{"id":108283,"date":"2009-12-03T12:00:00","date_gmt":"2009-12-03T12:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-skeiding-van-die-wee\/"},"modified":"2025-08-20T15:15:49","modified_gmt":"2025-08-20T15:15:49","slug":"die-skeiding-van-die-wee","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/die-skeiding-van-die-wee\/","title":{"rendered":"Die Skeiding van die We\u00eb"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"covered wagon\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-way-divides-5.jpg\" align=\"left\" height=\"299\" width=\"450\"><\/p>\n<p>Dit was `n vreemde trek. Goud was ontdek in<br \/>\ndie westelike deel van die Verenigde State, en binne dae het manne uit die<br \/>\nooste te perd daarheen gereis, met wa vragte met hulle gesinne wat volg in die<br \/>\ndaaropvolgende maande; almal was agter die ontwykende droom van rykdom.<br \/>\nDuisende het al hul besittings verkoop om die ongekaarteerde roete na die weste<br \/>\nte volg. Duisende het alles, insluitende hulle lewens verloor. Die gevare van<br \/>\ndie reis, siekte, ongelukke, weer en vyande het die wa treine verminder totdat<br \/>\nslegs `n oorblyfsel by die bestemming uitgekom het. Dan, het n\u00f3g minder ooit<br \/>\ndie goud en rykdomme gevind, waarvoor hulle alles opgeoffer het om te h\u00ea.<\/p>\n<p>Sommige van die wa treine het gidse en<br \/>\nverkenners gehuur om hulle te lei. Andere het weer iemand onder hulle groep om<br \/>\ndie verantwoordelikheid as leier op hom te neem, gekies. Die<br \/>\nverantwoordelikheid was groot. Lewens kon in die slag bly deur die verkeerde<br \/>\nroete te neem. Ontberinge kon vermeerder word deur die gemis van waterfonteine<br \/>\nof om nie by die regte plek uit te span nie. Aanvalle deur die vyand kon hulle<br \/>\nuitwis as die mense nie vinnige verdedigings metodes aangeleer het nie. Die<br \/>\nbestaan van die groep het gerus op die skouers van die leier. <\/p>\n<p>Sou `n wa leier per ongeluk die verkeerde<br \/>\nroete gevolg het, as hy die verkeerde weg gekies het, was dit sy plig om die<br \/>\nmense in te lig en te vra om om te draai, terug te gaan, en dan die regte roete<br \/>\nte volg. Dit kon addisionele reis, verlore tyd en baie murmereringe veroorsaak.<br \/>\nBy tye, het sommige van die waens selfs weggebreek en in die verkeerde rigting<br \/>\nvoortgereis,  liewers as om terug te keer<br \/>\nop die weg waarmee hulle gekom het. Toelating van `n fout deur die leier het<br \/>\ndie gevaar betrek van die verlies van geloof in sy leierskap. Muitery was `n<br \/>\nwerklike moontlikheid. `n Waaksame leier sou altyd uitkyk vir addisionele<br \/>\ninligting, bykomende kennis in die gebruik van besluite wat die groep mag lei. <\/p>\n<p>W\u00eareld se Laaste Kans is `n leier in die<br \/>\nveld van godsdienstige webtuistes. As die uitnemendste leerkrag aangaande die<br \/>\nsewende-dag Sabbat aanbidding, het dit `n gewigtige verantwoordelikheid om<br \/>\nwaarheid en slegs waarheid te leer. Omdat waarheid voortdurend ontvou, moet<br \/>\nondersoek daarna voortdurend plaasvind om te ontdek watter geloofsoortuiging<br \/>\nmoet aangeleer word en watter afgeleer moet word. Yahuwah het belowe om `n gids<br \/>\nte wees vir die ywerige soekers na alle waarhede. Die laaste generasie wat sal<br \/>\nleef deur die komende tyd van benoudheid moet slegs waarheid h\u00ea, geen dwaalleer<br \/>\nmoet in hulle geloof te vinde wees nie. Hulle moet in die waarheid gegrondves<br \/>\nwees sodat hulle onwankelbaar staan teen die aanvalle van die mens of<br \/>\nmisleidings van demone.<\/p>\n<p>W\u00eareld se Laaste Kans was altyd vas oortuig<br \/>\ndat die mens `n verpligting teenoor hulle Skepper het om Hom op die sewende<br \/>\ndag, Sy vasgestelde Sabbat volgens die vierde gebod te aanbid. Maar, hoe word<br \/>\ndie Sabbat gevind? Is dit moontlik om reg te wees met die aftelling van die dae<br \/>\nen om verkeerd te wees met watter kalender gebruik word om daardie dag te vind?<br \/>\nIn die afgelope maande, was deeglike ondersoek deur toegewyde Sabbatari\u00ebrs<br \/>\ngedoen om uit te vind of die Gregoriaanse kalender wat algemeen gebruik word<br \/>\ndeur gemeenskappe regoor die w\u00eareld, die ware Bybelse kalender is of nie. Waar<br \/>\nkan die oorsprong van die Juliaanse\/Gregoriaanse kalender gevind word? Watter<br \/>\nkalender was deur Moses gebruik in die tyd van die Exodus? Watter kalender was<br \/>\nin Babilon gebruik? Watter kalender was gebruik deur die Jode in die tyd van<br \/>\nYahushua, Christus? <\/p>\n<p>Ernstige navorsing in hierdie vraagstukke<br \/>\nhet die navorsers tot die finale besluit gelei dat die korrek genommerde dag<br \/>\nvir aanbid gevind is. Die sewende dag van die week is die Sabbat. Maar, die<br \/>\noorspronklike Bybelse luni-solar kalender moet gebruik word om Yahuwah se ware<br \/>\nsewende-dag te vind. Deur die tyd was daar baie kalenders, baie wyses om tyd te<br \/>\nbepaal en om die dae van aanbidding in te stel. Die Bybel moet ons gids wees;<br \/>\nskrifte moet vasstel wanneer om te aanbid en watter kalender gebruik moet word.<br \/>\nHistoriese feite kan saam met die Bybel gebruik word om waarheid te bevestig,<br \/>\nmaar die Bybel is die finale outoriteit.