{"id":108271,"date":"2012-12-03T12:11:00","date_gmt":"2012-12-03T12:11:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-herstelling-van-die-verlore-sabbatte\/"},"modified":"2025-08-20T15:07:28","modified_gmt":"2025-08-20T15:07:28","slug":"herstelling-van-die-verlore-sabbatte","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/herstelling-van-die-verlore-sabbatte\/","title":{"rendered":"Herstelling van die Verlore Sabbatte"},"content":{"rendered":"<p>Die vraag word dikwels gevra, \u201cSou Yahuwah<br \/>\nwerklik toelaat dat die kennis van Sy Sabbat verlore gaan?\u201dDie antwoord soos<br \/>\ngegee in Klaagliedere 2:6 is: ja. \u201cYahuwah het in Sion feestyd (mo`edim) en Sabbat<br \/>\nlaat vergeet.\u201d<\/p>\n<p>Hierdie tema word uitgebrei in Hosea, hoofstuk<br \/>\ntwee. Hier stel Yahuwah Sy volk voor as `n ontroue vrou wat gaan hoereer het<br \/>\nmet ander liefhebbers. Yahuwah se volk was `n ontroue bruid vir hul Meester.<br \/>\nDie profesie van Hosea geld vandag ook vir Yahuwah se volk. Ons wil graag die<br \/>\npragtige beloftes aanhaal in die tweede helfte van die hoofstuk as toepassing<br \/>\nop Yahuwah se volk. Hierdie beloftes is kosbaar. Maar, dit moet in konteks<br \/>\ngekyk word,en hulle word gegee in die konteks van Yahuwah se verloofde wat<br \/>\nontrou aan Hom was. Daarvoor is die straf: \u201cEn Ek maak `n einde aan al haar<br \/>\nvreugde, haar feeste, haar nuwemane en haar sabbatte, ja, aan al haar feestye.\u201d(Vers<br \/>\n10)<\/p>\n<p>Die \u201cnuwemane\u201d is `n duidelike verwysing na die kalender<br \/>\nwaarop die Sabbatte uitgepluis is, net soos in Jesaja<br \/>\n66:23: \u201cEn elke maand op die nuwemaan en elke week op die Sabbat sal alle vlees<br \/>\nkom om te aanbid voor my aangesig, s\u00ea Yahuwah.\u201d Die Sewende-dag Adventiste Kerk<br \/>\nhet hierdie teks gebruik om te bewys dat die Sabbat in die nuwe aarde gehou sal<br \/>\nword. Meer as dit, hierdie teks bewys watter kalender gebruik sal word deur die<br \/>\nganse ewigheid, want op die heidense, Gregoriaanse sonkalender, word die<br \/>\nnuwemane nie eens opgemerk nie en dit begin definitief nie die maande nie.<\/p>\n<p>Dit was deur die kompromie met die heidendom<br \/>\ndat die vroe\u00eb Christelike ekklesia sy<br \/>\napostoliese reinheid verloor het. Dit het die sluise na al die misleidings van<br \/>\nSatan geopen. Deur nie die waarheid te waardeer en te bewaar nie, het Yahuwah<br \/>\nse volk dit verloor. Wanneer die waarheid van die hemel nie gekoester word soos<br \/>\ndit moet wees nie, verwyder Yahuwah dit; veroorsaak Hy dat dit vergeet word.<\/p>\n<p> Hosea<br \/>\n2:14+ openbaar net hoe ons ons hemelse Man verlaat het. Dit is deur die name<br \/>\nvan Ba\u00e4l in ons monde te neem en om toe te laat dat Ba\u00e4l-aanbidding ons lewens<br \/>\nbeheer.<\/p>\n<p>Daarom, kyk, Ek sal haar lok en haar in die<br \/>\nwoestyn lei en na haar hart spreek&#8230; En in di\u00e9 dag, spreek Yahuwah, sal jy <em>my<\/em> noem; My Ishi<sup>1<\/sup>; en jy sal<br \/>\nmy nie meer noem: My Ba\u00e4l<sup>2<\/sup> nie. Dan verwyder Ek die name van die<br \/>\nBa\u00e4ls uit haar mond, sodat hulle by hul naam nie meer genoem sal word nie. En<br \/>\nEk sal My met jou verloof tot in ewigheid en My met jou verloof in geregtigheid<br \/>\nen in reg en in goedertierenheid en in ontferming. En Ek sal My met jou verloof<br \/>\nin trou; dan sal jy Yahuwah ken.