{"id":108291,"date":"2012-12-03T12:12:00","date_gmt":"2012-12-03T12:12:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-hedendaagse-sewe-dae-week-die-ondersoek-na-die-geskiedenis-van-n-leuen\/"},"modified":"2025-08-20T15:23:58","modified_gmt":"2025-08-20T15:23:58","slug":"die-hedendaagse-sewe-dae-week-die-ondersoek-na-die-geskiedenis-van-n-leuen","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-hedendaagse-sewe-dae-week-die-ondersoek-na-die-geskiedenis-van-n-leuen\/","title":{"rendered":"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen."},"content":{"rendered":"<p>Christene wat<br \/>\naanbid op Sondae se gebruike is gegrond <a title=\"Die Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte?\" href=\"\/view-video\/1406\/die-opstanding-paasfees-of-eerste-vrugte.html\">volgens die<br \/>\ngeloof dat Christus verrys het uit graf op Sondag<\/a>.  Jode en Christene aanbid op Saterdag omdat dit<br \/>\ndie sewende dag van die week is.  Beide<br \/>\npartye grond hulle geloof, en sodoende ook hulle gebruike, volgens \u0149<br \/>\nveronderstelling.  Die veronderstelling<br \/>\nis dat die verloop van dae nie verander was gedurende die tyd toe die Juliaanse<br \/>\nkalender oorgegaan het na die Gregoriaanse kalender, en dat die hedendaagse<br \/>\nweek identies is volgens die Bybelse week is. <br \/>\nVir die rede is die \u201clogiese gevolgtrekking,\u201d dat Saterdag inderdaad die<br \/>\nBybelse Sabbat is, en dat Sondag inderdaad die dag is waarop Christus herrys<br \/>\nhet vanuit die graf.  Alhoewel, die feit<br \/>\nis dat die Juliaanse kalender self hierdie veronderstelling as vals bewys het.<\/p>\n<p>\u0149 Baie bekende<br \/>\nspreukwoord is dat diegene wat die geskiedenis vergeet het,  verdoem is om die foute van die geskiedenis te<br \/>\nherhaal. Soortgelyks, is diegene wat nooit die feite oor die geskiedenis van<br \/>\ndie kalender geleer het, en hulle volle geloof opgerig het op \u0149 foutiewe<br \/>\nfondament: die veronderstelling dat die weke se siklus aaneenlopend is, en<br \/>\nsonder onderbreking sedert die Skepping. Dit is van wesenlike belangrikheid vir<br \/>\nalmal, ongeag van hulle godsdiens, om die geskiedenis van die Juliaanse<br \/>\nkalender te bestudeer. Deur die samevoeging van al die ontbrekende historiese<br \/>\nfeite om die legkaart te voltooi  wat<br \/>\nbekend maak wanneer die <a title=\"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/aaneenlopende-weeklikse-siklus-vals-bewys.html\"><span>aaneenlopende<br \/>\nweeklikse siklus<\/span><\/a> van sewe dae die standaard geword het vir die meting<br \/>\nvan tyd \u2013 en was dit nie gedurende die Skepping.<\/p>\n<h3>Juliaanse<br \/>\nKalender Tot Stand Gebring<\/h3>\n<p>Die kalender van<br \/>\ndie Romeinse Republiek was gegrond volgens die maan se fases. Heidense Romeinse<br \/>\npriesters wat die naam van pous gehad het, was verantwoordelik vir die<br \/>\nregulering van die kalender. Omdat die pouse ook politieke ampte kon beklee,<br \/>\nhet dit voorsien aan die geleenthede vir misbruik. Deur die byvoeging<sup>1 <\/sup>van<br \/>\n\u0149 bykomende maand, en kon die gunsteling politici langer hulle amp beklee,<br \/>\nterwyl as daar nie die nodige byvoeging was, sou dit die termyn van die<br \/>\npolitieke opponente verkort.   <\/p>\n<p>Gedurende die tyd<br \/>\nvan Julius Caesar, was die maande heeltemal uit lyn met die seisoene. Julius<br \/>\nCaesar het sy reg<sup>2<\/sup> uitgeoefen as pontifex maximus<sup>3<\/sup>(ho\u00ebpriester)<br \/>\nom die kalender te hervorm, en was dit \u0149 omslagtige en onakkurate  kalender.<sup>4<\/sup>  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gedurende<br \/>\ndie middel van die 1ste eeu v.C. het Julius Caesar, Sosigenes \u0149 Alexandriese<br \/>\nastroloog genooi om hom te adviseur oor die hervorming van die kalender, en het<br \/>\nSosigenes besluit dat die enigste praktiese stap was om die geheel en al  van die maan kalender afstand te doen. Maande<br \/>\nwas gerangskik volgens grondslag volgens die seisoene, en \u0149 tropiese (son) jaar<br \/>\nis in gebruik geneem, volgens die Egiptiese kalender&#8230;..