{"id":108254,"date":"2012-12-03T12:13:00","date_gmt":"2012-12-03T12:13:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-aaneenlopende-weeklikse-siklus-vals-bewys\/"},"modified":"2025-08-20T14:53:15","modified_gmt":"2025-08-20T14:53:15","slug":"aaneenlopende-weeklikse-siklus-vals-bewys","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/aaneenlopende-weeklikse-siklus-vals-bewys\/","title":{"rendered":"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys"},"content":{"rendered":"<p><span class=\"dropcap\">M<\/span>oderne Sabbatari\u00ebrs<br \/>\ndring daarop aan dat Saterdag die Sabbat van die Bybel is omdat hulle glo dat<br \/>\ndie sewe-dae week sonder onderbreking sedert die Skepping gesirkuleer het. Een<br \/>\nrede vir hierdie oortuiging is die feit toe die Juliaanse kalender in 1582 verander<br \/>\nis na die Gregoriaanse kalender, daar geen dae van die week verlore gegaan het<br \/>\nnie. Donderdag, Oktober 4, 1582, op die Juliaanse kalender was deur Vrydag,<br \/>\nOktober 15, van die Gregoriaanse kalender gevolg. Daarom, word dit<br \/>\nveronderstel, het geen dae \u201cverlore\u201d gegaan <br \/>\nmet die kalender hervorning van die Juliaanse na die Gregoriaanse nie, en<br \/>\nis die moderne week identies aan die Bybelse week.   <\/p>\n<p>Die veronderstelling is verkeerd bewys in die historiese feite van die<br \/>\nJuliaanse kalender self. Die kalender van die Romeinse Republiek, nes die van<br \/>\nalle antieke kalenders, was oorspronklik gebaseer op die maan siklusse.<br \/>\nPaganistiese Roomse priesters, bekend as pouse, het die kalender beheer deur<br \/>\ndie begin van die maande aan te kondig.  <\/p>\n<table style=\"width: 95px\" cellpadding=\"15\" border=\"0\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td><img decoding=\"async\" alt=\"bust of julius caesar\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image001.jpg\" border=\"0\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\">Julius C\u00e6sar <\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hierdie pouse, wie ook politieke ampte<br \/>\nkon h\u00ea, het die kalender skaamteloos gemanipuleer weens politieke redes, deur<br \/>\nekstra maande in te reken om gewilde politici langer in hul ampte te hou of,<br \/>\nandersom, om nodige interberekeninge uit te los net om die tydperke van<br \/>\npolitieke opponente te verkort. Teen hierdie tyd van Julius Caesar, was die<br \/>\ndatums van die kalender heeltemal uit lyn met die seisoene. Julius Caesar het<br \/>\nsy reg<sup>1<\/sup> as pontifex maximus<sup>2<\/sup>, ho\u00eb priester, uitgeoefen en<br \/>\n hervorming ingebring wat `n moeisame en<br \/>\nonakkurate berekening van tyd geword het.<\/p>\n<p>In die mid-1<sup>ste<\/sup> eeu v.C. het<br \/>\nJulius Caesar, Sosigenes, `n Alexandriese ruimtewetenskaplike uitgenooi, om hom<br \/>\nvan advies te bedien omtrent die kalender hervorming, en Sosigenes het besluit<br \/>\ndat die enigste praktiese stap was om die lunar-solar kalender heeltemal te<br \/>\nverwerp. Maande moet op `n seisoenale basis ingerig word, en dat `n tropiese<br \/>\n(solar) jaar gebruik moes word, soos in die Egiptiese kalender. . .<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Neem notisie dat Sosigenes se<br \/>\ngroot uitvinding was om die maan kalender berekening te verwerp.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die groot moeilikheid wat enige<br \/>\n[kalender] hervorming in die gesig staar, was dat daar geen manier blyk te wees<br \/>\nwat `n verandering sou toelaat wat die maande steeds in lyn sal h\u00ea met die<br \/>\nfases van die Maan en die jaar met die seisoene nie. Dit was nodig om `n<br \/>\nfundamentele breek te maak met tradisionele bereken om `n effektiewe seisoenale<br \/>\nkalender te bedink.