{"id":108238,"date":"2009-06-14T12:09:48","date_gmt":"2009-06-14T12:09:48","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-spiritisme-en-die-beloning-van-die-heiliges\/"},"modified":"2025-08-20T14:40:39","modified_gmt":"2025-08-20T14:40:39","slug":"spiritisme-en-die-beloning-van-die-heiliges","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/spiritisme-en-die-beloning-van-die-heiliges\/","title":{"rendered":"Spiritisme en die Beloning van die Heiliges"},"content":{"rendered":"<h2><strong>1. Die<br \/>\nEerste Leuen <\/strong><\/h2>\n<p>In Genesis 2: 9 lees ons: <font color=\"#ff0000\">\u201cEn<br \/>\nYahuwah Elohim het allerhande bome uit die grond laat uitspruit,  begeerlik om te sien en goed om van te eet;<br \/>\nook die boom van die lewe in die middel van die tuin, en die boom van die<br \/>\nkennis van goed en kwaad.\u201d<\/font> Daar is elke rede om te glo dat die teks wens<br \/>\nom twee regte, letterlike bome te beskryf, beide wat vrugte dra wat gepluk en<br \/>\nge\u00ebet kan word. En dan spreek die name van die bome van nog `n werklikheid.<\/p>\n<p>Die boom van die lewe was essensie\u00ebl vir die ewige<br \/>\nmenslike lewe. Deur nie gedurig van hierdie boom te eet nie, sou die menslike<br \/>\nliggaam begin om sy lewenskrag te verloor en sterf. Dit word uitgebeeld in<br \/>\nGenesis 3: 22. <font color=\"#ff0000\">\u201cToe s\u00ea Yahuwah Elohim: Nou het die mens<br \/>\ngeword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken, As hy nou maar nie sy hand<br \/>\nuitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie!\u201d<\/font><br \/>\nDeur te eet van die boom van die lewe sou onsterflikheid gee, die mag om<br \/>\nvir ewig te lewe. Maar sonder die vrug van die boom van die lewe, was die mens<br \/>\nsterflik, onderworpe aan die dood ten eniger tyd. Hierdie vers vertel ook iets<br \/>\nvan die boom van die kennis van goed en kwaad. Deur van daardie boom te eet,<br \/>\nsal die mens bevoeg wees om vir homself tussen goed en kwaad te kan onderskei. <\/p>\n<p>Deur van altwee die bome te eet was wedersyds verbied.<br \/>\nMens kon nie van albei h\u00ea nie. Mens moes kies tussen hulle. Deur van die een te<br \/>\neet verteenwoordig die realisering dat die lewe algeheel afhanklik is van<br \/>\nYahuwah se voortdurende voorsienigheid. Deur van die ander te eet<br \/>\nverteenwoordig die verlange na onafhanklikheid van Yahuwah en die wil om reg en<br \/>\nverkeerd vas te stel op ons eie onthalwe sonder die verwysing na die goddelike<br \/>\nwil. Dit is waarom die bome wedersydse eksklusiwiteit gehad het. Mens kan nie<br \/>\nbeide afhanklik op Yahuwah en wederstruwelik onafhanklik van Hom wees nie. <\/p>\n<p>Hoewel ons nie meer langer met di\u00e9 moontlikheid in die<br \/>\ngesig gestaar word om van een of albei bome in die tuin te eet nie, kom ons nog<br \/>\nsteeds in konfrontasie met die gedagtegange van altwee. Ons mag ons volle afhanklikheid<br \/>\naan Yahuwah vir lewe besef, die kennis van goed en kwaad, en verlossing en<br \/>\nredding. Of ons kan aanspraak maak op onafhanklike onsterflikheid, om die reg<br \/>\nte h\u00ea om reg en verkeerd vir onsself te omskryf, en om verlossing en redding<br \/>\ndeur ons eie pogings te verkry. Raar of te nie, blyk dit of hierdie drievoudige<br \/>\nhoudings in beide alternatiewe wyses met mekaar saamhang.<\/p>\n<p>Toe die verleier vir Adam en Eva versoek het, het hy<br \/>\naan laasgenoemde ges\u00ea: <font color=\"#ff0000\">\u201cJulle sal gewis nie sterwe<br \/>\nnie.\u201d<\/font> Gen. 3:4. Die leuen was in teenstelling met die onveranderlike<br \/>\nwerklikheid dat mens nie afhanklik op Yahuwah vir die lewe kan wees en<br \/>\nterselfdertyd Yahuwah se definisie van reg en verkeerd willens en wetend vir<br \/>\nonsself verwerp nie. As ons onafhanklikheid sou kies, verkies ons die dood.