{"id":108486,"date":"2011-07-05T21:53:22","date_gmt":"2011-07-05T21:53:22","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-pinkster-berekening-herstelling\/"},"modified":"2025-08-20T19:01:26","modified_gmt":"2025-08-20T19:01:26","slug":"pinkster-berekening-herstelling","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/pinkster-berekening-herstelling\/","title":{"rendered":"Pinkster | Berekening Herstelling"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#BDD4F7\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>W\u00eareld se Laaste Kans is `n span nie-dominasionele vrywilligers wat hulle self toegewy het om die 3 Engele Boodskap in hul volheid te verkondig. Toe die bewyse van die Lunar Sabbat gegee was, was dit met re\u00ebl op re\u00ebl , en gebod op gebod gestudeer totdat ons geen ander keuse gehad het as om dit as kosbare Lig te verkondig van Yahuwah vir Sy eindtyd volk nie. Sedertdien was ons gese\u00ebn met nuwe Lig aangaande die Hemelse Vader se Heilige Naam en die Heilige naam van Sy Verheerlikte Seun, Yahushua. En toe die voorstel aan ons voorgel\u00ea was dat die \u201cgewilde\u201d metodes, ons eie een ingesluit, om tot die Fees van Weke (Pinkster) te tel, nie korrek was nie, het die WLK span weereens by `n vername kruispad van Bybelse Leerstelling uitgekom! Alhoewel skepties, moes ons dit bestudeer en voorwaarts reis met die <em>magdom van bewyse<\/em>, waar dit ookal mag lei. Onse Liefdevolle en Barmhartige Vader, Yahuwah is waarlik besig om al Sy goddelike instellings te herstel. <strong>Ons glo ten volle dat ons fouteer het met die aftelling na die Fees van Weke! <\/strong>Instede daarvan om julle met `n<strong> <\/strong>ellelange verhandeling van ons gevolgtrekkinge te voorsien, sal ons julle voorsien met wat ons voel genoegsame bewyse is om ons vorige insig na die aftelling tot die Fees van Weke (7 volle weke plus 1 dag) ten gunste van die berekening van 7 Volledige Sabbatte en om <em>dan<\/em> 50 dae af te tel (Lev. 23: 16), deur die Fees van Weke op die 28<sup>ste <\/sup>of die 29<sup>ste<\/sup> van die Vierde Maand op Yahuwah se Luni-Solar Kalender te plaas. Wees asseblief nes die Bereane en studeer hierdie feite vir jouself uit.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font color=\"#3366ff\"><em>\u201c. . . . hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was. Baie van hulle het dan ook gelowig geword . . .\u201d Handelinge 17: 11-12<\/em><\/font><\/p>\n<h2 align=\"center\"><u><strong>Die WARE Aftelling na die Fees van Weke (Pinkster)<\/strong><\/u><\/h2>\n<p>Hieronder is `n kaart wat die Fees Dae en hul afsonderlike datums op die Bybelse Luni-Solar Kalender illustreer.<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"luni-solar calendar with feast days\" height=\"743\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/calendar-feast-days-afrikaans.png\" title=\"\" width=\"550\"><\/p>\n<p>Neem notisie dat hierdie nuwe insig skep `n beeldskone patroon van Feeste wat in die Lente, Somer, en Herfs val; elkeen wat ooreenstem met `n oes seisoen. Die Fees van Weke is die enigste Fees wat nie `n vasgestelde Fees op Yahuwah se kalender is nie; toevalliglik, is dit ook die enigste Fees waarin ons gevra word om te <em>tel <\/em>om die dag te kry (Sien Levitikus 23: 16).<\/p>\n<p>Hier is `n meer gedetailleerde kaart wat die berekeninge verduidelik van hoe om tot by die Fees van Weke (Pinkster) te tel. Die berekening is baie eenvoudig en jy het net 2 opsies.<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Pentecost Calculation Chart\" height=\"699\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-pentecost-count-afrikaans.png\" title=\"\" width=\"720\"><\/p>\n<p>Vanaf die Dag van die Eersteling Gerf (Abib 16), word ons geleer om 7 Volle Weke te bereken. Dit sal ons altyd na die 8 ste van die Derde Maand bring. Skrifte deel ons duidelik mee dat vanaf die dag na die 7 Volle Sabbatte, sal ons 50 dae aftel, (Sien weereens vir Levitikus 23:16) Dus op die dag na die 8ste van die Derde Maand, moet ons dan 50 dae tel; dag 1 begin die 9 de van die Derde Maand. As die Derde Maand 30 dae het, sal die 50 ste dag op die 28ste van die Vierde Maand val. As die Derde Maand 29 dae het, sal die 50 ste dag op die 29 ste van die Viede Maand val. Baie Eenvoudig.