{"id":108182,"date":"2009-01-08T13:34:30","date_gmt":"2009-01-08T13:34:30","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-tien-gebooie\/"},"modified":"2025-08-20T13:46:10","modified_gmt":"2025-08-20T13:46:10","slug":"die-tien-gebooie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-tien-gebooie\/","title":{"rendered":"Die Tien Gebooie"},"content":{"rendered":"<p>Die tweede<br \/>\nvernaamste leerstellings van vyf wat deur die \u201cReview and Herald\u201d gedurende<br \/>\n1854 bekragtig is was die \u201cWet van&#8230;. Yahuwah<br \/>\nvolgens die Ou en Nuwe Testamente, en is dit onveranderlik geplaas. Terwyl daar<br \/>\ndan deur ons gedink word dat ander morele, sosiale en gesondheid verwante wette<br \/>\nook dieselfde bedoeling het, en ook in die Bybel voorkom, is die mees<br \/>\nuitstaande en sigbare van al die wette waarvan daar oor Yahuwah geleer word, in<br \/>\ndie Ou en Nuwe Testamente, <strong>en is dit die<br \/>\nTien Gebooie. <\/strong> Hulle is as<br \/>\nonveranderlik verklaar.<\/p>\n<p>Die is doel van<br \/>\nhierdie artikel is om die tien gebooie te identifiseer en wat hulle is, en \u0149<br \/>\nkort historiese  oorsig van hulle<br \/>\nbelangrikheid, en ook om daarop te wys dat daar van  hulle geleer word in die Ou en Nuwe<br \/>\nTestamente, en laastens om daarop te wys dat hulle onveranderlik is.<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Wat is die Tien Gebooie?<\/strong><\/font><\/p>\n<p>Die teks wat ons<br \/>\nken as die tien gebooie word gevind in Eksodus 20 verse 1 tot 17,maar hulle<br \/>\nword nie daar as die Tien Gebooie genoem. <br \/>\nDie uitdrukking Tien Gebooie word net drie keer in die Bybel aangehaal.<br \/>\n(Eksodus 34 vers 28.) \u201cToe het Hy aan julle sy verbond verkondig wat Hy julle<br \/>\nbeveel het om te doen, die tien woorde, en dit op twee kliptafels geskrywe.\u201d (<br \/>\nDeuteronomium 4 vers 13) \u201cEn Hy het op die tafels, volgens die eerste skrif,<br \/>\ndie tien woorde geskrywe wat Yahuwah op die dag van die vergadering by die berg<br \/>\nuit die vuur met julle gespreek het; en Yahuwah het dit aan my gegee.\u201d<br \/>\n(Deuteronomium 10 vers 4) En Ek sal op die tafels skrywe die woorde wat op die<br \/>\neerste tafels was&#8230;En Hy het op die tafels, volgens die eerste skrif, die tien<br \/>\nwoorde geskrywe wat Yahuwah op die dag van die vergadering by die berg uit die<br \/>\nvuur met julle gespreek het; en Yahuwah het dit aan my gegee.\u201d<\/p>\n<p>Deur hierdie teks<br \/>\ngedeeltes in Deuteronomium, kan ons sien dat die Tien Gebooie die woorde bevat<br \/>\nsoos dit in Eksodus 20 is, en nie soos ander dit verstaan as in Eksodus 34. Dit<br \/>\nis nie woorde wat verwys na offerandes, jaarlikse<br \/>\nfeeste, en nie die gebruik om \u0149 kind in moedersmelk te kook. Hulle is<br \/>\ndie woorde wat openbaar verklaar \u201cte midde van vuur op die dag van die<br \/>\nbyeenkoms,\u201d en is dit die gebooie van Eksodus 20,<\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Wat was die Doel van die Tien Gebooie<br \/>\nin die Geskiedenis? <\/strong><\/font><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 15px\" title=\"\" alt=\"ten commandments\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/4th-commandment.jpg\" align=\"right\" border=\"0\">Dit is verstommend<br \/>\ndat die tien gebooie so baie aandag geniet in die onlangse jare, en tog deur<br \/>\ndie dieselfde persone wat hierdie saak geopper het, neem hulle dit nie