{"id":108192,"date":"2009-01-12T07:19:29","date_gmt":"2009-01-12T07:19:29","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-huis-ekklesia\/"},"modified":"2025-08-20T13:56:18","modified_gmt":"2025-08-20T13:56:18","slug":"die-huis-ekklesia","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-huis-ekklesia\/","title":{"rendered":"Die Huis Ekklesia"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Huis Ekklesia\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/group-01.jpg\" align=\"right\" height=\"245\" width=\"360\">Huis ekklesia, sel groepe, en ander terme<br \/>\nverwys vandag na `n popul\u00eare beweging. Sommige het `n beginsel daarvan gemaak<br \/>\ndeur hulle af te sonder van denominasies en klem daarop gel\u00ea dat huis ekklesia<br \/>\n`n lewensvatbare verteenwoordiger van <em>apostoliese<br \/>\nChristelikheid<\/em> is. Andere het weer die klein groepie beweging gebruik om<br \/>\nmeer lewenskrag in `n geestelose gemeente in te boesem. Andere neem `n midde-weg-houding<br \/>\nin deur `n huis ekklesia te bedryf weens praktiese redes. <\/p>\n<p>Beide die Bybel leiding en praktiese<br \/>\noorweginge is van belang. Die blote feit is dat daar nie `n <u>ENKELE<\/u> denominasie<br \/>\nbestaan wat kleef aan al tien gebooie nie. Die meeste kleef aan `n meerderheid<br \/>\nvan die gebooie, maar niemand aan al tien nie. Inderwaarheid is daar geen<br \/>\ndenominasie wat kleef aan slegs die drie minste onderhoude gebooie nie: een<br \/>\nGod; die Sabbat , en die verbod om dood te maak nie. Dus kan die opregte<br \/>\ngelowige, om praktiese redes, eenvoudig maar net nie <u>DEELNEEM<\/u> in enige godsdienstige instelling nie.<\/p>\n<p>Terwyl daar ander kwessies in ag  geneem moet word, behalwe die Tien Gebooie,<br \/>\nvind ons dit `n goeie praktiese metode. Hulle laat alle kerke buite rekening<br \/>\nvan die begin af. Maar net om `n huis ekklesia <br \/>\nby te woon is hoegenaamd nie `n oplossing nie. Huis <u>ekklesia<\/u> kan en neem deel aan dieselfde valse<br \/>\nleerstellings waaraan denominasies deel het. Om `n huis ekklesia te begin of te<br \/>\nstig vereis deeglike verbondenheid aan Skriftelike leiding.<\/p>\n<p> Die<br \/>\neerste huis ekklesia, die ideale een, is die<br \/>\nvan Adam en Eva. Hulle het Yahuwah elke aand en op die Sabbatte  vir aanbidding ontmoet. (Genesis 3:8.) \u201cEn<br \/>\nhulle het die stem van Yahuwah  gehoor<br \/>\nterwyl Hy wandel in die tuin, in die aandwindjie.\u201d<\/p>\n<p>Om met Yahuwah te wandel is die basiese<br \/>\nvorm van aanbidding. Dit het voortgegaan met Henog. (Genesis 5:24). \u201cEn Henog<br \/>\nhet met Yahuwah gewandel; en Hy was daar nie meer nie, want Yahuwah het hom<br \/>\nweggeneem.\u201d  Hierdie daaglikse<br \/>\ngesinsbyeenkoms van aanbidding met Yahuwah hierdie wandeling met Hom, is die<br \/>\nvoorbereiding om van die aarde weggeneem te word om Yahushua in die hemel te<br \/>\nontmoet. Diegene in die dae van Henog wie die aanbiddingswyse vernalatig het<br \/>\nsoos ingestel met Adam en Eva was eintlik vernietig in die Vloed. Slegs diegene<br \/>\nwie dit nagekom het, was gered. (Gen. 6:9) \u201cNoag was `n regverdige, opregte man<br \/>\nonder sy tydgenote(dit is, familie of huis ekklesia), Noag het met Yahuwah<br \/>\ngewandel.\u201d  <\/p>\n<p>Teen die tyd van Abraham het<br \/>\ndie oorspronklike huis ekklesia  gewoontes drasties uitgebrei. ( Genesis 14:14)<br \/>\nToe Abraham hoor dat sy broer in gevangenisskap weggevoer is, het hy sy<br \/>\ngeoefende manne wat in sy huis gebore is laat uittrek, drie honderd en agttien,<br \/>\nen hulle tot by Dan agtervolg. Selfs met so `n groot getal, het daar `n skeiding<br \/>\nin die huis ekklesia van Abraham plaasgevind, soos beskryf word in Genesis<br \/>\n13:8. Terwyl die rede vir die verdeling konflik uitskakel, eerder as om dit<br \/>\nvoort te sit. Dit is presies die teenoorgestelde van wat algemeen gebeur binne<br \/>\ndie huis ekklesia beweging van vandag, en dit moet as waarskuwings sein dien.