<\/p>\n<h2>Bewyse Ten Gunste Van: 7 Volle Weke + 50 DAE<\/h2>\n<p>Verandering van Leerstellings is GEEN netelige saak nie, en dit is `n ernstige aangeleentheid vir enigeen by WLK. As opregte Bybel studente, moet ons nietemin altyd toegee aan die <em>magdom van bewyse<\/em>, selfs as dit nie harmonieer met ons geliefkoosde tradisies en voorafopgestelde idees nie.As ons meer lig wil ontvang, moet ons gehoorsam wees aan die lig wat voor vlak voor ons verskyn.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cTerwyl die pad van die regverdiges <em>is<\/em> soos die lig van die moreglans, wat al helderder word tot die volle dag toe.\u201d  (Prediker 4: 18, OV)<\/p>\n<p>Met dit ges\u00ea, is hier nou verskeie waterdigte punte van bewyse ten gunste van die aftelling na die Fees van Weke wat 7 Volle Sabbatte is (of 7 Volle Weke) <strong>Plus <\/strong>50 Dae:<\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"alt\" height=\"149\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/before-moving-forward-afrikaans.png\" title=\"\" width=\"700\"><\/p>\n<p align=\"center\"> \u201cDie fees van weke moet jy ook hou, die <em>fees <\/em>van die eerstelinge van die koringoes; en die fees van die insameling by die wisseling van die jaar.\u201d(Exodus 34: 22)<\/p>\n<h2><font color=\"#3333ff\"><strong>(1) <\/strong><strong>Yahushua se Stelling:<\/strong><\/font><\/h2>\n<p class=\"indenttext\"><strong>\u201cS\u00ea julle nie: Dit is nog vier maande, dan kom die oes nie? \u201d<\/strong>(Johannes 4: 35, OV)<\/p>\n<p>`n Ondersoek van Johannes se verhaal dui daarop dat Yahushua moes dit waarskynlik kort na die Pasga(bv. in die Vierde Maand). Dit het beteken dat die koring nie gereed sou wees vir die oes tot aan die einde van die Vierde Maand nie (mid Somer). Niemand het met Hom gestry nie!<\/p>\n<p>Om vol te hou dat die 9de van die derde maand die korrekte datum vir die Pinkster Fees vieringe is, sal ons moet glo dat die toneel by die put (Johannes 4) in die winter plaasgevind het. Dit blyk nie redelik te wees nie, omdat die tydperk van Johannes se vertelling en die konteks van Yahushua se gesprek met die vrou by die put uitdruklik voorstel dat `n pelgrims fees op hande was. <\/p>\n<div dir=\"ltr\">Fenton se letterlike vertaling van die Griekse teks, is iets waarmee rekening gehou moet word. Fenton stel voor dat Yahushua eintlik duidelik s\u00ea dat die graan oes in die &#8220;vierde maand&#8221; plaasgevind het. <\/div>\n<div dir=\"ltr\">\n<p class=\"indenttext\">&#8220;S\u00ea julle nie: &#8216;Die oes kom <strong>met die vierde maand&#8217;? <\/strong> Kyk! Ek s\u00ea vir julle, slaan julle o\u00eb op en aanskou die lande dat hulle al wit is vir die oes.&#8221; ( Johannnes 4: 35, Fenton)<\/p>\n<\/div>\n<h2><font color=\"#3333ff\"><strong>(2) <\/strong><strong>Die Egiptiese Plae | Die Hael: <\/strong><\/font><\/h2>\n<p>\u201cToe s\u00ea Yahuwah vir Moses: Steek jou hand na die hemel uit en daar sal hael wees in die hele Egipteland, oor die mense en diere en oor al die plante van die veld in Egipteland . . .En die vlas en die gars was weggeslaan, want die gars was in die aar en die vlas in die knop. Maar die koring en die spelt was nie weggeslaan nie, want hulle is later (het nog nie uitgeskiet nie) [Strong`s H648]\u201d. [Exodus 9: 22-32]<\/p>\n<ul>\n<li><strong>\u201cnog nie uitgeskiet nie\u201d<\/strong>  = Strong`s H648 [van dieselfde as H651\u201d]= ryp nie (volgens implikasie \u201cbaie donker\u201d)<\/li>\n<\/ul>\n<p>Toe die hael in die vroe\u00eb deel van Abib (Maand 1) geval het, was die koring nie vernietig nie, omdat dit nie ryp was nie (dit het nie eens ontkiem nie) Die Tyndale Bybel staaf hierdie punt:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cmaar die koring en die gars was nie weggeslaan nie, want hulle was laat gesaai.\u201d(Ex. 9: 22-32, <em>Tyndale Vertaling<\/em>)<\/p>\n<p>Vir die koring om ryp om geoes te word teen die 9 de dag van die derde maansomwenteling (Sivan 9), moet dit van saaityd tot oestyd in omtrent net twee maande gaan! Dit is eenvoudig onmoontlik. <strong>Koring neem oor die algemeen 100-120 dae tot wisdom (omtrent 3 \u00bd &#8211; 4 maande). <\/strong><\/p>\n<h2><font color=\"#3333ff\"><strong>(3) Israel se Aankoms te Sina\u00ef:<\/strong><\/font><\/h2>\n<p>Uit die kalendriese besonderhede wat opgeteken is in Exodus, kan ons sonder enige twyfel tot die gevolgtrekking kom dat Moses van die Sina\u00ef- gebergte  met die Tien Gebooie Wet van Yahuwah afgeklim het, <strong>presies 50 dae na die sewe volle Sabbatte. <\/strong>Toevallig, stem baie Bybelse Geleerdes saam dat die Pinkster Fees `n gedenk dag [herdenking] is van die gee van die Wet.