ter<br \/>\nharte wat die ernstige bedoeling van die gebooie is. Die tien gebooie is<br \/>\nopgeteken in Eksodus 20, en handhaaf dit die obsolete enigheid van Yahuwah. Die<br \/>\nmeeste van diegene wat die wens koester om die tien gebooie op openbare geboue<br \/>\nte vertoon glo in die Drie-Eenheid, \u0149<br \/>\nleerstelling wat geheel en al vreemd is tot die tien gebooie en sy verwante<br \/>\ntradisies. Buitendien, ongeveer \u0149 derde van die teks van die tien gebooie is<br \/>\nverwant tot die sewende dag Sabbat. Die meeste van diegene wat die groter<br \/>\nsigbaarheid ondersteun van die tien gebooie, is Sondag onderhouers. Laastens,<br \/>\neen van die tien gebooie is: \u201cjy mag nie doodslaan nie.\u201d Beide die doodstraf en<br \/>\nvoorbehoedende oorlog van aggressie blyk om gewilde sake te wees onder sommiges<br \/>\nvan dieselfde mense, wat met gladheid van die tong ten gunste is van die<br \/>\nDekaloog. <\/p>\n<p>Dit is net redelik<br \/>\nalhoewel hierdie teenstrydigheid so moet wees. Die tien gebooie word deurgaans<br \/>\ngebruik deur bykans alle Christen \u201ckerke\u201d wat is nog te s\u00ea oor die Jode. Selfs<br \/>\nIslam erken dat hulle aan Moses gegee is as \u0149 norm van verkeerd of reg. Dit is<br \/>\nooglopend dat die meeste van hierdie godsdienstige instansies, ten spyte van<br \/>\nhulle lippediens van die tien gebooie, hulle dit nie onderhou. Die feit is, dat<br \/>\nalmal van hierdie tradisies van geloof van die w\u00eareld onderhou ten minste helfte<br \/>\nvan die gebooie. Tog is daar geen geloof tradisie wat al tien letterlik<br \/>\nonderhou op enige manier. Die tien gebooie kom voor in byna in al die Christen<br \/>\nkategismus wat daar geskryf is, maar sommiges verduidelik dit teenstrydig en<br \/>\nooglopend teenoor die duidelike wese van die teks. So v\u00ear dit Martin Luther in<br \/>\nsy korter weergawe van die Kategismus oor die Sabbat gebod, beteken dit om kerk<br \/>\ntoe te gaan en te bly wat die prediker verkondig. Hierdie besonderse gebooie<br \/>\nbevestig die gesag van Yahuwah en is dit gegee ter ondersteuning oor die gesag<br \/>\nvan die mens. Selfs die Katolieke Kerk voorsien aan die gee van die tien<br \/>\ngebooie, deur \u0149 verkorte en veranderde weergawe as \u0149 plek in sy kategismus. <\/p>\n<p>Die tien gebooie is<br \/>\nuniek, omdat dit in al die klassieke godsdienstige literatuur van die w\u00eareld<br \/>\nvoorkom, en is daar  geen ander teks wat<br \/>\ndit kan eis, dat dit openbaar is deur Yahuwah persoonlik en ook aan \u0149 enorme<br \/>\nsamekoms van mense direk geopenbaar is. Alle ander gedeeltes is geopenbaar deur<br \/>\nmiddel van \u0149 individu, en dikwels deur die voorsiening van visioene, drome, of<br \/>\nindividuele instellings. Deur engele en profete is dit bekend dat daar deur<br \/>\nhulle gespreek is maar nooit deur Yahuwah direk.    <\/p>\n<p><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" alt=\"moses and ten commandments\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/moses.jpg\" align=\"left\" border=\"0\">Eksodus 20 vermeld<br \/>\ndat Yahuwah persoonlik en in die openbaar op die Berg van Sinai gespreek met<br \/>\nIsrael kort nadat hulle Egipte land verlaat het. Hier is verwysings wat te<br \/>\nkenne gee van so \u0149 goddelike openbaring regoor die w\u00eareld, in \u0149 mondelinge oorlewerings<br \/>\ntot in die verre geweste van mense. Stamme in Afrika, Noord en Suid Amerika, en<br \/>\nook ander gedeeltes van