{"id":108406,"date":"2010-11-18T08:45:48","date_gmt":"2010-11-18T08:45:48","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-sabbat-volgens-die-maan\/"},"modified":"2025-08-20T17:15:06","modified_gmt":"2025-08-20T17:15:06","slug":"die-sabbat-volgens-die-maan","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-sabbat-volgens-die-maan\/","title":{"rendered":"Die Sabbat volgens die Maan"},"content":{"rendered":"<h2>Die<br \/>\nSaterdag Sabbat? Of die Sabbat volgens die Maan?<\/h2>\n<p align=\"justify\">Mense<br \/>\nwat verlief is doen alles in hulle vermo\u00eb om die een waarvoor hulle<br \/>\nlief is tevrede te stel. Dit is \u0149 natuurlike reaksie van die hart<br \/>\nwat verlief is. Die word nie gesien as \u0149 plig, maar as \u0149 vreugde en<br \/>\nvoorreg!  Dit is wat die ware Sabbat beteken vir almal wat lief is<br \/>\nvir hulle Maker, en wie se wens dit is om Hom te eer. Met die heel<br \/>\nbesonderse begin van die w\u00eareld, was die sewende &#8211; dag apart gestel<br \/>\nas \u0149 dag van rus, en van die aanbidding van die Skepper. Diegene wat<br \/>\ndie sorg waardeer wat oor hulle uitgestort word deur \u0149 liefdevolle<br \/>\nhemelse Vader, wil aan Hom gehoorsaam wees, en Hom aanbid op die ware<br \/>\nSabbatdag.   <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nvraag wat nou opduik: \u201c Watter dag is die Bybelse Sabbat? Watter<br \/>\ndag is die ware sewende \u2013 dag Sabbat volgens die Skrif?\u201d Daar is<br \/>\nbaie, en wyd verspreide geloof Beskouinge wanneer om te aanbid. Drie<br \/>\nvan hierdie beskouinge is as volg: <\/p>\n<ol>\n<li>\n<p align=\"justify\">Baie<br \/>\n\tmense glo dat daar geen behoefte is vir \u0149 bepaalde dag van rus<br \/>\n\taangesien Yahuwah elke dag aanbid moet word.<\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p align=\"justify\">Saterdag<br \/>\n\tsabbatari\u00ebrs glo  omdat Saterdag die laaste dag is van die<br \/>\n\thedendaagse sewe \u2013 dae week, moet dit die ware sewende \u2013 dag<br \/>\n\tSabbat wees. Omdat die hedendaagse weeklikse siklus aaneenlopend is,<br \/>\n\tglo hulle dat Saterdag gekom het ononderbroke vanaf die Skepping as<br \/>\n\tdie ware sewende \u2013 dag Sabbat.  <\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p align=\"justify\">Daar<br \/>\n\tis steeds ander wat glo dat die versameling van Bybelse en<br \/>\n\thistoriese bewyse openbaar dat die ware Sabbat net gevind kan word<br \/>\n\tdeur die gebruik van die maan \u2013 son kalender wat ingebruik was<br \/>\n\tgedurende die Bybelse tyd.<\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<p align=\"justify\">Terwyl<br \/>\ndit waar is dat daar aanbid moet word elke dag, die Heerser van die<br \/>\nHeelal Self dit uitsluitlik beveel het dat op die sewende \u2013 dag,<br \/>\narbeid ter syde gestel word, en dat dit spesiale tyd is wat aan Hom<br \/>\nbestee moet word. Die Sabbat is nie sommer \u0149 dag van aanbidding.<br \/>\nDit is ook \u0149 bepaalde dag van geen arbeid.  Yahuwah het verklaar dat<br \/>\ndie Sabbat \u0149 teken is tussen Hom en Sy kinders <em>verewig <\/em> is.<br \/>\nHierdie artikel sal die feite oorweeg of die ware Sabbat \u0149 \u201cSaterdag<br \/>\nSabbat\u201d of wat genoem word die \u201cSabbat volgens die Maan.\u201d<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"right\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"200\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #ffffcc\">\u201cDaar<br \/>\n\t\t\tis geen verskoning vir enige een in die opneem van \u0149 standpunt<br \/>\n\t\t\tdat daar nie meer waarheid is wat openbaar gemaak sal word, en dat<br \/>\n\t\t\tal ons Skriftuurlike uiteensettings sonder fout is. Dit \u0149 feit is<br \/>\n\t\t\tdat sekere leerstellings as die waarheid voorgehou is vir baie<br \/>\n\t\t\tjare&#8230;. en is dit nie die bewys dat ons denke onfeilbaar is..<br \/>\n\t\t\tOuderdom sal nie die verkeerdheid in die waarheid verander, en die<br \/>\n\t\t\twaarheid kan nie bekostig om redelikheid te wees. Geen ware<br \/>\n\t\t\tleerstellings sal enige iets verloor deur naderende ondersoek.\u201d <em>Counsels to Writers and Editors<\/em>, p. 35<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">Aan<br \/>\nalmal wat die waarheid wil weet, kom daar \u0149 tyd wanneer die we\u00eb<br \/>\nskei. Persoonlike vooroordele, tradisie en vooropgesette menings moet<br \/>\ngeen vastrapplek kry in die verstand van diegene wat wag om dit te<br \/>\nweet.  \u201cdie Waarheid, en die hele Waarheid, en niks anders as die<br \/>\nWaarheid.\u201d As die soeker na waarheid studeer met \u0149 geopende<br \/>\nverstand, en gewillig om te gehoorsaam wat openbaar word, en dat hy<br \/>\noortuig is dit is die waarheid, dan sal die waarheid openbaar aan sy<br \/>\nverstand openbaar word, en sal dit nie meer nodig wees om in<br \/>\nverkeerdheid te bly.  Dit is wat vereis vir almal wat die onderwerp<br \/>\nvan die ware Bybelse Sabbat studeer.  <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nSkrif openbaar dat die algehele stryd tussen die Skepper en Satan is<br \/>\nsaamgevat in die stryd oor aanbidding. Dit is \u0149 oorlog oor die<br \/>\nverstand van elke man, vrou en kind wat vandag lewe. Daarom is dit<br \/>\nwys vir elkeen op die aarde om hierdie onderwerp vir hulle self te<br \/>\nondersoek. Almal moet dit studeer en verseker weet of dit die ware<br \/>\ndag van aanbidding is, \u0149 Saterdag Sabbat of die Sabbat volgens die<br \/>\nmaan.<\/p>\n<h2>Son?<br \/>\nMaan? of Maan \u2013 Son?<\/h2>\n<p align=\"justify\">As<br \/>\ndit belagrik is om op die bepaalde dag te aanbid (die Sabbat) dan is<br \/>\ndit van kardinale belang dat die korrekte metode van die berekening<br \/>\ngebruik word om die dag te vind. Met ander woorde, die regte kalender<br \/>\nmoet gebruik word. Tyd kan alleenlik gemeet word deur beweging. Daar<br \/>\nis drie hoof tipes van kalenders. <\/p>\n<ol><\/ol>\n<ul>\n<li><strong>Son<br \/>\n\tkalender<\/strong> ( Die hedendaagse burgerlike kalender, die Gregoriaanse<br \/>\n\tkalender, is \u0149 son kalender.)   <\/li>\n<li><strong>Maan<br \/>\n\tkalender<\/strong> ( Die godsdiens kalender wat deur die Moslems gebruik word,<br \/>\n\tis \u0149 maan kalender.)<\/li>\n<li><strong>Maan<br \/>\n\t\u2013 son kalender<\/strong> ( Dit word ook somtyds die Maan \u2013 Son kalender<br \/>\n\tgenoem.)<\/li>\n<\/ul>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\ngeskiedenis en die agrologie openbaar dat alle antieke beskawings die<br \/>\nmaan \u2013 son kalender gebruik het. Terwyl die Egiptenare die eerste<br \/>\nwas om die alleenlik son kalender aan te neem, hulle oorspronklike<br \/>\nkalender was ook \u0149 maan \u2013 son kalender. Hierdie antieke en baie<br \/>\nakkurate metode vir die berekening van tyd verbind die maan maande<br \/>\ntot die son jaar deur \u0149 soort van waarneembare baken in die natuur. <\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"right\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"200\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #ffffcc\">Die<br \/>\n\t\t\tbeweging van die son, maan en sterre is die enigste akkurate<br \/>\n\t\t\tmeting van tyd. Selfs die hedendaagse atoom horlosies, word alle<br \/>\n\t\t\ttyd gemeet volgens die siklusse van die hemelse liggame. Dae en<br \/>\n\t\t\tjare word beide gemeet deur die beweging van lig soos gesien vanaf<br \/>\n\t\t\tdie aarde.<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\njaar volgens die son is 365 dae lank. Die jaar volgens die maan is 11<br \/>\ndae korter  as die son jaar. Sodoende, is die datums van \u0149 alleenlik<br \/>\nmaan kalender wat deur die seisoene beweeg van die son jaar. Verskeie<br \/>\nkulture wat die maan \u2013 son kalender gebruik, is geanker in die maan<br \/>\nmaande tot verskillende punte in die son jaar. Sommige soos die<br \/>\nantieke Egiptenare, het die verskyning van die ster Sirius gebruik,<br \/>\nvolgens die tyd van somer eweninge. Ander, soos die Asteke en die<br \/>\nMaia, het die winter eweninge gebruik vir hulle nuwe jaar. Meer<br \/>\nonlangs, toe die Franse \u0149 verskillende kalender gebruik het<br \/>\ngedurende die Franse revolusie, het hulle jaar gedurende die<br \/>\nherfsewening begin. Vir verdere  inligting oor die Franse en die<br \/>\nS\u00f6viet kalender hervorminge, gaan na verandering van die Weke: Die<br \/>\nSabbat Versteek.)   <\/p>\n<p align=\"justify\">Historiese<br \/>\nbewyse wys daarop dat by verre die meerderheid van die antieke<br \/>\nkalenders het hulle jaar in die lente begin of naby aan die tyd van<br \/>\ndie lente, lente \u2013 ewening. Die Israeliete het ook \u0149 maan \u2013 son<br \/>\nkalender gebruik, en hulle jaar het begin met die lente. Hulle<br \/>\njaarlikse feeste en die sewende \u2013 dag Sabbat was beide bereken deur<br \/>\ndie maan \u2013 son kalender wat bevestig was deur die Skepper met die<br \/>\nbesonderse begin van die w\u00eareld. <\/p>\n<h2>Die<br \/>\nMaan \u2013 Sabbat volgens die Skrif<\/h2>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nSkepper se kalender is \u0149 baie belangrike werktuig vir die vind van<br \/>\ndie ware sewende \u2013 dag Sabbat wat die \u201cse\u00ebl van Yahuwah\u201d<br \/>\nbevat: diegene wie se belofte van lojaliteit tot die Skepper is. Die<br \/>\nSkrif openbaar met die Skepping, was beide die son en maan gegee om<br \/>\nte voorsien aan lig, en sowel as \u0149 hulp vir die meting van tyd. Die<br \/>\nhedendaagse son kalender gebruik nie die maan vir tydhouding.  Ook<br \/>\ngebruik die Hindoe of die Moslem maan kalender, nie die son.<br \/>\nAlleenlik die antieke maan \u2013 son kalender bevat die norm vir die<br \/>\ngebruik van die son en die maan in sy sisteem van die meting van tyd.<\/p>\n<p align=\"justify\">Baie<br \/>\nmense wat die fees dae onderhou wat in Levitikus 23 is, onderhou<br \/>\nsteeds die Saterdag sabbat. Hulle glo dat die maan \u2013 son kalender<br \/>\nnet gebruik was vir die jaarlikse feeste, maar dat Saterdag volgens<br \/>\ndie hedendaagse son kalender, met sy aaneenlopende weeklikse siklus<br \/>\nsedert die Skepping so was. Maar dit is twee verskillende metodes van<br \/>\ntydhouding! N\u00earens in die Skrif word daarop gewys vandat daar is<br \/>\ntwee onderskeidende en  verskillende sisteme van tydhouding. Met die<br \/>\nSkepping, was daar een kalender bevestig, en dit het vereis dat die<br \/>\nbeide die son en maan moes gebruik word. <\/p>\n<p align=\"justify\">En&#8230;.[<br \/>\nYahuwah} het ges\u00ea: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die<br \/>\nhemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle<br \/>\ndien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.<br \/>\nLaat hulle ook dien as ligte aan die uitspansel van die hemel om lig<br \/>\nte gee op die aarde. En dit was so&#8230;[Yahuwa] het toe die twee groot<br \/>\nligte gemaak.. [En Hy] het hulle aan die uitspansel van die hemel<br \/>\ngestel om lig te gee op die aarde, en om te heers oor die dag en oor<br \/>\ndie nag en om skeiding te maak tussen die lig en die duisternis. (Genesis 1 verse 14 tot 18.)<\/p>\n<table style=\"margin-right: 10px\" align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"15\" cellspacing=\"15\" width=\"332\">\n<tbody>\n<tr>\n<td><img decoding=\"async\" alt=\"moon phases\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/moon-phases-7.jpg\" height=\"\" width=\"\"> <\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>\n<div align=\"center\"><strong style=\"text-align: center\">Die<br \/>\n\t\t\tSkepper het sisteme aangewys vir tydhouding<br \/>\nen<br \/>\ngebruik<br \/>\n\t\t\tbeide die son en maan vir die aanwys van tyd.<\/strong>\n<\/div>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">So<br \/>\nin hierdie gedeelte, in die eerste hoofstuk van die eerste boek van<br \/>\ndie Bybel, is die beginsel vasgestel dat die twee groot ligte moet<br \/>\ngebruik word vir aanwys van die tyd van aanbidding en as \u0149 teken of<br \/>\naanwysing van lojaliteit tot die Skepper. Die woord wat gebruik om<br \/>\n\u201cteken\u201d te vertaal word, is vanaf die Hebreeuse woord \u00f4wth<br \/>\nafgelei, wat beteken, teken of merkteken. \u201cDit verteenwoordig iets<br \/>\nwaarmee \u0149 persoon of groep se karaktereienskappe gekenmerk is&#8230; Die<br \/>\nwoord se betekenis is \u201cteken\u201d en is as \u0149 herinnering aan jou<br \/>\nplig.\u201d  (Kyk na, #226, The New Strongs Expanded Dictionary <em>of<br \/>\nBible Words<\/em>.)  <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nSabbat is die teken waardeur die Skepper se volgelinge gekenmerk is<br \/>\nen as \u0149 teken apart gestel is, en  verskillend van ander en almal op<br \/>\ndie aarde. Die Hebreeuse woord \u201cseisoene\u201d wat vertaal openbaar<br \/>\nself meer. Dit is die woord mo\u2019ed. Dit is deur die gebruik van<br \/>\nhierdie woord wat die ware Sabbat van die Skepping openbaar, en word<br \/>\ndit saam met die maan gereken.  