<sup>5<\/sup> <\/p>\n<p>Let wel dat deur<br \/>\nSosigenes se groort nuwigheid daar afstand gedoen is van die kalandering<br \/>\nvolgens die maan:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die<br \/>\ngroot probleem wat enige [kalender] hervormer in die gesig staar is dat daar<br \/>\nblyk te wees geen manier van verandering wat steeds toelaat, dat die maande<br \/>\ninpas is met die fases van die Maan, en die jaar volgens die seisoene.  Benodig dit om \u2018n wesentlike breek te maak met<br \/>\ndie tradisionele hulpmiddel vir die berekening van \u0149 doeltreffende kalender<br \/>\nvolgens die seisoene.<sup>6<\/sup>   <\/p>\n<p>Om die nuwe<br \/>\nkalender in harmonie met die seisoene te bring benodig dit om \u0149 bykomende 90<br \/>\ndae by te tel tot die jaar.  Dit het<br \/>\nplaasgevind gedurende 45v.C., en het dit \u0149 jaar 455 dae geskep.  \u201cHierdie jaar van 455 dae is  in  algemeen <br \/>\ndeur chronolo\u00eb genoem die jaar van verwarring, en baie gepas deur<br \/>\nMarcrobius genoem die laaste jaar van verwarring.\u201d<sup>7<\/sup> Die eerste<br \/>\nstukkie van die legkaart vir die vasstelling van die waarheid van die kalender,<br \/>\nis om te besef dat die Juliaanse week van 45v.C., nie gelyk het soos die<br \/>\nJuliaanse week toe Pous Gregorius  XIII<br \/>\ndit verander het, en sodoende nie lyk soos die hedendaagse Gregoriaanse week<br \/>\nvan vandag. Dit is die eerste veronderstelling wat deur beide die Jode en<br \/>\nChristene gemaak word, ongeag die dag waarop hulle aanbid.<sup>8<\/sup>   <\/p>\n<p>Die Juliaanse<br \/>\nkalender, soortgelyk as die calender van die Republiek tevore, het bestaan uit<br \/>\n\u0149 agt dae siklus.<\/p>\n<p>Die Romeinse agt<br \/>\ndae week was bekend as die internundinum tempus of \u201cdie tydperk tussen die<br \/>\nnegende dag aangeleenthede.\u201d (Hierdie term moet verstaan word in die konteks<br \/>\nvan die antieke Romeinse wiskundige gebruike van ingeslote telling, waardeur<br \/>\ndie eerste dag van die siklus ook getel word as die laaste dag van die<br \/>\nvoorafgaande siklus.<sup>9<\/sup>) Die \u201cnegende dag aangeleentheid\u201d rondom<br \/>\nwaarom hierdie week gedraai het, was die nundinae, \u0149  wedekerende mark dag wat gereeld gehou was<br \/>\nelke agt dae.<sup>10<\/sup> <\/p>\n<p>Die vroe\u00eb Juliaanse<br \/>\nkalenders was nie saamgestel in roosters soos die hedendaagse kalenders, maar<br \/>\nwas die datums gelys in kolomme, waar die dae van die week aangewys is deur die<br \/>\nletters van A tot H.<sup>11 <\/sup>As voorbeeld, het Januarie begin met dag \u201cA\u201d<br \/>\nen het dit verder deur beweeg tot die agtste dae van die week, met die laaste<br \/>\ndag van die maand as dag \u201cE.\u201d Verskillend van die Hebreeuse kalender, het die<br \/>\nRomeinse kalender \u0149 aaneenlopende weeklikse siklus gehad.  Omdat Januarie ge\u00ebindig het op dag \u201cE,\u201d het<br \/>\nFebruarie begin op dag \u201cF.\u201d Soortgelyk, het Februarie ge\u00ebindig op dag \u201cA,\u201d en<br \/>\nhet Maart begin op \u201cB\u201d:  <\/p>\n<blockquote style=\"text-align: justify\" class=\"blue\">\n<table style=\"width: 60%\" cellspacing=\"0\" cellpadding=\"5\" border=\"0\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"width: 20%\">A k<span class=\"hasTip\" title=\" :: Kalend\u00e6: the first day of the month. \"><sup>12<\/sup><\/span> Jan<\/td>\n<td style=\"width: 20%\">F k Feb<\/td>\n<td style=\"width: 20%\">B k Mar<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>B<\/td>\n<td>G<\/td>\n<td>C<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>C<\/td>\n<td>H<\/td>\n<td>D<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>D<\/td>\n<td>A<\/td>\n<td>E<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>E, ens.<\/td>\n<td>B, ens.<\/td>\n<td>F, ens.<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<\/blockquote>\n<p>Die volgende is \u0149<br \/>\nherkostruksie<sup>13 <\/sup>van die Fasti Antiates, die enigste bekende voor<br \/>\nJuliaanse kalender wat bestaan,<sup>14 <\/sup>en terug dateer tot die 60 jaar<br \/>\nv.C., wat gevind is op die terrein van Nero se Villa te Antium. <\/p>\n<p style=\"text-align: center\" align=\"center\"><img decoding=\"async\" alt=\"voor Julaiaanse kalender\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image002.gif\" border=\"0\"><\/p>\n<p style=\"text-align: center\" align=\"center\">Die Fasti Antiates \u2013 se herkonstruksie is die enigste voor Julaiaanse kalender wat bestaan.