{"id":108321,"date":"2012-12-03T12:03:00","date_gmt":"2012-12-03T12:03:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-wisselkind-christene-wat-paganisties-raak\/"},"modified":"2025-08-20T15:53:50","modified_gmt":"2025-08-20T15:53:50","slug":"wisselkind-christene-wat-paganisties-raak","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/wisselkind-christene-wat-paganisties-raak\/","title":{"rendered":"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak"},"content":{"rendered":"<p class=\"indenttext\"><em>Die name van die planet\u00eare week was in die kalender in gebruik onder die<br \/>\nsogenaamde Christene verewig. Elke keer wanneer ons na `n kalender kyk wat voor<br \/>\nons is, het ons voor ons `n voortdurende herinnering van die amalgamasie van<br \/>\npaganisme en Christelikheid wat as gevolg van die groot godsdienstige afvalligheid<br \/>\nplaasgevind het &#8211; daardie \u201cgroot afval\u201d deur Paulus voorspel, wat in die vroe\u00eb<br \/>\neeue van die Christen kerk plaasgevind het en die moderne Babiloni\u00eb van teenstrydige<br \/>\nsektes en geloofbelydenisse gevorm het wat die naam van Christus bely.<\/em><sup>(1)<\/sup><\/p>\n<p class=\"dropcap\" align=\"justify\"><span class=\"dropcap\">D<\/span>it  is verstaanbaar, maar<br \/>\nongelukkig, dat moderne Christene veronderstel dat die week aaneenlopend<br \/>\ngesirkuleer en sonder onderbreking sedert die Skepping gekom het soos ons dit<br \/>\nvir vandag ken: die ganse w\u00eareld is eenvormig in die gebruik van die<br \/>\nGregoriaanse kalender vir 6,000 jaar terwyl verskillende dele van die westerse<br \/>\nw\u00eareld die Juliaanse kalender byna 2,000 jaar gelede aanvaar het! Maar, <em>onkunde<\/em> in waarheid verander nie wat<br \/>\nwaarheid <em>is<\/em> nie; nes Yahuwah hartseer<br \/>\noplet in Hosea 4:6: \u201cMy volk gaan ten gronde weens `n gebrek aan kennis.\u201d Dit<br \/>\nis die verantwoordelikheid van elke indiwidu om vir homself te ondersoek wat<br \/>\nwaarheid is en hulle lewens volgens daardie kennis uit te leef. <\/p>\n<p>Die amalgamasie van Christenheid met<br \/>\npaganisme in die vorm van Mithra\u00efsme was `n proses wat verskeie honderde jare<br \/>\ngeneem het. Toe die proses eers volmaak was, was die ware Sabbat van die vierde<br \/>\ngebod verlore onder die veronderstelling dat die moderne vorm van die planet\u00eare<br \/>\nweek onveranderd sedert die Skepping gekom het. Hoewel verwysinge van nuwe<br \/>\nChristene wie steeds kleef aan paganistiese gebruike in die Nuwe Testament<br \/>\ngevind word, het die grootste verandering ingesluip onder kalender metodes. Die<br \/>\nJuliaanse son kalender met sy <a title=\"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys\" href=\"aaneenlopende%20weeklikse%20siklushttps:\/\/www.worldslastchance.com\/yahuwahs-calendar\/aaneenlopende-weeklikse-siklus-vals-bewys.html\">aaneenlopende weeklikse siklus<\/a> was baie anders as die luni-solar<br \/>\nkalender deur die Jode en Apostoliese Christene gebruik. Deur besigheid te doen<br \/>\nmet `n gemeenskap wie `n anderste metode van tyd houding gebruik het, was<br \/>\nmoeilik. So vroeg as die laaste gedeelte van die eerste eeu, het Ignatius die<br \/>\n\u201cbeweging begin vir die vervanging van Sondag heiliging vir die Sabbat<br \/>\naanbidding.