Mo\u2019ed is die woord wat in die<br \/>\nbesonders gebruik word om na die jaarlikse feeste te verwys.<\/p>\n<p align=\"justify\">Sedert<br \/>\ndie Joodse feestye voorkom op gereelde tussenposes, is hierdie woord<br \/>\naan hulle gekoppel&#8230; Mo\u2019ed word in \u0149 bre\u00eb verband gebruik vir<br \/>\nalle godsdienstige byeenkomste. Dit was ook verbind met die<br \/>\ntabernakel&#8230;.[ Yahuwah] het Israel daar op bepaalde tye ontmoet om<br \/>\nSy wil aan hulle bekend te maak. Dit is \u0149 algemene benaming vir die<br \/>\nvergadering van aanbidding van &#8230;. [Yahuwah] se volgelinge. (Kyk na.<br \/>\n#4150, \u201c<em>Lexical Aids to the Old testament<\/em>,\u201d Hebrew \u2013<em>Greek Key Word Study Bible<\/em>, KJV.)  <\/p>\n<p align=\"justify\">V\u00ear<br \/>\nvanaf die aanbieding van twee verskillende sisteme van tydhouding,<br \/>\nvoorsien die Skrif net aan een alleenlik: die maan \u2013 son kalender,<br \/>\nwaarby die jaarlikse feeste sowel as die sewende \u2013 dag Sabbat,<br \/>\nbereken is. Levitikus 23 voorsien van \u0149 lys van al die heilige<br \/>\nfeeste van Yahuwah. Vanaf die Jaarlikse Lente feesvieringe tot die<br \/>\nHerfs feeste, Levitikus 23 gee \u0149 volledige beskrywing van almal.<br \/>\nMaar die heel eerste \u201cfees\u201d wat gelys is, die weeklikse fees: die<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat.   <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Verder<br \/>\nhet die&#8230; [Yahuwah] met Moses gespreek en ges\u00ea: \u201c Spreek met die<br \/>\nkinders van Israel en s\u00ea vir hulle: Die feestye van&#8230; [Yahuwah] wat<br \/>\njulle moet uitroep as heilige samekomste dit is my feestye.  Ses dae<br \/>\nlank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit \u2018n dag<br \/>\nvan volkome rus, \u2018n heilige vierdag; g\u00e9\u00e9n werk mag julle doen nie<br \/>\ndit is \u2018n sabbat van&#8230;[Yahuwah]  in al julle woonplekke.\u201d<br \/>\n(Levitikus 23 verse 1 tot 3.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Vanaf<br \/>\nhier, het Yahuwah gegaan na die lys van die jaarlikse feeste ( of<br \/>\nmo\u2019edim) maar die eerste besonderse fees wat Hy gegee het was die<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat.  <\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"right\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"200\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #ffffcc\"><strong>Die<br \/>\n\t\t\tMaan \u2013 Sabbat<\/strong>: \u0149 Heilige dag van rus, en is dit die sewende \u2013<br \/>\n\t\t\tdag en die laaste dag van elke week van \u0149 maansomloop. Die<br \/>\n\t\t\tweeklikse siklus begin met elke Nuwemaan. Vier voltooide weke volg<br \/>\n\t\t\ttot op die <a href=\"\/yahuwahs-calendar\/nuwe-maan-dag-die-dagbreek-na-konjunksie.html\" title=\"\"><strong>dag van die Nuwemaan<\/strong><\/a>.<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">Psalm<br \/>\n104 vers 19, is daar tog nog \u0149 ander bewys van die Skrif dat die<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat moet bereken volgens die maan:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n\u201cHy het die maan gemaak vir<br \/>\nvaste tye; die son ken sy tyd om onder tegaan.\u201d (Psalm 104 vers<br \/>\n19.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nwoord wat hier vertaal is \u201cseisoene,\u201den weer mo\u2019edim. Die<br \/>\nBybelse aantekeninge bly kostant: daar is slegs een metode van<br \/>\ntydhouding wat deur die Skif voorgehou word. Dit is die maan \u2013 son<br \/>\nkalender wat deur Yahuwah bevestig is tydens die Skepping. Die<br \/>\nkalender bevestig al die tye wat aangewys vir aanbidding, die mo\u2019edim.