<\/p>\n<p>Hierdie kalender<br \/>\nwas geverf op gips met die letter A wat in rooi geverf is om die begin van die<br \/>\nweek aan te dui. Die maande is gerangskik in 13 kolomme. Januarie op die<br \/>\nlinkerkant, begin op dag \u201cA\u201d en eindig op dag \u201cE.\u201d Aan die onderkant van elke kolom<br \/>\nis groot Romeinse nommers wat wys op die aantal dae in daardie maand. Die verre<br \/>\nregterkant se kolom is die 13de bygevoegde maand. Daar is bykomende te sien is<br \/>\nnaas die letter van die week. Dit het aangedui watter soort van besigheid kon<br \/>\ngedoen kon word op daardie dag.<\/p>\n<p>Al die voorbeelde<br \/>\nvan die Juliaanse fasti, of kalenders dateer vanaf Augustus 15 (63 v.C. tot<br \/>\n14n.C.) tot die tyd van Tiberius (42 v.C. tot 37 n.C.) As die veronderstelling<br \/>\nreg is dat Saterdag die Bybelse Sabbat is omdat die weeklikse siklus nie<br \/>\nonderbreek is, met die kalender verandering vanaf die Juliaanse kalender na die<br \/>\nGregoriaanse, kan dit maklik bewys word deur die vroe\u00eb kalenders wat nog steeds<br \/>\nbestaan.   \u0149 Voorbeeld van die Juliaanse fasti is op<br \/>\nhierdie klip gedeeltes van klip bewaar, en voorsien dit aan die bevestiging van<br \/>\ndie tweede bewys vir die legkaart, en vir die vasstelling van waarheid oor die<br \/>\nkalender geskiedenis. Die agt dae week is duidelik waarneembaar op hulle en<br \/>\nbevestig dit dat die agt dae week was steeds ingebruik deur die Romeine<br \/>\ngedurende, en die onmiddelike opvolg van die lewe van Christus.  <\/p>\n<p style=\"text-align: center\"><img decoding=\"async\" alt=\"juliaanse fasti\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image004.jpg\" border=\"0\"><\/p>\n<p>Dit is belangrik om<br \/>\nte onthou dat die Bybelse week as \u0149 individuele eenheid van tyd omskryf word in<br \/>\nGenesis 1, en bestaan dit net uit sewe dae: ses werksdae wat opgevolg word deur<br \/>\n\u0149 Sabbatsrus op die laaste dag van die week. Die agt dae weeklikse siklus<br \/>\nvolgens die Juliaanse was in gebruik gedurende die tyd van Christus. Alhoewel<br \/>\ndie Israeliete nie die sewende dag Sabbat sou onderhou het volgens die die agt<br \/>\ndae weeklikse siklus van die Juliaanse kalender.. Dit sou vir hulle afgode<br \/>\ndiens gewees het. Self die toe die Juliaanse week verkort is tot sewe dae \u0149<br \/>\nweek, het dit nie ooreengestem met die siklus van die Bybelse week, en ook het<br \/>\ndit ooreengekom met die hedendaagse week wat ingebruik is   vandag.<\/p>\n<h3>Sewe \u2013 dae week<br \/>\nvolgens die Planete<\/h3>\n<p>Die aftakeling van<br \/>\ndie agtdae Romeinse week was veroorsaak deur twee omstandighede: A) die<br \/>\nuitbreiding van die Romeinse Ryk<sup>16<\/sup> wat die Romeine blootgestel het<br \/>\naan ander godsdienste en op sy beurt, daartoe gelei het dat tot B) die opkoms<br \/>\nvan die kultus van Mithra.<sup>17<\/sup> Die rol wat Mithra\u00efsme gespeel het in<br \/>\ndie herstrukturering van die Juliaanse week is van betekenis dat dit in sterk<br \/>\nmededinger was van die vroe\u00eb Christendom.<sup>18<\/sup> <\/p>\n<p>Dit blyk of daar \u0149<br \/>\nsoort van geestelike genie beheer gehad het oor die heidense w\u00eareld, en dit so<br \/>\nbestel het dat die heidense planet\u00eare week ingestel moes word net op die regte<br \/>\ntyd, vir die mees gewilde Son kultus van alle eeue om saam te gaan om die dag<br \/>\nvan die son te verhef bo en meer heilig as al die ander dae. Dit was veseker<br \/>\nnie sonder toeval.