die w\u00eareld het die verhaal van Yahuwah se boodskap wat<br \/>\nHy gegee aan die mensdom op die berg bewaar. Somtyds is die besonderhede van<br \/>\nsulke verhale, en stem dit merkwaardig ooreen volgens die Bybel. Die verhaal<br \/>\nsoos dit vertel word onder die Amerikaanse Indiane sluit in die vernietiging en<br \/>\ndie vervolging van vyande deur hulle te begrawe en te versmoor deur<br \/>\nwonderbaarlike fonteine van water, die verbond, die donder op die berg en die<br \/>\nspreek van die Skepper vanaf die berg, en die gee van die klip aandenking asook<br \/>\ndie gebeure wat daar plaas gevind het.    <\/p>\n<p>Terwyl die<br \/>\ngedeeltes van die tien gebooie nie in ander heilige boeke voorkom, verwys die meeste<br \/>\nvan hulle direk na die gebooie. Geen godsdiens ondersteun doodmaak, steel,<br \/>\negbreek of die oneer aan ouers. Hulle heilige boeke verwys na die beginsels op<br \/>\nso \u0149 manier dat hulle baie ooreenkom met die tien gebooie. Elkeen van hierdie<br \/>\ngebooie word gevind in die Koran, insluiting die Sabbat in verskeie hoofstukke.<br \/>\nDie meeste godsdienste tradisies is soos die Christendom en bevat die beginsels<br \/>\nvan die tien gebooie in hulle heilige geskrifte, maar misluk in die<br \/>\nonderhouding daarvan. Die Koran verwys na Sabbat verbrekers as ape, maar dit<br \/>\nverhoed nie Moslems in die algemeen om die Sabbat te ignoreer, en net soos<br \/>\nhulle medegelowiges die Christene. Op die ander kant, gedurende die antieke tye<br \/>\nblyk dit dat die beginsels van die tien gebooie, en was dit merkwaardig<br \/>\nwelbekend en ook geonderhou. Die onderhouding van die Sabbat deur nie- Joodse<br \/>\nvolke was wydverspreid.<\/p>\n<p>Die belangrikheid<br \/>\nvan die tien gebooie tydens die antieke Joodse tradisie is onberekenbaar.<br \/>\nSommige mense het hulle so hoog geag, dat hulle dit beskou het dat daar niks<br \/>\nanders van belang is. Met die tyd dat boeke skaars en duur was, was die<br \/>\nversoeking groot vir die oorweging dat openbaring net uit tien gebooie moet<br \/>\nbestaan. Het die Rabies hierdie gedagte met wortel en tak vanuit Juda\u00efsme<br \/>\nuitgeroei, maar teen \u0149 baie groot prys. Alleenlik nadat die voordrag van die<br \/>\ntien gebooie verbied is as deel van die daaglikse gebede, was hulle in staat om<br \/>\ndie Joodse bevolking op te voed om na ander pligte van die Torah kyk as<br \/>\ngelykwaardig. Hierdie geskiedenis word in sy besonderhede beskryf in die Joodse<br \/>\nLiturgie en sy Ontwikkeling, A.Z. Idelsohn, bladsye 91 en 92.     <\/p>\n<p>\u201cGedurende die<br \/>\nTempel Diens was die Tien Gebooie gelees voor die Sema. Hierdie gebruik,<br \/>\nalhoewel dit nie aangeneem is buite die Tempel, is dit op gesag van die<br \/>\nSekretarisse wat beveel het en dat dit alleenlik hierde gebooie is wat goddelik<br \/>\ngeopenbaar is (b.Ber.12a.)  Volgens die<br \/>\nNash- Papirus  van  wat ongeveer in die eerste eeu n.C. in Egipte<br \/>\ngevind is, is die Tien Gebooie voorgehou voor die Sema.\u201d<\/p>\n<p>\u201cDaar is<br \/>\nvoortgegaan om die Tien Gebooie voor te lees in die Palestynse sinagoge in<br \/>\nEgipte tot en met die dertiende eeu.<\/p>\n<p>\u201cDaar word \u0149 meer<br \/>\nduidelike rede gegee in (Jer.Ber.1, 3c), die rede vir dit is dat, \u201chulle (die<br \/>\nminderheid) nie sal nie kan s\u00ea dat hierdie (die Tien Gebooie) wat  aan Moses gegee is op die Berg Sinai.