<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>As \u201celkeen van die ou profete minder gepraat<br \/>\nhet oor hul eie tyd as vir ons s`n, sodat hul profesie van krag is vir ons\u201d<sup>4<\/sup><br \/>\ndan is dit noodsaaklik om te kyk na hierdie gedeelte in die lig van die moderne<br \/>\nw\u00eareld. Niemand loop meer rond en beweer om dienaars van Ba\u00e4l te wees nie. Vers<br \/>\n16 gee ons `n idee hoe dit aangewend moet word: \u201cDan verwyder Ek die name van<br \/>\ndie Ba\u00e4ls uit haar mond, sodat hulle by hul naam nie meer genoem sal word nie.\u201d<br \/>\nDie name van die weeksdae: Sondag, Maandag, Dinsdag, ens., is na die planet\u00eare<br \/>\ngode vernoem.<\/p>\n<p>Dit is `n feit uit die kalender geskiedenis<br \/>\ndat die heidense, planet\u00eare week oorspronklik begin op Saturnus se dag (dag van<br \/>\nSaturni). Dit was die hoogste dag van die week. Dit is gevolg deur Son se dag<br \/>\n(dag van Solis),Maan se dag (dag van Lunae), ens. Die heidene het die sewe<br \/>\nplanet\u00eare gode aanbid in die volgorde waarin hulle gedink het die planete<br \/>\nwentel in verhouding tot die aarde. Hulle het gedink dat Saturnus die verste<br \/>\nvan die aarde was, dus het dit die vernaamste posisie van belang gehou, as die<br \/>\neerste dag van die planet\u00eare week<sup>5<\/sup>.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" style=\"padding: 0px 15px\" alt=\"planetary god stick calendar\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/images-lostsabbathsrestored.jpg\" align=\"right\" border=\"0\"><\/p>\n<p>In hierdie Romeinse stok kalender uit die Baddens<br \/>\nvan Titus<sup>6<\/sup>, word die dae van die heidense, planet\u00eare week<br \/>\nverteenwoordig deur sketse van die sewe planet\u00eare gode.Die eerste was Saturnus<br \/>\nse dag wat Sabbatari\u00ebrs aanvaar het ooreenstem met die sewende en laaste dag<br \/>\nvan die Bybelse week, die Sabbat. Dit was eers later dat die dae van die week<br \/>\nherrangskik is met Sondag as die eerste dag en Saturnus as die sewende. Die<br \/>\ntwaalf tekens van die sodiak kan gesien word in die sirkel in die middel, en<br \/>\nhulle verteenwoordig die twaalf maande van die jaar, waarvan ses ook benoem was<br \/>\nna die heidense gode.<sup>7<\/sup><\/p>\n<p>Die maande van die Gregoriaanse jaar en die<br \/>\ndae van die planet\u00eare week is onherroepelik heidens. Dit is waarna die gedeelte<br \/>\nin Hosea verwys. Wanneer Christene hulle lewens en hulle aanbiddingsdae deur `n<br \/>\npaganistiese, planet\u00eare kalender rangskik, word die name van die Ba\u00e4ls in hul<br \/>\nmonde geneem. Dit is onmoontlik om die Sabbat te vind op `n heidense,<br \/>\nGregoriaanse kalender en hierin word die Skepper vergeet.<\/p>\n<p>Deur aan die finale generasie die kennis van<br \/>\ndie ware metode van kalendasie te herstel, bring Yahuwah hulle terug na<br \/>\nprimitiewe vroomheid. Hy s\u00ea, \u201cDaarom, kyk, Ek sal haar lok en haar in die<br \/>\nwoestyn lei en na haar hart spreek.\u201d Watter widernis? Die antwoord word in<br \/>\nOpenbaring 12 gevind. Hier word `n uitbeelding van die ware ekklesia, die bruid<br \/>\nvan Christus, as `n vrou wat na die woestyn <br \/>\nmoet vlug, voorgestel.<sup>8<\/sup> \u201cEn die vrou het na die woestyn gevlug<br \/>\nwaar sy `n plek het wat deur Yahuwah gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou<br \/>\nonderhou duisend-tweehonderd-en-sestig dae lank.