<br \/>\nDie huis ekklesia beweging van vandag, tensy hul groep gesetel is op die<br \/>\nwaaragtige Bybelse beginsels, is net maar nog `n uitdrukking van Babiloniese<br \/>\ngeloof. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Huis Ekklesia\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/group-02.jpg\" align=\"left\" height=\"120\" width=\"171\">Een van die redes waarom huis ekklesia<br \/>\nvandag afvallig raak is omdat hulle slegs terreine geword het vir die magsbeheptes.<br \/>\nHulle is gestig deur verbitterdes omdat hulle nie die mag in hul hande kon kry<br \/>\nwaarna hulle verlang in die gemeente waar hulle was nie. Die Bybel bevat  `n beginsel wat wyd strek om dit te verhoed,<br \/>\nDie <u>VERANTWOORDELIKHEID<\/u> vir die<br \/>\norganisasie van huis byeenkomste moet l\u00ea op die oudste seun. Die beginsel van<br \/>\ndie geboorte reg  was sentraal in die<br \/>\nhuis ekklesia in die boek  van Genesis.<br \/>\nWanneer kinders hul regmatige verantwoordelikheid gegee word om die Skrifte te<br \/>\nlees in die teenwoordigheid van diegene in die byeenkoms en andersyds sigbare<br \/>\ntake uitvoer, dan is daar enersyds nie `n probleem van rustelose optrede aan<br \/>\ndie kant van die kinders en nie die gevaar van volwassenes wat hunker na<br \/>\nmagsposisies, soos hulle in huis ekklesia doen, soms meer openliker as in die<br \/>\ngevestigde gemeentes. <\/p>\n<p> Inderwaarheid kan die aanbiddings dienste so<br \/>\neenvoudig gehou word dat selfs klein kindertjies by magte is om uit te lei. As<br \/>\ndit begin met stille gebed, en dan diegene teenwoordig die stilte breek met<br \/>\nhul  petisies, dan kan voortgegaan word<br \/>\nmet die leidende kind wat die Skriftuur les voordra, waarna studie of `n<br \/>\nbespreking kan volg, daar is geen tyd of plek waarin die leidende kind moet<br \/>\nvoel  dat sy vertolking van leierskap op<br \/>\nsy geskuif is nie. Die ouer garde kan bydra tot die bybel<br \/>\nstudie, deur hul getuienisse te lewer en vermanings  te gee sonder om oor die leierskap van<br \/>\ndie  <u>BYEENKOMS<\/u><br \/>\n oor te neem.<\/p>\n<p>Die eersgeborene beginsel is inderwaarheid<br \/>\nopgegee met die instelling van `n <br \/>\nnasionale aanbiddings sisteem wat onder die Israeliete ingestel was. Die<br \/>\ngeboorte reg was as beginsel steeds gehou, maar in die praktyk was die<br \/>\neersgeborene losgekoop deur geld aan die priester te gee, wie dan hul<br \/>\nnatuurlike pligte oorgeneem het. Hierdie sisteem het geheers onder die rigters<br \/>\nen die konings. Maar nes poligamie, was dit nie Yahuwah se oorspronklike plan<br \/>\nnie. Daar was redes vir die verandering van die instelling ten tye van die<br \/>\nrigters en konings. Met die koms van die Messias, was dit omgeskakel na die<br \/>\noorspronklike gebruik. Yahushua  het die oorspronklike gebruik van klein-skaalse<br \/>\naanbidding in Mattheus  16-18, ingestel<br \/>\nwaar Hy presiese besonderhede  gee vir<br \/>\ndie organisasie vir bediening.<\/p>\n<p>Die basiese insteling  is in (Mattheus 18:19) \u201cWeer s\u00ea Ek vir julle:<br \/>\nAs twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat julle mag vra, dit<br \/>\nsal hulle ten deel  val van My Vader wat<br \/>\nin die Hemele is.<\/p>\n<p>(Matt.18:20) \u201cWant waar twee of drie in my<br \/>\nNaam vergader, daar is Ek in hul midde.\u201d Yahushua verminder die <u>JOODSE<\/u> minyan of kleinste getal nodig vir<br \/>\ngemeentelike gebede na twee of drie. Twee of drie kan `n saak bind, dit<br \/>\nbeteken, om `n ekklesia te stig wat Evangelie organisasie noukerig volg. Hierdie<br \/>\nbeginsels is:  <\/p>\n<ol>\n<li>Die ekklesia is<br \/>\ngebou op die verklaring van Petrus dat Yahushua die Seun van Yahuwah is. (Mattheus<br \/>\n16:16-18.)