<\/p>\n<p align=\"center\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Commentary Quotations\" height=\"576\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/memorial-of-the-giving-of-the-law-evidence-afrikaans.png\" title=\"\" width=\"629\"><\/span><\/p>\n<p>Dit sou nie enige sin gemaak het indien Pinkster gevier was op Sivan 6 of 9<sup>1<\/sup> (die 6<sup>de <\/sup>of 9<sup>de<\/sup> van die Derde Maand nie). Israel moes nog aankom by die Berg Sina\u00ef op die 9<sup>de <\/sup>van<sup> <\/sup>die Derde Maand, nog minder die Wet ontvang! Hier is die besonderhede van die aftelling tot die 50 dae:<\/p>\n<p>In Exodus 19:1 lees ons: \u201cIn die derde maand n\u00e1 die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, op dieselfde dag, het hulle in die woestyn Sina\u00ef gekom-\u201d Hieruit leer ons van Israel se aankoms by die Sina\u00ef- gebergte op die 15 de dag van die Derde Maand was. Ons kan dit weet omdat Moses ons meedeel dat hulle op dieselfde dag van die maand daar aangekom het as toe hulle Egipte verlaat het, wat die 15<sup>de<\/sup> was. (Num. 33:3). Dit beteken dat Israel aan die Sina\u00ef-gebergte aangekom het presies 7 dae n\u00e1 die \u201csewende volle Sabbatte\u201d wat <em>altyd <\/em>die 8<sup>ste <\/sup>dag van die Derde Maand is (Sien die kaart hierbo).<\/p>\n<p>As ons voort gaan om die gedeelte te lees, sien ons dat die Israeliete deur Moses aanbeveel is om hulleself te heilig en hulle klere te was omdat hulle Yahuwah \u2013 in drie dae sou ontmoet. \u201cWant op die derde dag sal Yahuwah voor die o\u00eb van die van die hele volk op die berg Sina\u00ef afdaal.\u201d (Ex. 19: 10-11).<em> <\/em>Met dit kan ons tot die slotsom kom dat Yahuwah afgedaal het oop die berg Sina\u00ef in aanskoue van die hele volk presies tien dae n\u00e1 die \u201csewe volle Sabbatte\u201d (8<sup>ste<\/sup> dag van die Derde Maand + 7 dae + 3 dae).<\/p>\n<p>In Exodus 20:18 -21, lees ons dat die Israeliete bevrees was vir die teenwoordigheid van Yahuwah, daarom het hulle Moses aangestel om op hulle onthalwe met Yahuwah te praat.Moses het toe op die berg geklim, waar hy \u201cveertig dae en veertig nagte\u201d was. (Ex. 24: 18). N\u00e1 40 dae, het Moses van die berg Sina\u00ef afgekom met die Tien Gebooie Wet van Yahuwah (Deut. 9: 9-12). Hieruit kan ons die gevolgtrekking met sekerheid maak dat dat Moses van die berg Sina\u00ef afgekom het met die Gebooie PRESIES 50 dae na die \u201csewe volle Sabbatte\u201d (8<sup>ste <\/sup>dag van die Derde Maand + 7 dae + 3 dae + 40 dae). Verbasend! Daarom stem ons beslis saam dat die Fees van Weke `n herdenking is van die geskenk van die Wet! En nou kan ons dit op die regte dag vier! Loof Yahuwah!<\/p>\n<p>Dit is die moeite werd om ook te noem dat A\u00e4ron, (die ho\u00eb priester), een dag vroe\u00ebr, op een of ander wyse geweet het om die \u201cfees van Weke\u201daan te kondig op die einste dag \u2013 PRESIES 50 dae n\u00e1 die \u201csewe volle Sabbatte.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn toe A\u00e4ron dit sien, het hy daarvoor `n altaar gebou. En A\u00e4ron het uitgeroep en ges\u00ea: <strong>M\u00f4re is daar fees [Strong`s H2282] tot eer van Yahuwah<\/strong>.\u201d (Ex. 32:5)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>\u201c fees\u201d<\/strong> = Strong`s H2282 [khag]; <em>Khag <\/em>word voortdurend in die Skrifte gebruik om `n <em>pelgrims fees<\/em> aan te dui. (Sien <em>The New Strong`s Expanded Dictionary of Bible Words)<\/em> Die Fees van Weke is een van drie pelgrims feeste  [khags] wat deur Yahuwah aanbeveel word \u2013 Deut.16: 16.