<sup>19<\/sup>  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Deur<br \/>\nhierdie twee feite, het die Juliaanse kalender begin met die eeue lange evolusion\u00eare<br \/>\nproses wat ge\u00ebindig het in die soos ons dit vandag ken. Die oorspronklike sewe<br \/>\ndae planet\u00eare week is die derde, en laaste gedeelte van die legkaart, en is dit<br \/>\ndie bewys dat Saterdag nie die Bybelse Sabbat is, en ook nie dat Sondag die<br \/>\neerste dag is van die Bybelse week. Hierdie verandering het \u0149 paar honderd jaar<br \/>\ngeneem. Franz Cumont, wat groot en deels gesien word as \u0149 groot gesag oor Mithra\u00efsme,<br \/>\nverbind die aanvaarding van die sewe dae week deur die Europe\u00ebrs aan die aan<br \/>\ndie gewildheid wat Mithra\u00efsme gehad in heidense Rome:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Dit<br \/>\nmoet nie betwyfel word dat die verspreiding van die Iranse [Persiese]<br \/>\ngeheimenisse dit \u0149 aansienlike aandeel gehad het vir die heidene se algemene<br \/>\naanvaarding van, die week met Sondag as \u0149 heilige dag. Die name wat ons<br \/>\ngebruik, en onbewus is van die ander ses dae, is in gebruik geneem op dieselfde<br \/>\ntyd toe Mithra\u00efsme sy volgelinge gewen het in die provinsies van die Weste, en<br \/>\ndat ons nie haastig moet wees  die<br \/>\nvasstelling van die verband van sy oorwinning, en die verskynsel van die<br \/>\ngepaardgaande omstandighede.<sup>20<\/sup>  <\/p>\n<p>Deur Astrologie en<br \/>\nGodsdiens Onder die Grieke en Romeine, benadruk Cumont verder die invloed van<br \/>\nhulle heidense oorsprong, en die onlangse aanvaarding van die sewe dae week met<br \/>\nSondag as sy heilige dag:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cDie voorrang wat gegee is aan die dies Solis<br \/>\n[die dag van die Son]  het verseker<br \/>\ndaartoe bygedra vir vir die algemene erkenning van Sondag as \u0149 vakansiedag. Dit<br \/>\nword verbind met die meer belangrike feit, naamlik die aanvaarding van die week<br \/>\ndeur al die Europese nasies.<sup>21<\/sup><\/p>\n<p>Die geweldige<br \/>\nbetekenis oor hierdie aangeleentheid vir Christene word gevind in die feit dat<br \/>\nSondag  nie die dag kan wees waarop<br \/>\nChristus verrys het uit die dood, omdat Sondag nie bestaan het volgens die<br \/>\nJuliaanse kalender gedurende die dae van Christus. Ook kan Saterdag ook nie die<br \/>\nBybelse sewende &#8211;  dag Sabbat wees omdat<br \/>\ndie die heidense week volgens die planete oorspronklik begin het op Saterdag.<\/p>\n<p>Die volgende<br \/>\ntekening van \u0149 stok kalender word gevind by die Baddens van Titus ( wat opgerig<br \/>\nis gedurende 79 tot 81 n.C.) en voorsien dit aan \u0149 verdere bewys dat nie een<br \/>\nvan beide die Bybelse Sabbat of die dag van Christus se opstanding kan ooit<br \/>\ngevind word deur die gebruik van die Juliaanse kalender. Die sirkel in die<br \/>\nmiddel bevat die 12 tekens van die diereriem wat ooreenkom met die 12 maande<br \/>\nvan die jaar. Die Romeinse nommers in die linker en regte kolomme dui die dae<br \/>\nvan die maand aan. Regoor die die boonste gedeelte van die stok kalender<br \/>\nverskyn die sewe gode van die  heidense<br \/>\nRomeine volgens die planete.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify\">\n<table style=\"padding-left: 10px; width: 304px\" cellspacing=\"0\" cellpadding=\"5\" border=\"0\" align=\"right\">\n<tbody>\n<tr>\n<td><img decoding=\"async\" alt=\"seven day week - planetary week - stick calendar\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image007.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 12px\">Romeinse Stok Kalender<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<\/div>\n<p>Saterdag, (of dies<br \/>\nSaturni \u2013 die dag van Saturnus) was die besonderse eerste dag van die week, en<br \/>\nnie die sewende. Soos die god van die landbou kan hy gesien word in die<br \/>\ngeskikte posisie van belangrikheid geplaas, met die hou van \u2018n sekel as<br \/>\nsimbool. Volgende, op die tweede dag van die heidense week volgens die planete,<br \/>\nword die songod gesien met die strale van lig wat uitstraal van sy hoof. Sondag<br \/>\nwas oorspronklik die tweede dag van die week volgens die planete en was dit<br \/>\nbekend as dies Solis. Die derde van die week was dies Lunae (dag van die Maan \u2013<br \/>\nMaandag). Die maan godin word gewys met die dra van \u0149 horing sekelmaan as kroon<br \/>\nop haar hoof. Die oorblywende gode volg in orde: dies Martis (dag van Mars);<br \/>\ndies Merurii (dag van Merkurius); dies Jovis (dag van Jupiter); en dies<br \/>\nVeneris( dag van Venus), die sewende dag van die week.