<sup>(2)<\/sup><\/p>\n<p>Die Christene in Rome was onder die<br \/>\neerstes om aanbidding op die Juliaanse kalender eerder as die Bybel se kalender<br \/>\nte begin. Dit het verwarring onder die paganiste geskep. Rondom A.D. 175-178,<br \/>\nhet Celsus, `n Romeinse filosoof en Stoik, <em>On<br \/>\nthe True Doctrine: A Discourse Against Christians<\/em>, geskryf.<sup>(3) <\/sup>Dit<br \/>\nwas `n magtige veroordeling van die Christendom. Alhoewel sy geskrifte \u201cmaar<br \/>\nmin van die bitterheid waarmee ander [meeste paganiste] gekenmerk word,<br \/>\nopenbaar\u201d<sup>(4) <\/sup>het hy nogtans die Chistene bespot deurdat hulle die<br \/>\nheidene na aap. \u201cDie gevolge van sy werk was om die Christene in `n baie<br \/>\nonvriendelike lig in die o\u00eb van die w\u00eareld van die Romeine en hulle heersers te<br \/>\nsit.\u201d<sup>(5)<\/sup><\/p>\n<p>Hoewel geen afskrifte van Celsus se<br \/>\nwerk steeds bestaan nie, was die meeste in `n massiewe werk deur Origen, <em>Contra Celsum, <\/em>aangehaal. Een aanhaling<br \/>\nwat baie fassinerend is omdat dit verwys na Mithraisme en die planet\u00eare gode.<sup>(6)<\/sup><br \/>\nDit is interessant om ook op te let, dat Origen nie probeer het om enige parralelle<br \/>\nwat Celsus tussen die Christendom en Mithra\u00efsme gemaak het, te weerl\u00ea nie, maar<br \/>\nhet eenvoudig net probeer om die aanklagte te vermy.<sup>(7)<\/sup><\/p>\n<p>Die omvang waarmee sommige Christene<br \/>\ndie paganistiese gewoontes omhels het, het baie paganistiese Romeine verbaas.<br \/>\nTertuliaan (c. 160-225), `n vroe\u00eb Christen, het ter verdediging van Christene<br \/>\ndie proses wat toe plaasgevind het openbaar gemaak met sommige Christene wie op<br \/>\nSondag, ander op Saterdag, en steeds ander wie aanhangers is van die Bybelse<br \/>\n(maan berekende) Sabbat. Sy stellings het dit duidelik geopenbaar dat Christene<br \/>\nverkeerdelik vir Mithraiste aangesien was: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Andere, versekerd meer opgevoed, het<br \/>\ngedink dat die Son die god van die Christene was, omdat dit bekend was dat<br \/>\nhulle na die ooste bid en `n fees op die dag van die Son vier. Doen jy minder? Is<br \/>\ndie meerderheid van julle, in aanwendsel van aanbidding van die hemelliggame,<br \/>\nby tye julle lippe beweeg in die rigting van die opkomende son nie. Julle is<br \/>\nvir seker diegene wie ook die Son ontvang het in die register van die sewe dae,<br \/>\nen onder die dae uitverkies . . . . <sup>(8)<\/sup><\/p>\n<p>Dit is maklik om te sien hoe Christene<br \/>\nwie op Sondag aanbid verwar word met paganiste. Die ooreenkomste waarop<br \/>\nChristus en Mithra aanspraak maak sluit die volgende in:  <\/p>\n<ul>\n<li>Albei voer aan om die mensdom se verlosser te wees<\/li>\n<li>Maagdelike geboorte, deur herders bygewoon<\/li>\n<li>Reisende leermeester, wie moraliteit leer<\/li>\n<li>Twaalf volgelinge<\/li>\n<li>Wonderwerke<\/li>\n<li>Geboorte datum in Desember 25<sup>(9)<\/sup><\/li>\n<li>Self opofferend vir w\u00eareld vrede<\/li>\n<li>In `n grafkelder begrawe; op die derde dag opgewek<\/li>\n<li>Mensdom se verlosser<\/li>\n<li>Bekend as die Goeie Herder en die Lig van die W\u00eareld; aangeneem as die<br \/>\nWeg, die Waarheid en die Lewe<\/li>\n<li>Gelowiges onsterflikheid belowe <\/li>\n<\/ul>\n<p>Toe die Christene ook die Juliaanse<br \/>\nkalender vir