<\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nis die gesaghebbende verteenwoordiger van die koninkryk van Yahuwah op aarde, (Mattheus<br \/>\n16:19.) <\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nhou `n lae <u>PROFIEL<\/u>, en by tye selfs<br \/>\n`n geheime een, omdat dit in stryd is met die koninkryk van Satan in hierdie<br \/>\nw\u00eareld .( Mattheus  16:20.)<\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nis gebasseer op die plan van verlossing waarvan die dood en die opstanding van<br \/>\nYahushua die middelpunt is.( Mattheus 16:21-23; 17:22-23.)<\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nis die oefenveld vir daardie  self<br \/>\nverlo\u00ebning so nodig vir redding. (Mattheus 26:24-26.)<\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nis gebaseer op die verwagting van die spoedige koms van Yahushua. (Matt<br \/>\n16:27-28.)<\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nis visioen\u00ear en profeties ; om die vergaderdes direk in verbinding met<br \/>\nprofetiese openbaringe van die hemele te bring.(Matt. 17:1-9.)<\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nis die middel van goddelike se\u00ebn aan die w\u00eareld in die onderrig van genesing ,<br \/>\nbemagtig deur gebed en vas. (Matt. 17:14-21.) <\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\ndoen met wysheid wat gedoen moet word om <br \/>\nkonflik met Rome te vermy . (Matt.17:24-27.)<\/li>\n<li>Die sentrale<br \/>\nwaarde wat die ekklesia wil behou is om nederigheid te handhaaf, en `n<br \/>\nteergevoelige houding teenoor die nederiges te h\u00ea.(Matt. 18:1-14.)<\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nis die middel van versoening in die geval van konflik, en dit staan onder die<br \/>\nverpligting om diegene wie betrokke raak in onregte teenoor hul broeders te<br \/>\nverwerp. (Matt. 18:15-17.)<\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nword gestig deur die optrede van twee of drie wat byeenkom in die naam van<br \/>\nYahushua  vir daardie doel. (Matt.<br \/>\n18:18-20.)<\/li>\n<li>Christus is<br \/>\npersoonlik teenwoordig in die byeenkoms van die ekklesia. (Mattheus 18:20.) <\/li>\n<li>Die ekklesia<br \/>\nis die middel van goddelike vergifnis, wat in dieselfde mate herlei word soos<br \/>\nsy lede mekaar vergewe. (Matt. 18:21-35.)<\/li>\n<\/ol>\n<p>Hierdie veertien Evangelie beginsels is<br \/>\nnoodsaaklik vir die koninkryk van Yahuwah, waarvan die evangelie `n proklamasie<br \/>\nis. Wanneer een beginsel verlore gaan, het dit geen bestaansreg meer nie. Die<br \/>\nkerk is nie `n instelling wat deur apostoliese opvolging oorgedra word nie. Dit<br \/>\nis gestig deur Yahushua Self, wie by elke byeenkoms teenwoordig is. <\/p>\n<p><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die apostoliese ekklesia\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/early-church.jpg\" align=\"left\" height=\"160\" width=\"191\">Die apostoliese ekklesia<\/strong><br \/>\nhet in die algemeen in huise of in afgele\u00eb <br \/>\nplekke buitemuurs vergader. . . . Dit was die heersende stelsel voordat<br \/>\nimperiale  Christendom, wie groot strukture<br \/>\ngebou het om die mense makliker te beheer en om hulle te indoktrineer met<br \/>\ndwaalleer. Huis ekklesia was baie na aan mekaar gestig, soos gehou, o\u00ebnskynlik<br \/>\nin die huis van die diakones Phebe in Kenchrea, binne loop afstand van<br \/>\nKorinthe, waar `n ander groep bymekaar gekom het. <\/p>\n<p>Die Evangelie ekklesia sluit nie die<br \/>\nnoodsaaklikheid van ouderlinge en diakens in nie. Di\u00e9 was ampte wat begin was<br \/>\nin die <em>apostoliese ekklesia<\/em> om die<br \/>\nspesifieke behoefte van daardie tyd te vervul. In daardie tyd was die verborge<br \/>\ngodsdienste baie gewild in die Romeinse Ryk. Hulle was half-geheime huis groepe<br \/>\nwat `n vorm van inisiasie soortgelyk aan die doop gehad het, wat soms afskuwelike<br \/>\nrituele soos om in bloed te was, om `n geheime