<sup>4<\/sup> <\/p>\n<p>Om die nuwe kalender terug in lyn<br \/>\nte bring met die seisoene vereis die inter-berekening van 90 dae aan die jaar,<br \/>\nwat vir ewig daarna as die Jaar van Verwarring bekend geword het. Maar die<br \/>\nJuliaanse kalender van 45 v.C., selfs die Juliaanse kalender in die dae van<br \/>\nChristus, het nie soos die Juliaanse kalender gelyk toe Pous Gregorius XIII dit<br \/>\nverbeter het nie, en het dus nie soos die Gregoriaanse kalender van vandag<br \/>\ngelyk nie. Daar was geen Saterdag (of sewende-dag Sabbat aan die einde van die<br \/>\nweek) op die oorspronklike Juliaanse kalender nie. <\/p>\n<p> Die Juliaanse kalender, nes die<br \/>\nkalender van die Republiek voor dit, het oorspronklik `n agt dae siklus gehad.<br \/>\nElke agste dag was `n nundinae, of mark dag. Die kalenders was nie opgestel in<br \/>\nroosters soos die hedendaagse kalenders nie, maar die datums was in kolomme<br \/>\ngelys. Byvoorbeeld, Januarie het met dag \u201cA\u201d begin en sou vorder deur die loop<br \/>\nvan die ag dae van die week (A tot H), wat die maand laat eindig met dag \u201cE\u201d. <\/p>\n<p>Anders as die Hebreeuse kalender, het die Romeinse kalender `n<br \/>\naaneenlopende weeklikse siklus regdeur die jaar gehad, met `n bietjie<br \/>\nverstelling aan die einde van die jaar. Omdat Januarie eindig op dag \u201cE\u201d, sal<br \/>\nFebruarie begin op dag \u201cF\u201d. Net so eindig Februarie op dag \u201cA\u201d met Maart wat<br \/>\nmet dag \u201cB\u201d begin: <\/p>\n<div style=\"text-align: justify\">\n<table style=\"width: 60%\" cellpadding=\"5\" border=\"0\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"20%\">A k Jan<\/td>\n<td width=\"20%\">F k Feb<\/td>\n<td width=\"20%\">B k Mrt<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>B<\/td>\n<td>G<\/td>\n<td>C<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>C<\/td>\n<td>H<\/td>\n<td>D<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>D<\/td>\n<td>A<\/td>\n<td>E<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>E, ens.<\/td>\n<td>B, ens.<\/td>\n<td>F, ens.<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<\/div>\n<p>Hieronder is `n herkonstruksie van die <em>Fasti Antiates, `<\/em>n pre-Juliaanse kalender wat dateer uit die 60`s v.C.<br \/>\nontdek in die terrein van Nero se villa in Antium. Die letters A was in rooi<br \/>\ngeverf om die begin van die week aan te dui.<\/p>\n<p style=\"text-align: center\"><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px\" title=\"roman republic calendar\" alt=\"roman republic calendar\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image002.jpg\" border=\"0\"><br \/>\n<span style=\"font-size: 11px\">`n Herkonstruksie van Fasti Antiates, die enigste kalender van die Romeinse Republiek steeds in aansyn.<sup>5<\/sup><span class=\"hasTip\" title=\" :: Palazzo Massimo Alle Terme, ed. Adriano La Regina, 1998. \"><\/span><\/span><\/p>\n<p>Daar is 13 kolomme. Januarie, aan die<br \/>\nlinkerkant, begin op dag \u201cA\u201d en eindig met dag \u201cE\u201d. Aan die onderkant van elke<br \/>\nkolom is groot Romeinse syfers wat die getal dae vir daardie maand aandui. Die<br \/>\nver regterhandse kolom is die 13de, interberekende maand. Bykomende letters<br \/>\nverskyn langs die weeks dag letters. D\u00edt was `n aanduiding van watter soort<br \/>\nbesigheid op daardie dag gedoen kan word en wat nie. `n \u201cK\u201d was langs die<br \/>\neerste letter van elke maand geverf. Dit het gestaan vir kalend\u00e6.