\u201d (Vers 6)<\/p>\n<p>Wanneer die reine ekklesia die praktyke van<br \/>\ndie heidendom aanvaar het, het die lang nag van die Donker Middeleeue op haar<br \/>\ngeval. Die ware ekklesia het gevlug na die woestyn, en daar, na die ervaring<br \/>\nvan die verwoesting wat kom uit die aanvaarding van ander minnaars, het Yahuwah<br \/>\nbegin om haar terug te lok. Die Protestante Hervorming het aan haar die lig<br \/>\nbegin herstel wat verlore gegaan het. \u201cDie waarheid is toenemend, en ons moet<br \/>\nwandel in die toenemende lig.\u201d<sup>9<\/sup> Die Vader sal nie vinniger vorder as<br \/>\nwat sy volk kan volg nie. Sedert die dae van die Protestantse Hervorming, het<br \/>\nYahuwah Sy bruid (die ekklesia) na Hom terug \u201cgelok\u201d, haar hart gewen aan haar<br \/>\nWare Liefde deur haar Sy pragtige liefde en sorg vir haar te wys.<sup>10<\/sup><\/p>\n<p>Die kennis van die luni-solar Sabbatte word<br \/>\nnou herstel vir die oorblyfsel ekklesia. Hierdie begrip sal enige voorafopgestelde<br \/>\nidees van die tyd van benoudheid affekteer. Die een geloofsoortuiging gedeel<br \/>\ndeur beide liberale en konserwatiewe Sewende-dag Adventiste, is dat die<br \/>\nVerenigde State regering die voortou sal neem in die maak van `n beeld van die<br \/>\ndier (die<br \/>\nRooms-Katolieke Kerk.) In eenvoudige terme: is almal opsoek na `n Sondag wet.<br \/>\nHou in gedagte dat Ellen White genoop was om die Groot Stryd in so `n manier te<br \/>\nskryf \u201com die geskiedenis van die omstredenheid in die verlede afgelope eeue op<br \/>\nte spoor, en veral so aan te bied, om `n lig te werp op die spoedige naderende<br \/>\nstryd van die toekoms,\u201d is dit moontlik dat die Sondagwet weer sal kom as `n<br \/>\nvermomming van die  kalender verandering?<\/p>\n<p>Dink daaroor. Satan se hoofteiken is die Sabbathouers.<br \/>\nAlmal weet van Sondag sluitingswette en almal het aanvaar dat d\u00edt die vorm van<br \/>\ndie Sondagwet sal wees. Maar as jy die Satan was, en jou #1 vyand verwag `n<br \/>\nplan van aanval, sou jy dit nie probeer verby glip sonder hul kennis nie? Ellen<br \/>\nWhite het die getroues gewaarsku om bewus te wees van Satan se middele. So gou<br \/>\nmense bewus word van een middel, gee die vader van leuens dit `n ander draai.<br \/>\nDit is van kardinale belang dat die hedendaagse ekklesia bewus moet wees van<br \/>\nSatan se misleidende middele want die finale generasie is beopdrag met `n<br \/>\nspesiale kommissie; `n kommissie wat Satan desperaat maak om hulle te keer om<br \/>\ndit te doen:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En die wat uit jou<br \/>\nvoortkom, sal die ou puinhope bou; die fondamente van vorige geslagte sal jy<br \/>\noprig, en jy sal genoem word: Herbouer van gebreekte mure, hersteller van<br \/>\npaaie, om bewoonbaar te maak. (Jesaja 58:12)<\/p>\n<p>Christus Homself, net voor Sy dood, het ook na<br \/>\nhierdie spesiale groep mense verwys. Die laaste hoofstuk van die laaste boek<br \/>\nvan die Ou Testament bevat hierdie vermaning:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dink aan die wet van<br \/>\nMoses, My kneg, wat Ek hom beveel het op Horeb vir die hele Israel- insettinge<br \/>\nen verordeninge. Kyk, Ek stuur julle die profeet Elia voordat die groot en<br \/>\nvreeslike dag<br \/>\nvan die Yahuwah aanbreek. En hy sal die hart van die vaders terugbring<br \/>\ntot die kinders, en die hart van die kinders tot hulle vaders, sodat Ek nie<br \/>\nhoef te kom en die land met die banvloek tref nie. (Male\u00e1gi 4:4-6)<\/p>\n<p>Die dissipels was bewus van die profesie. Na<br \/>\nChristus se verheerliking en Moses en Elia saam met Hom verskyn het, het<br \/>\nPetrus, Jakobus en Johannes die vraag gevra: \u201cWaarom s\u00ea die skrifgeleerdes dan<br \/>\ndat Elia eers moet kom?