<br \/>\nMaar die leuen keer weer terug. Ons wil dan glo dat ons onsterflik en<br \/>\nonafhanklik van Yahuwah kan wees. <\/p>\n<p>Met vreugdevolle wrangheid verlustig die menslike hart<br \/>\nhom daarin om te sien dat die hap uit die vrug van die kennis van goed en kwaad<br \/>\nnie onmiddelik die dood tot gevolg het nie. In daardie selfde dag was die<br \/>\nlewensdraad met die oorsprong van onsterflikheid afgesny. Maar die liggaam hang<br \/>\naan, deur stadig en onvermydelik in stilte na vergetelheid weg te sink. Die<br \/>\nmenslike rebelsheid verblind die o\u00eb van die besef dat die koue hand van die<br \/>\ndood alreeds die keel omsluit het van die een wie `n hap geneem het uit die<br \/>\nvrug van die boom waarna steeds gesoek word. Maar selfs wanneer die liggaam in<br \/>\ndie graf gel\u00ea word, gaan die leuen nog voort. Jy sal gewis nie sterwe nie. Die<br \/>\nperverse verlange om `n leuen te glo veroorsaak dat die menslike verstand b\u00f3<br \/>\nalle bewyse van die sintuie, kleef dat daar `n materielose menslike siel is wat<br \/>\ndie dood en die graf oorleef en lewe en vir ewig leef. Hierdie leuen is die<br \/>\nfondasie van alle valse geloofsoortuiginge en valse hoop. <\/p>\n<p>Die fondasie van ware geloof is in die Tien Gebooie.<br \/>\nValse geloof sal die een of meer hiervan ontken. Dit sal aanvoer dat Yahuwah<br \/>\nmeer as een is. Sodoende kom ons uit by drie-enigheidsleer en polithe\u00efsme in al<br \/>\nsy vorme beide afskuwelik en aanneemlik. Valse geloof maak daarop aanspraak dat<br \/>\ndie Sabbat nie onderhou hoef te word nie, of dat daar tye is dat ons doelmatig<br \/>\ndie lewe van `n ander persoon mag neem. In elk geval is die neem van `n persoon<br \/>\nse lewe nie s\u00f3 `n ernstige saak nie, omdat mense nie regtig doodgaan nie, lui<br \/>\ndie regverdiging. Valse geloof maak altyd die deur oop vir wetteloosheid en<br \/>\ngeweld. Maar agter dit alles is die leuen \u201cJulle sal gewis nie sterwe nie.\u201d<\/p>\n<h2><strong>2. Wat is<br \/>\ndie Siel? <\/strong>                     <\/h2>\n<p>Die Bybel maak dit duidelik dat die lewende siel van<br \/>\ndie begin is. Die eerste leuen, dat die mens nie werklik sterf wanneer hulle<br \/>\ndoodgaan is so algemeen, dat Yahuwah dit goed geag het om ons reguit die waarheid<br \/>\nte vertel omtrent die siel van die begin af, sodat ons nie nodig het om mislei<br \/>\nte word nie. Genesis 2:7 s\u00ea: <font color=\"#ff0000\">\u201cEN Yahuwah Elohim het die<br \/>\nmens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe<br \/>\ngeblaas. So het dan die mens `n lewende siel geword.\u201d<\/font><\/p>\n<p>Uit hierdie teks kan ons dan sien dat die lewende siel<br \/>\ngeformeer is uit die stof van die aarde. Die liggaam is deel van die siel, en<br \/>\ndat daar geen siel sonder die liggaam is nie. Die siel is nie iets onstofliks<br \/>\nen van nature onsterflik wat die liggaam verlaat wanneer `n mens sterf nie. Dit<br \/>\nis die liggaam self waarin die asem van die lewe geblaas is. Wanneer die asem<br \/>\nvan die lewe of gees wat van Yahuwah<br \/>\nvoortkom die liggaam verlaat, bestaan die lewende siel nie meer nie. Die<br \/>\nliggaam keer na die stof terug van waaruit dit geskep is, en die asem van die<br \/>\nlewe, of die gees keer na Yahuwah terug wie dit gegee het. Want Prediker 12:7<br \/>\ns\u00ea: <font color=\"#ff0000\">\u201cEn die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees<br \/>\nhet, en die gees na Elohim terugkeer wat dit gegee het.\u201d<\/font> <\/p>\n<p>Met die feit dat so baie mense die eerste leuen geglo<br \/>\nhet, sal dit in die gedagte opkom dat die gees iets bewustelik en lewend is wat<br \/>\ndie dood oorleef en herinneringe en persoonlikheid met hom saamneem terug na<br \/>\nYahuwah toe. Maar d\u00edt is nie so nie. Die Bybel wys duidelik dat daar geen<br \/>\nbewustheid en geen nagedagtenis in die dood is nie. Prediker 9: 5, 6 s\u00ea: \u201cWant<br \/>\ndie lewendes weet dat hulle moet sterwe, maar die dooies weet glad niks nie, en<br \/>\nhulle het geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis word vergeet. Hulle<br \/>\nliefde sowel as hulle haat, ook hulle naywer, het lankal verdwyn, en hulle het<br \/>\nvir ewig geen deel meer van <em>alles<\/em><br \/>\nwat gebeur onder die son nie.