{"id":108312,"date":"2012-12-03T12:09:00","date_gmt":"2012-12-03T12:09:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-pouslike-spoggery-oor-kalender-verandering\/"},"modified":"2025-08-20T15:44:06","modified_gmt":"2025-08-20T15:44:06","slug":"pouslike-spoggery-oor-kalender-verandering","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/pouslike-spoggery-oor-kalender-verandering\/","title":{"rendered":"Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering"},"content":{"rendered":"<p>Die Katolieke Kerk was altyd baie eerlik omtrent haar rol in die<br \/>\nverandering van die kalender. Moderne sabbatari\u00ebrs het <em>veronderstel<\/em> dat Saterdag die Bybelse Sabbat was, maar die<br \/>\nKatolieke Kerk self het nooit die rol ontken wat sy in die verwerping van die<br \/>\nluni-solar Sabbat van die Bybel gespeel het en instede daarvan aanbidding op <em>dies Solis<\/em>, die dag wat die Son bevorder<br \/>\nhet nie.  <\/p>\n<p>Die besluit van die Raadsitting van Nicaea om die Bybelse kalender<br \/>\nberekening op sy te sit was eenvoudig maar net erken deur Konstantyn in sy<br \/>\nkoninklike wetsontwerp. Die biskoppe wou die bande met Juda\u00efsme verbreek.<br \/>\nAnti-semitisme het `n rol hier gespeel, soos gesien kan word in die vooraf<br \/>\naangehaalde stelling deur Konstantyn gemaak. \u201cLaat ons niks in gemeen met die<br \/>\nverfoeilike mense, [die Jode] h\u00ea nie \u2026.\u201d<sup>(1)<\/sup><\/p>\n<p>Patrick Madrid, het `n punt hiervan in `n radio onderhoud op Januarie 5,<br \/>\n2006 gemaak:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar was `n duidelike breuk tussen die Ou Testamentiese vereistes: die<br \/>\nrites en die Mosa\u00efese verbond het optrede vereis met die Sabbat en die<br \/>\nslagofferandes, en dergelike dinge. En hulle wou wys dat Christelikheid<br \/>\nverskillend van Juda\u00efsme was. Dit het van Juda\u00efsme <em>gekom<\/em>, maar dit het daarvan verskil.<sup>(2)<\/sup><\/p>\n<p>In ywer om hierdie onderskeiding te wys, was nie net die onderhouding<br \/>\nvan die sewende-dag Sabbat verplaas na die Juliaanse Sondag nie, maar al die jaarlikse feeste wat, steeds tot op daardie tyd gevier was, vervang<br \/>\ndeur gewilde paganistiese feeste, wat aan hulle `n Christen opvatting gegee het<br \/>\nen Christen name daarby ingelyf het.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Om die Paganisme met naam Christene te versoen, het Rome, deur sy gewone<br \/>\nbeleid te volg, maatre\u00ebls onderneem om Christen en Paganistiese feeste te<br \/>\nversmelt, en, <em>deur `n komplekse maar<br \/>\nvernuftige verstelling van die kalender, <\/em>was dit nie as `n moeilike saak<br \/>\ngevind nie, om, Paganisme en Christene so ver te kry . . . om hande te vat \u2013<br \/>\nnou so ver versink in afgodery.<sup>(3)<\/sup><\/p>\n<p>T. Enright Biskop van St. Alphonsus Kerk, maak die duidelike stelling: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dit was die Katolieke Kerk wat die wet wat ons verplig om Sondag heilig<br \/>\nte hou, gemaak het. Die kerk het hierdie wet lank nadat die Bybel geskryf was,<br \/>\ngemaak. Hierdie genoemde wet is nie in die Bybel nie. Die Kat. [<em>sic.<\/em>] Kerk skaf nie net die Sabbat af<br \/>\nnie, <em>maar alle ander Joodse<br \/>\nfeestelikhede. <\/em><sup>(4)<\/sup><\/p>\n<p>In dieselfde brief, bied Enright $1000 \u201caan enigeen wie aan my uit die<br \/>\nBybel alleen kan bewys dat ek onder `n gruwelike sonde gebind is, deur Sondag<br \/>\nheilig te hou.