<sup>6<\/sup> <\/p>\n<p>Dit is belangrik om te onthou dat die Bybelse week as `n indiwiduele tyd<br \/>\neenheid soos gedefinieer in Genesis 1,  uit net sewe dae bestaan het: ses werksdae wat<br \/>\ngevolg is deur `n Sabbat dag rus op die laaste dag van die week. Die agt dae<br \/>\nsiklus van die Juliaanse kalender was in die dae van Christus in gebruik.<br \/>\nNogtans sou die Jode nie die sewende-dag Sabbat op die agt-dae weeklikse siklus<br \/>\nvan die Juliaanse kalender gehou het nie. Dit sou vir hulle afgodediens<br \/>\nwees.  <\/p>\n<p>`n Voorbeeld van `n Juliaanse kalender wat dateer uit die tyd van<br \/>\nAugustus<sup>7<\/sup> (63 v.C. \u2013 A.D. 14) tot by Tiberius<sup>8<\/sup> (42 v.C. \u2013<br \/>\nA.D. 37), <img decoding=\"async\" title=\"\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px\" alt=\"stone julian 8-day calendar, continuous weekly cylce proven false\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image003.png\" width=\"350\" border=\"0\" align=\"left\">is op hierdie brokstukke bewaar. Die agt-dae week is duidelik daarop<br \/>\nsigbaar.  <\/p>\n<p>`n Latere sewe-dae week Juliaanse kalender, soos te siene in die<br \/>\nvolgende skets van `n stok kalender wat ontdek is by die baddens van Titus (gebou<br \/>\n79 \u2013 81 A.D.), verskaf verdere bewyse dat die Bybelse Sabbat nooit gevind kan<br \/>\nword met die gebruik van die Juliaanse kalender nie. Die middelste sirkel bevat<br \/>\ndie twaalf tekens van die sodiak wat korrespondeer met die 12 maande van die<br \/>\njaar. Die Romeinse syfers aan die linker en regter kant is `n aanduiding van<br \/>\ndie dae van die maand. Oor die bokant van die stok kalender verskyn die sewe<br \/>\nplanet\u00eare gode van die paganistiese Romeine.<sup>9<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\"><img decoding=\"async\" style=\"padding: 0px 15px\" alt=\"planetary god stick calendar\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/image004.png\" border=\"0\" align=\"right\"><\/p>\n<p>Saterdag (of <em>dies Saturni \u2013 <\/em>die<br \/>\ndag van die Saturnus)<sup>10 <\/sup>was die eerste dag van die week, nie die<br \/>\nsewende nie. As die god van landbou, kan hy in sy voortreflike posisie van<br \/>\nbelang gesien word, simbool in die hand, `n sekel. Volgende op die tweede dag<br \/>\nvan die paganistiese planet\u00eare week, verskyn die songod met ligstrale wat van<br \/>\nsy hoof uitstraal. Die tweede dag van die week was uit oorsprong <em>dies Solis <\/em>(dag van die Son &#8211; Sondag).<br \/>\nDie derde dag van die week wys die maan godin, met die gehoringde sekel maan as<br \/>\nhaar kroon op haar hoof. Haar dag was <em>dies<\/em><em>Lun\u00e6<\/em> (dag van die Maan &#8211; Maandag). Die res van die dae was verteenwoordig<br \/>\ndeur ander planet\u00eare gode, wat eindig met dies <em>Veneris<\/em> (dag van Venus, wat in Noord Europese tale verander was na<br \/>\n`n Noorse godin en Friga se dag, of Vrydag geword het.)<sup>11 <\/sup><\/p>\n<p>Omdat die hele w\u00eareld die Gregoriaanse kalender vir honderde jare<br \/>\ngebruik het, is dit `n dikwelse misgekykte feit dat in die verlede, nie net<br \/>\nverskeie lande verskillende kalenders gebruik het nie, maar daar was ook gebieds<br \/>\nverskille binne-in indiwiduele lande. Alhoewel die sewe-dae week populariteit<br \/>\nin Rome verkry het met die opkoms van die kulte van Mithras, het dit nie<br \/>\namptelik geword totdat Konstantyn die week tydens die Raadsitting van Nicene<br \/>\ngestandaardiseer het nie.