{"id":108513,"date":"2011-08-22T16:48:01","date_gmt":"2011-08-22T16:48:01","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-ewige-liefde-%e2%94%82-deel-1-yahuwah-se-liefde-vir-die-mens\/"},"modified":"2025-08-20T19:35:56","modified_gmt":"2025-08-20T19:35:56","slug":"die-ewige-liefde-%e2%94%82-deel-1-yahuwah-se-liefde-vir-die-mens","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-ewige-liefde-%e2%94%82-deel-1-yahuwah-se-liefde-vir-die-mens\/","title":{"rendered":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-love-part-1-q1-afrikaans.png\"><\/p>\n<p>Yahuwah is liefde.<br \/>\nSy denke, Sy gevoel, die hele wese van Sy natuur, vir wie en wat Hy is, bestaan<br \/>\nuit suiwer onverdunde, onmeetlike liefde. Elke handeling van skeppende mag<br \/>\nvloei daar oneindige liefde, en is \u0149 uitdrukking van die LIEFDE van Homself <\/p>\n<p>LIEFDE streef<br \/>\ndaarna om goed te doen aan ander, en ook om vreugde aan ander te verskaf.  Dit was vir hierdie rede dat deur die LIEFDE<br \/>\ndaar \u0149 volmaakte w\u00eareld geskape is.  \u201cLaat<br \/>\ndaar lig <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"flowers\" style=\"margin-top: 5px; margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/flowers.png\" align=\"left\" height=\"229\" width=\"336\">wees!  En daar was lig.\u201d<br \/>\n(Genesis 1 vers 3.)  Die dro\u00eb grond wat<br \/>\nbenat is deur water wat geskei is, die ligte aan die hemele, die statige bome,<br \/>\ndie pragtige blomme, die vrolike vo\u00ebls, en die liefdevolle diere, was alles Sy<br \/>\nliefdegawes, en was dit deel van die beplanning vir \u0149 volmaakte w\u00eareld aan die<br \/>\nmenslike ras.  <\/p>\n<p>Nadat die Skepper<br \/>\ndie volmaakte w\u00eareld geskape het, was daar niks om dit te verbeter.  Deur die aanskoue van die toneel, het LIEFDE<br \/>\ngewaar geword dat \u201cdit goed was.\u201d (Lees Genesis 1.)  Nadat die w\u00eareld voltooid was, is daar deur<br \/>\nLIEFDE die mens geskape. Nie as robotte of as diensknegte, maar as Sy kinders, \u201cna<br \/>\ndie beeld van die Elohim\u201d Het Hy hulle geskape, \u201c man en vrou het Hy hulle<br \/>\ngeskape.\u201d (Genesis 1 vers 27)<\/p>\n<p>Yahuwah het mond tot mond Sy asem in<br \/>\ndie mens geblaas vir die gee van die lewe. <br \/>\nYahuwah, wie <strong>\u201cEK IS WIE EK IS\u201d<\/strong>,<br \/>\nhet \u0149 verbond gemaak om vir die mens sy Elohim te wees, en om te voorsien in<br \/>\nalles wat hy benodig, maar nie net alleenlik vir die lewe, maar ook om gelukkig<br \/>\nte wees, en vir interessante aktiwiteite, tevredenheid, liefde en vreugde. Dit<br \/>\nis alles deel van die groot geskenk, wat vanaf die groot hart van LIEFDE van<br \/>\nHomself gegee is.      <\/p>\n<p>Maar ware liefde is<br \/>\nmeer as net geskenke.  Dit is meer as net<br \/>\nwoorde. Ware liefde bestee tyd aan die geliefde.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die seun se tone<br \/>\nkrul van pure opgewondenheid onder die komberse.  Vandag is sy verjaarsdag!  Sy Pappa het aan hom belowe dat dit \u0149 baie<br \/>\nspesiale dag sal wees.  Hy spring toe uit<br \/>\ndie bed, en hardloop na die voorkamer in volle afwagting.  Die gesig wat sy o\u00eb ontmoet het sy<br \/>\nverwagtinge vervul: Kleurvolle versierings en vele ballonne het \u0149 gewone<br \/>\nwoonkamer in \u0149 helder fees gewaad verander. <br \/>\nKleurvolle versierings en vele ballonne het \u0149 gewone woonkamer in \u0149<br \/>\nhelder fees gewaad verander. \u0149 Hoop van toegevoude kleurvolle geskenkpakkies<br \/>\nhou die belofte in van vele plesier wat nog gaan kom.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ywerig word daar<br \/>\ngesoek vir die gewer van al hierdie goeie dinge, en haas die seun hom na die<br \/>\nkombuis.  