\u201d In ander woorde, \u201cAs U waarlik die Messias is soos ons<br \/>\nglo, hoekom moet Elia eers kom?\u201d<\/p>\n<p>Yahushua se reaksie is vol intrige.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Yahushua antwoord<br \/>\nen s\u00ea vir hulle: \u201cDis waar, Elia kom eers en sal alles herstel; maar Ek s\u00ea vir<br \/>\njulle dat Elia al gekom het, en hulle het hom nie erken nie, maar aan hom alles<br \/>\ngedoen wat hulle wou. So sal die Seun van die mens ook deur hulle ly.\u201d Toe<br \/>\nverstaan die dissipels dat Hy met hulle van Johannes die Doper gespreek het.<sup>13<\/sup><\/p>\n<p>In hierdie gespek, het die dissipels en<br \/>\nChristus albei terugverwys na die profesie van Male\u00e1gi deur die koms van Elia<br \/>\nbelowe voor \u201cdie groot en vreeslike dag van die Yahuwah.\u201d Die dissipels het<br \/>\naanvaar dat Hy uitsluitlik praat van Johannes die Doper, maar eindelik<br \/>\n\u201c[Yahushua] maak `n onderskeiding tussen die Elia wie nog moet kom, en Johannes<br \/>\nwie alreeds gekom het. (Matteus 17:11)\u201d<sup>14<\/sup><\/p>\n<p>Die Elia wat nog in die toekoms tot Christus<br \/>\nse dag sal iets baie belangrik doen: hy sal \u201calles herstel.\u201d(Vers 11) Watter<br \/>\ndinge herstel? Die antwoord word gevind in Male\u00e1gi 4: \u201cDink aan die wet van<br \/>\nMoses&#8230;met die insettinge en verordeninge.\u201d(Vers 4) Die herbouers van<br \/>\ngebreekte mure herstel die wet van Moses: dit is die insettinge en die<br \/>\nverordeninge en die beginsels van kalendasie.<\/p>\n<p>Baie mense aanvaar dat die woord \u201cinsettinge\u201d<br \/>\nstreng geld vir offerandes wat weggedoen is by die kruis. Maar, `n noukerige ondersoek<br \/>\nvan die Skrifte openbaar dat die woord \u201cinsettinge\u201d nooit gebruik word tot<br \/>\ntoepassing van offerandes nie. Aan die ander kant, word dit dikwels gebruik in<br \/>\ndie volgende frases: \u201cdit sal `n insetting vir ewig wees,\u201d \u201cdit sal `n ewige<br \/>\ninsetting wees\u201d, en \u201cdit sal `n ewigdurende instelling wees.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die restorasie en<br \/>\nherstellingswerk uitgevoer deur die teruggekeerde ballinge, onder die leierskap<br \/>\nvan Zerubbabel, Ezra, en Nehemiah, stel `n beeld voor van `n geestelike herstelswerk<br \/>\nwat gedoen moet word in die eindtyd van die aardse geskiedenis&#8230;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die geestelike<br \/>\nrestorasie waarvan die werk in Nehemia se tyd uitgevoer was,was simbolies,soos uiteengesit<br \/>\nin die woorde van Jesaja: \u201c En hulle sal die ou puinhope bou, die verwoeste<br \/>\nplekke uit vroe\u00ebr dae weer oprig en die verwoeste stede weer nuut maak wat woes<br \/>\nwas.\u201d \u201cEn die wat uit jou voortkom, sal <br \/>\ndie ou puinhope bou; die fondamente van vorige geslagte sal jy oprig, en<br \/>\njy sal genoem word: Herbouer van gebreekte mure, hersteller van paaie, om<br \/>\nbewoonbaar te maak.\u201d (Jesaja 61:4, 58:12)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Hier beskryf die<br \/>\nprofeet `n volk, wie in `n tyd van algemene afwyking van die waarheid en<br \/>\ngeregtigheid, daarop uit is om die beginsels wat die grondslag van die<br \/>\nkoninkryk van [Yahuwah] te herstel. Hulle is herbouers van gebreekte mure wat<br \/>\ngemaak is in [Yahuwah se] wet \u2013 die muur wat Hy rondom Sy uitverkorenes geplaas<br \/>\nhet vir hulle beskerming, en gehoorsaamheid aan die voorskrifte van geregtigheid,<br \/>\nwaarheid, en