\u201d Kohler<br \/>\nvoeg by: \u201cAlleenlik omdat die vroe\u00eb Judese \u2013 Christene  uitsluitlik die goddelike openbaring van die<br \/>\nTien Gebooie, vir hulle op eis, en dat daar weggedoen is met ander Mosa\u00efese<br \/>\nwette as tydelike voorskrifte, en was dit die lees van Dekaloog as die<br \/>\ndaaglikse liturgie en  waarna en daarna daarmee<br \/>\nweggedoen is.\u201d <\/p>\n<p>Dit is \u0149 belangrike<br \/>\nooreenkoms wat hier verklaar en ge\u00efmpliseer  word, maar miskien die mees toepaslike tot<br \/>\nhierdie artikel is die feit dat die Tien Gebooie was eens op \u0149 tyd meer net as<br \/>\ndie middelpunt tot Juda\u00efsme en die Christendom as wat hulle vandag is. Die<br \/>\nenigste gevolgtrekking wat gemaak kan word oor die diepgaande afvalligheid. Dat<br \/>\ndaar   \u0149 klein groepie mense is wat die vroe\u00eb \u201cJudese<br \/>\n\u2013 Christen\u201d geloof onderhou, en dat die Tien Gebooie die middelpunt is vir die<br \/>\nbepaling van goddelike openbaring vir alle tye en orals.  <\/p>\n<p>Diegene wat uit<br \/>\nBabilon kom en die huis Ekklesia stig om te<br \/>\naanbid in suiwerheid sal goed doen om dit te oorweeg om die Tien Gebooie voor<br \/>\nte lees by elke byeenkoms van aanbidding. <\/p>\n<p><font size=\"3\"><strong>Wat S\u00ea die Bybel In verband met die<br \/>\nTien Gebooie?<\/strong><\/font><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" alt=\"ten commandments\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/gods-finger.jpg\" align=\"left\" border=\"0\">Ons het alreeds<br \/>\ndrie gedeeltes wat die Tien Gebooie omskrywe as die woorde wat uitgespreek is<br \/>\nin die openbaar; \u201c in \u0149 vuur, \u201c deur Yahuwah voor miljoene van mense, en dit is<br \/>\ngeskrywe met Yahuwah se eie vinger. Dit word ook  herbevestig deur baie ander gedeeltes. <\/p>\n<p>\u201cToe s\u00ea Yahuwah vir<br \/>\nMoses: Klim op die berg na My toe en vertoef daar, dat Ek jou die kliptafels<br \/>\nkan gee en die wet en gebooie wat Ek geskryf het om hulle te onderrig.\u201d<br \/>\n(Eksodus 24 vers 12) \u201cEn Hy het aan Moses, toe Hy ge\u00ebindig het om met hom te<br \/>\nspreek op die berg Sinai, die twee tafels van die Getuienis gegee, tafels van<br \/>\nklip, beskrywe met die vinger van Yahuwah.\u201d (Eksodus 31 vers 18) \u201cEn Moses het<br \/>\nomgedraai en van die berg afgeklim, met die twee tafels van die Getuienis in sy<br \/>\nhand, tafels wat op altwee kante beskrywe was; hulle was op die een en op die<br \/>\nander kant beskrywe.\u201d (Eksodus 32 vers 15)<\/p>\n<p>Dit is van belang<br \/>\nom te weet  dat die gebooie aan beide<br \/>\nkante van die kliptafels beskrywe is. Dit is nie aan ons bekend hoe groot en in<br \/>\nwatter vorm die stene was, maar as hulle vergelyk word met die antieke<br \/>\nkleitablette wat gevind is op verskeie plekke in die Midde Ooste en ook<br \/>\nvergelyk word met die antieke verbondstene wat gevind is van die Hetiete was<br \/>\nhulle meer langwerpig as in \u2018n kubus vorm, en dat hulle<br \/>\nses kante gehad het waarop die skrywes voorgekom het.  Verbondooreenkomste was gedurende die antieke<br \/>\ntye somtyds as identiese tekste  geplaas<br \/>\nop elk van twee verskillende stene, as \u0149 kopie van die ooreenkoms vir beide<br \/>\npartye. Volgens hierdie geval was dit nie so volgens Joodse en Christen<br \/>\ntradisies, wat die gebooie verdeel het tussen twee stene.  