maaltyd te h\u00ea, om `n mens-god te<br \/>\naanbid wie aanspraak daarop maak dat hy gesterf en opgestaan het, en dan<br \/>\nliedere sing en bypassende skrifte lees. Die ooreenkomste met die evangelie<br \/>\nkerk was so baie naby, so n\u00e1 dat beide Jood en Heiden soms met moeite die<br \/>\nverskil kon uitken. Binne hierdie konteks, was die ampte van diaken en<br \/>\nouderlinge nodig om die Evangelie organisasie te behou. Synde dat ons vandag<br \/>\nmet dieselfde uitdagings gekonfronteer word, honderde vorme van heidenisme wat<br \/>\nalmal s\u00ea dat hulle Christene is, is daar wel `n grondige rede daarvoor in di\u00e9<br \/>\ndag.<\/p>\n<p> In<br \/>\n1Timotheus 3, skryf Paulus in besonder oor hierdie aangeleentheid. Hoewel baie<br \/>\nmense vandag dink dat apostoliese voortsetting `n geldige instelling is, is dit<br \/>\nnie waar nie. Net Yahushua kan verorden, en Hy is net teenwoordig in die<br \/>\nbyeenkoms wat in Sy naam gedoen word. Verordening deur gebed en die oplegging<br \/>\nvan hande deur hulle vergader in `n wettige Evangelie ekklesia is die enigste<br \/>\nwettige instelling. <\/p>\n<p>Die ekklesia het die verpligting om sekere<br \/>\ninsettinge behawe aanstelling van diakens en ouderlinge uit te voer, gewoonlik<br \/>\ndeur die ampsdraers, sou hulle in die vergadering bestaan het.  Hulle sluit in: <\/p>\n<ul>\n<li>Die bediening van die Woord. Open. 1:3. <\/li>\n<li>Doop deur<br \/>\nonderdompeling van diegene wie bewys lewer van hul geloof in die dood en<br \/>\nopstanding van Yahushua. Rom. 6: 4.<\/li>\n<li>Die voetewassing<br \/>\naan die begin van die nagmaal diens. Johannes 13: 14.<\/li>\n<li>Die Meester se  Avondmaal van ongesuurde brood en<br \/>\nongegiste druiwe sap. 1 Korinthi\u00ebrs 11:23-33.<\/li>\n<li>Kinder se\u00ebninge.<br \/>\nMatt. 19:14.<\/li>\n<li>Gebede vir die<br \/>\nsiekes. Jakobus 5:14.<\/li>\n<\/ul>\n<p><em>Ekklesia<\/em>  beteken die groep van diegene<br \/>\nwat uitgeroep is, en het nooit  na `n<br \/>\ngebou nie verwys nie. Hulle was uit die sinagoge van Satan, die gestigte<br \/>\ngodsdienste van die w\u00eareld, geroep. Die kerk het mense met verskillende<br \/>\ngeestelike gawes gehad om diegene om hulle te bevoordeel. Dit word breedvoerig<br \/>\nbeskryf in 1 Korinthi\u00ebrs 12-14. Die lys van sulke gawes was gegee in 1Kor.<br \/>\n12:28.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Yahuwah het sommige in die gemeente<br \/>\ngestel: in die eerste plek apostels, ten tweede profete, ten derde leraars,<br \/>\ndaarna kragte, daarna genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe,<br \/>\nallerhande tale.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 12:28) <\/p>\n<p>Al veertien Evangelie beginsels, die agt<br \/>\ngeestelike gawes, en die instelling van ouderlinge en diakens, het voorgekom<br \/>\nonder die vroe\u00eb gebod-houdende Adventiste. Die vroegste geskrifte van Ellen<br \/>\nWhite gee lewende beskrywings van sulke byeenkomste. Die huis ekklesia van die<br \/>\nWhite gesin, was in aan bidding gelei deur die oudste seun, Henry, hul  \u201clieflike sanger.\u201d  Ellen White beskryf die onderrig wat nodig is<br \/>\nom die kinders die magtiging te gee om uit te lei in huis aanbidding.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOnderrig in vokale ontwikkeling moet in die<br \/>\nhuis omset gegee word. Ouers moet hulle leer om s\u00f3 duidelik te praat sodat di\u00e9<br \/>\nwie luister elke woord kan verstaan wat ges\u00ea is. Hulle moet die kinders leer om<br \/>\ndie Bybel te lees in duidelike, suiwer uitspraak, op `n wyse  wat  .<br \/>\n. .[Yahuwah] eerbiedig. En laat diegene wat rondom die familie altaar kniel,<br \/>\nnie hul gesigte in hul hande en in hul stoele verberg wanneer hulle met  . . .[Yahuwah] praat nie. Laat hulle hul<br \/>\nhoofde oplig, met gewyde ontsag en vrymoedigheid, die troon van genade nader.\u201d<br \/>\n\u2013Adventist Home, bl. 435.