<\/p>\n<p><u>Nota:<\/u> Yahuwah gee nie `n teregwysing aan die ho\u00eb priester [A\u00e4ron] omdat hy die fees op die verkeerde dag aankondig nie; maar liewers spreek Yahuwah afgodery aan as die rede  vir Sy toorn. (Ex. 32: 7-9 ; Deut. 9:16, 20)<\/p>\n<p><strong>Moses het met die Tien Gebooie Wet van Yahuwah die berg afgekom op dieselfde dag dat A\u00e4ron (die ho\u00eb priester) op een of ander wyse geweet het om die \u201cfees van Yahuwah\u201d aan te kondig. Dit het Presies 50 DAE N\u00c1 DIE \u201cSEWE VOLLE SABBATTE\u201d plaasgevind! Dit is eenvoudig maar NET NIE redelik om al hierdie dinge as toevallig af te maak NIE. <\/strong><\/p>\n<p><font color=\"#cc0000\"><strong><em>By ges\u00ea is dit een van die merkwaardigste bewyse vir die lunar Sabbat!<\/em><\/strong><\/font><em> Want slegs deur die aftelling van \u201csewe volle Sabbatte\u201dop `n luni-solar kalender, en om dan 50 dae te tel, kan jy die Bybelse Fees van Weke vasstel! Dit beteken dat net<strong> <\/strong>hulle wie die luni-solar kalender gebruik om die Sewende Dag Sabbatte te bereken (addisioneel met die ander fees dae) kan Yahuwah se ingestelde Fees van Weke bepaal \u2013 die fees wat die meeste geassosieer word met die uitstorting van die Heilige Gees en die laatre\u00ebns!<\/em><\/p>\n<h4 align=\"center\"><u><strong>Die parrallelle tussen hierdie gebeurtenisse en di\u00e9 van Handelinge 2 is verbassend in omvang! <\/strong><\/u><\/h4>\n<ul>\n<li><font color=\"#006633\"><strong>Exodus:<\/strong><\/font><strong> <\/strong>Yah stuur Moses van Sina\u00ef gebergte af met die Tien Gebooie Wet in sy hande wat met die vinger van Yah geskryf is. (Ou Verbond)<\/li>\n<li><strong><font color=\"#0000cc\">Handelinge 2:<\/font> <\/strong>YAH se Gees daal neer op diegene wie vergader het op die dag van Pinkster om die Wette in hul harte te skryf. (Nuwe Verbond \u2013 Jer. 31: 31-33)  <\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li><font color=\"#006633\"><strong>Exodus:<\/strong><\/font> \u201cOmtrent 3000 man sterf\u201d weens afgodery (Exodus 32: 28) op dieselfde dag dat A\u00e4ron op een of ander rede geweet het om \u201c`n fees [khag] aan Yahuwah aan te kondig\u201d (Presies: 7 Volle Sabbatte + 50 dae)<\/li>\n<li><font color=\"#0000cc\"><strong>Handelinge 2:<\/strong><\/font> \u201cOmtrent 3000 duisend siele word gered as gevolg van die uitstorting van die Heilige Gees (Handelinge 2: 41) \u2013 op dieselfde dag toe duisende vergader het toe die Fees van Weke [Pinksterfees] \u201cten volle gekom  het.\u201d (Handelinge 2: 1).<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201c<em>Yahuwah wat ons ook bekwaam gemaak het as dienaars van `n nuwe testament nie deur die letter nie maar deur die gees; want die letter maak dood, maar die gees maak lewend. En as die bediening van die dood met letters op klippe gegraveer, in heerlikheid was, . . .hoeveel te meer sal die bediening van die Gees dan nie in heerlikheid wees nie?\u201d 2 Kor. 3:6-8<\/em><\/p>\n<h2><font color=\"#3333ff\"><strong>(4) Die Beloofde Land: <\/strong><\/font><\/h2>\n<p>Yahuwah s\u00ea dat die eerstelinge van die koringoes van die land, sal d\u00edt wees wat Israel gesaai  het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c.  .  . verder die fees van die oes [Fees van Weke], <strong>van die eerstelinge van jou werk<\/strong> <strong>van wat jy op die land saai;<\/strong> .  .  . Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van Yahuwah jou Elohim bring.\u201d Exodus 23: 16, 19)<\/p>\n<p>Volgens Joshua, het hulle nie in die \u201cbeloofde land\u201daangekom voor Abib nie (Sien Joshua 3-5). Vir die kinders van Israel om by magte te wees om `n \u201cnuwe [koring]\u201d offer op die Fees van Weke te gee van dit wat hulle self in die land gesaai het, sou hulle lente koring moes gesaai het [wat ryp word in die Somer] nadat hulle in die land in die Eerste Maand aangekom het. Dit is fisies onmoontlik dat koring binne 50 dae ryp kan word. <strong>Die VROEGSTE dat die Israeliete koring kon h\u00ea wat hulleself gesaai het sou laat in die Vierde Maand wees. <\/strong>  <\/p>\n<h2><font color=\"#3333ff\"><strong>(5) Handelinge 2 | \u201cNuwe Wyn\u201d:<\/strong><\/font><\/h2>\n<p>Die Skrifte assossieer voortdurend die koringoes met die druiwe oes, met beide wat plaasvind in die Somer. Die \u201cnuwe wyn\u201d waarvan in Handelinge 2 gepraat word sou nie beskikbaar gewees het in die Derde Maand (Lente) nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.  .  .  .Maar [ander] het gespot en ges\u00ea: Hulle is vol soetwyn. [Strong`s G1098]\u2019\u201d (Handelinge 2:3-4, 13)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">  * <strong>\u201c soetwyn\u201d <\/strong>= Strong`s G1098 = dui op nuwe \u201csoet wyn\u201d (The Strong`s Dictionary of Bible Words)<\/p>\n<p><strong><u>Maar Petrus het opgestaan en sy stem verhef op Pinkster en hulle toegespreek:<\/u> <\/strong><em>Maar dit is wat deur die profeet Jo\u00ebl gespreek is; En in die laaste dae, spreek Yahuwah, sal Ek My Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom. En ook op al My diensknegte en al My diensmaagde sal Ek in die dae van My Gees uitstort, en hulle sal profeteer.  .  .\u201d (Handelinge 2:16-18, OV)<\/em><\/p>\n<p><strong><u>Petrus haal uit die volgende gedeelte aan:<\/u> <\/strong><em>\u201cDan sal die dorsvloere vol koring wees, en die<\/em> die parskuipe van mos en olie oorloop.  .  .  .<em> En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien. En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in di\u00e9 dae my Gees uitgiet.\u201d (Jo\u00ebl 2: 24, 28-30, OV)<\/em><\/p>\n<p>Gedurigdeur assosieer die Skrifte die koring oes en die wyn oes met mekaar, beide vind in die Somer plaas. (Sien Neh. 13:15; 2 Kron. 31:5; Jer. 8:20; Jer. 40:10; Dan 2:35; Miga 7; 1; Rigters 15: 1-5; Hag. 1: 11; Jo\u00ebl 2: 24-28 ) <em>Nota: Graan voere (bv. koring) word dikwels vertaal as \u201csomervrugte.\u201d<\/em><\/p>\n<h2><font color=\"#3333ff\"><strong>(6) Om Insig te h\u00ea in die Woord Keuses van Yahuwah .  .  .<em>    <\/em><\/strong><\/font><\/h2>\n<p>Hierdie nuwe insig verduidelik waarom ons deur Yahuwah onderrig word om te <strong>\u201ctel\u201d<\/strong> (Sien Lev. 23: 16) \u2013 en waarom ons nie net eenvoudig instruksies gegee is om `n vasgestelde datum te onderhou nie (bv. Sivan 6 of 9<sup>1<\/sup>) nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c Tel\u201d = Strong`s H5608 = \u201com te tel, herbereken, inverband bring met, om (dinge) te tel, om `n getal te gee, berekeninge te maak, uitreken, . . . om presies en noulettend te bereken\u201d (BDB Lexicon)<\/p>\n<h2><font color=\"#3333ff\"><strong>(7) Levitikus 23: 16 | Vertaling: <\/strong><\/font><\/h2>\n<p><strong>Wanneer ons die eintlike Hebreeus van Levitikus 23:16 ondersoek, kom ons voor `n probleem te staan. Wanneer ons die Engelse vertaling met die Hebreeuse vergelyk, <em>sal jy opmerk dat die vertalers na gelaat het om een van die karakters\/woorde te vertaal! <\/em><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"alt\" height=\"856\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/block-of-lexicon-images-afrikaans.png\" title=\"\" width=\"695\"><\/p>\n<p align=\"center\"><strong>Uit bogenoemde lexicon kaarte kan ons duidelik sien dat \u2018ad\u2019 \u2013 min \u2013mocharoth akkurater vertaal is as \u201cTot die dag n\u00e1\u201d.<\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><font color=\"#cc0000\">Neem notisie dat in die rooi reghoek hierbo dui dit wanneer <em>\u2018ad\u2019<\/em> met <em>min <\/em>is, beteken dit \u201cN\u00e1\u201d.<\/font><\/strong><\/p>\n<p align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"alt\" height=\"200\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/correct-translation-table-afrikaans.png\" title=\"\" width=\"700\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Tot die dag n\u00e1 die sewende Sabbat moet jy vyftig dae tel; dan moet jy `n nuwe spysoffer aan Yahuwah bring.\u201d Lev. 23: 16<\/p>\n<p align=\"center\"><em><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"alt\" height=\"106\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/arabic-from-afrikaans.png\" title=\"\" width=\"648\"><\/em><\/p>\n<p align=\"center\">Dit is waarom ons glo dat dat die Ferrar Fenton Vertaling `n akkurater weergawe van hierdie vers gee:<\/p>\n<p align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"alt\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/fenton-lev-23-afrikaans.png\" title=\"\"><\/p>\n<p align=\"center\"><font size=\"1\"><em>Onder geen omstandighede is WLK `n voorstaander van die Fenton vertaling in sy geheel nie.<\/em><\/font><font size=\"1\"><em> Maar Mnr. Fenton was duidelik net getrou aan die Hebreeuse teks met sy vertaling van Levitikus 23:15-17, waar ander vertalers nie was nie.