Dit is ook deur Ellen White bevestig: \u201c Die<br \/>\nvyfde gebod is heilig, maar as jy enige een van die eerste vier gebooie van<br \/>\ndie    dekaloog oortree  waarin die plig van die mens geopenbaar is<br \/>\nteenoor sy Skepper, sal jy nie in \u0149 gunstige posisie verkeer vir die heilige<br \/>\nonderhouding van die laaste ses gebooie wat die plig van die mens teenoor sy<br \/>\nmedemens spesifiseer. Deur die verbreking van enige gebod wat die plig van die<br \/>\nmens teenoor Yahuwah spesifiseer is om die beginsels van die wet geheel en al<br \/>\nte verbreek. Die die pilaar van inspirasie noteer dat hy wat oortree op enige<br \/>\npunt is skuldig aan die oortreding van almal.   Sodoende,<br \/>\nas die Sabbat van die vierde gebod buite rekening gelaat word, en die mens betoon<br \/>\nin lafhartigheid aan die eise van. . . [Yahuwah] wat van hom gevra word, sal<br \/>\nhierdie ongehoorsaamheid hulle voorberei om aan die vereistes van die wet wat<br \/>\nspesifiseer wat hulle plig is teenoor hulle <br \/>\naardse ouers dit vervul? Sal sy hart toegerus word deur die oortreding<br \/>\nvan &#8216;n eenvoudige gebod van die Yahuwah op die eerste tafel van die klip, en dan<br \/>\ndie eerste gebod op die tweede tafel te onderhou. Daar word  deur hierdie gebod vereis, om ons ouers te<br \/>\neer, en is ons onnatuurlik as kinders as ons nie hierdie gebod gehoorsaam. Maar<br \/>\nas die liefde en eerbied betoon word aan ons aardse ouers, hoeveel te meer is<br \/>\ndie eerbied en liefde verskuldig  aan ons<br \/>\nhemelse Ouer.&#8221; {ST, 28 Februarie 1878 par. 5}<\/p>\n<p>Wat die belangrike feit is, dat Yahuwah Self<br \/>\ndie boodskap op die kliptafels geskrywe het en dit aan Moses oorhandig het om<br \/>\nte hou as die woorde van verbondooreenkoms aan die mens. \u201cEn die tafels was die<br \/>\nwerk van Yahuwah. Die skrif was ook die skrif van Yahuwah, wat in die tafels<br \/>\ngegraveer is. (Eksodus 32 vers 16) <\/p>\n<p><img decoding=\"async\" style=\"margin-left: 15px\" title=\"\" alt=\"moses on sinai with ten commandments\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tc-smash.jpg\" align=\"right\" border=\"0\">Almal is bekend wat die lot was van die eerste<br \/>\nstel van gebooie en hoe dit nodig was vir die maak van \u0149 nuwe stel. Die teorie<br \/>\ndat die tweede stel tafels \u0149 verskillende stel van gebooie bevat het kan nie<br \/>\ngestaaf word, en is dit in konflik met die verhaal in die Bybel. \u201cEn toe hy<br \/>\nnaby die laer kom en die kalf en koordanse sien, het die toorn van Moses<br \/>\nontvlam, en hy het die tafels uit sy hande gegooi en hulle onder aan die berg<br \/>\nverbrysel.\u201d (Eksodus 32 vers 19.) \u201cToe het Yahuwah aan Moses ges\u00ea: Kap vir jou<br \/>\ntwee kliptafels soos die eerstes; dan sal Ek op die tafels die woorde skrywe<br \/>\nwat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het.\u201d (Eksodus 34 vers 1) \u201cToe<br \/>\nhet hy twee kliptafels gekap soos die eerstes, en Moses het die m\u00f4re vroeg<br \/>\nklaargemaak en op die berg Sinai geklim, soos Yahuwah hom beveel het, en die<br \/>\ntwee kliptafels in sy hand geneem.\u201d (Eksodus 34 vers 4) \u201cEn hy was daar by Yahuwah<br \/>\nveertig dae en veertig nagte; hy het geen brood ge\u00ebet en geen water gedrink<br \/>\nnie. En Hy het op die tafels die woorde van die verbond, die tien woorde,<br \/>\ngeskrywe.\u201d (Eksodus 34 vers 28)<\/p>\n<p>\u201cEn toe<br \/>\nMoses van die berg Sinai afdaal\u2014die twee tafels van die Getuienis was in die<br \/>\nhand van Moses toe hy van die berg afdaal het Moses nie geweet dat die vel van<br \/>\nsy gesig blink omdat hy met Hom gespreek het nie.