\u201d  Daar is geen ontkenning<br \/>\ndat die Katolieke Kerk verantwoordelik was vir die verandering nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die Gebooie, of Dekaloog . . . Geskryf deur die vinger van God op die<br \/>\ntwee kleitablette, hierdie Goddelike kode was deur Moses te midde van die<br \/>\ndonderslae op Sina\u00ef-gebergte, van die Almagtige ontvang . . . Christus het<br \/>\nhierdie gebooie in die dubbele beginsel van liefde saamgevat \u2013 liefde van God<br \/>\nen aan jou naaste; Hy het hulle as verbonde gesien onder die Nuwe Wet in Matt.,<br \/>\nxix en in die Berg Predikasie in (Matt., v) Ook het Hy daaroor uitgewei en<br \/>\nhulle verduidelik, .   .   . <em>Aan<br \/>\ndie anderkant, het die Kerk, na die verandering van die dag van rus van die<br \/>\nJoodse Sabbat, of die sewende dag van die week, na die eerste, gemaak dat die<br \/>\nderde gebod verwys na die Sondag as die dag wat heilig gehou moet word as die<br \/>\nDag van die Here. <\/em>Die raadsitting van Trent (Seksie. VI, kan. Xix)<br \/>\nveroordeel diegene wie ontken dat die <a title=\"Die Tien Gebooie\" href=\"\/biblical-christian-beliefs\/die-tien-gebooie.html\">Tien Gebooie<\/a> op alle<br \/>\nChristene bindend is.<sup>(5)<\/sup><\/p>\n<p>Dit is nie werklik regverdig om die Rooms Katolieke van oneerlikheid te<br \/>\nbeskuldig nie, terwyl hulle alle pad ges\u00ea het dat hulle kerk die aanbiddings<br \/>\ndag na Sondag verander het nie. Hieronder is `n samestelling van die vele<br \/>\nstellings deur die Katolieke gemaak wat eerlik staaf dat hulle verantwoordelik<br \/>\nis vir die kalender verandering wat aanbidding na <em>dies Solis <\/em>verskuif het. <\/p>\n<ul>\n<li>\u201cDie<br \/>\nSondag \u2026 is by uitstek `n skepping van die Katolieke Kerk.\u201d <em>American Catholic Quarterly Review, <\/em>Januarie<br \/>\n1883  <\/li>\n<li>\u201cSondag\u2026is<br \/>\ndie wet van die Katolieke Kerk alleen\u2026\u201d <em>American<br \/>\nSentinel (Katoliek), <\/em>Junie 189<em>3<\/em><\/li>\n<li>\u201cSondag<br \/>\nis `n Katolieke instelling en sy aansprake van onderhouding daarvan kan slegs<br \/>\nop Katolieke beginsels verdedig word\u2026Van die begin tot einde van die Skrifte is<br \/>\ndaar nie `n enkele gedeelte wat die verskuiwing van weeklikse openbare<br \/>\naanbidding van die laaste dag van die week na die eerste regverdig nie.\u201d <em>Catholic Press,<\/em>Sydney, Australi\u00eb,<br \/>\nAugustus 1900.<\/li>\n<li>Hulle, [die Protestante] ag dit<br \/>\nhulle plig om Sondag heilig te hou. Waarom? Omdat die Katolieke Kerk hulle s\u00ea<br \/>\nom dit te doen. Hulle het geen ander rede nie\u2026 Die onderhouding van Sondag kom dus as `n ekklesiastiese wet voor,  heeltemal teenstrydig met die goddelike wet<br \/>\nvan Sabbat onderhouding . . . Die skrywer van die Sondag . . . is die Katolieke<br \/>\nKerk.\u201d <em>Ecclesiastical Review, F<\/em>ebruarie<br \/>\n1914.<\/li>\n<li>Omdat die verandering so lank terug<br \/>\nplaasgevind het, het die mense van vandag die feite van die geskiedenis<br \/>\nvergeet. Dit is onmoontlik om die Bybelse Sabbat via die paganistiese kalender<br \/>\nte vind; dus, kan Saterdag nie die ware Sabbat wees nie. Onbewus hiervan, het<br \/>\nSaterdag sabbatari\u00ebrs van die veronderstelling uitgegaan dat Saterdag die<br \/>\nSabbat is waarvan die aanbidding weggeneem is. Dit is waar dat daar baie<br \/>\naanhalings is van Katolieke skrywers wat na <br \/>\nSaterdag verwys as die \u201cSabbat\u201d:  \n<\/li>\n<li>Natuurlik maak die Katolieke Kerk<br \/>\ndaarop aanspraak dat die verandering (Saterdag Sabbat na Sondag) haar optrede<br \/>\nwas\u2026En die optrede is `n merk van haar ekklesiastiese gesag in geestelike<br \/>\ndinge.