Selfs die ontbyt tafel was<br \/>\ngedek om ekstra spesiaal te lyk, en die reuk van sy geliefde kos het sy mond<br \/>\nlaat water.  Daar op die bord staan daar<br \/>\n\u0149 kaart.  Dit is verseker \u0149 verjaarsdagkaart!  Met vreugde skeur hy die koevert oop en<br \/>\nlees:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-love-part-1-q2-birthday-afrikaans.png\" height=\"108\" width=\"608\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die seun wriemelende van opgewondenheid. Sy<br \/>\nPappa is die beste in die hele w\u00eareld! Kan my spesialedag beter wees as net<br \/>\ndit? Dan sien sy o\u00eb die volgende woorde: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-love-part-1-q3-birthday-afrikaans.png\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die vreugde en die<br \/>\nangstigheid van die dag was verby.  Sy o\u00eb<br \/>\nis vol met trane as hy kyk na al die geskenke vanaf sy vader.  Wat die huilende seun eerder wou gehad het,<br \/>\nis sy Pappa om <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"boy crying\" style=\"margin-left: 15px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/boy.png\" align=\"right\" height=\"301\" width=\"227\">mee te speel, en dat sy Pappa na hom kon luister wat hy te s\u00ea<br \/>\ngehad het    <\/p>\n<p>As \u0149 liefdevolle<br \/>\nwyse Vader, was Yahuwah bewus van al Sy geskenke, dat dit nie sonder Sy<br \/>\nteenwoordigheid ten volle geniet kan word. <br \/>\nMeer as enige iets anders as wat Hy aan Sy kinders kon gee, het Hy<br \/>\ngeweet dat hulle Sy aandag, en dat hulle Sy wisselwerking van die LIEFDE van<br \/>\nHomself verlang.  Dus het Yahuwah meer as<br \/>\ngenoeg voorsien as net materiale geskenke, het Hy meer gegee as net geuiterde<br \/>\nwoorde van liefde.  Hy het Homself gegee<br \/>\ndeur aan hulle Sy tyd te gee. <\/p>\n<p>Elke week, elke<br \/>\nsewende dag was apart gestel as \u0149 spesiale tyd tussen die Skepper en Sy<br \/>\nkinders. Deur die LIEFDE het, \u201cToe sien Yahuwah alles wat Hy gemaak het, en \u2013<br \/>\ndit was baie goed&#8230;..  So is dan voltooi<br \/>\ndie hemel en die aarde met hulle ganse le\u00ebrmag. <br \/>\nEn God het op die sewende dag &#8230; (in LEFDE) sy werk voltooi wat Hy<br \/>\ngemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het.\u201d<br \/>\n(Genesis 1 vers 31 tot 2 vers 2)<\/p>\n<p>Yahuwah het bepaal<br \/>\ndat daar deur tyd, \u0149 geleentheid is vir Sy teenwoordigheid met die: weeklikse<br \/>\nSabbatte en die maandelikse Nuwemane wat \u0149 <br \/>\nuitnodig is om saam met Hom tyd deur te bring.   <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"father and son\" style=\"margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/father20and20son.png\" align=\"left\" height=\"306\" width=\"209\">\u0149 Vader wat lief is<br \/>\nvir sy kinders geniet dit om tyd te spandeer saam met sy kinders. In die w\u00eareld<br \/>\nvan vandag is die meeste vaders vir die meerderheid van tyd, weg vanaf die huis<br \/>\nas gevolg van hulle werk.  Hy sien daarna<br \/>\nuit vir die aanbreek van die naweek sodat hulle saam \u0149 dag saam te kan<br \/>\ndeurbring, maar een dag per week is nie genoeg. <br \/>\nWanneer die werk van die dag afgehandel is, haas hy hom na sy huis en<br \/>\nspandeer tyd saam met sy kinders voor slapenstyd.  So is een dag per week ook nie genoeg vir<br \/>\nYahuwah.  LIEFDE  sou gegee word \u201cin die koelte van die<br \/>\naanbreek van die aand\u201d<sup>1<\/sup> om tyd te spandeer met Sy kinders.   <\/p>\n<p>As Sy kinders<br \/>\nsondig, onttrek Hy nie Sy LIEFDE en teenwoordigheid, maar word hulle steeds nader<br \/>\ngetrek, die jaarlikse feeste was gegee, en is dit benodig  soos Hy bewus van is,  as \u0149 vereiste vir Sy gevalle kinders, omdat<br \/>\nhulle nie lank genoeg sou ophou om te werk, om tyd aan Hom te spandeer. Hulle<br \/>\nsou vergeet dat hulle grootste vreugdes gesentreer is in die LIEFDE.  <\/p>\n<p>Goddelike liefde is<br \/>\newige liefde. Dit vloei vanuit die groot hart van Yahuwah wat die bron is van<br \/>\nalle liefde, vreugdes en geluk. Yahuwah se liefde is die grootste en mees<br \/>\nkragtigste enkele mag in die ganse heelal. Dit is absoluut wie en wat Hy is.  <\/p>\n<p>Jong kinder hou<br \/>\ngewoonlik nie daarvan om hulle tande te borsel. <br \/>\nDie kruie in die tandepasta brand gewoonlik hulle tonge, en die waarheid<br \/>\nis, as hulle nie daaraan herinner word nie sal hulle vergeet om dit te doen.  Liefdevolle ouers vereis dat hulle kinders<br \/>\nhulle tande borsel omdat die ouers bewus is as die tande nie skoon gehou word<br \/>\ndie kinders tandpyn en verrotting sal ondervind.  Die ouers weet ook dat dit nodig is om die<br \/>\ntande daagliks te borsel vir die behoud van hulle tande wanneer hulle groot en<br \/>\nopgegroei is.  Wat blyk te wees as<br \/>\nveeleisende  vereistes te wees vir die<br \/>\nkinders, spruit voort vanaf die gevoel van liefde vir hulle kinders.<\/p>\n<p>So is dit met geval<br \/>\nvir die tyd wat deur die LIEFDE vereis word vir Sy kinders om saam met Hom te<br \/>\nspandeer.  Omdat, \u201c almal het gesondig en<br \/>\ndit ontbreek hulle aan die heerlikheid van Yahuwah.\u201d (Lees Romeine 3 vers 23.)  Die mense wat tyd wil deurbring met hulle<br \/>\nhemelse Vader is meer en deels net soos \u0149 stout kind, en met \u0149 skuldige gewete<br \/>\nwat tyd wil spandeer met sy ouers.  Alhoewel,<br \/>\ndie LIEFDE bewus is dat Sy kinders se grootste vreugde en geluk word gevind<br \/>\nword  wanneer hulle tyd met Hom spandeer,<br \/>\ndus vereis Hy dat die tyd wat met Hom gespandeer word, in die hoop dat Sy<br \/>\nkinders sal leer dat hulle Hom nie hoef te vrees, dat hulle inplaas daarvan die<br \/>\nmooiheid van die LIEFDE sal sien, en op sy beurt nader na Hom toe sal beweeg in<br \/>\nliefde.  <\/p>\n<p>Die mensdom sien<br \/>\ndie Sabbat as \u0149 Opdrag, wanneer dit eerder \u0149 <em>uitnodiging <\/em>is.  Hulle sien<br \/>\ndie feeste as \u0149 vereiste wanneer dit in werklikheid \u0149 voorreg is.  Volgens die Hebreeuse ekonomie, het Yahuwah<br \/>\nelke sewende jaar gestel as \u0149 jaar vir Sy kinders om tyd met Hom te spandeer.  Die jaar in sy geheel is gewy as \u0149<br \/>\nsabbatsverlof!  Elke vyftiende jaar was \u0149<br \/>\nbaie spesiale sabbatsverlof tydperk, \u0149 Jubileumjaar wanneer slawe vrygestel en<br \/>\nskuld kwytgeskeld was.       <\/p>\n<p>Alleenlik wanneer<br \/>\nliefde gegee word liefde wederkerig ontwaak, dus het Yahuwah genoegsame tyd<br \/>\napart gestel vir almal om die geleentheid te verkry om met Hom bevriend te raak,<br \/>\nen deur die bekoring van die mooiheid van Sy karakter en om te leer om te<br \/>\nvertrou in Sy liefde.  Dit was nodig<br \/>\nomdat die goddelike Liefde is baie verskillend van die menslike liefde.  Die menslike liefde is \u0149 emosie wat wispelturig<br \/>\nis en onbetroubaar.  Goddelike Liefde is<br \/>\n\u0149 beginsel wat geen verandering ken, en is dit die enkele en mees kragtige mag<br \/>\nin die ganse heelal.    <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cwant liefde is<br \/>\nsterk soos die dood,&#8230;..  Groot waters<br \/>\nkan die liefde nie uitblus en riviere dit nie oorstroom nie; al gee \u0149 man ook<br \/>\nal die goed van sy huis vir die liefde, hulle sou hom diep verag.\u201d (Hooglied<br \/>\nvan Salomo 8 verse 6 en 7.)<\/p>\n<p><strong>Die Goddelike<br \/>\nLIEFDE teenoor die MENSLIKKE LIEFDE.<\/strong><\/p>\n<p>Digters,<br \/>\nromanskrywers, liedjiesskrywers en baie ander het munt geslaan uit die basiese<br \/>\nmenslike begeerte om geliefd te wees.  