\u201d <\/p>\n<p>Die ondervinding van die dood word vergelyk met slaap,<br \/>\nwat verskeie kere deur Yahushua opgehaal<br \/>\nword. Soos byvoorbeeld in Johannes 11:11, waar Hy s\u00ea: <font color=\"#ff0000\">\u201cDit<br \/>\nhet Hy gespreek; en daarna s\u00ea Hy vir hulle, Onse vriend, Lasarus slaap; maar Ek<br \/>\ngaan om hom wakker te maak.\u201d<\/font> <\/p>\n<p>Uit hierdie tekste leer ons dat die siel sigbaar en<br \/>\ntasbaar is. Dit kom tot bestaan wanneer die asem van die lewe verenig het met<br \/>\ndie liggaam. Dit hou op om te wees wanneer die asem van die lewe geskei word<br \/>\nvan die liggaam. Daar is geen bewustheid in die dood nie. <\/p>\n<h2><strong>3.<br \/>\nKommunikasie met die dode  <\/strong><\/h2>\n<p>Baie mense glo dat die dode geeste sonder `n liggaam<br \/>\nis wie met die lewendes kan kommunikeer. Maar wat ons uit die Bybel leer<br \/>\naangaande die siel en die staat van die dode, is<br \/>\nduidelik dat so iets onmoontlik is. Nogtans, het duisende mense ondervindinge<br \/>\nbeleef met die kommunikasie van wat hulle dink die siele van afgestorwe<br \/>\ngeliefdes of historiese persoonlikhede is.<\/p>\n<p>Daar is selfs sommige voorbeelde van sulke misleidings<br \/>\nin die Bybel. Die bekendste is die verhaal van Koning Saul op sy besoek aan die<br \/>\nheks van Endor. Hy het die vorm van Samuel uit die graf sien opkom en met hom<br \/>\ngepraat oor sy verdoemenis. Die verhaal begin s\u00f3 in 1 Samuel 28: 7. <font color=\"#ff0000\">\u201cEn Saul s\u00ea aan sy dienaars: Soek julle vir my `n vrou wat `n<br \/>\ndodebesweerster is, dat ek na haar kan gaan en haar raadpleeg. En sy dienaar s\u00ea<br \/>\nvir hom: Daar is `n vrou, `n dodebesweerster in En-Dor.\u201d<\/font><\/p>\n<h2><strong>4. Wat is<br \/>\n`n gees wat waars\u00ea?<\/strong><\/h2>\n<p>Die einste woorde van Saul en sy dienkneg openbaar dat<br \/>\nhulle geweet het dit nie werklik Samuel is wat verskyn het nie. Hulle het nie<br \/>\ndie ware Samuel verwag nie, maar `n <strong>gees<br \/>\nwat waars\u00ea.<\/strong>Wat is `n gees wat waars\u00ea? Matthe\u00fas vertel ons uitdruklik dat<br \/>\nsulke geeste die geeste van duiwels is. \u201cEn toe dit aand geword het, het hulle<br \/>\nbaie na Hom gebring wat met duiwels besete was; en Hy het die geeste met <em>Sy <\/em>woord uitgedryf, en almal genees wat<br \/>\nsiek was; . . .\u201d<\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">\u201cBegeef julle nie tot die geeste van<br \/>\nafgestorwenes en die geeste wat waars\u00ea nie. Soek hulle nie op om julle deur<br \/>\nhulle te laat verontreinig nie. Ek <em>is<\/em><br \/>\nYahuwah julle Eloah. (Lev. 19:31)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">En as `n persoon hom begewe tot die geeste<br \/>\nvan afgestorwenes en die persoon wat waars\u00ea om agter hulle aan te hoereer, sal<br \/>\nEk my aangesig teen die persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit. (Lev.<br \/>\n20: 6)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Daar mag <em>niemand<\/em><br \/>\nby julle gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan \u2013 wat<br \/>\nmet waars\u00eaery, go\u00eblary <em>of <\/em>met<br \/>\nverklarings van voortekens <em>of <\/em>towery<br \/>\nomgaan nie, <em>of<\/em> wat met besweringe<br \/>\nomgaan, of wat `n gees van `n afgestorwene vra of `n gees wat waars\u00ea, of wat<br \/>\ndie dooies raadpleeg nie. (Deut. 18: 10-11)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">En ook sy seun deur die vuur laat deurgaan,<br \/>\nen met go\u00eblary en met verklarings van voortekens omgegaan en die<br \/>\ndodebesweerders en die waars\u00eaers aangestel; hy het baie gedoen wat verkeerd was<br \/>\nin die o\u00eb van Yahuwah, om <em>Hom<\/em> te<br \/>\nterg. (2 Kon. 21: 6)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Ook het Jos\u00eda die die dodebesweerders en die<br \/>\nwaars\u00eaers en die huisgode en die drekgode en al die verfoeisels wat in die land<br \/>\nvan Juda en in Jerusalem te sien was, uitgeroei, om die woorde van die wet te<br \/>\nbevestig wat geskrywe is in die boek wat die priester Hilk\u00eda in die huis van<br \/>\nYahuwah gekry het. (2 Kon. 23: 24)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">En as hulle vir julle sal s\u00ea: Raadpleeg die<br \/>\ngeeste van afgestorwenes en die geeste wat waars\u00ea, wat piep en mompel \u2013 moet `n<br \/>\nvolk nie sy Eloah raadpleeg nie; <em>moet <\/em>vir<br \/>\ndie lewendes die dooies <em>gevra<\/em> <em>word?