{"id":108161,"date":"2008-12-29T06:17:38","date_gmt":"2008-12-29T06:17:38","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-bybel-en-net-die-bybel-alleen-die-reels-vir-geloof-en-verantwoordelikheid\/"},"modified":"2025-08-20T13:23:37","modified_gmt":"2025-08-20T13:23:37","slug":"die-bybel-en-net-die-bybel-alleen-die-reels-vir-geloof-en-verantwoordelikheid","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-bybel-en-net-die-bybel-alleen-die-reels-vir-geloof-en-verantwoordelikheid\/","title":{"rendered":"Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid"},"content":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-left: 15px\" title=\"\" alt=\"bible\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-01.jpg\" align=\"right\" border=\"0\">Toe die redakteur van die \u201cAdvent Review<br \/>\nand Sabbath Herald\u201d hierdie frase geplaas het, as die hoofopskrif<br \/>\nvan die koerant wat in Augustus 1854 verskyn het, as die eerste beginsel vir<br \/>\ndie leerstellings van die koerant, het hy nie werklik besef hoe gewild die<br \/>\nBybel 150 jaar later sal wees. Geen ander boek kon nog dit ewenaar, en ook nie<br \/>\ndeur vandag se verkope van die Bybel. Die Bybel is vertaal in 438 tale en (die<br \/>\nNuwe Testament in \u0149 verstommende 1,168 tale) en met die op datering van die<br \/>\nBybel se verkope kan daar nie voorgebly word om dit neer te skryf. Die vertaling en die verspreidings werk van die Bybel, is een van die grootse pogings van die mens vir<br \/>\nalle tye. <\/p>\n<p>Professionele spesialisering in die studie van die<br \/>\nBybel en verspreiding daarvan is die grootste, en ook die nodigste, en is dit<br \/>\nook die oudste onderrig professie. In die huidige skeptiese tyd is dit nommer<br \/>\neen op die ranglys. Geen ander gebied van vakgeleerdheid  kan kompeteer met Bybel verwante studies en<br \/>\ndie ekklesia vermeerder steeds in elke<br \/>\nstad in die w\u00eareld.     <\/p>\n<p>Die Bybel is die enigste klassieke godsdienstige<br \/>\nliteratuur wat bestaan, en is vir \u0149 lang tydperk reeds beskikbaar vir amper<br \/>\ngeheel die w\u00eareld se bevolking. Hierdie feit is alleenlik \u0149 kragtige argument<br \/>\nin sy guns. As daar \u0149 Eloah is wat sy wil bekend gemaak het aan die mensdom in<br \/>\ndie vorm van \u0149 boek, staan dit as \u0149 rede dat die boek orals beskikbaar is. Geen<br \/>\nander godsdienstige boek kom naby om te om te kompeteer, en dit ook te ewenaar<br \/>\noor nie die Bybel se beskikbaarheid.    <\/p>\n<p>Terwyl ander godsdienstige boeke lank reeds \u0149<br \/>\nblywende invloed het, misluk hulle in die verkrygbaarheid daarvan. Die Sjinese<br \/>\nklassieke boeke is grootliks net in Sjina bekend. Dieselfde geld vir die<br \/>\nVediese literatuur wat hoofsaaklik net bekend is aan die priesterlike stand van<br \/>\nIndi\u00eb. Verder meer is die Vediese literatuur prakties ontmoontlik om te<br \/>\nvertaal, omdat hulle grootliks afhanklik is van woordspelings en woordspelling.<br \/>\nSelf verloor die Koran ook meeste van sy sjarme en baie van sy betekenisse met<br \/>\nvertaling. Alleenlik is die Bybel ontvanklik vir duidelike en tot effektiewe<br \/>\nvertaling na ander tale, en  wat dit weer<br \/>\ntoegangklik maak vir almal.  <\/p>\n<p>Historiese kritiek oor die Bybel tekste het \u0149 klomp navorsing voort<br \/>\ngebring en besonderhede gegee wat ammunisie verskaf het, aan hulle wat dit wens<br \/>\nom die Bybel aan te val en daarop aanspraak maak dat dit korrup is Die feit is<br \/>\negter dat al hierdie klomp navorsing net een ding bewys. Daar is geen boek uit<br \/>\ndie antieke tyd, soos die Bybel, en wat bestaan het uit duisendende van antieke<br \/>\nmanuskripte en manuskrip gedeeltes, wat tot nou toe nog so goed bewaar gebly<br \/>\nhet. Hulle wat die besonderhede kritiseer fouteer, en versuim om te sien, dat die<br \/>\nwoud vir die bome is, die wonder vir die bewaring van die Bybel. Dit is<br \/>\nonge\u00ebwenaard  in die geskiedenis.  <\/p>\n<p><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" alt=\"dead sea scrolls\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/dead-sea-scrolls.jpg\" align=\"left\" border=\"0\">\u0149 Aantal argumente kan geopper word om die<br \/>\ngeldigheid van die Bybel te staaf. Die argeologie het dit keer op keer dit as<br \/>\neg bewys. Die Ebla, Nuzi en Mari tablette het menige kritici tot stilswye<br \/>\ngedwing oor die Bybel ten opsigte die voorvaderlike tydperk. Vooruitgang in die<br \/>\ngeskiedenis het konstant gewys dat die Bybel eg is. Die Assiriese koning Sargon<br \/>\nwas onbekend, behalwe in die Bybel, totdat sy paleis in Khorsabad, Irak ontdek<br \/>\nis, en wat ook selfs bevestig het sy verowering van Asdod. Jesaja 20. Die<br \/>\nvervulling van Bybelse voorspellings dra by tot die gelowige se versekering. Die<br \/>\nprofesie waarop die meeste ander gegrondves is die voorspelling oor die<br \/>\nterugkeer uit die Babiloniese gevangeneskap aan die einde van die sewentig jaar<br \/>\nvolgens Jeremiah 29 verse 9 tot 12. Die boek van<br \/>\nDaniel  is gebaseer volgens daardie profesie en<br \/>\ndit is merkwaardig dat in sy voorspellings gaan oor die gebeure met die verloop<br \/>\nvan tyd tot op die dae waarin ons in lewe.  <\/p>\n<p>Egter is die argeologie die geskiedenis en profesie<br \/>\nook nie uniek tot die Bybel en ook nie aan die kern van die Bybel se boodskap.<br \/>\nDie mees belangrikste is dat die Bybel \u0149 boek is, wat die openbaring en die wil<br \/>\nvan Yahuwah bevat vir die mensdom. Dit vertel ons wat ons nodig het om te weet<br \/>\nom te lewe volgens die wil van Yahuwah.  <\/p>\n<p>Die Katolieke, Ortodokse en Oosterse Christen kerke<br \/>\ngebruik die Bybel vir eie voordeel om saam te gaan as bron vir eie leerstellings<br \/>\nen toepassings. Hulle maak daarop aanspraak dat die Bybel alleenlik deur die<br \/>\nkerk verklaar kan word en benodig mense wat voldoen aan die manier waarop die<br \/>\nkerk die Bybel lees en verstaan. Histories is dit so, dat hulle baie vertrou op<br \/>\ndie  lees volgens sinnebeelde, wat<br \/>\nniemand kan begryp, tensy die kerk hulle onderrig. Enige iemand wat die Bybel<br \/>\nlees kan dit duidelik sien dat dit maklik leesbaar is, en ook verstaanbaar is,<br \/>\nen in die meeste gevalle kan enige iemand met geringe skoolopleiding dit<br \/>\nverstaan..        <\/p>\n<p>Die kerngedagte en beginsels van Protestantisme is om tradisie te verwerp en die Bybel te aanvaar as<br \/>\ndie enigste bron van leerstellings en toepassings. Egter is die min maar<br \/>\nduidelike beskuldiging teen die Christendom, dat Protestantisme meer en deels<br \/>\nopgehou om te hervorm, Dit bevat steeds nog baie nie Bybelse leerstellings<br \/>\ngegrond op menslike tradisies, soos onder andere Sondag<br \/>\naanbidding en die jaarlikse feeste van die kerk, die geloof oor die Drie Eenheid en die<br \/>\ngeloof dat die boetedoening voltooi is aan die kruis. Al hierdie maniere van<br \/>\ngeloof het merkwaardige ooreenkomste met ou heidense gelowe, en dit kan bewys<br \/>\nword in die Bybel deur die verdraaiing van die teks. Die Protestantse se onvermo\u00eb<br \/>\nom nie die Bybel te gebruik, om die heidense gebruike in die kerk te verwerp,<br \/>\nis die resultaat van die verwarring waarin die kerk vandag verkeer.       <\/p>\n<p><img decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px; margin-bottom: 10px; margin-right: 15px\" title=\"\" alt=\"woman with bible\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-study.jpg\" align=\"left\" border=\"0\">Menige mense verkeer in die vertwyfeling om ooit te<br \/>\niets te verstaan oor hierdie verwarring. Die verwarring kan egter uit die weg<br \/>\ngeruim word deur stelselmatig, en versigtig die Bybel te lees. Deur die gebruik<br \/>\nvan beredeneerde gebondenheid aan die<br \/>\nletter, en stelselmatige re\u00ebls van interpretasie kan die hoofboodskap van die<br \/>\nBybel duidelik word. Alhoewel dit nie iets is wat vermag kan word deur een<br \/>\nindividu alleen nie. \u0149 Eenvoudige logiese en steselmatige metode van Bybelse<br \/>\ngeloof was bereik deur \u0149 groep Bybel studente gedurende 1848, en die opvolgende<br \/>\njare, en deur die toepassing van \u0149 spesiale lys van re\u00ebls van interpretasie wat<br \/>\ngekoppel is, aan ywerige gebed en vas, en wat bevestig is deur getuienis van<br \/>\nEllen White, wie se visioene tot gelowiges gerig is, en het hulle  vertroos het na die Groot Teleurstelling van<br \/>\n1844. Die veertien re\u00ebls van<br \/>\ninterpretasie wat gebruik was deur William<br \/>\nMiller en toegepas is deur die Sabbat Konferensies en ook later.