Rolprente<br \/>\nvertel die verhaal van mense \u201cliefde\u201d vind, en <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"happy couple\" style=\"margin-left: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/couple.png\" align=\"right\" height=\"258\" width=\"178\">neuriesangers wat gekoppel word<br \/>\naan \u201cEindelose Liefde\u201d of die bejammering van diegene wat \u201cSoek na Liefde op Al<br \/>\ndie Verkeerde Plekke.\u201d Elkeen soek op elke plek <br \/>\nna diegene wat vir hulle lief sal wees en  vir wie en wat hulle is, en vir die<br \/>\naanvaarding ten spyte wat hulle nie is. Al hierdie is wat hulle \u201cliefde\u201d noem.  <\/p>\n<p>Sulke liefde is nie dieselfde as die goddelike<br \/>\nLiefde. Die menslike \u201cliefde\u201d word altyd oorskadu deur \u0149 soort van graad van<br \/>\nselfsugtigheid. Self die woordeboek se beskrywing van \u201cliefde\u201d is dat dit<br \/>\nbevlek is met selfsugtigheid: \u201cIn die algemeen die gewaarwording om behaag te<br \/>\nword ten opsigte van \u0149 gevoel deur \u0149  sekere toegeneentheid, en die  rekenskap van sommige  eienskappe wat die gevoel opgewonde maak vir<br \/>\ngevoelsgewaarwordings&#8230;.\u201d<sup>2<\/sup>       <\/p>\n<p>Alhoewel opregte liefde, sy bron in die hart<br \/>\nhet van die ewige LIEFDE: van Yahuwah Self. Is die goddelike Liefde, vry van<br \/>\nselfsugtigheid, en is dit baie meer akkurater vertaal in die Bybel.<br \/>\n(1Korinthi\u00ebrs 13 )  dit is die opregte<br \/>\nLiefde wat die hart van die Vader vul:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">daardie gesindheid<br \/>\nvan hart is wat die mens gene\u00eb maak om goedgunstiglik na te dink oor sy<br \/>\nmedemens, en aan hulle goed te doen&#8230;.. In die besonderse manier van, liefde,<br \/>\nvriendelikheid, toegeneentheid, teerheid,&#8230;.. ruimheid van gees in die oordeel<br \/>\nvan die mensdom en hulle handelinge, en die ingesteldheid wat die mens laat<br \/>\nneig om goedgunstiglik te  laat dink en<br \/>\nte oordeel, en om die beste samestelling van woorde en handelinge wat die saak<br \/>\nsal toelaat.<sup>3<\/sup> <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"open Bible\" style=\"margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Bible.png\" align=\"left\" height=\"226\" width=\"297\">Die hele Skrif is \u0149 lang lys wat ontvou van<br \/>\ndie onsterflike goddelike LIEFDE.  Vanaf<br \/>\ndie begin tot die laaste bladsy, openbaar die Bybel die persoonlikheid van<br \/>\nYahuwah as opregte Liefde, en vlekkeloos sonder enige<br \/>\naanduiding van selfsugtigheid.<\/p>\n<p>Die ingesteldheid<br \/>\nvan Yahuwah en die lys wat deur die Skrif bewaar is vir die openbaring van<br \/>\nYahuwah se liefde wat Hy gemaak het tot alle skepsele.  Alhoewel ons almal teen Hom gesondig het, en<br \/>\nSy hart seer gemaak het, soos die ontroue vrou aan haar Man wat altyd in liefde<br \/>\nvir haar gesorg het (Lees Hosea), Die LIEFDE se oordenking van sondaars is<br \/>\n\u201cgoedgunstiglik\u201d ten opsigte van sondaars en streef daarna om aan \u201chulle goed<br \/>\nte doen.\u201d  Liefde is \u201cgeneig&#8230; tot die<br \/>\ndenke van goedgunstige oordeel, en gebruik die die beste samestelling van<br \/>\nwoorde en handelinge wat die saak toelaat.\u201d<sup>4<\/sup>   <\/p>\n<p>Dit is hier waar<br \/>\ndie groot kloof tussen LIEFDE en die mens baie duidelik gedemonstreer word. <\/p>\n<p>Daar is \u0149 verskil<br \/>\ntussen aksie en reaksie.  \u0149 Persoon se<br \/>\naksies is die resultaat van besluite.  Reaksies<br \/>\nop die anderkant, is gebaseer suiwer op fisiese of emosionele stimulus.  