<sup>22<\/sup> <\/p>\n<p>Toe die gebruik van<br \/>\ndie Juliaanse kalender met sy onlangse aangenome heidense week volgens die<br \/>\nplanete versprei het in die Noorde van Europa is die name van die dae, dies<br \/>\nMartis regdeur tot dies Veneris vervang deur die Teutoonse gode.<sup>23 <\/sup>Die<br \/>\nDag van Mars het Tiw`s Dag geword (Dinsdag); Dag van Merkurius, het Woden`s Dag<br \/>\ngeword (Woensdag); Dag van Jupiter het Thor`s Dag geword (Donderdag); en die<br \/>\nDag van Venus het Friga`s Dag geword (Vrydag).<sup>24 <\/sup>Die invloed van die<br \/>\nheidense astrologiese dag name word steeds vandag gesien. Tale wat gegrondves is<br \/>\nop Latyn, soos Spaans, behou die astrologiese name vir Maandag regdeur tot<br \/>\nVrydag, en met die Christen invloed wat gesien word in hulle woorde vir Sondag<br \/>\n(Domingo, of dag van die Here) en Saterdag (Sabado, of Sabbat). <\/p>\n<p>Volgens Rabanus<br \/>\nMaurus (776 tot 856 n.C.), die aartsbiskop van Mainz, Duitsland, het Pous<br \/>\nSylvester 1 probeer om die dae van die week volgens die planete te verander om<br \/>\ndit in ooreenstemming te bring met die name van die Bybelse week: Eerste Dag<br \/>\n(eerste feria), Tweede Dag (tweede feria), ens.<sup>25 <\/sup>Bede, die \u201cAgbare,\u201d<br \/>\n(672 tot 735 n.C.) die beroemde Engelse monnik en geleerde, het ook verslag<br \/>\ngedoen oor Sylvester se pogings om die heidense name te verander van die dae<br \/>\nvan die week. In die De Temporibus, verklaar hy: \u201c Dat die heilige Sylvester beveel<br \/>\nhet dat hulle die genoemde feria verander, na die benaming  as die eerste dag van die \u201cHere,\u201d sodat dit<br \/>\ndie Hebreeuse name navolg wat [hulle] as die eerste dag van die week, en die<br \/>\ntweede dag van die week noem, en so ook al die ander noem.<sup>26<\/sup>Ahoewel,<br \/>\ndie astrologiese name diep ingewortel is. Terwyl dit deur die amptelike<br \/>\ntermologie van die Roomse Katolieke Kerk dit die Dag van die Here sou bly, en<br \/>\nas die Tweede Dag, Derde Dag, ens., het die meeste lande bly vaskleef aan al<br \/>\ndie name of gedeelte van die planet\u00eare name vir die dae.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die<br \/>\nastrologiese invloed is selfs meer duidelik benadruk onder die hand van die<br \/>\nRomeinse Ryk, waar die Christendom veel later versprei het. Die Engelse,<br \/>\nHollanders, Britte, Walliesers, en die Skotte was die enigste Europese tale wat<br \/>\ndie oorspronklike name van die sewedae planet\u00eare week bewaar het, en in gebiede<br \/>\nwaarvan gepraat is as vry van enige Christen invloed gedurende die eerste eeue<br \/>\nvan ons tydperk, toe die astrologiese week versprei is regdeur die Ryk.<sup>27<\/sup><\/p>\n<p>\u201cDie  kerklike manier van die benaming van die<br \/>\nweeksdae was aangeneem by geen ander nasie, as  alleenlik met die uitsondering die Portugese<br \/>\nwat alleenlik die name van Segunda Feria (tweede weeksdag) gebruik het ens.\u201d<sup>28<\/sup><\/p>\n<p>Die feit is dat<br \/>\nbeide die Juliaanse kalender en die week volgens die planete aanvaar is vir<br \/>\ngebruik deur die Christene, en openbaar dit die samesmelting van die Christendom<br \/>\nmet heidenisme waaroor die apostel Paulus waarsku toe hy geskrywe het: <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want<br \/>\ndie verborgenheid van die ongeregtigheid is al aan die werk, net totdat hy wat<br \/>\nnou te\u00ebhou<sup>29<\/sup>, uit die weg geruim is; en dan sal die ongeregtighede<br \/>\nopenbaar word, hy wat die Here met die asem van sy mond sal verdelg en deur die<br \/>\nverskyning van sy wederkoms tot niet sal maak,hy wie se koms is volgens die<br \/>\nwerking van Satan met alerhande kragtige dade en tekens en wonders van die<br \/>\nleuen,en  met allerhande verleiding van<br \/>\nongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle vdie liefde tot die<br \/>\nwaarheid nie aangeneem het om gered te word nie. En daarom sal Yahuwah hulle<br \/>\ndie krag van dwaling stuur, om die leuen te glo.sodat almal geoordeel<sup>30<\/sup><br \/>\nkan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die<br \/>\nongeregtigheid.