<\/p>\n<h2>Die Maan &#8211; Son Kalender van die Skrif<\/h2>\n<p>Die<br \/>\neerste dag van die maand volgens die maan \u2013 son kalender is die dag<br \/>\nvan die Nuwemaan. ( Vir die gebruik van die term \u201cNuwemaan\u201d<br \/>\nvolens die Skrif, lees: 1 Samuel 20 verse 5, 18 en 24, 2 Konings 4<br \/>\nvers 23, Psalm 81 vers 3, Jesaja 66 vers 23, Esegi\u00ebl 46 vers 1, en<br \/>\nAmos 8 vers 5.) <\/p>\n<table height=\"56\" align=\"center\" border=\"0\" cellpadding=\"0\" cellspacing=\"0\" width=\"872\">\n<tbody>\n<tr>\n<td>\n<div align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Sabbat volgens die Maan image\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/luni-solar-calendar-afrikaans2.png\">\n<\/div>\n<p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>\n<div align=\"center\"><strong style=\"text-align: center\">Volgens<br \/>\n\t\t\thierdie antieke kalender, kom die sewende \u2013 dag Sabbat<br \/>\naltyd<br \/>\n\t\t\tvoor op dieselfde datums van elke maand.<\/strong>\n<\/div>\n<p><strong style=\"text-align: center\"><br \/>\n<\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"justify\">Volgens<br \/>\ndie Bybelse maan \u2013 son kalender, is elke maansomloop ( of maan<br \/>\nmaand) begin dit altyd met die dag van die Nuwemaan, wat in die groep<br \/>\nvan aanbidding dae opsigself op hul eie is. Ses werkdae volg op die<br \/>\ntweede tot op die sewende van die maand. Die sewende \u2013 dag Sabbat<br \/>\nkom altyd voor op die 8ste, die 15de, die 22ste, en die 29ste van<br \/>\nelke maan maand. <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nSkrif self ondersteun hierdie vorm van kalender. Elke keer as die<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat in die Bybel vermeld word, daar \u0149 getal<br \/>\naangewys is vir die datum, en is dit altyd op die 8ste, die 15de, die<br \/>\n22ste, of die 29ste van die maand! Een van die twee, word die<br \/>\nwerklike datums toegewys of in konteksgebonde, en in ander<br \/>\nbesonderhede wat gereeld vir hierdie ekstrapolasie toelaat. As<br \/>\nvoorbeeld, die verhaal van die uittog uit Egipte bevat bepaalde<br \/>\ndatums en besonderhede vir drie maande in \u0149 ry, almal waarvan die<br \/>\nsewende \u2013 dag Sabbat voorkom op die 8ste, 15de, 22ste, en die 29ste<br \/>\nvan elke maand! Hierdie kalender besonderhede was bevestig 40 jaar<br \/>\nlater tydens die tyd van Joshua en weer met die kruisiging van die<br \/>\nverlosser met Pasga. <\/p>\n<p align=\"justify\">Soos<br \/>\nvoorheen genoem, is die jaar volgens die maan korter as die jaar<br \/>\nvolgens die son en sonder enige manier om die maan maande te anker<br \/>\naan die jaar volgens die son, sou die seisoene swewe deur die<br \/>\nkalender. Die ware Nuwe Jaar is geanker in die lentenagewening. Dus<br \/>\nis daar vir elke twee tot drie jaar, \u0149 bykomende dertiende maand wat<br \/>\n by die jaar by getel word. Dit was genoem \u0149 \u201c embolismic\u201d jaar<br \/>\nmet dertien maande, omdat \u0149 algehele maand bygevoeg was om die<br \/>\nmaansomloop terug te bring in ooreenstemming met die seisoene.<br \/>\nEsegi\u00ebl voorsien Skrituurlike bewys van die dertiende maand wat<br \/>\ngebruik in die jare met dertien maande. (Lees oor: Esegi\u00ebl se 13de<br \/>\nmaand.)    <\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nmaan \u2013 son kalender vanaf die Skepping is die mees akkurate metode<br \/>\nvan tydhouding. Dit is verfynd, en presies. Dit is \u0149 goddelike<br \/>\nontwerpte sisteem van tydhouding, Jeremiah 31 vers 35 verwys na<br \/>\nYahuwah wat die \u201cordeninge\u201d (of die wette) van die maan gee. Die<br \/>\nordeninge van goddelike tydhouding is so eenvoudig dat die<br \/>\nskaapwagter op die heuwel dit akkuraat kam waarneem, en net soos die<br \/>\nsterrekundige in sy sterrewag deur berekeninge. Self die telling tot<br \/>\nPinkster, wat lank die mense verwar het, omdat die twee besonder<br \/>\nmanier van telling mekaar weerspreek, en kan dit akkuraat bereken<br \/>\nword deur alleenlik die maan \u2013 son kalender te gebruik.<\/p>\n<table style=\"margin-left: 10px\" height=\"219\" align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"15\" cellspacing=\"15\" width=\"155\">\n<tbody>\n<tr>\n<td><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" title=\"\" alt=\"rabbi\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rabbi-7.jpg\" height=\"182\" width=\"149\"> <\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong style=\"text-align: center\">Joodse<br \/>\n\t\t\tgeleerdes erken dat die kalender wat hulle nou gebruik, nie die<br \/>\n\t\t\tkalender van die Skrif is.  <\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h2>Jews<br \/>\nand the Sabbath<\/h2>\n<p align=\"justify\">Terwyl<br \/>\ndit waar is dat die Jode van vandag aanbid op die Saterdag sabbat, en<br \/>\ndat dit nie die bewys is vir die ware Sabbat. Hulle het nie altyd<br \/>\naanbid op die Saterdag sabbat. Joodse geleerdes is baie duidelik,<br \/>\ndaaroor dat die oorspronklike metode van kalandering verskillend was<br \/>\nvan die hedendaagse kalender, en onder geweldige vervolging gedurende<br \/>\ndie vierde eeu n.C., het die Jode afstand gedoen van hulle<br \/>\noorspronklike maan \u2013 son kalender. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nverklaring van die nuwe maand deur waarneming van die nuwe maan, en<br \/>\ndie nuwe jaar met die koms van die lente kon alleenlik gedoen word<br \/>\ndeur die Sanhedrin. Gedurende die tyd van Hillel II (4de eeu n.C.),<br \/>\ndie laaste President van die Sanhedrin, het die Romeine hiedie<br \/>\ngebruik verbied. Hillel II was daarom verplig gewees om die vaste<br \/>\nkalender in te stel, en sodoende, is daar hierdie handeling<br \/>\ngoedkeuring verleen vir al die kalenders van die toekomstige jare.<br \/>\n(&#8220;<em>The Jewish Calendar and Holidays (incl. Sabbath)&#8221;: The<br \/>\nJewish Calendar; Changing the Calendar<\/em>, <em>www.torah.org,<br \/>\nemphasis supplied.)<\/em><\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nNuwe maan is steeds daar, asook die oorspronklike Sabbat, wat<br \/>\nafhanklik is van die maan siklus. (<em>Universal Jewish Encyclopedia<\/em>,<br \/>\np. 410) <\/p>\n<p align=\"justify\">Eertyds<br \/>\ntoe die antieke maan \u2013 son kalender tersyde gestel is, was die<br \/>\nkennis van die ware Sabbat verlore met die aanvaarding van die<br \/>\nheidense Juliaanse kalender.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"15\" cellspacing=\"15\" width=\"263\">\n<tbody>\n<tr>\n<td><img decoding=\"async\" title=\"pre-julian calendar\" alt=\"pre-julian calendar\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image003-7.png\" height=\"NaN\" width=\"400\"> <\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong style=\"text-align: center\">Hierdie<br \/>\n\t\t\tsteen gedeeltes van die vro\u00eb Juliaanse kalender wys duidelik na<br \/>\n\t\t\tdie week van agt dae. Die Israeliete het nie die juliaanse<br \/>\n\t\t\tkalender gebruik vir die bepaling van die sewende \u2013 dag Sabbat.<br \/>\n\t\t\tHulle het die oorspronklike maan \u2013 son kalender gebruik vanaf<br \/>\n\t\t\tdie Skepping. <\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h2>Die<br \/>\nSabbat volgens die maan Verlore<\/h2>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nkalender van die Romeinse Republiek, soos die een van die Hebreeuse<br \/>\nkalender, was ook \u0149 maan \u2013 son kalender. Gedurende 45 tot 46 v.C.,<br \/>\nhet Julius Ceaser die oorspronklike Romeinse kalender hervorm, en met<br \/>\ndie hulp van sterrekundige van Alexandri\u00eb, Sosigenes, \u0149 nuwe son<br \/>\nkalender geskep met aaneenlopende weeklikse siklus:  die Juliaanse<br \/>\nkalender was in gebruik gewees tydens die tyd van die Messias, en het<br \/>\ndie Israeliete nie die vro\u00eb juliaanse kalender gebruik van agt dae!<br \/>\nDie Israeliete het steeds die oorspronklike son \u2013 kalender gebruik,<br \/>\nen aanbid op die sewende \u2013 dag Sabbat.  <\/p>\n<p align=\"justify\">Vanaf<br \/>\ndaardie tyd, tot en met die vierde eeu, het die Israeliete en<br \/>\nApostoliese Christene aangehou om die Bybelse kalender te gebruik vir<br \/>\nhulle godienstige onderhoudings. Met die opkoms van die verheidense<br \/>\nChristen magte in Rome, het dit gelei tot \u0149  eeue lange stryd, oor<br \/>\nwanneer die dood en opstanding gedenk moet word.Die Christene van<br \/>\nRome se wens om die Messias se opstanding volgens die heidense Pase<br \/>\nte vier. Apostoliese Christene, op die ander kant, het weer gewens om<br \/>\nYahuashua se dood te gedenk volgens die oorspronklike Pasga.  <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Die<br \/>\nsaak van twis het geblyk om misleidend en eenvoudig te wees: Pasga<br \/>\nteenoor Paasfees. Die saak wat hier ter sake was, en alhoewel dit<br \/>\nontsaglik is. Was die enigste manier vir die bepaling wanneer die<br \/>\nPasga plaasvind is om die Bybelse maan \u2013 son kalender te gebruik.