Raak aan \u0149 warm element van jou  stoof, en jy sal nie tyd neem om te besluit<br \/>\nhoe jy wil reageer. Jy sal onmiddellik reageer: Jy sal jou hand onmiddellik<br \/>\nwegruk en heel moontlik uitroep, \u201cEina!\u201d<\/p>\n<p>Om te weet wat is<br \/>\nwerklik in die diepte van \u0149 persoon se hart en siel, bestudeer sy reaksie.<br \/>\n\u0149  Reaksie onthul wie en wat \u0149 persoon is,<br \/>\n op so  \u0149 manier wat eenvoudig aksies nie kan doen.<br \/>\nHier is \u0149 voorbeeld van \u0149 verdigende moeder wat die verskil  tentoonstel van menslike reaksie in<br \/>\nvergelyking met die goddelike Liefde:    <\/p>\n<p><em><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"scared child\" style=\"margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sad20girl.png\" align=\"left\" height=\"209\" width=\"307\">\u201cToe my dogter vanaf die skool begin kom het met<br \/>\nbeserings wat deur \u0149 boelie veroorsaak is, het ek \u0149 baie sterk reaksie<br \/>\nondervind&#8230;.. was nie \u2018reaksie van onmiddellike vergiffenis vir die seun wat<br \/>\nbeserings gelaat het aan my kleine dogter. <br \/>\nEk het kalm gereageer deur aan my dogter noukeurig te verduidelik hoe om<br \/>\n\u0149 sterk hou wat goed gemik is tot sy buikvleg pleksus om die lug uit sy longe<br \/>\nte haal en om respek te verkry ( tenminste respek vir haar sterkte as enige<br \/>\niets anders) sodat hy haar sal uitlos&#8230;\u201d<\/em><\/p>\n<p>Hierdie<br \/>\nongeoorloofde reaksie was gebaseer op die moeder se liefde vir haar dogter&#8230;.<br \/>\nmet al die liefde verlore wat ook al oor is, vir die seun wat haar beseer het. So<br \/>\n\u0149 reaksie is geheel en al menslik, en heeltemal teenoorgesteld van Yahuwah se<br \/>\nreaksie tot \u0149 persoonlike besering of misbruik. Yahuwah se reaksie is  konsekwent en oombliklik en dit is :<br \/>\nvergiffenis. Yahuwah se reaksie op persoonlike belediging en seerkry, plaas<br \/>\nHy  die beste samestelling van die ander<br \/>\npersoon se woorde en handelinge, al veroorsaak daardie woorde en handelinge<br \/>\nintense en persoonlike pyn, aan Yahuwah!  <br \/>\n <\/p>\n<p>Dit is die presiese<br \/>\nkern van LIEFDE.  Hy gee omdat Hy lief<br \/>\nhet, sonder om boek te hou hoeveel Hy terug te ontvang.  Sy gevoellings is seergemaak wanneer Sy gawe<br \/>\nas vanselfsprekend aanvaar word, maar Sy eerste reaksie is om te vergewe!  Ons bespeur dit met die grondbeginsel van die<br \/>\nofferande  van Sy Geliefde Seun,<br \/>\nYahushua, ons perfekte voorbeeld vir die gedrag in ALLE dinge!<\/p>\n<p>Die denke van LIEFDE is goedgunstelik vir<br \/>\nander. Die LIEFDE handel op maniere wat vreugde bring vir ander en Hy reageer<br \/>\nmet onmiddellike vergiffenis ongeag die treitering.<\/p>\n<p>Liefde is<br \/>\nbarmhartig en word maklik be\u00efnvloed deur die seerkry en droefheid  van ander. <\/p>\n<p>LIEFDE is<br \/>\ngoedhartig: Hy is \u201cgene\u00eb\u201d om goed te doen aan andere, en om hulle gelukkig te<br \/>\nmaak deur  aan hulle versoeke te voldoen,<br \/>\ndeur te voorsien aan hulle behoeftes of die ondersteuning in droefheid, deur<br \/>\ndie besit van die natuur van  teerheid of<br \/>\ngoedheid, enliefdadigheid.\u201d<sup>5<\/sup>   <\/p>\n<p>LIEFDE IS innemend: Hy is \u201cgoedhartig,<br \/>\nvriendelik&#8230;. gene\u00eb om oortredings te vergewe en deelagtig aan se\u00ebninge.<sup>6<\/sup>  <\/p>\n<p>LIEFDE is<br \/>\ngenadiglik: Dit besit \u201csaggeaardheid of sagmoedigheid van hart, en  wat \u0149 persoon gewillig maak om seerkry te<br \/>\noorsien, of om \u0149 oortreder beter te behandel as hy verdien, en \u0149 <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"open hand\" style=\"margin-left: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hand.png\" align=\"right\" height=\"273\" width=\"263\">geopende hand<br \/>\nte reik,  en die gesindheid en<br \/>\ngemoedstoestand vir geregtigheid, en om die persoon wat seergemaak is te<br \/>\noorreed, om oortreders te vergewe, en om straf te weerhou, of om \u0149 staf op te<br \/>\nl\u00ea wat minder is as wat die reg regverdig.