<sup>31<\/sup><\/p>\n<p>Die planet\u00eare week,<br \/>\nsoos die Juliaanse kalender wat dit aangeneem het, is onherstelbaar heidens. Historiese<br \/>\nfeite openbaar dat nie een, die Bybelse Sabbat of die Bybelse se Eerste Dag kan<br \/>\ngevind word deur die gebruik van die hedendaagse kalender. As dit belangrik is<br \/>\nom om op \u0149 bepaalde dag te aanbid, dan is dit ook belangrik om te weet watter<br \/>\nkalender om te gebruik vir daardie bepaalde dag, dan is dit ook belangrik om te<br \/>\nweet watter kalender om te gebruik, en openbaar dit wie aanbid word: die Eloah van<br \/>\ndie Skepping, of die god van hierdie w\u00eareld wat die leier is van rebellie teen<br \/>\ndie Skepper. Elke Godheid\/godheid het SY\/sy eie kalender waardeur daar aanbid<br \/>\nkan word. Beide Saterdag en Sondag (sowel as Vrydag) is heidense aanbidding<br \/>\ndae. <\/p>\n<p>Watter kalender sal<br \/>\njy gebruik vir die bevestiging van jou aanbidding dag? <\/p>\n<p style=\"text-align: justify\">_________________________________________________<\/p>\n<h3>Verwante Artikels:<\/h3>\n<ul>\n<li><a title=\"Waarskuwing! \u0149 Boodskap vir die Eindtyd\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/waarskuwing-boodskap-vir-die-eindtyd.html\">Waarskuwing! \u0149 Boodskap vir die Eindtyd<\/a><\/li>\n<li><a title=\"Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender\" href=\"\/view-video\/1538\/die-geskiedenis-van-die-juliaanse-kalender.html\">Juliaanse Kalendar Geskiedenis<\/a>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p><\/p>\n<div style=\"text-align: justify\">\n<div style=\"width: 100%; font-size: 11px\">\n<hr>\n<p><\/p>\n<p><sup>1.<\/sup>Byvoeging: deur die byvoeging van bykomende dae of maande, en om die korter<br \/>\njaar volgens die maan in lyn met die son jaar bring. Omdat  daar geglo is dat byvoeging \u201congeluk\u201d<br \/>\nveroorsaak, het die priesters gehuiwer om gedurende die Puniese Oorlog (218 tot<br \/>\n201 v.C.) enige veranderings te maak, en sodoende die kalenders effens vanaf<br \/>\ndie seisoene gedwing. <\/p>\n<p><sup>2.<\/sup>Julius Caesar was gekies as pontfex maximus gedurende 63 v.C. (James<br \/>\nEvans, &#8220;<em>Calendars and Time<br \/>\nReckoning&#8221;, The History and Practice of Ancient Astronomy<\/em>, Oxford<br \/>\nUniversity Press, 1998, p. 165.)<\/p>\n<p><sup>3.<\/sup>\u201cPontifex Maximus\u201d is die titel wat uitsluitelik vir die pous voorbehou<br \/>\nword. Hierdie is \u0149 baie gepaste naam soos die Gregoriaanse kalender wat nou in<br \/>\ngebruik is, en dit beide heidens en pouslike kalenders is, wat gegrondves is<br \/>\nvolgens die heidense Juliaanse kalender, en gewysig is deur, en ook vernoem is<br \/>\nna \u0149 pous.  <\/p>\n<p><sup>4.<\/sup>Vir die orde om \u0149 byvoeging te verklaar, moes die pontifex maximus in<br \/>\nRome wees gedurende Februarie. Omdat Julius Caesar betrokke was in verskeie<br \/>\noorlo\u00eb, kon daar net een byvoeging verklaar word sedert hy sy amp bekle\u00eb het.<br \/>\nIn \u0149 brief aan Atticus, gedateer 13 Februarie, 50 v.C., het Cicero gekla dat hy<br \/>\ntot nog nie weet of daar \u0149 byvoeging sal wees later in die maand.<\/p>\n<p><sup>5.<\/sup>&#8220;The Juliaanse Kalender,&#8221; <em>Encyclop\u00e6dia<br \/>\nBritannica.<\/em><\/p>\n<p><sup>6.<\/sup>Ibid., nadruk voorsien<\/p>\n<p><sup>7. .<\/sup>\u0149 Woordeboek van die Griekse en Romeinse Antieke Tyd deur: William<br \/>\nSmith LL.D., William Wayte, M.A., George E. Marindin, M.A., eds., London,<br \/>\nWilliam Clowes and Sons, Ltd., 1890, Vol. I, p. 344. Digitized by Google.<\/p>\n<p><sup>8.<\/sup>Hierdie veronderstelling word nie deur geleerdes gedeel.  Die Jode erken dat die rabbynse kalender wat<br \/>\nnou in gebruik is, nie die kalender van Moses is, en Christen geleerdes erken<br \/>\ndat die Bybelse kalender verskillend werk. <br \/>\nSommige erken ook wanneer die sewende \u2013 dag Sabbat bereken word volgens<br \/>\ndie Bybelse kalender, dat die sal ooreenstem met Saterdag as die Sabbat.<\/p>\n<p><sup>9.<\/sup>J. P. V. D. Balsdon, Life and Leisure in Ancient Rome, (New York:<br \/>\nMcGraw-Hill, 1969) p. 59; P. Huvelin, <em>Essai<br \/>\nHistorique sur le Droit des Marche\u00e9s et des Foires<\/em> (Paris: Aruthur Rousseau,<br \/>\n1897), p. 87; Ovid, Fasti (Cambridge, MA: Harvard University Press, 1951), p.<br \/>\n6; Alan E. Samuel, <em>Greek and Roman<br \/>\nChronology <\/em>(Munich: C. H. Beck&#8217;sche <em>Verlagbuchhandlung<\/em>,<br \/>\n1972), p. 154.