<\/p>\n<p>W\u00eareld se Laaste Kans webtuiste het nou<br \/>\nartikels, e-kursusse, en video`s gepos om die inligting versamel deur die<br \/>\nnavorsers, te deel. Dit was `n skok om te leer dat die idee van `n<br \/>\n\u201cvoortdurende weeklikse siklus sedert die skepping\u201d `n verkeerdelike<br \/>\nveronderstelling was. Die Gregoriaanse Paganistiese\/Pouslike kalender is die<br \/>\nverkeerde maatstaf om te gebruik vir die vasstelling van die ware sewende-dag<br \/>\nvir aanbidding. Dit is vreemd vir die verstand om insig te h\u00ea in `n anderste<br \/>\nsisteem van tyd afmeting. Maar dit is s\u00f3 kosbaar, dit is `n vreugde om met<br \/>\nsekerheid te weet dat die korrekte Sabbat gevind kan word as die korrekte<br \/>\nluni-solar kalender gebruik word. Ondersoek asseblief hierdie lewensbelangrike,<br \/>\nlewensveranderende kwessie vir jouself uit. Vergelyk asseblief die skrifte en<br \/>\ndie historiese feite om insig te kry dat Satan in werklikheid daarop uit is \u201com<br \/>\ntye en wet te verander\u201d. Gee asseblief Yahuwah se Gees `n geleentheid om jou<br \/>\nverstand te be\u00efndruk deur te beloof om Hom te gehoorsaam as Hy aan jou openbaar<br \/>\ndat dit die waarheid is. <\/p>\n<p>Sluit by gelowiges regoor die w\u00eareld aan<br \/>\nsoos ons tre\u00eb teruggee, kennis van ou we\u00eb herstel en konsepte wat nuut is aan<br \/>\nons verstaanbaar word. Gebede vir jou geestelike veiligheid styg gedurig op van<br \/>\ndie personeel en navorsers van W\u00eareld se Laaste Kans webtuiste. Yahushua<br \/>\nMessias sal spoedig kom. Laat ons in hart en stem, gees en waarheid verenig op<br \/>\ndie ware sewende-dag lunar Sabbat om ons<br \/>\nSkepper te gehoorsaam. <\/p>\n<div style=\"background: none repeat scroll 0% 0% #ffffff; border: 1px solid #666666; padding: 12px 0pt 15px 15px\">\n<ul style=\"list-style: none outside none\">\n<li style=\"display: inline; margin-right: 10px\"><strong>Yahuwah se Kalender:<\/strong><\/li>\n<li style=\"display: inline; margin-right: 20px\"><a class=\"green-color\" title=\"\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/afrikaans\">&gt;&gt;Artikels<\/a><\/li>\n<li style=\"display: inline\"><a class=\"green-color\" title=\"\" href=\"\/videos\/wlc-videos\/yahs-calendar\/afrikaans\">&gt;&gt;Videos<\/a><\/li>\n<\/ul>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":214977,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108283","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-creator-s-calendar-vs-rome-s-calendar-the-issues-at-stake"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Skeiding van die We\u00eb - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Skeiding van die We\u00eb - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit was `n vreemde trek. Goud was ontdek in die westelike deel van die Verenigde State, en binne dae het manne uit die ooste te perd daarheen gereis, met wa vragte met hulle gesinne wat volg in die daaropvolgende maande; almal was agter die ontwykende droom van rykdom. Duisende het al hul besittings verkoop om [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T15:15:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-way-divides-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/\",\"name\":\"Die Skeiding van die We\u00eb - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-way-divides-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2009-12-03T12:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T15:15:49+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-way-divides-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-way-divides-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Skeiding van die We\u00eb\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Skeiding van die We\u00eb - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Skeiding van die We\u00eb - Worlds Last Chance","og_description":"Dit was `n vreemde trek. Goud was ontdek in die westelike deel van die Verenigde State, en binne dae het manne uit die ooste te perd daarheen gereis, met wa vragte met hulle gesinne wat volg in die daaropvolgende maande; almal was agter die ontwykende droom van rykdom. Duisende het al hul besittings verkoop om [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T15:15:49+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-way-divides-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/","name":"Die Skeiding van die We\u00eb - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-way-divides-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2009-12-03T12:00:00+00:00","dateModified":"2025-08-20T15:15:49+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-way-divides-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-way-divides-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/the-way-divides\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Skeiding van die We\u00eb"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108283","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108283"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/214977"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108283"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}