\u201d (Eksodus 34 vers 29.)<\/p>\n<p>Die Tien Gebooie soos dit deur Yahuwah<br \/>\ngeskrywe en bekend gemaak is, en deur Moses bevestig is in sy opsomming aan die<br \/>\nIsraeliete net voor hulle intog in die beloofde Land: \u201cMet hierdie woorde het Yahuwah<br \/>\njulle hele vergadering op die berg, uit die vuur, die wolk en die<br \/>\nwolkedonkerheid met \u2018n groot stem toegespreek, en niks meer nie; en Hy het dit<br \/>\nop twee kliptafels geskrywe en dit aan my gegee.\u201d (Deteronomium 5 vers 22)<\/p>\n<p>Die verhaal van die<br \/>\nverbreking en die hernuwing van die stene word herhaal in Deuteronomium<br \/>\nhoofstuk nege en tien. Die plasing van die gebooie in die ark word in volle<br \/>\nbesonderhede beskryf hoe dit gedoen is: \u201dIn di\u00e9 tyd het Yahuwah vir my ges\u00ea:<br \/>\nKap vir jou twee kliptafels soos die eerstes en klim op die berg na My toe;<br \/>\nmaak vir jou ook \u0149 ark van hout.\u201d (Deuteronomium 10 vers 1.) \u201cEn Ek sal op die<br \/>\ntafels skrywe die woorde wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het; en<br \/>\njy moet dit in die ark sit.\u201d (Deuteronomium 10 vers 2.) \u201cToe het ek \u0149 ark van<br \/>\nakasiahout gemaak en twee kliptafels soos die eerstes gekap en op die berg<br \/>\ngeklim met die twee tafels in my hand.\u201d (Deuteronomium 10 vers 3.)\u201d En Hy het<br \/>\nop die tafels, volgens die eerste skrif, die tien woorde geskrywe wat Yahuwah<br \/>\nop die dag van die vergadering by die berg uit die vuur met julle gespreek het;<br \/>\nen Yahuwah het dit aan my gegee.\u201d (Deuteronomium 10 vers 4)\u201d  En ek het omgedraai en van die berg afgeklim<br \/>\nen die tafels in die ark gesit wat ek gemaak het; en dit was daar, soos Yahuwah<br \/>\nmy beveel het.\u201d (Deuteronomium 10 vers 5.)<\/p>\n<p>Die kliptafels met<br \/>\ndie gebooie daarop het vir baie jare in die ark gebly. \u201dDaar was niks in die<br \/>\nark nie, as net die twee kliptafels wat Moses by Horeb daarin neergel\u00ea het,<br \/>\ntoe  \u2018n verbond met die kinders van<br \/>\nIsrael gesluit het by hulle uittog uit Egipteland.\u201d (1 Konings 8 vers 9.) (<br \/>\nLees ook 2 Kronieke 5 vers 10.) <\/p>\n<p>Die Nuwe Testament<br \/>\ngebruik nie die uitdrukking \u201c<strong>die tien<br \/>\ngebooie<\/strong>.\u201d Dit vermeld die wet van Yahuwah, en verwys na die kliptafels, die<br \/>\nverbond, en verwys na elkeen van die gebooie afsonderlik verskeie kere. Die<br \/>\ngebruik van die uitdrukking \u201ctafels van klip\u201d kom voor in: \u201comdat julle<br \/>\nduidelik \u0149 brief van Christus is deur ons diens berei, geskrywe nie met ink<br \/>\nnie, maar met die Gees van die lewende Eloah nie op kliptafels nie, maar op die<br \/>\nvleestafels van die hart.\u201d (2 Korinthi\u00ebrs 3 vers 3.)<\/p>\n<p>Dit is \u0149 verwysing<br \/>\nna die <strong>Nuwe Verbond<\/strong> wat deur<br \/>\nJeremiah geprofeteer is: \u201cKyk, daar kom dae, spreek Yahuwah, dat Ek met die<br \/>\nhuis van Israel en die huis van Juda \u0149 nuwe verbond sal sluit.\u201d (Jeremiah 31<br \/>\nvers 31)  \u201cnie soos die verbond wat Ek<br \/>\nmet hulle vaders gesluit het op di\u00e9 dag toe Ek hulle hand gegryp het om hulle<br \/>\nuit Egipteland uit te lei nie\u2014my verbond wat h\u00falle verbreek het, alhoewel \u00c9k<br \/>\ngebieder oor hulle was, spreek Yahuwah.