<br \/>\nHierdie beginsels vir die lees van die Bybel is net so kosbaar vir vandag en<br \/>\nvir altyd. Hulle is redelik en verstaanbaar. Hulle wie saamstem om dit te<br \/>\ngebruik sal vind dat al die veelseggende meningsverskille oor die Bybel en wat<br \/>\ndit beteken sal verdwyn. <\/p>\n<p>Die unieke eienskap van die Bybel is, dat dit<br \/>\nalleen aanspraak kan maak dat Yahuwah met die met die mens gespreek deur die aanhoor,<br \/>\nmaar ook direk en in die openbaar. Terwyl die Bybel gevul is met die<br \/>\nverskynings van engele, drome en visioene, sowel ook deur profete en leiers wat<br \/>\ndaarop aanspraak maak, dat hulle namens Yahuwah praat, en ons hoef hierdie<br \/>\ndinge nie net op vertroue te aanvaar nie. Geen ander klassieke godsdienstige verhaal<br \/>\nkan dit op eis, om dit te besit dat die eie woorde van Yahuwah direk gespreek<br \/>\nis, in die openbaar en aan miljoene van mense sodat ieder en elk dit kon hoor<br \/>\nen verstaan. Yahushua is die verklaarde geliefde Seun, waarin Yahuwah \u0149<br \/>\nwelbehae in het, en dit by ten minste by drie geleenthede bekragtig . Al  was die getuienisse maar min by daardie<br \/>\ngebeurtenisse. Niks kan vergelyk word met die gee van die Tien Gebooie by die<br \/>\nberg Sinai, toe miljoene van mense van die hoof stroom van die beskawing van<br \/>\ndaardie dag, en ook Egipte, dit direk gehoor het, en ook verstaan het dat dit<br \/>\ndie stem van Yahuwah is.     <\/p>\n<p>Omdat die<br \/>\nBybel die tien gebooie bevat, is dit \u0149 unieke boek. Geen ander klassieke boek<br \/>\nof geloof kan so iets opeis vir homself, eise van direk, en ook publieke<br \/>\nopenbaring. Dus is daar geen mededingers. <br \/>\nOp grond van die mees objektiewe kriteria wat te vinde is, is dit net<br \/>\nredelik om die Bybel in ag te neem in wat ons glo en doen.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":214297,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-108161","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-bible"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Toe die redakteur van die \u201cAdvent Review and Sabbath Herald\u201d hierdie frase geplaas het, as die hoofopskrif van die koerant wat in Augustus 1854 verskyn het, as die eerste beginsel vir die leerstellings van die koerant, het hy nie werklik besef hoe gewild die Bybel 150 jaar later sal wees. Geen ander boek kon nog [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-20T13:23:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-alone-poster-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/\",\"name\":\"Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/bible-alone-poster-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2008-12-29T06:17:38+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-20T13:23:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/bible-alone-poster-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/bible-alone-poster-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid - Worlds Last Chance","og_description":"Toe die redakteur van die \u201cAdvent Review and Sabbath Herald\u201d hierdie frase geplaas het, as die hoofopskrif van die koerant wat in Augustus 1854 verskyn het, as die eerste beginsel vir die leerstellings van die koerant, het hy nie werklik besef hoe gewild die Bybel 150 jaar later sal wees. Geen ander boek kon nog [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-20T13:23:37+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-alone-poster-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/","name":"Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/bible-alone-poster-afrikaans.jpg","datePublished":"2008-12-29T06:17:38+00:00","dateModified":"2025-08-20T13:23:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/bible-alone-poster-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/bible-alone-poster-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-bible-and-the-bible-alone-the-rule-of-faith-and-duty\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Bybel en net die Bybel Alleen, die Re\u00ebls vir Geloof en Verantwoordelikheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/108161","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108161"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/214297"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108161"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}