<sup>12<\/sup><\/p>\n<p>In die lig van hierdie feite, is dit logies om te veronderstel dat die Gregoriaanse<br \/>\nSaterdag die Bybelse Sabbat van die Skepping is. Dit is waar dat die Juliaanse<br \/>\nkalender getransmuteer het na die Gregoriaanse kalender sonder enige verlies<br \/>\nvan dae. Maar, dit is ook waar dat die Gregoriaanse kalender, nes die Juliaanse<br \/>\nkalender voor dit, geheel en al gebaseer is op `n paganistiese stelsel van<br \/>\nkalender berekening.  <\/p>\n<div style=\"text-align: justify\">\n<table style=\"width: 265px\" cellspacing=\"0\" cellpadding=\"15\" border=\"0\" align=\"left\">\n<tbody>\n<tr>\n<td><img decoding=\"async\" alt=\"christopher clavius\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/fx0O3oB9-image005.jpg\" border=\"0\" align=\"left\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\">Christopher Clavius (1538-1612)<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<\/div>\n<p>Jesu\u00efete ruimte wetenskaplike,<br \/>\nChristopher Clavius, het bevestig dat die Juliaanse kalender in suiwere<br \/>\npaganisme gewortel is en dat dit hoegenaamd geen bande met die Bybelse kalender<br \/>\nberekening het nie. Clavius is w\u00eareld bekend as die argitek van die moderne<br \/>\nGregoriaanse kalender. Omdat die Juliaanse kalender net `n bietjie te lank is,<br \/>\nhet die lente-dag-en-nag-eweninge, teen die 16de eeu, nie meer langer op die<br \/>\ndatum waarop dit willekeurig in die derde eeu aangedui is, geval nie: Maart 21.<br \/>\nPous Gregorius XIII het Clavius die taak van kalender hervorming opgel\u00ea om die<br \/>\nlente-dag-en-nag-eweninge na Maart terug te bring.<sup>13<\/sup> <\/p>\n<p>In sy boek, <em>Romani Calendarii A Gregorio XIII P.M. Restituti Explicato,<\/em> maak Clavius bekend dat toe die Juliaanse kalender die ekklesiastiese<br \/>\nkalender van die Kerk by die Raadsitting van Nicene gemaak is, het die Kerk<br \/>\nopsetlik die Bybelse kalendasie verwerp en instede daarvan die paganistiese<br \/>\nkalendasie aangeneem. In verwysing na die verskillende stelsels van kalender<br \/>\nberekening gebruik om die Bybelse Pasga vas te stel teenoor die <a title=\"Paasfees \u2502 Die Heidense Pasga\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/paasfees-die-heidense-pasga.html\">paganistiese<br \/>\nplaasvervanger van Paasfees<\/a> het<br \/>\nClavius ges\u00ea: \u201cDie Katolieke Kerk het nooit die [Joodse] gebruik van die<br \/>\nviering van die Pasga gebruik nie, maar het altyd in haar viering die beweging<br \/>\nvan die maan en son dopgehou, en dit was dus so geheilig deur die aller-oudste<br \/>\nen allerheiligste Bisdomme van Rome, maar ook bevestig deur die eerste<br \/>\nRaadsitting van Nicene.\u201d<sup>14 <\/sup>Die Bisdomme waarna hy verwys is die<br \/>\nantieke priesters van paganistiese Rome.    <\/p>\n<p>Hedendaagse Christene het van die veronderstelling uitgegaan dat die<br \/>\nGregoriaanse Saterdag die Bybelse Sabbat is. Maar Christene wie geleef het in<br \/>\ndie tyd toe die Juliaanse kalender siviele wetgewing afgeforseer was het geen<br \/>\ntwyfel of verwarring oor die aangeleentheid gehad nie: die \u201cSabbat\u201d was bereken<br \/>\nvolgens die Bybelse luni-solar kalender; die \u201cdag van die Here\u201d (Sondag)<br \/>\nvolgens die paganistiese solar kalender. Nes David Kapersky opgelet het, \u201cDit<br \/>\nwas nie meer moontlik onder Konstantyn om die ou kalender toe te pas nie.\u201d<sup>15<\/sup>Maar, Apostoliese Christene het nie aan die nuwe wetgewing gehoor gegee<br \/>\nnie. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">In elke tree in die weg van die<br \/>\nafvalligheid, in elke stap geneem in die aanvaarding van die vorme van sonaanbidding,<br \/>\nen teen die aanvaarding van aanbidding van Sondag self, was daar `n<br \/>\nvoortdurende protes deur alle ware Christene. Diegene wie aan Christus en aan<br \/>\ndie waarheid van die reine woord van [Yahuwah] getrou gebly het,  het die Sabbat van die [Meester] volgens die<br \/>\ngebod onderhou, en volgens die woord van [Yahuwah], die Skepper van die hemel<br \/>\nen die aarde, word onderskei van alle ander [gode]. Hulle protesteer vervolgens<br \/>\nteen elke fase en vorm van son aanbidding. Andere, veral in die ooste, het<br \/>\ngekompromiteer, deur beide die Sabbat en Sondag te onderhou. Maar in die Weste<br \/>\nonder Romeinse invloed en onder die leierskap van die kerk en die bisdomme van<br \/>\nRome, was Sondag alleen aangeneem en onderhou.<sup>16<\/sup>  <\/p>\n<p>Die Raadsitting van Nicene  (A.D. 321-324)  het die Bybelse luni-solar kalender vir<br \/>\nekklesiastiese gebruik verban, en die Juliaanse kalender daarmee vervang, wat<br \/>\naanbeveel dat mense orals moet \u201chulde bring\u201d<sup>17<\/sup> aan die dag van die<br \/>\nSon.<sup>18<\/sup>  Sommige het begin<br \/>\ntoegewings maak. Hoewel baie Christene steeds vasgehou het aan die<br \/>\noorspronklike Sabbat volgens die luni-solar kalender, het andere, met die<br \/>\nrabbynse Jode, die sewende dag van die Juliaanse kalender: Saterdag onderhou.<br \/>\nSteeds het andere Saterdag sowel as Sondag onderhou. Dit het nie die kerk van<br \/>\nRome tevrede gestel nie. Sy wou h\u00ea dat almal uitsluitlik op Sondag met aanbid. Toe<br \/>\ndie uitvaardiging van Nicene nie die verlangde effek op die volk gehad het nie,<br \/>\nwas die Raadsitting van Nicene byna 40 jaar later byeengeroep om die<br \/>\naanvaarding van \u201cdie dag van die Here\u201d af te dwing in die plek van die Bybelse <a title=\"Die Sabbat volgens die Maan\" href=\"\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\">lunar Sabbat.<\/a> <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dat sy<br \/>\nhaar oorspronklike ideale bereik, het dit nou vir die kerk nodig geraak om<br \/>\nwetgewing te verseker wat alle vrystellings uitwis, en die onderhouding van die<br \/>\nSabbat verbied om die magtige protes [teen aanbidding van Sondag] uit  te blus. En nou \u2026 die \u201cware goddelike bevel\u201d van<br \/>\nKonstantyn en die Raadsitting van Nicene dat \u201cniks in gemeen met die Jode\u201d<br \/>\ngehou moet word nie, was die grondslag van die wetlike gesag gemaak, om die<br \/>\nonderhouding van die Sabbat van die [Meester] in totaliteit uit te wis, om die<br \/>\nviering van Sondag instede daarvan te bevestig.<sup>19<\/sup> <\/p>\n<p>Kerkre\u00ebl 29 van die Raadsitting van<br \/>\nLaodicea het aanbeveel dat: \u201cChristene sal nie ver-Joods en rustend op die<br \/>\nSabbat wees nie, maar sal op daardie dag werk; maar die dag van die Here sal<br \/>\nhulle spesiaal huldig, en, as Christene, indien moontlik, nie op daardie dag moet<br \/>\nwerk nie. Maar as gevind word dat hulle Joods-gesind is, sal hulle van Christus<br \/>\nverband word.\u201d<\/p>\n<p>Dit is belangrik om te weet dat die woord \u201cSaterdag\u201d aan die Engelse<br \/>\nvertaling gevoeg is. Volgens Katolieke biskop, Karl J. Hefele se <em>History of the Councils of the Church from<br \/>\nthe Original Documents, <\/em>is die woord wat gebruik was eintlik \u201cSabbat\u201d in<br \/>\nbeide die Grieks en Latyns en die woord anathema\u201d (vervloekte) in die plek van<br \/>\n\u201cuit geban\u201d. Die Latynse weergawe bevat nie enige verwysings na <em>dies Saturni <\/em>(Saterdag) nie maar gebruik<br \/>\ninstede Sabbato, of \u201cSabbat\u201d:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><em>Quod non oportet Christianos Judaizere<br \/>\net otiare in Sabbato, sed operari in eodem die. Preferentes autem in<br \/>\nveneratione Dominicum diem si vacre voluerint, ut Christiani hoc faciat; quod<br \/>\nsi reperti fuerint Judaizere Anathema sint a Christo.