{"id":108204,"date":"2009-01-22T08:11:06","date_gmt":"2009-01-22T08:11:06","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-regverdigheid-deur-geloof\/"},"modified":"2025-08-20T14:08:39","modified_gmt":"2025-08-20T14:08:39","slug":"regverdigheid-deur-geloof","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/regverdigheid-deur-geloof\/","title":{"rendered":"Regverdigheid deur Geloof!"},"content":{"rendered":"<table style=\"margin-left: 10px\" align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\">\nOns het in die Name in die Skrif herstel van die Vader en Seun soos dit<br \/>\naangehaal word, en soos hulle oorspronklik geskrywe is deur<br \/>\nge\u00efnspireerde Bybel skrywers. Kliek <a href=\"http:\/\/www.worldslastchance.com\/topical-biblical-studies\/download\/189\" title=\"\">hier<\/a> vir die aflaai vir die Herstelde Weergawe van die Name in die Skrif. (RNV) \u2013 Die WLC Span.  <\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Reaksie op die<br \/>\nongelooflike gebruik van die letterlike koop van vergiffenis van sonde deur die<br \/>\nRoomse Katolieke Kerk met die draai van die sestiende eeu, was dit een van die<br \/>\nfaktore wat die vonk was vir die Protestantse Hervorming. Gedurende daardie<br \/>\ntydperk, het die Katolieke Kerk sentraal Europa droog getap van fondse vir die<br \/>\nbou van St. Peters in Rome. Die verhaal van \u0149 man wat hom so oorgegee het aan<br \/>\nsonde en vir die afkoop daarvan dat hy van dieselfde man dit terug gesteel het,<br \/>\naan wie hy dit verkoop het, en was baie gewild om so te maak.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellspacing=\"5\" height=\"526\" width=\"307\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" title=\"Martin Luther\" style=\"margin-left: 15px\" alt=\"Martin Luther\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/martin-lutherjpeg-4.jpg\" border=\"0\" height=\"NaN\" width=\"325\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 10px\"><strong><font color=\"#6699cc\"><\/p>\n<p>Martin Luther<\/p>\n<p><\/font><\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die bewuswording van<br \/>\nregverdigheid van geloof het begin met Luther met sy besoek aan Rome. Luther<br \/>\nwas geskok oor die ydelheid en die korrupte priesterdom op alle vlakke. Terwyl<br \/>\nhy besig was om die trappe van Pilatus op sy knie\u00eb te bestyg en hom oorgegee<br \/>\nhet om vergiffenis te ontvang, was hy skielik oorweldig deur die Bybel vers,<br \/>\n\u201cMaar die regverdige sal uit die geloof lewe.\u201d Het hy opgestaan van sy knie\u00eb en<br \/>\ndie Hervorming volgens daardie beginsel in Duitsland begin..   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant<br \/>\ndie geregtigheid van Yahuwah word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos<br \/>\ngeskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.\u201d (Romeine 1 vers 17,<br \/>\nDie Herstelde Name van die Skrif)<\/p>\n<p>Daar moet altyd<br \/>\nonthou word dat dit die ondervinding was van die aanskouing van sonde, die<br \/>\noortreding van die tien gebooie, deur die kerk wat die bewusmaking ge\u00efnspireer<br \/>\nvan geregtigheid deur geloof. Die begrip dat geloof in Yahushua sonder<br \/>\ngehoorsaamheid aan die wet kan verlossing verskaf, word lynreg teengestaan deur<br \/>\ndie Lutherse ondervindings en leerstellings, en om die minste te s\u00ea van Paulus<\/p>\n<p>Maar regverdigheid<br \/>\ndeur geloof het nie begin met Luther en deur sy bewusmaking deur die aanbidding<br \/>\nvanheiliges, en beelde, en aandenkings, en deur die handelinge van  die neerknieling in kerke, en vas en in die<br \/>\nglo van die vaevuur en nog dosyne ander vorme, van heiligheid wat iemand kan<br \/>\nred. Ook het die begrip van regverdigheid deur geloof, en dit  het nie begin by Paulus van die Nuwe<br \/>\nTestament. Die boek van Genesis is gestruktureer rondom hierdie groot waarheid<br \/>\nvanaf die besonderde dag van Adam en Eva se uitsetting uit Eden en deur Abraham<br \/>\nse groot verklaring van geloof, en tot Josef se erkenning van die goddelike<br \/>\nvoorsienigheid. Was verlossing nog altyd \u0149 gawe van goddelike genade, en nie<br \/>\niets is wat deur die handelinge van die mens verdien kan word.