\u201d H. F. Thomas, Kanselier van Kardinaal Gibbons.<\/li>\n<li>\u201cSondag<br \/>\nis gebaseer, nie op die skrifte nie, maar op tradisie, en dit is uitsluitlik `n<br \/>\nKatolieke instelling. Synde dat daar geen skrifte vir die verplasing van die<br \/>\nrusdag van die laaste na die eerste dag van die week is nie, is die Protestante<br \/>\nveronderstel om hulle Sabbat op Saterdag te vier en sodoende die Katolieke ten<br \/>\nvolle in besit van Sondag laat.\u201d  <em>Catholic Record, <\/em>September 17, 1893.<\/li>\n<li>\u201cProtestantisme,<br \/>\ndeur die gesag van [Rooms Katolieke Kerk] te verwerp, het geen goeie rede vir<br \/>\nhaar Sondag teorie nie, en moet uit logika Saterdag as die Sabbat vier.\u201d John<br \/>\nGilmary Shea, <em>American Catholic Quarterly<\/em><\/li>\n<li>\u201cDalk<br \/>\nhet die waaghalstigste ding, die mees rewolusion\u00eare verandering wat die Kerk<br \/>\nooit gedoen het, in die eerste eeu plaasgevind. Die heilige dag, die Sabbat,<br \/>\nwas van Saterdag na Sondag verander. \u2018Die dag van die Here\u2019 was gekies, nie van<br \/>\nenige leiding soos neergestip deur die Skrifte nie, maar van die Kerk se<br \/>\nsiening uit sy eie mag \u2026Mense wie dink dat die Skrifte die enigste outoriteit<br \/>\nmoet wees, moet logies 7de Dag [sic.] Adventiste word, en Saterdag heilig hou.\u201d<em>St. Catherine Church Sentinel,<\/em><br \/>\nAlgonac, Michigan, Mei 21, 1995.<\/li>\n<li>\u201cIs elke Christen nie verplig om Sondag<br \/>\nte heilig en op daardie dag van onnodige siviele werk weg te bly nie? Is die<br \/>\nviering van hierdie wet nie onder die mees prominentste van ons heilige pligte<br \/>\nnie? Maar jy mag die Bybel vanaf Genesis tot Openbaring deurlees, en nie `n<br \/>\nenkele re\u00ebl van bemagtiging van Sondag heiliging vind nie. Die Skrifte handhaaf<br \/>\ndie godsdienstige onderhouding van Saterdag, `n dag wat ons nooit heilig nie.\u201d<br \/>\nKardinaal James  Gibbons, <em>The Faith of Our Fathers <\/em>(1917 uitgawe),<br \/>\nbls. 72-73 (16de Uitgawe, bl. 111; 18de Uitgawe, bl. 89). <\/li>\n<\/ul>\n<p>Deurdat historiese feite deur die meeste mense vergeet is, het vele<br \/>\nKatolieke skrywers planet\u00eare week teminologie gebruik (bv., \u201cSaterdag\u201d), wat as<br \/>\nmisleidend beskou kan word. Dit is ook waarskynlik dat vele van die Katolieke<br \/>\nskrywers hulle self onbewus was van die volle geskiedenis agter die moderne<br \/>\nweek. Maar Katolieke geleerdes het altyd die waarheid geweet. Soos `n<br \/>\nkonserwatiewe Katolieke geleerde en apologeet Patrick Madrid dit stel:   <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> [Die] kalender wat ons volg, die<br \/>\nSewende-dag Adventiste inkluis, is nie die enigste kalender wat uitgedink was<br \/>\ndeur die Katolieke Kerk nie, maar dit is ook `n kalender wat op die son jaar<br \/>\ngebaseer is, nie die lunar jaar nie. En die Joodse kalender wat in die tyd van<br \/>\nChristus onderhou was . . . .het die lunar kalender gevolg, wat verskeie dae<br \/>\nkorter as die son jaar is. Dus is die groot ironie dat selfs die Sewende-dag<br \/>\nAdventiste hulleself nie aanbid op die Sabbat dag nes die Jode in die tyd van<br \/>\nChristus nie.<sup>(6)<\/sup><\/p>\n<p>Oor die eeue heen, nes die feite van die geskiedenis vergeet was, was<br \/>\nSaterdag veronderstel om die Bybelse sewende-dag Sabbat te wees. Maar toe die<br \/>\nJuliaanse kalender op die Christene afgedwing was vir ekklesiastiese gebruik,<br \/>\nhet niemand in die tyd <em>dies Saturni <\/em>met<em> Sabbato <\/em>verwar nie. Almal het geweet<br \/>\ndat dit twee verskillende dae <em>van twee<br \/>\nverskillende kalender stelsels was. <\/em>`n Uitstekende voorbeeld van \u201cSaterdag\u201d<br \/>\nwat wetend of onwetend `n  plaasvervanger<br \/>\nvir \u201cSabbat\u201d is, is te vinde in die kanonieke van die Raadsitting van Laodicea.