<\/p>\n<p><sup>10.<\/sup>Eviatar Zerubavel, <em>The Seven Day<br \/>\nCircle: The History and Meaning of the Week, <\/em>(University of Chicago Press,<br \/>\n1985), p. 45.<\/p>\n<p><sup>11.<\/sup>Zerubavel, op.cit.,158; Balsdon, op.cit., p. 60; Francis H. Colson, The<br \/>\nWeek, (Cambridge, England: Cambridge University Press, 1926), p. 4; W. Warde Fowler,<em>The Roman Festivals of the Period of the<br \/>\nRepublic (<\/em>Port Washington, New York: Kennikat Press, 1969), p. 8; P.<br \/>\nHuvelin, op.cit., p. 88; Alan E. Samuel, op.cit., pp. 153-154; Ovid, op.cit.;<br \/>\nHutton Webster, Rest Days, (New York: MacMillan) p. 123; W. E. van Wijk, Le<br \/>\nNombre d&#8217;Or (The Hague: Martinus Nijhoff, 1935), pp. 24-25.<\/p>\n<p><sup>12.<\/sup>Kalend\u00e6: die eerste dag van die maand.<\/p>\n<p><sup>13.<\/sup>Palazzo Massimo <em>Alle Terme, ed.<br \/>\nAdriano La Regina<\/em>, 1998.<\/p>\n<p><sup>14.<\/sup>Vir bykomende inligting, Lees die: \u201cThe Calendar of the Roman Republic<br \/>\nby A. K. Michels (Princeton, 1957).\u201d<\/p>\n<p><sup>15.<\/sup>Augustus Caesar was die eerste Romeinse Keiser, en word hy vermeld in<br \/>\ndie Bybel. Sy opkommandering vir belasting doeleindes, het Maria en Josef na<br \/>\nBethlehem gelei net op tyd vir die geboorte van Christus. ( <a href=\"http:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/luk.2\" target=\"_blank\" title=\"\">Lees Lukas 2 vers 1.<\/a> ) Omdat die<br \/>\nRomeinse metode van telling inklusief is, was is skrikkeljare aanvanklik<br \/>\nbygevoeg elke drie jaar. Om bykomende tyd in ooreenstemming te bring, het<br \/>\nAugustus \u0149 dekreet uitgevaardig dat geen jare bygevoeg moet word vanaf 8 v.C.<br \/>\ntot 8 n.C.  Die agste maand is na hom<br \/>\nvernoem tot sy verering.<\/p>\n<p><sup>16.<\/sup>Zerubavel, op.cit., p. 46; Huvelin, op.cit., pp. 97-98.<\/p>\n<p><sup>17.<\/sup>R. L. Odom, <em>Sunday in Roman<br \/>\nPaganism,<\/em> (TEACH Services, Inc., 2003; original copyright: Review and<br \/>\nHerald Publishing Association, 1944), p. 157.<\/p>\n<p><sup>18.<\/sup>Baie van die mees belangrike beginsels van die Christendom het \u0149<br \/>\nte\u00ebbeeld in Mithraism, die Christendom word genoem die navolging  van Mithraism. Diegene wat daarna soek om die<br \/>\nChristendom in \u0149 swak lig te stel verwys dikwels na die ooreenkomste tussen die<br \/>\ntwee godsdienste.<\/p>\n<p><sup>19.<\/sup>Odom, op.cit.<\/p>\n<p><sup>20.<\/sup>Franz Cumont, <em>Textes et Monumnets<br \/>\nFigures Relatifs aux Mysteres de Mithra,<\/em> Vol. I, p. 112, as quoted in ibid,<br \/>\np. 156.<\/p>\n<p><sup>21.<\/sup>Page 163<\/p>\n<p><sup>22<\/sup>\u201cAstrologie, is verheidense astronomie, wat toegewys is  aan elkeen van die 24 ure van \u0149 dag aan \u0149<br \/>\nplanet\u00eare god in die orde van sy veronderstelde posisie bo die<br \/>\naarde&#8230;&#8230;Voortaan, as Saturnus heerskappy besit oor die eerste uur van die<br \/>\ndag, word dit die dag van Saturnus genoem&#8230;.Omdat die laaste uur van die die<br \/>\ndag van Saturnus is, en dit toegewys aan Mars, die eerste uur van die volgende<br \/>\ndag behoort aan die Son, die volgende god in die rangorde. Dit veroorsaak dat<br \/>\ndie Son die heerskappy besit van daardie dag, so dat dit genoem word, \u201cdie dag<br \/>\nvan die Son (Sondag).\u201d R. L. Odom, <em>How<br \/>\nDid Sunday Get Its Name?<\/em> (Nashville, Tennessee: Southern Publishing Assoc.,<br \/>\n1972), p. 10 &amp; 11. Ibid., p. 5.<\/p>\n<p><sup>23.<\/sup>Ibid., p. 5.<\/p>\n<p><sup>24.<\/sup>J. Bosworth and T. N. Toller, &#8220;Frig-d\u00e6g&#8221;, An Anglo-Saxon<br \/>\nDictionary, 1898, p. 337, beskikbaar gestel deur die: <em>Germanic Lexicon Project<\/em>; Odom, <em>How<br \/>\nDid Sunday Get Its Name?<\/em> op.cit. See also &#8220;<em>Friday<\/em>&#8221; in Webster&#8217;s New Universal Unabridged Dictionary, 2nd<br \/>\nedition, 1983.<\/p>\n<p><sup>25.<\/sup>Lees Rabanus Maurus, <em>De<br \/>\nClericorum Institratione<\/em>, Book 2, ch. 46, in J. P. Migne, Patrologia<br \/>\nLatina.<\/p>\n<p><sup>26. <\/sup>Lees<sup> <\/sup> Bede, <em>Patrologia Latina,<\/em> Vol. 90, op. cit.<\/p>\n<p><sup>27.<\/sup>Zerubavel, op.cit., p. 24.