<\/p>\n<p>Die hoofopskrif  in die <br \/>\n\u201cReview and Herald\u201d \u0149 tydskrif oor baie jare het in \u0149 opsomming van<br \/>\nleerstellings en verklarings berig: <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Die Bybel, en die<br \/>\nBybel alleen, is die re\u00ebl van geloof en plig.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Die Wet van Yahuwah, soos ons  geleer is, in die Ou en Nuwe Testament, is<br \/>\nonveranderd.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Die Persoonlike Adventstyd van Yahushua, en<br \/>\ndie Opstanding van die Regverdiges, voor die Duisendjarige<br \/>\nKoninkryk. <\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Die Aarde se herstel tot sy perfektheid, en  van Eden en sy glorie, en die finale vererwing<br \/>\nvan die Heiliges.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">\n<p class=\"indenttext-left\">\u2022 Onsterflikheid<br \/>\nalleenlik deur Yahushua, sal aan die heiliges gegee word by die<br \/>\nOpstanding.<\/p>\n<p>Die doop, lewe,<br \/>\ndood en die  dood, en die opstanding en<br \/>\ndie hemelvaart van Yahushua na die hemelse heiligdom as tussenganger vir die<br \/>\ngetroues en as boetedoening vir sondes word nie hier behandel.  Desnieteenstaande, dat hulle in hierdie dinge<br \/>\nglo. Maar die feit dat hulle weggelaat is uit hierdie opsomming laat dit \u0149<br \/>\ngaping tussen die Wet van Yahuwah en die wederkoms van<br \/>\nYahushua, Dit dra by tot preke wat nalaat om hierdie waarhede te<br \/>\nverkondig. Hierdie tekortkoming was onder die aandag van gelowiges gebring<br \/>\ngedurende 1888 se Algemene Konferensie te Minneapolis, waar ouderlinge Waggoner<br \/>\nen Jones hierdie boodskap gepreek het van Regverdigheid deur Geloof. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hulle<br \/>\nverbintenis  aan die fout, en om  te probeer om presies die fynere punte te<br \/>\ndefinieer van die onderskeiding tussen regverdigmaking en heiligmaking. Wat deur<br \/>\ndie definisie van hierdie twee terme veroorsaak is, en dat dit dikwels deur ons<br \/>\neie gevolgtrekkings en gissings weergee word. Waarom word daar probeer om<br \/>\npresies te wees, as  eerder die<br \/>\ninspirasie van hierdie belangrike saak van regverdigheid deur geloof?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Soos<br \/>\ndie berouvolle sondaar, en verslae voor Yahuwah, gewaar word van Yahushua se<br \/>\nboetedoening vir sy onthalwe, en dat dit aanvaar moet word dat hierdie boetedoening,<br \/>\ndit sy die enigste hoop is vir die toekomstige lewe, want sy sondes is vergewe.<br \/>\nDit is regverdigheid deur geloof. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Heiligmaking<br \/>\nis nie die werk van \u0149 oomblik, \u0149 uur, \u0149 dag, maar die werk van \u0149 leeftyd. Dit<br \/>\nword nie verkry deur \u0149 gelukkige ervarings van gevoel, maar die resultaat om<br \/>\naanhoudelik sonde af te sterf, en aanhoudend te lewe vir Yahushua. Verkeerdheid<br \/>\nkan nie reg wees, en ook nie deur hervormings wat gesmee is deur die swakke en<br \/>\nwisselvallige pogings. Dit is alleenlik deur lange volhoubare pogings, en harde<br \/>\ndissipline, en ernstige stryd, dat ons sal oorwin.  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Dat<br \/>\n(heiligmaking) is nie maar net \u0149 teorie, of \u0149 emosie, of maar net \u0149 klomp<br \/>\nwoorde, maar \u0149 lewendige aktiewe beginsel, wat deel is van die daaglikse lewe. Dit<br \/>\nvereis dat ons gewoontes van eet, drink, en kleredrag so moet wees vir die<br \/>\nbewaring van fisiese, geestelike, en morele gesondheid, dat ons aan Yahuwah ons<br \/>\nliggame wy \u2013 nie as \u0149 korrupte en deur verkeerde gewoontes, maar as \u0149 lewendige<br \/>\nofferhande heilig, en aanvaarbaar vir Yahuwah.    <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Die<br \/>\nSkrif is die groot bron in die verandering van jou persoonlikheid&#8230;&#8230;. as dit<br \/>\nstudeer word en daar gehoorsaamheid is aan die Woord van Yahuwah werk dit in<br \/>\ndie hart, en onderwerp dit elke onheilige eienskap.