<\/p>\n<p>Na afloop van die edik van Nic\u00e6a het apostoliese Christene voortgegaan<br \/>\nom op die maan-son kalender te aanbid. Die Raadsitting van Laodicea was omtrent<br \/>\n40 jaar later byeengeroep om die aanvaarding van \u201cdie Dag van die Here\u201d af te<br \/>\ndwing, in plek van <a title=\"Die Sabbat volgens die Maan\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\">die lunar Sabbat<\/a>.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daarom, vir die vervulling van haar oorspronklike doelwitte, het dit nou<br \/>\nnodig geraak dat die kerk wetgewing verseker wat alle vrystelling uitblus, en<br \/>\ndie onderhouding van die Sabbat verbied sodat daardie magtige protes [teen<br \/>\nSondag heiliging] uitgeblus kan word. En nou . . . die \u201cware goddelike bevel\u201d<br \/>\nvan Konstantyn en die Raadsitting van Nicaea dat \u201cniks\u201d in gemeenskap  \u201cmet die Jode gehou word nie,\u201d was die basis<br \/>\nvan die outoriteit vir die wetgewing gemaak, om <em>die onderhouding van die Sabbat van die Here <\/em>heeltemal <em>uit te wis <\/em>en om <em>die onderhouding van Sondag alleen in stede daarvan te bevestig.<\/em> <sup>(7)<\/sup><\/p>\n<p>Die 29ste Kanoniek van die Raadsitting van Laodicea beveel: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Christene sal nie Joodsgesind wees deur op Saterdag te rus nie, maar sal<br \/>\nop die dag werk, maar die dag van die Here sal hulle spesifiek huldig, en,<br \/>\nindien moontlik, geen werk op die dag doen nie. Maar as gevind word dat hulle<br \/>\nJoodsgesind is, sal hulle van Christus uitgesluit wees. <\/p>\n<p>Rooms Katolieke biskop, Karl Josef von Hefele (1809-1893), verklaar dat<br \/>\ndie woord \u201cSaterdag\u201d deur die moderne vertalings voorsien is. Von Hefele is `n<br \/>\nbaie geloofwaardige outoriteit op die oorspronklike woord keuse by die<br \/>\nRaadsitting van Laodicea. `n Duitse geleerde, teoloog en professor van Kerk<br \/>\ngeskiedenis, met sy opleiding in die T\u00fabingen Universiteit. Een van sy grootste<br \/>\nwerke was <em>History of the Church from the<br \/>\nOriginal Documents. <\/em>As `n biskop en teoloog, het hy sekerlik toegang tot die<br \/>\noorspronklike dokumente in die Vatikaan argiewe gehad!<\/p>\n<p>Volgens von Hefele, was die oorspronklike woord in beide Grieks en Latyn<br \/>\neintlik \u201cSabbat\u201d Die woord  \u201canathema\u201d  (vervloek) was in die plek van \u201cverban\u201d<br \/>\ngebruik. Die Latynse weergawe bevat nie enige verwysing na <em>dies Saturni (<\/em>Saterdag) nie, maar instede daarvan gebruik dit <em>Sabbato, <\/em>of \u201cSabbat\u201d: <\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Quod non oportet Christianos Judaizere<br \/>\net otiare in Sabbato, sed operari in eodem die.  Preferentes autem in<br \/>\nveneratione Dominicum diem si vacre voluerint, ut Christiani hoc faciat; quod<br \/>\nsi reperti fuerint Judaizere Anathema sint a Christo.<\/em><\/p>\n<p>Dit baar<br \/>\nherhaling: Christene in die tyd van die kalender verandering <em>was nie verward<br \/>\noor die Saterdag as die Sabbat nie. <\/em>Elkeen het geweet dat <em>dies Saturni<\/em><br \/>\nonlangs van die eerste dag van die paganistiese week na die laaste dag van die<br \/>\npaganistiese week verskuif is, terwyl <em>Sabbato <\/em>die sewende dag van die<br \/>\nJoodse maan-son kalender was waarmee niemand geassosieer wil wees nie.