<\/em><\/p>\n<p>Slegs in onlangse jare, namate historiese feite vergeet was, was Saterdag as die Bybelse Sabbat veronderstel. Toe die Juliaanse kalender op die<br \/>\nChristene afgedwing was vir geestelike gebruik, het niemand in daardie tyd <em>dies Saturni<\/em> met Sabbato verwar nie. <\/p>\n<p>`n Paar dae voor Sy dood, het Christus `n diepsinnige stelling gemaak<br \/>\nwat oorpeins moet word in die konteks van die kwessie oor die ware kalender teenoor<br \/>\ndie valse kalenders. Daarop s\u00ea Hy vir hulle: \u201cBetaal dan aan die keiser wat die<br \/>\nkeiser toekom, en aan Yahuwah wat Yahuwah toekom.\u201d<sup>21<\/sup> Hier het<br \/>\nChristus `n belangrike beginsel ingestel wat elke area in die lewe moet regeer.<br \/>\nAanbidding hoort nie aan die Keiser nie. Dit is <br \/>\nkom die Skepper  alleen toe.<\/p>\n<p>`n Spreekwoord van ouds s\u00ea: \u201cHy wie die kalender beheer, beheer die<br \/>\nw\u00eareld.\u201d Wie heers oor jou? Die dag waarop jy aanbid, bereken deur die kalender<br \/>\nwat jy gebruik, openbaar watter Godheid\/godheid in beheer van jou lewe is. Aanbidding<br \/>\nop die ware Sabbat is `n teken van lojaliteit aan ons Skepper. Slegs die Skepper,<br \/>\ndie Een in beheer van die son, maan en die sterre, Sy kalender, het die reg om<br \/>\nSy volk te vertel wanneer om te aanbid, deur die deug van daardie reg, om<br \/>\ndaardie aanbidding te ontvang.  <\/p>\n<p style=\"text-align: justify\"> __________________________________________________________________<\/p>\n<p><font size=\"3\" face=\"Georgia\">Verwante Inhoud:<\/font><\/p>\n<ul>\n<li><a title=\"Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender\" href=\"\/view-video\/1538\/die-geskiedenis-van-die-juliaanse-kalender.html\">Die Geskiedenis van die Juliaanse<br \/>\nKalender<\/a>  (Video)<\/li>\n<li><a title=\"Die Internasionale Datumlyn Verander: Die Sabbat onverandered?\" href=\"\/view-video\/1539\/die-internasionale-datumlyn-verander-die-sabbat-onverandered.html\">Internasionale Datum Lyn  Verander: Die Sabbat Onveranderd?<\/a> (Video)<\/li>\n<\/ul>\n<div style=\"text-align: justify\">\n<div style=\"width: 100%; font-size: 11px\"><span style=\"text-align: center\"><\/span><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Julius C\u00e6sar was verkies as Pontifex<br \/>\nMaximus in 63 V.C. (James Evans, &#8220;Calendars and Time Reckoning,&#8221; <em>The History and Practice of Ancient<br \/>\nAstronomy<\/em>, Oxford University Press, 1998, bl.<br \/>\n165.)<br \/>\n<sup>2<\/sup> &#8220;Pontifex Maximus&#8221; is nou `n titel uitsluitlik vir die<br \/>\npous. Dit is baie toepaslik omdat die Gregoriaanse kalender wat tans in gebruik<br \/>\nis, beide paganisties en pouslik is, wat gebaseer is op die paganistiese<br \/>\nJuliaanse kalender en verbeter is deur, en vernoem is, na `n pous.   .<br \/>\n<sup>3<\/sup> &#8220;The Julian Calendar&#8221;, <em>Encyclopedia Britannica<\/em>.<br \/>\n<sup>4<\/sup> <em>Ibidem klem voorsien<\/em>.<br \/>\n<sup>5 <\/sup><em>Palazzo Massimo Alle<br \/>\nTerme<\/em>, ed. Adriano La Regina, 1998.<br \/>\n<sup>6 <\/sup>&#8220;Calendar,&#8221; <em>Encyclopedia Britannica<\/em> aanlyn.<br \/>\n<sup>7 <\/sup>Keiser Augustus, eerste Romeinse Keiser, wat in die Bybel vermeld<br \/>\nis. Sy belastings aanvraag het gemaak dat Maria en Josef na Bethlehem moes kom.