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">Daar<br \/>\nis nie so iets as oombliklike heiligmaking. Ware heiligmaking is \u0149 daaglikse<br \/>\ntaak, wat aanhou solank as die lewe daar is.\u201d (Ellen G. White, The Faith I Live<br \/>\nBy, page 116.)<\/p>\n<p>Hierdie bogenoemde gedeelte<br \/>\nvoorsien aan waardevolle advies en inligting, en is dit inderdaad \u0149 opsomming<br \/>\nvan die algehele aangeleentheid in \u0149 neutedop. Eerste van alles, verwys dit  na wat die Bybel s\u00ea oor die onderwerp, en is<br \/>\ndit voldoende, en moet ons tevrede daarmee wees, en nie betrokke raak in<br \/>\nverdere gissings. Op die selfde tyd wys die gedeelte ook op dat geregtigheid<br \/>\ndeur geloof bevat ook regverdiging en heiligmaking.<\/p>\n<p><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"silhouette of a contemplative man against orange sky\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/contemplation-a-4.jpg\" align=\"left\" height=\"283\" width=\"425\"><\/span>Regverdiging word<br \/>\ngedefinieer as die ondervinding van berou. Dit is, en kan alleenlik bestaan<br \/>\nonder die omstandighede van die oorweging van die wet, die Tien Gebooie, wat definieer wat sonde is. Vergewing<br \/>\nvan sondes vind plaas wanneer die berouvolle en verslae sondaar die<br \/>\nboetedoening van Yahushua aanvaar. Heiligmaking is ietwat van \u2018n meer<br \/>\ngekompliseerde iets, en kan minder presies gedefinieer word. Dit behels \u0149<br \/>\nlewenslange transformasie van jou persoonlikheid wat plaasvind wanneer die<br \/>\nWoord van Yahuwah studeer, en gehoorsaam word. Dit is die Woord wat in die hart<br \/>\nwerk, en elke onheilige eienskap daaraan onderwerp. Beide is goddelike<br \/>\nhandelings, maar dit verlang die mens se samewerking van afwagting en van<br \/>\nboetedoening in geloof, en die daaglikse omgang met die woord van Yahuwah. <\/p>\n<p>Die woorde geloof en geregtigheid word tesame<br \/>\ngebruik in \u0149 paar verse, maar hulle verwys na die einste begin van die Bybel.<br \/>\nDie eerste persoon wat ges\u00ea word wat geregtigheid deur geloof bekom het is<br \/>\nAbel\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDeur die geloof het Abel \u2018n beter offer aan Yahuwah gebring as Kain,<br \/>\nwaardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat Yahuwah oor sy<br \/>\ngawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood<br \/>\nis.\u201d (Hebre\u00ebrs 11 vers 4.)<\/p>\n<p>Byna almal hierdie verse<br \/>\n word in die sendbriewe van Paulus<br \/>\ngevind. Maar Petrus sluit ook aan wat die voorwaardes van geloof en<br \/>\ngeregtigheid is. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSimeon Petrus, \u2018n dienskneg en apostel van Yahushua die Messias, aan die wat net so \u2018n<br \/>\nkosbare geloof as ons verkry het deur die geregtigheid van onse Yahuwah en<br \/>\nSaligmaker, Yahushua die Gesalfde.\u201d (2 Petrus 1 vers 1)<\/p>\n<p>Dit is niks werd dat ons geloof op afwagting<br \/>\nbly, en nie op sommige veronderstelde geregtigheid van ons eie, maar op die<br \/>\ngeregtigheid van Yahuwah self. Paulus het ook sy besprekinge van geregtigheid<br \/>\ndeur geloof voorgel\u00ea met dieselfde uitgangspunt:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die geregtigheid van Yahuwa word daarin geopenbaar uit geloof tot<br \/>\ngeloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.\u201d<br \/>\n(Romeine 1 vers 17)<\/p>\n<p>Paulus gaan voort<br \/>\nom die punt te maak, dat die geregtigheid van Yahuwah, is die enigste<br \/>\ngeregtigheid wat verkry moet word, en is dit nie beperk tot \u0149 sekere groepe van<br \/>\nmense.  Dit is \u0149 voor die hand liggende<br \/>\ngevolgtrekking, as die geregtigheid nie menslik is, dan is dit goddelike<br \/>\ngeregtigheid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cdie geregtigheid<br \/>\nnaamlik van Yahuwah deur die geloof in Yahushua die Messias vir almal en oor<br \/>\nalmal wat glo, want daar is geen onderskeid nie.