<br \/>\nWeereens, <em>hierdie was twee verskillende dae op twee verskilllende kalender<br \/>\nstelsels. <\/em><em><\/em><\/p>\n<p>Eusebius van Cesarea, `n kerk historikus in<br \/>\ndie tyd van Konstantyn en sy dikwelse vleier, word dikwels aangehaal aangaande<br \/>\ndie Sondag wetgewing van die tyd. Dit word algemeen geglo dat hy die priester<br \/>\nwas wat eintlik vir Konstantyn kort voor sy dood gedoop het.  In die openings seremonies van die<br \/>\nRaadsitting van Nicaea, het Eusebius aan die regterkant van Konstantyn gesit en<br \/>\nhet die openings toespraak gelewer.<sup>(8)<\/sup> Eusebius was baie duidelik<br \/>\ndat die verheffing van <em>dies Solis <\/em>oor die Joodse <em>Sabbato<\/em> was en<br \/>\nnie oor die paganistiese <em>dies Saturni <\/em>nie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Alle dinge wat ook al plig was om op die Sabbat te doen, was na die Dag<br \/>\nvan die Here verskuif, as meer toepaslik, en vernaam, en eerste, en meer<br \/>\neerbaar as die Joodse Sabbat.<sup>(9)<\/sup><\/p>\n<p>Dit was in hierdie tyd dat Sylvester I, Biskop van Rome tydens die<br \/>\nRaadsitting van Nicaea, pogings aangewend het om die name van die paganistiese<br \/>\nweek met die Bybelse weeks dae name te herdoop. \u201cDit was die era van Konstantyn<br \/>\ndie Grote, toe die openbare posisie van die Kerk so goed bevorder is, `n verandering<br \/>\nwat baie merkbaar in Rome was.<sup>(10)<\/sup><\/p>\n<p>Katolieke, wie alte bewus is dat daar geen Bybelse rede vir die<br \/>\naanbidding op Sondag is nie, het gesien hoe veranderlik Protestante is. <\/p>\n<ul type=\"disc\">\n<li>\u201cDit<br \/>\nis goed om die Presbiteriane, Baptiste, Metodiste, en al die ander Christene te<br \/>\nherinner, dat die Bybel n\u00earens steun verleen in die viering van Sondag nie.<br \/>\nSondag is `n instelling van die Rooms Katolieke Kerk, en diegene wie die dag<br \/>\nonderhou, onderhou `n gebod van die Katolieke Kerk.\u201d Priester Brady, in `n<br \/>\ntoespraak opgeteken in <em>The News<\/em>,<br \/>\nElisabeth, New Jersey, Maart 18, 1903.<\/li>\n<li><strong>Vir Wie Eerbiedig Ons en Bewys Ons Hulde deur Sondag Heiliging? <\/strong>Hieruit mag ons verstaan hoe groot die<br \/>\noutoriteit van die kerk in die interpretasie of verduideliking aan ons die<br \/>\ngebooie van God is &#8211; `n outoriteit wat deur die universele gebruik van die hele<br \/>\nChristen w\u00eareld erken word, selfs daardie sektes wie bely dat hulle die heilige<br \/>\nSkrifte as hulle enigste re\u00ebl van geloof neem, sedert hulle as die dag van rus<br \/>\nnie die sewende dag van die week onderhou soos deur die Bybel aanbeveel nie,<br \/>\nmaar die eerste dag. Wat ons weet heilig gehou moet word, slegs deur die<br \/>\ntradisies van die Rooms Katolieke Kerk.\u201d Henry Gibbons, <em>Kategismes Vereenvoudig<\/em> #2, 9de uitgawe, deel1, bls. 341-342.  \n<\/li>\n<li>\u201cDit was die Katolieke Kerk wat<br \/>\n\u2026hierdie rus na die Sondag verskuif het ter herdenking van die opstanding van<br \/>\nonse Here. Sodoende is die onderhouding van Sondag eerbetoon deur die<br \/>\nProtestante, tenspyte van hulleself, aan die outoriteit van die [Rooms<br \/>\nKatolieke] kerk].\u201d Monsignor Louis Segur, <em>Plain<br \/>\nTalk About the Protestantism of Today, <\/em>1868, bl. 213.  \n<\/li>\n<li>\u201cProtestante\u2026aanvaar<br \/>\nSondag eerder as Saterdag as die dag van aanbidding nadat die Katolieke Kerk<br \/>\ndie verandering gemaak het\u2026Maar die Protestanse denke wil voorkom asof hulle<br \/>\ndit nie besef dat\u2026in die viering van Sondag, hulle die outoriteit van die<br \/>\nwoordvoerder, die Pous aanvaar nie.\u201d Our Sunday Visitor, Februarie 15, 1950.<\/li>\n<li>Die [Rooms Katolieke] Kerk<br \/>\n     het die onderhouding van die Sabbat na Sondag verander deur die reg van<br \/>\n     die goddelike onfeilbare outoriteit aan haar gegee deur haar stigter,<br \/>\n     Jesus Christus. Die Protestant se aanspraak as die enigste gids vir<br \/>\n     geloof, het geen bevelskrif vir die onderhouding van Sondag nie.  <\/li>\n<\/ul>\n<p>`n Katoliek wie glo dat Christus op Sondag opgewek was is ver meer<br \/>\nbeginselgetrou as `n Sondaghoudende Protestant wie daarop aanspraak maak om al<br \/>\nhul geloofsoortuiginge op die Bybel en die Bybel alleen te baseer. Katolieke<br \/>\nplaas tradisie en die dekrete van hulle pouse bo die Bybel, dus is daar geen beginselloosheid<br \/>\nvir hulle om te glo dat Sondag die dag van die opstanding is nie. Vir hulle is,<br \/>\nwaarheid enige tradisie wat ookal en die pous se uitvaardiging daarvan.  <\/p>\n<p>Maar, vir `n Protestant om die Katolieke vir die volging van tradisie<br \/>\neerder as om die Bybel te volg, te veroordeel en steeds op die Sondag aanbid,<br \/>\nis die hoogste vorm van beginseloosheid. Vir die Jode en die Saterdag<br \/>\nsabbatari\u00ebrs om aan te dring dat Die Presiese, Korrekte Dag <em>moet <\/em>saak maak aan Yahuwah, en dan die<br \/>\nsewende-dag deur middel van die paganistiese, planet\u00eare kalender onderhou, is<br \/>\nselfs <em>meer<\/em> beginselloos!  As dit<br \/>\nbelangrik is om op die ware Sabbat dag te aanbid, moet die oorspronklike<br \/>\nkalender, ingestel deur Yahuwah tydens die skepping, gebruik moet word om te<br \/>\nbereken wanneer die Sabbat sou aanbreek.  <\/p>\n<p>Wanneer die historiese feite van die Juliaanse kalender verstaan word,<br \/>\nis dit duidelik gemaak dat Sondag nie die enigste aanbiddings dag wat op die<br \/>\npaganistiese kalender berekening gebaseer is nie. Saterdag, <em>dies Saturni<\/em>, die oorspronklike eerste<br \/>\ndag van die planet\u00eare week is `n vervalsing van die ware sewende-dag Sabbat dag<br \/>\nvan die Bybel. <\/p>\n<p>`n Antieke spreekwoord lui:<br \/>\n\u201cHy wie die kalender beheer, heers oor die w\u00eareld.\u201d Wie het oor jou kontrole?<br \/>\nDie dag waarop jy aanbid, bereken deur die kalender wat jy gebruik, openbaar<br \/>\nwatter Godheid\/godheid jy aanbid.<\/p>\n<p align=\"justify\">________________________________________________________________________ <\/p>\n<div>\n<div id=\"ftn1\">\n<p><sup>(1)<\/sup>  Heinrich Graetz, <em>History of the Jews<\/em>, (Philadelphia: The Jewish Publication Society of America, 1893), Deel.II, bls. 563-564.<\/p>\n<p><sup>(2)<\/sup> Patrick Madrid, kommentaar op \u201cOpenLine,\u201d EWTN, Global Catholic Radio Network, January 5, 2006.<\/p>\n<p><sup>(3)<\/sup> Alexander Hislop, <em>The Two Babylons<\/em>, (New Jersey: Loizeaux Brothers, 1959), p.105, klem voorsien.<\/p>\n<p><sup>(4)<\/sup> Brief deur T. Enright, Biskop van St.Alphonsus Kerk, St. Louis, Missouri, Junie, 1905, klem voorsien.  <\/p>\n<p><sup>(5)<\/sup> Charles George Herbermann, Knights ofColumbus Catholic Truth Committee,<em> The Catholic Encyclopedia<\/em>, (HarvardUniversity: Encyclopedia Press, 1908), p. 153, klem voorsien.<\/p>\n<p><sup>(6)<\/sup> Patrick Madrid op \u201cOpen Line,\u201d EWTN,Global Catholic Radio Network, Januarie 5, 2006. Om Madrid se kommentaar in sy geheel te lees of te luister, besoek asseblief:4angelspublications.com\/articles\/catholic_scholar.php.