<\/p>\n<p>Die beginsel van die huis ekklesia beweging<br \/>\nwas alreeds soos so vroeg as 1844 verstaan en beoefen onder die gebod-houdende<br \/>\nAdventiste.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cNie lank na die<br \/>\nafloop van die tyd , in 1844, het ek my eerste visioen gehad. Ek het Mev. Haines<br \/>\nte Portland besoek, `n liewe sister in Christus, wie se hart een was met myne;<br \/>\nvyf van ons, almal vroue, het in stilte by die familie altaar gekniel. Terwyl<br \/>\nons gebid het, het die mag van . . . [Yahuwah] oor my gekom soos ek dit nog<br \/>\nnooit gevoel het nie.\u201d \u2013Christian Experience and Teachings of Ellen G. White;<br \/>\nbl 57.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Huis Ekklesia\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/group-03.jpg\" align=\"right\" height=\"169\" width=\"287\">Onvermo\u00eb om `n huis ekklesia te begin word<br \/>\ngeregverdig deur `n tekort aan middelle, beide ekonomies en persoonlik. Ons het<br \/>\nreeds gesien dat dit genoeg is waar slegs een persoon beskikbaar is wie oud<br \/>\ngenoeg is om uit die Bybel te kan lees. Selfs waar geen geletterde persoon<br \/>\nteenwoordig is nie, kan `n kerk rondom die Woord vergader wat soos dit bekend<br \/>\nis aan die verstand. En sou niemand teenwoordig is wie `n Bybelvers uit sy hoof<br \/>\nkan herhaal nie, is stilte in die byeenkoms goud, en kan die stem altyd verhef<br \/>\nword in gebed en smekinge aan Yahuwah. <\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cArmoede moet ons nie uitsluit om gasvryheid<br \/>\nte betoon nie. Ons moet uitdeel wat ons het. Daar is hulle wie worstel om<br \/>\nlewensbehoud en wie dit buitengewoon moeilik vind om hul inkomste aan te vul<br \/>\nvir daaglikse benodighede,maar hulle het <br \/>\n. . .[Yahushua] lief in die persoon van Sy heiliges en is bereid om<br \/>\ngasvryheid te bewys aan gelowiges en ongelowiges, wie probeer om hulle besoeke<br \/>\nvan waarde te maak. In die familie kring en die familie altaar word die gaste<br \/>\nwelkom laat voel. Die seisoen van gebed maak `n indruk op hulle wie as gaste<br \/>\nbedien word, en selfs een besoek beteken die redding van `n siel uit die dood.Van<br \/>\nhierdie werk  maak  . . . [Yahuwah] `n aantekening, en s\u00ea: \u201cEk<br \/>\nsal vergoed.\u201d  \u2013Adventist Home, bl. 451.<\/p>\n<p>Die rol van die man en die vrou in die<br \/>\nhuisaanbidding word oorgedra van die daelikse praktyke na die Sabbat<br \/>\nbyeenkomste ook.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cVoordat die huis verlaat word vir arbeid,<br \/>\nmoet die hele gesin byeengeroep word; en die vader, of die moeder in die vader<br \/>\nse afwesigheid , moet vurig pleit met  .<br \/>\n. . [Yahuwah] om hulle deur die dag te bewaar. Kom in ootmoed met `n hart gevul<br \/>\nmet tederheid en die besef van die versoekinge en gevare voor jouself en jou<br \/>\nkinders; bind hulle op die altaar deur geloof, en smeek die sorg van  . . . [Yahuwah] op hulle af. Dienende Engele<br \/>\nsal dan die kinders bewaar wie s\u00f3 gewy word aan Yahuwah.\u201d  \u2013Child Guidance, bl.519.<\/p>\n<p>Dit was veral die invloed van die Sewende<br \/>\nDag Baptiste wat die vroe\u00eb gelowiges daartoe gelei het tot die stigting van<br \/>\ninstellings. Die instellings wat in die laaste deel van die 1800<sup>`s<\/sup><br \/>\ngestig is, is `n model n\u00e1 die Baptiste patroon met rade, verenigings en konferensies.<br \/>\nOpsigself was daar nie fout daarmee nie, maar was uiteindelik misbruik deur<br \/>\noorafhanklikheid en organisering  en daardeur<br \/>\n het die vroe\u00eb behoorlike huis ekklesia<br \/>\nbeginsels verlore gegaan. Ellen White het haar stem verhef vir `n hervorming in<br \/>\nhierdie saak, en `n terugkeer  na die<br \/>\noospronklike huis ekklesia beginsels soos gevind in die boek van Genesis.