\u201d (Romeine 3 vers 22)<\/p>\n<p>Dit is vasgestel dat dit alleenlik Yahuwah se<br \/>\ngeregtigheid wat effektief is, en dit is toeganklik vir alle mense sonder<br \/>\nonderskeiding. Maar dit is nog nie beleef hoe daardie geregtigheid oorgedra<br \/>\nword aan die mensdom. Hierdie proses word volgende beskrywe:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cen hulle word deur sy genade sonder<br \/>\nverdienste geregverdig deur die verlossing wat in Yahushua die Messias is. Hom<br \/>\nhet Yahuwah voorgestel in sy bloed as \u0149<br \/>\nversoening deur die geloof, om sy geregtigheid te bewys deurdat Hy die sondes<br \/>\nongestraf laat bly het wat tevore gedoen is onder die verdraagsaamheid van Yahuwah.\u201d<br \/>\n(Romeine 3 verse 24 en 25.)<\/p>\n<p>Die menslike<br \/>\nverstand is so geskape dat dit natuurlik bedink wat die mens moet doen. Die<br \/>\nbedoeling van die sogenaamde werke kom te voorskyn in Paulus de skrywes:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201caan hom egter wat nie werk nie, maar glo in Hom wat die goddelose<br \/>\nregverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken.\u201d (Romeine 4 vers 5)<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"open Bible\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/open-bible-4.jpg\" align=\"right\" height=\"300\" width=\"400\">Maar wat presies is<br \/>\ndie werke is wat te vergeefs is, en is dit \u0149 die saak vir bespreking. Gedurende<br \/>\nLuther se tyd, was dit \u0149 onskriftuurlike ritueel, vir die meeste gedeelte<br \/>\ndaarvan. Gedurende Paulus se tyd was die brandende vraag, volgens Juda\u00efsme, of<br \/>\n\u0149 volwassene hom kan bekeer of besny moet word al dan nie met bekering.<br \/>\nGevolglik het hierde twispunt ook na die vroe\u00eb kerk oorgespoel:<br \/>\n       <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c<em>Hierdie<\/em> saligspreking dan, sien dit <em>op<\/em><br \/>\ndie besnedenes of ook op die onbesnedenes? Want ons s\u00ea: Aan Abraham is die<br \/>\ngeloof tot geregtigheid gereken.\u201d (Romeine 4 vers 9)<\/p>\n<p>Paulus neem die voorbeeld van Abraham:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn hy het die teken van die besnydenis ontvang as \u0149 se\u00ebl van die<br \/>\ngeregtigheid van die geloof toe hy <em>nog nie besny was nie<\/em>;<br \/>\ndat hy die vader sou wees van almal wat glo terwyl hulle onbesnede is, sodat<br \/>\nook aan hulle die geregtigheid toegereken sou word.\u201d (Romeine 4 vers 11)<\/p>\n<p>Interessant genoeg,<br \/>\nPaulus vermy die kwessie van goeie werke geheel en al, en fokus op die<br \/>\nverduideliking van geregtigheid deur geloof vir die ganse mensdom. Weereens, is<br \/>\ndie fokus op die belofte nie tot die mensdom as sodanig, as wat dit werke<br \/>\nbedoel, maar tot die saad van Abraham, en so ook tot Yahushua as die erfgenaam<br \/>\nvan die w\u00eareld. Die bedoeling van verlossing vir alle mense is nie die werk van<br \/>\nalle mense, maar in die hoedanigheid van die erfenis wat Yahushua oorwin het.<br \/>\nDie logiese rede agter ondoeltreffendheid van werke:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant die belofte dat hy erfgenaam van die<br \/>\nw\u00eareld sou wees, het Abraham of <em>sy <\/em>nageslag nie deur<br \/>\ndie wet verkry nie, maar deur die geregtigheid van die geloof.\u201d (Romeine 4 vers<br \/>\n13)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\n<p class=\"indenttext\">\u201cWat<br \/>\nsal ons dan s\u00ea? Dat die heidene, wat die geregtigheid nie nagejaag het nie, die<br \/>\ngeregtigheid verkry het, naamlik die geregtigheid wat uit die geloof is.\u201d<br \/>\n(Romeine 4 vers 13)<\/p>\n<p>Werke word in werklikheid deur die besnydenis<br \/>\ngedefinieer, en as deel van \u0149 bepaalde volks groep en in plaas van net vir  die  gelowiges van alle volke wat Yahushua ge\u00ebrf<br \/>\nhet. Die kenmerk van goddelike aangewese koningskap ten opsigte van<br \/>\ngeregtigheid deur geloof is grotendeels verwaarloos, en dit verduidelik die<br \/>\nverkeerde begrip, wat gis oor die verhouding van werke tot geloof, en  wat Ellen White betreur het in die vorige<br \/>\ngedeeltes.  <\/p>\n<p>Gegee dat regverdigheid deur geloof is die<br \/>\nwettige nalatingskap van Yahushua, wat die w\u00eareld be\u00ebrwe , en die dood oorwin<br \/>\nhet, en die fontein van die lewe word, is dit direk afhanklik van die menslike<br \/>\nverhouding tot Yahushua se opstanding:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar<br \/>\ndie geregtigheid wat uit die geloof is&#8230; <br \/>\nNaby jou is die woord, in jou mond en in jou hart. Dit is die woord van<br \/>\ndie geloof wat ons verkondig:  As jy met<br \/>\njou mond die Yahushua bely en met jou hart glo dat Yahuwah Hom uit die dode<br \/>\nopgewek het, sal jy gered word;  want met<br \/>\ndie hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.\u201d<br \/>\n(Romeine 10 vers 6 en 8 tot 10)<\/p>\n<p>Paulus gee &#8216;n korter uiteensetting van die<br \/>\nsaak aan die Galasi\u00ebrs:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant<br \/>\n\u00f3ns verwag deur die Gees uit die geloof die geregtigheid waarop ons hoop.\u201d<br \/>\n(Galasi\u00ebrs 5 vers 5)<\/p>\n<p>In beide hoofstukke<br \/>\nvan Romeine en Galasi\u00ebrs, bepaal Paulus ook die mens se eie ondoeltreffende<br \/>\ngeregtigheid tot di\u00e9 wet. Die verband het natuurlik ontstaan gedurende die<br \/>\neerste eeu met Joodse tegemoetkoming tot Rome, waarby die wet benadruk is, en<br \/>\nsodoende verdraai en misbruik is. Die twee strominge van die Israelitiese<br \/>\ngeloof was die wet en die goddelik aangewese, die Messias figuur. Die Romeine<br \/>\nwas baie sensitief vir enige teenstander van die Keiser. Vir oorlewing het Jode<br \/>\ngekonsentreer op die wet, en het hulle die Messias ter syde gestel. Die<br \/>\nFarise\u00ebrs het dit gedoen volgens die rabbynse metode en die vakkundigheid, en<br \/>\ndie toepassing van die wet op alle aspekte van die lewe. Die Sadduse\u00ebrs het dit<br \/>\ngedoen wat hulle gedink het, wat die letterlike toepassing van die wet is, maar<br \/>\ndit beperk het tot die verklaarde gebiede, en die res van die lewe oop gelaat<br \/>\nhet in kompromie met Rome. Dus, het beide gepleit vir die regverdigheid van die<br \/>\nwet, wat Yahushua ontken. Op dieselfde tyd, is die koninklike rol van die<br \/>\nMessias sentraal tot alles. Paulus is werklik hier die oorwinnaar, maar nie van<br \/>\n\u0149 nuwe geloof, maar van die konserwatiewe Israelitiese geloof, \u0149 geloof wat<br \/>\nabsoluut lojaal is aan die aangewese Heerser, die goddelike gevestigde Koning.<br \/>\nDit word opgesom in Filippense 3 vers 9. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cen in Hom gevind te word, nie met my<br \/>\ngeregtigheid wat uit die wet is nie, maar met di\u00e9 wat deur die geloof in<br \/>\nYahushua is, die geregtigheid wat uit Yahuwah is deur die geloof.\u201d (Filippense<br \/>\n3 vers 9)<\/p>\n<p>Maar dit verlos nie<br \/>\ndie mense van hulle morele verpligtinge enigsins meer na die koms van Yahushua<br \/>\nas wat dit was voor Hy gekom het, of vroe\u00ebr onder die verlossers van die<br \/>\nkoninkryk van Israel of self vroe\u00ebr onder die verlossers van die rigters en die<br \/>\nvoorvaderlike tydperk. Al die ander verlossers of gesalfdes kon net alleenlik<br \/>\nvoorsien aan die aardse en fisiese bevrediging. Die letterlike onderhouding van<br \/>\ndie tien Gebooie was beide die middel en die einde, maar deur die onderhouding<br \/>\nvan die gebooie het dit nie weerhou dat mense sterf. Yahushua kan en sal<br \/>\nvoorsien aan die ewige lewe. Hy voorsien nie minder as die Ou Testament<br \/>\nverlossers, wat net voorsien aan die middele vir die onderhouding van die Tien<br \/>\nGebooie, maar Hy voorsien aan veel meer. Hy voorsien aan die ewige lewe aan<br \/>\ndiegene, wie Sy erflating verkry deur Sy oorwinning van die dood. Sodoende, in<br \/>\nsy skrywes aan Timoteus, voeg Paulus die voorwaardes bymekaar van geregtigheid<br \/>\nen geloof met diegene in sagmoedigheid, liefde, geduld en sagmoedigheid:  <\/p>\n<p class=\"indenttext\"> \u201cMaar jy, man van Yahuwah, vlug van hierdie<br \/>\ndinge weg, en jaag n\u00e1 die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde,<br \/>\nlydsaamheid, sagmoedigheid.