\u201d<sup>7<\/sup>   <\/p>\n<p>As die Vader vir<br \/>\nalmal, LIEFDE deel met pi\u00ebteit: Dit het die aanvoeling van \u201cpyn of bedroeftheid<br \/>\nvir diegene wat in bekommernis verkeer.\u201d<sup>8<\/sup>  <\/p>\n<p>Verhewe oor alles, is LIEFDE liefdadig: Dit<br \/>\nhet \u201c \u0149 ingesteldheid om goed te doen, deur liefde te besit vir die mensdom, en<br \/>\nook die begeerte om hulle voorspoed en geluk te bevorderg.\u201d<sup>9<\/sup>  <\/p>\n<p>Opregte en goddelike Liefde is die mees<br \/>\nkragdadigste mag in die gehele heelal, en Yahuwah, Homself is die bron van<br \/>\nopregte Liefde en voorsien aan Sy kinders om in die diepte van Sy<br \/>\npersoonlikheid te kyk en wat bekend is as die Die Hoofstuk oor Liefde:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAl sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die<br \/>\nliefde nie, dan het ek \u2018n klinkende metaal of \u2018n luidende simbaal geword.  En al sou ek die gawe van profesie h\u00ea en al<br \/>\ndie geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof h\u00ea, sodat ek<br \/>\nberge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.  En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek<br \/>\nmy liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou<br \/>\ndit my niks baat nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die<br \/>\nliefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde<br \/>\npraat nie groot nie, is nie opgeblase nie, <br \/>\nhandel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie<br \/>\nverbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, <br \/>\nis nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die<br \/>\nwaarheid.  Dit bedek alles, glo alles,<br \/>\nhoop alles, verdra alles. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesie\u00eb\u2014hulle sal tot niet gaan;<br \/>\nof tale\u2014hulle sal ophou; of kennis\u2014dit sal tot niet gaan.  Want ons ken ten dele en ons profeteer ten<br \/>\ndele.  Maar as die volmaakte gekom het,<br \/>\ndan sal wat ten dele is, tot niet gaan. <br \/>\nToe ek \u2018n kind was, het ek gepraat soos \u2018n kind, gedink soos \u2018n kind,<br \/>\ngeredeneer soos \u2018n kind; maar nou dat ek \u2018n man is, het ek die dinge van \u2018n kind<br \/>\nafgel\u00ea.  Want nou sien ons deur \u2018n spie\u00ebl<br \/>\nin \u2018n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar<br \/>\neendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">En<br \/>\nnou bly geloof, hoop, liefde\u2014hierdie drie; maar die grootste hiervan is die<br \/>\nliefde.\u201c (1 Korinthiers 13.)<\/p>\n<p>Hierdie hoofstuk is \u0149 goddelike geinspireerde<br \/>\nbeskrywing van die LIEFDE van Homself. Elke keer as die woord \u201cliefde\u201d gebruik<br \/>\nword vervang dit met die persoonlike naam van Yahuwah:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Yahuwah is lankmoedig en vriendelik, Yahuwah is<br \/>\nnie jaloers nie, Yahuwah praat nie groot nie, is nie opgeblase, handel nie<br \/>\nonwelvoeglik nie, soek nie Sy eie belang, word nie verbitterd nie, reken die<br \/>\nkwaad nie toe nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met<br \/>\ndie waarheid, dit bedek alles, glo alles, hoop alles,<br \/>\nverdra alles.  Yahuwah stel nooit<br \/>\nterleur.  <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"alt\" style=\"margin-right: 10px\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Waterfall.png\" align=\"left\" height=\"286\" width=\"195\"><\/p>\n<p>Om \u0149 nugterde vergelyking tussen goddelike LIEFDE<br \/>\nen menslike liefde te verkry, probeer om dieselfde hoofstuk te lees en jou naam<br \/>\ndaarin te vervang: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">[<strong><u>Vervang<br \/>\nmet jou naam]<\/u><\/strong> is lankmoedig en vriendelik, [<strong><u>naam<\/u><\/strong>] is nie jaloers nie, soek nie sy eie belang [<strong><u>naam]<\/u><\/strong> praat nie groot oor<br \/>\nhaarself \/ homself, is nie opgeblase, handel nie welvoeglik. Soek nie sy\/ haar<br \/>\neie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is nie<br \/>\nbly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid, dit bedek<br \/>\nalles, glo alles, hoop alles, en verdra alles. [ <strong><u>Naam<\/u><\/strong>] stel nooit terleur nie.   <\/p>\n<p>Sjoe!<br \/>\nMy naam pas ook nie  daarin. Hoe het<br \/>\njoune daarin gepas? Alleenlik LIEFDE beantwoord aan al die vereistes en<br \/>\nnet  <em>Sy<\/em><br \/>\ngoddelike persoonlikheid kan alleenlik beskryf word.<\/p>\n<p>Dit is hierdie Liefde, die  opregte Liefde, daardie LIEFDE van Homself<br \/>\nwat aan jou aangebied word. <\/p>\n<p>Alle ouerlike liefde wat oorgelewer is van geslag tot<br \/>\ngeslag deur die kanaal van die menslike hart, en al die fonteine van<br \/>\nsagmoedigheid wat in die siel geopen is van die mens is maar \u0149 kleine druppel<br \/>\nvan water in vergelyking met die grenslose oseane wanneer dit vergelyk word met<br \/>\ndie oneindige en onuitputlike liefde van Yahuwah.  Die tong kan dit nie uiter en die pen kan dit<br \/>\nnie beskrywe.  Jy kan daagliks jou lewe<br \/>\nlank daaroor bepeins, en jy mag die Skrif ywerig ondersoek om dit probeer te<br \/>\nverstaan, en jy mag enige mag aanwend en die vermo\u00eb wat&#8230;  Yahuwah aan jou geskenk het, in die strewe om<br \/>\ndie liefde te verstaan en die barmhartigheid van die hemelse Vader, is daar \u0149<br \/>\noneindigheid v\u00ear benede ons verstand.  Jy<br \/>\nmag die oor die liefde vir eeue studeer, en tog sal jy nooit ten volle verstaan<br \/>\ndie lengte en die breedte, die diepte en die hoogte van die liefde van<br \/>\nYahuwah&#8230;<sup>10<\/sup><\/p>\n<p align=\"center\"><strong>Die Liefde van<br \/>\nGod [Yahuwah]<\/strong><\/p>\n<p align=\"center\">Die<br \/>\nliefde van God [Yah] is baie groter as wat<br \/>\nDie<br \/>\ntong of die pen kan vertel;<br \/>\nDit reik<br \/>\nverder as die hoogste ster,<br \/>\nEn reik<br \/>\ntot in die doderyk daaronder,<br \/>\nDie<br \/>\nskuldige paar , buig neer in besorgtheid,<br \/>\nGod gee<br \/>\nSy Seun as oorwinnaar vir,<br \/>\nSy sondige<br \/>\nkind as Sy versoening,<br \/>\nEn vir<br \/>\ndie kwytskelding van sy sondes.<\/p>\n<p align=\"center\">Refrein:<br \/>\nO, die<br \/>\nliefde van God, so ryk en opreg!<br \/>\nHoe<br \/>\nonmeetlik en sterk!<br \/>\nDit<br \/>\nsal  vir altyd bly bestaan &#8211;<br \/>\nDie<br \/>\nlied van  heiliges en van engele.<\/p>\n<p align=\"center\">Kan ons<br \/>\ndie oseane vul met ink,<br \/>\nEn was<br \/>\ndie hemel gemaak soos die perkamentrol,<br \/>\nWas<br \/>\nelke halm op aarde \u0149 pen,<br \/>\nEn elke<br \/>\nmens \u0149 skrywer van beroep,<br \/>\nOm neer<br \/>\nte skrywe die liefde van God vanaf bowe<br \/>\nWat die<br \/>\ndie oseaan sou opdroog.<br \/>\nOok sou<br \/>\ndie perkamentrol dit nie volledig kan bevat,<br \/>\nDeur<br \/>\ngerek te word van hemelruim tot hemeruim.<\/p>\n<p align=\"center\">Refrein:<br \/>\nO, die<br \/>\nliefde van God, so ryk en opreg!<br \/>\nHoe<br \/>\nonmeetlik en sterk!<br \/>\nDit sal<br \/>\nvir altyd bly bestaan &#8211;<br \/>\nDie lied<br \/>\nvan heiliges en van engele.