reinheid om hul ewige beskerming te wees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">In duidelike<br \/>\nbetekenisvolle woorde wys die profeet die spesifieke werk uit van die<br \/>\noorblyfsel volk wat die muur herstel het. \u201cAs jy jou voet terughou van die Sabbat<br \/>\n\u2013 om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die Sabbat `n<br \/>\nverlustiging noem en die heilige dag van die Yahuwah hooghou; en as jy dit eer<br \/>\ndeur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele<br \/>\ntaal spreek nie; dan sal jy jou verlustig in Yahuwah, en Ek sal jou laat ry oor<br \/>\ndie hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob;<br \/>\nwant die mond van Yahuwah het dit gespreek. (Jesaja 58:13,14)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">In die einde van tyd moet<br \/>\nelke goddelike instelling herstel word. Die bres wat gemaak is in die wet in<br \/>\ndie tyd toe die Sabbat deur die mens verander was, moet herstel word. [Yahuwah<br \/>\nse] oorblywende volk, wie voor die w\u00eareld as hervormers staan, is daar om te<br \/>\nwys dat die wet van Yahuwah die fondament is van alle blywende hervorming en<br \/>\ndat die Sabbat van die vierde gebod `n herdenking van die skepping is, `n<br \/>\nvoordurende herinnering van die krag van [Yahuwah]. In helder, duidelike lyne<br \/>\nmoet hulle die noodsaaklikheid van gehoorsaamheid bied aan al die voorskrifte<br \/>\nvan die Dekaloog. Aangedring deur die liefde van Christus, moet hulle met Hom saamwerk<br \/>\nin die herstel van die ou puinhope. Hulle is herbouers van gebreekte mure, herstellers van<br \/>\npaaie om bewoonbaar te maak.<\/p>\n<p>Mag Yahuwah se hedendaagse volk \u201celke goddelike instelling\u201d herstel, Sy<br \/>\nkalender, dat die reinheid van Sy wet aan die w\u00eareld vertoon kan word.<\/p>\n<hr style=\"width: 100%\">\n<p><sup>1 <\/sup> My Man<\/p>\n<p><sup>2 <\/sup>My<br \/>\nHeer, `n algemene titel vir God of Ba\u00e4l<\/p>\n<p><sup>3 <\/sup>Hos\u00e9a<br \/>\n2:14, 16-20,23<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> 3 SM 338<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Vir `n indiepte insig in die hoe die paganiste elken van die<br \/>\ndie 24-uur dae van die planet\u00eare gode gebasseer het op die posisie in verhouding<br \/>\nmet die aarde, sien How Did Sunday Get It`s Name? Deur Robert L. Odom, Southern<br \/>\nPublishing Association, 1972. <\/p>\n<p><sup>6<\/sup> R.L. Odom, How Did Sunday Get It`s Name?, Southern Publishing<br \/>\nAssociation, 1972.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> Julie en Augustus was genoem na Julius Ceasar (wie die<br \/>\nJuliaanse kalender ingestel het) en Augustus Ceasar ( die Romeinse keiser<br \/>\nwaarna in Lukas 2:1-7 verwys word.) September, Oktober, November en Desember<br \/>\nwas numeriese woorde: \u201csewende\u201d, \u201cagste\u201d, \u201cne\u00ebnde\u201d, en \u201ctiende\u201d,<br \/>\nrespektiewelik, nes die Roomse kalenderoorspronklik in Maart begin het.<\/p>\n<p><sup>8<\/sup> `n Vrou is altyd `n simbool van `n kerk. `n Hoer is `n<br \/>\nkorrupte kerk; `n rein vrou is die ware kerk [die ekklesia].<\/p>\n<p><sup>9<\/sup><br \/>\nE.G. White, Councils To Writers And Editors, 33.<\/p>\n<p><sup>10<\/sup><br \/>\nOpenbaring 12: 1 verskaf `n fassinerende simboiese beskrywing van die ware<br \/>\nkerk. Sy staan op die maan. Voete is die simbool van besitreg (sien Job 1:7) en<br \/>\nRut 4:7&amp;8). Die uitnemendheid van hierdie teks is baie mooi: die kerk is<br \/>\nweereens in besit van die kennis van die ware Sabbat en dit voorsien haar met<br \/>\n`n onwankelbare fundament. <\/p>\n<p><sup>11<\/sup> E.