<br \/>\nSien Lukas 2:1.<br \/>\n<sup>8<\/sup> Tiberius volg Augustus in 14 A.D op., aftrede in 35 A.D. (Historic<br \/>\nFigures, www.BBC.co.uk\/history.)<br \/>\n<sup>9 <\/sup>Die sewe-dae planet\u00eare week was aangeneem in die paganistiese<br \/>\nkalender met die opkoms van die kultus van  Mithras. (Sien <em>Sunday in Roman Paganism<\/em>, by R. L. Odom, Review &amp; Herald Publ. Assoc., 1945.) Die planet\u00eare<br \/>\ngode het dus `n permanente deel van `n Juliaanse kalendasie en paganistiese<br \/>\nRomeinse kultuur geraak. <br \/>\n<sup>10<\/sup> Vir verdere informasie oor die oorspronklike planet\u00eare week sien,<em>How Did Sunday Get It\u2019s Name?<\/em>, deur  R. L. Odom, by<br \/>\nwww.4angelspublications.com\/books.php. Kopiereg, 1972, deur Southern Publishing<br \/>\nAssoc., gebruik met toestemming.<br \/>\n<sup>11<\/sup> J. Bosworth and T. N. Toller, Frig-d\u00e6g, <em>An Anglo-Saxon Dictionary<\/em>, 1898, bl.337, beskikbaar gemaak deur die  Germanic Lexicon Project. Sien ook<br \/>\n&#8220;Friday&#8221; in <em>Webster\u2019s New Universal Unabridged Dictionary,<\/em> 2de uitgawe, 1983.<br \/>\n<sup>12<\/sup> Sien R. L. Odom\u2019s &#8220;The Planetary Week in the First Century<br \/>\nA.D.&#8221;, <em>Sunday Sacredness in<br \/>\nRoman Paganism<\/em>, Review and Herald Publish Assoc.,<br \/>\n1944.<br \/>\n<sup>13 <\/sup>&#8220;Toe Gregorius XIII die kalender hervorm het, was die<br \/>\nverstellings so gemaak dat die lente eweninge die posisie vul aan hulle<br \/>\ntoevertrou in die Paasfees tabelle, viz, Maart 21. &#8220;Hierdie tablette dateer<br \/>\n,,,, omtrent uit die derde eeu, Die belangrike punt is dat <em>hierdie verstelling die lente eweninge op `n datum plaas wat <strong>suiwer willekeurig<\/strong> <\/em>is en nie<br \/>\nnoodwendig verwant is aan die datum waarop die ewening val nie toe die<br \/>\nhersiening van die kalender deur Julius Ceasar gemaak was<em>\u201d<\/em> (Brief van Dr. H. Spencer-Jones, Astronomer Royal, Royal Observatory,<br \/>\nGreenwich, London, aan Grace Amadon, gedateer Des. 28, 1938, Versamel 154, Bus<br \/>\n1, L\u00eaer 4, Center for Adventist Research, Andrews University, klem voorsien.<br \/>\n<sup>14<\/sup> Christopher Clavius, Romani Calendarii A Gregorio XIII P.M.<br \/>\nRestituti Explicato, bl. 54, soos aangehaal uit  &#8220;Report of Committee on Historical Basis,<br \/>\nInvolvement, and Validity of the October 22, 1844, Position&#8221;, Deel V, Afd.<br \/>\nB, bl. 18, Versameling 154, Center for Adventist Research, Andrews University.<br \/>\n<sup>15<\/sup><em> Astronomical Origin<br \/>\nof Jewish Chronology<\/em>, Parys, 1913, bl. 651.<br \/>\n<sup>16 <\/sup>A. T. Jones, <em>The Two Republics<\/em>, A. B. Publishing, Inc., 1891, bl.<br \/>\n320-321.<br \/>\n<sup>17 <\/sup>Eerbiedig: &#8220;<em>Om met diepe respek en eerbied te aanskou:\u2026om as heilig aan te<br \/>\nsien.\u201d  Webster\u2019s New Universal<br \/>\nUnabridged Dictionary<\/em>, 2de uitgawe, 1983.<br \/>\n<sup>18<\/sup> &#8220;Konstantyn, Keiser <br \/>\nAugustus, aan Helpidius: &#8220;Op die <br \/>\neerbiedige dag van die son laat al die magistrate en die volk wie in die<br \/>\nstede woon rus, en laat alle aanbiddings gesluit wees. Maar in die landelike<br \/>\ngebiede, mag persone betrokke by landbou vryelik en wettig hulle bedrywighede<br \/>\nuitvoer; omdat dit so dikwels gebeur dat `n ander dag nie so gepasd is vir<br \/>\ngraan saaiery  of vir die plant van `n<br \/>\nwingerd nie, tensy deur die vernalatiging van die geskikte oomblik vir sulke<br \/>\noperasies die oorvloed van die hemel verloor sou word.  