<\/em><\/font><\/p>\n<h3 align=\"center\"><em>Dus, Verklaar die Skrifte:<\/em><strong><\/p>\n<p>Die aftelling na die Fees van Weke = 7 Volle Sabbatte + 50 dae<\/strong><br \/>\n <\/h3>\n<h2><font color=\"#3333ff\"><strong>Opsomming:<\/strong><\/font><\/h2>\n<p><strong>Na `n deeglike en gebedvolle ondersoek van Skriftelike en historiese bewyse, het WLK geen ander opsie as om te verkondig dat die aftelling na die Fees van Weke 7 Volle Sabbatte + 50 dae is nie. Ons het die bewyse van ons oortuiging voorsien. Nou versoek ons jou met alle nederigheid, in die teenwoordigheid van Yahuwah, om hierdie feite vir jouself uit te studeer.<\/strong><\/p>\n<div>\n<p class=\"indenttext\"><em>\u201cStrenge integriteit moet deur elke student gekoester word. Elke wese moet met eerbiedwaardige aandag gekeer word na die bekendgemaakte woord van Yahuwah. Lig en genade sal aan diegene gegee word wat Yahuwah sodanig gehoorsaam. Hulle sal wonderlike dinge uit Sy woord sien. Groot lig wat verontagsaam en ongesiens was sedert die dae van Pinkster<\/em><strong>, <\/strong><em>moet skyn vanuit Yahuwah se woord in hul oorspronklike reinheid. Aan diegene wie Yahuwah in opregtheid liefhet sal die Heilige Gees waarhede openbaar wat van die verstande vervaag het, en sal ook waarhede bekend maak wat totaal en al nuut is.\u201d<\/em><strong> &#8211; &#8211; <\/strong>Fundamentals of Christian Education, bl.473*<\/p>\n<\/div>\n<div class=\"questions\" id=\"article_accordion\">\n<div class=\"width100 toggler\" style=\"margin: 10px 0pt\"><span class=\"span-accordion\" style=\"color: #a62001; font-size: 15px; cursor: pointer; font-weight: bold\"><em><br \/>\n<u>Vrae &amp; Dinge wat saak maak:<\/u><\/em><\/span><\/p>\n<div class=\"accordion\" style=\"border: #d08047 1px solid; padding: 10px\">\n<p><strong>Wanneer gekonfronteer met onbekende leerstelling, is dit natuurlik om met voorbehoud te kom, vrae en\/bekommernisse te h\u00ea. As ernstige Bybelstudente en liefhebbers van die Waarheid, moet ons alle voorgestelde lig met die uiterste sorg, versigtigheid en gebed nader. Hier is sommige bekommernisse wat ons moet aanspreek om ten volle en manmoediglik hierdie Nuwe Lig te aanvaar!<\/strong><\/p>\n<p><font color=\"#cc0000\"><strong>Vraag: In die heraftelling van die Wet in Deuteron\u00f3mium 16: 9-10, is daar geen verwysing na die addisionele berekening van 50 dae nie. As ons veronderstel is om 50 dae by die sewe volle Sabbatte te tel, sou dit nie notisie van geneem word in hierdie verse nie?\u201d<\/strong><\/font><\/p>\n<p><strong>Antwoord: <\/strong>Jy sal agter kom dat daar baie besonderhede uitgelaat is uit Deuteron\u00f3mium 16. Soos byvoorbeeld, daar is geen datums gegee wat die Pasga, die Fees van Ongesuurde brood, of die Tabernakel Fees, verskaf nie. Dan, aangaande die Tabernakel Fees, is daar ook geen aanduiding van die vyftigste dag (of die dag <em>n\u00e1<\/em> die sewende volle week\/Sabbat), nie. As ons net sou kyk na hierdie hoofstuk, sal ons nie met sekerheid kan s\u00ea <em>wanneer<\/em> om enige van die Feeste te vier nie. Die afwesigheid van besonderhede in hierdie hoofstuk is inderwaarheid baie verwarrend, maar bewys as uitsluitsel nie enigiets nie. Weggelate besonderhede is nie die ekwivalent om `n kontrasterende verklaring te maak nie. <em>Elke bewysstuk <\/em>moet in ag geneem word. Soos met alle Bybel studies moet dit wees: gebod op gebod en re\u00ebl op re\u00ebl (Jesaja 28:10).<\/p>\n<p><font color=\"#cc0000\"><strong>Vraag: \u201cS\u00ea die Skrifte nie dat koring in die Lente afgeoes was nie? <\/strong><\/font><\/p>\n<p><strong>Antwoord: <\/strong>Waar<em>in die Skrifte<\/em> word dit gestaaf dat die koringoes wat saamval met die Fees van Weke<strong> <\/strong>plaasgevind het in die Lente?<\/p>\n<p><strong>Die Skrifte maak voortdurend die verbintenis tussen die druiwe oes en die koring oes, wat albei in die SOMER plaasgevind het. <\/strong>(Deur te tel van Eersteling Gerf, 7 Volle Weke + 50 dae = einde van Julie \/ begin van Augustus in die MIDDEL van SOMER)<\/p>\n<p><em>Neem notisie van die volgende verse: <\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cIn di\u00e9 dae het ek in Juda mense gesien wat op die Sabbbat die PARSKUIPE TRAP en VRAGTE KORING, op esels gelaai, inbring, en ook WYN, en vye, en allerhande vragte <em>met goed, <\/em>en dit op die sabbatdag in Jerusalem inbring; en ek het hulle gewaarsku op die dag toe hulle lewensmiddelle verkoop het.