\u201d (Jeremiah 31 vers 32) \u201cMaar dit is die<br \/>\nverbond wat Ek n\u00e1 di\u00e9 dae met die huis van Israel sal sluit, spreek Yahuwah: Ek<br \/>\ngee my wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle<br \/>\n\u2018n Elohim wees, en hulle sal vir My \u0149 volk wees.\u201d (Jeremiah 31 vers 33.) \u201cEn<br \/>\nhulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en s\u00ea: Ken YAHUWAH;<br \/>\nwant hulle sal My almal ken, klein en groot onder hulle, spreek Yahuwah; want<br \/>\nEk sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie.\u201d<br \/>\n(Jeremiah 31 vers 34.)<\/p>\n<p>Daar<br \/>\nword baie gemaak van die Nuwe verbond deur diegene wat wens om te verklaar dat<br \/>\ndie tien gebooie, en waardeur hulle die betekenis uitspreek dat die sewende dag<br \/>\nSabbat nie meer bindend is. Maar wat s\u00ea die teks? Dat Yahuwah Sy wet gee in<br \/>\nhulle binneste en dit skrywe op hulle harte. Dit vermeld nie dat Yahuwah \u0149 nuwe<br \/>\nwet sal gee, en dat verskillend is van die een wat Hy by Sinai gegee het. Die<br \/>\neen wat hy by Sinai gegee het misluk omdat die mense dit nie onderhou nie,<br \/>\nomdat daarmee nie iets verkeerds is met die gebooie. Dieselfde Eloah wat dit<br \/>\nmet Sy eie vinger geskrywe het op die tafels van klip, het belowe om dieselfde<br \/>\nwet met Sy eie vinger op ons harte te skrywe. Die tien gebooie is geskrywe op<br \/>\ndie hart in plaas daarvan dat dit op klip geskrywe is, en is dit die Nuwe<br \/>\nVerbond.<\/p>\n<p>Die Nuwe Testament<br \/>\nvermeld nie baie oor die kliptafels as \u0149 geheel. Maar wat dit vermeld is<br \/>\nduidelik en belangrik. Die eerste en mees belangrikste is dat die tien gebooie,<br \/>\nonder die Nuwe Verbond op die hart geskrywe sal word. Daar is net eenkeer waar<br \/>\ndaar na die tafel van klip verwys word, en dit is in (Hebre\u00ebrs 9 vers 4.) \u201dwaarin<br \/>\n\u2018n goue wierookbak was en die ark van die verbond, rondom heeltemal met goud<br \/>\noortrek, waarin die goue kruik met die manna was en die staf van A\u00e4ron wat<br \/>\ngebloei het, en die tafels van die verbond.\u201d  <\/p>\n<p><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" alt=\"ark of the covenant\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ark-of-covenant.jpg\" align=\"left\" border=\"0\">Die tafels met die<br \/>\nwet was geplaas in die ark in die tabernakel. Hulle het daar gebly as \u0149<br \/>\nherinnering aan die verbond tussen Israel en Yahuwah. Maar dit was nie die oorspronklike<br \/>\nwet. Baie dink dat die tien gebooie alleenlik vir die Jode gegee is by Sinai.<br \/>\nEerste van alles is dit nie waar nie, omdat die Jode die enigste stam is van<br \/>\ntwaalf wat by die Berg Sinai vergader het. Tweedens was daar ook \u0149 gemengde<br \/>\ngroep van verkillende volke. Hulle het gekom van die grootste w\u00eareldburgerlik<br \/>\nsentrum van die w\u00eareld van daardie dag, en dit is Egipte. Hulle het die al die<br \/>\nmense van die w\u00eareld verteenwoordig, en van elke stam, taal en nasie. Dit is<br \/>\nook waar dat die kliptafels wat by Sinai gegee is nie die oorspronklike is. Die<br \/>\noorspronklike weergawe van die tien gebooie is in die hemel, waar dit sal bly<br \/>\nas die ewige wet van Yahuwah. Dit is waarom dat die Nuwe Testament ons \u0149 blik<br \/>\ngee op die tien gebooie in die hemel: \u201dEn die tempel van Yahuwa het in die<br \/>\nhemel oopgegaan, en sy verbondsark is in sy tempel gesien, en daar was<br \/>\nweerligte en stemme en donderslae en aardbewing en groot hael.