aanbidding aanvaar het, het die paganiste minder verskille gesien<br \/>\ntussen die Christendom en hulle eie Mithraisme, anders as die Christene se<br \/>\nweiering om reukwerk aan die keiser te brand, wat as verraad beskou was. Nog `n<br \/>\naanhaling deur Tertuliaan is baie besonders, wat weereens die teenstrydige<br \/>\ngewoontes onder Christene openbaar, met sommige wie op Sondag aanbid andere op<br \/>\nSaterdag wat hy aandui `n <em>afwyking<\/em><br \/>\nvan Joodse gewoontes (die apostoliese Christene in hierdie tyd het steeds die<br \/>\nSabbat van die Bybel se kalender onderhou): <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ons sal dalk vir Perse [Mithra\u00efste]<br \/>\naangesien word, . . . Die rede hiervoor, veronderstel ek, is dat dit bekend is<br \/>\ndat ons bid in die rigting van die ooste. . . Net soos wanneer ons die dag van<br \/>\ndie Son wy aan feestelikhede (van `n ver anderste rede van Son aanbidding), is<br \/>\nons in `n tweede plek van diegene wie die dag van Saturnus wy, <em>wie self ook afwyk van `n Joodse gewoonte<br \/>\nwaarvan hulle onbewus van is.<\/em><sup>(10)<\/sup><\/p>\n<p>Hierdie aanhaling bevestig dat die<br \/>\naanbidding van Saterdag self `n afwyking van die Joodse gewoonte van aanbidding<br \/>\nop die sewende-dag van die oorspronklike kalender was. <\/p>\n<p>Moenie veronderstel omdat sommige<br \/>\nChristene paganistiese kalenderberekening en gewoontes aanvaar het, die<br \/>\nverandering sonder protes van ander Christene plaasgevind het nie. Apostoliese<br \/>\nChristene, wie streng gekleef het aan die leerstellings van die apostels en<br \/>\nhulle onmiddelike geestelike afstammelinge, was baie verontwaardig vir wat<br \/>\nhulle as paganistiese afvallighede aangesien het wat die <span class=\"tooltips\" id=\"example-target-ekklesia\"><font color=\"#a40000\"><u>ekklesia<\/u><\/font><\/span> ingesluip het. Die vooroordeel teenoor<br \/>\nChristene was in die hoogste graad. Inderwaarheid was die hoofklem van Tertuliaan<br \/>\nse werk, die <em>Apologeticum, <\/em>om die<br \/>\nChristendom teen die onredelike behandeling van Christene deur die paganiste te<br \/>\nbeskerm. <\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<div class=\"tooltip-content yellowstyle border\" id=\"example-content-ekklesia\">Die<br \/>\nrede waarom ons <em><u>Ekklesia<\/u><\/em> en<br \/>\nnie <em>kerk <\/em>in verwysing na Yahushua se<br \/>\ngetroues in WLC inhoud gebruik nie, is omdat die woord \u201ckerk\u201d nie met<br \/>\nakkuraatheid die betekenis van die oorspronklike Griekse, \u201cEkklesia\u201d oordra<br \/>\nnie. Regdeur die Nuwe Testament, verwys Ekklesia na die Uit Geroeptes. Die<br \/>\nwoord \u201ckerk\u201d wat op `n groep klem l\u00ea, is dus dan `n verkeerdelike vertaling en<br \/>\nmoes nooit gebruik word nie. Christene is letterlik <em>die Uit Geroeptes.<\/em><u>Die ware volgelinge van Yahushua is inderdaad<br \/>\ndie <em>Uit Geroeptes <\/em> vanuit die georganiseerde denominasies  en gevalle Babiloniese<\/u> <u>godsdienste<\/u>.Wanneer<br \/>\ndie boodskap om uit Babilon te vlug gehoorsaam is, moet niemand weer terugkeer<br \/>\nna Babiloniese kerke en godsdiensvorme nie. <\/div>\n<p>Tertuliaan, met die gawe van `n<br \/>\nsnydende vernuf en met veel smaak vir ironie, het die inkonsekwente mishandeling<br \/>\nvan Christene versus gewoonte misdadigers deur magistrate uitgewys.