<\/p>\n<p><sup>28.<\/sup> &#8220;Feria&#8221;, Catholic Encyclopedia, see Vol. 6 p. 43, or<br \/>\nwww.newadvent.org.<\/p>\n<p><sup>29<\/sup>\u201cTe\u00ebhou:\u201d #2722 \u2013 om vas te hou, besit of om besit te neem; Hierdie<br \/>\nwoord se betekenis is \u201com stewig vas  te<br \/>\nhou\u201d&#8230;.. deur sondige mense wat die verspreiding van die waarheid beteuel deur<br \/>\nhulle ongeregtigheid.\u201d (The New Strong&#8217;s Expanded Dictionary, Thomas Nelson<br \/>\nPubl. 2001.) Dit is \u0149 gepaste woord om te beskryf wat was gedoen met die<br \/>\nsamevoeging van heidenisme met die Christendom.<\/p>\n<p><sup>30.<\/sup>(#2929): Om te verdeel of om te af te skei, om te onderskei tussen, of<br \/>\nom vonnis te vel oor. \u201c Om oordeel aan te kondig\u201d (ibid.)<\/p>\n<p><sup>31<\/sup><a href=\"http:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/2%20tess.2\" target=\"_blank\" title=\"\">II Thessalonicense<br \/>\n2: verse 7 tot 11.<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":215021,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108291","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-the-fallacy-of-a-continuous-weekly-cycle"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen. - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen. - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Christene wat aanbid op Sondae se gebruike is gegrond volgens die geloof dat Christus verrys het uit graf op Sondag. Jode en Christene aanbid op Saterdag omdat dit die sewende dag van die week is. Beide partye grond hulle geloof, en sodoende ook hulle gebruike, volgens \u0149 veronderstelling. Die veronderstelling is dat die verloop van [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T15:23:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/modern-seven-day-week-history-of-a-lie-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"19 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/\",\"name\":\"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen. - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/modern-seven-day-week-history-of-a-lie-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-03T12:12:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T15:23:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/modern-seven-day-week-history-of-a-lie-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/modern-seven-day-week-history-of-a-lie-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen.\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen. - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen. - Worlds Last Chance","og_description":"Christene wat aanbid op Sondae se gebruike is gegrond volgens die geloof dat Christus verrys het uit graf op Sondag. Jode en Christene aanbid op Saterdag omdat dit die sewende dag van die week is. Beide partye grond hulle geloof, en sodoende ook hulle gebruike, volgens \u0149 veronderstelling. Die veronderstelling is dat die verloop van [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T15:23:58+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/modern-seven-day-week-history-of-a-lie-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"19 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/","name":"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen. - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/modern-seven-day-week-history-of-a-lie-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-03T12:12:00+00:00","dateModified":"2025-08-20T15:23:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/modern-seven-day-week-history-of-a-lie-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/modern-seven-day-week-history-of-a-lie-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-modern-seven-day-week-exploring-the-history-of-a-lie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Hedendaagse Sewe Dae Week: Die Ondersoek na die Geskiedenis van \u0149 Leuen."}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108291","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108291"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/215021"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108291"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}