<\/p>\n<p align=\"justify\">Kalenders<br \/>\nwat tyd bereken het, en is daaroor besluit tydens die Konsillie van<br \/>\nNicea, en is daar besluit om die Joodse berekeninge ter syde te stel,<br \/>\nen die heidense Juliaanse kalender aan te neem. Dit het doeltreffend<br \/>\ndie kennis van die ware Sabbat vernietig, en die heidense Saterdag<br \/>\nSabbat as plaasvervanger in sy plek. Joodse geleerdes erken ook<br \/>\nhierdie feit.  <\/p>\n<p align=\"justify\">Met<br \/>\n\u0149 kleurvolle beskrywing van die Konsillie van Nicea, skryf die<br \/>\nJoodse geleerde Heirich Greatz:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Tydens<br \/>\ndie Konsillie van Nice [Nicea] was die die naelstring afgesny wat die<br \/>\nChristendom verbind het met sy voorvaardelike verbintenisse. Die<br \/>\nfeesvieringe van Paasfees was tot nou gevier vir die grootste<br \/>\ngedeelte op dieselfde tyd as die Joodse Pasga, en inderdaad op die<br \/>\ndae wat bereken is en vasgestel is deur die Sanhedrin van Judea, maar<br \/>\ndie toekoms onderhouding daarvan sal die uitvoering daarvan heeltemal<br \/>\nonafhanklik wees van die Joodse kalender&#8230;  (<em>History of the Jews,<br \/>\npublished by the Jewish Publication Society of America<\/em>, 1893,<br \/>\nVol. II, see pp. 563-564.)<\/p>\n<p align=\"justify\">Die<br \/>\nKonsilie van Nicea het die mees diepgaande en v\u00earreikende gevolge<br \/>\ngehad op die ware Sabbat. Tot op hierdie dag grond die Katolieke<br \/>\ngeleerdes hulle gesag van die Katolieke Kerk op hierdie handeling van<br \/>\ndie verandering van die Sabbat, vanaf die ware Sabbat volgens die<br \/>\nmaan \u2013 son kalender na die aaneenlopende week siklus van die<br \/>\nJuliaanse kalender. Die heidense Juliaanse kalender, wat deur<br \/>\nwetgewing daar geplaas is, en  is dit \u0149 algehele valse sisteem van<br \/>\ngodsdiens. Sodoende is die ware Sabbat begrawe onder eeue van<br \/>\ntradisie en die veronderstelling dat die hedendaagse week gesirkuleer<br \/>\naaneenlopend sedert die Skepping.<\/p>\n<h2>Herstel<br \/>\ndie Verbreking: Herstel die Maan Sabbat<\/h2>\n<p align=\"justify\">Jesaja<br \/>\nbevat \u0149 pragtige profesie oor die werk wat moet gedoen word deur die<br \/>\nlaaste geslag.\u201d En die wat uit jou voortkom, sal die ou puinhope<br \/>\nbou; die fondamente van vorige geslagte sal jy oprig, en jy sal<br \/>\ngenoem word: Herbouer van gebreekte mure, hersteller van paaie, om<br \/>\nbewoonbaar te maak.\u201d (Jesaja 58 vers 12.) <\/p>\n<table style=\"margin-right: 10px\" height=\"117\" align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"15\" cellspacing=\"15\" width=\"267\">\n<tbody>\n<tr>\n<td>\n<div align=\"justify\"><strong><font color=\"#3366cc\" size=\"3\"><span style=\"text-align: center\">Die<br \/>\ndrie engele boodskap van Openbaring 14 bevat \u0149 oproep om te aanbid<br \/>\nop die ware sabbat volgens die Skrif.<\/span><\/font><\/strong><\/div>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit<br \/>\nis die werk van diegene wat hulle belofte van trou aan die Skepper<br \/>\ngegee het deur Hom te aanbid op Sy ware heilige dag, die ware Bybelse<br \/>\nSabbat. Om die die gat te hestel wat in die Yahuwah se wet gemaak is,<br \/>\nen om die weg te open van die gemors van foute en tradisie, wat<br \/>\nopgehoop het deur die eeue, en is dit die groot werk wat aangewys is<br \/>\nvir die mense van die laaste geslag. Openbaring bevat \u0149 drievoudige<br \/>\nwaarskuwing wat almal oproep om :\u201dVrees&#8230;. [Yahuwah] en gee Hom<br \/>\nheerlikheid&#8230;. en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see<br \/>\nen die waterfonteine gemaak het.\u201d (Lees Openbaring 14 verse 6<br \/>\ntot 10.)<\/p>\n<p>Hierdie<br \/>\nonderwerp is van kardinale belang vir almal wat nou leef. Die ware<br \/>\nsabbat is die merk van lojaliteit wat diegene onderskei wat<br \/>\ngewilliglik  gehoorsaam is, van diegene wat vaskleef aan tradisie en<br \/>\nveronderstelling. Almal moet die onderwerp bestudeer oor die maan<br \/>\nSabbat, en die verwante feite van die kalender geskiedenis, en die<br \/>\ngepaste gedeeltes van die Bybel. Die Stryd van Armgeddon, soos alles<br \/>\nin die langdurige  oorlog tussen Yahuwah en Satan, word gestry op die<br \/>\nslagvled oor aanbidding. <\/p>\n<p align=\"justify\">Allmal<br \/>\nwat begeer om hulle Skepper te eer sal kies om Hom te aanbid op die<br \/>\ndag wat Hy gese\u00ebn het en apart gestel het: die sewende \u2013 dag van<br \/>\ndie week volgens die maan \u2013 son kalender, die ware maan Sabbat.