\u201d (Openbaring 11<br \/>\nvers 19)<\/p>\n<p>Die tien gebooie is bewaar in die in die ark van<br \/>\ngetuienis in die hemel. As ons toelaat dat die wet van Yahuwah op ons harte<br \/>\ngeskryf word, kan ons ook die tempel van Yahuwah word, as die weerkaatsing van<br \/>\ndie heerlikheid van die hemel. Die tien gebooie is onveranderlik in die hemel.<br \/>\nYahuwah kan en sal hulle onveranderlik maak in die tempel van die menslike<br \/>\nhart.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":214436,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108182","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-torah-the-10-commandments"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Tien Gebooie - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Tien Gebooie - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die tweede vernaamste leerstellings van vyf wat deur die \u201cReview and Herald\u201d gedurende 1854 bekragtig is was die \u201cWet van&#8230;. Yahuwah volgens die Ou en Nuwe Testamente, en is dit onveranderlik geplaas. Terwyl daar dan deur ons gedink word dat ander morele, sosiale en gesondheid verwante wette ook dieselfde bedoeling het, en ook in die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T13:46:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ten-commandments-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"18 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/\",\"name\":\"Die Tien Gebooie - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten-commandments-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2009-01-08T13:34:30+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T13:46:10+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten-commandments-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten-commandments-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Tien Gebooie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Tien Gebooie - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Tien Gebooie - Worlds Last Chance","og_description":"Die tweede vernaamste leerstellings van vyf wat deur die \u201cReview and Herald\u201d gedurende 1854 bekragtig is was die \u201cWet van&#8230;. Yahuwah volgens die Ou en Nuwe Testamente, en is dit onveranderlik geplaas. Terwyl daar dan deur ons gedink word dat ander morele, sosiale en gesondheid verwante wette ook dieselfde bedoeling het, en ook in die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T13:46:10+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ten-commandments-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"18 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/","name":"Die Tien Gebooie - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten-commandments-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2009-01-08T13:34:30+00:00","dateModified":"2025-08-20T13:46:10+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten-commandments-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten-commandments-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-ten-commandments\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Tien Gebooie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108182","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108182"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/214436"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108182"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}