\u201d (Neh. 13: 15)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn toe die bevel verbrei is, het die kinders van Israel baie EERSTELINGE van [H1715 dagan, \u201cgraan\u201d] KORING,MOS\/WYN, en olie en heuning en van elke opbrengs van die land ingelewer en die tiendes van alles in  menigtes ingebring.\u201d 2 Kronieke 31: 5)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie oes is verby, die SOMER is ten einde en ons is nie gered nie.\u201d (Jeremia 8: 20)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSamel julle dan WYN, en SOMERVRUGTE, en olie in en gooi dit in julle bakke, en woon in julle stede wat julle in besit kan neem.\u201d (Jer. 40:10)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe is tegelykertyd die yster, die klei die koper, die silwer en die goud fyngestamp, en dit het soos kaf geword op die DORSVLOERE VAN DIE SOMER, wat die wind weggeneem het, sodat daar geen spoor van gevind is nie.\u201d Dan. 2:35)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWee my, want ek het geword soos n\u00e1 die insameling van SOMERVRUGTE, soos die NATROSSIES van die WYNOES, geen tros om te eet nie, my siel begeer VROE\u00cb VYE. (Miga 7:1)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar `n tyd daarn\u00e1 het Simson in die dae van die KORINGOES sy vrou besoek . . .  . . . En hy (Simson) steek die fakkels aan die brand en los hulle in die ONGESNYDE GRAAN (koring) van die Fillistyne, en hy het die miede sowel as die ongesnyde graan , met die WINGERDE en olyfbome aan die brand gesteek.\u201d (Rigters 15: 1, 5)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn ek het `n droogte oor die land geroep, en  oor die berge en oor die [Hebr. \u201cgraan\u201d] KORING, en oor die MOS en oor die olie en oor alles wat die grond oplewer, en oor die mense en oor die diere en oor alle arbeid van die hande.\u201d (Hag. 1: 11)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDan sal die dorsvloere VOL KORING wees en die parskuipe van MOS en olie OORLOOP.  .  .  . En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense sal drome droom, julle jongelinge gesigte sien.\u201d (gedeelte deur Paulus aangehaal in Handelinge 2 \u2013 Jo\u00ebl 2:24 \u2013 28)<\/p>\n<p><font color=\"#cc0000\"><strong>VRAAG: \u201cEk het gehoor dat die aftelling na die Jubel Jaar `n volmaakte weerspie\u00ebling is van die aftelling na die Pinkster Fees, wat `n aftelling is van 49 jaar + 1 jaar = 50 jaar.\u201d<\/strong><\/font><\/p>\n<p><strong>Antwoord: <\/strong>N\u00earens in die Skrifte s\u00ea dit dat die aftelling na die Jubel Jaar \u201c`n volmaakte spie\u00eblbeeld is van die aftelling na die Pinkster Fees nie, met `n berekening van 49 + 1, nie. Die magdom van bewyse ten gunste van die berekening van Pinkster 50 dae na die sewende volle Sabbat weeg baie swaar op teen enige verbintenis met die Jubel Jaar en die Pinkster Fees.<\/p>\n<p><font color=\"#cc0000\"><strong>VRAAG: \u201cAs Die Fees van Weke eintlik 99 of 100 dae na Abib 16 is, hoe kan daarna verwys word as \u201cPinkster\u201d, wat Grieks is vir die 50<sup>ste <\/sup>?\u201d<\/strong>     <\/font> <\/p>\n<p><strong>ANTWOORD: <\/strong>Ja, Pinkster beteken \u201cvyftigste\u201d in Grieks, maar dit bewys niks hoe dit ookal sy. Die punt is weens hierdie nuwe insig,  jy eintlik 50 dae \u201caftel\u201d n\u00e1 afloop van die sewende volle Sabbat, is meer as net `n regverdiging om na die FEES as \u201cPinkster\u201d te verwys.<\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n<div>\n<hr align=\"left\" style=\"width: 33%\">\n<p><sup>1<\/sup><strong>Sivan 6: <\/strong>Popul\u00eare teologie leer dat Pinkster op Sivan 6 val. Dit is weens die geloofsoortuiging dat Sivan 6 altyd presies 50 Dae na die Dag van Eerstelinge (Abib 16) is. Hierdie metode veronderstel verkeerdelik dat die moderne Gregoriaanse kalenderweek en die Bybelse week eenders is. Dit is van waarde om op te let dat dit ook `n self- vernietigende aftelling is omdat dit erkenning gee dat Abib 16 (die begin punt vir die aftelling) <em>altyd<\/em> \u201cdie dag n\u00e1 die sewende Sabbat\u201d, is. (Lev. 23: 16) <strong><em>Dit is net moontlik op die luni-solar kalender. <\/em><\/strong>Dit is onmoontlik dat die Abib 16 sal saamval met \u201cdie dag n\u00e1 die sewende Sabbat\u201d wanneer tyd bereken word deur `n voortdurende weeklikse siklus. (Abib 16, erken deur proponente van hierdie metode, is altyd die dag n\u00e1 die Sabbat. Dit beteken dat die 15<sup>de<\/sup> altyd `n Sabbat sal wees, en gevolglik, is die 8<sup>ste<\/sup>, 22<sup>ste<\/sup>, &amp; 29<sup>ste<\/sup> ook sewende-dag Sabbatte. Dit is net nog `n merkwaardige bewys vir die luni-solar kalender. Betreurenswaardig, dat baie, maar nog steeds liewers blindeling daaraan kleef as om met noukeurigheid en opregtheid die leerstelling wat hulle belei, te ondersoek.)