<\/em> (Jes. 8:19)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">En die gees van Egipte sal radeloos word in<br \/>\nsy binneste, en sy planne sal Ek verwar; dan raadpleeg hulle die afgode en die<br \/>\nbesweerders en die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waars\u00ea. (Jes.<br \/>\n19: 3)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">En ek het uit die bek van die draak en uit<br \/>\ndie bek van die dier en uit die mond van die valse profeet drie onreine geeste<br \/>\nsoos paddas sien <em>kom. <\/em>Want hulle is<br \/>\ndie geeste van duiwels wat tekens doen, <em>wat<br \/>\nuitgaan<\/em> na die konings van die aarde en die hele w\u00eareld, om hulle te versamel<br \/>\nvir die oorlog van daardie groot dag van die Almagtige Eloah. (Open.<br \/>\n16: 13-14)<\/font><\/p>\n<p>Al hierdie waarskuwings moet genoeg wees om die mense<br \/>\nte weerhou om die dode te raadpleeg. Sulke pogings is die gevolg van niks in<br \/>\ndie algemeen, of dit maak die weg oop vir bose geeste om in te kom en te verlok<br \/>\nen te mislei.<\/p>\n<p>Die oortuiging dat die siel `n onsterflike, immateri\u00eble,<br \/>\nbewuste entiteit is, is die leuen wat die deur open tot die misleidings van<br \/>\nSatan. Satan bewerkstellig sulke misleidings in al die gewilde godsdienstige<br \/>\ntradisies. Muslims, Christene, Jode en al die paganiste is oortuig van die<br \/>\neerste leuen. Hulle is dus ontvanklik vir misleiding. Duiwels wat die heilige<br \/>\nMaria naboots was met toenemende herhalings gesien namate onreine duiwels hul<br \/>\nmissie van  bedrog versnel. Satan se<br \/>\ngrootste werk van spiritualisme is die nabootsing van Yahushua self. Ons moet<br \/>\nnie die aansprake van opstandings en wonderwerke aanvaar nie. Daar is een<br \/>\nduidelike vuurproef wat sal vertel of `n figuur opreg is of nie: diegene wie<br \/>\ndie gebooie van Yahuwah, die tien gebooie verkondig, is opreg. Diegene wie een<br \/>\nof meer daarvan verwerp, is vals. <\/p>\n<p>Die doel daarvan om die dode te verpersoonlik aan die<br \/>\nkant van die duiwels is om die mens tot ongehoorsaamheid te lei. Diegene wie<br \/>\nglo in die onsterflike siel sal tot vernietiging toe gelei word deur die<br \/>\nslinkshede van Satan.<\/p>\n<h2><strong>5. Die bron<br \/>\nvan lewe<\/strong><\/h2>\n<p> Volgens die<br \/>\nSkrifte het Yahushua alleenlik onsterflikheid. Maar Hy het die mensdom uit die<br \/>\ndood verlos wat in die w\u00eareld gekom het deur die eerste leuen te glo. Die ewige<br \/>\nlewe is beskikbaar deur Yahushua.<\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe;<br \/>\nmaar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn<br \/>\nvan Yahuwah bly op hom. (Joh. 3: 36)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Moenie werk om die spys wat vergaan nie,<br \/>\nmaar om die spys wat bly tot in die ewige lewe, wat die Seun van die mens julle sal gee, want Hom het<br \/>\nYahuwah, die Vader, verse\u00ebl. (Joh. 6: 27)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Maar hierdie dinge is beskrywe, dat julle<br \/>\nkan glo dat Yahushua die Christus is, die Seun van Yahuwah; en dat julle deur<br \/>\nte glo die ewige lewe kan h\u00ea in sy Naam. (Joh.