<\/p>\n<hr style=\"height: 1px\">\n<p><font face=\"Georgia\" size=\"3\">Kliek <a href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-maan-sabbat-die-verdediging-deel-1.html\" title=\"\">hier<\/a> om te kyk na die Reeks oor die Verdediging van die Maan Sabbat<\/font><\/p>\n<table height=\"\" align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"0\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #ffffff\">\n<ul>\n<li><font face=\"Georgia\" size=\"3\"><a href=\"\/articles\/afrikaans\" title=\"\">Yahuwahs<br \/>\n\t\t\tKalender Artikels<\/a><\/font><\/li>\n<\/ul>\n<\/td>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #ffffff\">\n<ul>\n<li><font face=\"Georgia\" size=\"3\"><a href=\"\/videos\/wlc-videos\/all\/afrikaans\" title=\"\">Yahuwah<br \/>\n\t\t\tse Kalender Videos<\/a><\/font><\/li>\n<\/ul>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p align=\"center\">\u201c<em><strong>Hy<br \/>\nwat antwoord gee voordat hy gehoor het, vir hom sal dit \u2018n sotheid<br \/>\nen \u2018n skande wees.<\/strong>\u201d \u2013 Spreuke 18 vers 13. <\/em><\/p>\n<p align=\"justify\">\n<p align=\"justify\">\n","protected":false},"featured_media":215673,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108406","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Sabbat volgens die Maan - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Sabbat volgens die Maan - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Saterdag Sabbat? Of die Sabbat volgens die Maan? Mense wat verlief is doen alles in hulle vermo\u00eb om die een waarvoor hulle lief is tevrede te stel. Dit is \u0149 natuurlike reaksie van die hart wat verlief is. Die word nie gesien as \u0149 plig, maar as \u0149 vreugde en voorreg! Dit is wat [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T17:15:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Ko6U5anX-lunar-sabbath-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"18 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/\",\"name\":\"Die Sabbat volgens die Maan - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Ko6U5anX-lunar-sabbath-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2010-11-18T08:45:48+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T17:15:06+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Ko6U5anX-lunar-sabbath-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Ko6U5anX-lunar-sabbath-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Sabbat volgens die Maan\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Sabbat volgens die Maan - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Sabbat volgens die Maan - Worlds Last Chance","og_description":"Die Saterdag Sabbat? Of die Sabbat volgens die Maan? Mense wat verlief is doen alles in hulle vermo\u00eb om die een waarvoor hulle lief is tevrede te stel. Dit is \u0149 natuurlike reaksie van die hart wat verlief is. Die word nie gesien as \u0149 plig, maar as \u0149 vreugde en voorreg! Dit is wat [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T17:15:06+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Ko6U5anX-lunar-sabbath-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"18 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/","name":"Die Sabbat volgens die Maan - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Ko6U5anX-lunar-sabbath-afrikaans.jpg","datePublished":"2010-11-18T08:45:48+00:00","dateModified":"2025-08-20T17:15:06+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Ko6U5anX-lunar-sabbath-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Ko6U5anX-lunar-sabbath-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/lunar-sabbath\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Sabbat volgens die Maan"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108406","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108406"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/215673"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108406"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}