\u201d (1 Timoteus 6 vers 11)<\/p>\n<p>Die positiewe deugde word toegevoeg om van<br \/>\nsonde te vlug:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag n\u00e1<br \/>\ngeregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Yahuwah uit \u2018n rein<br \/>\nhart aanroep.\u201d (2 Timoteus 2 vers 22)<\/p>\n<p>Die volle betekenis van die  teologie van regverdigheid deur geloof word op<br \/>\ndie manier gevind deur die ondersoeking van \u0149 aantal verse wat direk verwys na<br \/>\n\u201c regverdigheidheid deur geloof\u201d. <\/p>\n<p><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Noah's Ark: A true example of righteousness by faith\" style=\"margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/noahs-ark-a-4.jpg\" align=\"left\" height=\"282\" width=\"425\"><\/span>Noag se ark: Is \u0149<br \/>\nware voorbeeld van regverdigheid deur geloof. Miskien is daar geen ander<br \/>\npersoon wat so oortuigend is oor regverdigheid deur geloof as die van die ark.<br \/>\nDiegene in hulle strewes om die wet te onderhou, maar gefaal het om die ark<br \/>\nbinne te gaan, het verdrink saam met die openlike sondaars. Niks kan meer<br \/>\nhelder en veelseggend wees, as om aan regverdigheid \u2018n uitdrukking<br \/>\ngee waarom en hoekom  regverdigheid deur<br \/>\ngeloof, en nie deur die werke van die wet.   <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDeur die geloof het Noag, toe hy \u2018n goddelike waarskuwing ontvang het<br \/>\naangaande wat nog nie gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed<br \/>\ngemaak tot redding van sy huisgesin, waardeur hy die w\u00eareld veroordeel het en<br \/>\n\u2018n erfgenaam geword het van die geregtigheid wat volgens die geloof is.\u201d (Hebre\u00ebrs<br \/>\n11 vers 7)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":214570,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108204","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-justification"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Regverdigheid deur Geloof! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Regverdigheid deur Geloof! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons het in die Name in die Skrif herstel van die Vader en Seun soos dit aangehaal word, en soos hulle oorspronklik geskrywe is deur ge\u00efnspireerde Bybel skrywers. Kliek hier vir die aflaai vir die Herstelde Weergawe van die Name in die Skrif. (RNV) \u2013 Die WLC Span. Reaksie op die ongelooflike gebruik van die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T14:08:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"14 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/\",\"name\":\"Regverdigheid deur Geloof! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2009-01-22T08:11:06+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T14:08:39+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Regverdigheid deur Geloof!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Regverdigheid deur Geloof! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Regverdigheid deur Geloof! - Worlds Last Chance","og_description":"Ons het in die Name in die Skrif herstel van die Vader en Seun soos dit aangehaal word, en soos hulle oorspronklik geskrywe is deur ge\u00efnspireerde Bybel skrywers. Kliek hier vir die aflaai vir die Herstelde Weergawe van die Name in die Skrif. (RNV) \u2013 Die WLC Span. Reaksie op die ongelooflike gebruik van die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T14:08:39+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"14 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/","name":"Regverdigheid deur Geloof! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.jpg","datePublished":"2009-01-22T08:11:06+00:00","dateModified":"2025-08-20T14:08:39+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/righteousness-by-faith-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/righteousness-by-faith-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Regverdigheid deur Geloof!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108204","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108204"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/214570"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108204"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}