<br \/>\n20:31)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Ek is met Christus gekruisig, en \u00e9k leef nie<br \/>\nmeer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek<br \/>\ndeur die geloof in die Seun van Yahuwah wat my liefgehad het en Homself vir my<br \/>\noorgegee het. (Gal. 2:20)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die<br \/>\nSeun van Yahuwah nie het nie, het nie die lewe nie. (1 Joh. 5:<br \/>\n12)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die<br \/>\nNaam van die Seun van Yahuwah, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe<br \/>\nhet en kan glo in die Naam van die Seun van Yahuwah. (1 Joh.<br \/>\n5:13)<\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\"><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">En ons weet dat die Seun van Yahuwah gekom<br \/>\nhet en ons die verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die<br \/>\nWaaragtige, in sy Seun, Yahushua Christus. Hy is die Waaragtige Eloah, en die<br \/>\newige lewe. (1 Joh. 5:20)<\/font><\/p>\n<p>Terwyl die ewige lewe geskenk word aan diegene wie<br \/>\ngeloof het in Yahushua, sal ons sien hoe die mense rondom ons sterf. Tensy ons<br \/>\nsal lewe om die verskyning van Yahushua met sy wederkoms te sien, sal ons ook<br \/>\nsterf. S\u00f3, hoe dan sal diegene wie geloof in Yahushua het die ewige lewe ingaan<br \/>\nin die praktyk en in werklikheid? <\/p>\n<h2><strong>6. Die<br \/>\nOpstanding<\/strong><\/h2>\n<p>Die dood is die gevolg van die verdwyning van die<br \/>\nlewende siel. Al wat oorbly is die stof van die aarde geskei van die asem van<br \/>\ndie lewe. Daar is n\u00f3g kennis \u00f3f herinneringe. Maar dit is nie die einde van die<br \/>\nsaak nie. <\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">Want as ons glo dat Yahushua gesterwe en<br \/>\nopgestaan het, dan sal Yahuwah ook so die wat in Yahushua ontslaap het, saam<br \/>\nmet Hom bring. Want dit s\u00ea ons vir julle deur die woord van die Meester, dat<br \/>\nons wat <em>in<\/em> die lewe oorbly tot by die<br \/>\nwederkoms van Yahushua, die ontslapenes hoegenaamd nie sal v\u00f3\u00f3r wees nie. Want<br \/>\ndie Meester self sal van die hemel neerdaal met `n geroep, met die stem van die<br \/>\naardsengel en met die geklank van die basuin van Yahuwah; en die wat in<br \/>\nChristus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat <em>in<\/em> die lewe oorbly, saammet hulle in die<br \/>\nwolke weggevoer word die Meester tegemoet in die lug, en so sal ons altyd by<br \/>\ndie Meester wees. (1 Thess. 4: 14-17)<\/font><\/p>\n<p>Uit hierdie sitaat verstaan ons dat diegene met geloof<br \/>\nin Yahushua, as hulle gesterf het, opgewek sal word by Sy wederkoms. Hulle sal<br \/>\ntot die ewige lewe opgewek word. Teen di\u00e9 tyd, sal net diegene aan wie die<br \/>\newige lewe geskenk is deur die verdienste van Christus se opstanding weer<br \/>\nlewendig word. <\/p>\n<p>N\u00e1 die duisend jaar, sal die goddelose ook opgewek<br \/>\nword om hul straf te ontvang vir hul boosheid, wat die ewige dood is. Dit word<br \/>\nin Openbaring 20: 11-15 beskryf.  <\/p>\n<p><font color=\"#ff0000\">\u201cEn ek het `n groot wit troon gesien en Hom<br \/>\nwat daaroop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en<br \/>\ndaar is geen plek vir hulle gevind nie. En ek het die dode, klein en groot,<br \/>\nvoor Yahuwah sien staan, en die boeke is geopen; en `n ander boek, die boek van<br \/>\ndie lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is,<br \/>\nvolgens hulle werke. En die see het die dode gegee wat daarin was, en die dood<br \/>\nen die doderyk het die dode gegee wat daarin was, en hulle is geoordeel, elkeen<br \/>\nvolgens sy werke. En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp.<br \/>\nDit is die tweede dood. En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die<br \/>\nboek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp. (Openbaring<br \/>\n20: 11-15)<\/font><\/p>\n<h2><strong>7.<br \/>\nOpsomming<\/strong><\/h2>\n<ul>\n<li>Die lewende siel bestaan uit die<br \/>\nliggaam en die asem van die lewe.<\/li>\n<li>Die siel verdwyn met die dood,<br \/>\nwanneer die liggaam terugkeer na die aarde en die gees terugkeer na Yahuwah.<\/li>\n<li>Daar is geen bewustheid of<br \/>\nherinnering in die dood nie, maar dit is `n slaap.