<sup>(11) <\/sup>Waarvolgens<br \/>\n`n gewoonte misdadiger gemartel was totdat hy sy misdaad erken het, was<br \/>\nChristene wie bely het dat hulle \u201cChristene\u201d was, gemartel totdat hulle dit <em>ontken<\/em> het. Terwyl Christene van rituele<br \/>\nbloedskande en eet van babas beskuldig was, was sulke klagtes nooit bewys nie.<br \/>\nVerder het Tertuliaan skewebek bemerk dat die paganiste (wie onbeplande kinders<br \/>\nin die steek gelaat het) so losbandig was sodat bloedskande vir hulle `n<br \/>\nonafwendbare indien moontlik, `n onbekende gebeurtenis was.    <\/p>\n<p>Dit is nie vir hedendaagse Christene om<br \/>\ndiegene te veroordeel wie in die verlede onder uiterste vervolging gelewe het<br \/>\nnie. Maar dit moet verstaan word dat paganisme slegs deur uiterste protes en<br \/>\ndeur die bloed van martelare<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" style=\"padding-bottom: 20px; padding-right: 30px; padding-top: 20px\" alt=\"persecuted for being faithful to the bible sabbath\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/changeling_image001.jpg\" width=\"243\" height=\"342\" align=\"left\"> `n voet in die deur van Christendom gekry het.<br \/>\nDiegene wie weier om `n knypie wierook ter ere van die \u201cgeestelike\u201d keiser te<br \/>\noffer sal geforseer word om `n handvol wierook met brandende kole gemeng, vas<br \/>\nte hou. As die brandende mengsel laat val was uit refleks of as dit geval het<br \/>\nnadat die vingers afgebrand was, sou die paganiste hulle daarin verbly dat<br \/>\nbehoorlike eer aan die keiser betoon is.<sup>(12)<\/sup>  <\/p>\n<p>Van die Christene was ook verwag om `n<br \/>\nknypie wierook aan die Romeinse gode te offer. \u201cGebede aan die planete op hulle<br \/>\nonderskeie dae was deel van die aanbidding van die hemelse liggame.\u201d<sup>(13) <\/sup>Sommige<br \/>\nmoderne teolo\u00eb het erken, \u201cJa, wanneer die sewende-dag Sabbat volgens die<br \/>\nBybelse kalender bereken word, sal dit anders val; <em>maar <\/em>al wat God verwag is om `n sewende-dag Sabbat te vier deur<br \/>\nwatter kalender ookal die gemeenskap gebruik.\u201d So `n geloofsoortuiging openbaar<br \/>\n`n tragiese tekort aan kennis van die kwessie op die spel. Die planet\u00eare week met<br \/>\ndie sewe astrologiese gode was duidelik deur die apostoliese Christene verbind<br \/>\naan demone aanbidding. Die Skrifte is gesetel dat die rites van die paganiste<br \/>\nniks meer is as duiwel aanbidding is nie.<sup>(14)<\/sup><\/p>\n<p>Bogenoemde illustrasie<sup>(15)<\/sup><br \/>\nwat in <em>Tortures and Torments of Christian<br \/>\nMartyrs <\/em>gevind is, Skets A, wie forseer word om `n handvol brandende kole<br \/>\nte hou.<sup>(16)<\/sup> Die titel lees: \u201cMartelaar se hand is gevul met wierook<br \/>\ngemeng met lewende kole, en wie deur die pyn genoop is om die wierook te strooi,<br \/>\nis van hom ges\u00ea dat hy `n offer aan die afgod gemaak het.\u201d Die groep<br \/>\nweerligstrale in die gewone vorm van `n X met `n dik gehalveerde weerligstraal,<br \/>\nwys dat die afgod die planet\u00eare god Jupiter is.