan<br \/>\nom te luister my geliefde,<br \/>\nWant My<br \/>\nkoms is naby.<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>1 Paulo Coelho, emphasis supplied.<\/p>\n<p>2 Samuel Butler (1612-1680), Hudibras., Part<br \/>\niii. Canto iii., Line 547.<\/p>\n<p>3 See John 14:15, Nestle-Aland Greek New<br \/>\nTestament, fourth edition.<\/p>\n<p>4 See 1 Samuel 16:7.<\/p>\n<p>5 E. G. White, Great Controversy, p. 677.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":216728,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108532","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-yahuwah-s-great-love"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahuwah is liefde. Wanneer die stryd tussen goed en kwaad finaal verby is, sal YaHuwah die oorwinnaar wees omdat liefde die sterkste mag is in die ganse heelal.\u201d Groot waters kan die liefde nie uitblus en riviere dit nie oorstroom nie; al gee \u0149 man ook al die goed van sy huis vir die liefde, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T19:56:23+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-3-afrikaans-new.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"18 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/\",\"name\":\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-3-afrikaans-new.jpg\",\"datePublished\":\"2011-09-23T22:15:45+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T19:56:23+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-3-afrikaans-new.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-3-afrikaans-new.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie - Worlds Last Chance","og_description":"Yahuwah is liefde. Wanneer die stryd tussen goed en kwaad finaal verby is, sal YaHuwah die oorwinnaar wees omdat liefde die sterkste mag is in die ganse heelal.\u201d Groot waters kan die liefde nie uitblus en riviere dit nie oorstroom nie; al gee \u0149 man ook al die goed van sy huis vir die liefde, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T19:56:23+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-3-afrikaans-new.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"18 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/","name":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-3-afrikaans-new.jpg","datePublished":"2011-09-23T22:15:45+00:00","dateModified":"2025-08-20T19:56:23+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-3-afrikaans-new.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-3-afrikaans-new.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-3-mans-response\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 3: Die Mens se Reaksie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108532","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108532"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/216728"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108532"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}