P. Schaff se vertaling, <em>History of the Christian Church<\/em>, Deel III, bl. 75.<br \/>\n<sup>19 <\/sup>A. T. Jones, <em>The Two Republics<\/em>, A. B. Publishing, Inc., 1891, p. 321,<br \/>\nklem voorsien.<br \/>\n<sup>20 <\/sup>Karl Josef von Hefele (1809-1893), Is `n uitstekende<br \/>\ngesaghebbende op die oorspronklike woordkeuse wat in die Raadsitting van<br \/>\nLaodicea gebruik was. `n Duitse geletterde, teoloog en professor van Kerk<br \/>\ngeskiedenis, opleiding ontvang te T?bingen Universiteit, en later biskop van<br \/>\nRottenburg, het toegang tot die Vatikaan argiewe en oorspronklike dokumente<br \/>\ngehad. <br \/>\n<sup>21 <\/sup>Sien  Matth\u00e9\u00fcs 22:21.<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":214843,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108254","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-the-fallacy-of-a-continuous-weekly-cycle"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Moderne Sabbatari\u00ebrs dring daarop aan dat Saterdag die Sabbat van die Bybel is omdat hulle glo dat die sewe-dae week sonder onderbreking sedert die Skepping gesirkuleer het. Een rede vir hierdie oortuiging is die feit toe die Juliaanse kalender in 1582 verander is na die Gregoriaanse kalender, daar geen dae van die week verlore gegaan [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T14:53:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/continuous-weekly-cycle-proven-false-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"15 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/\",\"name\":\"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/continuous-weekly-cycle-proven-false-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2012-12-03T12:13:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T14:53:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/continuous-weekly-cycle-proven-false-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/continuous-weekly-cycle-proven-false-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys - Worlds Last Chance","og_description":"Moderne Sabbatari\u00ebrs dring daarop aan dat Saterdag die Sabbat van die Bybel is omdat hulle glo dat die sewe-dae week sonder onderbreking sedert die Skepping gesirkuleer het. Een rede vir hierdie oortuiging is die feit toe die Juliaanse kalender in 1582 verander is na die Gregoriaanse kalender, daar geen dae van die week verlore gegaan [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T14:53:15+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/continuous-weekly-cycle-proven-false-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"15 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/","name":"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/continuous-weekly-cycle-proven-false-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2012-12-03T12:13:00+00:00","dateModified":"2025-08-20T14:53:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/continuous-weekly-cycle-proven-false-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/continuous-weekly-cycle-proven-false-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/continuous-weekly-cycle-proven-false\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Aaneenlopende Weeklikse Siklus Vals Bewys"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108254","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108254"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/214843"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108254"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}