<\/p>\n<p><sup>(7)<\/sup> A. T. Jones, <em>The Two Republics, <\/em>(Ithaca, Michigan: A. B. Publishing, Inc., n.d.), bl. 321, klem voorsien.<\/p>\n<p><sup>(8)<\/sup> <em>Catholic Encyclopedia<\/em>, \u201cEusebius van Caesarea,\u201d www.NewAdvent.org. <\/p>\n<p><sup>(9)<\/sup> Eusebius, <em>Kommentaar op die Psalms, Psalm 91 <\/em>(Psalm 92 in die A.V.), in J. P. Migne, <em>Patrologia Graeca, <\/em>Deel 23, kolom 1172, skrywers vertaling, soos aangehaal in R. L. Odom, <em>Sunday Sacredness in Roman Paganism,<\/em>Review &amp; Herald Publ. Assoc., 1944, bl. 141.<\/p>\n<p><sup>(10)<\/sup> \u201cPope Sylvester I\u201d(gedateer Desember 31, 335), Catholic Encyclopedia, www.newadvent.org.<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":215144,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108312","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-creator-s-calendar-vs-rome-s-calendar-the-issues-at-stake"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Katolieke Kerk was altyd baie eerlik omtrent haar rol in die verandering van die kalender. Moderne sabbatari\u00ebrs het veronderstel dat Saterdag die Bybelse Sabbat was, maar die Katolieke Kerk self het nooit die rol ontken wat sy in die verwerping van die luni-solar Sabbat van die Bybel gespeel het en instede daarvan aanbidding op [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T15:44:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/papacy-boasts-of-calendar-change-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"14 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/\",\"name\":\"Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/papacy-boasts-of-calendar-change-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-03T12:09:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T15:44:06+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/papacy-boasts-of-calendar-change-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/papacy-boasts-of-calendar-change-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering - Worlds Last Chance","og_description":"Die Katolieke Kerk was altyd baie eerlik omtrent haar rol in die verandering van die kalender. Moderne sabbatari\u00ebrs het veronderstel dat Saterdag die Bybelse Sabbat was, maar die Katolieke Kerk self het nooit die rol ontken wat sy in die verwerping van die luni-solar Sabbat van die Bybel gespeel het en instede daarvan aanbidding op [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T15:44:06+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/papacy-boasts-of-calendar-change-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"14 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/","name":"Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/papacy-boasts-of-calendar-change-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-03T12:09:00+00:00","dateModified":"2025-08-20T15:44:06+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/papacy-boasts-of-calendar-change-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/papacy-boasts-of-calendar-change-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/papacy-boasts-of-calendar-change\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Pouslike Spoggery oor Kalender Verandering"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108312","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108312"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/215144"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108312"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}