<sup>(17)<\/sup> Geen ware<br \/>\nChristen, nie eens om sy lewe te red nie, sou `n knypie wierook offer aan<br \/>\ndaardie dag se planet\u00eare god nie, nie eens Saturnus nie \u2013 <em>selfs as <\/em>die sewende-dag Sabbat van daardie maan maand met die dag<br \/>\nvan Saturnus saamval. Om dit te doen sou Saturnus as die \u201cgod\u201d van daardie dag<br \/>\nerken word.   <\/p>\n<p>Kalender berekening omsluit veel groter<br \/>\nkwessies as wat besef word. Die dag waarop mens aanbid openbaar watter<br \/>\nGodheid\/godheid aanbid word. Die vroe\u00eb Christene het goed geweet dat om op `n<br \/>\npaganistiese kalender te aanbid was om eer te gee aan `n paganistiese god. Deur<br \/>\naanbidding op die Skepper se luni-solar kalender, het hulle hul getrouheid aan<br \/>\ndie Eloah van die Hemel verklaar. <\/p>\n<p>Die Christendom se aanvaarding van die<br \/>\npaganistiese kalender berekening het nie oornag geskied nie. Sommige Christene<br \/>\nhet op een punt gekompromiteer, andere weer op `n ander. Sommige het streng<br \/>\nvasgehou aan die luni-solar kalender, terwyl andere die <a title=\"Die Sabbat volgens die Maan\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\">lunar Sabbat<\/a> onderhou het, maar ook Sondag erken het. Dan het<br \/>\nandere beide Saterdag en Sondag onderhou, terwyl sommige net op Sondag aanbid<br \/>\nhet. Die kompromi\u00eb van een generasie was net `n stappie verder gevat deur die<br \/>\nvolgende een. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Elke tree in die koers van die<br \/>\nafvalligheid, in elke stap wat geneem is in die aanneming van die vorme van<br \/>\nsonsaanbidding en die viering van Sondag self, was daar konstante protes deur<br \/>\nalle opregte Christene. Diegene wie getrou aan Christus en die waarheid van<br \/>\ndie  reine woord van [Yahuwah] gebly het,<br \/>\nhet die Sabbat van die [Meester] volgens die gebooie, en volgens die woord  van [Yahuwah], wie die Sabbat ingestel het as<br \/>\ndie teken waardeur [Yahuwah], die Skepper van die hemele en die aarde, van alle<br \/>\ngode onderskei word, gevier. Hulle het vervolgens teen elke fase en vorm van<br \/>\nsonsaanbidding geprotesteer. Andere, veral in die Ooste het gekonformeer deur<br \/>\nbeide die Sabbat en Sondag te onderhou. Maar in die Weste onder Romeinse invloed<br \/>\nen onder die leierskap van die kerk en die bisdom van Rome, was Sondag alleen<br \/>\naanvaar en onderhou.<sup>(18)<\/sup><\/p>\n<p>Omdat die kalenders so verskillend was,<br \/>\nwas elke area in die lewe noodwendig geaffekteer. Diegene wie nie `n<br \/>\nhartsbegeerte vir ware leerstelling gehad het nie het dit maklik gevind om hulle<br \/>\nkompromie te regverdig. Geleerdes het geglo dat Eusebius van Caesarea die<br \/>\neerste ekklesiastiese skrywer was wie die paganistiese name van \u201cSondag\u201d weg gespiritualiseer<br \/>\nhet om dit aanvaarbaarder vir Christene te maak. Van <em>dies Solis, <\/em>Sondag het hy ges\u00ea: op di\u00e9 dag kom die Son van<br \/>\nGeregtigheid vir ons siele op.\u201d Verder het hy geskryf van die waarneming van \u201cdie<br \/>\naangesig van die heerlikheid van Christus, en om die dag van Sy lig te<br \/>\naanskou.\u201d<sup>(20)<\/sup><\/p>\n<p>`n Verslag van die Christen verskywing<br \/>\nvan die paganistiese kalender was in verskeie grafskrifte bewaar. Een Christen<br \/>\ninskripsie verwys na <em>dies Mercurii <\/em>(dag<br \/>\nvan Mercurius) in die teks. Die grafskrif datum soos geglo is of A.D. 291 of<br \/>\n302.