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJulle wie bely dat julle . . . [Yahuwah]<br \/>\nliefhet, neem . . . [Yahushua] saam waar jy ookal mag reis; en , en nes die<br \/>\npatriarge van ouds, rig `n altaar op waar jy ookal jou tent opslaan. `n<br \/>\nReformasie in hierdie geval is noodsaaklik, &#8212; `n reformasie wat diep en breed<br \/>\nsal wees.\u201d \u2013Testimonies 5 , bl. 320-321. <\/p>\n<p>Ons benodig nie `n nuwe organisasie nie , nog<br \/>\nminder het ons nodig om deel te neem aan die inrigtings wat hulle verbind het<br \/>\nmet afvalligheid. Die huis ekklesia wat in Eden gestig is, bevestig is in die<br \/>\nEvangelie, en behou is deur die vroe\u00eb gebod- houdende Adventiste bestaan vandag<br \/>\nnog en het nie verander nie. Dit is dieselfde ekklesia waaraan Ellen White ,<br \/>\nJames White , die Waggoners, Joseph Bates, en vele ander behoort en deelgeneem<br \/>\nhet. Dit is genoegsaam om as `n gesin elke dag by die familie altaar byeen te<br \/>\nkom, en met soortgelyke gelowiges in, `n aangewese huis, sou die geleentheid<br \/>\ndit toelaat.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":214498,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108192","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-worship"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Huis Ekklesia - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Huis Ekklesia - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Huis ekklesia, sel groepe, en ander terme verwys vandag na `n popul\u00eare beweging. Sommige het `n beginsel daarvan gemaak deur hulle af te sonder van denominasies en klem daarop gel\u00ea dat huis ekklesia `n lewensvatbare verteenwoordiger van apostoliese Christelikheid is. Andere het weer die klein groepie beweging gebruik om meer lewenskrag in `n geestelose gemeente [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T13:56:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/home-ekklesia-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/\",\"name\":\"Die Huis Ekklesia - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-ekklesia-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2009-01-12T07:19:29+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T13:56:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-ekklesia-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-ekklesia-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Huis Ekklesia\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Huis Ekklesia - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Huis Ekklesia - Worlds Last Chance","og_description":"Huis ekklesia, sel groepe, en ander terme verwys vandag na `n popul\u00eare beweging. Sommige het `n beginsel daarvan gemaak deur hulle af te sonder van denominasies en klem daarop gel\u00ea dat huis ekklesia `n lewensvatbare verteenwoordiger van apostoliese Christelikheid is. Andere het weer die klein groepie beweging gebruik om meer lewenskrag in `n geestelose gemeente [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T13:56:18+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/home-ekklesia-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/","name":"Die Huis Ekklesia - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-ekklesia-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2009-01-12T07:19:29+00:00","dateModified":"2025-08-20T13:56:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-ekklesia-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/home-ekklesia-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-home-ekklesia\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Huis Ekklesia"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108192","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108192"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/214498"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108192"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}