<br \/>\nG. White, Great Controversy, xi, klem verskaf.<\/p>\n<p><sup>12 <\/sup>Matth\u00e9\u00fcs<br \/>\n17; 10.<\/p>\n<p><sup>13 <\/sup>Matth\u00e9\u00fcs<br \/>\n17:11-13.<\/p>\n<p><sup>14<\/sup><br \/>\nHebrew-Greek Key Word Study Bible, KJV, voetnotas vir Male\u00e1gi 4, , deur Spiros<br \/>\nZodhiates<\/p>\n<p><sup>15 <\/sup>E.G.<br \/>\nWhite, Prophets &amp; Kings, 677-678, klem verskaf.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":214922,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108271","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Herstelling van die Verlore Sabbatte - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Herstelling van die Verlore Sabbatte - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die vraag word dikwels gevra, \u201cSou Yahuwah werklik toelaat dat die kennis van Sy Sabbat verlore gaan?\u201dDie antwoord soos gegee in Klaagliedere 2:6 is: ja. \u201cYahuwah het in Sion feestyd (mo`edim) en Sabbat laat vergeet.\u201d Hierdie tema word uitgebrei in Hosea, hoofstuk twee. Hier stel Yahuwah Sy volk voor as `n ontroue vrou wat gaan [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T15:07:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/recovering-lost-sabbaths-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/\",\"name\":\"Herstelling van die Verlore Sabbatte - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/recovering-lost-sabbaths-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-03T12:11:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T15:07:28+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/recovering-lost-sabbaths-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/recovering-lost-sabbaths-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Herstelling van die Verlore Sabbatte\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Herstelling van die Verlore Sabbatte - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Herstelling van die Verlore Sabbatte - Worlds Last Chance","og_description":"Die vraag word dikwels gevra, \u201cSou Yahuwah werklik toelaat dat die kennis van Sy Sabbat verlore gaan?\u201dDie antwoord soos gegee in Klaagliedere 2:6 is: ja. \u201cYahuwah het in Sion feestyd (mo`edim) en Sabbat laat vergeet.\u201d Hierdie tema word uitgebrei in Hosea, hoofstuk twee. Hier stel Yahuwah Sy volk voor as `n ontroue vrou wat gaan [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T15:07:28+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/recovering-lost-sabbaths-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/","name":"Herstelling van die Verlore Sabbatte - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/recovering-lost-sabbaths-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-03T12:11:00+00:00","dateModified":"2025-08-20T15:07:28+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/recovering-lost-sabbaths-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/recovering-lost-sabbaths-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/recovering-the-lost-sabbaths\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Herstelling van die Verlore Sabbatte"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108271","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108271"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/214922"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108271"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}