<sup>(21) <\/sup>Nog `n Christen inskripsie, een van die oudste gedateerdes<br \/>\nin Rome ontdek, verwys na <em>dies Veneris<\/em><br \/>\n(dag van Venus). Wat hierdie spesifieke inskripsie besonders maak is dat dit<br \/>\nbeide die Juliaanse <em>datum en<\/em> die<br \/>\nluni-solar datum aandui! Gedateer A.D. 269, wat s\u00ea:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">In die konsulaat van Claudius en<br \/>\nPaternus, op Nones van November, op die dag van Venus, en op die 24<sup>ste <\/sup>dag van die lunar maand, het Leuces [hierdie<br \/>\ngedenksteen] opgerig vir haar liewe dogter Severa, en vir Sy Heilige Gees. Sy<br \/>\nhet op [die ouderdom] van 55 jaar, en 11 maande [en] 10 dae gesterf.<sup>(22)<\/sup><\/p>\n<p>Die Nones van November is November 5<br \/>\nwat op die dag van Venus, Vrydag geval het. Op daardie maan maand korrespondeer<br \/>\ndit met die 24<sup>ste <\/sup>dag van die maan maand, of die \u201cTweede Dag\u201d op die<br \/>\nBybelse week.<\/p>\n<p>Hierdie stadige metamorfose van reine,<br \/>\napostoliese Christelikheid, na `n Christelikheid verweef met paganistiese<br \/>\nkalender berekenings beginsels is grootliks verantwoordelik vir die tekort aan<br \/>\nkennis wat deesdae aangaande die ware kalender van die Skepper bestaan. Die<br \/>\npaganistiese aaneenlopende weeklikse siklus reik so ver terug in die<br \/>\ngeskiedenis, dat veronderstel word dat `n aaneenlopende weeklikse siklus altyd<br \/>\nbestaan het. Die historiese feite van die Juliaanse kalender is vergeet en<br \/>\nsirkelvormige redenasie was gebruik om te \u201cbewys\u201d dat Saterdag die Bybelse<br \/>\nSabbat is: bv., die moderne Gregoriaanse week het voortdurend gesirkuleer. Dan <em>moet<\/em> Saterdag die \u201csewende-dag Sabbat\u201d<br \/>\nvan die vierde gebod wees.<\/p>\n<p>Katolieke en Protestante aanbid op<br \/>\nSondag, die eerste dag van die Gregoriaanse week, was as verdere \u201cbewys\u201d geneem<br \/>\ndat Saterdag die sewende-dag Sabbat van die Bybel is. In elk geval, \u201cAs<br \/>\nSaterdag nie die ware Sabbat is nie, waarom sal Satan bodder deur mense te h\u00ea<br \/>\nwat op Sondag aanbid?\u201d Hierdie dubbele misleiding het Saterdag sabbatari\u00ebrs in<br \/>\nhulle <em>veronderstelling<\/em> versterk dat<br \/>\nSaterdag die Bybelse Sabbat is. Maar die historiese feite skyn lig deur die<br \/>\nduisternis van dwaalleer en tradisie om die paganistiese oorspronge van beide<br \/>\nmoderne aanbiddingsdae, Sondag en Saterdag, openbaar te maak. <\/p>\n<p align=\"justify\">_______________________________________________________________________________<\/p>\n<p>Verwante Inhoud:<\/p>\n<ul>\n<li><a title=\"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-hedendaagse-sewe-dae-week.html\">Die Moderne Sewe Dae Week:<br \/>\nOndersoek van die Geskiedenis van die Leuen<\/a> <\/li>\n<li><a title=\"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/aaneenlopende-weeklikse-siklus-vals-bewys.html\">\u201cAaneenlopende Weeklikse Siklus\u201d Vals Bewys<\/a> \n<\/li>\n<li><a title=\"Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender\" href=\"\/view-video\/1538\/die-geskiedenis-van-die-juliaanse-kalender.html\">Juliaanse Kalender<br \/>\nGeskiedenis (Video)<\/a> <\/li>\n<\/ul>\n<p align=\"justify\">_______________________________________________________________________________<\/p>\n<p><sup>(1)<\/sup> R. L. Odom, <em>Sunday in Roman<br \/>\nPaganism<\/em>, (New York: TEACH Services, Inc., 2003), bl. 202.