<\/li>\n<li>Die dode kan nie met die lewendes<br \/>\nkommunikeer nie.<\/li>\n<li>Geeste wat daarop aanspraak maak om<br \/>\nafgestorwenes te wees wat met die heiliges kommunikeer, is misleidende duiwels<br \/>\nwat van voornemens is om die mens te vernietig.<\/li>\n<li>Bose geeste wat dooie mense naboots<br \/>\nhet al die gewilde godsdienstige tradisies mislei, Christene, Muslims, Jode, en<br \/>\nook die paganiste.<\/li>\n<li>Ewige lewe hoort slegs aan hulle<br \/>\nwat dit van Christus ontvang.<\/li>\n<li>Diegene wat die ewige lewe ontvang<br \/>\nsal opgewek word met onsterflikheid by die wederkoms van Christus.<\/p>\n<p>Die<br \/>\ngoddelose dode sal `n duisend jaar later opgewek word vir `n kort tydjie,  om hul straf te ontvang, deur met vuur verteer<br \/>\nte word en die ewige dood.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"featured_media":214757,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108238","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-state-of-the-dead"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Spiritisme en die Beloning van die Heiliges - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Spiritisme en die Beloning van die Heiliges - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"1. Die Eerste Leuen In Genesis 2: 9 lees ons: \u201cEn Yahuwah Elohim het allerhande bome uit die grond laat uitspruit, begeerlik om te sien en goed om van te eet; ook die boom van die lewe in die middel van die tuin, en die boom van die kennis van goed en kwaad.\u201d Daar is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T14:40:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/spiritualism-reward-of-saints-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"15 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/\",\"name\":\"Spiritisme en die Beloning van die Heiliges - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/spiritualism-reward-of-saints-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2009-06-14T12:09:48+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T14:40:39+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/spiritualism-reward-of-saints-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/spiritualism-reward-of-saints-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Spiritisme en die Beloning van die Heiliges\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Spiritisme en die Beloning van die Heiliges - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Spiritisme en die Beloning van die Heiliges - Worlds Last Chance","og_description":"1. Die Eerste Leuen In Genesis 2: 9 lees ons: \u201cEn Yahuwah Elohim het allerhande bome uit die grond laat uitspruit, begeerlik om te sien en goed om van te eet; ook die boom van die lewe in die middel van die tuin, en die boom van die kennis van goed en kwaad.\u201d Daar is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T14:40:39+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/spiritualism-reward-of-saints-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"15 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/","name":"Spiritisme en die Beloning van die Heiliges - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/spiritualism-reward-of-saints-afrikaans.jpg","datePublished":"2009-06-14T12:09:48+00:00","dateModified":"2025-08-20T14:40:39+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/spiritualism-reward-of-saints-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/spiritualism-reward-of-saints-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-and-the-reward-of-the-saints\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Spiritisme en die Beloning van die Heiliges"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108238","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108238"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/214757"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108238"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}