<\/p>\n<p>Open jou hart vir<br \/>\nLIEFDE. Sy woorde van pleit weergalm regdeur die eeue: \u201cVoordat Ek jou in die<br \/>\nmoederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam<br \/>\nvoortgekom het, het Ek jou geheilig; Ek het jou liefgehad met \u2018n ewige liefde;<br \/>\ndaarom het Ek jou getrek met goedertierenheid.\u201d (Jeremiah 1 vers 5 en 31 vers<br \/>\n3) <\/p>\n<p>Vertrou jou Skepper. Spandeer tyd bestudeer Sy<br \/>\npersoonlikheid. Verbind jouself tot  Sy<br \/>\nsorg en bewaring omdat Yahuwah Liefde<br \/>\nis. <\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"man praying\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/praying.png\" height=\"344\" width=\"505\">\n<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p>1 Genesis 3:8<\/p>\n<p>2 LOVE, Noah Webster, American Dictionary of<br \/>\nthe English Language, 1928.<\/p>\n<p>3 CHARITY, Ibid., emphasis supplied.<\/p>\n<p>4 CHARITY, Webster, op. cit.<\/p>\n<p>5 KIND, Webster, op. cit.<\/p>\n<p>6 GRACIOUS, Webster, op. cit.<\/p>\n<p>7 MERCY, Webster, op. cit.<\/p>\n<p>8 PITY, Webster, op. cit.<\/p>\n<p>9 BENEVOLENT, Webster, op. cit.<\/p>\n<p>10 E. G. White, Testimonies for the Church,<br \/>\nVol. 5, p. 740.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":216595,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108513","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-yahuwah-s-great-love"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahuwah is liefde. Sy denke, Sy gevoel, die hele wese van Sy natuur, vir wie en wat Hy is, bestaan uit suiwer onverdunde, onmeetlike liefde. Elke handeling van skeppende mag vloei daar oneindige liefde, en is \u0149 uitdrukking van die LIEFDE van Homself LIEFDE streef daarna om goed te doen aan ander, en ook om [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T19:35:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-1-afrikaans-new.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"18 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/\",\"name\":\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-1-afrikaans-new.jpg\",\"datePublished\":\"2011-08-22T16:48:01+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T19:35:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-1-afrikaans-new.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-1-afrikaans-new.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens - Worlds Last Chance","og_description":"Yahuwah is liefde. Sy denke, Sy gevoel, die hele wese van Sy natuur, vir wie en wat Hy is, bestaan uit suiwer onverdunde, onmeetlike liefde. Elke handeling van skeppende mag vloei daar oneindige liefde, en is \u0149 uitdrukking van die LIEFDE van Homself LIEFDE streef daarna om goed te doen aan ander, en ook om [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T19:35:56+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-1-afrikaans-new.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"18 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/","name":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-1-afrikaans-new.jpg","datePublished":"2011-08-22T16:48:01+00:00","dateModified":"2025-08-20T19:35:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-1-afrikaans-new.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/eternal-love-poster-part-1-afrikaans-new.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/eternal-love-part-1-yahuwahs-love-for-man\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Ewige Liefde \u2502 Deel 1: Yahuwah se Liefde vir die Mens"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108513","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108513"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/216595"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108513"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}