<\/p>\n<p><sup>(2)<\/sup> Eviatar Zerubavel, <em>The Seven Day<br \/>\nCircle,<\/em> (Chicago: University of Chicago Press, 1985), bl. 22; Ignatius, <em>Epistle<br \/>\nto the Magnesians, <\/em>(<em>The Ante-Nicene Fathers, <\/em>Grand Rapids, Michigan:<br \/>\nW. B. Eerdmans, 1956, James Donaldson and Alexander Roberts, eds.), Deel. 1,<br \/>\nbls. 59-65.<\/p>\n<p><sup>(3)<\/sup> Sien <em>On the True Doctrine, <\/em>vertaal<br \/>\ndeur R. Joseph Hoffmann, (New York: Oxford University Press, 1987).<\/p>\n<p><sup>(4)<\/sup> \u201cCelsus the Platonist,\u201d<em>Catholic<br \/>\nEncyclopedia,<\/em> NewAdvent.org.<\/p>\n<p><sup>(5)<\/sup> Odom, <em>op. cit<\/em>.,<em> <\/em>bl. 54.<\/p>\n<p><sup>(6)<\/sup> Origen, <em>Against Celsus, <\/em>boek 6,<br \/>\nhoofstuk 22 in <em>The Ante-Nicene Fathers, <\/em>(New York: Charles Scribner\u2019s<br \/>\nSons, 1913), Deel. 4, bl. 583.<\/p>\n<p><sup>(7)<\/sup> <em>Ibidem<\/em><\/p>\n<p><sup>(8)<\/sup> Tertullian, <em>Ad Nationes, <\/em>Boek<br \/>\n1, Hoofstuk 13 in J. P. Migne, <em>Patrologi\u00e6 Latin\u00e6 Cursus Completus<\/em>,<br \/>\n(Parys, 1844-1855), Volume 1, kolomme 369-372.<\/p>\n<p><sup>(9)<\/sup> Alhoewel Christus nie op 25 Des.<br \/>\ngebore was nie, bly dit die Christene se \u201camptelike\u201d verjaarsdag vir die<br \/>\nMessias. <\/p>\n<p><sup>(10)<\/sup> Tertullian, <em>Apologia<\/em>, hfstk.<br \/>\n16, in J. P. Migne, <em>Patrologi\u00e6 Latin\u00e6<\/em>, Deel 1, kolomme. 369-372; standard<br \/>\nEnglish translation in <em>Ante-Nicene Fathers<\/em>, (New York: Charles Scribner\u2019s<br \/>\nSons, 1913),Deel. 3, bl.31.<\/p>\n<p><sup>(11)<\/sup> Vir verdere navorsing, sien <a href=\"http:\/\/www.tertullian.org\/\" target=\"_blank\" title=\"\"><u>www.tertullian.org<\/u><\/a>.<\/p>\n<p><sup>(12)<\/sup> Antonio Gallonio, <em>De SS. Martyrum<br \/>\nCruciatibus, <\/em>1591.  Gepubliseer in Engels: <em>Tortures and Torments of<br \/>\nthe Christian Martyrs<\/em>, A. R. Allinson, vert., (London: Fortune Press,<br \/>\n1903), bl. 143.  Die doel van die boek as vir die \u201copbouing van die<br \/>\ngelowiges\u201d en gepubliseer met die goedkeuring van die Rooms Katolieke Kerk.<\/p>\n<p><sup>(13)<\/sup> Odom, <em>op.cit., <\/em>bl. 158.<\/p>\n<p><sup>(14)<\/sup> I Korinthi\u00ebrs 10:20<\/p>\n<p><sup>(15)<\/sup> Hierdie illustrasie was `n koperplaat<br \/>\ngravure deur Antonio Tempesta van Firenza (Florence) gedoen volgens die<br \/>\nontwerpe van Giovanni de Guerra van Modena, skilder vir Pous Sixtus V.<\/p>\n<p><sup>(16)<\/sup> Gallonio, <em>Tortures and Torments of<br \/>\nthe Christian Martyrs,<\/em> <em>op.cit<\/em>., bl. 138.<\/p>\n<p><sup>(17)<\/sup> Jupiter\u2019s Day, <em>dies Jovis,<\/em> in<br \/>\nooreenstemming met die moderne Donderdag.<\/p>\n<p><sup>(18)<\/sup> A. T. Jones, <em>The Two Republics, <\/em>(Ithaca,<br \/>\nMichigan: A. B. Publishing, Inc., n.d.), bls. 320-321.<\/p>\n<p><sup>(19)<\/sup> Eusebius, <em>Commentary on the Psalms,<br \/>\nPsalm 91 <\/em>(Psalm 92 in A.V.), in J. P. Migne, <em>Patrologi\u00e6 Gr\u00e6cc\u00e6 Cursus<br \/>\nCompletus, (<\/em>Parys, 1856-1866), Deel 23, kolom 1169.