<\/p>\n<\/div>\n<p><strong>Sivan 9: <\/strong>Sommige, nes WLK eens gedoen het, glo dat Pinkster op Sivan 9 is. Daar word by hierdie datum uitgekom deur sewe volle Sabbatte te bereken, en dan een dag by te tel. Nuwe Maan Dae en Oorplasings dae word nie getel nie, (omdat hulle nie deel van die week is nie.) en die begin punt is altyd Abib 16 (die Dag van die Eerstelinggerf), die dag n\u00e1 die Sabbat. WLK glo dat die metode om die \u201csewe Sabbatte\u201d te tel (Lev. 23:16) korrek is. Die enigste verskil is dat WLK nou glo dat die dag n\u00e1 die sewende Sabbat eintlik net `n beginpunt is vir die aftelling van 50 dae (b.v. Pinkster = 7 Sabbatte + 50 dae).<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<div><em>Ons het alle paganistiese name en titels van die Vader en die Seun uit die oorspronklike aanhaling verwyder, en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons in die aangehaalde Skrifte die oorspronklike name van die Vader en die Seun, soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel, reggestel. \u2013 <\/em>WLK Span<\/div>\n","protected":false},"featured_media":216356,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108486","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-annual-feasts"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Pinkster | Berekening Herstelling - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Pinkster | Berekening Herstelling - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T19:01:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pentecost-calculation-restoration-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"21 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/\",\"name\":\"Pinkster | Berekening Herstelling - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pentecost-calculation-restoration-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2011-07-05T21:53:22+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T19:01:26+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pentecost-calculation-restoration-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pentecost-calculation-restoration-afrikaans.png\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Pinkster | Berekening Herstelling\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Pinkster | Berekening Herstelling - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Pinkster | Berekening Herstelling - Worlds Last Chance","og_description":"While WLC no longer believes that the annual feast days are binding upon believers today, we humbly encourage all to set time aside to commemorate them with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah\u2019s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T19:01:26+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pentecost-calculation-restoration-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"21 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/","name":"Pinkster | Berekening Herstelling - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pentecost-calculation-restoration-afrikaans.png","datePublished":"2011-07-05T21:53:22+00:00","dateModified":"2025-08-20T19:01:26+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pentecost-calculation-restoration-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/pentecost-calculation-restoration-afrikaans.png","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/pentecost-calculation-restoration\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Pinkster | Berekening Herstelling"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108486","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108486"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/216356"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108486"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}