<\/p>\n<p><sup>(20)<\/sup> Eusebius, <em>Proof of the Gospel, <\/em>Boek<br \/>\n4, hoofstuk 16, vertaal deur W. J. Ferrar, Deel 1, bl. 207 soos aangehaal uit<br \/>\ndieselfde. <\/p>\n<p><sup>(21)<\/sup> E.Diehl, <em>Inscriptiones Latin\u00e6<br \/>\nChristian\u00e6 Veteres, <\/em>(Berolini, 1925), Deel 2, bl. 118, #3033.<\/p>\n<p><sup>(22)<\/sup> <em>Ibid., <\/em>bl. 193, #3391. <br \/>\nSien ook, G. B. de Rossi, <em>Inscriptiones Christian\u00e6 Urbis Rom\u00e6,<\/em> Vol.1,<br \/>\ndeel 1, bl. 18, #11.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":215190,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108321","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-creator-s-calendar-vs-rome-s-calendar-the-issues-at-stake"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die name van die planet\u00eare week was in die kalender in gebruik onder die sogenaamde Christene verewig. Elke keer wanneer ons na `n kalender kyk wat voor ons is, het ons voor ons `n voortdurende herinnering van die amalgamasie van paganisme en Christelikheid wat as gevolg van die groot godsdienstige afvalligheid plaasgevind het &#8211; daardie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T15:53:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/changeling-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"167\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"14 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/\",\"name\":\"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/changeling-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-03T12:03:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T15:53:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/changeling-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/changeling-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":167},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak - Worlds Last Chance","og_description":"Die name van die planet\u00eare week was in die kalender in gebruik onder die sogenaamde Christene verewig. Elke keer wanneer ons na `n kalender kyk wat voor ons is, het ons voor ons `n voortdurende herinnering van die amalgamasie van paganisme en Christelikheid wat as gevolg van die groot godsdienstige afvalligheid plaasgevind het &#8211; daardie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T15:53:50+00:00","og_image":[{"width":250,"height":167,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/changeling-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"14 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/","name":"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/changeling-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-03T12:03:00+00:00","dateModified":"2025-08-20T15:53:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/changeling-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/changeling-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":167},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/changeling-christians-becoming-pagan\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wisselkind: Christene wat Paganisties Raak"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108321","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108321"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/215190"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108321"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}